Wapenbeheer

Julie 21, 2008 at 10 : 11 98 Kommentaar

Gun Free SA is ‘n organisasie wat hulle beywer vir die dag dat daar geen vuurwapens op Suid-Afrikaanse grond is nie.  Interessant is dat hulle nie net ‘n verbod op die ware jakob soek nie, maar dat speelgoed gewere ook onder skoot is.  Ongelukkig spel hulle nie die rede daarvoor uit nie.  Ek weet wel dat baie ouers daarteen gekant is dat hulle kinders enigsins ‘n speel pistool of geweer kan speel.  Hulle glo dat as kinders van jongs af nie met die goed speel nie, gaan hulle as volwassenes nie tot geweld geneig wees nie. 

Terug na wapenbeheer.  Enige Suid-Afrikaner kan verstaan waar GFSA vandaan kom.  Voor die handliggend is die aantal misdade wat met die hulp van vuurwapens gepleeg word.  Daar is ook heelwat mense wat òf erenstig vermink word met vuurwapens òf hulle lewens verloor.  Die kwessie kring verder uit.  Daar is diegene wat hulle naastes manipuleer met ‘n vuurwapen.  “As jy my los, skiet ek die kinders.”  Dan is daar die siele wat alewig hulle self wil wegblaas.  Dit is skrikwekkend hoeveel mense met hulle eie wapens vermoor word.  Skiet ongelukke kom ook te dikwels voor en daar is ook kinders wat met regte revolvers speel. 

Met die nuwe wapen beheer wet moet aansoekers ‘n rede gee hoekom hulle ‘n vuurwapen wil besit.  Selfverdediging is nie ‘n aanvaarbare rede nie.  Dus het jy seker nie die reg om jouself met ‘n vuurwapen te verdedig nie.  Ek vra myself altyd af of ‘n mens ooit die geleendheid sal kry om jou vuurwapen te gebruik in die geval van nood.  Dit is onder alle omstandighede buite sig.  Is dit bereikbaar genoeg om jou te kan red?

Is daar nog ‘n plek vir vuurwapens in ons gemeenskap?  Kan iemand stry dat die wêreld beter af sal wees sonder vuurwapens?

Ek is nie ‘n voorstaander van GFSA nie.  Ek weet dat vuurwapens nie mense doodmaak nie.  Mense maak mense dood.  As dit nie met ‘n vuurwapen is nie, sal ‘n ander wapen gebruik word.  Almal wat al ooit ‘n selfverdedigings kursus gedoen het weet hoe die kleinste ding ‘n baie effektiewe wapen kan wees.  Tog kan ons nie terugsit en maak of ons in die Wilde Weste lewe nie.

Ek kan geen rede sien hoekom verantwoordelike mense nie ‘n vuurwapen kan besit nie.  Selfs al besit hulle een (of 3) vir selfverdediging.  Ek is 110% vir wapenbeheer, maar dan moet die fokus wees om die onwettige wapens uit die land te verwyder.  Nie om die wettige eienaars te ontwapen en weerloos te maak nie.  Ek ondersteun streng strawwe vir mense wat roekeloos met hulle vuurwapens is.  Dit is nie ‘n speelding nie.

En ja, ek sal my kinders toelaat om met speelwapens te speel.  Hulle sal ook kan skiet wie en wat hulle wil.  Hulle sal wel duidelik die verskil tussen die een wat seermaak en die een wat hulle gebruik ken.  Van kleins af behoort hulle die verantwoordelikheid vir een te leer.  Mens kry dit nie die dag wanneer jy ‘n lisensie het nie.

Self besit ek nie ‘n vuurwapen nie.  Ek kan nie aan ‘n goeie verskoning dink om een te regverdig nie.   Die dag wanneer ek aan iets kan dink, handig ek my lisensie aansoekvorm in. 

Kan iemand my vertel, hoe kan ‘n vuurwapen of ‘n mag, ontwerp wees vir vrede?

Blogvraag:  Wie het die AK-47 ontwikkel vir vrede?

Blogantwoord:  Roer was reg met wond.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Klein mensies en trauma Verdien die sonder genade genade?

98 Kommentaar Add your own

  • 1. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 10 : 43

    EERSTE!!! YEEEEEEEEE!!!!

  • 2. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 10 : 44

    Hallo Adrie.. en maaitjies.. Hoe gaan dit?

  • 3. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 10 : 45

    Hallo Tinks

  • 4. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 10 : 48

    Hey Adrie.. waar is almal vandag..so stil?

  • 5. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 10 : 51

    Ag nee wat.

    Vandag gesluit as gevolg van gebrek aan belangstelling.

  • 6. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 10 : 52

    Ag dis Maandag almal hou dalk nog naweek in hulle koppe..;-)

  • 7. demoerin  |  Julie 21, 2008 om 11 : 34

    So waar. Wapens is net die middel wat gebruik word vir doodmaak. Mense maak mense dood. Verkoop aan iemand ‘n onwettige bestuurlisensie, en die kar word die wapen. As daar wettige besit is, en die persoon weet hoe om die geweer te gebruik, sien ek geen probleem nie. Hulle moet eerder die onwettige handel onderhande kry…dit is die mense wat moor! En die kinders…ai…hoe gaan hulle nou cowboys en crooks speel?

  • 8. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 12 : 15

    DMI

    Die sensitiewe wese van ‘n kind kan seker nie Cowboys en Crooks hanteer nie. Dit is snert.

    Gelukkig se hulle niks oor paintball nie.

  • 9. Emil  |  Julie 21, 2008 om 12 : 32

    Ek het ‘n tyd terug ook wapens vanuit ‘n morele oogpunt aangespreek: http://emiljung.co.za/?p=210 , sou jy wou koekeloeks. Ek wil nie jou post hijack met ‘n breedvoerige antwoord nie. Aan die einde van die dag is die realiteit van wapens vir my net dit:

    “It is a devastating refelection on our moral health that guns are not rarer than gold, and harder to find than peace in the present gun infested misery of the world.”

  • 10. Zee  |  Julie 21, 2008 om 12 : 33

    Adrie, jy remind my nou dat ek nog my vuurwapen moet gaan inhandig. Ek het weer toe ons gaan jag het bietjie met die dingetjie geskiet, maar ek dink dat ek meer ‘n gevaar is as iets anders… en dan moet ek nog weer skool toe ook gaan om te bewys dat ek wel bevoeg is…. Nee wat, hulle kan maar my vuurwapen kry (Ek sal net graag wil sien hoe hulle hom smelt) Liefie het genoeg om ons mee te beskerm.

    Ek het vir klein mannetjie ook ‘n speelgoed geweer gekoop vir die jag trippie en besluit dis al wanneer hy met dit sal speel maar nou gee jy my bietjie stof tot nadenke.

  • 11. Verons  |  Julie 21, 2008 om 12 : 39

    A3 om terug te kom na die vorige onderwerp ek het sopas gehoor dat die eienaar vd eiland se vrou Satermiddag voor haar dogterjie van 10 aangerand is!!!
    Sy en die dogterjie was oppad iwers heen toe ‘n kar skielik voor hulle inswaai, sy druk toe op hooter vir hom en toe hulle by die robot stop spring die donner uit sy kar uit en ruk haar uit haar kar en begin sommer haar slaan!! Gelukkig was daar ‘n paar mense en toe meneer nog dink hy klap haar toe donner ‘n paar fris boere hom dat hy sommer net daar platval die ambulans moes hom daar wegry! Shame die arme dogterjie is so verskrik sy wil nie weer in ‘n kar klim nie, mamma is okay net ‘n paar kneusplekke en erg getraumatiseerd!!
    A3 en jy weet hoe klein is sy, e kan haar met my een hand optel nou kan jy dink hoe ‘n uitgegroeide “p…. ” haar kan rondpluk! En ja die fokker was ‘n swart bliksem gewees!!
    Sy ry altyd met haar vuurwapen langs haar maar die ou was so vinnig sy kon die ding nie eers gryp nie! Gelukkig het hy ook nie die pistool raakgesien nie!!

  • 12. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 12 : 54

    Emil

    Ek het gaan lees en my 2 c kommentaar gelewer. Iemand kan my eerder skiet voordat hulle my met ‘n mes (of so iets) bykom. My kanse op oorlewing is beter.

    Zee

    Ek sal jou netnou as my posduif saamwerk epos.

    Verons

    Dit is die rede hoekom ek nie ‘n groot voorstander is vir selfverdediging met ‘n pistool nie. Gewoonlik is dit buite ‘n mens se bereik. Sulke stories maak ‘n mens bitter. Ek hoop die boere het hom goed laat les op se.

  • 13. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 12 : 55

    Ek stem 100% saam met jou Adrie, wapens maak nie mense dood nie, mense doen !!! plus as mens kyk na statistiek, gaan meer mense op ons paaie dood as wat met gewere doodgeskiet word. hoekom is daar dan so baie karre nog op ons paaie?

  • 14. Emil  |  Julie 21, 2008 om 12 : 59

    Fanks, Adrie. Ek is ook mal oor wapens en jag so af-en-toe. Maar ek besef ook die enorme verantwoordelikhede wat daarmee saamgaan. Ek is darem ook nie so naief as om te vra vir ‘n totale wapenlose samelewing nie – dit is bloot ‘n utopiese, morele hoop. Maar dat baie euwel agter die loop van ‘n wapen al plaasgevind het, kan ‘n mens nie ontken nie.

    Ek dink strenger beheer moet beslis toegepas word en voordat ‘n lisensie toegeken word, moet die aansoeker kan bewys hy/sy weet hoe om dit te gebruik, en wat om daarmee te maak as dit nie gebruik word nie.

  • 15. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 1 : 05

    Emil

    Ek hou ook van die sielkundige toetse wat saam met dit gaan. Wat verkieslik gereeld herhaal moet word.

    Zoeks

    Dit is baie waar wat jy oor karre se.

  • 16. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 1 : 05

    Dis deesdae so moeilik vir ‘n wetsgehoorsame persoon, en veral as jy blank is, om ‘n wapen lisensie te kan kry,

    en tog kan ek ‘n 9mm pistool in ‘n township gaan koop vir R500 met petrone wat niemand kan trace nie want dis ‘n gesteelde wapen ! So waar lê die probleem?

    In amerika is daar 10000 keer meer vuurwapens as dokters, maar 1000 keer meer mense sterf onder dokters se mes, as al die vuurwapen sterftes in daai land !! 😯

  • 17. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 1 : 10

    Zoekoe

    Ek gaan nooit weer na ‘n dokter toe nie.

  • 18. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 1 : 50

    Ek gaan ook glad nie dokters toe nie… 😆 ignorance is bliss !!!

  • 19. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 01

    Ek wonder of hulle eendag mesbeheer gaan toepas?

  • 20. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 2 : 03

    Mikhail Kalashnikov het die gun ontwerp in 1947, hy was bekend as die Avtomat Kalashnikova 47

  • 21. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 05

    Zoeks

    Ek is impress. Knap gedaan?

  • 22. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 12

    She was the meanest cat
    In old chicago town
    She was the meanest cat
    She really moved them down
    She had no heart at all
    No no no heart at all

    She was the meanest cat
    Oh she was really tough
    She left her husband flat
    He wasnt tough enough
    She took her boys along
    cos they were mean and strong

    Ma ma ma ma – ma baker – she taught her four sons
    Ma ma ma ma – ma baker – to handle their guns
    Ma ma ma ma – ma baker – she never could cry
    Ma ma ma ma – ma baker – but she knew how to die

    They left a trail of crime
    Across the u.s.a.
    And when one boy was killed
    She really made them pay
    She had no heart at all
    No no no heart at all

    Ma ma ma ma – ma baker – she taught her four sons
    Ma ma ma ma – ma baker – to handle their guns
    Ma ma ma ma – ma baker – she never could cry
    Ma ma ma ma – ma baker – but she knew how to die

    She met a man she liked
    She thought shed stay with him
    One day he formed with them
    They did away with him
    She didnt care at all
    Just didnt care at all

    – here is a special bulletin.
    Ma baker is the fbis most wanted woman.
    Her photo is hanging on every post office wall.
    If you have any information about this woman,
    Please contact the nearest police station…

    – dont anybody move! the money or your lives!

    One day they robbed a bank
    It was their last foray
    The cops appeared too soon
    They couldnt get away
    And all the loot they had
    It made them mighty mad
    And so they shot it out
    Ma baker and her sons
    They didnt want to hang
    They died with blazing guns
    And so the story ends
    Of one who left no friends

    Ma ma ma ma – ma baker – she taught her four sons
    Ma ma ma ma – ma baker – to handle their guns
    Ma ma ma ma – ma baker – she never could cry
    Ma ma ma ma – ma baker – but she knew how to die

    Ma ma ma ma – ma baker – she taught her four sons
    Ma ma ma ma – ma baker – to handle their guns
    Ma ma ma ma – ma baker – she never could cry
    Ma ma ma ma – ma baker – but she knew how to die

  • 23. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 2 : 15

    dis eintlik nie ‘n moeilike vraag gewees nie

  • 24. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 15

    Bang Bang…
    My Baby Shot Me Down

    Nancy Sinatra

    I was five and he was six
    We rode on horses made of sticks
    He wore black and I wore white
    He would always win the fight

    Bang bang
    He shot me down, bang bang
    I hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    My baby shot me down

    Seasons came and changed the time
    When I grew up, I called him mine
    He would always laugh and say
    Remember when we used to play

    Bang bang
    I shot you down, bang bang
    You hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    I used to shoot you down

    Music played and people sang…
    Just for me the church bells rang…

    Now he’s gone I don’t know why
    And till this day some times I cry
    He didn’t even say goodbye
    He didn’t take the time to lie

    Bang bang
    He shot me down, bang bang
    I hit the ground , bang bang
    That awful sound, bang bang
    My baby shot me down.

  • 25. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 16

    Ek is maar net te bly iemand het probeer antwoord.

  • 26. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 22

    I shot the sheriff
    But I didn’t shoot no deputy, oh no! Oh!
    I shot the sheriff
    But I didn’t shoot no deputy, ooh, ooh, oo-ooh.)
    Yeah! All around in my home town,
    They’re tryin’ to track me down;
    They say they want to bring me in guilty
    For the killing of a deputy,
    For the life of a deputy.
    But I say:

    Oh, now, now. Oh!
    (I shot the sheriff.) – the sheriff.
    (But I swear it was in selfdefence.)
    Oh, no! (Ooh, ooh, oo-oh) Yeah!
    I say: I shot the sheriff – Oh, Lord! –
    (And they say it is a capital offence.)
    Yeah! (Ooh, ooh, oo-oh) Yeah!

    Sheriff John Brown always hated me,
    For what, I don’t know:
    Every time I plant a seed,
    He said kill it before it grow –
    He said kill them before they grow.
    And so:

    Read it in the news:
    (I shot the sheriff.) Oh, Lord!
    (But I swear it was in self-defence.)
    Where was the deputy? (Oo-oo-oh)
    I say: I shot the sheriff,
    But I swear it was in selfdefence. (Oo-oh) Yeah!

    Freedom came my way one day
    And I started out of town, yeah!
    All of a sudden I saw sheriff John Brown
    Aiming to shoot me down,
    So I shot – I shot – I shot him down and I say:
    If I am guilty I will pay.

    (I shot the sheriff,)
    But I say (But I didn’t shoot no deputy),
    I didn’t shoot no deputy (oh, no-oh), oh no!
    (I shot the sheriff.) I did!
    But I didn’t shoot no deputy. Oh! (Oo-oo-ooh)

    Reflexes had got the better of me
    And what is to be must be:
    Every day the bucket a-go a well,
    One day the bottom a-go drop out,
    One day the bottom a-go drop out.
    I say:

    I – I – I – I shot the sheriff.
    Lord, I didn’t shot the deputy. Yeah!
    I – I (shot the sheriff) –
    But I didn’t shoot no deputy, yeah! No, yeah!

  • 27. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 23

    Can you hear the drums fernando?
    I remember long ago another starry night like this
    In the firelight fernando
    You were humming to yourself and softly strumming your guitar
    I could hear the distant drums
    And sounds of bugle calls were coming from afar

    They were closer now fernando
    Every hour every minute seemed to last eternally
    I was so afraid fernando
    We were young and full of life and none of us prepared to die
    And I’m not ashamed to say
    The roar of guns and cannons almost made me cry

    There was something in the air that night
    The stars were bright, fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, fernando
    Though I never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, fernando

    Now we’re old and grey fernando
    And since many years I haven’t seen a rifle in your hand
    Can you hear the drums fernando?
    Do you still recall the frightful night we crossed the rio grande?
    I can see it in your eyes
    How proud you were to fight for freedom in this land

    There was something in the air that night
    The stars were bright, fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, fernando
    Though I never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, fernando

    There was something in the air that night
    The stars were bright, fernando
    They were shining there for you and me
    For liberty, fernando
    Though I never thought that we could lose
    There’s no regret
    If I had to do the same again
    I would, my friend, fernando
    Yes, if I had to do the same again
    I would, my friend, fernando…

  • 28. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 27

    MAAR ÉÉN SUID-AFRIKA

    Woorde: A.D. KEET
    Musiek: S. LE R. MARAIS

    Gee my ‘n roer in my regterhand;
    gee my ‘n bok wat vlug oor die rand,
    en ‘n flukse perd om hom weg te dra,
    gee my, gee my Suid-Afrika.

    Gee my ‘n kamp waar bossies groei,
    gee my ‘n fraai volstruis wat broei,
    en ‘n boereseun wat baie wa,
    gee my, gee my Suid-Afrika.

    Gee my ‘n koppie waarop ek staan;
    gee my die Swartland met al sy graan
    en nooit of te nimmer hoor jy my kla,
    gee my, gee my Suid-Afrika.

    Gee my ‘n vlakte, ruim en wyd,
    gee my die veld se oneindigheid,
    en die lekker geur wat die lug daar dra;
    gee my, gee my Suid-Afrika.

  • 29. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 28

    I asked my love to take a walk
    To take a walk, just a little walk
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

    And only say that you’ll be mine
    In no others’ arms entwine
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

    I held a knife against his breast
    As into my arms he pressed
    He cried “my love, don’t you murder me
    I’m not prepared for eternity”

    I wandered home ‘tween twelve and one
    I cried, “My God, what have I done?”
    I’ve killed the only man I love
    He would not take me for his bride

    And only say that you’ll be mine
    In no others’ arms entwine
    Down beside where the waters flow
    Down by the banks of the Ohio

  • 30. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 29

    The fortune queen of New Orleans,
    Was brushing her cat in her black limousine
    On the backseat were scratches from
    The marks of men her fortune she had won
    Couldn’t see through the tinted glass,
    She said “Home James” and he hit the gas
    I Followed her to some darkened room,
    She took my money, she said “I’ll be with you soon”

    Dark Lady laughed and danced and lit the candles one by one
    Danced to her gypsy music till her brew was done
    Dark Lady played back magic till the clock struck on the twelve
    She told me more about me than I knew myself

    She dealt two cards, a queen and a three
    And mumbled some words that were so strange to me
    Then she turned up a two-eyed jack,
    My eyes saw red but the card still stayed black
    She said the man you love is secretly true
    To someone else who is very close to you
    My advice is that you leave this place,
    Never come back and forget you ever saw my face

    Dark Lady laughed and danced and lit the candles one by one
    Danced to her gypsy music till her brew was done
    Dark Lady played back magic till the clock struck on the twelve
    She told me more about me than I knew myself

    So I ran home and crawled in my bed,
    I couldn’t sleep because of all the things she said
    Then I remembered her strange perfume,
    And how I smelled it was in my own room!
    So I sneaked back and caught her with my man,
    Laughing and kissing till they saw the gun in my hand
    The next thing I knew they were dead on the floor,
    Dark Lady would never turn a card up anymore

    Dark Lady laughed and danced and lit the candles one by one
    Danced to her gypsy music till her brew was done
    Dark Lady played back magic till the clock struck on the twelve
    She told me more about me than I knew myself

  • 31. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 31

    [LIZ]
    Pop
    [ANNIE]
    Six
    [JUNE]
    Squish
    [HUNYAK]
    Uh uh
    [VELMA]
    Cicero
    [MONA]
    Lipschitz!

    [LIZ]
    Pop
    [ANNIE]
    Six
    [JUNE]
    Squish
    [HUNYAK]
    Uh uh
    [VELMA]
    Cicero
    [MONA]
    Lipschitz!

    [ANNOUNCER]
    And now the six merry murderesses of the Crookem County Jail in their rendition of “The Cell Block Tango”

    [LIZ]
    Pop
    [ANNIE]
    Six
    [JUNE]
    Squish
    [HUNYAK]
    Uh uh
    [VELMA]
    Cicero
    [MONA]
    Lipschitz!
    (4X)

    [ALL]
    He had it coming
    He had it coming
    He only had himself to blame
    If you’d have been there
    If you’d have seen it

    [VELMA]
    I betcha you would have done the same!

    [LIZ]
    Pop
    [ANNIE]
    Six
    [JUNE]
    Squish
    [HUNYAK]
    Uh uh
    [VELMA]
    Cicero
    [MONA]
    Lipschitz!
    (2X)

    [LIZ (Spoken)]
    You know how people
    have these little habits
    That get you down. Like Bernie.
    Bernie like to chew gum.
    No, not chew. POP. So I came home this one day,
    And I am really irritated, and
    looking for a little sympathy
    and there’s Bernie layin’
    on the couch, drinkin’ a beer
    and chewin’. No, not chewin’.
    Poppin’. So, I said to him,
    I said, “You pop that
    gum one more time…”
    and he did.
    So I took the shotgun off the wall
    and I fired two warning shots…
    …into his head.

    [ALL]
    He had it coming
    He had it coming
    He only had himself to blame
    If you’d have been there
    If you’d have heard it
    I betcha you would
    Have dome the same!

    [ANNIE (Spoken)]
    I met Ezekiel Young from
    Salt Lake city about two years ago
    and he told me he was single
    and we hit it off right away.
    So, we started living together.
    He’d go to work, he’d come home, I’d
    fix him a drink, We’d have dinner.
    And then I found out,
    “Single” he told me?
    Single, my ass. Not only
    was he married
    …oh, no, he had six wives.
    One of those Mormons, you know. So that
    night, when he came home, I fixed him
    his drink as usual.
    You know, some guys just can’t hold
    their arsenic.

    [ALL]
    He had it coming
    He had it coming
    He took a flower
    In its prime
    And then he used it
    And he abused it
    It was a murder
    But not a crime!

    [JUNE (Spoken)]
    Now, I’m standing in the kitchen
    carvin’ up the chicken for dinner,
    minding my own business,
    and in storms my husband Wilbur,
    in a jealous rage.
    “You been screwin’ the milkman,”
    he says. He was crazy
    and he kept screamin’,
    “you been screwin the milkman.”
    And then he ran into my knife.
    He ran into my knife ten times!

    [ALL]
    If you’d have been there
    If you’d have seen it
    I betcha you would have done the same!

    [HUNYAK (Spoken in Hungarian)]
    Mit kersek, en itt? Azt mondjok, hogy a hires lakem lefogta a ferjemet en meg
    lecsaptam a fejet. De nem igaz, en artatlan
    vagyok. Nem tudom mert mondja
    Uncle Sam hogy en tettem. probaltam
    a rendorsegen megmayarazni de nem ertettek meg…

    [JUNE (Spoken)]
    Yeah, but di you do it?

    [HUNYAK]
    UH UH, not guilty!

    [VELMA]
    My sister, Veronica and
    I did this double act
    and my husband, Charlie,
    used to travel round with us.
    Now, for the last number in our act,
    we did these 20 acrobatic tricks in a row
    One,two,three,four,five…splits, spread eagles,
    back flips,flip flops, one right after the other.
    So this one night before the show we’re down at the hotel Cicero,the three of us,boozin’, havin’ a few laughs and
    we ran out of ice, so I go out to get some.
    I come back, open the door, and there’s Veronica and
    Charlie doing Number Seventeen the spread eagle.
    Well, I was in such a state of shock,
    I completely blacked out. I can’t remember a thing.
    It wasn’t until later,
    when I was washing the blood off my hands
    I even knew they were dead.

    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming all along
    [GIRLS]
    They had it coming all along
    [VELMA]
    I didn’t do it
    [GIRLS]
    She didn’t do it
    [VELMA]
    But if I done it
    [GIRLS]
    But if she done it
    [VELMA]
    How could you tell me that I was wrong?

    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They had it coming
    [VELMA]
    They had it coming
    [GIRLS]
    They took a flower
    [VELMA]
    All along
    [GIRLS]
    In its prime
    [VELMA]
    I didn’t do it
    [GIRLS]
    And then they used it
    [VELMA]
    But if I’d done it,
    How could you tell me that I was wrong?

    [MONA(Spoken)]
    I loved Al Lipschitz
    more than I can possibly say.
    He was a real artistic guy…
    sensitive… a painter.
    But he was always trying
    to find himself.
    He’d go out every night
    looking for himself
    and on the way
    he found Ruth,
    Gladys,
    Rosemary and Irving.
    I guess you can say we broke
    up because of artistic differences.
    He saw himself as alive
    and I saw him dead.

    [ALL]
    The dirty bum, bum, bum, bum, bum
    The dirty bum, bum, bum, bum, bum

    [Group 1]
    They had it comin’
    [Group 2]
    They had it comin’
    [Group 1]
    They had it comin’
    [Group 2]
    They had it comin’
    [Group 1]
    They had it comin’
    [Group 2]
    They had it comin’
    [Group 1]
    All along
    [Group 2]
    All along
    [Group 1]
    ‘Cause if they used us
    [Group 2]
    ‘Cause if they used us
    [Group 1]
    And they abused us
    [Group 2]
    And they abused us
    [ALL]
    How could you tell us that we were wrong?

    [Group 1]
    He had it coming
    [Group 2]
    He had it coming
    [Group 1]
    He only had himself to blame.
    [Group 2]
    He only had himself to blame.
    [Group 1]
    If you’d have been there
    [Group 2]
    If you’d have been there
    [Group 1]
    If you’d have seen it
    [Group 2]
    If you’d have seen it
    [ALL]
    I betcha you would have done the same!

    [LIZ (Spoken)]
    You pop that gum one more time!
    [ANNIE (spoken)]
    Single my ass.
    [JUNE (Spoken)]
    Ten times!
    [HUNYAK (Spoken)]
    Miert csukott Uncle Same bortonbe.
    [VELMA (Spoken)]
    Number seventeen-the spread eagle.
    [MONA (Spoken)]
    Artistic differences.

    [LIZ]
    Pop
    [ANNIE]
    Six
    [JUNE]
    Squish
    [HUNYAK]
    Uh uh
    [VELMA]
    Cicero
    [MONA]
    Lipschitz!

  • 32. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 32

    Is this the real life?
    Is this just fantasy?
    Caught in a landslide
    No escape from reality
    Open your eyes
    Look up to the skies and see
    I’m just a poor boy, I need no sympathy
    Because I’m easy come, easy go
    A little high, little low
    Anyway the wind blows, doesn’t really matter to me, to me

    Mama, just killed a man
    Put a gun against his head
    Pulled my trigger, now he’s dead
    Mama, life had just begun
    But now I’ve gone and thrown it all away
    Mama, ooo
    Didn’t mean to make you cry
    If I’m not back again this time tomorrow
    Carry on, carry on, as if nothing really matters

    Too late, my time has come
    Sends shivers down my spine
    Body’s aching all the time
    Goodbye everybody, I’ve got to go
    Gotta leave you all behind and face the truth
    Mama, ooo, (anyway the wind blows)
    I don’t want to die
    I sometimes wish I’d never been born at all

    I see a little silhouetto of a man
    Scaramouch, scaramouch will you do the fandango
    Thunderbolt and lightning – very very frightening me
    Gallileo, Gallileo,
    Gallileo, Gallileo,
    Gallileo Figaro – magnifico

    But I’m just a poor boy and nobody loves me
    He’s just a poor boy from a poor family
    Spare him his life from this monstrosity
    Easy come easy go, will you let me go
    Bismillah! No, we will not let you go, let him go
    Bismillah! We will not let you go, let him go
    Bismillah! We will not let you go, let me go
    Will not let you go, let me go (never)
    Never let you go, let me go
    Never let me go, ooo
    No, no, no, no, no, no, no
    Oh mama mia, mama mia, mama mia let me go
    Beelzebub has a devil put aside for me
    for me
    for me

    So you think you can stone me and spit in my eye
    So you think you can love me and leave me to die
    Oh baby, can’t do this to me baby
    Just gotta get out, just gotta get right outta here

    Ooh yeah, ooh yeah
    Nothing really matters
    Anyone can see
    Nothing really matters
    nothing really matters to me

  • 33. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 2 : 45

    EISH!!!!

    MY 3LING….. SY WORD HOM DIE MAL…..

  • 34. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 2 : 47

    @ My 3ling

    Het iemand al geantwoord en soek jy die naam van die persoon of die land?

    Rusland………. Ek dink

  • 35. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 2 : 51

    Jissie Adrie maar jy sing lekker vandag..

    Fernando bly darm maar ‘n baie mooi song..

  • 36. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 52

    Sam

    Die persoon. En Zoeks het geantwoord.

    Wat stel jy voor doen ek?

    Tienks

    Ek stem saam met jou.

  • 37. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 2 : 53

    Sing jy lekker ( of moet ek sê raas jy lekker Adrie) ?

  • 38. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 2 : 54

    Altwee, Zoeks

  • 39. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 2 : 56

    En niemand kan dit sing soos ABBA nie.. ek het al baie covers gehoor dan wil ek dit breek.. of verbrand of sommer stukkend skiet😉

  • 40. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 02

    Tienks

    Ek sien hulle adverteer al Mamma Mia by die flieks. Ek kan nie wag nie. Dit het die naweek in Amerika geopen en baie goed gedoen.

    Mense wat Abba cover behoort geskiet te word.

  • 41. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 3 : 02

    dis gaaf !

  • 42. Tinkerbell  |  Julie 21, 2008 om 3 : 04

    Ek wil ook Mamma Mia gaan kyk ek het nog nooit nie en vrek oor ABBA!!

  • 43. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 06

    Ek het die show al 2 keer gekyk en is altyd bereid om dit weer te sien. Ek hoop die fliek voldoen aan die standaarde of ek gaan kinderlik ongelukkig wees.

    Zoeks

    Wat is gaaf?

  • 44. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 3 : 17

    Dit …. is gaaf !

  • 45. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 3 : 20

    hoekom is sit so stil nog steeds hier vandag, Adrie, jy is dan hier, en tog praat die mense min !!

  • 46. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 20

    En toe was daar weer vrektes

  • 47. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 21

    Zoekoe

    Ek weet nie. Dalk hou die mense nie van ons bakkies nie.

    Ouma is baie kwaad vir ons. Ek weet nie hoekom nie. Sy ignoreer ons al vir dae aan een.

    Wat het jy gemaak? Gif in haar dop gegooi?

  • 48. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 23

    Dalk is dit omdat ek met haar kierie gespot het. Dit maak my net so die duiwel in as sy my daarmee poke.

  • 49. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 3 : 24

    Nee dis nie iets wat EK gedoen het nie…. maar ek het ‘n funny suspicion dat jy dalk iets daarmee te doen het Adrie !

  • 50. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 3 : 25

    😆

  • 51. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 27

    Dalk is dit oor die fight wat ek op haar blog gehad het.

  • 52. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 28

    Dalk moet ek ‘n groot bos rose stuur.

  • 53. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 29

    Of ‘n bottel wyn

  • 54. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 29

    Vat tequila?

  • 55. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 30

    Belowe om nooit weer my voete op haar blog te sit nie.

  • 56. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 30

    Lyk my die probleem le by die blog.

    Belowe om nooit ooit weer my voete op my eie blog te sit nie.

  • 57. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 3 : 35

    Ek voel soos Bridget Jones vandag.

  • 58. Nats  |  Julie 21, 2008 om 3 : 36

    Hello hello!!

    Ek glo nie in GFSA… jammer maar boere op plase moet wapens hê, kyk net na al die plaas moorde!! Sonder dit is hulle sitting duck!

    Ek het ‘n wapen wat ek by my pa ge-erf het, ek het nog nie ‘n lisensie nie maar dis vir my sentimenteel en ek sal dit graag wil hou. My suster werk vir ‘n vuurwapen maatskappy wat mense akkrediteer (spelling?) om wapens te mag gebruik ens… en hulle het op die oomblik al my pa se wapens. As jy iets teen jou naam het (al was jy net lelik met ‘n polisie man) sal jy NOOIT ‘n lisensie kry nie, jou houding tel baie!!! En jou geskiedenis op jou kriminele record… bv Assault ens sal jy dit baie moeilik vind om een te kry. Ek stem saam daarmee!

    My kinders sal ook eendag met plastiek wapens kan speel, mens moet hulle net reg leer!

  • 59. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 3 : 56

    GGGRRR!!!!!

    Elke keer as ek comment en begin gesels dan firewall die stjoepid my!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 60. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 4 : 02

    Skiet die Firewall.

  • 61. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 04

    Met my AK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF! DOEF!

  • 62. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 06

    TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!! TTTRRR!!!

  • 63. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 4 : 09

    Nee my magtig Drieling

    Amper skiet jy my raak.

  • 64. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 4 : 11

    Sam

    Ek skiet jou as jy net een van die maatjies raak geskiet het. Hulle is juis so min. GRRRRR

  • 65. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 4 : 13

    pasop vir ‘n kwaai vrou met ‘n gun !!!!!

  • 66. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 4 : 18

    Zoeks

    Ek hoop nie die mal ding het jou raak geskiet nie? Ek het gese, skiet firewall, nie wat voorkom nie.

    Waar kruip sy nou weg?

  • 67. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 25

    GGGGGGRRRRR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    DUCK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!! TTTRRR!!!!!!!!!!

  • 68. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 29

    OUSIE SAMANTHA

    EK KOM NOU DAARDIE AK BY JOU HOL OP DRUK.

  • 69. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 30

    BY JOU HOL OP EN BY JOU OOR UIT VOORDAT EK DIT OM JOU ARMS KNOOP.

    My vy. Netnou kry iemand seer.

  • 70. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 40

    Miesies A3

    Ek HET gesê DUCK!!!!!!!!!!!!!! TSK!!!!!!!!!!!!!

  • 71. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 41

    My gat jeuk om weer oorsee te gaan. Maar………….. Ek moet eers spaar😥

  • 72. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 42

    EN ek moet my paspport hernu! EN ek kan nogsteeds nie vir my se kjinners paspoorte kry nie!

  • 73. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 4 : 42

    my gat jeuk sommer net….. 😉

  • 74. Zoekoe  |  Julie 21, 2008 om 4 : 43

    Sam Q het jy nou gekalmeer en die AK gaat bêre?

  • 75. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 47

    @ Zoeks
    😆 Ja ek het my allerhoogste witbaas!!! 😆

  • 76. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 47

    Ousie

    Soos jy skiet, help dit nie veel nie. TSK!!!!

    Jy beter daar die AK bere voordat Heksie dit sien.

  • 77. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 48

    Ek wil ook oorsee gaan!!!!!!

  • 78. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 50

    Amper lieg ek en se ek was nog nooit oorsee nie.

  • 79. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 4 : 56

    @ Adriana

    Ons ga mos volgende jaar oorsee😀

  • 80. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 4 : 58

    3ling

    Ek se mos amper. . . Ek was die jaar oorsee.

    Brazilie beter vir ons regmaak. Maar ek gaan nie sonder You-know-who daarheen nie.

  • 81. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 01

    @ A3

    Wies who know who?? Het ek nou ‘n blond moment❓

  • 82. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 03

    My vriendin in die Kaap. Iemand wat jy seker sal ontmoet as sy weer hier draai.

  • 83. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 08

    O I C…………………….

  • 84. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 10

    Wie het jy nou almal doodgeskiet?

  • 85. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 13

    AL my se clowns!!!!!

  • 86. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 14

    En al die maatjies ook?

    Wanneer ons amazone toe gaan los jy jou gun net hier.

  • 87. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 17

    Dis juis da wa ons dit die norigste ga hê!!!

  • 88. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 19

    Dit is nie Donker Afrika nie.

  • 89. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 21

    Ja……. Ma dis duister Amasone!!!

  • 90. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 25

    Vol goggas en ander snaakse goed.

  • 91. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 30

    Ek ga een van daai moerse groot chop goeters ok saam vat. Dan kan ek al die lang gras afchop soos ons loop!:mrgreen:

  • 92. Samantha Q  |  Julie 21, 2008 om 5 : 31

    KOEBAAI!!!!! Ek moet nou ga sluit agter. Dis my beurt om te sluit!!!

  • 93. Wipneus!  |  Julie 21, 2008 om 5 : 40

    Hi Almal

    Eerder laat as nooit

    Ouma het ‘n Beretta 9mm ek skiet iemand se kop af, wat my wil seer maak😈 :lol 😆 selfverdediging natuurlik!!

  • 94. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 43

    Hallo Ouma

    Hoop nie daardie Beretta word naby die Bonsai’s gehou nie.

  • 95. Wipneus!  |  Julie 21, 2008 om 5 : 46

    Niks nie Adrie, alhoewel ek vandag baie daaraan gedink het🙂

  • 96. ADRIANA  |  Julie 21, 2008 om 5 : 51

    Ou mense moet nie vuurwapens he nie.

  • 97. vokov  |  Julie 23, 2008 om 2 : 30

    SA sal not de vok ooit gun free wees nie. Daarvoor is die korrupte vokkers in die parlement en hulle gesante in die buiteland te lief vir mag.

    Die witmens kan homself in sy moer redeneer oor hierdie dinge, vir die swartman is die ou met die gun, die ou wat die ander vucked gaan skiet, en wat die stryery wen.

    Bewapen jouself. Weet hoe om die wapen te werk. Skiet om vokin dood te skiet. Finish en klaar.

  • 98. Adrie  |  Julie 23, 2008 om 2 : 37

    Hallo Vokov

    Welkom hier.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: