Vrouedag

Augustus 7, 2008 at 4 : 51 133 Kommentaar

Hou op  en gaan vir  !!!

9 Augustus beteken vir my presies dieselfde as wat dit vir 95% van Suid-Afrikaners beteken.  ‘n Afdag waarvoor ek nie verlof hoef in te boet nie.  Behalwe 2008, want dit val op ‘n Saterdag wat ek in elk geval af het.  Ek wou wel tandarts toe gaan, dus hoekom ek daarvan onthou het.  Die tandarts werk nie op vakansiedae nie.

My punt is dit vrouedag waarskynlik die nuttelooste van al die vakansiedae in Suid-Afrika is.  Wie gee nou regtig om dat Albertina Sizulu en vriendinne op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou ‘n optog gehou het teen die pass-wette.   Ek gee toe hulle het ‘n geldige punt gehad, veral die wat met wit kinders op die rug betoog het.  Eers het hulle niks gesê nie, ‘n halfuur lank stille protes.  Afgesluit deur Wathint’Abafazi Wathint’imbokodo!  te sing, rofweg vertaal:  Slaan ‘n vrou en jy slaan ‘n rots.

Die vakansie dag is dus om ‘n vreedsame optog te herdenk.  Daar is niemand dood as gevolg van die optog nie, daar is nie een lewe gered as gevolg van die optog nie, die pass-Wette is nie eers geskrap as gevolg van die optog nie.  Ek gee toe dat die vroue hulle punt gemaak het, maar regverdig dit ‘n vakansiedag? Veral ‘n vakansiedag wat dikwels vervorm word om as ‘n dag vir vroueregte te dien.  Die optog het immers nie oor vroueregte gegaan nie. 

Vrouedag kan ook vervorm word om eer te betoon aan vroue wat dit verdien.  Ek wou ‘n blog skryf oor ‘n merkwaardige Suid-Afrikaanse vrou.  Ek kon nie een uitsonder nie.  Wie sal ek kies?  Fiela Komoetie, Dalene Matthee, Susan Vosloo, Anna-Mart van der Merwe, Bettie Cilliers-Barnard, Helen Zille, Mimi Coertze, Amanda Coetzer ens.  Dan praat ek nie eers van die merkwaardige vroue wat ek persoonlik ken nie.

Watse regte verdien vroue wat ‘n man nie ook moet hê nie?  Ek voel dat ‘n mens eerder moet veg vir basiese menseregte as vroueregte.  Ja, ‘n vrou het ander behoeftes as ‘n man wat in aggeneem moet word.  Maar verdien sy spesiale voordele omdat sy op ‘n toilet sit, veral as sy boonop swart is?

Hoe voel julle?  Wie beskou julle as merkwaardige Suid Afrikaanse vroue?  Moet Vrouedag bly of gly? 

Vir almal oppi blog…

Blogvraag:  Wie was in 1956 vir Hoogverraad aangekla, in 1957 verban, in Oktober 1962 die eerste mens wat onder huisarres geplaas is onder die Sabotasie wet en op 25 Desember 1992 dood? 

Blogantwoord:  Weeskjind Q was reg met Bonny Tyler.

VIR MULTI! BAIE BAIE GELUK GIRL!! MAG JY ‘N MOOI JAAR HE!!!!

Dankie vir die koek!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Name Ry geite

133 Kommentaar Add your own

  • 1. Wees kjind Q  |  Augustus 7, 2008 om 5 : 31

    EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 2. Wees kjind q  |  Augustus 7, 2008 om 6 : 43

    Ek ag myself as donners baie merkwaardig. Ek voel ‘n 4k vi daai vroumense wat betoog het in 19 voertsek. Daai vakansie dag het my hele naweek opge4k. My haarkapper is NIE oop op vakansie dae nie👿

  • 3. Wees kjind q  |  Augustus 7, 2008 om 7 : 47

    Vrou al1 sit ek hie….

  • 4. Wees kjind q  |  Augustus 7, 2008 om 9 : 22

    …. Inni donkerte

  • 5. Wees kjind q  |  Augustus 7, 2008 om 9 : 39

    Ek kanni eens die lig afsit nie. Sal ma die batteries uit die flitse moet haal

  • 6. Wees kjind q  |  Augustus 7, 2008 om 9 : 40

    Aangesien niemand wil antwoord nie, sal ek die honours doen. Helen Joseph!

  • 7. Olga  |  Augustus 7, 2008 om 10 : 02

    Tweeste!!!! In n lang ry agter di weeskjend

  • 8. Olga  |  Augustus 7, 2008 om 10 : 14

    Hello. Ag nee annie. Moedersdag is dan baie meer spesiaal vir al die regte redes. Indien ek nie nou die pot ver mis sit nie, wat helen suzman en haar mede lede van black sash meer merkwaardig in hulle uitgesprokenheid teen apartheid en onregte teen nie blankes. Maar nou ja. In n land waar mense met vergrype kan president word, is alles wat swart is merkwaardig. So die sashes eerder as die vroue onder was raakgesien. Viva.

  • 9. Olga  |  Augustus 7, 2008 om 10 : 21

    Hoekom sit jy in die donker weeskjend? Wie het jou elektrisiteit gesteel?

  • 10. Wees kjind q  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 02

    Olga…. Sommige mense kuier mos tot wie weet watte tyd. En dit nog inni middel vanni week!

  • 11. Wees kjind q  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 44

    Eks in ‘n kak bui vandag. Ek ga more my indian head message mis as gevolg van 2000 meide wat inni 50’s met wit kjinners oppi rug gemarch het👿 Dankie vi 4kol!

  • 12. Wees kjind q  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 46

    Sweet blou 4kol!

  • 13. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 53

    Hallo!!!!!!!

    Wat ‘n pragtige dag.

  • 14. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 53

    NOt!!!!!!

    GRRRRRRRR!!!!!!!!!

  • 15. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 43

    Dit is blerrie koud ook nog.

  • 16. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 44

    Ek wil gaan slaap

  • 17. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 47

    Oor die onderwerp

    Nadat ek 4.5km in blerrie hoEhakskoene gestap het😯 en vir dae lank my voete en arms (lang storie) gevoel het, voel ek sterk daaroor dat Sisters with Blisters ‘n vakansiedag behoort te wees.

  • 18. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 49

    Ek het ook al 2 keer (of was dit 4 keer) aan ‘n optog vir my gunsteling sport deelgeneem. Ek moes elke keer my longe uitgil. Hoekom is dit nie ‘n erkende vakansie dag nie.

  • 19. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 49

    Ek is ‘n merkwaardig mens. Vergeet van ‘n blerrie vrou.

  • 20. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 51

    Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat ek NIKS van Helle Suzman weet nie. GRRRRR

  • 21. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 52

    Ek staak sommer vandag.

  • 22. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 53

    Met ‘n optog. Dat ‘n vakansiedag wat op n Saterdag val, automaties na die Vrydag moet skuif.

  • 23. Multi  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 59

    happy birthday to me
    happy birthday to me
    happy birthday dear multiiiiiiiii………..
    happy birthday to me!!!!!!!!!

    ek staak vandag saam – kan glad niks mos op jou se verjaarsdag wil sit en werk nie. Tsk……..

    kom kry vir julle koek en koffie hier oppi stoep inni son…….😛

  • 24. Grys Chris  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 07

    Môre allie vrouens
    Die manne sorry vi julle, ons mag eers weer sondag lewe!
    Mmmmmmmmmm……………..vrouedag, ek mind glad nie vroue dag nie, net soos ek dink moedersdag is ‘n “moet hê!”
    Ek het tog van die mees merkwaardigste vrouens in my klein nietige lewetjie:
    Ouma Anna: Sy het by Truworths gewerk as sekeriteit tot ouderdom 75 Bus in gery Middistad toe en heel dag op haar voete spandeer.
    DIE MA: Ja ma ek is bie lief vir jou ook, drie kinders groot gedonner terwyl sy voltyds gewerk het en saam Pa geparty het.
    My suster, wat alleen haar kinders groot maak, veral omdat die een verskriklik gestremd is.
    Ex vrouens: (Moenie vra nie) julle maak my kinders baie mooi groot!
    My Baby: Was dit nie vir jou nie……………………………..jy is die beste.
    My twee dogters: Die mooiste beste klein prinsessies in die wereld.
    Ek lief dae soos vrouedag waneer ek nog meer daarop uit is om die dames in my lewe en vroue in geheel spisiaal te laat voel.
    Ek wonder nogals of Teazers oop gaan wees………………….just a thought!

    Ta

  • 25. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 08

    Multi

    Happy Happy and many more.

    Hoe oud is jy vandag? Het jy self die koek gebak, dit proe heerlik.

  • 26. Grys Chris  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 08

    Happy Happy Multi!

  • 27. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 09

    Haai Gryse

    Bly om te sien jy lewe nog. How goes.

  • 28. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 14

    Gryse

    Lyk my jy waardeer omtrent elke vrou wat jou pad gekruis het.

  • 29. Multi  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 15

    dankie, dankie….

    Adrie,
    nee – maar self gekoop……..:lol:

  • 30. Nats  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 39

    Goeie more julle!!

    ((((((GAAP))))))

    Ek stem saam my Tweeling, maar Sisters eerder ‘n vakansie dag… ja ons vrouens is spesiaal en moet klippe kou om saam julle mans te bly🙂 maar hoekom dan net een dag??😉

    Maak eerder ‘n goeie doel ‘n vakansie dag!!

    Dink julle wanneer Madiba daisy stoot dat daai dag ‘n vakansie dag gaan wees?? Of miskien sommer die hele week!!!

  • 31. Grys Chris  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 40

    A3,

    Gaan goed vir nou, moerske klomp werk wat wag.

    Ja ek moet se ek doen nogals, en natuurlik die wat nog my padjie moet kruis ook.
    My Pa het ons anders groot gemaak, respek vir alles en almal, maar veral vir die “swakker” geslag (onthou nou my Pa kom uit ‘n ander era en ek soek nie moeilikheid nie) My seuns probeer ek ook so groot maak……………..julle weet die klein goedjie………….maak die deur oop, staan op as ‘n girl die tafel verlaat of vertrek binne kom, EN my pet hate…………..haal jou hande uit jou sakke as jy met ‘n girl praat.

  • 32. bruinogies  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 50

    more more

    en en ek is nog 2kg ligter wooohhoooo

    vrouedag beteken vir my nie baie nie,die datum doen want dis my vriendin se b-day en ‘n dag wat ek in die hospitaal was laas jaar vir ‘n ondersoek, want ek het vandag 20.30 (vanaand) my kar ‘n hele jaar trg afgeskryf! …lol…

    hoop dit gaan goed met al julle mense!!

  • 33. Grys Chris  |  Augustus 8, 2008 om 8 : 58

    Geniet die naweek e aan al die vroue daar buite, mag julle ‘n wonderlike fantastiese dag he!

    Tadda!

  • 34. Skoor  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 13

    Ek dink vrouedag moet met mannedag vervang word. En op mannedag moet die mans gaan vir training.

    Kyk bietjie rondom julle hoeveel vroue loop met hartseer oe rond. Agter daai oe sit tien teen een ‘n man se wales. (Mannewales)

    En Zuma kan sommer eerste deurkom vir sy les.

    Nee wat, vrouedag is ‘n klug, ek is jammer, ek gaan my kop nie verder daaroor breek nie.

    Mag elke seer vrouehart toegevou word more. Met Liefde.

  • 35. Nats  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 14

    Grys Chris
    Baie dankie!! Lekker naweek daar ook vir jou!!!!!

  • 36. bruinogies  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 26

    dis reg as julle oor my kyk moet ook nie my groet nie!!

    ADRIE WAAR IS JY!!!!!!

  • 37. Nats  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 35

    Aitog WordPress hak hak weer vandag…

    Ek sal net nou weer kom inloer!!

  • 38. Verons  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 42

    More, more!!
    Grys Chris dis baie nice om te sien daar is warggioes nog mans wat die vrouens in hul lewe waardeer (ex ook!!)… Jy moet jou naweek ook geniet dankie!

    Vrouedag beteken ook nie vir my veel nie maar as ek vandag ‘n mekwaardige vrou moet uitsonder sal dit beslis Natalie du Toit wees!! Sy lei vandag die SA olimpiese spelers op die veld! Baie groot oomblik in enige iemand se lewe en ek hou vir haar styf duime vas dat sy sommer met ‘n goue medalje of 2 of 3 huistoe kom!

  • 39. Verons  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 43

    Hallo BO hoe ganit??

  • 40. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 10 : 05

    MIRRAG!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 41. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 10 : 06

    EN WEG IS ALMAL!!!!!!!!

  • 42. Verons  |  Augustus 8, 2008 om 10 : 10

    Multi
    MHWA!!!! Happy B-day hoop jou dag is great!!!!

  • 43. Roer  |  Augustus 8, 2008 om 10 : 42

    “Watse regte verdien vroue wat ‘n man nie ook moet hê nie? Ek voel dat ‘n mens eerder moet veg vir basiese menseregte as vroueregte. ” Ek stem 100% Adriana. Daar is baie mans ook daar buite met hartseer a.g.v. vroue. Vroue kan miskien nie mans fisies abuse nie, maar daar is ander maniere. Daarmee sê ek nie dat vrouens nie soms abuse word nie. Sê maar net vrouens abuse ook.

  • 44. Multi  |  Augustus 8, 2008 om 11 : 06

    Verons
    Dankie Ma!!!! Hoe dan anders – altyd lekker…….😆
    en o-ja….. MWHA!!!!!!

    Adirie
    Dankie virrie boodskap hierbo! Mwha!!!!!

  • 45. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 11 : 49

    Niks!

  • 46. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 12 : 14

    NOKKOL!!!!!!!!!!!!!!!

  • 47. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 12 : 16

    Net I&J

  • 48. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 12 : 18

    Ek wonner nou net of daai plek wa ek more na toe gaan ‘n KFC, Nandos of Wimpy het…………….

  • 49. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 12 : 43

    Of ‘n drankwinkel…………………

  • 50. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 13

    A Woman has strengths that amaze men.

    She can handle trouble and carry heavy burdens.

    She holds happiness, love and opinions.

    She smiles when she feels like screaming.

    She sings when she feels like crying, cries when

    she’s happy and laughs when she’s afraid.

    Her love is unconditional!

    There’s only one thing wrong with her:

    She sometimes forgets

    what she is worth…

  • 51. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 23

    Is da ‘n Spar?

  • 52. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 24

    Of net ‘n konna kêffie

  • 53. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 25

    Is da robots of net 1 stopstraat?

  • 54. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 26

    ‘n Sweetie winkel?

  • 55. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 42

    Weeskjind

    Daar is NIKS

  • 56. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 43

    Miskien ‘n PEP

    En ‘n garage vir Petrol

  • 57. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 45

    Carolina is ten minste 2 keer groter.

  • 58. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 46

    Met 1000% meer besighede

  • 59. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 47

    Skoor

    He He He. Stuur die mans vir training.

    Ek smaak dit.

    Roer

    Jy sal verbaas wees

  • 60. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 48

    OOPKOP

    As jy dalk rooflees.

    Baie geluk met die baba. Baie welkom op die blog.

  • 61. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 56

    Sel opvangs? :Shock:

  • 62. ADRIANA  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 57

    Ek is nie NATS NIE

  • 63. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 1 : 59

    Sam

    Ek het haar Woensdag gebel op haar sel, so ek dink ons is okay daarmee

  • 64. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 02

    Huh?

  • 65. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 02

    Ek is in so goeie bui, ek trek sommer sonder internet na Verlatevlakte.

    Ons het die DM ‘n ding of 10 geleer.

  • 66. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 04

    Die Plekkie het sein!!!!

  • 67. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 05

    Die ‘HUH?’ was vi # 62!!!!

  • 68. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 06

    Ek is eindlik uitgefreak. Flip. Regtig.

  • 69. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 07

    Die blerrie WordPress het my weer Nats gemaak.

  • 70. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 10

    Tog, ek is in so goeie bui dat ek nie eers kan worry dat ek uitgefreak is nie.

  • 71. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 20

    JY!!?? IN ‘N GOEIE BUI!!!???

    WWHHUUHHAAHHAAHHAAHHAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 72. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 21

    Jy kanni nie eens goeie bui spel nie!!!

  • 73. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 22

    Is da tjoklits?

  • 74. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 23

    En vikoop hulle dam coke da?

  • 75. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 23

    Verskriklike goeie bui.

  • 76. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 23

    Of moet ek my eie cool box saam vat?

  • 77. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 24

    Het hulle dam ‘n vulstasie met PETROL?????

  • 78. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 24

    Tjoklits – ek weet nie
    Coke – ek weet nie

    G-O-E-I-E B-U-I

  • 79. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 25

    Wat as dit reen en my hare kroes?

  • 80. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 26

    O NEE!!! WAG!!! My se hare IS kroes……………

  • 81. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 26

    Daar is darem ‘n Shell

    Wat wil jy in die coolbox pak?

  • 82. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 26

    :mrgreen:

  • 83. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 27

    HMMM

    Jy sal of ‘n beanie of ‘n bandana dra.

  • 84. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 27

    Baie geluk Multi – mag jou nog stokoud word!!!
    ‘n Stukkie koek sal nou goed smaak dankie.

  • 85. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 28

    Middag almal!!

  • 86. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 28

    SALOOM!!!!!!!!!

  • 87. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 30

    Met of sonder koekies????

    Ek vier fees!!!!

  • 88. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 30

    Watter plek is nou weer so terug in die verlede?

  • 89. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 33

    Waaroor is jy so opgewonde?
    Ek is ongelukkig nie vandag een van die vrouens by Liefie se werk nie, want hulle is almal vandag vir ‘n dag by ‘n spa gestuur. Sou kon doen met ‘n dag van pamperlang

  • 90. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 33

    ‘n Plekkie tussen niks en nerens.

  • 91. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 34

    Nou hoekom moet ek nou weer net vrae vra, ek moet wraggies baie vêr agter wees.

  • 92. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 34

    GGGGGGRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    @ Firewall

    Loop KAK!!!

    @ Saloom

    Hallo maaikie!

  • 93. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 34

    Jaaa toemaar jong, sal ek ok nou nie ‘n ordintlike antwoord verwag het nie.

  • 94. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 35

    Hi Wees kjind
    Wanneer kom iemand nou weer op hiri plekkie tussen niks en nêrens kuier?

  • 95. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 36

    Salome

    Die sonskyn, dis ‘n lieflike dag, ek het gister ‘n great show bygewoon, die olimpiese spele begin en ons kry koek vir vroue dag

  • 96. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 36

    @ Saloom

    Ek, my 3ling en die kjinders ga more gou petrol ga ingooi by DAAI plek!

  • 97. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 37

    Witbank is so groot soos ‘n hele land teenoor die plekkie.

  • 98. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 37

    Wag, wag, ek loer so tussenin die openingseremonie van die spele. Die mense is nogal indrukwekkend. Kon mens enigsins minder van hul verwag?

    Wragtag alweer ‘n vraag . . . nee wag, ek klink soos die kinners . . .

  • 99. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 39

    Saloom

    Los maar die Cremora Tert net langs die pad. Sal in die verbygang optel.

  • 100. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 39

    Adrie
    Ek moet darem sê {terwyl jy nie lief is vir pateet laan} Daleen – die nuwe waitertjie in Oppiekoffie, was darem die onderhoof dogter in Hoër Tegnies op Witbank.

  • 101. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 40

    JA

    Mens kon skoon lug van hulle verwag het. Ek is verstom dat julle enige iets kan sien.

  • 102. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 40

    ’n Ma van Eersterust, Pretoria, het gistermiddag ’n onderwyseres van die Norridge Park-laerskool in dié buurt glo ten aanskoue van ’n klas vol leerlinge geklap nadat dié onderwyseres haar agtjarige seun na bewering geklap, gewurg en aan sy oor getrek het.

    ’n Klag van aanranding staar die onderwyseres nou in die gesig.

    Die voorval waartydens die onderwyseres glo Diego Ruiter, ’n gr. 2-leerling, aangerand het, het gekom nadat Diego en ander leerlinge glo gespeel en ’n ander seun – volgens Diego – ’n meisie per ongeluk gekrap het.

    Die leerlinge het Diego geblameer en die onderwyseres gaan sê waarna sy hom na haar klas geroep het.

    “Toe ek in die klas kom en vir die juffrou wil vertel wat gebeur het, het sy gesê: ‘Moenie nog juffrou nie.’ ”

    Diego het gesê die onderwyseres het hom met die agterkant van haar plat hand op die regterwang geklap, hom aan die keel gegryp en gewurg, en sy regteroor getrek.

    Die onderwyseres het daarna glo ’n sneesdoekie met ysblokkies daarin aan hom gegee om teen sy rooi en opgeswelde oor te hou.

    Diego het daarna uit die onderwyseres se klas gestap en buite die deur gestaan en huil.

    “Ek het toe verder gestap en by die trappe onder gaan huil,” het hy gesê.

    Twee van sy maatjies wat gesien het hoe die onderwyseres hom slaan, het na Diego se ouerhuis, sowat 500 m van die skool, gehardloop en sy ma gaan roep.

    Mev. Decia Ruiter (37) het gesê sy het dadelik na die skool gegaan waar sy haar seun in trane gekry het.

    “Ek het tot by die juffrou se klas geloop en haar twee warm klappe in die gesig gegee dat haar neus bloei. Sy het gesê ek is ’n hooligan en sy het my uitgedaag om haar weer te slaan, maar ek het nie.

    “Die wet sê ons mag nie ons eie kinders slaan nie, so dit gee haar ook nie die reg om my kind te slaan nie,” het sy gesê.

    Sy het daarna haar seun geneem en ’n klag van aanranding teen die onderwyseres by die Eersterust-polisiekantoor aanhangig gaan maak.

    Sy het gesê sy gaan ook die voorval by die departement van onderwys aanmeld.

    “Diego is nie ’n boelie nie, hy is net baie spelerig,” het Diego se pa, Daniël, gesê.

    Konst. Sam Shibambo, polisiewoordvoerder, het bevestig ’n klag is teen die onderwyseres ingedien.

    “Ons het ook verneem dat die ma die onderwyseres voor al die kinders in haar klas geslaan het, maar sy (die onderwyseres) het nog nie die voorval by die polisie aangemeld nie.

    “Sy het wel die reg om op haar beurt ’n klag van aanranding teen die ma aanhangig te maak,” het Shibambo gesê.

  • 103. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 42

    Adrie
    G’n niks sikke dinge nie. As jy nie kom kuier nie, kry jy niks.
    Ek is bly as jou dag mooi is en was. Ek probeer ok baie hard om al die mooi goete vandag raak te sien.

    Wees kjind
    Ek hoop nie julle hoef die pomp se slinger te draai voor julle petrol gaan kry nie. Jy moet dalk so bietjie Q20 saam vat net vir incase die ding geroes is.

  • 104. ADRIANA  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 44

    Saloom

    Ek ken ‘n paar mense wat op ‘n stadium in die laan was persoonlik.

  • 105. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 46

    Saloom

    Hoekom is dit moeilik om vandag die mooi dinge te sien?

  • 106. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 47

    Ja, ja, okay. Ek het darem vir Oom Dawid van der Merwe persoonlik geken – die oom wat Matrone en haar suster so beduiwel het.

  • 107. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 49

    Ek sal jou ‘n posduif stuur . . .

  • 108. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 50

    Ek ken ook ‘n paar in Egoli persoonlik. Of eerder was.

  • 109. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 51

    Okie Doke

    Ek sal vir jou ‘n posduif met my goeie bui stuur.

  • 110. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 53

    Eish! My se firewall pla elke keer wanne ek nog so lekka praat.

  • 111. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 2 : 55

    My net is so starrig, ek kan skree.

    Maar selfs dit kan nie my bui bederf nie.

  • 112. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 02

    Nou vir wat is jy in so ‘n goeie bui?

  • 113. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 09

    Weereens bewys!!! KARMA!!!!

  • 114. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 19

    @ Firewall

    Jou se DIK gat!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 115. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 20

    Ek ga somme die ligte afsit!!!

  • 116. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 21

    Jou bloeddruk Kjind!! starag . . .

  • 117. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 23

    Ek ga vir Moekie en Liefie koffie maak. Wil julle ok hê? Daar is koekies . . .

  • 118. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 42

    Wat het Karma nou weer gedoen?

  • 119. Nats  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 43

    Lo da…

    Ek het ‘n mislike dag…

    Tweeling
    Wat is jou “secret”??

    En wa heen gaan jy en jou Drieling??

  • 120. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 47

    Nats

    Na ‘n sekere Juffrou.

  • 121. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 49

    @ Saloom

    Koffie gat net mooi nokkol aani bloeddruk doeni.

    @ A3

    Ek vertel jou more oppad na nêrens toe…..

    @ Nats

    Wil jy saam kom?

  • 122. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 3 : 54

    Wa almal nou?

  • 123. Wipneus!  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 05

    Wees kjind laat ek jou voorstel aan my nuwe maatjie ta da daaaam!!

  • 124. Wipneus!  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 06

    Adrie Say:

    Raai waar drink ek koffie????

    Nie by Salome nie.

  • 125. Wipneus!  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 07

    WE LA KA PE LA

    Ek gaan glad nie aan julle dink nie

  • 126. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 13

    Ouma Wip!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 127. Wees kjind Q  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 16

    EN WEG!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 128. Paula  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 19

    Daardie koppie koffie lyk te heerlik!
    Lekker naweek vir jou🙂

  • 129. Salomè  |  Augustus 8, 2008 om 4 : 51

    Het almal nou gaan koffie haal?
    Nou dan waai ek ok maar.
    Hoop julle almal het ‘n lekker naweek, en dames, julle mag maar more bietjie laat lê – EK sê so!!

  • 130. Wipneus!  |  Augustus 8, 2008 om 6 : 15

    Hello julle!! Lekker vrouedag vir almal!!!

    Wesie???

  • 131. Wees kjind q  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 37

    Ja ouma. Het ouma geroep?

  • 132. Wees kjind q  |  Augustus 8, 2008 om 7 : 38

    Ek ga lekka nêrens nie! Ek ga lekka nêrens nie! Ek ga lekka nêrens nie!

  • 133. Adrie  |  Augustus 8, 2008 om 9 : 11

    HUH???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: