Mannemarak

Augustus 11, 2008 at 6 : 37 209 Kommentaar

Daai tyd se Alien   Vandag se Alien  

Wie van julle is nog jonk, maar oud genoeg om die ruimtewesetjie te onthou.  Die beste dokumentêre reeks nog.  Te kort vir enige vervelige besonderheid, en ja, ek weet ek is self skuldig daaraan.

Vraag is, bestaan Mannemarak, ET en hulle volksgenote regtig?  Glo jy in Aliens?

Vir dekades lank is die mens al gefassineer oor lewe in die buitenste ruim.  Hollywood het al hoeveel flieks daaroor gemaak.  Elke keer is die aliens leliker as die ‘n fliek voor hulle.  Soms wil hulle net huis toe gaan, ander kere wil hulle die aarde oorneem en ander kere is hulle die aarde se redding.  Hulle is die uitvloeisel van iemand se verbeelding, fiksie en niks meer nie.

Daar was eeue lank gemeen dat water net op aarde in die heelal voorkom.   Dus sal lewe net op aarde moontlik wees, water is tog die voorvereiste van lewe.  Daar is in tussen tyd ys op Mars ontdek, dus is daar moontlik lewe ook.  Die eerste vorme van lewe wat gesoek sal word is seker bakterieë.  Dit word wyd aanvaar dat hulle die eerste lewendige wesens op aarde was.  Daar is natuurlik net een probleem.  Wie sê lewe in die ruimte is soos ons lewe op aarde ken?  Water is dalk glad nie die boustenne van hulle selle nie.

Dalk is daar regtig ruimtemannetjies in mens gewade.  Neem Robert Mugabe as ‘n voorbeeld.  Eens die held van Zimbabwe en toe neem die groen mannetjies van hom besit.  Verf hom groen en sekere wetenskaplikes sal hoog en laag sweer dat hy van Mars af kom.  Hoe anders verduidelik ‘n mens sy omkeer?  Dit laat my wonder, is Zuma van Saturnus dalk?  Hy het sommer al sy volksgenote saamgebring.  Dit is die enigste mense wat in sy onskuld glo.

As snert praat maar net geld was.  Ek gee toe dat aliens moontlik kan bestaan, maar tot ek een die dag met my hand gegroet het . . . dink ek hulle is net in flieks.

Blogvraag:  In die 1982 fliek, E.T. the Extra-Terrestrial, wie is die stem van ET?

 E.T go home…

Blogantwoord:  Wesie was reg met John B Curtis.

Daar is GEEN navorsing vir hierdie bloginskrywing gedoen nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Sosiaal aanvaarbaar . . . met tyd Vriendskap met die Mes?

209 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 3 : 59

    Tweeling, jy het al klaar gehandop.

  • 2. Erns  |  Augustus 12, 2008 om 3 : 59

    Myne was al lankal op ek het tog eerste op die blog gepost

  • 3. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 00

    Ek het geweet dit is lank maar ni solank nie.

  • 4. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 04

    Adrie
    Ek maak net seker julle sien my!

    Ek het dit nou net op News24 gelees. Dis ‘n halwe jaar!!!!!

  • 5. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 04

    Erns. Ek het gesien jy is nie laaste nie

  • 6. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 05

    Maar hulle vreet hulleself seker eers dood

  • 7. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 09

    Hallo julle Almal!!!

    Liefie sê dit is ‘n feit soos ‘n koei . . . daar is beslis ruimtewesens van ander sonnestelsels. {Dalk moet ons dat ouma haar geel “Ford” goed intune solat sy kan kyk of sy hulle nie sien nie.

    Ek weet darem nie . . . miskien, miskien nie.

  • 8. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 11

    Adrie
    Ek lees gister bietjie op oor Great Danes (sodat ek voorberei is)

    Hulle mag nie “puppy kos” eet nie, want da is te veel proteine in dan groei hulle te vinnig.
    Hulle mag nie te vinnig eet nie, want hulle kan dood gaan da van

    En hulle is al soos 400 jaar oud, een van die oudste honde tipes!!

    Flippen cool… nou soek ek eers een!

    Sorry moes dit met iemand deel… my passie vir ‘n Great Dane!

  • 9. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 11

    Aag en ‘skuus dat ek julle so afskeep, maar ons maak droë wors en verpak biltong. Daar’s nog baie werk voor die basaar. Ek pleit hierdie maand bewusteloos as dit by julle se verversings kom. ‘skuus maar nog ‘n keer.

  • 10. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 12

    Saloom, is jy in met sisters?

    Mens kan nie se dit is onmoontlik nie, maar vandag is daar geen bewyse dat aliens bestaan ni.

  • 11. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 12

    Nats
    Ons het ‘n Great Dane gedad toe ek kind was en ek kan haar nog goed onthou. ‘n Liewe hond.

  • 12. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 12

    . . . ek weetie wat is gedad nie, maar ek wou eintlik sê gehad. (goeie begrypers het in elk geval net ‘n halwe woord norig)

  • 13. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 13

    Ons is al gewoond daaraan Saloom

  • 14. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 14

    Adriana
    Hierdie jaar stap ons beslis saam. Ek het net gistermiddag die datum op die almanak in ROOI omkring. Sovêr lyk dit of dit darem by ons skedule gaan inpas.

  • 15. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 14

    Jaaa, jaaaa Adrie, trap maar . . . daaraan is ek ok al gewoond. gmph!

  • 16. E.T  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 16

    Salome
    Ek hou sommer klaar van daai man van jou… vir jou sal ons maar bietjie moet “brainwash”

    Dis nou as jy nie deel is van die AWB nie…

  • 17. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 17

    Saloom, jy moet daar doerbo gaan hand opsteek.

  • 18. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 18

    ET, het jy ooit voete vir hakskoene?

  • 19. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 18

    Salome
    Lo da!!!!!

    Cool, ek soek ‘n Great Dane met ‘n seer hart!!

  • 20. E.T  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 20

    Adrie
    Nog nie so daaraan gedink nie… ek sal met die “elders” gaan gesels en hoor of ek mag voete kry, anders sal ek saam Heksie op haar besem moet vlieg.

    Tel dit?

  • 21. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 24

    Hmmm

    Die blerrie heks kerm nog steeds om dat sy nie verlede jaar kon loop nie. Moet haar nie herinner nie.

  • 22. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 27

    E.T.
    Daar is nie Brains om te wash nie. Liefie druk genoeg van die out-of-this-world-movies in my keel af, dat ek ok al kan sê “maybe”

    Adrie ET hettie voete norig nie, hy ry mos in die fiets se mandjie. Sal maar vir Blou-oog vra of hy sy karretjie met hom sal deel.

  • 23. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 28

    Adrie
    Jy maggie vir Heksie sê sy’s ‘n blerrie heks nie. Jy het haar ok deesdae so onder sensuur dat ek amper al oorweeg het om die SPCA op jou te sit.

  • 24. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 28

    Ek gaan my internet iets aandoen!

  • 25. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 29

    HEKSIE!!!!
    B3 gaan jou nie laat saam loop nie!!! Ek sal vir tannie Sam bel dat sy jou kom oplaai!!

  • 26. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 29

    DBV stel nie in hekse belang nie.

  • 27. E.T  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 30

    Salome
    Jy sal verbaas wees hoe na aan die waarheid daai flieks is…

    Ja nee dan is julle belis AWB…

    En nee ek deel nie my mandtjie nie!! Onthou ek is ‘n alleen kind en myne is MYNE!!

  • 28. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 30

    Nou laat ek nou maar eers gaan hand opsteek . . .

  • 29. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 32

    Saloom

    Gaan jy die heks dra? haar voete raak gou lam

  • 30. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 33

    ET

    Ek weet darem nie of fietse tel nie.

  • 31. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 34

    Wat wou . . . die heks het mos ‘n besem of het jy dit ok nou al onder huis arres. Maar ons kan haar ok dalk by Blou-oog in laai.

  • 32. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 34

    Dalk moet ons vir Blou-oog se wiele ‘n sleepwa bou.

  • 33. E.T  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 34

    Adrie
    Damn!

    Ek sal moet voete kry… ek gaan huis toe om met die elders te gaan praat…

    Tot later!!

    May the force be with you!!!!

  • 34. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 36

    ET
    Moet jou nou nie blond hou nie. Ek stel voor jy deel Blou-oog se karretjie met hom nie jou mandjie met Blou-oog nie.Jy hoef

  • 35. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 37

    Saloom

    Met alles in blou oog se wa, waar gaan hy sit?

  • 36. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 38

    Cheers ET.

  • 37. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 39

    Adrie
    Liefie sal maar ‘n “Delux” dubbelcab vir Blou-oog moet gaan koop.

  • 38. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 40

    Ek wil huis toe gaan!!!!!!!!

  • 39. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 41

    Nou loop dan Nats!! Ek sê jy mag maar. Ons sal vir jou baas vertel die Aliens het jou gevat.

  • 40. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 43

    Ek ook!!

    Saloom

    Loop blouoog al self?

  • 41. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 43

    Ek gaan nou eers tittewyt. Ons gaan by Ocean Basket eet . . .
    nee, nee,
    {ek SAL NIE sê wela kapela}

  • 42. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 43

    Salome
    Dankie, ek sou maar net nou sê my baas ek moet sommer da by die aliens bly!!!

  • 43. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 44

    Ouma WIPNEUS!!!

  • 44. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 44

    Baai Adrie

    NS: Nee jong, Blou-oog is mos van die manlike geslag jong, hoe langer ons gemaklik kan wees hoe beter.

  • 45. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 45

    Saloom

    Ek gaan sommer CTFM toe.😛

  • 46. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 46

    O ja Adrie, sal jy laat weet waar ons die geld inbetaal vir SWB?

  • 47. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 46

    Tata Saloom.

  • 48. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 47

    Ek gaan nêrens heen nie… 😦

    Die gjeld sake lyk nie so goed nie… eish!!
    Maar my sus het my darem vandag vir lunch gevat!!🙂

  • 49. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 48

    Saloom

    Ons sal later oor die geld worry. Se teen einde okt? ek sal ook later die verlore vrinne epos.

  • 50. Salomè  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 50

    Ek moet nou loop. Ek sal vir julle tweetjies spisinjaal ‘n Doggy bag saam bring. Lekker aand!!

  • 51. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 51

    Nats

    Moenie vir Saloom se nie, maak ek eet vanaand soos elke ander aand uit die vrieskas uit.

  • 52. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 53

    Adrie
    Kan ek maar by jou kom eet vannaand?

  • 53. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 55

    Ja sure. As jy dit wil waag. Is jy alleen?

  • 54. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 55

    Wag laat ek maar voet inni hoek sit…

    Sien weer more!!!

    Tata!!

  • 55. Nats  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 56

    Adrie
    Dankie Tweeling maar Manlief is by die huis… ek kan seker nie van hom vergeet nie!

  • 56. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 4 : 58

    Of course kan jy hom vergeet

  • 57. Wees kjind Q  |  Augustus 12, 2008 om 5 : 47

    207ste!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 58. Adrie  |  Augustus 12, 2008 om 6 : 20

    Testing.

  • 59. Adrie  |  Augustus 13, 2008 om 2 : 05

    Nog ‘n keer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: