Sosiaal aanvaarbaar . . . met tyd

Augustus 10, 2008 at 4 : 47 201 Kommentaar

 vs  en

Is dit nie snaaks dat gister se taboe’s vandag se norm of selfs iets is om te beny nie?  Wat nog interessanter is, is dat niemand dit meer geniet as die ou mense nie.  Dieselfde mense wat dit 20/30 jaar terug met wortel en tak wou uitroei nie.

 vs

Kom ons begin met vroue modes.  Daar was ‘n tyd dat dit baie vulgêr was as ‘n vrou se polse sigbaar was.  Met die verloop van tyd het moue korter geword.  Daar was seker gefrons daaroor, maar kyk mense vandag nog skeef op as iemand ‘n spagetti top dra?  Selfs al steek die bra uit, is die hals ‘n bietjie laag, bewonder almal dit eerder as om iemand hel toe te verban.  Langbroeke was op ‘n stadium ‘n teken van emansipasie, beslis nie ‘n gunstige indruk nie.  Om van jeans nie te praat nie.  Vandag is dit nogal die kledingstuk wat meestal gedra word.  Mary Quant was in die 50’s amper gekruisig oor die mini, vandag het min vrouens dit nog nooit gedra nie.  Mits jy nie iemand laat kots daarmee nie en alles toehou, is almal gelukkig.  Bikini is ook nie meer gelyk aan straatvrou status nie.

Selfs in die 80’s was daar nog gefrons oor lang rooi naels.  Vandag word dit deur vroue van alle ouderdomme gedra.  Kunsnaels en wimpers is glad nie vreemd nie.  Gekleurde hare is so te sê ‘n waarborg by vroue ouer as 40.  Vandag word daar oor pers hare gelag, nie die mens wat dit dra se waardes nie.  As jy jouself ‘n kersfeesboom wil maak, is jy welkom.  Dit is jou keuse en die kanse dat die kerk jou onder sensuur sal plaas is nul.

 en  

Bad boys was in die 80s die mans wat leer of denim gedra het.  As daar gel of olie in jou hare was, was daar ‘n haelgeweer op jou gerig.  Hare wat oor die kraag gehang het, het die boere ooms laat rooi sien.  Vandag is lang hare ‘n teken van kunstigheid.  ‘n Man met lang hare sal nie vasgedruk word om sy hare te skeer nie.  Mans juwele word aangemoedig.  Nou nog nie soveel as ‘n vrou dra nie, maar beslis meer as ‘n horlosie, trouring en mansjetknope. 

Dit is amper asof tyd mense minder petty gemaak het.  Kougom is vandag in die meeste handsakke te vind, almal wil vars asem hê.  Branderplankry, skaatsplanke en selfs grafitti word op die regte plek en tyd goedgekeur of selfs aangemoedig.  Mits jy jou nie te buite gaan nie, gee niemand om as jy ‘n drankie drink nie.  Tydskrifte soos die Cosmopolitan maak selfs die gebruik van sekere dwelmmiddels sosiaal aanvaarbaar.  Raak die gemeenskap dalk te aanvaarbaar? 

Tyd het ‘n paar goed ook sosiaal onaanvaarbaar gemaak.  Op ‘n stadium het niemand gefrons as die buurman sy vrou geslaan het nie, dit was sy goeie reg.  Vandag is dit ‘n no-no.  Sigaretrook raak ook by die dag meer taboe.  Ons is vandag ook meer omgewingsbewus as 20 jaar terug.  Veiligheid en gesondheid is vandag in.  Kyk maar die hoeveelheid blogs wat oor kinderstoeltjies handed.  Goed wat oor die algemeen waardevol is.

Die mens wil graag ‘n rebel wees.  Ek wonder of die volgende geslag rebelle nie weer eng en konserwatief gaan raak nie.

Blogvraag:  Wie het in 1848 die eerste kougom kommersieel beskikbaar gemaak?

Blogantwoord:  Weeskjind was reg met Robert Wace, die Kinks se bestuurder.

I remembered an incident in a club… in his apartment Robert Wace had been dancing with this black woman, and he said, ‘I’m really on to a thing here.’ And it was okay until we left at six in the morning and then I said, ‘Have you seen the stubble?’ He said ‘Yeah,’ but he was too pissed [drunk] to care, I think. – Ray Davies, wat Lola geskryf het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ry geite Mannemarak

201 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 32

    Wesie

    Is jou clowns van mars?

  • 2. olgd  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 35

    Weerkjend het jy eroep? ? ? ? ? lo0o0o0o tilla. bly te kenne. waarmee hit wipneus? heng sy moet ma se neus he om so te slat. ag gesiggie in die geval is n tjap n tattoe. nee, donnerdag geen naald naby my nie.

  • 3. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 36

    En almal kyk met😯 na mekaar.

  • 4. Nats  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 36

    Adrie
    Hulle het mos water op Mars gekry!! En ek het gister ‘n fliek met aliens gekyk… Invation met Nicole Kidman.

    Was ok… nou nie WOW nie.

  • 5. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 37

    Olga

    Let gou op jou naam. Daar is ‘n effense spelfout.

  • 6. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 38

    Nats

    Sweer??? Op Mars?

    O ja, ek het ook al so iets gehoor.

  • 7. Nats  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 38

    Olga
    Sit neer die obs en tree bietjie terug…

  • 8. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 41

    Nats

    Ek het jou al 10 000 keer gese om die ouer dames se drank gebruik te monitor. As ‘n mens nie eers jou eie naam kan spel nie.

  • 9. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 42

    Aliens? gr8. dis beter as tattoes. ek het al n alien gesien. rerig erig waar. blou kar en al. sy het amper my kat opgevriet.

  • 10. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 44

    Olga

    Kies ‘n vinger.

    Of wag, de, vat die pinkie. Jy verdien nie die groot een nie.

  • 11. Nats  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 46

    Olga
    Wat is jy so erg teen tattoos? Ons praat van aliens maar tog bring jy tattoos in?

    Tweeling
    True!

    Dakie vir my mms!! Dit het my ‘n rukkie gevat om die blerrie ding te kon oop maak, myself vererg… en toe later weer probeer.

    My foon gaan amper in vir so 10 dae! Eish!!!!

  • 12. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 46

    Ag, blogger julle. ek het nou my vimmeki uit my hol getrek en geruik. heti my kak uitgekots nie. ma my trane het my oe skoon gewas. kyk ma ek het reggemaak. ma met skoon oe kan ek ook sien wa die obs weggesteek is.

  • 13. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 47

    Tweeling

    Jy mag nie huis toe gaan voordat daar 200 comments op die blog is nie.

  • 14. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 49

    nats? trek jy nou jou vimme uit jou hol en ruik daar aan. dan ga an drowog jy af. wat kak en kerm jy heeltyd oor tattoes? as jy dit berou is dit jou saak.

  • 15. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 49

    Olga

    Jy moet blind wees. Dit is ‘n wonderwerk dat jy nie jou nek oor ‘n bottel OBS gebreek het nie.

    Nats

    Dalk moet ons jou tattoo op sit. 😉 Dink net hoe gaan Olga dan gril.

  • 16. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 50

    WAG!!!!

    Laat ek gou almal roep. Waar het Sam nou weer die popcorn masjien gebere?

  • 17. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 52

    Olga

    Leer julle nie meer om mooi te skryf in die kleuterskool nie?

    Babataal is nie aanvaarbare spelling nie.

  • 18. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 53

    sukkel jy met my annie? ek het genug obs in om n alien self te tattoe. so oppas. n alien klim dalk getjap in n blou kar.

  • 19. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 53

    Nou word daar eers bokshandskoene gesoek.

  • 20. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 54

    Daardie alien sal nie ver kom in ‘n blou kar nie.

  • 21. Wees kjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 54

    Ekke ok darem nou hier. Weet netti vi hoe lanki

  • 22. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 55

    Olga

    Ek kort ‘n van. Wat pas by jou nuwe kar.

  • 23. Nats  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 56

    Tweeling
    Vir eers bêre ek die obs, want my moer meter is nou inni rooi!

    Chat weer more.

  • 24. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 57

    Popcorn? dis ook al amper n groot nee hoor. in uk gaan dit nou in die flieks verban word. dis nou ongewens. en suid afrika jaag mos elke buitelandse gier na. so een vani dae is dit ook iets wat ons eens op n tyd geeet het.

  • 25. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 57

    Sam

    Waar is die popcorn masjien?

    Daar was amper ‘n fight, en dan kort ons popcorn.

  • 26. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 58

    Olga

    Jy lieg!!! Vir wat?

  • 27. olga  |  Augustus 11, 2008 om 4 : 59

    if u cant take the heat… annie, soek jy van wat by voornaam of van pas?

  • 28. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 02

    Olga

    Toemaar. Jy het ‘n postor oppad. Stuur hom na my.

  • 29. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 04

    Proof positive that we have become far too dependent on our computers.

    1) Are you male or female?

    To find out the answer, look down….

    I said look down, not scroll down….

  • 30. olga  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 09

    Gaan kyk op jakaranda se nuusblog vi di popcorn storie. dit raas in die fliek, en het walglike vetterige reuk. en lesbes, popcorn is ONGESOND. GA, OM TE SE EK LIEG.

  • 31. olga  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 13

    Wat is n postor? hierdie ouer vrou ken nie van nie.

  • 32. olga  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 16

    ag, nou ja.

  • 33. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 17

    Olga

    Jac se nuusblog dek dit nie.

    Sms.

  • 34. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 18

    Ek bedoel Postor = sms

    Posduif = epos.

  • 35. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 19

    Popcorn se reuk walglik?

    Het die britte al ooit popcorn geruik?

  • 36. Wees kjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 21

    En weg was ek somme!!

  • 37. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 23

    Weer jou firewall?

  • 38. Adrie  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 26

    Sisters is vanjaar op 22 November.

    Weer R100/persoon.

  • 39. Wees kjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 40

    Ek gat nou huistoe. Ek kanni toelaat dat ‘n simpel piesie my moermeter inni rooi stoot nie!

    @ A3

    Jip! Sisters is hierie jaar amper by my se bifday

    KOEBAAI!!!!! EK GA NOU FOKKOF!!!!

  • 40. olga  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 11

    vir die britte is net die reuk van kool sosiaal aanvaarbaar.

  • 41. Weeskjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 21

    Kool? Eeeuuuwww! Eeuuww! Euw!

  • 42. Weeskjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 25

    Jis! Ek laaik die nuwe speelding. Bedoelende opra

  • 43. Weeskjind Q  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 30

    Ek wens ek kon nog my pay kry ma net werk tot 1 uur elke dag

  • 44. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 32

    Dit is nice.

  • 45. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 38

    Soek net gou ‘n blogvraag.

  • 46. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 38

    Verspot maklik, maar dit moet maar doen.

  • 47. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 39

    Ek weet niks van Aliens af nie.

  • 48. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 40

    En almal eet nou.

  • 49. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 41

    Klink na ‘n briljante plan

  • 50. ADRIANA  |  Augustus 11, 2008 om 6 : 41

    Cheers almal.

  • 51. Olga  |  Augustus 11, 2008 om 7 : 54

    Jou 200 5sente gemaak annie. En weg is almal.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: