Karma jou derduiwel

Julie 22, 2008 at 4 : 46 126 Kommentaar

Party mense glo blindelings aan Karma.  Ons Afrikaners noem dit die blinde sambok.  Die Bybel praat van jou brood wat jy op die water gooi wat na jou sal terugkom.  In kort beteken dit dat jou streke of goeie dade jou op een of ander stadium sal inhaal. 

So gebeur dit mos eendag dat ons Drieling, haar werk bo planne stel wat Sam gemaak het.  Sam was so kwaad, dat sy gevoel het dat sy ‘n Olifantbul net daar kan kry.  Let wel, nie ‘n olifantkalf of otter or krimpvarkie nie, maar ‘n olifantbul.  

Soos julle weet glo ons in reg en regverdigheid.  Daarom besluit ons toe dat ons Drieling verantwoordelikheid vir die Olifantbul moet aanvaar.  Sam is te kwaad om self met haar te praat, dus is ek die gelukkige wenner.  Ek skryf toe vir haar ‘n posduif wat die hele situasie mooi uitspel.  Ons drieling is nie verniet ons drieling nie.  Sy is enige dag net so giftig soos ons.  Sy het ons sleg gesê dat die biesies bewe.  Die begin en einde was dat ons haar nie kan blameer vir alles nie, dit is ****** onregverdig en Sam moet in die toekoms waspoppies kraam.

Die volgende oggend is Sam ginekoloog toe.  Hy ontdek toe ‘n vergroeisel op haar baarmoeder wat die volgende dag verwyder moet word.  Eweskielik was ons grap glad nie meer snaaks nie.  Sam (en haar Mediese Fonds nog meer) het duur vir die gelag betaal.  Die olifantbul is wel aan ons Drieling deurgegee.  Teen die tyd was sy darem al in die bui om saam met ons koffie te drink.

Wat is jou ervaringe van Karma?  Glo jy in die blinde sambok?  Ek het al geleer as ek iewers aanjaag, gaan ek iewers terug gekry word.  Laat my nou dink aan ‘n onderwyseres wat ek eendag gedreig het dat ek vir haar kind gaan kom skool gee.  Ydele dreigement of nie, ek moes eendag ‘n lesing aan ‘n paar onderwysers gee.  En ek het besef wat ek haar laat deurmaak het.

Blogvraag:  Wie was die 4 lede van die Culture Club?

Blogantwoord:  Sam was reg met New York en New Hampshire

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Verdien die sonder genade genade? My gunsteling dier, die mens

126 Kommentaar Add your own

  • 1. rosalindfranklin  |  Julie 22, 2008 om 5 : 15

    daar is ‘n tier, daar is ‘n tier….wat jou met die plathand gaan kom wiks (sien jy het my gesoek gisteraand, regtig net geterg, no hard feelings)

  • 2. rosalindfranklin  |  Julie 22, 2008 om 5 : 15

    haai, eerste…ek is altyd laaste, wat wen ek?

  • 3. Wipneus!  |  Julie 22, 2008 om 5 : 22

    Ek het ook al gewonder of ons iets kan wen Rosie!!

  • 4. rosalindfranklin  |  Julie 22, 2008 om 5 : 24

    Blykbaar niks nie ook nie vir laaste nie.

  • 5. Samantha Q  |  Julie 22, 2008 om 5 : 48

    Boy George (lead vocals), Mikey Craig (bass guitar), Roy Hay (guitar and keyboards), and Jon Moss

  • 6. Sam q  |  Julie 22, 2008 om 6 : 36

    He! He! Ek lag nou nog oori olifant bul! WHUHAHAHAHA!

  • 7. Nats  |  Julie 22, 2008 om 7 : 03

    Hello hello!!!!

    Is hier iemand in nagskof?

    Ek glo aan karma…

    PS: Ek het weer na ‘n maand begin gym… ek was nou amper dood!!!!

  • 8. Nats  |  Julie 22, 2008 om 7 : 04

    Wa is my apie nou heen…. wag so bietjie! Ek blog van hulle rekenaar af so eerder nie!

  • 9. Nats  |  Julie 22, 2008 om 7 : 07

    En da is ek alleen…

    Fine!!! Laat dit dan maar so wees… sien julle weer more!🙂

  • 10. Adrie  |  Julie 22, 2008 om 7 : 20

    Rosa😉
    Ek weet, moenie worry nie.

    As jy eerste is, het jy al die ander gewen. Daarom is daar nie pryse nodig nie. Tensy jy ‘n cocktail wil wen.

    Almal

    Net Rosa kan ‘n cocktail wen.

    Wip

    In jou baan.

    Sam

    Ek het daardie epos van haar gebere. Elke keer as ek wil lag, dan kyk ek weer daarna.

    Tweeling

    Geduld mens.

  • 11. Pikkelik  |  Julie 22, 2008 om 7 : 57

    Hallo almal…. Ons sê altyd vir Ouboet dis die blinde sambok as hy nie luister nie en dan seerkry… Nou praat hy van die blinde bokram!! 😳 Maar hoe ook al, die wiel draai, wat jy saai sal jy maai…. Elke hond kry sy dag en ‘n brak kry sommer ‘n langnaweek! 😆 😆

  • 12. Adrie  |  Julie 22, 2008 om 7 : 59

    Pik

    Net so. O ja, ek wou nog my eie karma storie deel.

  • 13. Pikkelik  |  Julie 22, 2008 om 8 : 07

    Nou deel…. of is jy suinig…??? :mrgreen:

  • 14. Adrie  |  Julie 22, 2008 om 8 : 07

    Ek het eendag by ‘n hospitaal parkeer wat aan ‘n kerk behoort. Ek moes aan die wag R1 parkering betaal soos wat ek uitgegaan het. Ek was nie lus daarvoor nie. Ek het voldoende parkeergeld by my gehad, maar het ‘n R100 noot aangebied om mee te betaal. Hulle het nie kleingeld gehad nie en het my van die R1 vrygestel.

    Vandaar af is ek na ‘n groot winkelsentrum toe. Ek was ‘n paar uur daar en het toe R8 parkering betaal. ‘n Mens kan nie ‘n masjien bevark nie. Tussen die masjien en my kar het ek my kaartjie verloor. Ek moes iets soos R50 betaal om ‘n kaartjie te kry om mee te ry.

    R1 gewen, R50 verloor. R49 vir Karma

  • 15. Adrie  |  Julie 22, 2008 om 8 : 08

    Sorry Pik, dit was ‘n lang storie.

    Ken jy my as iemand wat suinig is met stories?

  • 16. krista  |  Julie 23, 2008 om 7 : 12

    Ons glo ook in Karma, wat jy doen sal terugkom na jou toe – goed of kwaad. Maar ek dink sy’t onlangs haar sin vir humor verloor waar dit ons aangaan.

  • 17. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 7 : 40

    More Almal

    Krista, julle moet maar gaan kyk of julle vir haar ‘n sin vir humor kan koop. Of maak asof julle Suid Afrikaners is en dreig haar.

  • 18. demoerin  |  Julie 23, 2008 om 7 : 58

    Ek glo sterk aan die blinde sambok. Die wiel draai, jy mag dalk nou bo en veilig wees, more, oormore, oor maand of jaar is jy onder tussen die wiel en die pad!

  • 19. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 03

    R49!! He! He!

  • 20. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 03

    Julle sal maak dat ek heeldag afvat om my lys van sondes deur te werk en kyk waar ek nog skuld.

  • 21. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 05

    Ek het vroeg vroeg al geleer dat jy sal trug kry wat jy gee. Al klink dit vir jou soos ‘n klein ding!

  • 22. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 05

    Sam

    Persentasie gewys is dit baie geld. Ek kroek nie meer met parkering by hospitale nie.

  • 23. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 06

    My 3ling…….. Ek glo daarin dat ‘n goeie daad ‘n slegte een kanseleer. Dit hoef nie inni selle lyn te wees nie.

  • 24. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 09

    Dis hiekom ‘n mens dit ‘n DUUR les noem!!

  • 25. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 15

    Sam

    Ek is baie goeie dade agter.

    Ek wonder as ek die tier met biltong gaan gooi, of dit sal opmaak vir die water.

  • 26. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 32

    En da skop die ding my weer uit!!!!!

  • 27. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 37

    Sam

    Is dit ook agv Karma? Wat het jy waar verkeerd gedoen?

  • 28. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 44

    GMPF!!!!!

  • 29. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 44

    Ek vra maar net. WordPress is dalk lelik met jou omdat jy die hond geskel het vanoggend. Of so iets.

  • 30. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 45

    Dis seke omlat ek vigeet het om die ketel aan te sit toe ek oopgesluit het vandag. Die mechanics hetti gedink dis snaaks nie!

  • 31. bruinogies  |  Julie 23, 2008 om 8 : 47

    more more!

    adrie
    jy moet my net accept vir die group ding op facebook!

  • 32. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 47

    Hulle moes ‘n volle 10 minute wag vir kook water!😯

  • 33. Nats  |  Julie 23, 2008 om 8 : 48

    *GAAAAAAAAP*

    Goeie more julle!!

    Ek sal moet dink aan ‘n karma storie, nie nou een waarin ek kan dink nie!

  • 34. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 51

    Hi BO

    Ek sal so maak.

    Sam

    Bring more vir hulle OBS om op te maak.

  • 35. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 8 : 51

    Nats

    Jy is nie van die aarde as jy nie ‘n Karma storie het nie.

  • 36. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 8 : 56

    @ Nats

    Dink suster, dink!

  • 37. meermin  |  Julie 23, 2008 om 8 : 59

    Lanklaas hier kom inloer, hallo jy! Ek gaan nou probeer raai wie die 4 lede was:

    1. Boy George
    2. Mikey Greg
    3. Roy Hay
    4. Jon Mos

  • 38. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 9 : 02

    Hallo Meermin

    Jy raai glad nie sleg nie. Was jy ‘n Culture Club fan op jou dag?

    Waar is jou Karma storie.

  • 39. Nats  |  Julie 23, 2008 om 9 : 05

    Sam
    10 minute? Is jy seker… ek wonder maar net want jy kan mos nie tot by tien tel nie??😆

    Adrie
    Ek is nog bietjie deur die mis vanoggend… ek dink maar niks gaan aan nie!! Laat ek net gou koffie kry.

    Nog iemand vir koffie?

  • 40. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 9 : 06

    Asb Tweeling.

  • 41. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 9 : 09

    @ Nats

    Jou gat!:mrgreen:

    @ Meermin

    Dit wassi norig om jou koekenoster te gebruik nie. Jy kon net my antwoord van wiki gecopy en paste het😉

  • 42. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 9 : 10

    @ Nats

    Ek soek obs!

  • 43. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 9 : 19

    Jinne nee!!! Ek sukkel my gat af om te blog👿

  • 44. Nats  |  Julie 23, 2008 om 10 : 03

    Hiers is julle koffie… Sam jou obs.

    En da is ‘n paar tennis beskuitjies, jammer dis al wat ek in die kantoor kon kry want SALOME sorg nie vir ons nie😦

  • 45. Verons  |  Julie 23, 2008 om 10 : 32

    More, more!!
    Ek glo ook aan die blinde sambok, het al ‘n paar keer gesien hoe hard hy kan slaan!!

  • 46. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 10 : 34

    Ek wil nou nie hoes poep of skinner nie………….. MAAR……… KARMA is ‘n bitch as jy aan die verkeerde kant van dit beland.

    My nefie het jare trug met sy ma by ons huis aangeklop opsoek na ‘n 2de borg (lees stjoepid) vir sy studie lening by tukkies. My ma het toe geteken nadat hulle verduidelik het dat sy nooooooooit hoef te worry oor die terug betaling nie. Dit was blykbaar net ‘n formaliteit.

    Anyway…….. My ma het 2 maande trug ‘n brief van die universiteit af gekry wat sê dat SY nou verantwoordelik is om die R12 000 (destyds R6 500 sonder rente) rekening te betaal. My drol van ‘n neef het van die aardbol af verdwyn en nooit die geld terug betaal nie.

    Vanoggend het ek mos toe nou niks om te doen nie en besluit om my naam (weer) te google. Ek check toe dat daar ‘n Sam Von Eck is en kliek toe oppi link. Raai wie se gevreet sien ek toe as die DIREKTEUR?????? KARMA!!!!!! Hyt sy fokken gat afgeskrik toe ek hom bel en hom tune dat ek hom gaan dood bliksem as hy nie VANDAG daai geld in my rekening betaal nie! Hy is mos nou after all ‘n DIRECTOR! GMPF!!!

  • 47. Rolling Stone  |  Julie 23, 2008 om 10 : 34

    Grandma and Grandpa were visiting
    their kids overnight.

    When Grandpa found a bottle of Viagra in
    his son’s medicine cabinet, he asked
    about using one of the pills.

    The son said, “I don’t think you should
    take one Dad; they’re very strong
    and very expensive.”

    “How much?” asked Grandpa.

    “$10.00 a pill,” Answered the son.

    “I don’t care,” said Grandpa, “I’d still like to
    try one, and before we leave in the
    morning, I’ll put the money
    under the pillow.”

    Later the next morning, the son found
    $110 under the pillow. He called
    Grandpa and said, “I told
    you each pill was
    $10, not $110.

    “I know,” said Grandpa. “The
    hundred is from Grandma!”

  • 48. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 10 : 35

    Goeie Genade !!! 😯

    Ek weet nie van karma nie, ek ken net so biekie van Kama-Sutra !! 😉

    oja Hallo Amal !!

  • 49. Rolling Stone  |  Julie 23, 2008 om 10 : 37

    I went to the mall on Saturday, and I was in there for only about 5
    minutes. When I came out there was a damn Metro cop writing a parking
    ticket.

    So I went up to him and said, “Come on, sugar…, how about giving a
    girl a break?” He ignored me and continued writing the ticket. So I
    called him a pencil-necked member of the Boerebond. He glared at me and
    started writing another ticket for having worn tyres! So I called him a
    verkrampte piece of horse-sh*t. He finished the second ticket and put it
    on the windscreen with the first. Then he started writing a third
    ticket, for the cracked windscreen! This went on for about 20 minutes.

    The more I abused him, the more tickets he wrote. “Vetgat” I screamed
    at him. Yet another ticket. “Vetgat with a boep-pens!” I shouted again.
    His hand wrote furiously as his neck went a deeper shade of purple and
    his blood pressure mounted and his breathing got heavier.

    I then walked off as my bus arrived….

    I try to have a little fun each day. It’s very important.

  • 50. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 10 : 38

    ZOEKOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!😯

  • 51. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 10 : 41

    @ Klip

    WHUHAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 52. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 10 : 44

    Ek wil ook daai spietkop so kak byt, maar ongelukkig sal hulle my toesluit !! daar is nog iets soos crimen injura !!! (spelling?)

  • 53. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 10 : 45

    SAM Q !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 😛

  • 54. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 11 : 05

    @ Zoeks

    Daai crimen injura storie werk net as jy pik geit swart is!

  • 55. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 11 : 10

    Cool!!

    Ek het toe ‘n voucher gekry van daai Toddler Warehouse… ‘n hele R30!! Die item kan R30 ook wees, dan is dit for free!!

    So dit het toe gewerk!🙂

  • 56. Nats  |  Julie 23, 2008 om 11 : 10

    En da is ek alweer ADRIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 57. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 11 : 14

    Hallo Nats my liefste !!! 😀

  • 58. Nats  |  Julie 23, 2008 om 11 : 16

    Hi Zoekoe!!!!!!!!!

    Skerp comment oor Ka(r)ma Sutra😆

  • 59. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 11 : 17

    @ Nats (A3) He! He!

    COOL!!!!!!!!!!!!!!!

  • 60. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 11 : 21

    Julle is mos maar dan ‘n tweeling !!! 😆

  • 61. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 11 : 51

    nous amal weg……… weg…… weg…..

  • 62. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 11 : 53

    Wies nou wie se 2ling? Ek sien net ‘n 3ling se 2ling en ‘n 2ling se 3ling!!!

  • 63. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 11 : 55

    @ Zoeks

    Ek hang maar hie rond jong. Die kar bedryf is stil deesdae. Hie ga fokkol aan

  • 64. Nats  |  Julie 23, 2008 om 11 : 58

    Sam😯
    Hier by ons is dit redelik besig, jy weet mos “crime pays”

  • 65. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 12 : 03

    Uhm….. ja….. wat jy gesê het Sam Q 🙄

  • 66. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 12 : 17

    He! He!!!!!!!!!

  • 67. Rolling Stone  |  Julie 23, 2008 om 12 : 56

    Twee Kaapse bergies sit en bespiegel wat hulle gaan doen as hulle die lotto wen.
    Die eerste een sê hy gaan ´n huis koop sodat hulle nie so vrek koud kry in die winternagte nie. En met die res gaan hy ´n motor koop sodat hulle kan rondbeweeg.
    Nommer twee sê hy gaan ´n wynplaas koop, sodat hulle hulle eie voorraad het en nie so hoef rond te krap om genoeg geld te bum om ´n bottel Honey Blossom te kan koop nie.
    Nommer een: “Dis reg, maar wat koop hy met die res?”
    Nommer twee: “Die Blue Bulls.”
    “Die Blue Bulls, vir wat?”
    “Man, djy wiet mos, as ´n man gesuip raak van al daai wyn oppie plaas, dan koop ´n man enige kak.”

  • 68. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 14

    Hallo

    Iemand tuis??

  • 69. Rolling Stone  |  Julie 23, 2008 om 1 : 15

    The old man had died. A wonderful funeral was in progress and the country preacher talked at length of the good traits of the deceased, what an honest man he was, and what a loving husband and kind father he was.

    Finally, the widow leaned over and whispered to one of her children, “Go up there and take a look in the coffin and see if that’s your pa.”

  • 70. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 1 : 15

    Ha ha ha…. ek dink ? ? ? hey dis my span daai !!! 😡

  • 71. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 1 : 16

    Hand op!!!

  • 72. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 16

    Ek kan nie my boude vir 5 minute draai nie, dan gaan als dood.

  • 73. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 1 : 19

    @ Zoeks

    He! He! Ek het gewonder hoe lank Klip ga wegkom met daai een!

  • 74. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 1 : 19

    O P !

  • 75. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 1 : 20

    @ A3

    Jy weet dat die mense koud kry en met hul hande onder hul boude sit!

  • 76. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 1 : 21

    waar is al die “regulars” ???

  • 77. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 24

    Sam

    Dan beter hulle vinnig poep om hulle hande warm te kry. Die blog is nog ver van 200.

  • 78. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 26

    Zoekoe

    Ek het nie onlangs iemand afgepis nie. Nie waarvan ek weet nie in elk geval.

  • 79. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 33

    Karma

    Verdwyn ‘n rukkie van die blog en niemand wil meer met jou praat nie.

  • 80. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 1 : 41

    @ A3

    Dit gebeur ELKE dag…….. Jy verwyn dan wil niemand mee praati

  • 81. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 44

    Elke dag se voet.

    Mag ek gou die blog verlaat? Of ek piepie in my broek.

    Julle mag maar ook met ander mense praat. Ek is nie die enigste een met vingers nie.

  • 82. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 56

    As ek vir julle moet wag, sterf ek van ‘n blaasinfeksie.

  • 83. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 58

    Of ‘n gebarste blaas.

  • 84. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 1 : 59

    En besliste verveling.

  • 85. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 01

    Ek moet regtig leer om met myself te praat.

  • 86. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 02

    Shit

    Amper vergeet ek my vergadering.

  • 87. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 18

    Niemand

  • 88. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 21

    Sit maar net die ligte aan as julle terug is. Mens kan nie elektrisiteit so mors nie. Demoerin gaan ons kom aanspreek oor besoedeling.

  • 89. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 22

    Daar is nog nie genoeg Droopy’s nie. Sam se pa hang nog rond

  • 90. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 25

    En nou is Droopy regtig eensaam.

  • 91. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 2 : 53

    LMGA !!!😆 vir Adrie !!

  • 92. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 56

    Wat het Adrie nou weer gedoen?

  • 93. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 00

    Hello hello!!!

  • 94. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 01

    Met haar self gestaan en praat 😆 😆

  • 95. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 03

    Hello hello !!!

  • 96. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 04

    TWEELING!!!!!!!!!

  • 97. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 04

    Met wie anders moet Adrie dan gesels?

  • 98. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 08

    goei vraag….. sê maar die antwoord

  • 99. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 09

    Met ADRIE!!!!!!!!

  • 100. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 10

    wie is nou Nats en wie is nou Adrie???????????????????

  • 101. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 11

    Adrie
    Sien jy nou hoekom ons verdwyn as jy ons alleen oppi blog los?? Want anders raak ons soos jy en praat met onself!!!! AKA MAL

  • 102. Samantha Q  |  Julie 23, 2008 om 3 : 12

    @ A3

    Wat van my pa HANG❓😯

  • 103. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 12

    Adrie is Adrie

    Ek is Adrie

    Die RSM.

  • 104. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 14

    Nats

    Die nommer een vereiste van blog is om mal te raak. Verkieslik om mal te wees.

    Sam

    Moenie worry nie.

  • 105. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 16

    Zoeks

    Van 80 af is al die Adrie’s ek.

  • 106. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 18

    Sam Q niks van jou pa hang ooit nie, dis die probleem ! 😉

  • 107. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 20

    Speak for yourself, ek is geensins mal nie, en ek het ook, en sal ook nooit, mal neigings hê nie !
    :mrgreen:

  • 108. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 22

    Yeah Right

    En ek is ‘n man

  • 109. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 3 : 25

    😯 het ook altyd gewonner ! 🙄

  • 110. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 27

    Zoekoe

    Jy is vinnig oppad om ‘n vrou te word.

  • 111. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 31

    1. Moenie in die see swem nie.

    Meer as 99% van alle haai-aanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane. Die manier om vas te stel of jy in ‘n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak.

    2. Swem saam met vet mense.

    Om jou kanse op ‘n aanval verder te verklein, vervang hulle sonbrandmiddel met iets wat na gebraaide biefstuk ruik.

    3. Moenie in die water gaan sonder ‘n mes nie.

    Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy ‘n haai gewaar. Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan.

    4. Moenie paniekerig raak nie.

    Bly kalm as ‘n haai jou byt. Jy is in elk geval in jou moer in en dit sal nie help jy probeer oorleef nie. Die mense op die strand sal dit waardeer want om iemand soos ‘n mal mens te hoor skree en gil, is nie lekker nie.

    5. Moenie die haaie se moer koer nie.

    Hy fok nie in jou agterplaas rond nie, so bly uit sy agterplaas uit. Indien nie gaan jy vir seker kak optel.

    STERKTE!!!!!

  • 112. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 33

    Adrie
    O ok…

    Sam
    He he he… jou pa hang!!😆

  • 113. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 35

    Nats

    Is jy lelik met jou enigste Tweeling?

    Ek gaan jou hare trek.

  • 114. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 36

    Tweeling
    Hoe was jou vergadering??

    My prentjie willi wys nie!!!

    Zoekoe
    Stop it!! Jy mors nie met my Tweeling nie!

  • 115. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 37

    Haai sies Adrie!!!
    Net toe ek vir jou opkom sal jy mos dink ek vat jou aan!!

    Sies vir jou!!

  • 116. ADRIANA  |  Julie 23, 2008 om 3 : 38

    Nats

    Ek is nog steeds in my vergadering.

  • 117. ADRIANA  |  Julie 23, 2008 om 3 : 40

    Sorry Tweeling

    Ek is so bly om mense hier te sien, ek raak sommer mislik.

  • 118. Nats  |  Julie 23, 2008 om 3 : 44

    Dis fine Tweeling… ek sien die heks is terug!

    Maar my prentjie wil nie wys nie!!! Ag wat…

  • 119. ADRIANA  |  Julie 23, 2008 om 3 : 45

    Let op die naam, Tweeling.

    Ek krap gou op admin rond.

  • 120. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 3 : 51

    Nats

    Whaahahahaha

    Nou is ons weer ‘n identiese tweeling.

  • 121. Nats  |  Julie 23, 2008 om 4 : 27

    Adrie
    He he he… dis omdat jy net nou gesê het nou is Droopy alleen, so toe gaan soek ek ‘n maatjie (hy het mos met “homself” gepraat)😆

  • 122. annedelicious  |  Julie 23, 2008 om 4 : 29

    lekker gelag,jy is soooooooooooooooooooooooo famous met jou komments,yor!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 123. Zoekoe  |  Julie 23, 2008 om 4 : 42

    eish !!!!!!!!

  • 124. ADRIANA  |  Julie 23, 2008 om 5 : 07

    En niks.

  • 125. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 5 : 09

    Anna

    Ek famous? Kan ek al handtekeninge verkoop?

  • 126. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 5 : 20

    Ek sweer my blog werk nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: