Gruwelike verdraaiings

Julie 16, 2008 at 11 : 07 91 Kommentaar

Ek het al dikwels oor die integriteit van advokate gewonder.  Hulle verdraai ‘n wet tot dit hulle kliente pas en niemand met hulle logika kan stry nie.  Waarvoor hulle natuurlik terduisende betaal word.  Ek moes regte geswot het.  Punt is enige stelling wat gemaak word is oop vir intrepetasie.  Mense sien net wat hulle wil sien, ongeag wat die bedoeling agter die stelling is.

Een van die klassieke voorbeelde is die Bybel.  Baie euwels, soos byvoorbeeld Apartheid en Rassisme kan uit die Bybel geregverdig word.  Die Bybel is die gevaarlikste wapen in ‘n fanatikus se hand.  Dit is wanneer daar geloofoorloë uitbreek.  Iemand haal iets buite konteks uit die Bybel en dwing dit aan ander af.  Wat natuurlik verkeerd is. Daar is natuurlik die ligter verdraaiings ook.  Soos dat God eers die MENS geskep het en toe die vrou.  Streng gesproke is die vrou dus nie ‘n mens nie en hoef nie soos ‘n mens behandel te word nie.  Heeltemaal reg, geen mens kan dit uit die Bybel uit weerspreek nie.  Netsoos niemand kan betwis dat God spyt was dat Hy die mens geskape het.  Daar staan nêrens dat God spyt was dat Hy die vrou geskape het nie.

Is dit nie baie ironies dat iets met te min woorde kan lei tot verwarring.  So kan iets met te veel woorde ook lei tot verwarring.  Die ideaal is om net die regte hoeveelheid woorde te gebruik dat die betekenis duidelik is maar nie verdraai kan word nie.   As so iets duidelik is. 

Ek geniet dit vreeslik as mense met woorde kan speel.  Ek self kan woorde gebruik as ek moet maar nie regtig daarmee speel of toor nie.  Ek sal dalk ‘n boek kan skryf, maar dit sal nie ‘n trefferboek wees nie.  Ek geniet ook dubbelsinnige sinne of stellings baie.  Soos ek gaan nou Parys toe.  Watse Parys sal dit nou wees?

Snaaks hoe ‘n mens nie kan begeer nie, maar dat ‘n mens moet beplan.  Dus moet ‘n dame nie vir ‘n handsak wens nie, maar sy kan beplan hoe sy dit gaan bekom.  Almal weet van die apteek, nie die een waarin ‘n apteker werk nie.  En wat van ‘n teken wat ek eendag in Seepunt gesien het.  “Long time, No sea?”  Dit is die goed waarvan flieks gemaak word.  Gehoor van “True lies”?

Ek het al dikwels gewonder wat sal gebeur as bloggers almal oor dieselfde onderwerp moet blog.  Hoeveel verskillende blogs gaan dan uit broei.  Kom ons toets dit.  Ek tag vir Wipneus, Sonkind, Neykie, Pikkelik en Roer om almal ‘n blog te skryf oor:  Vlieg.  En enige iemand anders wat wil saam speel.

VS

OF

En dan die Dorings en Rose.  Wys ons vandag met hoeveel verdraaiings kan julle vorendag kom.  En wees so skerp soos ‘n poep.

Blogvraag:  Watse prys het in 1914 ontstaan om uitmunde oorspronklike Afrikaanse werk (in prosa,  poësie of letterkunde) te bekroon?

Blogantwoord:  Olga was reg met Frank Dux

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bloed en Derms Is jy rigting bedonnerd?

91 Kommentaar Add your own

  • 1. Sam q  |  Julie 17, 2008 om 6 : 10

    EERSTE!

  • 2. Sam q  |  Julie 17, 2008 om 6 : 13

    Levinson? Levitson? 4k! Ek weti en issi lus om te google nie

  • 3. Sam q  |  Julie 17, 2008 om 6 : 16

    Eish? Te vroeg om skerp te wees…..

  • 4. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 7 : 56

    Hallo !! Hallo !!

    Ek is te dun, en te min, om te begin, verstaan waaroor gaan die sin !

    Ek is nie skerp vandag nie…. die koue maak alles stomp !

  • 5. ADRIANA  |  Julie 17, 2008 om 7 : 57

    More more more.

    Ek is vandag so stomp soos Manto. Erger. Manto gee mense darem nog iets om oor te lag.

  • 6. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 7 : 58

    Wag!!!! Lat ek gou ga google terwyl da niemand issi!!! NWT!!

  • 7. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 8 : 00

    *fluister* Ek bedoel my kliënte………

  • 8. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 8 : 29

    En toe stroom die kliënte anyway in!!! 👿

  • 9. neykie  |  Julie 17, 2008 om 8 : 32

    A3q hoekom ekke? Agnee maar dit sal gebeur.

  • 10. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 8 : 44

    Hi Sam Q

    Hoe is die nuwe job? werk jy nog lekke?

  • 11. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 8 : 48

    @ Neykie

    Sjarrap en doen jou huiswerk!!! :mrgreen:

  • […] die mens die domein van voëls oorwin het July 17, 2008 at 8:50 am | In Tag | Die tag van Adrie om oor vlieg te praat. Vliegtuie het nie net uit die lug geval nie, vliegtuie is ‘n produk […]

  • 13. neykie  |  Julie 17, 2008 om 8 : 54

    Sies Sam😦

    Daarsy a3q its been done. Hopelik is dit reg….whahaha

  • 14. Jannas  |  Julie 17, 2008 om 8 : 56

    More almal. Hoop dit gaan goed.
    Vriend van my skryf:

    I bought a new Lexus 455lxs and returned to the dealer the next day complaining that I couldn’t figure out how the radio worked. The salesman explained that the radio was voice activated.

    “Watch this!”, he said, “Nelson”! The Radio replied, “Ricky or Willie?”

    “Willie!”, he continued and “On The Road Again” came from the speakers.

    Then he said, “Ray Charles!”, and in an instant “Georgia on My Mind” replaced Willie Nelson.

    I drove away happy, and for the next few days, every time I’d say, “Beethoven,” I’d get beautiful classical music, and if I said, “Beatles,” I’d get one of their awesome songs.

    Yesterday, a couple ran a red light and nearly creamed my new car, but I swerved in time to avoid them. I yelled, “Ass Holes!” Immediately the Australian National Anthem began to play, sung by Thabo Mbeki and Jacob Zuma, backed up by Robert Mugabe and The Zanu PF, with Alec Erwin on guitar, Robert McBride on drums, Jackie Selebi on harmonica, Judge John Hlope on tambourine, George Bush on sax and Dr Manto-Tshabalala Msimang on scotch…

    I LOVE this car!

  • 15. Vlieg Teen die Muur  |  Julie 17, 2008 om 9 : 06

    Ek is ‘n kleine vliegie teen die muur wat vir amal loer

  • 16. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 9 : 43

    Nou waars amal skielik?

  • 17. Nats  |  Julie 17, 2008 om 9 : 44

    Hi julle!!

    Ek is mal oor Boston Legal… mens sit soms en dink maar hoe kry hulle dit reg om so skerp te wees!! (ek weet dis ‘n tv program) maar dit is nogsteeds baie goed want hulle ken die wet van links na regs!!

    En die Eli Stone is net so goed!!

  • 18. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 9 : 51

    Hi Nats mwah mwah !!! 😀 😛

    was self mal oor Boston Legal, ek laaik daai mal mense wat so briljant is !

  • 19. Pikkelik  |  Julie 17, 2008 om 9 : 55

    Jiggggis, Sies huiswerk!!!! Hoeveel tyd het ek???? 👿

  • 20. Pikkelik  |  Julie 17, 2008 om 9 : 58

    Nou dat ek weer daaraan dink, kom pak jy dan doen ek die huiswerk!!!!!!! 😆 😆 😆

  • 21. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 10 : 00

    Adrie gee julle klomp werk, maar sy self kruip dan weg !! 🙄

  • 22. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 10 : 33

    z z z z z z z z z
    z z z z z z z z z
    z z z z z z z z z
    z z z z z z z z z z

  • 23. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 11 : 07

    EISH!!!!!!!!!!

  • 24. Verons  |  Julie 17, 2008 om 11 : 15

    Mirrag!!!! Ek is vandag so besig en kan nie eers my gat draai nie!
    Loer net in en dan gaan hier in elk geval nokkol aan!! Eish

  • 25. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 11 : 26

    Totaal en al Nokkol !!! 😦

  • 26. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 11 : 57

    Nokkol???!!! Ek sou eerder sê FOKKOL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 27. Nats  |  Julie 17, 2008 om 11 : 59

    Ai maar dis baie stil… ek kan seker nou nie anders as om te WERK nie of hoe?

    Ons CCTV kameras is heel nice! Ek kan nou sien wie by ons kompleks in en uit ry. Ek voel kompleet soos ‘n sekuriteits wag!!🙂

  • 28. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 12 : 00

    oi !!! 😯 OK soos in niks !

  • 29. Nats  |  Julie 17, 2008 om 12 : 00

    WTF!!!!????!!!!

    Percy maak nie die bok span nie!!?? Nou hoe nou… ek hoop nie hulle wil hê daai ander peanut moet skop nie!!! Wat is sy naam nou weer?

  • 30. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 12 : 01

    My verloofde is ‘n security guard 😯 😉

  • 31. duskant  |  Julie 17, 2008 om 12 : 05

    ek het hoeka so ‘n tyd terug ‘n inskrywing oor vlieg – en val geskryf, gaan loer bietjie http://duskant.wordpress.com/2008/06/15/om-te-val/

  • 32. Zoekoe  |  Julie 17, 2008 om 12 : 07

    Peanut Botha !!! 😆

  • 33. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 12 : 25

    Wies Percy????

  • 34. Verons  |  Julie 17, 2008 om 12 : 33

    Nats Persie het eintlik uitgetree na die world cup so hy kan maar die span skiep, daar is genoeg ander wat sy plek sal kan volstaan!
    Moenie my verkeerd verstaan nie hy is ‘n briljante speler en hy het die regte tyd gekies om uit te tree, wonder net of Pieter hom genader het en of hy homself weer beskikbaar gestel het?
    Hy moet liewer nou quit voor hy ‘n pyn word!
    Daar is niks met Francois se skopwerk verkeerd nie, hy het inteendeel Persie se gat Saterdag gered want Persie het maar gesukkel om die pale te kry!

  • 35. Nats  |  Julie 17, 2008 om 12 : 34

    Hello Duskant!
    Welkom… my Tweeling het my so pas agter my cctv kameras gaan weg pluk om vir jou hallo te sê!

    Zoekoe
    Ek het nou lekker gesit en kyk hoe ‘n ou tannie en ander vrou rondloop en hulle wys die heeltyd vingers na mense se huise :shock” wonder hoekom… as daai kameras maar net kon luister ook!!!

  • 36. Verons  |  Julie 17, 2008 om 12 : 34

    Sam is Persie van die springbokke!!! Die een wat altyd met die haardroër oppi veld gegaan het, maar gelukkig het hy groot geword en die Bokke mooi gehelp om die Wêreld beker te wen!!

  • 37. Nats  |  Julie 17, 2008 om 12 : 36

    Verons
    Ma… ek praa nie van Francois nie, ek laaik hom kwaai hy moet net daai mop kop van hom by ‘n barber kry!! Ek praat van Bakkies. Hy moet regtig leer skop… hy skop mis en boonop in die lug in soos in 90grade op in die lug in!!

    Percy mag nie gaan nie, hy is sexy!! (sorry my liefde maar hy is😉

    Sam
    Nou hoe weet jy dan nie wie Percy is nie… ons ma is dan so groot rugby aan hanger!!

    Ma
    Ma moet beitjie met my Tweeling se Drieling gaan praat!!

  • 38. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 12 : 49

    @ Verons

    Ma……. Ek ken net daai Victor ou.

  • 39. Nats  |  Julie 17, 2008 om 12 : 55

    My 2Ling se 3Ling
    Natuurlik ken jy net Victor… dis ma se gunsteling en boonop ‘n Bul!!!

  • 40. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 1 : 05

    @ Nats

    Wat ek weet van Rugby is moer baja gevaarlik!!!!

  • 41. Nats  |  Julie 17, 2008 om 1 : 10

    Sam
    Dan sal ek eerder nie vra nie!😀

    Daai Tweeling van my roep my hierna toe dan is sy nie eens hier nie!!! Ghf!

  • 42. Verons  |  Julie 17, 2008 om 1 : 15

    Sam is reg my kjind dis al ou wat jy hoef te ken, hy is in elk geval die sexyste springbok en BUL!!!!
    Nats Bakkies hoef nie te skop nie hy moet net sy ding in die lynstaan doen en dan is als reg!!

  • 43. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 1 : 20

    @ Nats

    Jou 2ling en my 3ling lê seke lekka op Bloubergstrand! GMPF!!!!!

    *fluister* ek hoopi hulle hou hande nie……. anders het ons ‘n moerse groot probleem!

  • 44. Nats  |  Julie 17, 2008 om 1 : 26

    Sam
    Net nie dit nie!!!😉

    Verons
    Dan moet hulle nie vir hom die bal gee om te skop nie… ghf!🙂

  • 45. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 1 : 28

    Ek salli bal skop!!!

  • 46. Nats  |  Julie 17, 2008 om 2 : 01

    Julle ek het my droom tjorrie gekry vir nou… tot ek haar “pa” kan bekostig…

    Die nuwe Merc CLC 350!!!! Mmmmmmmmm dis darem maar mooi!!!!!!!

  • 47. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 2 : 15

    Ek wens ek was nou op TAFELBERG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 48. Nats  |  Julie 17, 2008 om 2 : 22

    Sam
    Ek vra vir daai 3Ling van jou hoekom sy sonder my gegaan het… weet jy wat haar ant was??

    “Niemand het jou gekeer om jou tassies te pak en saam te kom nie”

    Ge! Die nurve… as ek DALK GENOOI was sou ek dit oorweeg het, maar nee familie is mos nie soooo belangrik nie!!!!

  • 49. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 2 : 49

    @ My 3ling se 3ling

    Die koei het my okki genooi nie! GMPH!!!!!!!! Bid jou dit nou aan!!! Sy sal mossi ha fêndêmilie nooi nie!!!

  • 50. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 2 : 50

    Klop klop

    Wies da?

    lig

    lig wie?

    lig jou gat en kyk self

  • 51. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 04

    Klop-klop

    Wies da?

    Rynette.

    Rynette wie?

    Rynette weg, want ek is moeg vir jou.

  • 52. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 06

    Klop-klop

    Wies da?

    Wilma

    Wilma wie?

    Wilma oopmaak of nie.

  • 53. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 08

    Klop-klop

    Wies da?

    Kanarie.

    Kanarie wie?

    Kanarie ou nie vir my oopmaak nie?

  • 54. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 25

    Jannie: Pa, hoekom is Adam eerste gemaak?
    Pa: Om hom ´n kans te gee om ook iets te sê.

  • 55. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 25

    Klop-klop

    Wies da?

    Madonna.

    Madonna Wie?

    Madonna pa van die bed af.

  • 56. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 28

    Hoe verduidelik jy vir ‘n plaasboer wat ‘n G-string is?
    Dis iets soos ‘n doringdraad, dit beskerm die nodige sonder om die uitsig te belemmer.

  • 57. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 29

    Wat noem jy ´n skaap wat aan ´n boom vasgemaak is in Australië?

    ´n Playstation

  • 58. ADRIANA  |  Julie 17, 2008 om 3 : 31

    Hallo

    Ek gaan tog vir tannie roer met die hand groet.

  • 59. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 31

    Klop, klop,

    Wies da?

    Sunette.

    Sunette wie?

    Sunette nie die bure se seun nie

  • 60. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 32

    @ Adriana

    SJARRAP!!!! Eks nou lekka jaloers!!!

  • 61. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 33

    Klop, klop

    Wies da?

    Eileen

    Eileen who?

    Eileen on the table

  • 62. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 34

    Klop, klop

    Wies da?

    Japie

    Japie wie?

    Japie maar daar op die gras!

  • 63. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 36

    Klop klop

    Wies da?

    Amos

    Amos wie?

    A moskieto

  • 64. Samantha Q  |  Julie 17, 2008 om 3 : 37

    Klop klop Wie’s daar?

    Amos

    Amos wie?

    A moskieto

    Klop klop! Wie’s daar?

    Diesel

    Diesel wie?

    Dieselle muskiet.

    Klop klop Wie’s daar?

    Anna

    Anna wie?

    Annather muskiet

  • 65. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 3 : 50

    MEN-opause MEN-strual pain MEN-tal illness GUY-necologist HIS-terectomy EVER NOTICED HOW WOMENS PROBLEMS START WITH MEN??

  • 66. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 3 : 50

    Im not under d affluence of incohol as some tinkle peep.Im not half as thunk as u drink.I fool so feelish and da drunker i stand here da longer i get

  • 67. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 3 : 55

    Wot letters r missin in H__RT? EA or U? Pick EA & u get a heart!if u pick U,u will get hurt! I’d pick U coz it’s better to get hurt than have a heart without U!

  • 68. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 4 : 11

    A woman takes her 16-year-old daughter to the doctor.

    The doctor says, “Okay, Mrs. Jones, what’s the problem?”

    The mother says, “It’s my daughter, Debbie. She keeps getting these
    cravings, she’s putting on weight, and is sick most mornings.”

    The doctor gives Debbie a good examination, then turns to the mother and
    says, “Well, I don’t know how to tell you this, but your Debbie is pregnant
    – about 4 months, would be my guess.”

    The mother says, “Pregnant?! She can’t be, she has never ever been left
    alone with a man! Have you Debbie?”

    Debbie says, “No mother! I’ve never even kissed a man, I’m still a virgin!”

    The doctor walked over to the window and just stood there staring out of it.

    About five minutes pass and finally the mother says, “Is there something
    wrong out there doctor?”

    The doctor replies, “No, not really, it’s just that the last time anything
    like this happened, a star appeared in the east and three wise men came over
    the hill. And there’s no way I’m going to miss it this time!!!!

  • 69. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 4 : 14

    The inhabitants of Egypt were called mummies. they lived in the Sarah Dessert and traveled by Camelot. the climate of the Sarah is such that the inhabitants have to live elsewhere, so certain areas of the dessert are cultivated by irritation. The Egyptians built the Pyramids in the shape of a huge triangular cube. The Pramids are a range of mountains between France and Spain.

  • 70. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 4 : 16

    The Bible is full of interesting caricatures. In the first book of the Bible, Guinesses, Adam and Eve were created from an apple tree. One of their children, Cain, asked “Am I my brother’s son?” God asked Abraham to sacrifice Issac on Mount Montezuma. Jacob, son of Issac, stole his brother’s birthmark. jacob was a partiarch who brought up his twelve sone to be partiarchs, but they did not take to it. One of Jacob’s sons, Joseph, gave refuse to the Israelites.

  • 71. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 4 : 18

    Pharaoh forced the Hebrew slaves to make bread without straw. Moses led them to the Red Sea, where they made unleavenbed bread, which is bread made without any ingredients. Afterwards, Moses went up on Mount Cyanide to get the ten commandments. David was a Hebrew king skilled at playing the liar. He fought with the Philatelists, a race of people who lived in Biblical times. Solomon, one of David’s sons, had 500 wives and 500 porcupines.

  • 72. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 4 : 32

    GHOST POOPIE: The kind where you feel the poopie come out, but there is no poopie in the toilet.

    CLEAN POOPIE: The kind where you poopie it out, see it in the toilet, but there is nothing on the toilet paper.

    WET POOPIE: The kind where you wipe your butt 50 times and it still feels unwiped, so you have to put some toilet paper between your butt and your underwear so you won’t ruin them with stains.

    SECOND WAVE POOPIE: This happens when you’re done poopie-ing and you’ve pulled your pants up to your knees, and you realize that you have to poopie some more.

    POP-A VEIN-IN-YOUR-FOREHEAD POOPIE: The kind where you strain so much to get it out, you practically have a stroke.

    LINCOLN LOG POOPIE: The kind of poopie that is so huge you’re afraid to flush without first breaking it into little pieces with the toilet brush.

    GASSY POOPIE: It’s so noisy, that everyone within earshot is giggling.

    DRINKER’S POOPIE: The kind of poopie you have the morning after a long night of drinking. It’s most noticeable trait is the skid marks on the bottom of the toilet.

    CORN POOPIE: Self explanatory.

    GEE-I-WISH-I-COULD-POOPIE POOPIE: The kind where you want to poopie but all you do is sit on the toilet and fart a few times.

    SPINAL TAP POOPIE: That’s where it hurts so badly coming out, you’d swear it was leaving you sideways.

    WET CHEEKS POOPIE (The Power Dump): The kind that comes out so fast, your butt cheeks get splashed with water.

    THE DANGLING POOPIE: This poopie refuses to drop in the toilet even though you are done poopie-ing it. You just hope that a shake or two will cut it loose.

    THE SURPRISE POOPIE: You’re not even at the toilet because you are sure you are about to fart, but *oops* — a poopie!

  • 73. Nats  |  Julie 17, 2008 om 4 : 48

    Rolling Stone
    Sjoe maar jy is vol stories!!! Ek is nou skoon moeg gelees!!

    Julle moet ‘n lekker STIL middag verder hê!!!

    Adrie
    Jy skul jou familie GROOT!!! Soos in GROOT!! Wanne kom jy terug? Jy deel ook niks met ons nie…😦

  • 74. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 5 : 18

    Hallo Almal!!

    Rollende Klip, is dit die 12 uur skofte wat jou ore so laat hang? Wanneer drink ons weer koffie?

  • 75. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 5 : 37

    Agge nee, ek sal maar vir Liefie roep om oor die verdraaiings te comment. My koppie staan totaal en al stil (ek sien net 1 bakkie, 2 bakkie, 3 bakkie 4 en teelepels en vurke en papier glasies en, en)

  • 76. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 5 : 59

    Hallo Salome en Boerseun …..wanneer sien ons weer n comment van Boerseun??
    Die twaalfure , vang n man nogal. Sterkte met al daai bakkies en teelepels.

    Nats , ek het so n bietjie tyd gehad om lekker “tjol” te praat , of sal ek se lekker te copy en paste

  • 77. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 6 : 03

    Toets😆

  • 78. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 6 : 05

    Ek het my gevreetjie probeer verander om te wys hoe bly ek was oor ons wonderlike bonus

  • 79. Rolling Stone  |  Julie 17, 2008 om 6 : 05

    🙄

  • 80. Sam q  |  Julie 17, 2008 om 7 : 13

    Ek is nou skyns befok! Oppi nuus het ek nou gesien hoe ‘n meid met die polisie baklei en ha arme kjind rond pluk soos ‘n stuk kak!

  • 81. Sam q  |  Julie 17, 2008 om 7 : 16

    Die stjoepid meid kan bly wees ek wassi da nie! Ek sou die kak uit ha gemoer het! Fok! Eks nou rerig verby befok! DOOS!

  • 82. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 7 : 31

    Rolling Stone
    Skuus man. Moes eers oudste help om ‘2n lamp te maak vir skoolprojek. Moes bietjie insette gee oor die lampskerm.
    Jy moet uitkyk vir Ferrari. Hy is baaaaaie beter as Boerseun.

  • 83. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 7 : 32

    Samantha
    Nou wat nou weer? Jou bloeddruk sussie, jou bloeddruk!!!

  • 84. ‘n Vlieg in die salf. « Pikkelik se Blik  |  Julie 17, 2008 om 7 : 49

    […] Vlieg in die salf. Posted on July 17, 2008 by Pikkelik Adrie het my getag om ‘n storie te skryf oor vlieg.  Enige vlieg – kan jy dit glo!!!  Maar here […]

  • 85. Wipneus!  |  Julie 17, 2008 om 8 : 15

    Ek het huiswerk gekry??? O my liewe aarde… ek gaan laat wees, mag ek skryf van my brein wat by my kop uit gevlieg het???

    Ek was baie besig vandag… kan ek uitstel kry???

  • 86. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 9 : 13

    Nou is daar nou nie vanaand ‘n nagskof nie?

  • 87. Wipneus!  |  Julie 17, 2008 om 9 : 21

    hello saloom

  • 88. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 9 : 25

    More gaan ek alweeeeer nie my joppie kan doen nie, so ek los solank betyds die koffiemasjien hier. Sam, sal jy hom net more vroeg aan sit asseblief. Ek sien jy is altyd eerste uit die vere.

    Geniet julle dag!!

  • 89. Salomè  |  Julie 17, 2008 om 9 : 26

    Hallo Ouma. Ek was nou net oppad daar na jou toe. Gaan ek koffie kry?

  • 90. Vlieg « kruidjie-roer-my-nie  |  Julie 18, 2008 om 8 : 57

    […] Lank gelede op ‘n plaas nie ver van hier, was daar twee vliegie broers. Een se naam was Pontius en die […]

  • 91. Baba Jaga « Sonkind  |  Julie 19, 2008 om 7 : 53

    […] Doringrosie tag my om te skryf oor vlieg. Sy het nie voorwaardes gestel oor watse vlieg nie, so ek fantaseer bietjie en vertel julle van Baba Jaga, iemand uit Russiese volksverhale. […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: