Mense wat liedjies inspireer

Julie 30, 2008 at 7 : 42 85 Kommentaar

Zee en Verons is nogal vies vir my omdat ek Elvis nie as ‘n ikoon gelys het nie.  Hierdie is dan ‘n poging om op te maak daarvoor.  Ek het gedink Elvis is in sy 60’s dood.  Groot fout!!  Hy was maar ‘n skamele 42 jaar oud gewees.  Dus ‘n waardige ikoon vir my vorige blog.

Niemand weet juis waar Elvis se bekoring gelê het nie.  Hy was nie regtig aantreklik nie, kon nie watwonders sing nie en dan sê ek eerder niks oor sy dansies nie.  Tog het hy black man’s music gesing en meer toeganklik vir die wêreld gemaak.  Rock & Roll soos ons dit vandag ken.  Vandag wil ek Elvis bedank vir die liedjies wat hy geinspireer het. 

Ek is persoonlik gek oor Black Velvet van Allanah Myles.  Ek het vroeër vanjaar tot my verbasing ontdek dat die lied oor Elvis handel.

  http://www.youtube.com/watch?v=Y5HH67Tptd0&feature=related

Wat heeltemaal sin maak as jy na die woorde luister.

Daar is volgens Wikipedia amper 300 liedjies wat of oor Elvis gaan of deur hom geinspireer is.  Die hoeveelheid genres en tale is verstommend.  Seker meer as enige iemand anders.  Nog twee waaraan ek vinnig kan dink is Marc Cohan se Walking in Memphis en Soft Cell se Elvis Astaire.  Selfs een van my gunsteling mense is deur Elvis in die bad geinspireer.  Ken julle die een?

  http://www.youtube.com/watch?v=MrelPOP518g

Crazy little thing called love is deur Freddy Mercury geskryf om Elvis se styl te vier. 

Elvis is nie die enigste een wat mense liries gemaak het nie.  American Pie is geskryf vir Buddy Holly, wat saam met die Big Bopper en Ritchie Valens in ‘n vliegtuigongeluk dood is.  The day the music died.  Na die onlangse 46664 concert ken almal “Free Nelson Mandela.”  “Candle in the wind” is deur Marilyn Monroe geinspireer (Good bye Norma Jeanne) en later deur Diana (Good bye England’s Rose) gekaap.  Brian May het wel “No-one but you (only the good die young)” vir Diana geskryf, maar niemand sal stry dat Freddy Mercury ook in sy gedagtes was nie.  Amper het Olga weer rede tot ongelukkigheid gehad.  Daar is sprake dat Peter Starstedt het “Where do you go to my lovely” oor Sophia Loren geskryf het.

Het julle ander voorbeelde?  Ek kan natuurlik ‘n blog skryf op die flieks wat deur Elvis geinspireer is, maar dit is iets vir ‘n ander dag.  Hou julle van Elvis?  Wat is julle gunsteling Elvis lied?

Vir die die-hard Elvis aanhangers:

  http://www.youtube.com/watch?v=jVDdGXF6RYc&feature=related

Blogvraag:  Waarna verwys die term “Black Velvet”?

Blogantwoord:  Demoerin was reg met Norma Jeanne Mortenson.

Dan is dit weer tyd om ‘n maatjie te groet.  Tinkerbell, ons hoop jy gaan ons weer onthou.  Sterkte met die werksoekery, ons hoop jy kom gou reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ewige Jeuglike Ikone Common Decency

85 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Julie 30, 2008 om 8 : 01

    Eerste. 4kit.

  • 2. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 04

    EErste hoop ek

  • 3. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 05

    Ooeps!!!!!! Tweede!!!!

  • 4. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 06

    Adrie, ek het ge-Airwick tot ek blou is, die hele huis stink al na rose en ek kry nie eers een van die songs aan die speel nie!!!! HEEEELLLLLLPPPPPP!!!!!

  • 5. Adrie  |  Julie 30, 2008 om 8 : 06

    Hi Pikkie

  • 6. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 07

    Nou moet ek byvoeg ek het van gisteraand af tot vanoggend al 5 songs van Youtube af na my blog toe gepost en ek het nog nie een enkele een daar gesien ‘appear in a few seconds’ nie…

  • 7. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 07

    Halllo!!!! Hoe gaan dit????

  • 8. Adrie  |  Julie 30, 2008 om 8 : 07

    Pik, ek het hulle getoets. Sal nou die links kaal opsit.

  • 9. Pikkelik  |  Julie 30, 2008 om 8 : 08

    Thanks, dan probeer ek netnou weer…. Tjeers vir eers….

  • 10. Adrie  |  Julie 30, 2008 om 8 : 09

    Ek is hoog op antibiotika, dus goed. Pak jy lekker?

  • 11. Olga  |  Julie 30, 2008 om 8 : 14

    Hey daar. Hells bells. Wat n stryd om op te kom. Wat kan ek oor elvis se? Hy het gerock. He he he. En weet julle wat? Ek was op sy verjaardag gebore. He he he. Het ek fav elvis lied? She still thinks that I care. Jailhouse rock, bluesuede shoes, teddybear. Di 1 wat my afp? Ai, da ook baie. Ma veral love me tender.

  • 12. Adrie  |  Julie 30, 2008 om 8 : 16

    Olga, dan is Teddiebeer se video aan jou opgedra.

  • 13. Adrie  |  Julie 30, 2008 om 8 : 19

    O ja, Olga, jy verjaar saam met David Bowie ook.

  • 14. Wees kjind q  |  Julie 30, 2008 om 9 : 41

    Laaste!

  • 15. Wees kjind q  |  Julie 30, 2008 om 9 : 42

    Black Velvet verwys na Elvis homself

  • 16. Wees kjind q  |  Julie 30, 2008 om 9 : 45

    Kan wees oorlat sy hare pik giet blink swart was. Hyt dit natuurlik gedye as ek so na daai fotos kyk

  • 17. Olga  |  Julie 30, 2008 om 11 : 22

    Ja, weeskjind q. Staan die q vi quepi? He he he he. Of kyk ek skeel. Hoe sal kewpi met n q lyk? Ja, a3, ek weet david bowie vjaar ook daardie dag. Maar weet jy, al kan ek david se bleek asketiese gesig duidelik in herinnering roep, kan ek nie 1 liedjie wat hy gesing het onthou nie. Ek weet hy het gedink hy kan freddy mercury doen. He he he he he damn he. Wat n grap. Gelukkig wedt hy nou hy was te lig ini broek om daai koeliki te kan nadoen. Maar elvis? Ag, ek het al klein kindertjies beleef wat as jy elvis se naam noem, trek hulle los met 1 for the money…. Ja, hy was n legende in sy tyd. Ek was tiener toe hy dood is. Het toe self dr hook, led zeplin, john paul young bo elvis verkies. Maar het ook maar skelmpies trane weggevee. What can I say. As jy queen of hearts se, gaan kind vir jou rooi kaart bring, nie foto van dianna ni.

  • 18. Wees kjind q  |  Julie 31, 2008 om 5 : 30

    Olga…. He! He!

  • 19. meermin  |  Julie 31, 2008 om 7 : 03

    Elvis nee dankie hou maar verby!! STEM SAAM OOR PRINSES DIANA!

  • 20. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 7 : 16

    Hallo mense

  • 21. Zee  |  Julie 31, 2008 om 8 : 18

    Dankie dat jy darem na jou lesers luister. Gaan bietjie vanaand luister!

  • 22. demoerin  |  Julie 31, 2008 om 8 : 58

    Ek dink Elvis het ‘n paar nice songs gehad. Bemarking van die naam, en natuurlik die totale ommekeer in populêre musiek wat sy rock-en-roll gebring het, sal home ‘n ewige ikoon maak.

  • 23. Verons  |  Julie 31, 2008 om 9 : 11

    Hallo, hallo!!!
    A3 thanks ek was ook al die jare mal oor Elvis gewees, jy is reg die ou is nie ‘n oil painting nie maar ek dink hy het sex appeal gehad! Mens kry mos sulke mense wat nie regtig aantreklik is nie maar wel sexy en Elvis was beslis sexy gewees!!
    Ek weet die song “your so vain” is vir Warren Beaty (spelling??) geskryf deur sy suster en nou is ek nie seker nie maar ek dink dit was Shirley McClain????? Kan nou nie so lekker onthou nie sal bietjie gaan google…..

  • 24. Verons  |  Julie 31, 2008 om 9 : 13

    Ek kan nie een van die videos kyk nie!!!!! Dit sê vir my “we’re sorry this video is no longer available!!!😥

  • 25. Verons  |  Julie 31, 2008 om 9 : 13

    Nou verdwyn my fokken comments alweer!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 26. Verons  |  Julie 31, 2008 om 9 : 17

    Sorry dit was Carly Simon wat die song vir haar broer geskryf het!!! Ook een van my fav songs!

    You’re so vain:

    You walked into the party like you were walking onto a yacht
    Your hat strategically dipped below one eye
    Your scarf it was apricot
    You had one eye on the mirror as you watched yourself gavotte
    And all the girls dreamed that theyd be your partner
    Theyd be your partner, and…

    Youre so vain, you probably think this song is about you
    Youre so vain, Ill bet you think this song is about you
    Dont you? dont you?

    You had me several years ago when I was still quite naive
    Well you said that we made such a pretty pair
    And that you would never leave
    But you gave away the things you loved and one of them was me
    I had some dreams, they were clouds in my coffee
    Clouds in my coffee, and…

    I had some dreams they were clouds in my coffee
    Clouds in my coffee, and…
    Well I hear you went up to saratoga and your horse naturally won
    Then you flew your lear jet up to nova scotia
    To see the total eclipse of the sun
    Well youre where you should be all the time
    And when youre not youre with
    Some underworld spy or the wife of a close friend
    Wife of a close friend, and…

  • 27. Nats  |  Julie 31, 2008 om 9 : 19

    Hello hello!!!

  • 28. Nats  |  Julie 31, 2008 om 9 : 21

    Verons
    Ek is mal oor daai liedtjie!!!!!!

    Grappie, nou net van Erns af gekry, bietjie lank maar baie goed!!

    The FBI had an opening for an assassin. After all the background checks, interviews and testing were done, there were 3 finalists; two men and a woman. For the final test, the FBI agents took one of the men to a large metal door and handed him a gun. ‘We must know that you will follow your instructions no matter what the circumstances.’

    Inside the room you will find your wife sitting in a chair . . . Kill her!!’ The man said, ‘You can’t be serious. I could never shoot my wife.’ The agent said, ‘Then you’re not the right man for this job. Take your wife and go home.’

    The second man was given the same instructions. He took the gun and went into the room. All was quiet for about 5 minutes. The man came out with tears in his eyes, ‘I tried, but I can’t kill my wife.’ The agent said, ‘You don’t have what it takes. Take your wife home.’

    Finally, it was the woman’s turn.. She was given the same instructions, to kill her husband. She took the gun and went into the room. Shots were heard, one after another. They heard screaming, crashing, banging on the walls. After a few minutes, all was quiet. The door opened slowly and there stood the woman, wiping the sweat from her brow. ‘This gun is loaded with blanks’ she said. ‘I had to beat him to death with the chair.’

    MORAL:
    Women are crazy.
    Don’t mess with them.

  • 29. Nats  |  Julie 31, 2008 om 9 : 32

    Cover Girl – Prism (1980)
    The late Dorothy Stratten

    All Those Years Ago – George Harrison (1981)
    The late John Lennon

    Empty Garden (Hey Hey Johnny) – Elton John (1981)
    The late John Lennon

    Lunatic Fringe – Red Rider (1981)
    The murder of John Lennon

    The Best is Yet to Come – Bryan Adams (1983)
    The late Dorothy Stratten

    True – Spandau Ballet (1983)
    Motown and Mavin Gaye

    Missing You – Diana Ross (1984)
    The late Marvin Gaye

    Michael Caine – Madness (1984)
    Michael Caine

    The Medal Song – Culture Club (1984)
    The late Frances Farmer

    Nightshift – The Commodores (1985)
    The late Marvin Gaye and Jackie Wilson

    An Englishman in New York – Sting (1987)
    Quentin Crisp

    When Smokey Sings – ABC (1987)
    Smokey Robinson

    Angel of Harlem – U2 (1988)
    The late Billie Holiday

    Black Velvet – Alannah Myles (1989)
    The late Elvis Presley

  • 30. Olga  |  Julie 31, 2008 om 9 : 49

    Ai tog. More. Wat het carly simon met elvis te doen? Sy het die liedjie geskryf vir 1 man wie se id ni bekend is nie. Maar elvis was nie 1 van die kandidate nie. Dit was ander ome wavan warren beatty maar 1 was.

  • 31. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 10 : 06

    Blue Suede Shoes
    Well, it’s one for the money,

    Two for the show,

    Three to get ready,

    Now go, cat, go.

    But don’t you step on my blue suede shoes.

    You can do anything but lay off of my Blue suede shoes.

    Well, you can knock me down,

    Step in my face,

    Slander my name

    All over the place.

    Do anything that you want to do, but uh-uh,

    Honey, lay off of my shoes

    Don’t you step on my Blue suede shoes.

    You can do anything but lay off of my blue suede shoes.

    You can burn my house,

    Steal my car,

    Drink my liquor

    From an old fruitjar.

    Do anything that you want to do, but uh-uh,

    Honey, lay off of my shoes

    Don’t you step on my blue suede shoes.

    You can do anything but lay off of my blue suede shoes

  • 32. Verons  |  Julie 31, 2008 om 10 : 10

    Olga as jy die post mooi lees sal jy sien A3 vra watter ander bekendes het mense geinspireer om ‘n lidjie oor hom/haar te skryf! En toevallig was Warren Beatty in die 70’s ook ‘n baie sexy akteur gewees! So hou jou sarkasme asseblief vir jouself!!!

  • 33. Verons  |  Julie 31, 2008 om 10 : 14

    O ja my gunsteling liedjie van Elvis is Can’t help falling in Love with you en natuurlik Blue sued shoes en jail house rock mens kan so lekker rock & roll daarop! En Olga ek kan rock & roll (dis nou die dans)!

  • 34. Verons  |  Julie 31, 2008 om 10 : 15

    A3 my comments sit alweer vas in spam!!!!!!!!!

  • 35. Wipneus!  |  Julie 31, 2008 om 10 : 15

    Ek is mal oor Elvis. Hy kon sing en as hy daai lyf so swaai whooo hoooo!!!!!!
    sy dvd aloha in Hawai is divine stuff!!!

    Nee wat daar is en was en sal net een Elvis wees.
    “The King”

    Daai swart hare!! Ag gee my krag!!

    Favourites:
    I just can’t help believing
    An American Trilogy
    My boy

    You’re the Devil in disguise (hierdie een is maklik julle kan mos raai hoekom 😆 😆 )

  • 36. Wipneus!  |  Julie 31, 2008 om 10 : 16

    You’re the devil in disguise

    You look like an angel
    Walk like an angel
    Talk like an angel
    But I got wise
    You’re the devil in disguise
    Oh yes you are
    The devil in disguise
    You fooled me with your kisses
    You cheated and you schemed
    Heaven knows how you lied to me
    You’re not the way you seemed

    You look like an angel
    Walk like an angel
    Talk like an angel
    But I got wise

    You’re the devil in disguise
    Oh yes you are
    The devil in disguise

    I thought that I was in heaven
    But I was sure surprised
    Heaven help me, I didn’t see
    The devil in your eyes

    You look like an angel
    Walk like an angel
    Talk like an angel

    But I got wise
    You’re the devil in disguise
    Oh yes you are
    The devil in disguise

    You’re the devil in disguise
    Oh yes you are
    The devil in disguise
    Oh yes you are
    The devil in disguise

  • 37. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 10 : 17

    Elvis? wie is Elvis?

  • 38. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 10 : 18

    Hallo Nats my lief !!! 😀

  • 39. ADRIANA  |  Julie 31, 2008 om 10 : 49

    Hallo

    Voordat daar bloed oppie blog is. Carly Simon weier al jare om te se vir wie sy your so vain geskryf het. Sy het wel n paar jaar terug gese dit is vir Britney Spears geskryf. Name wat in daardie tyd aan haar gekoppel is, was Mick Jagger (wat backing vocals vir die lied geskryf het), James Taylor, Warren Beatty (wat haar al vir die lied bedank het), Kris Kristoffelson en Cat Stevens. Persoonlik dink ek net sy was gatvol vir mans in general.

  • 40. Nats  |  Julie 31, 2008 om 10 : 50

    Hello Zoeks!!!!

  • 41. Tinkerbell  |  Julie 31, 2008 om 10 : 59

    Hallo Almal😥😥😥

    Ek tjank al heeldag.. dis my laaste dag.

    Ek gaan almal baie mis.. hopelik nie vir lank nie dan chat ons weer..

    Adrie jou blog was nog altyd daar in dae van lag en huil ek beskou jou en die susters as baie kosbare mense wat ‘n voorreg is om te ken.

    Sou elkeen graag met die hand nog wil groet..

    Mwah..
    Sien julle hopelik gou weer
    ai my hart is so seer!!

  • 42. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 11 : 03

    Ons gaan jou ook baie mis Tinkerbell ! 😥

  • 43. Tinkerbell  |  Julie 31, 2008 om 11 : 05

    Ek vir jou ook Zokoe.. youre DA MAN!!!!!!

  • 44. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 11 : 09

    😳 thank !!! 😆

  • 45. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 11 : 12

    hoekom is die plekkie die laaste paar dae so stil ? ? ? is julle mense baie besig ?

  • 46. Verons  |  Julie 31, 2008 om 11 : 24

    A3 Britney Spears was destyds toe sy die liedjie geskryf het, nog nie eers gebore nie! Inteendeel Britney se ouers was nog kinders!

  • 47. Verons  |  Julie 31, 2008 om 11 : 29

    Carly Simon has never publicly acknowledged in full whom the song is about. She commented in an interview that it was about “many vain men I’ve known in my life.

    In a 1989 interview, Simon acknowledged that the song is a little bit about Beatty but said that the subject of the song is a composite of three men from her L.A. days.

  • 48. Verons  |  Julie 31, 2008 om 11 : 33

    Tienks ons gaan jou mis jy moet gou weer kom inloer! Sterkte!

  • 49. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 11 : 37

    Hi Verons !! 😀 😀

  • 50. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 11 : 48

    Black velvet verwys na Elvis, maar ook kan dit verwys na sy stem, en of sy “hair do”

  • 51. ADRIANA  |  Julie 31, 2008 om 11 : 49

    Verons, ek gaan soek elke paar maande om te kyk of Carly al n naam bekend gemaak het. Sy het in 2000 rond gese Britney. Duidelik in n grap. Ek website se iets anders. Punt is niemand weet nie.

    Ek is lekker in my bed en gaan nou slaap

  • 52. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 12 : 18

    😯 wat soek jy in die bed Adriana? is jy siek, of op verlof?

  • 53. Bottertjie  |  Julie 31, 2008 om 12 : 31

    Het julle geweet Elvis se hare was nie regtig swart nie, hy het dit so gekleur? Kan egter nie nou recall watter kleur hulle gesê het sy hare is nie. Sal gou gaan loer…

  • 54. Bottertjie  |  Julie 31, 2008 om 12 : 41

    Presley loathed the “strawberry blond” wig he had to wear as the hillbilly cousin in this film[(Kissin’ cousins), in part because it made him look as he had before deciding to dye his hair black in 1957. Elvis Presley chose blue-black to exaggerate his masculinity.
    Although Elvis was born a blonde haired child, from the age of 16 he began dying his hair black in an effort to look like his idlo, Tony Curtiss, and continued to dye his hair for the rest of his career. After his death Elvis’s hairdresser dyed the King’s roots before his body was released for public viewing.

    Gaan kyk hier:
    http://www.yuddy.com/celebrity/elvis-presley/bio
    Sjoe, maar hy was eintlik sexy.

  • 55. ADRIANA  |  Julie 31, 2008 om 12 : 52

    Zoeks, bietjie van altwee.

    Bottertjie, as jy verder krap en kyk waarmee Elvis sy hare gekleur het, het jy een deel van vandag se antwoord.

  • 56. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 1 : 00

    hy het seker brent ru olie gebruik ! 😆

  • 57. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 1 : 03

    so jys dan seker op siek verlof !! 😛

  • 58. Samantha Q  |  Julie 31, 2008 om 1 : 47

    @ Zoeks

    Ek het daai antwoord gister aand al gegee.

    The words “black velvet” can refer to either Elvis himself (as his likeness is frequently painted on black velvet) or his voice. Also, Black Velvet (full name “Sullivan’s Black Velvet Hair Dye”) is what Elvis used to give his naturally brown hair its distinctive black sheen. Black velvet is described as a “new religion that’ll bring y’all to your knees” (changed to “bring you to your knees” in the Robin Lee version). The chorus tells of “Black velvet in that little boy’s smile/Black velvet with that slow, Southern style” and the end of the first verse claims that “The boy could sing, knew how to move, everything/Always wanting more, he’d leave you longing for [black velvet]”.[citation needed]

  • 59. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 2 : 34

    ja ja ok dan !!! gmpf !!! ek lees nie altyd alles nie !

  • 60. Samantha Q  |  Julie 31, 2008 om 2 : 53

    He! He!

  • 61. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 2 : 58

    O 4K!!!! Vigeet ek wee my se naam!!!

  • 62. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 3 : 08

    SamWeeskjindQ 😆

  • 63. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 12

    “Hey Sipho! I have a cow for you for just R500!”

    “E yoh, Bongani! I’ll take it – you can bring it to me tomorrow!”

    The next day:

    “Sorry Sipho, but the cow died last night.”

    “Hauw.. So, ok then. Just give me my money back.”

    “Sorry Sipho, I did already spend that money..”

    “Eish! So, ok then. Just bring me the dead cow.” So, Bongani brought
    the dead cow to Sipho the next morning.

    A few weeks later, Bongani bumped into Sipho and asked him what he did
    with the dead cow:

    “You won’t believe, Bongani! I made a raffle for the cow, and I sold
    251 tickets for R5 each! I made a profit of R850! But, I didn’t tell
    anyone the cow was dead..”

    “Yoh! And the people didn’t complain?”
    “Eish! Only the guy which won! So, I gave him back his R5 and he was happy!”

    Sipho is now in parliament..

  • 64. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 3 : 15

    My fok !!! ek ken so paar Sipho’s hier waar ek werk 😆 😆

  • 65. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 23

    @ Zoeks

    Sal my nie verbaas nie!😉

  • 66. Erns  |  Julie 31, 2008 om 3 : 26

    Hello almal
    net vinnig kom inloer en se ek leef nog
    Ek hou van sekere van Elvis se liedjies maar jong sommige mense kan darem maar oor dryf met hom

  • 67. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 38

    Koos vry sy meisie dat die spoeg spat, sy raak bietjie meegevoer en fluister in sy oor: ‘Koos soen my op ‘n lekker plek. Koos sê: ‘Not te fok, ek ry nie nou Loftus toe nie!’

  • 68. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 42

    @ Erns

    Sjoe!!!! Welkom, welkom!!!

  • 69. Erns  |  Julie 31, 2008 om 3 : 42

    We’ve all heard about people having guts or balls. But do you really
    know the difference between them?
    In an effort to keep you informed, the definition for each is listed
    below…

    GUTS – is arriving home late after a night out with the guys, being met
    by your wife with a broom,
    and having the guts to ask: “Maak jy nog skoon of vlieg jy iewers
    heen?”

    BALLS – is coming home late after a night out with the guys, smelling of
    perfume and beer, lipstick on your collar,
    slapping your wife on the @ss and having the balls to say: “Jy’s
    volgende , vetgat.”

  • 70. Erns  |  Julie 31, 2008 om 3 : 43

    Sam

    Hy daar ek het besluit ek gaan bietjie loaf vamiddag😛

  • 71. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 49

    ‘n Dronk katoliek sit in biegkas. Na lang stilte klop die priester om sy aandag te trek, ‘jy klop verniet,’ skree die dronkie terug : ‘hier is ook nie toiletpapier nie’

  • 72. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 3 : 53

    @ Erns

    Jyt op die stilste tyd ooit besluit om te kom gesels. Hie is net wees kjinders wat hie rond hang!

  • 73. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 3 : 56

    Hallo

    Weeskind, ek het vir jou roomys gebring. Ek het ‘n paar minute

  • 74. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 4 : 00

    Man vat sy siek vrou Dokter toe. Na die ondersoek sê die Dokter vir man, ‘Ons het hier met ‘n baie lelike ding te doen.’

    Man sê: ‘ek weet maar sy is regtig goed vir die kinders’.

  • 75. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 04

    Sam

    Jy vat wille kanse, jy het ‘n agste antwoord geraai.

  • 76. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 05

    Word ek gestopstraat op my internet tyd?

  • 77. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 06

    Dan moet ek maar ‘n 100 comments opsit.

  • 78. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 07

    Ten minste kan ek sien julle mis my ‘n bietjie.

  • 79. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 11

    Op ‘n erenstige noot. . .

    Carina wat ‘n keer of wat hier was en ‘n aansoekvorm voltooi het se seun is gisteraand oorlede.

    Hy was 3 jaar en 3 dae oud.

    http://nathan.blat.co.za/2008/07/30/nathan-died/#comment-1643

    Dink asseblief aan die gesin in julle gebede.

  • 80. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 16

    Julle kan hier meer lees van wat Nathan makeer het.

    http://nathan.blat.co.za/so-what-is-wrong-with-nathan/

  • 81. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 4 : 26

    Nou het almal moet op gegee en gery.

  • 82. Zoekoe  |  Julie 31, 2008 om 4 : 48

    amal is weg !!! helemal weg…..

  • 83. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 5 : 01

    Hopenlik gaan dit more beter.

  • 84. Adrie  |  Julie 31, 2008 om 5 : 02

    Zoeks

    Ek was langer as ‘n uur alleen, maar moet eers gaan. Hopenlik gaan more beter.

  • 85. Wees kjind Q  |  Julie 31, 2008 om 5 : 20

    GGGRRR!!!

    Ekt gou by Carina se blog ga loer toe kon ekki mee trug kom nie!😥

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: