Selfvertroue

Augustus 13, 2008 at 6 : 53 212 Kommentaar

Selfvertroue is deesdae die nuwe hipwoord.  Dit word orals ingesleep, van die sportsterre en sangers tot briljante wetenskaplikes en suksesvolle sakemanne.  Met goeie rede natuurlik.  As jy nie in jouself kan glo nie, gaan niemand anders nie. 

As ek dit dalk anders kan stel.  Dit is soveel makliker om sukses met ‘n projek te behaal as jy seker is jy kan dit doen.  Daardie vertroue, wat dalk aan domastrantheid grens, kan selfs in ‘n sekere mate op maak vir vermoëns.  Net in ‘n mate, jy sal steeds moet uithaal en wys om te bewys dat die vertroue gegrond is.  Jou selfvertroue gaan jou net daardie nodige stoot gee om te krap vir sukses.

Een van die lekkertes van blog (oor ‘n lang tyd) is dat jy kan sien hoe mense ontwikkel.  13 maande gelede was daar ‘n dogtertjie wat haar vir alles gewip het.  Jy het geweet dat jy haar in ‘n hoek het die oomblik as sy jou as kinderagtig uitgeskel het.  Vandag wip sy haar baie minder.  Soos die selfvertroue gegroei het, het sy geleer om haar minder te steur aan ander mense se opinies.  Sy waag ook nou baie meer as die verlede.  Dit is soos ‘n saadjie wat ontkiem het en elke dag nog mooier raak. 

Ek het glad nie ‘n probleem met selfvertroue nie.  Ek het soveel dat ek dikwels arrogant voorkom.  Samantha aan die ander kant het selfs meer selfvertroue as ek, maar sy kom darem nie arrogant voor nie.  Ons is net bewus van ons waarde, selfs ‘n bietjie meer as ander mense.

Suid-Afrikaanse sport sit egter met ‘n ander probleem.  Al hulle atlete het selfvertroue, daarvan was daar baie seker gemaak.  Die selfvertroue het egter arrogansie geword.  Arrogansie is wanneer jou kop so swel, dat jy nie meer die ruimte het om te doen wat jy weet jy kan doen nie.  Ongeag van die hoe vol vertroue jy is, weet jy presies nog wat jou tekortkominge is.  ‘n Mens het tog daardie tikkie vrees nodig dat jy nie goed genoeg is nie.  Dit laat jou 120% gee.  Suid Afrikaanse atlete dink hulle is volmaak, daarom loop hulle in hulle self vas.  Is dit nie ironies dat hulle (of mense dan) beter presteer as hulle die underdogs is nie?

Glo in jou self, maar moet jouself nie vergeet nie.

Blogvraag:  Waarvan is Roland Schoeman die wêreldrekord houer?

Blogantwoord:  Zee was reg met Demetria Guynes.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vriendskap met die Mes? Gaan soek jou dood in ‘n hospitaal

212 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 2 : 56

    Zoekoe

    Hoeveel vakansie kry jy dan ‘n jaar?

  • 2. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 2 : 57

    Sam

    Ek kan nie wag vir sy donasiekie nie. Ek sien klaar hoe betaal hy in Zim dollars.

    Het iemand ‘n kontak met t-hempde?

  • 3. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 2 : 58

    @ A3

    RELAX!!!!!

  • 4. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 02

    Wesi

    daai een was nie die goeies gewees nie dit was gewoones gewees

  • 5. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 02

    Sam

    Van relax is daar nie sprake nie. Hells bells.

  • 6. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 05

    Alles staak vandag.

    En al wat ek kan doen is om BAIE sterk koffie te maak.

  • 7. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 09

    A3
    ek kan net swart koffie drink yuk

  • 8. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 11

    My koffie moet sterk en soet en wit wees.

  • 9. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 13

    A3

    ek stem saam met als behalwe die sterkte

  • 10. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 15

    Swart!!!

    Swart!!!!

    PIKGIETTHEMBISWART!!!!!!!

  • 11. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 16

    Erns

    Die lepel moet verkieslik regop staan.

  • 12. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 20

    Nee my liggaan kan nie dit so drink nie en ek wil amper kots omdat ek nou swart moet drink ek hoop net ons kry melk more

  • 13. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 22

    Enige idees vir more se blog.

    Erns

    Ek sien jy het my gemail, maar ek kan nie alles lees nie. GMAIL neuk rond. Sal vanaand ‘n plan maak.

  • 14. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 23

    Erns

    Ek bly sonder koffie as ek dit swart moet drink.

  • 15. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 29

    A3

    dankie ek het idees nodig vir di mense in die briefie en jy ken mos almal…….

    EK het nog net drie koppies gehad waarvan een SWART was nou begin ek ontrekkings simtome kry

  • 16. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 30

    Hoe herken jy ‘n blond by ‘n begrafnis?
    Dis die een wat die ruiker probeer vang.

  • 17. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 32

    Hoekom hou die blond lee bottels in die yskas?
    Dis vir haar vriende wat nie drink nie.

    Hoekom staar die blondine vasgenael na die resepteboek?
    Die resep se: “Moenie roer nie”

    Hoekom maak die blondine net een skoenveter vas? Want op die skoen staan ” Taiwan

  • 18. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 32

    Hoekom gooi die blondine krummels in die toilet? Sy voer die Toilet Duck

    Hoekom staan 17 blondines buite die kroeg? Want hulle moet 18 wees om in te kan gaan

    Wat noem jy dit as een blondine in ‘n ander blondine se oor blaas? “Data Transfer”

    Jammer, ek kan nie gaan draf nie,” sê die blondine. “My walkman is stukkend.”

    Wat het vier blondines in gemeen?
    Niks waaraan hulle kan dink nie.

  • 19. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 33

    Wat noem jy ‘n blondine tussen twee brunette?
    ‘n Kommunikasiegaping.

    Die blondine was nie bang toe die man met die mes haar vra om haar klere uit te trek nie,
    want sy’t geweet dat dit hom nie sal pas nie.

    Hoekom neem dit ‘n blondine so lank om ‘n soutpotjie vol te maak?
    Sy sukkel om die sout deur die gaatjies te kry.

  • 20. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 34

    Die blondine koop twee pakkies motbolletjies by die apteek.
    Die volgende dag is sy terug om nog te koop. “Sjoe, maar daar moet baie motte in jou woonstel wees,” sê die apteker.
    “Nie regtig nie,” sê die blondine. “Ek sukkel net om hulle raak te gooi.”

    Die man kom by die huis en kry sy blonde vrou bewusteloos voor die televisie.
    Na ‘n groot gesukkel kry hy haar uiteindelik by. “Wat het gebeur?” vra hy.
    “Ek was besig om aërobiese oefeninge voor die TV te doen. Die instrukteur het gesê: ‘asem in, asem uit …’, en toe gaan die krag af.”

  • 21. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 34

    Ek wonder wat sal my baas doen as ek ‘n halfjack in die kantoor aanhou.

  • 22. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 34

    Hoekom kan mens nie ‘n kloppetie-klop-grappie aan ‘n blondine vertel nie? Sodra jy begin,
    hardloop sy om die deur te gaan oopmaak.

    Hoekom kon die blondine nie “11” skryf nie? Sy het nie geweet watter een kom eerste nie.”

    Wat noem ‘n mens ‘n klomp blondines in ‘n ry langs mekaar? ‘n Windtonnel.

    Wat noem ‘n mens ‘n klomp blondines op mekaar? ‘n Lugmatras.

    Hoekom gee ‘n mens nie vir blondines by die werk teetyd nie?
    Dit vat te lank om hulle weer op te lei.

    Hoe hou jy ‘n blondine ure lank besig?
    Gee vir haar ‘n papier met die woorde Blaai Om Assebief op albei kante geskryf.

  • 23. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 35

    Daar staan twee blondines op ‘n brug, reg om ‘n reksprong te doen. Hoe weet mens watter een is eg?
    Die een met die tou om haar nek.

    ‘n Ryk blondine sien ‘n boemelaar by die supermark se parkeerterrein. Hy staan op sy knieë en eet gras.
    “Is jy honger?” vra sy baie ontsteld. Hy knik sy kop. “Kom saam huis toe,” sê sy.
    “Ek kan nie,” antwoord hjy. “My hele familie is ook hier.” “Bring hulle almal saam,
    By my huis staan die gras net so hoog.”

  • 24. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 37

    A3

    niks maak net seker hy sien jou nie en as doen offer hom ‘n dop

  • 25. Nats  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 41

    Lo da!

    Wat het ek gemis… moes gou vir my oupa ‘n geskend gaan soek het hy verjaar more.

    En ek het ‘n room / black forest agtige koek gekoop!!! mmm

  • 26. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 44

    Erns

    Hy sal seker nie eers agter kom nie.

  • 27. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 46

    Nats

    Gaan jy jou oupa aanrand en skend vir sy verjaarsdag?

    My drieling sal jou mos moer.

  • 28. Erns  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 53

    A3

    Net eker maak jy bly nie altyd in a happy mood nie dan gaan hy agterkom so jy sal maar elke nou en dan skreeu en raas soos gewoonlik

  • 29. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 3 : 59

    Erns

    Hy is eindlik OKAY

  • 30. Nats  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 03

    Adrie
    Huh? Aanrand… hoekom sal ek so iets doen?

    Wat het ek gemis???

  • 31. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 05

    Jy koop dan vir jou oupa ‘n geskend?

  • 32. Nats  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 28

    😳

    Geskenk!

  • 33. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 36

    Sjoe

    Amper was ek bekommerd. 🙂

  • 34. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 37

    Tweeling

    Tik is ook nie my sterkpunt nie.

  • 35. Nats  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 38

    So wats nuus Tweeling?

    Ek het tyd om te chat…😯

  • 36. Nats  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 39

    Adrie
    Ja nee ek wens party dae ek het tik op skool gevat!!

  • 37. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 41

    Uiteindelik.

    Nie veel nie, Tweeling. Net besig.

  • 38. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 42

    Ek is darem uit die hondehok uit.

  • 39. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 43

    Ek het al gesien hoe tree ek af in die honde hok.

  • 40. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 44

    Of is daar meer bollie in ‘n varkhok.

  • 41. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 45

    Daar is definitief meer in ‘n varkhok.

    Sjoe, dit het gestink en ek sweer varke stink erger as honde.

  • 42. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 47

    Maar ek het darem die regte bakstene gekry vir iemand om ‘n brug te bou.

  • 43. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 49

    Sal seker nie ‘n baie sterk brug wees nie.

  • 44. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 51

    Nats say: So wats nuus Tweeling?

    Ek het tyd om te chat…

    Duidelik nie.

  • 45. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 52

    Nats

    Ek het tik gehad, en gedruip ook

  • 46. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 53

    Soos jy seker baie dae kan sien.

  • 47. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 57

    In elk geval . . .

  • 48. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 4 : 59

    Ek moet na die gat in die blog gaan soek.

  • 49. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 00

    Die een waar almal in val en verdwyn.

  • 50. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 09

    HE! HE!

  • 51. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 12

    The teacher walks in and finds an apple on her desk with the letters “I L U” written on it.
    She asks who left the apple, and little Anna raises her hand.
    “Well, sweetie, what does ‘I L U’ mean?” The little girl eplies, “I love you.”
    The teacher says, “Isn’t that sweet” and continues with class.

    The next day the teacher finds a banana on her desk with the letters “Y A S”
    written on it. She asks who left the banana and what the letters mean. Charlie raises his hand and says, “It eans, ‘You are special.'”
    “Thank you sweetheart,” the teacher says.

    The following day, the Teacher walks in to find a watermelon with the letters “F.U.C.K” written on it.
    The enraged teacher asks who left it. Little Gatiep raises his hand and cheerfully says, “Yes ma’am, I left it…. It means, ‘From Us Coloured Kids.

  • 52. Adrie  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 15

    Whaahahahahahahaaha

  • 53. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 17

    Last night my wife and I were sitting in the living room, talking about Life… In-between, we talked about the idea of living or dying.

    I said to her:

    ‘Dear, never let me live in a vegetative state, totally dependent on Machines and liquids from a bottle. If you see me in that state I want you to disconnect all the contraptions that are keeping me alive, I’d much rather die.

    Then my wife got up from the sofa with this real look of admiration towards me…and proceeded to disconnect the TV, the Cable, the Dish, the DVD, the Computer, the Cell Phone, the iPod, and the Xbox, and then went to the fridge and threw away all my beer!!

    *….I ALMOST DIED!!!*

  • 54. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 18

    3ling

    Het jy toe jou mail gekry?

  • 55. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 20

    FOK!!! Ek sal verder op mxit moet praat. Almal sit en suip da agter en die baas kak my uit oorlat ek nie wil kom dop nie!

  • 56. ADRIANA  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 20

    Drieling

    Ek het jou Maandag al gese ja. Ek was nog nie by die link nie.

  • 57. ADRIANA  |  Augustus 14, 2008 om 5 : 21

    Cheers.

  • 58. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 6 : 10

    GGGRRR!!!!!!!!!!

    Hier is ‘n blêrrie zot wat by ons verkoopsdame sit en kak praat. Ek wil huistoe gaan maar ek sal haar nie al1 los met die drol nie.

  • 59. Wees kjind Q  |  Augustus 14, 2008 om 6 : 12

    Hy weet nie eens watse kleur kar hy wil hê nie. Ek dink hy wil somme net die plek uitcheck en kak praat

  • 60. ADRIANA  |  Augustus 14, 2008 om 6 : 19

    Gee hom ‘n wit kar. Almal soek altyd ‘n wit kar.

  • 61. annedelicious  |  Augustus 15, 2008 om 7 : 04

    eh eh eeeeehhhhhhhhhhhhhhhhhh!

  • 62. Paula  |  Augustus 15, 2008 om 10 : 22

    🙂 Mooi inskrywing.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: