Man, I feel like a woman

Augustus 21, 2008 at 5 : 25 221 Kommentaar

Ek wil met julle ‘n toneeltjie uit Miss Congeniality deel.  Die harde baard macho ouens staan ongeduldig buite en wag.  Een van die ‘manne’ moet in ‘n Mej VSA deelnemer ontskep word.  Dit is die tawwe mans wat geen emosies het nie en wat dink metrosexual het iets te doen met seks op ‘n trein.  Dan klink die openingsnote van Mustang Sally op.  Die wonderwerkers stap uit en maak plek vir Gracie Hart.  Al wat ‘n man is se bek hang oop . . . hulle hou baie van wat hulle sien.

Vandag wil ek oor droolliedjies blog.  Daardie liedjie van rou bewondering wat jou soos ‘n vrou laat voel.  Kom ons wees eerlik, elke vrou se selfvertroue spring deur die dak as iemand haar voorkoms bewonder.  Kan julle aan enige lied van die Backstreet Boys, Westlife of Justin Timberlake dink wat dieselfde gevoel sou gehad het.  Selfs al het een van hulle Mustang Sally gesing, is dit nie dieselfde nie.  Daar skuil te veel sensitiwiteit en meisieheid in hulle are.

Ek wil die musiek video van Dr Hook gebruik om my punt te wys.  Die liedjie gaan oor ‘n vrou se stêre wat openlik bewonder word.  Kyk net hoe geniet sy dit?  Geen aktrise se gesigsuitdrukkings is so goed nie.

Ek praat van drool, nie van romanse nie.  Alfa mans wat mal is oor vroue.  Wat bewonder sonder enige verwagtinge.  ‘n Minnesanger sing oor wat ‘n vrou wil hoor, ‘n boyband probeer sing wat hom ‘n geluk in die bed sal kry.  Mika is briljant, maar waar is die mans wat, ja, nog mans is?

Dink aan Roy Orbison se Pretty Woman.  In Jacaranda se woorde, ‘n feel-good-song.  Sy You got it is ook glad nie sleg nie.  Ken julle die Hollies se Long Cool Woman in a Black Dress?  Mungo Jerry sing weer van ‘n Long Legged Woman dressed in Black.

Chris de Burgh se Lady in Red tel nie.  Dit is ‘n lied wat hy in iemand se oor fluister terwyl hulle dans.  James Blunt se Beautiful tel ook nie.  Hy tjank daarin, hy kwyl nie.

Aan watter liedjies kan julle nog dink?  Hoe voel julle oor die saak?

Blogvraag:  Wie was die hoofsanger van Mungo Jerry?

Blogantwoord:  Olga was reg met Born Free.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Just Nuisance Flieks

221 Kommentaar Add your own

  • 1. *Mathilda*  |  Augustus 22, 2008 om 12 : 48

    Ok nou maar tatta hoor – ek gaan jou wel mis kloon ! Ons kan ook nie te veel dieselfde wees nie Te van enigeiets is nie goed nie ! Ek is nogsteeds lief vir jou hoor en ek gaan nogsteeds sisters doen !

  • 2. *Mathilda*  |  Augustus 22, 2008 om 12 : 50

    O ja – dit lyk nie of ek die ander 2 minis het met sisters nie !

  • 3. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 12 : 52

    Ai tog Kloon

    Dan moet hulle pa hulle maar bring. 👿

  • 4. *Mathilda*  |  Augustus 22, 2008 om 12 : 55

    Ek het net so vinnig op die kalender gaan loer en daarvolgens is hule daai naweek by hom en sy pa verjaar in daai week so hy sal seker nie wil uitruil nie – maar daar is nog tyd, ons sal nog sien.

  • 5. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 03

    My mini’s is nou net gekom haal deur hulle hy’t hylle laas in Mei gehad

  • 6. *Mathilda*  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 10

    Ek gaan nou waai, moet ‘n geskenk vir ‘n doop en ook ‘n 80ste verjaardag gaan soek – sien julle weer Maandag – lekker naweek

    Kloon

    Jou sien ek op die normale plek

  • 7. Verons  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 11

    Olga ek hoop jy het nou klaar gelag want gaan lees WEER wat ek gesê het Clive het dit altyd vir my gesing!
    En weet jy wat…………….. f~# jou lekker, Clive is ‘n persoonlik pel van my en hou jou sarkasme vir jouself!!
    En nog ‘n ding net my vriende mag my Veronsie noem!!

  • 8. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 28

    nou ja toe vertel haar!!!!!!!!!

  • 9. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 29

    sjoe ek nou erg lus vir n dop!!!

  • 10. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 30

    of sommer 2

  • 11. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 30

    of dalk drie……….

  • 12. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 31

    Poplap
    wat van ‘n bottle

  • 13. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 32

    jaaaaaaaaaaaa!!!!

  • 14. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 33

    waar almal? vroeg getjaaila?

  • 15. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 33

    poplap
    wat drink jy dan stuur ek vir jou ‘n dop gou

  • 16. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 34

    brannas met sprite zero of sommer n hunters dry

  • 17. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 40

    jou lucky day hies vir jou ‘n lekka brannas

    cheers

  • 18. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 41

    cheers mater

    mwah

  • 19. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 42

    kyk nou net hoe die anner gaan uitpop noudat die pub oop is😉

  • 20. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 43

    Ma Verons

    soek jy rooikoeldrank ❓

  • 21. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 44

    ek behartig net die bar tot 2:00 dan moet julle ‘n nief barlady kry
    plaas julle orders nou

  • 22. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 44

    happy hour!!!!

    alle shooters is op die huis mensies

  • 23. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 46

    erns

    ek sal deurdruk tot 18h00, eks n cool barlady

  • 24. erns  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 53

    sharp pop sal die shooters nou begin na 2 sit ek die ander kant van di counter dan wil ek bedien word

  • 25. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 1 : 58

    noooo problem,

    kan ek solank n springbokkie kry om op te warm, en dan n jaggermeistertjie asb

  • 26. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 05

    ek gaan maar na n ander pub toe, hier gaan boggerol aan nie

  • 27. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 06

    dankie erns

    vir NIKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 28. erns  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 06

    ok cheers ek gaan ook nou maar pubcrawling doen

  • 29. bruinogies  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 11

    hey julle 2 bietsies!!

    drink julle alleen?? kan ek ok ma kry?

  • 30. Verons  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 17

    Erns rooikoeldrank is nou te flou! Gooi sommer ‘n dubbel tequla asb!!!!

  • 31. olga  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 18

    Wha ha ha ha ha ha ha. Sal my leer om te blog as ek altaardoeke maak. Ma weet jy wat veronsie? Fok het n fokop getref met jou? mag ek jo ma bitch noem? jy dink dit oenskynlik van jouself. jy is welkom aan clive. jy het gese jy dink hy het dit self geskryf en jy was sy inspirasie viri song.het hy dan onder n skuilnaam geskryf? want op my opname wys hul sammy kershaw as die sanger en mel mc daniel as die skrywer. hoe oud was hy toe hy vir jou gesing het? in my jongmeisiedae het oumans my la gril. laat my dink aan vriendin wat altyd gese het jody wayne het picture of patches vir haar geskryf. sy het dit oor en oor gese en gesing en nooit agtergekom dit was vir n dooie meisie geskryf terwyl sy baie lewendig is.

  • 32. bruinogies  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 25

    😦😦 almal kyk my mis!

    moet ek dalk skree?

  • 33. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 30

    Haai BO

    Ek soek ook ‘n shooter.

  • 34. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 33

    Wie loop voor op die oomblik?

  • 35. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 35

    Ek loop voor!!!

    Ek is dan alleen hier.

  • 36. bruinogies  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 37

    adrie

    die bar ladies is flou, hulle is kla getrek!!
    nou gaan ek alleen zappa en lemoensap drink, adrie as j wil, sal ek met jou deel.

  • 37. bruinogies  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 39

    lekke naweek vir julle!!

    moet asb ni opi blog k*k ni want hier is al opgep*s en al gekots!! ek wili maandag blog skoon maak nie!!

    geniet en wees soet (maatigheid voor oe)

    love ya!

  • 38. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 2 : 42

    Deel BO

    Voordat jy waai.

    Totsiens.

  • 39. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 08

    Kan iemand asseblief die goed wat op my tafel land vertel dit is vrydag?

  • 40. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 09

    Ek sal sommer ‘n bottel Tequila nader sleep.

  • 41. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 11

    ‘n EMMER Tequila

  • 42. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 12

    Ek sal ook geen ander keuse he as om dit self te drink nie.

  • 43. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 13

    As ek myself dooddrink, onthou dit was nie aspris nie.

  • 44. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 23

    Genade, so ‘n emmer tequila is swaar.

  • 45. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 25

    Plaas het ek dit eers leeg gedrink.

  • 46. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 26

    Of ten minste ‘n gedeelte uitgedrink het.

  • 47. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 30

    O ja, ek het nou net gehoor hoe klink Meryl Streep in Mamma Mia. Almal weet seker al hoe voel ek oor ‘n Abba liedjie wat gecover word. As ek vir ABBA se Mamma Mia tien gee, gee ek Streep 7. Ten minste is daar nie met die musiek gekarring nie.

    Hoeveel slapies nog?

  • 48. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 31

    ‘n Volle 7.

  • 49. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 32

    Tensy jy slim (en eerlik is)

  • 50. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 33

    En ek is darem slim.

  • 51. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 36

    So bietjie eerlik ook.

  • 52. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 37

    In elk geval, jy kan dit oor 6 slapies sien.

  • 53. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 37

    En baie mal.

  • 54. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 40

    Vir alle nuwe besoekers, ek gaan gewoonlik nie so erg aan nie.

  • 55. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 41

    Ek gaan gewoonlik erger aan.

  • 56. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 42

    Maar nie vandag nie.

  • 57. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 43

    Ek gaan nou dadelik op hou.

  • 58. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 44

    Dalk moet ek eers net tot 3 tel.

    He He He – Grappie.

    Cheers

  • 59. Verons  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 54

    Olga……………Clive is 10 jaar ouer as ek en ek praat van 19jaar terug! Ek kan jou verseker baie mense 20jaar jonger as Clive sal hul voortanne wil gee om naastenby so goed soos hy te lyk! Hy het baie goed verouderd…. O ja net ‘n stukkie nuttelose inligting die vrou met wie hy nou getroud is, is 8jaar jonger as jy en ek het hulle aan mekaar voorgestel!!!
    Maar weet jy wat ek sal verkies dat jy liewer nie met my moet praat nie, van die begin af het jy aan my gat gekrap en ek is regtig nie lus vir jou kak nie!!!!!!!!!!!

  • 60. Verons  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 55

    Okay Baai julle praat weer maandag!!!!!

  • 61. Wees kjind Q  |  Augustus 22, 2008 om 3 : 59

    EISH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 62. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 05

    Wat???

    Is Clive se vrou ‘n 100 jaar oud? 😯

  • 63. Wees kjind Q  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 10

    DUBBEL EISH!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 64. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 11

    hhhelloush almal, wat gaaa hieee aan?? te veel shoeters

  • 65. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 14

    fok, nog alie teid aleen

  • 66. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 16

    :mrgreen:

  • 67. Wees kjind Q  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 16

    @ A3

    Ek sien die malligheid het afgesmeer……………………..

  • 68. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 16

    😡

  • 69. poplap  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 17

    😕

  • 70. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 19

    Wesie

    True. Dit gebeur as ‘n mens alleen drink.

  • 71. Adrie  |  Augustus 22, 2008 om 4 : 22

    Ek is nogal goed met somme, maar ek kop nie.

    Clive is 10 jaar ouer as Verons

    Olga is 108, dus is Clive se vrou 100.

    En die punt is?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: