My gunsteling dier, die mens

Julie 23, 2008 at 5 : 06 255 Kommentaar

Baie van ons het al genoem hoe ons daarvan hou om mense dop te hou.  Ek kan myself ure lank amuseer met wat mense aanvang.  Veral as die mense vergeet hulle sit tussen ander mense. 

Mense dink dikwels hulle is privaat in hulle motors sit.  Dit is dan seker net so goeie tyd vir ‘n rusie as enige ander.  Mense, dit was soos ‘n fliek sonder klank.  Daar was nie klank nodig nie, die lyftaal het alles gesê wat nodig is.  Dit is ook baie makliker om te liplees as iemand smaal of passievol oor ‘n ding is.  Die handgebare het gevlieg en veral die man (wat bestuur het) was baie aggressief.  Later het die vrou ingekrimp in haar sitplek gehuil, maar meneer het nog verder getier.  Ongelukkig kon ek nie die einde sien nie.  (Dalk wou ek ook nie die einde sien nie).

Onlangs het ek en ‘n vriendin by ‘n buitetafel gekoffie, toe daar ‘n warrelwind in trane verby ons vlieg.  My ‘n besorgde vriendin agterna.  Na elke paar tree is daar gestop om uiting te gee aan gedagtes.  Die vriendin het probeer troos, maar dan het sy weer weggestap.  Ek dink ‘n mens kan maar aanneem dat sy van woede gehuil het.  Terwyl ons nou in die coffeeshop is, hoekom maak so baie mense in coffeeshops uit? 

Kinders is ‘n spesie van hulle eie.  Ek het een keer met ‘n lappop uit ‘n speelgoedwinkel geloop.  Buite was daar ‘n dogtertjie wat nog nie eers 2 was nie.  Haar ogies het die pop gevang en dadelik gerek.  Mens kon sien, sy het nie geweet ‘n mens kry sulke groot poppe in.  Duidelik was die Pop deur ‘n pop beindruk.  Ek het eenkeer in ‘n parkeer area gesien hoe ‘n pa vir sy dogter (seker so 7) die deur kom oopmaak dat hulle kan winkel toe gaan.  As hy so optree met sy dogter, dan moet hy baie respek vir vroue hê.  Iets wat my ook al baie bygeval het is hoeveel kinders huil oppad skool toe.  En hoeveel ma’s en pa’s raas met hulle daaroor.  Mens kry ook gereeld die my-voete-brand-tel-my-op tonele.  Kry ‘n mens iets mooier as ‘n groot man wat saam met ‘n kind speel?

Terwyl ek nou aan mans dink – ek het al gesien hoe uitgegroeide mans hulle pa, broers en swaers met ‘n soen groet.  Hoekom nie, familie bly familie.  Is dit nie weird dat ons glad nie skeef opkyk as vroue mekaar soengroet, al weet ons hulle is nie familie nie, maar frons dadelik as ons sien mans doen dit.  Ek het eendag ‘n vuisgeveg voor ‘n nagklub gesien.  Die mans betrokke het alles ingesit.  Tot daar ‘n wenner was.  Die oorwinnaar het net weer sy punt gestel, die verloorder opgehelp, handgeskud en dit was die einde van die storie.

Mens kry ook die tonele wat jou hart raak.  Soos ‘n ma wat so pas verneem het haar kind is dood.  Of ‘n man se dankbaarheid vir ‘n paar sente wat hy dringend nodig gehad het om ‘n brood te koop. 

Hulle sê mens kry doeners, waarnemers, vertellers en die wat wonder.  Ek beskou myself as ‘n waarnemer.  En ek noem dit navorsing.

*Vir elkeen ‘n lekker koppie koffie terwyl ons buite sit en mense uit “check”*

Blogvraag:  Hoekom was Kaliel September nie op ‘n skip toegelaat nie?

Blogantwoord:  Sam was reg met Boy George, Mikey Craig, Roy Hay Jon Moss.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Karma jou derduiwel Trou griewe

255 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 24

    Nats

    As jy dit regkry om al 2 my drielinge saam te kry, dan haal ek my hoed vir jou af.

  • 2. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 25

    Zoekoe

    Smeek tannie Boendoe om by jou te kom comment, dan sien jy self.

  • 3. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 1 : 30

    Nats, dis reg, geniet die girls out trippies, binne kort gaan dit iets van die verlede wees !

  • 4. boendoe  |  Julie 24, 2008 om 1 : 32

    Zoekoe, gaan soek my SPAM comment daar by jou!😉

  • 5. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 32

    Zoekoe

    Terug in jou baan!!! Of ons moer jou terug.

  • 6. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 37

    Zoekoe
    Vir jou part hoop ek nie jy slaap baie vas nie!! Watch it mister!

    Adrie
    Sê my nou hoe tik jy in bold?? Ag toe!!

  • 7. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 38

    Tannie Boendoe

    Jy het nog nie die aansoekvorm daarbo by bly te kenne ingevul nie. Hoe moet ons jou leer ken?

  • 8. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 1 : 38

    kyk hoe skrik ek Adrie !!!

  • 9. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 39

    Nats

    Vir bold (b) Vervang die relevante ( met <

    Vir italics vervang die b met i

    Laat weet my as jy uitvind hoe om dit af te sit.

  • 10. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 40

    testing

  • 11. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 40

    Zoekoe

    Jy gaan nie eendag jou eie kinders kan maak nie.

    Het jy Tannie Boendoe gaan red.

  • 12. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 40

    testing 2

  • 13. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 41

    testing 3

  • 14. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 42

    testing

  • 15. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 42

    wat doen die!?

  • 16. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 42

    en die…

  • 17. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 43

    Tweeling

    STERRETJIE

  • 18. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 43

    ghf dit lyk dieselfde!!!

  • 19. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 44

    Tweeling

    Verstaan jy nou waardeur ek nou die dag was?

  • 20. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 44

    wha ha ha ha!!!!!

    Adrie
    Wat van Sterretjie?

  • 21. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 45

    Ag fok

    Sorry tweeling. Het bedoel Goue ster vir jou.

    Kan jy dit stop?

  • 22. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 45

    Adrie
    Jip… maar hoe

    hou ek op??🙂

  • 23. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 45

    Dis in ‘n ander kleur. Hoe het jy dit gedoen?

    En wat was Testing 3?

  • 24. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 46

    dankie vir my stêr!!

    Dis

    fun

  • 25. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 47

    Adrie
    Ek kan nie onthou nie… die testing 3 was iets wat nie gewerk het nie😦 kan ook nie onthou wat dit was nie!

  • 26. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 48

    GO GREEN!!!

  • 27. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 48

    Tweeling

    Ek het met jou gepraat!!!!

  • 28. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 48

    Nope nie daai een nie... kom ons probeer die een

  • 29. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 49

    Ook nie daai een nie…

    Adrie
    EK PROBEER MAAR DIT WILI WERK NIE

  • 30. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 49

    Met my geluk werk dit nie!!!

  • 31. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 49

    OOPS

  • 32. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 50

    Ek raak nou ver agter.

  • 33. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 51

    Ek wens ek weet hoe om te stop.

  • 34. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 51

    Ek probeer maar dit wil nie groen nie!!!

  • 35. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 52

    Wat maak dit?

  • 37. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 53

    Nats

    184 is groen

  • 38. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 53

    En da is my comment nou sommer weg???

  • 39. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 1 : 53

    Lo da!!!!!

  • 40. Nats  |  Julie 24, 2008 om 1 : 54

    Wat ek wou sê is

    Tweeling
    As jy in groen wil tik moet jy ietsie in sit, ek mail dit vir jou want my comment gaan weg!!

  • 41. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 55

    Nats

    Jy was gespam.

    Lo Drieling. Bly jy kon dit maak.

  • 42. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 1 : 55

    Nou watse geBOLD en geITALIC

  • 43. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 56

    Werk dit hier ook?

  • 44. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 1 : 57

    Sam

    Is jy jaloers?

    Jy doen die so!!!

  • 46. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 00

    Lo da SAM!!!!

  • 47. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 2 : 00

    Ek sal dan maar net innie hoekie sit aangesien my 3ling nou net nasty wil wees

  • 48. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 01

    Adrie
    Hoekom in groen??

    Ek wil in rooi of pink chat!!!

  • 49. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 02

    Sam
    Terwyl jy da in die kombuis is… kan ek asb koffie kry?

    Dit raak nou blerrie koud hier by my ek tik skoon skeef van die koue!!!

  • 50. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 03

    Sam

    Bold – (b) vervang net die ( met <
    Italics I

    Kyk onder die comment boksie.

    Tweeling

    Seker omdat die blog se kleure groen is.

  • 51. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 04

    Drieling

    Maak my koffie sommer ‘n

  • 52. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 04

    O heng

    Ek bedoel maak my koffie sommer ‘n OBS

  • 53. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 2 : 12

    Hoe doen julle die funny goete ?

  • 54. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 15

    Zoeks

    Ek het al 3 keer gese.

    As jy wil Bold, sit ‘n b in < hakkies.
    As jy wil Italic, sit ‘n i in < hakkies
    As jy wil groen, sit a href=”” title=”” in < hakkies
    As jy wil stop, vind uit hoe en laat weet ons.

  • 55. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 16

    As ek net kon weet hoe om stop!!!!!

  • 56. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 2 : 17

    hallo

  • 58. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 2 : 19

    man dis hopeloos te fokken complicated !!! my kop is seer !!!!

  • 59. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 19

    Ek het dit.

    Jy tik

  • 60. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 21

    Almal

    Om te stop, sit jy ‘n / na die eerste hakkie.

    Soos (/b), net met die regte hakkies.

  • 61. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 2 : 22

    toets

  • 62. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 26

    Ek klap hande vir Zoekoe

  • 63. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 39

    kom ons kyk of dit werk… testing
    testing

  • 64. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 40

    Oops dit verkeerd gedoen…
    testing en dan testing 2

  • 65. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 41

    Dit werk!!!

    JIPPPPEEEEE

  • 66. Zee  |  Julie 24, 2008 om 2 : 42

    toets

  • 67. Nats  |  Julie 24, 2008 om 2 : 43

    Julle ek moet gou ry… chat weer net nou!

  • 68. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 44

    Nats

    Nou is ons altwee mooi opgelei. Daar is darem iets goeds, okay baie goed in die Welsyn Tannie.

  • 69. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 45

    Hallo Zee

    Het ons jou ook nou iets nuuts geleer?

  • 70. Zee  |  Julie 24, 2008 om 2 : 47

    Wie is so slim om ons vandag te leer in groen tik?

  • 71. Zee  |  Julie 24, 2008 om 2 : 49

    Jip, dankie, ek moes elke in die comment gaan om dit so te doen….

    Ek sien lekker speel aankom

  • 72. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 51

    Zee

    Ek sukkel al van Maandag af om te leer om te stop.

    Gelukkig het Tannie Dellie ons gehelp.

  • 73. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 2 : 53

    O ja, my tweeling was slim genoeg om uit te vind hoe doen ‘n mens die groen ding. Slim kind daardie.

  • 74. Zee  |  Julie 24, 2008 om 3 : 02

    En toe gaan try ek dit daar by my en dit dinges my hele post op!!! Lyk my nie dit werk by my theme nie!😛

  • 75. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 03

    Wag

    Laat ek gou gaan check.

    Ek is nou weer hier.

  • 76. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 3 : 07

    nuwe speelding sien ek !!! 😀

  • 77. Zee  |  Julie 24, 2008 om 3 : 09

    Flip, weet nie wat ek gedoen het nie, het gou weer getry!

  • 78. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 14

    Zoeks

    ‘n Diertjie moet ‘n plesiertjie he!!!

  • 79. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 3 : 27

    Woorkie virri dag……..

    POESELIG

    Volgens die HAT woordeboek beteken dit “mollig en sag”.😯

    En hier dog ek dis ‘n speedcop se flits!!!:mrgreen:

  • 80. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 28

    Sam

    Jy al die bold uitgefigure

  • 81. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 3 : 42

    @ A3

    Nee. Het te veel dinge wat my nou besig hou. Kom ons ga drink koffie more dan kan jy vi my prentjies teken

  • 82. Nats  |  Julie 24, 2008 om 3 : 43

    ((((HELLLOOOOO)))

    Iemand hier?

  • 83. Samantha Q  |  Julie 24, 2008 om 3 : 44

    Lo Nats

  • 84. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 45

    Sam

    Effense probleem met more.

  • 85. Nats  |  Julie 24, 2008 om 3 : 48

    Hi my Tweeling se Drieling!!

    Adrie
    Nou wat kan belangriker wees as koffie saam jou Drieling??

  • 86. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 51

    Nats

    Helaas, jy wil nie weet nie. Ek wil bietjies, bietjies in my broek kak daaroor.

  • 87. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 51

    Tweeling en Drieling

    In kort, is julle weer more die mainkonyne op die blog.

  • 88. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 51

    Two dyslexics walk into a bank and shout:

    “Air in the hands you Motherstickers, this is a fuckup!!!”

  • 89. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 52

    He-he ek kan ook!!

  • 90. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 53

    Gatiep gaan Bungie.
    Nadat hy gespring het, hang hy daartussen hemel en aarde,
    maar hy skree blou moord!
    Sy pel skree: “Gatiep, wat’s fout? Loep al djou bloed na jou kop toe?”
    Gatiep skree: “Nei man. Al die kak loep teen my rug af!”

  • 91. ADRIANA  |  Julie 24, 2008 om 3 : 53

    Dis LEKKER

  • 92. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 54

    Outjie se vir sy pel: “Mmmy mmma wwil mmmy hhakkelsssskool toe ssstuur…”
    Pel: “Hoekom? Jy hakkel dan f*kken goed!”

  • 93. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 55

    As wit mense ‘n “Blonde oomblik” kry,
    Wat kry swart mense dan?

    A: ‘n Blackout!

  • 94. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 3 : 56

    Whahahahahahaha

  • 95. Verons  |  Julie 24, 2008 om 3 : 57

    A3 kyk hier:
    Hy wag seker vir jou!!😉

    Swimming hunk Ryk Neethling has reportedly been approached by popular U.S. reality TV show, The Bachelor, to star in the series. But before you get excited ladies, he has turned down the offer.

    South African audiences are familiar with the series in which bachelors are given the pick of a group of women and have to decide which one they would like to strike up a longer-term relationship with.

    Die Volksblad reports the 30 year old Bloemfonteiner turned down the offer, because he is focused on gold at the upcoming Olympics in Beijing. He tells the paper: “I just want to go back to South Africa after the Games.”

    “I’m looking forward to Beijing. I’m going to go all out.”

  • 96. Nats  |  Julie 24, 2008 om 4 : 01

    Verons 😆

    Oor Ryk… is hy al 30??!!!

  • 97. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 02

    Nats

    Die ouderdom lyk reg. Die mannetjie weet wat goed is vir hom

  • 98. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 04

    Julle

    Ons kan vandag die 300 merk bereik.

  • 99. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 08

    En daar is weer stilte.

  • 100. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 10

    250

  • 101. Nats  |  Julie 24, 2008 om 4 : 10

    As julle tyd het… ek het nou lekker gelag vir die twee vrouens met hulle hondtjies!!😆

    Marthinus van Vuuren, Rapport

    Krugersdorp – You don’t leave your child in the car when you’re being hijacked.

    That’s why Marisia de Kramer fought tooth and nail to get her friend’s miniature Yorkshire terrier, Princess Tiffany, out of the clutches of their hijackers.

    It was all too much for the hijackers and in the confusion one of them fatally shot his accomplice.

    It began when Marisia, 49, and her close friend Elize van Niekerk, 54, were on their way to Magaliesburg last Thursday, with pets Princess Tiffany and Princess Shirley, De Kramer’s Yorkie. They stopped at the Laurentia farm stall near Krugersdorp.

    Elize stayed in the car, and saw an armed man running towards them just as Marisia had climbed back in.

    “We’re being hijacked,” was all that Elize had time to say. She grabbed both Princesses Tiffany and Shirley as the one hijacker tried to pull her out of the car.

    The other hijacker pulled Marisia out, while Elize struggled to control the two frightened animals.

    The robber pressed his gun to Elize’s head and told her to shut up.

    When he finally got her out of the car, both dogs jumped out of her arms – Princess Tiffany jumped right back into the vehicle and Princess Shirley ran off into the traffic.

    Marisia realised that Princess Tiffany, who was between the two hijackers, had to be retrieved. So she jumped over the man in the passenger seat and tried to get Princess Tiffany out from under the legs of the driver.

    The driver, who was caught unawares, jumped out and pointed his firearm at Marisia.

    Hijacker shot

    “As I raised my head with the dog, I was looking down the barrel of a pistol. I pushed the pistol out of the car, and a shot rang out. Shortly afterwards there was another shot, this time more muffled.”

    The man in the passenger seat suddenly jumped out of the vehicle and in the process he threw Marisia out as well. She thinks he’d already been wounded by then.

    “He stared at me for a second with a funny expression in his eyes – something like disbelief. At was as if he couldn’t believe all of this was happening because of a little dog,” Marisia said.

    Someone in another car started hooting and the hijackers sped off in a blue Golf.

    That’s when Marisia noticed drops of blood on her and Princess Tiffany: “I literally lost my plastic nails in the fight.”

    Meanwhile Princess Shirley had been rounded up a few metres away by two motorists, and was returned to her shocked “mom”.

    One of the two suspects, 32-year-old Godfrey Thabo Baloyi, died later in a Pretoria West hospital of his gunshot wound.

    “May God have mercy on his soul,” Marisia said at the weekend. She went for counselling, and took Princess Tiffany along with her.

  • 102. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 20

    Serve them right.

  • 103. Adrie  |  Julie 24, 2008 om 4 : 22

    Gonna Patatta

    Ek moet nog ‘n nuwe blog skryf.

  • 104. Zoekoe  |  Julie 24, 2008 om 4 : 55

    LEKERRRRRRRRR vrek moere vrek !!!! een vir een sal ons die land weer skoon kry !!!!

  • 105. ADRIANA  |  Julie 24, 2008 om 5 : 31

    Werk die ding nog?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: