Vriendskap met die Mes?

Augustus 12, 2008 at 6 : 15 132 Kommentaar

Charlie Angels 2 was wyd bespreek.  Nie oor die storielyn nie, nie oor die hoofkarakters, nie oor die gehalte van die fliek nie.  Hoof onderwerp was Demi Moore se nuwe lyf en hoe goed dit gelyk het.  Demi Moore was seker dat sy terugkeer met ‘n bang.  Sy het ook, maar die bang het ongelukkig vir haar nie ver gedra nie.

In Demi het almal een ding bewys.  ‘n Goeie plastiese chirurg, ‘n paar miljoene en ‘n goeie oefenprogram kan jou beter as ‘n sestienjarige laat lyk.  Demi het immers ook ‘n jong bokkie nader gehark en hy het haar nog nie gelos vir ‘n Mej Willis nie. 

Ons het almal al lus gehad om iets af te sny wat pla.  NEE!!!  Ek praat nou nie van julle stane nie.  Ek verwys na Botox, inplantings (nie vir mediese redes nie), ontrimpelings, vet uitsuig, lig en styftrek.  So 15 jaar terug was dit skelm gedoen, maar deesdae is dit amper ‘n statussimbool.  Baie vroue is bereid om dit as ‘n moontlikheid te oorweeg, al is dit nie iets waarna hulle op die oomblik smag of kan bekostig nie.

Ek dink oor die algemeen dat dit ‘n persoonlike keuse is.  Tog moet ek vra of dit eties is om tieners ‘n nuwe neus vir hulle 15de verjaarsdag te gee?  Of groter borste sodat die matriekafskeidrok net reg sit.  Dit is immers een ding om vader tyd te fnuik en sy gemors weer reg te stel, maar om jouself te herskep?  Veral op ‘n ouderdom waar alles op hulle beste is, maar jy in elk geval met niks tevrede gaan wees nie. 

Tog, is dit reg om jouself aan die risiko (narkose, infeksies, komplikasies ens) van chirurgie bloot te steel omdat jy ydel?  Is daar regtig ‘n verskil tussen die motivering van ‘n 16 jarige en ‘n 40 jarige?

Wanneer Demi Moore met ander dames van haar tyd vergelyk word, sal sy dalk beter lyk, maar almal weet dat dit onnatuurlik is.  As sy op 60 steeds 16 gaan lyk, gaan almal vir haar lag.  Veral die dames wat pragtig bly ten spyte van hulle ouderdom.  Het sy nie met haar waardigheid vir die hervorming betaal nie?

Hoe het die oumense gesê?  Alles met matigheid.

Hoe voel julle?  Iemand bereid om te erken dat hulle al hier en daar aan ‘n ietsie gewerk het?  Oorweeg jy dit dalk sterk?  Is dit dalk ‘n mors van geld?

Van te veel onder die mes… ontmoet Cat Woman en Michael Jackson!

 

Blogvraag:  Wat is Demi Moore se regte naam?

Blogantwoord:  Roer was reg met Pat Welsch.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Mannemarak Selfvertroue

132 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Augustus 12, 2008 om 6 : 49

    EERSTE!!!!!

  • 2. Zee  |  Augustus 12, 2008 om 6 : 53

    Demi se regte naam…. Demetria Guynes

    Adrie, as ek geld gehad het, was daar definitief bietjie aan my gewerk… ek sou niks in my gesig verander nie maar wel n boob lift, tummy tuck en wat ook al ek kan doen met die boude.

  • 3. Pagoda32  |  Augustus 12, 2008 om 8 : 26

    My vriend het vir sy 18de verjaardag destyds ‘n “geskenkie” gekry…

    Ouers het hom gestuur om sy bakore plat te trek!

    Die beste ding wat hulle vir hom kon doen, ek se julle! Vandag is hy die haan onder die henne, terwyl hy daai tyd in ‘n teenoorgestelde rigting gehardloop het as een net vir hom kyk.

  • 4. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 6 : 26

    More Almal

  • 5. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 6 : 30

    Zee

    As ek sien wat sulke operasies kos, kry ek eerder n gym kontrak en spandeer die res op ander goed. Ek voel dalk oor 20 jaar anders.

  • 6. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 6 : 40

    Pagoda

    Jy laat my nou dink. Streng gesproke is die regstelling van n haaslip n kosmetiese operasie. Niemand sal stry dat dit nodig is nie. Ek dink die verskil gaan daaroor dat die pasient n voller lewe na die operasie gaan geniet.

    My probleem met kosmetiese operasies vir tieners is: daar is waarskynlik niks met die pop se neus verkeerd nie, maar sy soek n neus soos Nicole Kidman. Kort voor lank het ons nog n Michael Jackson.

  • 7. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 7 : 31

    More, more!
    Ek het GEEN probleem met plastiese ‘werkies’ vir volwassenes nie. Die tiener idee klink vir my belaglik en buitensporig. Ons praat nie hier van ‘n R100 geskenkie nie.

  • 8. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 7 : 36

    Hallo Tannie Roer

    Wat moet die tieners dan vir hulle verveldag kry? hulle het klaar n Ferrarri vir Kersfees gekry.

  • 9. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 7 : 38

    (Komment no 8 is tong in die kies bedoel.)

  • 10. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 8 : 05

    Ook weer waar Adriana.😉

  • 11. Pikkelik  |  Augustus 13, 2008 om 8 : 16

    Ekke sê ook soos Zee, ek wil ook my maag laat krimp, my boude laat krimp en vir myself boobs koop! Binne 2 maande… Ek haat oefening en wat se verskil gaan oefening aan my boobs maak????

  • 12. *Mathilda*  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 03

    More maaikies,

    Ek laat nie aan my slag nie punt !!! Ek moet maar tevrede wees met die groot boude en ‘n groter size klere so dan en wan – maar nogsteeds sal ek nie aan my laat sny nie, nie vir myself nie en nog minder vir iemand anders.

    Ek dink die wat mans vir hulle vrouens ‘n boob job gee vir ‘n verjaardag of wat ook al is ‘n klap in die gesig nommer 1 van die Here en nommer 2 van die vrou – as my man nie tevrede is met my soos ek lyk nie – toodles, ek gaan jou dalk mis !!!

  • 13. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 05

    More more

    ek sal dit ook graag wil doen maar aan die ander kant my ma ken iemand wat ‘n tummy tuck gehad het en wel sy het niks verder gedoen om te verseker dat dit so bly nie en nou lyk sy weer soos voor die op.

    So tensy jy na jou self gaan kyk na die op gaan dit nie die moeite werd wees om te gaan vir een nie

  • 14. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 06

    More Tilla

    Dis waar wat jy daar se

  • 15. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 10

    Goeie more!!!

    Ek sal ‘n boob job oorweeg, want ek weet wat kinders aan ‘n vrou se lyf kan doen (veral borste) en dit kan mens nie sommer reg oefen / dieet nie.

    Anders as dit is ek baie baie bang daarvoor!!

    My vriendin moes gaan vir ‘n “boob job” maar omdat die een heelwat groter was as die ander een, en sy het hulle nie groter laat maak nie.

  • 16. *Mathilda*  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 22

    Ek het geen probleem daarmee as dit as gevolg van ‘n mediese probleem gedoen word nie, soos iemand wat huge boobs het en met kroniese rugpyn sit – go ahead, maar nie sommer net vir sommer nie.

    Selfs nie eers al het my kinders my boobs verwoes nie – dis battle scars – oorwinning scars en ek is trots daarop.

  • 17. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 24

    *Mathilda*
    Lo da!! Dis hoekom ek mal is oor jou!!! Jy is so natuurlik soos kan kom en pragtig!!! xxx

  • 18. *Mathilda*  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 29

    Nats

    Dalk is ek net te banggat om so iets te laat doen ! Maar ek moet sê ek voel baie sterk daaroor.

  • 19. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 35

    *Mathilda*, het jy al aan jou hare, tande, naels, ens laat werk? Was dit ook ‘n klap in die Here se gesig? Come to think of it, ons moenie klere dra nie, want dis nie natuurlik nie. Dis mos nie hoe die Here ons gemaak het nie? Uit met daai skoene. Bwahaha. Nee, ek weet dis nou bietjie vergesog, maar ek dink dis ‘n persoonlike keuse. Ek het ‘n pragtige vriendin wat vir jare nie soos ‘n vrou gevoel het nie. Basies plat borskas. Op haar 30ste verjaarsdag het sy haarself getreat met ‘n boob job (sy’s nie getroud nie, juis oor haar swak selfbeeld en bewustheid van die seuntjie borste). Jy moet sien hoe blossom daai vrou nou. Viva die mes!

  • 20. Verons  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 39

    More, more!!
    Ek sien niks fout met so bietjie sny bietjie lig en bietjie trek hier en daar nie as jy die geld het hoekom nie?!
    My niggie het op 11 ‘n nuwe neus gekry! Sy was darem regtig ‘n lelike eendjie gewees sy het dik lippe (vandag haar mooiste bate), so ‘n plat neus en skewe tande gehad, die kinders (wrede goed hoor) het haar vreeslik gespot toe laat my tannie draadjies in haar tande sit en terselfde tyd laat sy toe dat hulle haar neus regmaak, toe sy na die vakansie terug skool toe is het sy heeltemal anders gelyk (die draadjies moes sy wel vir 2 jaar gedra het) toe kon die kinders haar nie meer oor haar neus spot nie maar sy moes baie spot verduur het met haar dik lippe, na haar draadjies uit was het sy regtig stunning gelyk…….. Sy is hoërskool toe met ‘n normale neus reguit tande dik lippe en blonde hare, baie goed vir haar selfbeeld gewees………

  • 21. Verons  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 41

    Roer is net so ja!! Ek voel ook so… Viva die mes en die ou wat weet hoe om hom te gebruik!!!!

  • 22. oopkop  |  Augustus 13, 2008 om 9 : 46

    As ek die geld gehad het sou ek dit ook seker gedoen het. Ek sien nou die dag op Oprah hoe Cher en Tina Turner lyk en hulle is al in hulle 60’s. Ek is nog in my 20’s en dinge gaan al klaar suid. As my skip inkom gaan ek laat hierdie dinge noordwaarts keer en punt in die wind aangaan😉

  • 23. Blixer  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 06

    Ek het al botox gehad- vir medisinale redes. Ek het ‘n oogspiertjie gehad wat die heeltyd ‘gespring’ het. Binne minute van die inspuiting-toegedien deur ‘n neuroloog- was die irritasie iets van die verlede. Hy het ongelukkig nie genoeg gespuit om die fyn kraakies te laat verdwyn nie.

  • 24. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 16

    Mirrag almal!!!

    Ek sal botox! En eks besig om te spaar vir ‘n boob job. As ek genoeg geld het sal ek somme die res ook laat doen!

  • 25. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 29

    Weeskjind, die mediesie is nie so gevorderd om die res van jou ook te kan help nie my kjind. Jy moet vrede maak met daai lelike bakkies.😉

  • 26. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 34

    more more

    ek glo ni ek sal die “mes” nodig kry om iets mooier of groter te maki!
    dalk wanne ek my gewig bereik het wat ek wil wees, dan sal da so paar merke moet afgehaal word met laser ma met my borste is ek geseend.
    op my ou dag as ek plooie het dan sal dit my eie skuld wees want ek heti na my vel gekyki, so dan moet die plooie ma da sit, ek is heel happy met my body parts, net die vetjies wat moet weg gaan, ma dis oki mee lank voor hul weg isi!!!

  • 27. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 35

    TANNIE ROER!!!!!!!!!!!!!!! 👿

  • 28. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 43

    Ek moet sê dat ek 10 jaar trug (natuurlik voori kjinders) ‘n baja mooier lyfie gehad het. Die plooie is darem nog nie da nie ma ek sal seke een of anne tyd moet begin roompies aanskaf!

  • 29. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 10 : 51

    Wesi

    jy sal nou al moet anders gaan die roompies nie veel help nie😉

  • 30. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 04

    @ Erns

    Jou se gat ok! 😈

  • 31. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 20

    Wees kjind, jy kan by tannie Roer kom roompies haal. Sy het BAIE. All sorts! Die dat sy so VIR die mes is.🙂

  • 32. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 34

    @ Tannie Roer

    FêNKS!!!!

  • 33. Paula  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 37

    Ek wil defnitief iets aan my boude, heupe en maag laat doen. Defnitief my oë ook. 🙂

    Ek dink nie dit is ‘n verkeerd as jy iets aan jouself laat doen wat medies noodsaaklik is nie. Byvoorbeeld my oë wat soms baie opswel en my sig belemmer. Maar as dit kosmeties is soos my boude en heupe wonder ek of dit reg is.

  • 34. Verons  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 47

    Eeeeuuuuuuwwww daai Cat Woman lyk darem aaklig! As ek so na haar en MJ kyk wonner ek of ek regtig so iets sal laat doen, daai 2 weet glad nie waar om te stop nie, wonder net of hulle 2 weet hulle lyk na freaks!?!?!?

  • 35. Verons  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 55

    Demi aan di anderkant lyk fantasties!! Maar nou ja as jy jou met ‘n katelknaap wil ophou sal jy moet iets doen om hom te behou………
    Ek het ‘n vriendin wat 10jaar ouer is as ek en haar man en as jy haar so kyk sal mens nooit sê sy is so oud nie, sy lyk ten minste 15jaar jonger as wat sy is en sy het nog nooit aan haar gesig laat werk nie sy en haar dogter het wel hulle borste laat verklein om mediese redes albei het rugprobleme gekry van die groot bates, sy het 4kg uit elke bors laat verwyder en haar dogter het 5kg uit elkeen laat sny en altwee het nog steeds redelike groot bates so kan julle dink hoe groot was dit!!
    Maar verder niks sy is lank en slank met sulke swart hare en ‘n fantastiese mooi soel vel… baie pragtige vrou.
    Haar dogter sê hoeka nou die dag haar kinders is seker die gelukkige kinders in die wêreld want hulle het die mooiste ouma!🙂

  • 36. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 11 : 58

    cher en tina turner lyk baie goed ma ons almal weet hul is al in hul 60’s!!

    my oupa is al 86 hy werk nog elke dag (hy is ‘n bouer) hy lyk uitstekend vi sy ouderdom j sal sê hy is nog in sy 60’s! sy seun is ook so (my oom) hy is ook ampe 60 ma lyk bja gud.
    hul is jonk van gees

    ek dink as jy dink j is oud dan lyk jy ouer en die gedagte MAAK jou ouer!

  • 37. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 12 : 01

    wa is adrie?

  • 38. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 12 : 23

    Cat woman en MJ het net mooi te ver gegaan.

  • 39. meermin  |  Augustus 13, 2008 om 12 : 32

    Middag ek sal wat wil gee om soos sy te lyk, maar nou ja sy het die geld, kan al daai operasies en dinge bekostig!! Lekker middag verder.

  • 40. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 12 : 39

    oooo gros
    ek sien wees kjind q dink baie van haself vandag!!!!

    HaLlLlLlLOoOoO Vi JoU oK!!!!

  • 41. Skoor  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 00

    Jis, byna trek ek weg met ‘n vloekwoord of drie vir die laaste pics!

    Nie ‘n mes naby my gesiggie nie. So vain is ek nou nie.

  • 42. Roer  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 22

    Ek is vain. Bring it on!

  • 43. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 26

    @ BO

    SJARRAP!!!!:mrgreen:

    @ Tannie Roer

    Ek sê ok so!!! BRING IT ON!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 44. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 35

    GGGRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 45. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 41

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    DRIELING SE TWEELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    DRIELING SE KLOON!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    MA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    ZOEKOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    TANNIE ROER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    OUMA WIP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    DIE RES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! (my keel is nou seer geskree)

  • 46. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 42

    FOKKI TOGGI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Tot my evil twin sal nou welkom wees!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 47. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 45

    Lonely, I’m Mr. lonely,
    I have nobody,
    for my own
    I am so lonely, im mr. Lonely
    I have nobody,
    for my own
    I am so lonely,

    Yo this one here
    goes out to all my playas out there
    man ya know I got that one good girl
    dawg thats always been there man like
    took all the bullshit
    then one day she cant take it no
    more and decided to leave

    yeah…

    I woke up in the middle of the
    night and I noticed my girl wasn’t
    by my side,
    coulda sworn I was dreamin, for her I was
    Feelin, so I hadda take a little ride,
    back tracking on these few years,
    tryin ta figure out what I do to make
    it go bad, cuz
    Ever since my girl left me, my whole
    life came crashin and I’m so…

    lonely (so lonely),
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    Im so lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    Cant belive I hadda girl like you
    and I just let you walk right outta
    my life, after all I put u thru u
    still stuck
    Around and stayed by my side, what
    really hurt me is I broke your
    heart, baby you were a good girl and
    I had no right, I
    Really wanna make things right, cuz
    without u in my life girl I’m so…
    [ Find more Lyrics at http://www.mp3lyrics.org/bb ]

    lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody to call my own)
    To call my own (to call my own girl)

    Im so lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    Been all about the world ain’t neva
    met a girl that can take the things
    that you been through
    Never thought the day would come where
    you would get up and run and I would
    be out chasing u
    Cuz aint nowhere in the globe id
    rather be, aint no one in the globe
    id rather see
    then the girl of my dreams that made me
    Be so happy but now so lonely

    lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    Never thought that id be alone,
    I didnt think you’d be gone this long,
    I just want u to call my phone, so
    stop playing girl and
    Come on home (come on home), baby girl
    I didn’t mean to shout, I want me and
    you to work it out, I never wished Id
    ever hurt my baby,
    and its drivin me crazy cuz Im so…

    lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    I am so lonely (so lonely)
    Im mr. Lonely (mr. Lonely)
    I have nobody (I have nobody)
    To call my own (to call my own girl)

    I am so lonely
    so lonely (lonely)
    so lonely (so lonely)
    mr lonely (lonely),
    so lonely (so lonely)
    so lonely (lonely)
    so lonely (so lonely)
    so lonely
    Mr. Lonely

  • 48. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 45

    As daar iets is wat die mes kan doen oor die donker kringe onder my oe sal ek dit graag wil doen ek is gatvol om te lyk soos ‘n druggie op fotos

  • 49. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 46

    TSK!!!!!

  • 50. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 48

    @ Erns

    Daas room vi daai kringe. *fluister* ophou drugs gebruik hoor!

  • 51. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 53

    Wesi

    se vir my wat dit is ek wil dit gaan kry
    ****dit is te lekker*****😉

  • 52. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 54

    jippie jippie!!
    ekt tog ‘n R2000.00 verhoging gekry!!!!

  • 53. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 56

    @ Erns

    Ek glo in my Clinique produkte. Bq aani duur kant maar dit WERK!!

    *fluister* hies vi jou ‘n zol!!

  • 54. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 58

    @ BO

    COOOOOOOLLLLL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! NEE!!!!!! PIS COOL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 55. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 1 : 58

    This is for the lonely
    This is for the lonely

    Sometimes I think
    I wished on the wrong star
    Cuz I always seem so far
    From the one that I dream of
    It’s hard to wait for love
    But I’ll make it on my own
    Cuz I’m learning to be strong
    But it’s never easy standing all alone

    This is for the lonely
    This is for the lonely
    We all live underneath the same blue sky
    This is for the lonely ones tonight
    I’ll help you find a way
    To hold on

    At night I cry
    But no one’s by my side
    My tears they go unheard
    For I look for the words
    To ease my heart
    For now I’ll sing this prayer
    That somehow, some day, somewhere
    I will turn around and find love standing there

    This is for the lonely
    This is for the lonely
    We all live underneath the same blue sky
    This is for the lonely ones tonight
    I’ll help you find a way
    To hold on

    This is for the lonely
    This is for the lonely
    We all live underneath the same blue sky

    All my tears they go unheard
    Cuz no one’s by my side
    It’s hard to be alone
    It’s hard to wait for love

    Oh-ho,oh oh
    Lonely, hey ye-a-yeah

    This is for the lonely ones tonight
    I’ll help you find a way
    To hold on

    This is for the lonely
    This is for the lonely
    We all live underneath the same blue sky
    This is for the lonely ones tonight
    I’ll help you find a way

    This is for the lonely

  • 56. Verons  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 01

    Hey hey wat gaat hier aan! :X
    Sam het ek nie vir jou gesê jy moet daai zolle gaan wegdonner nie!!
    BO geluk jy is baie lucky!!🙂

  • 57. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 04

    My 2Ling se 3Ling
    Jy het geroep??

    Jy beter iets hê om te eet, want ek vrek al amper en nie lunch gebring nie!!!

  • 58. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 07

    Hallo!!!!!

    Laaste!!!!

    Loop hier al bloed?

  • 59. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 10

    EK HET KOEKIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    @ Ma

    SJARRAP en vat ‘n trek!!

  • 60. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 10

    Wesi

    dalk moet jy maar vir my van joune sponser😉

    *****inhaleeeeeeee exhale sh*% die is goeie goeters

  • 61. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 11

    MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH! MWAH!

  • 62. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 12

    @ My drieling en my drieling se tweeling

    Trekkie vi julle??

  • 63. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 12

    Wesi
    Enige iets sal nou doen!!

    Tweeling
    Dis bietjie hoogtyd!!!

  • 64. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 14

    Don’t Worry, Be Happy
    From the Movie “Cocktails”
    Performed by Bobby McFerrin

    Here is a little song I wrote
    You might want to sing it note for note
    Don’t worry be happy
    In every life we have some trouble
    When you worry you make it double
    Don’t worry, be happy……

    Ain’t got no place to lay your head
    Somebody came and took your bed
    Don’t worry, be happy
    The land lord say your rent is late
    He may have to litigate
    Don’t worry, be happy
    Lood at me I am happy
    Don’t worry, be happy
    Here I give you my phone number
    When you worry call me
    I make you happy
    Don’t worry, be happy
    Ain’t got no cash, ain’t got no style
    Ain’t got not girl to make you smile
    But don’t worry be happy
    Cause when you worry
    Your face will frown
    And that will bring everybody down
    So don’t worry, be happy (now)…..

    There is this little song I wrote
    I hope you learn it note for note
    Like good little children
    Don’t worry, be happy
    Listen to what I say
    In your life expect some trouble
    But when you worry
    You make it double
    Don’t worry, be happy……
    Don’t worry don’t do it, be happy
    Put a smile on your face
    Don’t bring everybody down like this
    Don’t worry, it will soon past
    Whatever it is
    Don’t worry, be happy

  • 65. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 14

    Wesi
    Dankie, ek het dit nodig… ek het sopas ‘n report gedoen en trek nou by 116 bladsye!! Eish!

    My vingers…

  • 66. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 17

    Sam

    Wie soen jy so wild?

  • 67. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 17

    Arme Tweeling

  • 68. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 21

    Roer

    Ek stem saam met my kloon. 👿

    Die man wat my ‘n plastiese chirurgie voucher gee, gaan self een nodig kry as ek met hom klaar is.

    As ek wil chirurgie ondergaan, is dit onder my eie terme. Nie syne nie.

  • 69. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 22

    @ Nats

    Eish!

    @ 3ling

    Wa jy?

  • 70. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 23

    En daar is almal disnis gerook.

    Gelukkig rook ek nie.

  • 71. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 23

    Lewensgroot voor jou!!!!

  • 72. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 25

    adrie

    wa was jy heel oggend??? …skool..????

  • 73. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 26

    @ my 3ling

    Dissi simpel firewall man! TSK!!!

  • 74. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 27

    BO

    Jip

    Die hoof het gese hy gaan lyfstraf net vir my terugbring as ek nie ‘n poging aanwend nie.

    Drieling

    Trap hom.

  • 75. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 29

    adrie

    ons het jou baie baie gemis!!!
    ek blixem somme daai hoof!!!

  • 76. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 30

    BO

    Kom jy sisters? Ek sien nog nie jou naam hierbo nie.

  • 77. bruinogies  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 31

    ek gaan die jaar,ek moet want ek wil julle ontmoed!!
    hier gaan my naam!!

  • 78. skoor  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 32

    Roer, my plastiese chirurg het gese dit is die ergste, en seerste operasie wat ‘n vrou kan ondergaan – daai facelifts.
    🙂

  • 79. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 34

    Skoor

    Ekke wonder of Tannie Roer die guts het. Laas toe ek haar gesien het, het sy nog haar ouderdom goed gedra.

  • 80. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 35

    @ Skoor

    Ek het gehoor die boob jobs is die seerste……….

  • 81. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 36

    En dan mag jy vi 6 weke nie bestuur nie!!!

  • 82. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 37

    Wesie

    Dan dooi jy beslis. Jy kom skaars jou vorige operasie lank genoeg sonder wiele wees.

  • 83. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 38

    Ek sal maar eerder ‘n wonderbra koop.

  • 84. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 39

    Skoor
    Lipo lyk vir my die seerste!!! Die manier hoe hulle daai vet uit suig met ‘n naald en heen en weer oral in druk en nie omgee hoe hulle jou arme been kneus nie!!

    Ouch!!!

    Adrie
    Het die hoof agter gekom ek was nie da nie? Ek maak asof ek in ‘n privaat skool is wat nou met vakansie is!!😉

  • 85. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 43

    A3

    daar stem ek saam dis nie seer nie kos nie soooo baja nie en jy kan sommer dadelik al bestuur😛

  • 86. Wees kjind Q  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 44

    @ A3

    AL my bras is WONDERBRAS!!!!!👿

  • 87. Lorna  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 44

    Ek het eenkeer, as ‘n straf vir my man (hy moes betaal), sy drie kinders se nalatenskap laat verwyder. Dit was vokin seer, maar die pyn werd.

  • 88. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 47

    Wesi

    Dalk moet jy eerder daai bras kry wat jy kan op pomp met lug om jou bates groter te laat lyk😉

  • 89. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 48

    Nats

    Jy is gerook.

    Ek het jou mos laas verduidelik hoe dit werk. Ons gaan skool as Anatrie. Ek gaan die helfte van so min as moontlik, jy gaan die ander helfte as so min as moontlik. Dan deel ons die sertifikaarte.

  • 90. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 49

    Welkom Lorna

  • 91. rosalindfranklin  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 49

    As ek boobs behad het wat my vooroor getrek het so groot was hulle sou ek dit kleiner laat maak het. Of ore wat so bak was dat mense my gespot het, of ek sou hoop my ouers sou dit laat doen voordat ek totaal verneder was.
    Of oe wat skeel was.
    Ek sal sou dit laat doen om iets te “herstel”, maar nie vir suiwer kosmetiese redes nie.

  • 92. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 52

    Adrie
    Ja ek weet… maar my verskoning is ek is met skool vakansie!

    En ja ek is gerook, daai 3ling van jou deel mos Zolle uit asof die aarde binnekort gaan vergaan! (Nie dat ek kla nie, maar eks nog steeds honger!)

  • 93. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 53

    Rosa

    Shit. Praat jy nou. Ek is juis skeel. Regtig, vra almal maar. Ek moet gaan kyk of hulle dit kan regmaak.

  • 94. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 54

    Nats

    Hier is pizza. Eet tog net voordat jy alles bekots.

  • 95. Erns  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 54

    Nats

    ek was nie honger nie maar nou is ek nadat wesi daai zol vir my gegee het is daar nog koekkies in die blik

  • 96. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 55

    Erns
    Ja hierso, da is nog gemmer en hertzoggie koekies oor… ek eet nie konfyt nie!

    Adrie
    Dankie!!! Mmmmmmmmm…

    Lo da Lorna!
    Welkom!

  • 97. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 56

    Ag nee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Ek stel voor ek en Manlief moet vannaand gaan fliek, en al wat wys is X-FILES!!!!!!!!!

    NEEEEE!!! Ek gaan vir weke nie kan slaap nie!!!

  • 98. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 59

    Tweeling

    Ai tog!!!! Geen meer zol vir jou nie.

    (Snaaks hoe die zoller so stil-stil verdwyn het)

    Jy sal maar skielik van plan met verander vanaand.

  • 99. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 00

    Ek moet erken.

    Demi lyk blerrie goed na haar storie.

  • 100. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 05

    Adrie
    Ek stem, maar hoe lank terug het jy haar gesien?? Ek het haar so rukkie terug gesien toe begin haar knee sak… lyk weird!
    Wonder hoe sy nou lyk??

    En mens kan vinnig deur ‘n vrou se ouderdom kyk net om na haar hande en keel te kyk.

    Ja nee, ek sal moet “siek” word of iets!!

  • 101. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 09

    Of iets beters kry om te doen.

  • 102. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 09

    Yippeeee!!!

    101!!!!!!

  • 103. boendoe  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 10

    Aloha!

    Nee wat, ek sal net graag my tieties wil laat regsny. Hulle moet op, opkyk, punt in die wind. As ek geld gehad het, sou ek dit gedoen het. Makie saak dat die gesig oud en verrimpeld is nie, die tieties moet net mooi en ferm wees. En OPKYK.

  • 104. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 10

    Adrie
    Het jy geweet Demi was erg skeel toe sy klein was? En vandag is sy blind in haar een oog?

  • 105. rosalindfranklin  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 11

    Shit Adrie. Praat JY nou.

    Het jy al vuurgemaak met ‘n bril? He?

  • 106. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 12

    Boendoe

    ‘n Pak ys kan dieselfde vir jou boobs doen.

    Nats

    Nee ek het nie. Ek is gelukkig net effens skeel.

  • 107. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 14

    Tannie Rosa

    Nee, nog nie. Gaan transition lense werk? Al my lense is getint. (EK KAN DALK ‘N PLAN MAAK AS EK NIE ELKE FREAKIN OGGEND OP DIE SKOOL BANKE SIT NIE.)

  • 108. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 21

    [edit] Early life
    Moore was born Demetria Gene Guynes in Roswell, New Mexico, and spent many of her childhood years in Rogers Manor, Pennsylvania, a small town south of Pittsburgh. She pronounces her stage name “dem-EE”, with the emphasis on the second syllable, just like it sounds in “Demetria”; this is often incorrectly pronounced “DEM-ee,” with the emphasis on the first syllable. As a child, Moore had a difficult and unstable home life. Her biological father, Charles Harmon, left her mother, Virginia King (November 27, 1943 – July 2, 1998), after a two-month marriage, before Moore was born. As a result, Moore had the surname of her stepfather, Danny Guynes (March 9, 1943 – October 1980), on her birth certificate. Danny Guynes, who committed suicide in 1980, frequently changed jobs; as a result the family moved a total of forty times. Moore’s parents were also alcoholics and often fought and beat each other. Moore was cross-eyed as a child, and wore an eye patch in an attempt to correct the problem until it was eventually corrected by two surgeries. During this time, she also suffered from kidney dysfunction.[1]

    Moore’s family settled in Los Angeles in 1976. When Moore was sixteen, her friend, actress Nastassja Kinski, persuaded her to drop out of Hollywood’s Fairfax High School, where her schoolmates included Red Hot Chili Peppers frontman Anthony Kiedis and actor Timothy Hutton, to become an actress. In 1979, she met and married her first husband, songwriter Freddy Moore. Though they divorced in 1985, she kept the last name Moore.

  • 109. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 23

    Demi het dit maar rof gehad!!

  • 110. boendoe  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 25

    Nee, daai ys gaan nie permanent help nie! 😉

    Skoor, vertel bietjie meer. “Jou” plastiese chirurg, se jy…

  • 111. rosalindfranklin  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 26

    O my genade….jy sal moet bank

  • 112. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 29

    Werk die ding nog?

  • 113. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 31

    TIPIES

    Ek dog almal het my verlaat, maar intussen het WP gevries. GRRRRR

    Boendoe

    Dit kan dalk net ‘n nuwe uitvindsel wees.

    Rosa

    Ek wil so graag, maar die hoof se oog (en die welsyntannie se oog) is altyd op my.

  • 114. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 34

    Adrie
    Not to worry… ek bly vas hak op 15 comments!!

  • 115. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 41

    Nats

    Ek bly vashak op die Tjoek Tjoek blog. ‘n Week terug.

  • 116. rosalindfranklin  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 43

    Adrie jy is verskoon. wat die hel is die tjoek tjoek blg

  • 117. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 46

    Rosa

    ‘n Blog oor treine wat 2 Maandae terug op my blog was. WordPress reageer nie goed as ‘n mens dit vloek nie.

  • 118. rosalindfranklin  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 52

    Oh ek sien.

  • 119. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 3 : 59

    GRRRRRRRRR

  • 120. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 01

    Nats

    Waar sit jy nou weer vas.

  • 121. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 27

    Ai tog.

    Wens die werk wil nie inmeng nie.

  • 122. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 29

    Wag hierso is ek….

  • 123. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 30

    Met daai laaaaaaang report bly my rekenaar nou sommer vas hak! Never mind WP!!

  • 124. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 33

    Nats

    Is jou verslag klaar?

    Ek is effens in die moeilikheid.

  • 125. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 45

    Sjoe

    En my telefoon hou net nie op met lui nie.

  • 126. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 53

    Adrie
    Jip!! Nou moet ek net wag vir so paar dinge dan kan ek die report af sluit en van dit vergeet!!

    Wooopppiii!!

    En jip, jy is so beitjie in die dog box… maar ons ken jou darem so not to worry!!

  • 127. Nats  |  Augustus 13, 2008 om 4 : 56

    Ek moet ry!!!

    Sien jul later!!!

    PS: Ek is uit X-Files uit, nou gaan ons Ratatouile op DVD kyk!!

    Lekker aand!!!!!!

  • 128. Wipneus!  |  Augustus 13, 2008 om 5 : 54

    Adriana baie dankie vir my pragtige blomme!! Dit is die mooiste blomme wat ek nog die jaar gekry het. Jy het my dag gemaak!!

  • 129. RB  |  Augustus 14, 2008 om 10 : 29

    Ek sou definitief ‘n boob operasie wil hê, een waar hulle maar so paar kilo’s kan uithaal en skenk aan enige gewillige koper.
    Ek sal ook wou gaan vir die magie, maar die boobs hang darem so bietjie oor so niemand sien dit nou nie.

  • 130. vokov  |  Augustus 14, 2008 om 12 : 08

    Die tietie operasie is seer, en nogal erg om te sien net na die operasie, maar daar is goeie painkillers op die mark wat dit uit en uit die moeite werd maak.

    As iemand dit wil laat doen, en wonder, moenie verder wonder nie. Dit verander jou lewe.

    Jy is plat ini bed vir 2 weke, en daarna kan jy bestuur, verkieslik ‘n kar met kragstuur.

  • 131. vokov  |  Augustus 14, 2008 om 12 : 09

    My suster het dit laat doen, vir ingeval ek die verkeerde vibes uitstuur.

    Vokof is ‘n vrou….whaaa….toe nou nie…….sy staan dan as sy piepie. Vok, dis ‘n mal wereld.

  • 132. Wipneus!  |  Augustus 15, 2008 om 9 : 18

    As mens moet sny moet mens sny, Ouma sal maklik laat sny, ek is net te bang vir die mes!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: