Die Sensuurraad

Augustus 24, 2008 at 4 : 48 113 Kommentaar

Ek het al ‘n paar keer geraak aan mense wat nie verantwoordelikheid vir hulle eie dade wil aanvaar nie.  Daar is altyd iemand anders wat blameer word en die skuld moet dra.  Soos Slipknot in die swaardaanval geval.

Sekere Hip-Hop musiek hemel lank al geweld, rassisme en selfs verkragting op.  Daar is baie metal groepe wat wel ‘n satanistiese boodskap oorgedra word.  Vandag nog word die Beatles verantwoordelik gehou vir die verval van morele verval van die wêreld.  Die Beatles is niks in vergelyking met ‘n lied soos I’m A Slave for You nie.  Britney se musiekvideo van die liedjie speel sy ‘n Heroien verslaafde seksslaaf.  Glad nie ‘n gesonde beeld nie.

Dit is net ‘n paar voorbeelde van musiek.  Dit hou egter nie daar op nie.  Wat van TV programme en rolprente wat uitgereik word?  Op die oomblik kla almal van Reaper wat op MNET vertoon word.  ‘n Mens verwag nog van ‘n volwassene om tussen reg en verkeerd, goed en sleg te onderskei, maar dit is nie eers altyd die geval nie.  Dit is deesdae skrikwekkend om ‘n kinderprogram  te kyk.  Dit laat laataand dramas na ‘n kleuterskoolkonsert lyk.

Hoofstroommedia is egter ‘n druppel in die emmer.  Webwerwe doen baie meer skade.  Dit sluit baie beslis blogs in.  Daar was die afgelope paar jaar heelwat berigte gewees oor blogs wat iemand se ondergang was.  Daar is hopeloos te veel blogs wat mense aanmoedig om anoreksies te word.  Daar was al blogs wat mense aangemoedig het om selfmoord te pleeg.  Ek wil nie eers praat van kultusgroepe wat mense so werf of pedofiele blogs nie.  Laaste maar nie die minste is die blogs wat onwaarhede omtrent bekendes verkondig.

Ongeluk is dat die baie moeilik is om dit te beheer.  Elke Jan Rap en sy maat kan  ‘n blog oopmaak waarop hulle kan verkondig net wat hulle wil.  Daar is blykbaar wetgewing oppad om dit te beheer, maar die volgers weet hoe om dit geheim te hou.  Sodra ‘n werf gesluit word, kan daar ‘n nuwe een binne sekondes wees om dit vervang en te vererger.  Dit is ook nogal ‘n vraag oor wie die reg sal hê om die oortreders te vervolg.  As voorbeeld, ons blog in Afrikaans as Suid-Afrikaners.  WordPress is ‘n Amerikaanse domein.

Aangesien mense nie meer verantwoordelikheid vir hulle self wil neem nie, raak dit nie weer tyd dat die staat daardie verantwoordelikheid oorneem  nie.  Anders as in die apartheidstyd, moet dit nie ‘n politieke wapen wees nie, maar ‘n manier om die land te beskerm.  Destyds was enige iets wat as teen die regering of teen ‘n paar dominees se beginsel was onder sensuur geplaas.  Ek praat van liedjies soos Give me hope Johanna of Love to Love you Baby (sien video) en dan natuurlik The Rocky Horror Picture Show.  Wie besluit wat die lyn is en waar dit getrek kan word?

Ek voel sterk oor die reg van ‘n keuse, mits die prys daarvoor betaal word.  Die prys vir vrye keuse is verantwoordelikheid vir jou dade.  Om ‘n sensuurraad te skep is die maklike oplossing.  Om mense te leer dink, te leer wat aanvaarbaar in die werklikheid is, is die volhoubare oplossing.  Laasgenoemde neem tyd en dit is dalk ondoenbaar.  Waar laat dit ons?

Ek hou glad nie daarvan om voorgesê te word nie.  Ek is glad nie ten gunste van ‘n sensuurraad nie.  Ek kan egter vir myself dink.  ‘n Eienskap wat jy nie by Kies & Betaal kan gaan koop nie.  ‘n Eienskap wat op die bedreigde spesie lys hoort.  Dit was nog nooit in oormaat beskikbaar nie.  Hoe kweek ons dit vir die toekoms?  Moet ons dalk nie voorgeskryf word waaraan ons blootgestel kan word nie?

Blogvraag:  Watse fliek het die langste lopende teater vrystelling in teaters geniet?  (Which movie has the longest theatrical release in film history, 30 years later still in limited release all over the world?)

Blogantwoord:  Charlie Chaplin het DW Griffiths as die “Teacher of All” beskou.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Flieks Nepotisme

113 Kommentaar Add your own

  • 1. olga  |  Augustus 24, 2008 om 7 : 07

    eerste. of nie?

  • 2. olga  |  Augustus 24, 2008 om 7 : 23

    sensuurraad is so nodig soos aand om oggend te kan kry. maar, ari tog, sensuurraad in vandag se omstandighede sal dit net meer kanale vir korrupsie open. ek dink regtig ouers is ten eerste verantwoordelik vir hulle kinders. ek vir 1 het my kinders bed toe gestuur voordat die snlv flieks, of prente begin het. vir sommige mense, kan alles gaan, solank daar nie gevloek word nie. ek het al laerskool kinder gesien wat texas chainsaw massacre kyk, chucky, sandman ens, maar hulle mag nie sn otkop,koos kombuis en shane se musiek luister nie. hoe beskaafd en opgevoed tog.

  • 3. olga  |  Augustus 24, 2008 om 7 : 33

    In vandap se lewe wil dit my lyk, kan kinders alles doen solank hulle net nie interblixem met pa en ma se “Aftyd” nie. kinders van 3 of 4 jaar loop met weggooidoek aan die onderstel en dummy in die mond. gaan slaap met bottel. gross. eeeewwwww. maar, ….. dit beteken ma en pa kan op hulle eie ontspanning konsentreer, want n kind wat sy eie sin kry huil nie. wat beteken ma en pa kan voor die tv bottel of glas ini hand sit en vet word. of in gym wees of op dieeet met min geduld besig om hulle JONG LEWE te geniet. jammer om jou bubble te bars ma en pa. vat verantwoordelikheid vir jou dade. ja, dade. want die oomblik toe julle in mekaar se broeke gekamp het, was julle JONG LEWE verby.

  • 4. Adrie  |  Augustus 24, 2008 om 7 : 37

    Olga

    Is dit nie juis die punt nie. As ouers hulle kinders se media blootstelling volg, en hulle dienooreerkomstig wys op reg en verkeerd, is daar dan n sensuurraad nodig? Dit is nou as die ouers weet wat die verskil tussen reg en verkeerd is!

  • 5. Zee  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 01

    Adrie, vandag laat jy my nogal aan die dink gaan. Het ek jare gelede die fout gemaak van TE veel TV vir my kinders. Meneertjie kyk op die oomblik nie TV nie, ons probeer hom besig hou met ander goed. Hy sal seker later meer begin verstaan maar dan sal daar net n uur per dag wees en dan moet daar ook geen geweld betrokke wees nie. Ai, moeilike jare le alweer vir my voor maar ek gaan die beste daarvan maak.

  • 6. Olga  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 03

    Die ouers jaag hulle eie belange na juf annie. Ongelukkig tel kids se dissepline nie daar onder nie. Hulle is te besig om te weet wat reg en verkeerd is.

  • 7. Adrie  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 22

    Ek moet se, ek het nog net een kleintjie gesien wie se aandag met n tv gevange gehou kan word.

  • 8. olga  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 35

    en dit is wie juf annie?

  • 9. Adrie  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 40

    Sam se laaitie as jy moet weet.

  • 10. Wipneus!  |  Augustus 24, 2008 om 9 : 52

    Ek stem heeltemal saam met Olga ouers gee nie meer genoeg aandag aan dissipline nie, hulle skuif hierdie verantwoordelikheid af na ander soos bv ‘n onderwyser of kleuterskool onderwyseres.
    Ek hou ook van vrye keuse en laat my nie maklik voorskryf nie. 😆
    Zee jy maak al klaar ‘n sukses daarvan!! 😉

  • 11. Jannas  |  Augustus 24, 2008 om 10 : 28

    Hi almal. Ek kan weer sien en nogals beter as ooit tevore. Dit raak nog by die dag beter en die steke kom op die 1e Sept uit.

    Oor die onderwerp:
    Sensuur word gebaseer op die balans tussen die reg om vrye uitdrukking en die mens se vermoë om te oordeel oor reg en verkeerd. Waar daar ‘n wanbalans ontstaan tree die reguleerders in. Die probleem is dat die mens se sin van oordeel (in die algemeen) sedert die 60’s stelselmatig geteiken en afgetakel is. Daardie mense het kinders grootgemaak wie hulle eie kinders grootgemaak het en wie se kinders nou al kinders grootmaak. Met elke generasie is daar ‘n verlies van moraliteit en oordeelvermoë. Die resultaat is dat die huidige generasies erg beïnvloedbaar is by gebrek aan ‘n noemenswaardige waardesisteem en diegene wat by magte is om sensuur toe te pas is ook nie bekwaam daartoe nie. Soort van ‘n snowball effek. Die toedrag van sake is niks nuuts nie, dit was die oorsak van die val van verskeie beskawings in die wereld se geskiedenis. Die val wat gaan kom met hierdie generasie gaan erg wees want die wereld het kleiner geword.

  • 12. annerkant  |  Augustus 24, 2008 om 10 : 45

    Hierdie hele ding van sensuur of nie, is vir my ‘n tammeletjie. Wie besluit oor die moraliteit en siening en oortuiginge van die sensuurraad? die domekratiese keuse van ‘n oningeligte massa? Sensuur is bitter gevaarlik, en vryheid van keuse en spraak weeg vir my swaarder. Dit het tyd geword dat mense verantwoordelikheid neem vir hulle keuses en groot word! In hierdie tyd van kennis- ontploffing en ‘n inligtingsrevolusie wat my betref, en ‘n kosmopolitiese uitruil van idees en inligting, “goed” en “sleg” sal ‘n deksel nie meer so maklik op denke en uitruil van denke geplaas kan word nie. Of ‘n mens bv. pornografie en geweld as “natuurlik” beskou, en waar die grense getrek word is moeilik, maar dit kan nie deur ‘n sensuurraad gedoen word nie. Oor invloed wat dit op mense kan he, en hoe die betrokke mense self vir hulle dade aanspreeklik gehou moet word, is ‘n verdere gesprek!

  • 13. olga  |  Augustus 24, 2008 om 11 : 48

    Diep woorde jannas. maar jy het my vlak koppie nou so deurmekaar soos 2 katjies in n tuimeldroeer. die sensuurraad het nie vir jan publiek probeer opvoed oor wat reg is en wat verkeerd is nie. of het dit? ek redeneer nou met myself. ek kritiseer niemand nie. die sensuur raad het liedjie, boek of fliek geluister, gelees en of gekyk. dan het hulle besluit daar is te veel vloekery, eksplesiete sex, geweld of rasisme in. is ek reg sover? wonder ek. op hulle puntestelsel was die liedjie, boek of fliek dan vrygestel. en ons moet erken, hulle was erg diskriminerend maar het tot n mate hulle doel gedien. ek stem saam dat vryheid van spraak hetsy deur musiek of fiksie of in die algemeen nie aan bande gele mag word nie. ek as ouer het defnitiewe perke gestel. my kinders was geleer om te onderskei tussen fiksie en werklikheid. as hulle nou net gehuil het oor se lorenzo lamas se afsterwe, sou ek hulle summier nog fliek of destyds in episode vam voelvry laat sien het hy lewe nog. anderkant, wie of wat is die oningeligte massas?

  • 14. olga  |  Augustus 24, 2008 om 11 : 56

    Geef, nou is my vlakkoppie eers deurmekruis. juf annie, my seun was ook absolute tv slaaf. ek het eenvoudig tv afgesit en gese gaan speel. of saam gaan speel. dit was voordat ek markiestent vir n rok moes dra. geen wonder ek het net man geinspireer om maan liedjies te sing nie. ja, eerste sensuur moet die sensuur in jouself wees. het juf al rocky horror picture show gesien? tot vandag kan ek nogi sien waaroor was al die hoo hah van destyds nie. dink dit moes paar mense aan hulself herinner het.

  • 15. olga  |  Augustus 24, 2008 om 11 : 58

    olga, sjarrrrrrap!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 16. olga  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 13

    so by the way wipneus, ek is bly jy is terug. die spul se morele waardes het vinnig gecollapse. daar was gepis, gekots opi blog. hulle het gesuip, gerook, gevloek en skel en zol gerook. dink ampeq hulle het gestrip ook. en juf annie het jo wragtig weer begin naels kou en in haar neus krap. sien hulle reg hoor.

  • 17. *Mathilda*  |  Augustus 25, 2008 om 7 : 39

    More more !

  • 18. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 12

    Hallo!!!!!!!!!

  • 19. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 16

    Tilla, posduif oppad.

    Ek moet se, ‘n sensuurraad sal nogal useless wees in vandag se lewe. As jy dit nie in SA kan kry, kry dit dan op die internet.

    Olga

    Ek het dit gekyk, my ma het vir ‘n pajamapartytjie toe ek 13 geword het, dit uit uitgeneem vir ons. He He He. My een vriendin se pa was hierdie stoere AWB man. Hy het te vertelle gehad hoe hulle die dorp se strate afgebaken het om the Rocky Horror Picture Show te kyk. Hy was mal oor die fliek gewees, AWB of te not.

    Ek dink die fliek was geban gewees omdat dit oor transvestiete handel. Het jy geweet Susan Sarandon was in die fliek?

  • 20. Nats  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 20

    Goeie more!!

  • 21. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 21

    Laat my nou dink. My ma was op ‘n stadium ‘n bibliotekaresse gewees. Iemand vra haar toe watse boek sy kan aanbeveel. Sy beveel toe Susters van Eva aan.

    ‘n Week later is die vrou se man terug. Vreeslik ontsteld omdat my ma sulke materiaal vir sy vrou gee om te lees. Dit is dan pervers. Dieselfde vrou wat Mills & Boon en Marita van der Vyver lees.

    Lyk my sy het met haar pa getrou.

    My ma het my toe ek 8 jaar oud was Fiela in die hand gestop om te lees. Ek dink ek was seker so 14/15 toe ek opdrag kry om Susters te lees.

  • 22. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 23

    Tweeling????

    Jy is vroeg uit die vere.

  • 23. bruinogies  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 46

    more more!!

    hoop julle het ‘n wonderlike naweek gehad!

  • 24. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 8 : 49

    Net te kort.

  • 25. bruinogies  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 01

    adrie

    ek sien jy het vrydag mirrag leke alleen gesuip!! sommer emmers vol!! lol

  • 26. Verons  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 10

    More julle!!
    Ek gaan bietjie Blog-verlof vat van dorings, sal weer kom inloer maar op die oomblik bly ek vir eers ‘n ruk weg………………….

  • 27. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 13

    Ek sou gedeel het as hier iemand was om mee te deel.

  • 28. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 14

    More Verons

    Hoekom?

  • 29. bruinogies  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 15

    verons

    more more
    ek sien clive gaan die naweek wat nou kom in ons dorp optree!
    wat is daai song se naam? (iets van jeans)

  • 30. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 22

    Hello julle

    Wat vertel Olga my hierso!! Kinders Ouma is diep beswaard oor julle alweer julle morele waardes by die venster uitgegooi het. Bring vir Ouma, Tannie Emsie Schoeman se boek oor goeie maniere en etiket daar in die buffet laai!! Kom sit nou almal hier aan die tafel, laat ons heel voor begin met die les!!!!
    ‘n Gesuip, gerook, gevloek, skel en zol rook is van die bose.

    Ons sal nou sensuur op hierdie blog begin toepas!! As mens nie verantwoordelik kan optree nie, sal Ouma maar weer die plat hand moet inspan. Ouma se mos altyd ‘n wiksie het niemand nog skade gedoen nie.

    Ek is vanoggend diep maar diep beswaard. Waar het julle die drank en sigarette gekry??? Hulle mag dit nie aan minderjariges verkoop nie!! 😆

  • 31. Wees kjind Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 24

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( M I R R A G ! ! ! ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 32. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 24

    Verons waar gaan jy heen? 😯

    Jy kan nie nou vir Ouma alleen met hierdie kinders los nie!!
    Dis te vreeslik, Ouma pluk haar bloomer en bolla sommer met 2 hande reg.

    Alles val uit mekaar, Ouma se hele lewe is nou chaos!!

  • 33. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 24

    Ouma

    Ons het net gedrink.

    Dit is Wesie wat gezol het, soos in dagga Zolle.

  • 34. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 25

    Wees kjind,😯 dis nie mirrag nie, die son is nog skaars op, dis môre!!

    Nee alles het nou uitmekaar geval…. my kinders het van die pad afgedwaal!!! 😦

  • 35. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 26

    Wesie

    Bly dat jy terug is in een stuk.

    Ouma wil jou foeter oor jou Zolle.

    (Ek dink Tannie Zee het gaan stories aandra.)

    Olga klik verniet. Sy het heeleerste op die blog gepie.

  • 36. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 28

    Tipies

    Nie hallo my engeltjies, ouma het julle gemis, hier is vir julle ekstra sakgeld nie. Aikona

    Dit is net raas en nogmaals raas.

  • 37. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 30

    Wesie bring dadelik daardie Zolle vir Ouma, wat jy onder jou matras weggesteek het. Dis geen wonder jy weet nie of dit oggend of aand is nie!!!

    Adriana kom hier, jy mag geen sterk drank oor jou lippe laat kom nie. Dis waar al die sondes vandaan kom my kind!! DIs die begin van die pad vol onheil!!! Daardie goed maak jou lekker in die kop!!!
    Jou kop werk dan nie so lekker nie. Verstaan jy??

    Hou verby daardie euwels, Ouma smeer die plek met varkspek en besprinkel die blog met kragtige water en hang knoffel op!! Dit kan nie so aangaan nie.

    Die hele wêreld het nou deurmekaar geraak.

  • 38. olga  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 32

    more more. almal gaan blog verlof vat terwyl ou ola hier is. maar juf annie, kon jy op 8 jarige ouderdom al goed gelees on fiela baas te raak? heng wat het jy op daardie tere ouderdom gedink van susters? ai, ek dink daardie boek moes 1 hoofstuk langer gewees het. jessie het met die beste bedoeling gemoor. ai, sy is weer n ander onderwerp. al die vroue in susters was op hul eie maniere vloermatte. ek dink elke vrou is dit aan haarself verskuldig om AUDREY HOWARD se boek A DAY WILL COME, te lees. ek het ongelukkig nog nie soortgelyke boek in afr teegekom nie.

  • 39. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 39

    Testing

  • 40. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 41

    OUMA!!!!!!

    Maar my vy!!!! Ek smyt nou vir ouma met knoffel en al van die blog af. GRRRRRR!!!! Ek het net Tequila gedrink en almal weet dit is soos water.

    Verskoon my, laat ek net al Ouma se toorgoed gaan afhaal.

  • 41. Wees kjind Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 42

    @ Wip

    Ek het al die zolle gerook NADAT die mamma en baba renoster ons gejaag het😯

    My se kjind het niks slaap ingekry Sat nie~~

  • 42. olga  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 42

    yyyyeeeeeaaaaahhhhhh!!!!!!!! julle gatte gaan tog te leke brand. julle dink mos julle kan maak wat julle wil. nou het ouma wipneus julle leke uitgevang. so op n maandagoggend. hapa pa lapa. buitendien juf annie, ek het mooi skoon gemaak wa ek gepipi het. tot met groen dettol afgevee.

  • 43. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 42

    Adriana los daardie toorgoed net waar dit is!!!! 👿

    Ouma loop met die oosterse gedoente en sprinkel weereens die blog met kragtige water!!!

  • 44. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 44

    Olga

    Ek het seker my ma geirriteer en sy het gehoop dat ek met Fiela uit haar hare gaan bly. Seker gedink ek sal nooit die boek klaar lees nie.

    Ek kon Susters eers na skool waardeer.

    Ek het A day will come ook al gelees.

  • 45. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 45

    Wesie jy sal jou naam moet verander, jy is mos nie wees nie, hier is jou Ouma dan??? 😯

    Dit moet verander na Aangeneem Q

    Ek wil niks hoor van renosters en goed nie, bring daardie zolle.

    En bring sommer vir Ouma die pak Huggies bo op die kas. Ek sien julle is nog nie ordentlik gepotty train nie!!

  • 46. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 45

    Adrie smyt die toorgoed in die vuur. 👿

  • 47. WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 46

    HE! HE!

  • 48. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 46

    Ouma

    Dit is Olga wat nie kan knyp nie.

    Ek het net ‘n bietjie naar geword toe die mense van Steve Kotsuier praat. Ek het darem standaarde.

  • 49. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 48

    Drieling

    Plaas maak jy jou naam Paula Kruger Q en kry klaar.

    Gaan ons oom Vlokkie weer nooi vanjaar?

  • 50. WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 49

    Ek voel WILD vandag!!

  • 51. PRINSES WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 51

    @ A3

    Het jy nog sy nommer. Ek moet nog eers ga soek. Ek weeti wa ekki ding gebêre hetti

  • 52. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 51

    whahahahahah 😆 nou is die wildtuin ook vanoggend op die blog!!! ROFL

    Ouma het weer vars knoffel opgehang!! Hierdie Ouma moet haar kinders na die lig toe terug bring vandag!!

    As jy met Steve begin, maak jy Ouma baie kwaad Adriana!! Jy weet julle mag nie so van hom praat nie. Ouma duld dit glad nie. 👿

    Ouma sit vir almal ‘n doek aan!!

  • 53. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 52

    Cheepers, party van ons dink baie van hulle self. Ek wonder nou hoe kan ‘n mens ‘n Prinses en ‘n Queen wees.

    Nee, nie waar ek kan onthou nie.

  • 54. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 55

    Maar Ouma

    Steve Kotsuier maak my naar. Veral op ‘n Vrydag en veral as sy bekotsingwaardige Yuk Bul gesing word.

    En hou nou op met die knoffel. Dit is medisyne en ‘n mens kan nie so met medisyne speel nie. 👿

    Die blog gaan stink soos ‘n ander blog waarvan ek weet.

  • 55. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 56

    BETER?

  • 56. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 57

    Adrie waar is Tinky, Zoeksie en Nats????

    Ok julle kinders moet soet wees, julle Ouma gaan gou na die Doggy Parlour toe, hulle moet Ouma bietjie mooi maak😈

    Ouma het vanaand die ouderling genooi vir koek en tee. Mens moet darem mooi lyk as die ouderling sy geldjie kom haal 😆

    Los nou die knoffel en varkspek, dit hou die bose weg!!! 😆

    Soet wees!!!

  • 57. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 57

    Nie regtig nie.

  • 58. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 58

    Ouma

    Tinky is in die Kaap. Sy is tans sonder werk.

    Zoekoe, geen mens weet.

    Nats, seker by Zoeks.

  • 59. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 9 : 59

    Ouma word deurmekaar met al die name, die Royals het vanoggend die blog besoek!!! Ek maak ‘n vinnige knie buiging vir die koningin en prinses!!!

  • 60. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 00

    Koebaai ouma Wip!!!

    @ A3

    SJARRAP!!!!!!!!!!!!

  • 61. Wipneus!  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 00

    Ouma sal daardie Zoeks en Nats moet begin dop hou!!😈

  • 62. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 02

    GMF!!!!!!!

    Ek gaan jou gou posduif, Sam.

  • 63. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 02

    Ouma

    Se ek mos lankal.

  • 64. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 03

    Ek het die blog se 25 000 ste comment gemaak by 63.

  • 65. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 14

    GGGRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 66. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 17

    Wat nou weer, u laagheid?

    (By Heksie gehoor)

  • 67. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 22

    GMPF!!!! Ek wil in my broek skyt as my firewall kom interfere!!! DROL!!!!!!!!!!

  • 68. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 24

    @ Adriana

    Ek moet nog met al die actions vir jou bedeie hoe die renoster ons gejaag het. T het rerig glad nie geslaap nie. My poep was ok ma yskoud toe hulle op ons afstorm en die stok ou poepol oom staan dood stil voor my.

    M.A.W. Wanne ga ons wee dop?

  • 69. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 32

    Sam

    Net wanneer jy wil.

    Ek het al gesien hoe hike T terug beskawing toe. Het jy ‘n rooi kar die naweek gehad?

    Ek kan nie help om daaroor te lag nie.

  • 70. demoerin  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 40

    Ek stem, ek is oud genoeg om my eie ingeligde besluite te kan maak! Niemand hoef vir my te besluit nie, dankie. Ek kan gelukkig ook met ‘n open mind na iets kyk, bv. Reaper, ek dink dit is moer snaaks… en dit is dit. Wens al die ou vrouens wil tog hulle nat broeke nou vir eens en altyd uithang om droog te word!

  • 71. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 43

    @ My 3ling

    Daai fokken renoster was 3 meter van my af toe die ou oom wakker skrik (spelling?) en ry!! DROL!!! Ek het al gesien hoe daai 3 ton renoster se horing (ha ha) my boot se slot hak en dit in my hol kom park!

  • 72. Nats  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 45

    Tweeling
    Sorry man ek is al voor agt by die werk gewees want ek het te veel werk en die deadline is vandag!! Vir die een report…

    Maar ek is nou so moerig ek kan skaars tik… en hartseer ter selle tyd!!!

    Sal net nou weer inloer en jou ‘n pos duifie stuur…

    Lo da my 2ling se 3Ling!!!!!

    Hello Ouma!!!!!

    Verons
    En daai lang gesig?? Waarheen gaan ma??

  • 73. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 48

    3 ling

    Moenie weer begin met horing nie.

  • 74. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 52

    WHUHAKAKAKAKAKA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 75. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 59

    Wat ‘n weird lag.

  • 76. Zee  |  Augustus 25, 2008 om 10 : 59

    DMI, ek dink ook Reaper is moer snaaks. Mens moet dit kyk in die lig van comedy🙂

    KONINGIN WILLETUIN Q – Jou plek is bespreek in die rehab om van jou slegte gewoonte ontslae te raak. Ai, geen wonner die kinders slaap nie!🙂

  • 77. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 11 : 04

    Zee

    Se vir haar!!!!

    Gaan verbrand die goed op jou blog. 😆

  • 78. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 11 : 49

    They tried to make me go to rehab, I said, “No, no, no”………………

  • 79. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 11 : 54

    Rehab is mos vir quiters.

  • 80. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 05

    Ek wil ook op verlof gaan.

    Gaan ons met die trein see toe ry?

  • 81. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 06

    Jy sal weet….. Ondervinding is mos jou middel naam😉

  • 82. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 07

    They tried to make me go to rehab, I said no, no, no
    Yes I been black but when I come back, no, no, no
    I ain’t got the time
    And if my daddy thinks I’m fine
    You’s tried to make me go to rehab I won’t go, go, go

    I’d rather be at home with Ray
    I ain’t got seventy days
    Cause there’s nothing, there’s nothing you can’t teach me
    That I can’t learn from Mr Hathaway

    I didn’t get a lot in class
    But I know we don’t come in a shot glass

    They tried to make me go to rehab but I said no, no, no
    Yes I been black but when I come back no, no, no
    I ain’t got the time
    And if my daddy thinks I’m fine
    You’s tried to make me go to rehab I won’t go, go, go

    The man said why do you think you here?
    I said I got no idea
    I’m gonna, I’m gonna lose my baby
    So I always keep a bottle near
    He said I just think you’re depressed
    This me, Yer baby and the rest

    They tried to make me go to rehab but I said no, no, no
    Yes I been black but when I come back oh no, no, no

    I don’t ever want to drink again
    I just, ooh I need a friend
    I’m not gonna spend ten weeks
    Have everyone think I’m on the mend

    And it’s not just my pride
    It’s just til these tears have dried

    They tried to make me go to rehab but I said no, no, no
    Yes I been black but when I come back no, no, no
    I ain’t got the time
    And if my daddy thinks I’m fine
    You’s tried to make me go to rehab but I won’t go, go, go

  • 83. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 10

    Die trein vat te lank…… ons vlieg somme (in ons moere)

  • 84. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 22

    Sam

    Hulle se treinry is lekker.

    GRRRRRR

  • 85. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 24

    Ek vlieg sommer regtig weg.

  • 86. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 26

    MAN!!! JYS REG!!!!!!!!!!!!! Ons ka suip oppi trein en nie worry oor wie se beurt dit is om te bestuur nie!:mrgreen:

  • 87. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 30

    Sam

    True!!!!

    Ons kan ook baie gemakliker slaap op ‘n trein en minder karsiek raak.

  • 88. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 35

    Ek sal graag op die sensuurraad wil wees. Ek sal almal sensor wat dom is.

  • 89. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 45

    Ek ken ‘n oom wat op die sensuurraad was. Hy het al iets van alles gedoen in sy spaar tyd. Van liedjies skryf tot akteur speel. Hy sal seker onthou word as ‘n digter en sy bydrae tot sy kerk. Hy is nogal verlig vir sy ouderdom, maar daar is goed wat ‘n no-no is.

  • 90. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 52

    @ My 3ling

    In skaamte laat sak ek my kop. Ek het noggi die post gelees nie😳

  • 91. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 12 : 53

    3ling

    Toemaar, ek weet jy hou nie van die posts nie. 😆

  • 92. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 1 : 12

    WordPress is weer lekke oppiekoffie vandag.

  • 93. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 1 : 15

    Nee, dit was nie WordPress se skuld nie.

    Ek is steeds alleen hier.

  • 94. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 1 : 55

    En nog steeds.

  • 95. KONINGIN WILLETUIN Q  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 19

    BAIE SKERP!!!

    Twee tannies in ouetehuis sit op stoep en gesels.

    Ans (82) vra: ‘Hoe lyk dit Bets, raak jy nog soms lus?’

    ‘Ja’, antwoord Bets (91). ‘Dan suig ek sommer aan `n lifesaver.’

    Ans: ‘ My genade Bets! Hoe de moer kom jy op die strand?’

  • 96. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 29

    Dalk moet ek ook gaan grappies soek.

  • 97. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 43

    GRRRRRRR

  • 98. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 43

    HE! HE! HE!

  • 99. olga  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 51

    Ai, die merrimpies wil alweer suie. ouma wip, hdt jy hulle beloer? het hulle nie meer kattegese nie? sien iemand gooi alweer modder toe nat broek hom teni braaksak tref. wat het j met t ini willetuin aangevang weeskjend? seke gedreig omi arme kind vi di ou krokkenoster te voer. sies vir jou.

  • 100. olga  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 52

    verdomme.

  • 101. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 2 : 59

    Waar wil ons suip?

  • 102. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 04

    O heng

    Ek sien nou eers daar is nog ‘n naamsverandering gewees.

  • 103. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 17

    @ Tannie Olga

    SSSJJJTTT!!!!!!!!!!!! Nou nou hoor die welsyn tannie dat ek my se kjind vi die krokkenoster wou voer!

  • 104. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 20

    @ A3

    WIE? WA? WANNE?:mrgreen:

  • 105. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 24

    Wille kjind

    Jy. Op die hoeveelste naam is jy nou al vandag?

    (Fluister – die welsyntannie ry trein.)

  • 106. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 33

    @ A3

    EK? NOOOOOIT!!!!!!!!!!!!!!!!!!! My se naam is my se naam.

    *fluister* daai welsyn tannie het gedink sy klim oppi trein Kaap toe……… ma ek het ‘n moerse suprise vi ha. He! He! He!

  • 107. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 36

    Waarheen gaan daardie trein?

    Of wil ek eindlik nie weet nie?

    Ons moet dalk fluister, as ouma ons hoor is die gort gaar.

  • 108. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 3 : 42

    Die hele blerrie plek ruik nog steeds na knoffel.

    NJRRRRR

  • 109. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 4 : 21

    Ai tog!!! Dis wee sukke tyd!! Al die clowns kom nou hulle se karre afhaal.

  • 110. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 4 : 48

    Ons moet praat

  • 111. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 4 : 53

    Waaroor?

  • 112. WILLE KJIND Q  |  Augustus 25, 2008 om 5 : 26

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!! Ek sukkel!!!!!!!!!!!!!

    Oor die ollie dag

  • 113. Adrie  |  Augustus 25, 2008 om 5 : 32

    Kry my netnou op mxit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: