Brands Tag

Augustus 5, 2008 at 1 : 14 36 Kommentaar

Huiswerk dag vandag.  Die is deur Juf Dellie uitgedeel.

Tandepaste? Aquafresh

Wasgoedseep? Bioclassic

Skottelgoedseep? Bioclassic

Lyfseep? Dit wat ek uit my ma se kas gegaps het.

Parfuum? Doen nie die parfuum ding nie, dit laat my nies.

Tjoklit? Crunchie

Tjips? Lays Sour Cream & Onion

Kougom? Airways Black Mint

Aanmaakkoeldrank? Lemon

Grocery Winkel? Kies en Betaal

Kar? ‘n Bloue

Klere? Edgars

Bank? ABSA

Selfoon? Samsung

Computer? HP

Ek deel dan huiswerk uit vir al die doringsenrose, ZoekoeNeykie en Pikkelik.

 

O ja, moenie my tweeling se mosaiek vergeet nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Huiswerk… Mosaic Citius, Altius, Fortius

36 Kommentaar Add your own

  • 1. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 1 : 59

    sug !!! tog nie nog nie !!!!

  • 2. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 01

    Zoekoe

    fluister – doen dit alles in een.

  • 3. Dellie  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 05

    Dankie Adrie, juffrou waardeer jou samewerking!😉

  • 4. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 07

    Juffrou

    Ek soek ten minste ‘n goue sterretjie vir my samewerking.

  • 5. Zee  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 25

    Adrie, ek doen nou nog daai gaps ding uit my ma se kas uit😆

    Ons het nogal 2 goed in common😉

  • 6. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 26

    Zee

    Snaaks genoeg, dit is ook waar ek my tandepasta kry.

    Wat is die ander ding wat ons in gemeen het?

  • 7. Zoekoe  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 32

    Ek was baaaaie gepakslae om skool oor ek nie my huiswerk gedoen het nie…. as ek dit nie in ‘n af periode of pouse kon doen nie, was dit eenvoudig nie gedoen nie !!

  • 8. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 37

    Zoekoe

    En jou punt is?

    Sjarrap net en doen dit. Jy kon al klaar gewees het.

  • 9. Zee  |  Augustus 5, 2008 om 2 : 49

    Adrie, nee ek koop nie my tandepasta by Kies en betaal nie🙂

  • 10. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 00

    Zee

    Skaam jou. Jou ma is al afgetree.

  • 11. Paula  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 24

    Ek het ook huiswerk gekry .. maar gaan dit ‘n bietjie laat ingee. Hoop ek kom nie in die moeilikheid by juffrou Dellie nie!

  • 12. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 37

    Paula

    Jong, solank sy nie strafbriefies skryf of detensie uitdeel nie, is jy veilig. (Voer haar Tequila as sy sulke gedagtes kry).

    Baie welkom. Ek hoop ons gaan jou baie hier sien in die toekoms.

  • 13. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 45

    Tandepaste? Aquafresh
    Wasgoedseep? Omo
    Skottelgoedseep? Sunlight Liquid
    Lyfseep? Protex die lig blou
    Parfuum? Este Lauder Pleasures
    Tjoklit? Chocolate Log
    Tjips? Beef Simba
    Kougom? Airwaves die blou een
    Aanmaakkoeldrank? Oros
    Grocery Winkel? Woolworths as ek geld het, anders Hyperama
    Kar? Huidiglik ry ek Toyota, gunsteling Mercedes Benz CLC 350 of die ML of natuurlik die pa van alle Mercs die GL 500
    Klere? Denims
    Bank? Standard Bank
    Selfoon? Samsung
    Computer? Hp en LG Flat screen

  • 14. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 47

    Skies julle ek was gou uit na ‘n klient en het toe sommer vir my Moekie gaan hallo sê!!!
    🙂

    Welkom Paula

  • 15. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 3 : 51

    Welkom terug tweeling.

  • 16. Verons  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 03

    Tandepaste? Colgate Gel

    Wasgoedseep? Sunlight

    Skottelgoedseep? Sunlight

    Lyfseep? Protex (wit)

    Parfuum? Pleasures

    Tjoklit? Tex

    Tjips? Lays Salt & Vinegar

    Kougom? Airways Black Berry

    Aanmaakkoeldrank? Oros se Lemon

    Grocery Winkel? Checkers

    Kar? ‘n Rooie

    Klere? By die Chinese

    Bank? ABSA

    Selfoon? Samsung

    Computer? LG

  • 17. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 06

    Samsung is ‘n treffer.

  • 18. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 11

    Adrie
    Net jammer my foon (soos joune) dop af en dit lyk aaklig!!!! En ek het nog die plastiek oor my skerm!!!

    Ek moet regtig plan maak om in Midrand uit te kom en dit reg te maak.

    Verons
    Ek dog ma se kar is swart??

  • 19. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 18

    Nats

    Duidelik het jy ma lanklaas gesien. Vandat ek haar ken was haar kar roesrooi.

  • 20. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 32

    Tweeling
    Eish… nou hoekom het ek gedink dis swart!

    Ek het toe die huisgenoot gekoop… ek dog da is meer oor Anchien, maar jou artikel was alles wat in Huisgenoot is.

  • 21. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 33

    En da is ek my Tweeling….

    Sorry…

  • 22. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 39

    Nats

    Toemaar, jy is steeds ‘n paar kloon pogings agter.

  • 23. Nats  |  Augustus 5, 2008 om 4 : 55

    Koebaai julle mensies!!!!

    Lekker aand en veilig wees!!!!

  • 24. Wees kjind Q  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 15

    Tandepaste? Aquafresh die eenetjie met die glitter op

    Wasgoedseep? Bioclassic / Sunlight Auto (GGGRRR!!!)

    Skottelgoedseep? Ajex anti bac. Dis nou die oranje ene. Somme vi Nathan

    Lyfseep? Lux, die witte en NET die witte

    Parfuum? Aromatics. Anne tjiep kak laat my nies

    Tjoklit? Tex/Lunchbar/Bar one/Nosh/Crunchie

    Tjips? Lays lightly salted/Nick Naks

    Kougom? Airways – somme die naaste een oppi rak

    Aanmaakkoeldrank? Drinki jannie verjaar koeldrank nie

    Grocery Winkel? Kies en Betaal baja

    Kar? Mitsubishi Lancer 2.0 GLS

    Klere? Somme wa da ‘n SALE bordjie hang

    Bank? SA Bank of Athens

    Selfoon? Nokia (Nooit ooit wee nie!!!!!) Ek mis my blêrrie SAMSUNG!!!!!

    Computer? DELL

  • 25. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 23

    Drieling

    Wil jy my vertel jy het nou geupgrade met jou kar? Jy het mos altyd ‘n 1.5 gehad.

  • 26. Salomè  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 40

    Adrie
    My en jou se shopping lysie lyk amper dieselle. Ek meng net Skip en Bio-Classic Seeppoeier. Ek is nie baie lief vir kougom nie – eindlik verpes ek dit as iemand so staan en kou.

  • 27. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 43

    Salome

    Dit was al iets wat ek oorweeg het om oor te blog. Kougom. Dit was in die 80s ‘n euwel en vandag sosiaal aanvaarbaar.

  • 28. Salomè  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 49

    Moet ek nou maar die lysie skryf?
    Tandepaste? Aquafresh
    Wasgoedseep? Bioclassic & Skip
    Skottelgoedseep? Bio Classic
    Lyfseep? Dove, Liefie en die seuns was net met Protex
    Parfuum? Estee Lauder se Youth Dew
    Tjoklit? Donkeres – Albany, Midnight Velvet
    Tjips? Lays Lightly Salted of Cream Cheese en Chives/Cheese Naks
    Kougom? Hou verby – eet liewer ‘n peppermint swietie
    Aanmaakkoeldrank? Die kinders drink Daylies
    Grocery Winkel? Checkers, maar die gevrieste goed by Pick & Pay.
    Kar? Palio 1.2
    Klere? Milady’s (op Special natuurlik) die res kom uit my materiaal kas.
    Bank? Standard Bank
    Selfoon? Sony Ericcson – maar hy het ‘n week terug in die water geval en nou sukkel ek maar met Liefie se LG
    Computer? Liefie het hom eiehandig aanmekaar gesit so daar is alles van die beste in.

  • 29. Salomè  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 50

    Ek kan dit glad nie verdra as daar een van die donker kant so skuins agter mens in die ry aan daai stuk rubber staan en kou dat hy sommer so tjap, tjap, hier in mens se ore.

  • 30. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 51

    Saloom

    Jy moet darem jou mond toehou terwyl jy kou.

  • 31. Salomè  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 54

    Ek gaan nou maar eers vir Babie bad, hy raak nou ongeduldig

  • 32. Adrie  |  Augustus 5, 2008 om 5 : 55

    Lekker aand verder.

  • 33. Pikkelik  |  Augustus 6, 2008 om 7 : 22

    Juffrou, ek sal Maandag my huiswerk inhandig… :mrgreen:

  • 34. *Mathilda*  |  Augustus 6, 2008 om 9 : 26

    Sorry juffrou, ek was nie gister in die klas nie maar ek sal maar nou my huiswerk inhandig !

    Tandepasta – wat op special is maar verkieslik daai met die blink goedjies in of Mentadent Sensitive
    Wasgoedseep – Ecosoft en Sunlight Baby
    Skottelgoedseep – Sunlight liquid
    Lyfseep – wat op special is maar meeste van die tyd Protex, die bloue, Protex fresh
    Parfuum – Wat ek graag wil hê of kan bekostig ? Gebruik White Diamonds maar hou van Jean Paul Gaultier en La Coste
    Tjoklit – nie big op dit nie maar as ek moet kies ‘n groen aero
    Tjips – Sour cream and chives
    Kougom – Whatever ek raakvat by die till of wat lekker lyk
    Aanmaak koeldrank – Mango
    Grocery winkel – Waar ons is is nie juis ‘n wye keuse nie so dis Spar of Shoprite
    Kar – Nissan Levina maar ek wil as ek groot is ‘n Sletrooi Audi A4 hê !
    Klere – Wat pas ! Jeans en tekkies (Nike of Reebok)
    Bank – ABSA
    Selfoon – Nog my lewe deur ‘n Nokia mens
    Computer – een wat werk verkieslik !

  • 35. neykie  |  Augustus 6, 2008 om 9 : 29

    Ai A3q hoekom nou dit aan my doen? Ek haat huiswerk maar ek sal dit vir jou doen. maar eers more ok?

  • 36. Ek Zap! die huiswerk. « Pikkelik se Blik  |  Augustus 11, 2008 om 5 : 21

    […]  Adrie aka Adriana aka Liewe Heksie aka Ripper aka nog honderde ander goed het my getag om my Brands te display – So here goes… […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: