Just Nuisance

Augustus 20, 2008 at 8 : 20 197 Kommentaar

Almal weet nou al Nats se hart klop tjoklits vir ‘n Great Dane.  Dit is dalk nou tyd om van die bekendste Great Dane in Suid Afrika te praat. 

Nuisance is vermoedelik 1 April 1937 gebore in Rondebosch gebore.  Hy is aan Benjamin Chaney verkoop wat Simonstad toe getrek het vir werk.  Gou het Nuisance bekend geraak, veral onder vloot matrose wat hom peuselhappies gevoer het.  Hy het hulle begin volg hawe toe, waar hy hom op die skepe tuisgemaak het.  Nuisance was 2 m lank as hy op sy agterpote gestaan het, niemand wou hom verwyder nie.

Nuisance het saam met die vloot outjies begin trein ry.  Hulle het hom tervergeefs vir die kondukteure probeer wegsteek.  Maar die trein manne is nie skip manne nie.  Nuisance was gereeld van die trein af gesmyt.  Nuisance het hom nie daarmee laat vermaak nie.  Hy het bloot vir die volgende trein gewag.  Die kondukteure het gou genoeg gehad.  Die keuse was eenvoudig.  Of Nuisance betaal pas of hulle laat hom uitsit.

Dit was nie so goedsmoeds aanvaar nie.  Die matrose en belangstellendes het gou vir vertoë aan die Vloot gerig.  Op 25 Augustus 1939 het Nuisance amptelik lid van die Koninlike Vloot geword.  Hy het al die voordele van ‘n ander seeman in die vloot gekry, insluitend gratis spoor vervoer. 

Nuisance was as die hond se van aanvaar.  Hy het ‘n naam vir sy vorm nodig gehad, iemand het besluit Just is ideaal.  Dit was nie die enigste “challenge” nie.  Nuisance kon nie sommer aan enige kerk behoort nie.  Eers was hy ‘n “Scrounger”, maar later het hy aan die “Canine Divinity League” behoort.

Nuisance het meestal self besluit hoe om homself besig te hou.  Dit was dan meestal ook om die matrose op die trein te vergesel of om seker te maak hulle vind die pad van die kroeg af.  Hy moes af en toe ook sy snoet op funksies wys.  Een van die funksies was sy gereelde huwelik aan Aninda.  Saam het hulle 5 kinders gehad.  As betaling vir die troue, was twee van hulle mini’s verkoop (om geld vir die Tweede Wêreld oorlog) in te samel.

Nuisance was soos sy naam voorstel gereeld in die doghouse.  Hy het gereeld sonder sy pas gaan trein ry.  Hy het soms volstrek geweier om die kroeg te verlaat wanneer die kroegman wou gaan slaap.  Natuurlik was hy ook nie altyd waar hy moes wees nie.  Hy het self verskeie moorde gepleeg, die mascots van besoekende skepe het hom geirriteer.  Een keer was hy ‘n week sonder bene, nadat hy in ‘n adjunk se bed geslaap het.

‘n Ongeluk het veroorsaak dat Nuisance geleidelik verlam geraak het.  So erg, dat hy uit die vloot ontslaan moes word op 1 Januarie 1944.  Hy het net verder agteruit gegaan.  Op 1 April 1944 was hy uitgesit.  Sy liggaam was in ‘n vlag gedrappeer vir sy begrafnis.  Hy het ‘n geweer saldo gekry.

Vandag is daar ‘n standbeeld van hom in Simonstad.

Blogvraag:  In watter fliek was Elsa ‘n spesiale leeu?

Blogantwoord:  Donnie Steele.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dood moet ‘n oorsaak hê Man, I feel like a woman

197 Kommentaar Add your own

  • 1. Salomè  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 06

    Tsk, ek praat in elk geval met myself.

  • 2. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 10

    Ek kak en kerm elke week oor die onnies en die kinders se take – dis ‘n pot snot !

  • 3. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 10

    Saloom

    Ek sal moet gaan soek.

    Wat die basaar betref, reeds planne vir daardie naweek.

  • 4. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 11

    Salome

    Waar bou hulle daai kragstasie ?

  • 5. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 11

    Kloon en Saloom

    Ek stem saam. Laat hulle eerder die kinders leer.

  • 6. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 15

    Ek het 2 wat more moet in vir Terror – een van Dinousourusse en een van die 9 provinsies en volgende week moet die een van die Olimpiese spele (nogal in engels) wat 200 punte tel in wees – nou vra ek jou met trane in my navy blue eyes – wat moet die kinders met daai useless information doen na skool ? Hoeveel jare terug het die Dinos al uitgesterf ?

  • 7. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 17

    Tilla

    Hulle moet in Genetika belangstel en blogs skryf na skool.

  • 8. erns  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 20

    Myne moet leer en dink jy hy wil swot hy hou nie van di en daai onnie nie

  • 9. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 22

    Watse Onnie is dit, Erns.

  • 10. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 24

    Worst of all is dat dit nie die kinders is wat die goed doen nie maar die ouers – nou moet my nie verkeerd verstaan nie – ek hou daarvan om die inligting in te samel maar mens het nie altyd tyd nie (as dit met die blog begin interfere vir ‘n begin is dit verkeerd) en wat die stupidste van alles is is die feit dat hulle nie net die inligting kan uithaal en plak wat hulle wil gebruik nie – dit moet in hul eie handskrif oorgeskryf word !

  • 11. erns  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 28

    Sy engelse onnie veral maar al die ander ook en die Tsepos in sy klas spot hom oor sy van

  • 12. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 30

    Tilla

    Ek kan daardie punt insien. Die idee is immers dat die kinders die inligting moet verwerk en in hulle eie woorde moet weergee. Hulle het daardie skil vir varsity nodig.

  • 13. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 38

    Dis nie waarmee ek die probleem het nie, ek trek ‘n klomp inligting en hulle soek self daardeur wat hulle nodig het – maar hulle kan tik en dan kan mens ten minste sien wat daar staan, ek tik dit nie vir hulle nie

  • 14. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 40

    Tilla

    Ja, maar onthou party ma’s sal vir hulle tik ook.

  • 15. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 42

    Also true – ek laat myne self tik – dit leer hulle om die rekenaar te gebruik ook.

  • 16. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 44

    Ek moet darem iets werd wees in die paar dae wat ek hier is want die klomp is sommer upset toe hulle hoor ek gaan vir ‘n ander onderhoud – that feels good !

  • 17. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 46

    Wat slim is.

    Ouers wat hulle kinders se huiswerk doen is immers niks nuuts nie.

  • 18. erns  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 49

    Maar hulle doen meer skade as goed want daai ouers gaan ni langs di kinners in di eksamen sit nit

  • 19. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 50

    Plig gaan anyway in die koshuis die goed self moet gaan soek ook – sy weet presies waar en hoe – gelukkig het hulle ‘n Internet kafee op die skoolgronde by die kantien

  • 20. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 51

    Die eksamen gaan nie oor die take nie.

  • 21. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 52

    Erns

    Die beste van als is dat hulle daai taak doen en dis laaste in hulle hele lewe wat hulle daarvan hoor – ek stem absoluut saam as dit iets is wat hulle actually leer en kan gebruik – maar meeste van die tyd is dit ‘n klomp kak. Ons moes ‘n vulkaan bou, met die kak wat uit hom uitkom ook, nou vra ek jou, wat gaan hulle daarmee doen ?

  • 22. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 52

    Blerrie Dammit

    Ek wil terug gaan skool toe as hulle internet kafees het.

    NICO!!!!!

    Ons moet praat meester.

  • 23. *Mathilda*  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 53

    Ek is op my se pad – sien julle more – lekker aand

  • 24. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 3 : 55

    Soet wees kloon.

  • 25. erns  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 04

    Tilla

    ek stem saam met die take hulle kan dalk iets doen wat kinners dalk kan help in die toekoms ni sommer kak uit dink om hulle te doen nie
    gelukkig het seun nog nie sulke goeters om te doen nie maar hy haat dit om te lees het dit seker van sy pa geërf wan tek’s mal oor lees

  • 26. erns  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 06

    tata Tilla lekker aand vir jou

  • 27. erns  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 07

    ek gaan ook nou ry praat more weer

  • 28. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 11

    Cheers.

  • 29. Wees kjind Q  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 26

    GGGGGGRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 30. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 29

    Welkom Wesie.

    Bly jy kon dit maak.

  • 31. Wees kjind Q  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 34

    Ek is bombefok!!!

  • 32. Wees kjind Q  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 36

    Hulle het gesê ek kry dubbel my vorige salaris!!

  • 33. Wees kjind Q  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 38

    EK HET MY PAYSLIP VANDAG GEKRY EN DIS NOT ‘N FOK DUBBEL. DIS TRIPPEL!!! EN EK KAN NIE GA SHOP VOOR AL DIE DONNERSE CLOWNS NIE WEG ISSI !!!!!!!!!!!!!👿

  • 34. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 4 : 39

    Wesie

    Nice. Ek neem aan jy wil nie meer van werk verander nie.

  • 35. Wees kjind Q  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 15

    Nee jong…. Eks nou skoon moerig oorlat ek hie by die werk sit en nie ka ga shop nie!

  • 36. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 28

    Grrr

  • 37. olga  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 30

    viva erns wat ook n man is. en weer viva vir erns en juf annie ori skool kwessies. ai, my staan moes n sit op die myn gewees het. dan kon hy ook petrol toelaag kry vir werk toe en terug. nie net vir call outs nie. hulle myn gee net behuisingtoelaag vir broodwinner.

  • 38. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 34

    Olga

    Erns is ‘n sit.

    Ek kry net ‘n petrol toelaag as ek met my kar gery het.

  • 39. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 34

    Dalk moet ek eendag ‘n blog skryf oor take.

  • 40. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 36

    Ek moet erken my ma het al baie goed vir my geteken. Is daar iets fout met huiswerk delegeer?

    As ek die dag ‘n biol skets geteken het, het Ma-Drie dit gedoen. Of een van die onnies in die koshuis. Ek het vir haar gemerk, sy het vir my geteken.

  • 41. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 40

    Is dit nie ironies dat Great Danes gewoonlik kort mense of fyn mense vir hulle base kies nie.

  • 42. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 42

    Laat my dink . . .

    Een van my kinders is dol oor ons rifrug. Die rifrug laat hom nie intimideer nie. Dit is sy way or the hiway. Behalwe met haar. Sy was 5 jaar oud toe draai sy hom om haar pinkie.

  • 43. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 42

    Lekker aand almal.

  • 44. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 43

    Soet wees.

  • 45. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 44

    Hande bo die komberse

  • 46. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 46

    Aan die ander kant, netnou vries julle pootjies af.

  • 47. Adrie  |  Augustus 21, 2008 om 5 : 47

    Dan sal julle nie kan blog nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: