Rassisme

Augustus 15, 2008 at 5 : 12 212 Kommentaar

As daar iets is wat vir my elke dag ‘n groter steen des aanstoots word, is dit rassisme.  Om iemand suiwer net op hulle velkleur te bevoordeel of te benadeel. 

Ek is allermins kleurblind.  Ek dink tog dat ons die kleurverskille moet erken en dit vier.  Ons almal kan nie een kleur wees nie of van dieselfde agtergrond kom nie.  Ons het een keer ‘n kultuur aand by die kerk beplan.  Die predikant, ‘n bruin man, wou met krag en mag saam speel.  Hy het egter een probleempie voorsien.  Waar gaan hy ‘n boesmanvelletjie kry?  Ons is nie dieselfde nie, hoekom word ons deur politici dieselfde gedruk.

Al verskil ons soos, ja wel, wit en swart, gee dit niemand die reg om kwetsende aanmerkings te maak nie.  Jy het geen beheer daaroor of jy wit, swart, pienk, pers of geel gebore is nie.  Jy kan probeer verander, maar veel gaan jy nie uitrig nie.  Wat my veral dwars in die krop steek is wanneer iemand ‘n ander se velkleur aanval met die eerste teken van ‘n meningsverskil.  Mens kan ook nie ‘n ander se bevoegdheid net op kleur beoordeel nie.

Snaaks hoe die mense wat rassisme moet beveg die grootste rassiste onder die son is.  Ek verwys weereens na die sogenaamde politici.  Hulle het die wet gemaak dat daar nie na ras verwys mag word in die media nie.  Die reel tel egter nie as ‘n blanke ‘n swart persoon leed aangedoen het nie. 

Volgende is sportkwotas.  Na 14 jaar van sogenaamde demokrasie, is dit werklik nog nodig?  Gee iemand om dat Ntini swart is en Paulse bruin?  Al wat Suid-Afrikaners oor bekommerd is, is oor of hulle die beste persoon vir die possisie is.  Niemand gaan kla as die hele rugbyspan Pienk is nie, mits dit die beste rugbyspelers in Suid Afrika is.

Broad Based Black Economic Empowerment maak my naar.  Ek soek beslis nie die werk as daar ‘n swart mens is wat beter as ek is nie.  Baie van my kollegas en vriende beskou ‘n BBBEE pos as ‘n belediging.  Dit is mense wat voel hulle word nie na waarde geskat nie, omdat hulle swart of indier is.  Hulle voel tweedehands, hulle wil graag op gelyke voet met blankes kompeteer. 

Ek is self ‘n bietjie rassisties, maar dit mag nie my oordeel beinvloed nie.  Ons is almal in ons sonskynland, niemand gaan in die see ingejaag word nie.  Mense wat dit verwag, hou net van ‘n lekker drama.  Steek hand uit sodat ons die land saam kan uitbou.

Unitas des Veritas.  Of so iets.  (Eenheid deur verskeidenheid).

Blogvraag:  Wie het Dingaan as Zoeloe koning opgevolg?

Blogantwoord:  Paula was reg met Sir Patric Duncan.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Blog Menings Peiling Tyd om te kom en tyd om te gaan

212 Kommentaar Add your own

  • 1. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 25

    Joh!

  • 2. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 26

    Dit wil nou gedoen wees

  • 3. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 27

    Ek kry koud

  • 4. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 28

    Serious??? dis bad , ek hoop nie dat dit nog pla nie

    Hier by ons is n paar ouens al gehijack vir ons Toyota bussies , en dit laat n merk op n mens .

  • 5. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 29

    Daar moet seker nog so n bietjie OBS onder in n kas wees , om die koue baas te raak?

  • 6. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 31

    Ek moet by my vrou hoor wat gebruik sy , want as dit so koud is dan kom daar sulke “hot flashes” wat tot n ysbeer laat weg hardloop

  • 7. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 32

    Ek ga gesjuip raak van die obs

  • 8. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 32

    Laat ek gou daai pap gaan maak ….

    Maak vir jou lekker warm “hot chocolate”

  • 9. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 33

    He! He! Dit kom met ouderdom

  • 10. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 47

    Pap is gemaak…

    As jy nou gesuip is van die OBS , wel dan stryk die was goed hulle sommer self , wie gaan dan nou oor n kreukel worry

  • 11. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 49

    Ek is ook blykbaar in my oorgangs jare , maar my sielkundige se vir my ek het te ver oorgegaan….by honder verby en nou is ek weer trug op 18jaar

  • 12. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 11 : 57

    Hoe se hulle , in elke ou ,oorgewig toppie is daar so n jong mannetjie wat wil uitspring.

    Gewoonlik as ek so n bitjie OBS drink dan spring daai klein wetter uit , en kan hy vir jou tekere gaan

  • 13. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 04

    Dit lyk my ek het die gevreetjies se trick gevang

  • 14. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 05

    Misgevang

  • 15. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 09

    Ek laaik jou gevreetjie. Laat my dink aan ‘n PAP SAK! Lmga!

  • 16. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 11

    Ek se jou mos as my vrou my klap….of met n papsak gooi ……sien hoe lekker ek lag , want dit was mis

  • 17. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 15

    He! He! He!

  • 18. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 16

    En ek is soos gewoonlik onskuldig, dis die wyn se skuld

  • 19. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 16

    Ek het nou eers kla met die 1ste load😥 . Daas nog 3 wat wag

  • 20. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 17

    Dis altyd die wyn se skuld😉

  • 21. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 18

    Ek scheme nog steeds , aan daai nagskof service station. Ek wonder wat sal ek se as ek sien iemand begin eendag so n besigheid en dit werk.

  • 22. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 19

    Nog 3 ?? maak soos ek , dra jou klere n hele week lank …baie minder wasgoed *S*

  • 23. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 19

    Dan moet jy hulle voorspring

  • 24. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 20

    Soos jy weet is daar n mafia wat operate, ek het hulle nou die dag weer gesien , toe hulle die Hiveld Motor Club se rally hier in Witbank gehou het. Die mense kan jou maak of breek

  • 25. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 21

    My kjinders sal soos trailor park trash lyk as hulle die heel week die selle klere dra

  • 26. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 21

    Eish!!

  • 27. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 22

    Ek kan scheme , maar is baie lui as dit by werk kom

    Dazzel them with brilliance , and baffle them with bullshit

  • 28. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 24

    Hier by ons lyk dit nie of mense omgee nie , my vrou het haar ma Donderdag kliniek toe gevat , toe is daar so n vuil mamma , met die pragtigste kind….kan nie dink dat mense so in die publiek kom nie

  • 29. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 26

    Deesdae se wasmasjiene is ook so fensie , hulle gee jou nogal tyd om te rus

  • 30. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 27

    Dis hartseer. Ek kry sulke mense baja jammer

  • 31. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 28

    Nwt. Ga gou hang

  • 32. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 30

    Ek stem saam , maar ek moet ook se partykeer lyk dit of hulle baie meer gelukkig is as die peephols wat so fancy is .
    Check n bietjie die anties met die baie ringe , either in n Merc SLK of BMW , …..ek moet se ek het hulle nog nooit met n smile gesien nie

  • 33. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 32

    My ouma het gese , n mens kan arm wees maar jy kan skoon wees.

  • 34. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 34

    Ek het al gewonder hoekom party vrouens sulke baie ringe dra.

    Hoe se hulle hoe meer ringe hoe beter die kompressie

  • 35. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 46

    Trug

  • 36. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 48

    En daas niks fout met my kompressie nie:mrgreen:

  • 37. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 51

    Het jy ook baie ringe? 😯

  • 38. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 53

    Ek wou altyd as kind n ring gehad het …maar ek moes hoor waar ek my vinger moet indruk om een te kry

  • 39. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 53

    9!

  • 40. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 54

    Eish…

  • 41. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 56

    Ok maar daar is seker n paar wat by die huis bly , as jy uitgaan❓

  • 42. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 57

    Nee. Al 9 ga saam my

  • 43. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 12 : 58

    Is dit mans se rykdom wat maak dat party van hulle sulke dik goue armbande en kettings om hulle nek dra , en dan ook nog daai ring in die pinkie?

  • 44. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 00

    Watter vinger is die ongelukkige een wat dan nou nie n ring het nie ?

  • 45. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 02

    Ek salli weeti!

  • 46. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 02

    Dit lyk vir my mooi as n vrou so n dun kettingkie om haar enkel dra ?? maar apparently het sekere mense , n konotasie daaraan.

  • 47. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 03

    Eish! Die vorige comment was v jou vraag oori mans

  • 48. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 04

    Ek vekies ‘n tong ring

  • 49. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 05

    My kinders het altwee daai affere deur hulle tonge, dit verstaan ek ook nie so leker nie , dit lyk vreeslik ongemaklik .

  • 50. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 07

    Ek het eendag my vrou se moermeter rooi toe gevat toe ek by die huis aankom met n oorbel. Daai tong ring ding lyk te seer , dink net hoe dit voel as jy jy tong raakbyt.

    Het jy al vir jou een laat insit?

  • 51. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 08

    a diskrete tattoo lyk vir my mooi

  • 52. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 13

    My een kollega laat sy vrou al haar juwele afhaal as hulle gaan inkopies doen

  • 53. Weeskjind Q  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 14

    Ggrr! My foon wil nie werk nie👿

  • 54. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 16

    😆 tyd vir n upgrade. En dan moet jy vir jou een van daai kry met n keybord, of die een wat jy met n stokkie op die screen skryf. Of het jy dalk al een van hulle?

  • 55. Adrie  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 20

    Hallo Julle

    Edna, van nou af sal jou comments summier gemoderate word. Dit is nou as jou selfoon so ver kan lees. As jy jou wangedra het, sal jou comment net stil-stil verdwyn.

  • 56. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 20

    Dis nou tyd om te gaan vis en eiers bak saam met die pap

    Hoop om jou later weer hier raak te loop , geniet maar die wasgoed was , dit was lekker om met jou the chat weeskjind

  • 57. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 23

    Hallo Adrie . Hoe gaan dit ? Jy kan gerus daai komment laat verdwyn , arme Sipho het dit probeer doodtrek

  • 58. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 23

    ek moet gou gaan kos maak vir my baas , en vir my …sien later

  • 59. ADRIANA  |  Augustus 17, 2008 om 1 : 24

    Klip

    Ek kan, maar dit is op Wesie gemik, dus moes Wesie besluit.

  • 60. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 4 : 03

    Dit was nou lekker pap vis eiers en chakalaka, nou moet die verdomde sokker net klaar kry , dan kan ek weer my kantoor vir myself he

  • 61. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 4 : 05

    Al die normale mense het seker poeding gehad saam met middag ete. Laat ek dit nie te hard se nie , nou nou moet ek dit ook maak

  • 62. Rolling Stone  |  Augustus 17, 2008 om 4 : 06

    As ek nou by die huis was het ek gele en slaap😛

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: