Werklikheids Programme

Julie 28, 2008 at 5 : 04 268 Kommentaar

Ek blog nog nie lank genoeg om te weet hoeveel blogs daar al oor werklikheidsprogramme geskryf is nie.  Daar moet duisende, indien nie miljoene wees nie.  In beginsel het ek niks teen hulle nie.  Dit is net nie my gunsteling tipe program nie.

My gunsteling en die enigste een wat ek ooit sal oorweeg om aan deel te neem, is Amazing Race.  Ek het selfs al ‘n partner daarvoor en ‘n paar back-up partners as dit nou nie lekker uitwerk nie.  Dit moet die ervaring van ‘n leeftyd wees.  Ek sal die gelukkigste mens op aarde wees as ek die top 3 maak.  Ek wil net alles sien wat te sien is.  Die prys is ‘n bysaak.  As julle al ooit ‘n gekroekery gesien het . . .

Ek het net een seisoen van Survivor gekyk.  Ek dink dit was die tweede reeks (Australian Outback) gewees, die een wat die verpleegster Tina gewen het.   Een van die redes was omdat daar ‘n baie aantreklike mamma seuntjie, Colby, in was.  Na die reeks het ek dit hier en daar met ‘n halwe oog gevolg.  As daar niks beters op TV was nie.  Tot ek Wikipedia ontdek het.  Die wenner van die reeks wat die week begin – toemaar, ek sal dit vir myself hou.

Ek dink nie ek het iets anders al regtig gevolg nie.  Tot vandag toe verstaan ek nie die bohaai oor Big Brother nie.  Dit is nou snert op sy beste.  Dan kry ‘n mens boonop hierdie halwe celebs wat orals aan jou opgedring word.  Ek weet van Idols en Supersterre, omdat hulle met soveel ywer bemark word.  Ek wonder tog of hulle die deursittingsvermoë het om dit op hulle eie tyd te maak. 

Een ding moet ‘n mens die reekse ter ere gee.  Dit laat ons wys hoe dun opvoeding en waardes einlik is.  Iemand se woord is net die moontlikheid van ‘n miljoen werd.  Rugstekery is aanvaarbaar, as dit jou kanse op ‘n miljoen gaan regverdig.  Sportmanskap hoort in die Olimpiese spele, of op ‘n plek waar jy net ‘n goue medalje kan kry.  Nice guys really finished last.  Manipulasie behoort ‘n skoolvak te wees en harde werk word nie beloon nie.  Vriendskappe bestaan vir net solank jy dit kan gebruik om jou doel te bereik. 

Ek moet egter Fear Factor uitsonder.  Vir al die verkeerde redes.  Ek het nog nie een episode van dit gesien nie, maar die advertensies sit my erenstig aan die wonder.  Die program moet Gross Factor heers.  Die program is veronderstel om jou te dwing om jou vrese aan te spreek.  Ek is seker deur wurms te eet of maggots te drink gaan jy in die toekoms net meer daarvoor gril.  (Ek weet waarvan ek praat, ek moes op varsity vissmeer eet in ‘n skattejag.  Ek haat dit nou eers).  As jy vir iets gril, is jy nie noodwendig bang vir dit nie.  Ek sal graag die vervaardigers aan my onderwerp vir ‘n dag.  Eers gaan ek hulle naar maak dat hulle opgooi en dan dwing om hulle eie braaksels te eet.  In my oë is dit gelykstaande aan jou kop in ‘n bad vol bloed te druk.

Hoe voel julle oor die programme, is julle dalk verslaaf daaraan?  Het julle enige oorspronklike vars idees vir nuwe reekse? 

Blogvraag:  Wat was Fear Factor se oorspronklike naam?

Blogantwoord:  Sam was reg met Little, Brown and Company

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Signature Dis Human Trafficking

268 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 42

    Spider Salad

    Steam your spiders live, as this is a safe method of both asphyxiating them and keeping them crisp and fresh. You’ll want to chop the legs off the larger spiders and quarter them. Prepare a bed of romaine lettuce, parsley, Portobello mushrooms in season (chopped), radishes, and scallions. Toss in approximately 1 cup chopped spiders, much as you would in a seafood salad, then a generous amount of olive oil, vinegar, lemon juice, and fresh ground pepper. Bon appetit!

  • 2. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 43

    Driekwart klaar. Een van die dae haal ons die 500 mylpaal

  • 3. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 43

    Locust Bisque

    1 gallon locust shells
    2 onions, roughly chopped
    1 clove garlic, chopped
    1 celery stalk
    2 carrots
    1/2 tsp. powdered mace
    salt and pepper to taste
    1 cup whipping cream

    Put all ingredients except whipping cream into a large stew pot, and fill with water. Bring to the boil, reduce heat, and simmer for 3 hours. Process in blender or food processor in batches, and strain before returning to clean pot. Add whipping cream, being sure not to allow it to boil.

    Serve with animal crackers.

    This recipe was prepared especially for Louise’s brother, Steve Ripley, who always loved locust shells.

    Serves 6

  • 4. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 10 : 44

    wat is Shortening?

  • 5. bruinogies  |  Julie 29, 2008 om 10 : 44

    ag sies julle praat van jiggie goete!!

  • 6. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 44

    Sam

    Grosss!!!!! Netnou probeer een of ander dom donner dit.

  • 7. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 45

    Mealworm Fried Rice

    Ingredients:
    1 egg, beaten
    1 tsp. oil
    3/4 c. water
    1/4 c. chopped onions
    4 tsp. soy sauce
    1/8 tsp. garlic powder
    1 c. minute rice
    1 c. cooked mealworms
    Directions:
    Scramble egg in a saucepan, stirring to break egg into pieces.
    Add water, soy sauce, garlic and onions. Bring to a boil.

    Stir in rice. Cover; remove from heat and let stand five minutes.

  • 8. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 45

    Sam

    Ek weet Salome is maar treurig met verversings, maar ten minste maak sy nie sulke volksvreemde goed nie.

  • 9. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 48

    Seal Brain Fritters

    2 Seal brains
    1 tb Salt
    1 tb Vinegar
    Water to cover
    2 tb Egg powder, mixed with
    6 tb Luke warm water
    1/2 c Flour
    1/4 c Milk
    1/2 ts Salt
    1/4 ts Pepper
    1/4 ts Mixed herbs
    2 tb Melted butter
    Fat for deep frying

    Wash the seal brains in salted water. Remove loose skin and blood.

    Soak the brains in fresh cold water for 1 hour, changing the water two or three times.

    Cover with water to which 1 tablespoon salt and 1 tablespoon vinegar has been added and boil for 15 minutes. Drain and pat dry.

    Mash the brains until soft and light.

    Mix the flour, eggs and milk together, beating well to make a soft smooth batter.

    Add the brains, melted butter, herbs, salt and pepper to the batter, and mix well.

    Drop tablespoons of the mixture into hot fat and deep fry until golden brown.

    Drain the fritters well before serving. Serves 4.

  • 10. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 48

    Beeld

    Jana Engelbrecht Kimberley. – ‘n Inspekteur van die polisie hier het glo nooddienspersoneel, lede van die polisie en hospitaalpersoneel gevloek en behandeling geweier nadat hy in ‘n botsing betrokke was met ‘n voertuig wat hy na bewering sonder toestemming gebruik het. By hom in die voertuig was glo ‘n halfnaakte vrou.
    Supt. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, het gister gesê dié inspekteur was Saterdag omstreeks 18:30 sowat 30 km buite Kimberley op die N12-hoofpad in ‘n botsing met ‘n polisievoertuig betrokke.

    Na verneem word, was ‘n onbekende vrou, glo sonder broek of onderklere, saam met die man in die motor.

    Mnr. Dan Morema, provinsiale hoof van die onafhanklike klagtedirektoraat in die Noord-Kaap, het gister bevestig ‘n klag van dronk en roekelose en nalatige bestuur word teen dié inspekteur, ‘n beampte by die polisie se provinsiale kommunikasie-afdeling in Kimberley, ondersoek.

    “Die geval is nie by die onafhanklike klagtedirektoraat aangemeld nie. Ons het eers daarvan bewus geword nadat ons ‘n navraag van Beeld se susterskoerant Volksblad gekry het.”

    Morema het gesê die verdagte is op die ongelukstoneel in hegtenis geneem en na die Kimberley-Medi-Clinic gebring. By Medi-Clinic aangekom, het die verdagte glo behandeling geweier en vuil taal teenoor hospitaalpersoneel gebruik.

    Mev. Denise Coetzee, woordvoerder vir Medi-Clinic, het gesê die pasiënt was baie oproerig.

    “Hy het behandeling deur die suster in die noodeenheid en die dokter wat aan diens was, geweier. Volgens hom wou hy nie deur ‘n wit dokter behandel word nie.

    “Hy het gesê die hospitaal-personeel is rassisties. Hy het ook geweier om enige persoonlike besonderhede óf sy siekefonds aan die personeel bekend te maak.”

    Coetzee het gesê die hulp van sekuriteit moes ingeroep word. Die polisie is ook eindelik ontbied en het die pasiënt geboei en na Curomed gebring.

    Hy is vir ‘n snywond aan die voorkop behandel en opgeneem en Sondagoggend ontslaan.

    “Medi-Clinic betreur voorvalle soos dié omdat dit die pasiënte in die hospitaal en die personeel aan diens, ontstel.

    “Oproerige pasiënte wat behandeling weier, staan in die weg van ander pasiënte wat in lewensnood verkeer, se reg op vinnige mediese sorg.”

    Morema het gesê daar word beweer dat die verdagte onder die invloed van alkohol was tydens die ongeluk en nie toestemming gehad het om die voertuig te gebruik nie. ‘n Bloedmonster is van die verdagte gevat.

    ‘n Bewering dat die verdagte petrol op Warrenton ingegooi en na bewering weggery het sonder om te betaal, word ook ondersoek.

    Morema het gesê die verdagte is nie geskors nie, maar ‘n dissiplinêre ondersoek teen hom is hangende.

    Die verdagte het gister telefonies aan Volksblad gesê hy word nog ná die botsing medies behandel en kan nie nou kommentaar lewer nie.

  • 11. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 50

    @ Zoeks

    Shartening is soos botter of marg

  • 12. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 50

    Dit is vandag weer weird en wonderful dag in beeld.

    Linda de Beer

    Die Rustenburgse polisie soek na drie vroue wat ’n 53-jarige man glo drie dae lank aangehou en verkrag het.

    Die man is glo gedwing om koeldrank te drink wat vermoedelik met ’n seksdwelm gedokter is. Hulle het hom daarna glo om die beurt verkrag, het konst. Dipuo Modiko, Rustenburgse polisiewoordvoerder, gister gesê.

    Luidens die man se verklaring aan die polisie was hy verlede Dinsdag te voet na Kroondal buite Rustenburg op pad toe die drie vroue in ’n swart BMW langs hom stilgehou het. Hy het hul aanbod vir ’n saamrygeleentheid aanvaar.

    Die vroue het glo gesê hulle gaan eers gou brandstof ingooi toe hul slagoffer vra hoekom hulle verby Kroondal ry. ’n Vuurwapen is daarna op hom gerig. Hy is beveel om op die agtersitplek te lê, waarna ’n kombers oor sy kop gegooi is.

    “Die man beweer hulle het op ’n afgeleë plek by ’n huis sonder ’n dak gestop. Hy moes die koeldrank drink wat hom aangebied is. Daarna is hy kaal uitgetrek. Een vrou het ’n kondoom uitgehaal en met hom seks gehad. Die ander twee het gevolg,” het Modiko gesê.

    Volgens die man is hy Vrydagoggend vroeg vrygelaat. Hy moes in die motor klim, waarna hy iewers langs die pad afgelaai is. ’n Verbyganger het hom opgelaai en polisiestasie toe geneem.

    Die vroue is glo met die man se selfoon, kontant van sowat R230, sy ID-dokument, sleutels en werkskaart vort.

  • 13. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 53

    @ A3

    WHUHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!!!! Ek het dit vanoggend inni koerant gelees!

  • 14. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 54

    Sam

    Waar gaan jy al die goed kry op te beproef?

  • 15. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 10 : 54

    Sam

    Het jy wragtig ‘n koerant gekoop?

  • 16. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 10 : 59

    @ A3

    Nee. Ek lees die een by die werk!

  • 17. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 01

    Ants

    Flying ants and large termites emerge from the ground at the beginning of the rainy season in Sub-Sahara Africa. They fly to street lights by the thousands where excited children catch them in mid-flight, pluck off the wings, and gulp them down without a second thought. To prepare these crunchy delights, heat a pan and fry the ants dry. They produce a lot of oil from their bodies. Remove them from the pan, and dry in the sun or a low oven. Remove the wings by winnowing or picking them out and store until ready to eat.

  • 18. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 02

    Green Caterpillars

    These emerge at the end of the rainy season and feed on grass. To prepare them, remove the intestines and stomach and boil for 5 minutes. Dry them in the sun or a low oven. Fry in a hot pan with a little oil when ready to eat. Sand Crickets

    Dig these from the sand, remove stomach and intestines, and wash. Fry in a hot pan with salt and a little oil.

  • 19. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 02

    😯 ing !!

  • 20. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 03

    FOK!!! Ons het nog 40 om op te sit!!!!

  • 21. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 04

    Swamp Water Punch
    With The Floating Arm of Death

    Orange juice Optional: floating arm-of-death (recipe follows)
    Optional: ginger ale,
    Alcohol of some kind
    Blue food coloring

    Put some blue food coloring into the orange juice punch until it turns a disgusting swamp-green color. The color is gross and the orange juice pulp floating around really adds to the effect. People will realize that the punch tastes good, but it will take them awhile to figure out it is orange juice.

    Floating Arm-of-Death

    Water or orange juice
    optional: gummy worms

    Freeze the water (and gummy worms if desired) in a clean rubber glove. Peel off the rubber glove and float the arm in the punch

  • 22. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 05

    ek gaan my toebroodjie verloor !! :mrgreen:

  • 23. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 08

    Ek bedoel 30!!!

  • 24. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 09

    Calf’s Lungs and Beans (Italy)

    Brown a sliced onion, some diced salt pork, some crushed garlic, chopped parsley, and chopped celery in a mixture of olive oil and lard. Add cubed calf’s lungs and brown them thoroughly. Add a wineglass or so of white wine, some peeled tomatoes, salt and pepper, and cook about a half hour. Add a generous quantity of previously cooked kidney beans and a little water, cover, and simmer for about an hour. Add some chopped sweet basil the last few minutes of cooking.

  • 25. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 10

    Calf’s Head Casserole (Germany)

    Simmer a boned-out calf’s head, a calf lung and heart, an onion stuck with cloves, and a bay leaf in water to cover until the meats are tender. Cut the meat into pieces. Fry chopped onions in butter until golden, stir in some flour, and then enough of the strained stock to make a smooth sauce. Add some white wine and a little sugar. Reheat the meat in butter, pour the sauce over it, and serve with mustard and black bread.

  • 26. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 13

    somige mense eet ook enigiets !!! gaa !!!

  • 27. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 18

    naar

  • 28. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 19

    naader …

  • 29. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 21

    Kotze . . .

  • 30. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 23

    Alleen . . .

    kan….

    ek….

    nie…..

    200….

    maak….

    nie….

  • 31. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 24

    HE! HE!

  • 32. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 25

    kom

    kom

    kom

    mense !!!

  • 33. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 25

    ONS IS AMPER DA!!!!! HIE HA!!!

  • 34. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 26

    aS MY INTERNET NET WIL VINNIGER DAN SAL ON SOMME CHOP CHOP 200 KRY!!

  • 35. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 28

    Ek kanni tik en quotes gee nie!!!!

  • 36. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 30

    ja die net is ook moer starrig hie by my !

  • 37. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 30

    Fried Cow’s Udder

    Gebackenes Euter (Fried Cow’s Udder)
    Ingredients (4 servings)

    500 g Cow’s udder (a generous lb)
    1 Egg, beaten
    Plain breadcrumbs
    100 g Butter (7 Tbsp)
    Salt
    Pepper

    Instructions

    In order to remove all traces of milk, put the udder into lukewarm water and let soak for 2 to 4 hours, permitting the water to cool off. Then cook the udder in a 2-percent to 3- percent salt water solution until tender. Remove from the cooking liquid and cut into 1/2-inch thick slices. Let the slices dry a bit. Season on both sides, dip into whisked egg, and then into breadcrumbs. Fry in butter, turning once, until golden brown on both sides.

    Serve with lettuce.

    Serves 4.

  • 38. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 34

    Testing!!!!

  • 39. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 36

    F A I L !

  • 40. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 39

    😀

  • 41. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 41

    10 oor, en 20 minute !!!

  • 42. vokov  |  Julie 29, 2008 om 11 : 41

    Ek wou gisteraand kots met Ultimate Survivor op Discovery. En volgende week eet die vokin ou die hele episode gory goete.

    Nee vok, gee my ou brood, maar ‘n vokin eyeball en tottie, nee dankie.

    Ek like realiteitsprogramme. Dis bevok.

  • 43. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 42

    GGGRRR!!!!!!

  • 44. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 43

    @ vokov

    WHUHAHAHAHA!!!!!!!!

  • 45. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 43

    kan ek RUS na 200 ?

  • 46. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 46

    AMPER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 47. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 46

    sjoe dis baie skurf !

  • 48. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 47

    YIPPEE!!!!!

  • 49. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 48

    vovkov is jy ‘n nuwe maaikie?

  • 50. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 49

    200

  • 51. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 50

    200!!!!!

  • 52. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 51

    en ek wen die groot prys !!!!!!! whooohoooo !!!

  • 53. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 11 : 52

    Sam

    Gaan ons nou die gory resepte gespaar word?

    Hou aan mense, ons vorige rekord vir ‘n dag was 450.

  • 54. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 11 : 53

    Wat is die groot prys vandag?

  • 55. Samantha Q  |  Julie 29, 2008 om 11 : 53

    Dêmmit!!!!! Ek wou skree 200 toe die stjoepid firewall my uitsmyt! GMPF!!!

  • 56. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 11 : 53

    Ek sal aan ‘n prys dink vir die 500ste comment.

  • 57. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 11 : 55

    Sam

    Hou so aan.

  • 58. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 11 : 55

    Ek gaan beroerte kry.

  • 59. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 11 : 59

    Groot sak vol marshmallows !!!!

  • 60. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 01

    Bedaar my verloofde se tweeling, bedaar !!!

  • 61. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 11

    Zoekoe

    Ek koop dan 5 groot sakke marshmallows vir die een wat die 500 ste comment opsit.

  • 62. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 12

    Zoekoe

    Waar is my tweeling? Ek hoop nie jy laat haar alleen skottelgoed was nie.

  • 63. Verons  |  Julie 29, 2008 om 12 : 15

    vokov Halloooooooooo!!!! Jou jare laas gesien!!! MHWA!!!

  • 64. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 16

    natuurlik kan sy alleen skottelgoed was !! ek doen nie die skottelgoed ding nie….. !!

  • 65. Verons  |  Julie 29, 2008 om 12 : 17

    Hier is ‘n gogga resep vir die wat van ‘n lekker soetdingetjie hou!
    Chocolate Chirp Cricket Cookies
    Ingredients:
    • 2 1/4 cup flour
    • 1 tsp. baking soda
    • 1 tsp. salt
    • 1 cup butter, softened
    • 3/4 cup sugar
    • 3/4 cup brown sugar
    • 1 tsp. vanilla
    • 2 eggs
    • 50mg chocolate chips
    • 1 cup chopped nuts
    • 1/2 cup dry-roasted crickets
    Directions:
    Preheat oven to 190. In small bowl, combine flour, baking soda and salt; set aside. In large bowl, combine butter, sugar, brown sugar and vanilla; beat until creamy. Beat in eggs. Gradually add flour mixture and insects, mix well. Stir in chocolate chips. Drop by rounded measuring teaspoonfuls onto ungreased cookie sheet. Bake for 8-10 minutes.

  • 66. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 17

    Verons

    Vokov is nie mario nie. Vanwaar ken jy hom?

  • 67. Verons  |  Julie 29, 2008 om 12 : 18

    Summer Vanilla Chirp
    Ingredients:
    ½ tub of vanilla ice-cream
    1 cup of dry-roasted crickets
    4 tots of Kahlua
    Directions :
    Scoop generous amounts of ice-cream into 4 bowls. Sprinkle dry-roasted crickets onto the ice-cream. Add tots of Kahlua to each bowl pouring over the crickets.

  • 68. Verons  |  Julie 29, 2008 om 12 : 19

    Chocolate Covered Meal Worms
    25 adult giant mealworm.
    Several squares of semisweet chocolate.
    Prepare the mealworms as described above. Bake at 250 degrees until crunchy (the time needed varies from oven to oven). Heat the squares of semi sweet chocolate in a double boiler until melted. Dip the dry roasted mealworms in the melted chocolate one by one, and then set the chocolate covered mealworms out to dry on a piece of wax paper. Enjoy! This is a little time consuming to make, but definitely worth it…the mealworms are deliciously crunchy!

  • 69. Verons  |  Julie 29, 2008 om 12 : 19

    Is Mario………….

  • 70. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 19

    Zoekoe

    Een van hierdie dae maak ons van jou ‘n vrou.

  • 71. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 27

    Verons

    Wat is jy bereid om te wed?

  • 72. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 28

    Verons

    Die Vokov is ‘n ou wordpress bekende. Hy kuier die hele dag op Boendoe of Dellie se blog.

  • 73. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 29

    GMPF !!! Adrie, my verloofde is nie gay nie, anders sou sy mos ‘n vrou gekies het…. 🙄

  • 74. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 29

    Verons

    Loer ‘n bietjie hier.

  • 75. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 32

    Zoekoe

    Juis my punt. As sy was, was daar nog hoop vir jou, al was dit die ashoop.

  • 76. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 33

    Shit

    Verons

    Hier is die link.

    http://delliesedinge.wordpress.com/2008/07/28/vokof-kom-kuier/

  • 77. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 44

    bla bla bla !!!! whatever !

  • 78. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 49

    Zoekoe

    Jy weer babalas dat jy so mislik is?

  • 79. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 51

    Laat ek gou iets probeer terwyl ek nou Nats is.

  • 80. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 52

    Toe het wordpress hulself deurmekaar gemaak en weer reg ook

  • 81. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 52

    Jy het dit begin Adrie…. nie ek nie…. ! 😮

  • 82. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 12 : 55

    Ek RUS !

  • 83. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 12 : 59

    Wat het ek begin? Ek ontken alles.

  • 84. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 00

    Rus van wat?

  • 85. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 01

    Grrrrrr

    Die blog maak my net👿

  • 86. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 02

    Ek wonder of ‘n nuwe blog sal help.

  • 87. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 04

    Ek het nie veel hoop nie.

    GRRRRRR

    NJRRRRRR

  • 88. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 04

    amper eiehandig 200 comments opgesit…. dis waarvan ek rus !

  • 89. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 05

    Hang hier nog iemand rond?

  • 90. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 09

    Sam het jou gehelp. 😆

  • 91. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 11

    Lieg op ‘n openbare blog.

  • 92. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 12

    Maar lieg sal hy lieg.

  • 93. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 14

    Ek wil sien hoe sit hy 10 comments agtereenvolgens op sy eie op.

  • 94. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 15

    Lyk my ek sal eie handig 300 comments moet opsit.

  • 95. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 15

    as jy MOOI kyk sal jy sien ek het gesê by nommer238, AMPER !!! 🙄

  • 96. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 19

    OK as jy wil ! doen dit, ek sal kyk !

  • 97. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 21

    Laat ek sien.

  • 98. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 21

    In hierdie leeftyd nog.

  • 99. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 24

    Meer bek as binnegoed.

  • 100. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 25

    wat sien? jy maak alweer nie sien nie !

  • 101. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 26

    Daar is net rook

  • 102. Nats  |  Julie 29, 2008 om 1 : 30

    MY COMMENTS GAAN NIE DEUR NIE!!!

  • 103. RookBol  |  Julie 29, 2008 om 1 : 31

    Ek rook nie !

  • 104. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 33

    Hoekom nie?

  • 105. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 34

    Die net is baie stadig !

  • 106. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 34

    Nats

    Daardie vraag was vir jou bedoel

  • 107. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 35

    Ek is besig met ‘n nuwe post.

  • 108. Pikkelik  |  Julie 29, 2008 om 1 : 38

    Ekke kyk nie daai programme nie, ekke kyk nie TV nie, ekke maak kinners groot en blog….

  • 109. Pikkelik  |  Julie 29, 2008 om 1 : 39

    Hallo almal, ek het net gou vir julle sweets gebring. Lekker daggie.

  • 110. Pikkelik  |  Julie 29, 2008 om 1 : 39

    Ek het al die sweeties vir Adrie gegee, as sy nie vir julle gee nie, kom roep my dat ek haar aan haar oor kan rondsleep! 😈

  • 111. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 43

    Hallo Pikkelik Dankie vir die sweets !!! (die biekie wat Adrie gedeel het)

  • 112. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 44

    Sweets

    Pik, jy moes lankal op gedaag het.

  • 113. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 45

    Zoekoe

    Jy mag nie so baie sweets kry nie.

  • 114. Pikkelik  |  Julie 29, 2008 om 1 : 50

    Adrie deel tog nou, ek het ‘n hele checkerssak vol vir jou gegee….

  • 115. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 1 : 54

    Nee jong, sy het haar deur gesluit nou sit sy en VREET alles op terwyl sy kamstig aan ‘n nuwe pos werk !

  • 116. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 1 : 54

    Maar Tannie Pikkie

    Zoekoe is klaar so vet.

    Ek moet vir die ander ook bere.

  • 117. Zoekoe  |  Julie 29, 2008 om 2 : 03

    ek is nie vet nie, ek is net baie duidelik ! 😡

  • 118. Adrie  |  Julie 29, 2008 om 2 : 04

    Whateva

    Fluister – nuwe post

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: