Huiswerk… Mosaic

Augustus 5, 2008 at 11 : 50 60 Kommentaar

 Wipneus het ons getag

  1. What is your name? Natascha – beteken Kersfees / Russia
  2. Favourite food? Steak / bees stert / mince – Rooi vleis
  3. Which school did you attend? Dis regtig ‘n prentjie van my Hoërskool…
  4. Favourite Colour? Wit
  5. Favourite Celebrity? Angelina Jolie
  6. Favourite Drink? Cocktails – Pina Colade
  7. Dream Holiday? Egipte
  8. Favourite dessert? Creme Brule
  9. What do you want to be when you grow up? ‘n Ma🙂
  10. What do you value most in life? Diere, veral honde
  11. One word to describe you? Liefde
  12. Blog name? Misty – my ander blog naam… lank gelede😉

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dierlikheid Brands Tag

60 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 11 : 56

    Eerste

  • 2. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 03

    EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!

  • 3. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 03

    Tweeling

    Ek hoop jy het ‘n secret stash Pina Colade’s gelos. Ouma is oppad en hier is nie tjoklits om haar happy te hou nie.

  • 4. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 04

    Jou hele militere hol, Drieling

    Ek was onbetwisbaar eerste!!!!!

  • 5. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 05

    En Ouma se in elk geval jy kan nie skop spel nie.

  • 6. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 06

    What is your name? Samantha – Betekin leader
    Favourite food? Eish! Dit verander daagliks
    Which school did you attend? Loreto Convent Queenswood
    Favourite Colour? Swart
    Favourite Celebrity? Ek ag myself as ‘n celebrity, so dis EK
    Favourite Drink? COKE COKE COKE EN NOG MEER COKE
    Dream Holiday? Porra eilande, Zanzibar
    Favourite dessert? Eeuuww! Eeti dessert nie
    What do you want to be when you grow up? Stink ryk
    What do you value most in life? My kjinders
    One word to describe you? LovableBitch
    Blog name? Weeskjind Q

  • 7. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 08

    DRIELING!!!!!!

    Die reëls is….. jy moet dit SKREE!!!! Ek ga ouma bliksem as sy lelik is met my! GMPF!!!

  • 8. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 11

    Eish

    Ek moet seker ook invul.

  • 9. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 11

    Sam
    He he he… ek laaik jou antwoorde, en aangesien jy ook kan moet jy dit sommer ook gaan teken / prentjies in sit!!🙂

    OUMA!!!
    Kry ek vol punte?? -1 vir geen tjoklits?

  • 10. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 11

    Ek verstaan nie die dinge nou so lekke nie…. weer erg blond vandag, en ek het nie tyd om orals te lees nie !

  • 11. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 12

    En jy kan nie elke tweede dag die reels verander nie.

  • 12. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 13

    @ Nats
    :mrgreen:

    @ Zoeks
    😯

  • 13. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 16

    What is your name? Adrie – beteken pyn in die gat
    Favourite food? Koekies
    Which school did you attend? Hoerskool Jakaranda
    Favourite Colour? Groen
    Favourite Celebrity? Ryk Neethling
    Favourite Drink? Cocktails – Pina Colade
    Dream Holiday? Amazone
    Favourite dessert? Gebakte poeding
    What do you want to be when you grow up? Onderwyser
    What do you value most in life? Kinders
    One word to describe you? Lieftallig
    Blog name? Adrie, het mos niks om weg te steek nie.

  • 14. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 17

    Sam

    As jy weet wat Ouma my nou noem, skiet jy haar sowaar.

  • 15. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 18

    LIEFTALLIG❓

    WWHHUUHHAAHHAAAHHHHHAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 16. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 19

    Sies

    Ek is mos die sagmoedigheid vanself.

  • 17. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 19

    What is your name? Zoekoe ( gaan nie my regte naam hier gee nie)
    Favourite food? Braai Vleis
    Which school did you attend? Hoërskool Langenhoven
    Favourite Colour? ROOI
    Favourite Celebrity? Jesica Alba
    Favourite Drink? Enigiets met Alkohol !
    Dream Holiday? Skotland, Hawai
    Favourite dessert? Doen nie poerring nie
    What do you want to be when you grow up? PlayBoy
    What do you value most in life? Sal moet dink…..
    One word to describe you? DIK !
    Blog name? Zoekoe, Outoppie

  • 18. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 20

    Hello Julle,

    Wees kjinf Q mens slaan mos nie aan ou mense nie!!! Waar is jou maniere?? Hoek toe met jou,!!

    Zoekoe jy moet die ding op jou blog gaan doen!! Ek sien jy is baie lui om te blog. Ag nee my kind dit kan nie langer so aangaan nie.

    Adriana het jy jou pille gedrink??? Ma Verons kla oor jou lelike gedrag!!!! Jy sal saam Wees kjind in die hoekie gaan sit!!!

    Nats baie mooi gedoen!! Ek hou veral van die eerste prentjie!! En iemand wat vir diere lief is, kry sommer dadelik vol punte!!!

    Wees kjind aka LovableBitch ek hou van jou antwoorde😉

    Julle kinders moet asb nie so stout wees terwyl Ouma siek is nie!! My kop is vreeslik seer en ek hoor julle raas tot in die kamer!!!!

    A nee a!!! Ouma is diep beswaard met al haar kleinkinders😆

  • 19. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 21

    Adrie

    ek moes ook twee keer kyk oor jou antwoord Lieftallig !!!! 🙄

  • 20. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 21

    Sam

    Ek het nog Tannie Roer se Tequila. Moet ek dit saambring hoek toe?

  • 21. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 22

    Sagmoedig, whahahahahahaha 😆 ek pp myself water nat!! Bring die huggies!!

  • 22. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 22

    Zoekoe

    Moenie lelik wees nie. My neus bloei nog steeds.

  • 23. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 22

    Geen alkahol misbruik in die hoek nie!!

  • 24. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 23

    Spot en met julle sal daar gespot word.

  • 25. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 23

    hallo Ouma !!! maar ek weet nie hoe om daai prentjies goeterkies te doen nie, en ek het geen pics op my computa by die offies nie….

  • 26. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 23

    Dit is gebruik. Of Verbruik.

  • 27. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 24

    Ouma
    Dankie, ek is mal oor diere!!

    Eerste prentjie is Rusland oor Kersfees… my naam beteken gebore op Kersdag, maar ek is ‘n uitsondering, as julle kan tel is dit “gemaak” op Kersdag
    😳

  • 28. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 24

    Zoekoe whahaha Outoppie?????

    Zoeks hoe kan jy nie wil poering eet nie, eet jy tjoklits? Mense wat nie soet goed eet nie, is gewoonlik siek!! Wag dat ek gaan grou vir ‘n Lindt bolletjie!! 😛

  • 29. Liewe Heksie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 27

    What is your name? Levinia Heks, dieselfde as my ouma s’n
    Favourite food? Jellie mannetjies
    Which school did you attend? Blommeland Skool
    Favourite Colour? Pienk. As dit nie vir die Ou perse was nie, het ek van pers gehou.
    Favourite Celebrity? Tannie Ousie
    Favourite Drink? Rooi Koeldrank
    Dream Holiday? Kaapplek
    Favourite dessert? Roomys
    What do you want to be when you grow up?’n Slim Heksie
    What do you value most in life? HUH? Ek weet nie so mooi van value af nie.
    One word to describe you? Slim
    Blog name? Liewe Heksie

  • 30. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 28

    Tweeling

    Hmmmm, Hmmm – ek is rondom dieselfde tyd gemaak. Obviously

  • 31. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 28

    Ag nee Zoeks jy kan op my blog gaan uitvind hoe dit gedoen word. Jy is nou net weer lui!!!

    Ouma is ook baie mal oor diere Nats!!!

    Adrie maar my!! sal jy nou ophou!!! Jy gaan vandag gewiks word op jou 2 agter lobbe!!!

  • 32. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 29

    Ek soek ook Tjoklits

  • 33. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 29

    Wat op aarde het ek nou weer gedoen?

    HUH???

  • 34. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 32

    He he Liewe Heksie s’n is te cute!!!

  • 35. Wipneus!  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 32

    Adriana jy weet goed wat jy aanvang, moenie jou so onskuldig hou nie😈

  • 36. Verons  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 35

    What is your name? Verons
    Favourite food? Seafood
    Which school did you attend? Matoelie High (dis wat hy destyds genoem was)
    Favourite Colour? Het nie ‘n spesifieke kleur nie…..
    Favourite Celebrity? Angelina Jolie
    Favourite Drink? Enige iets met alkohol in!😉
    Dream Holiday? Eiland vakansie
    Favourite dessert? Roomys
    What do you want to be when you grow up? Ryk
    What do you value most in life? My kinders
    One word to describe you? Volkak
    Blog name? Verons

  • 37. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 35

    dis wat ek ook mos sê…. HUH??

  • 38. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 36

    Ouma

    Gaan haal jou vieslike bui elders uit. Ek sit doodonskuldig en tequilas gooi vir die Ousie sodat sy nie dors word in die hoek nie.

  • 39. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 37

    The day finally arrived. Forrest Gump dies and goes to Heaven. He is at the Pearly Gates, met by St. Peter himself. However, the gates are closed and Forrest approaches the gatekeeper.

    St. Peter said,
    “Well, Forrest, it is certainly good to see you. We have heard a lot about you. I must tell you, though, that the place is filling up fast, and we have been administering an entrance examination for everyone. The test is short, but you have to pass it before you can get into Heaven.”

    Forrest responds,
    “It sure is good to be here, St. Peter, sir. But nobody ever told me about any entrance exam. I sure hope that the test ain’t too hard.
    Life was a big enough test as it was.
    St. Peter continued,
    “Yes, I know, Forrest, but the test is only three questions.
    First:
    What two days of the week begin with the letter T?
    Second:
    How many seconds are there in a year?
    Third:
    What is God’s first name?”
    Forrest leaves to think the questions over. He returns the next day and sees St. Peter, who waves him up, and says, “Now that you have had a chance to think the questions over, tell me your answers”
    Forrest replied,
    “Well, the first one — which two days in the week begins with the letter “T”? Shucks, that one is easy. That would be Today and Tomorrow.”
    The Saint’s eyes opened wide and he exclaimed,
    “Forrest, that is not what I was thinking, but you do have a point, and I guess I did not specify, so I will give you credit for that answer. How about the next one?” asked St. Peter.
    “How many seconds in a year?
    Now that one is harder,” replied Forrest, but I thunk and thunk about that, and I guess the only answer can be twelve.”
    Astounded, St. Peter said,
    “Twelve?
    Twelve? Forrest, how in Heaven’s name could you come up with twelve seconds in a year?”
    Forrest replied,
    “Shucks, there’s got to be twelve: January 2nd, February 2nd, March 2nd… ”
    “Hold it,” interrupts St. Peter. “I see where you are going with this, and I see your point, though that was not quite what I had in mind….but I will have to give you credit for that one, too. Let us go on with the third and final question.
    Can you tell me God’s first name”?
    “Sure,” Forrest replied,
    “it’s Andy.”
    “Andy!” exclaimed an exasperated and frustrated St Peter.
    “Ok, I can understand how you came up with your answers to my first two questions, but just how in the world did you come up with the name Andy as the first name of God?”
    “Shucks, that was the easiest one of all,” Forrest replied.
    “I learnt it from the song,
    “ANDY WALKS WITH ME, ANDY TALKS WITH ME, ANDY TELLS ME I AM HIS OWN.”
    St. Peter opened the Pearly Gates, and said:
    “Run Forrest, run.”

  • 40. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 39

    Soek nog iemand ‘n sopie? Voordat my drieling alles opslurp.

  • 41. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 46

    Te laat.

    Dit is nou klaar.

  • 42. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 48

    ja sal lekker wees !!!

  • 43. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 48

    SHIT !!!!!!!!!!! 😯 SHIT !!!!!!!!!!!

  • 44. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 49

    Zoekoe

    Ek hoop jy het ‘n ander bottel, die een is klaar.

  • 45. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 50

    😯

    En nou?

  • 46. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 52

    😯 want dis op ……….😦 😦

  • 47. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 56

    Nie my skuld jy het eers geslaap voordat jy geantwoord het nie.

  • 48. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 12 : 58

    Ag shit, en die volgende spul huiswerk is in.

  • 49. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 01

    aag nee O hel… ek het huiswerk verpes soos die hel !!!

  • 50. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 02

    Zoekoe

    Ek raak sommer allergies vir Rooflees.

  • 51. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 03

    huiswerk het ingemeng met my sosiale lewe🙂

  • 52. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 04

    nou waar is die huiswerk? waar kom dit vandaan?

  • 53. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 08

    Zoeks

    Dit is oppad, dan sal jy sien.

  • 54. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 22

    dalk wil ek nie sien nie….😮

  • 55. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 23

    Zoekoe

    Dit help niks nie. Jy het ook nou huiswerk.

  • 56. neykie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 26

    ek haat huiswerk maar gelukkig sit ek hierdie een uit

  • 57. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 33

    Neykie

    Die een dalk, maar kyk op die nuwe blog.

  • 58. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 33

    ek huiswerk?…. ha ha ha ha ha ha he he he he he 🙄

  • 59. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 36

    Zoekoe

    Jip. Jy het huiswerk. Neykie ook.

  • 60. Adrie  |  Augustus 6, 2008 om 9 : 49

    Kloon

    Ek hoop nie jy dwaal hier rond nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: