Jou Motor se Woonplek

Julie 11, 2008 at 3 : 27 59 Kommentaar

Vandag is ek met die groot werk opgesaal om my motortjie se huisie op te ruim. Ek stel al weke uit, maar as ek nog eendag bo-oor Liefie se gereedskapskas, die seuns se fietse, die honde se 10kg sak pille (wat nie in die houer uit gegooi is), die spares van Aircons, batterye vir die Solar, hardehoede, ens, ens, moet ploeter en val, gaan ons huis nie meer ‘n liefdevolle plek wees nie. En dis nou nie so asof die manne iets daaraan doen nie. Nee, dis makliker om die bakkie sommer onder die afdak te parkeer (minder moeite jy sien).
Nou sit ek van gister af en wonder; hoe lyk ander mense se garage / motorhuis. Is dit ok so deurmekaar soos ons s’n? Ek het so ruk terug op een van die blogs gewaar dat iemand se nuwe “ossewa” in so blink gepoleerde motorhuis staan, dit lyk of hy nog in die “showroom” is. My vriendin se motorhuis lyk soos ‘n werkswinkel. Haar man se gereedskap is op borde teen die mure omlyn. As daar ‘n ding uit sy plek is sien jy dit dadelik. ‘n Ander kennis se motorhuis lyk soos ‘n Pandjieswinkel.
En dan dink ek onwillekeurig aan die mense regoor die skool waar ‘n gesin van 5 in die enkel motorhuis woon. Ek wonder of ek nie ook my groot, gematte motorhuis moet ‘n blyplek maak . . . Nee wag, ek sien nie kans daarvoor nie; waar sal my ou motortjie slaap, hoe gaan ek maak met die mense so op my agterdeur . . . ?


En ek besluit om vir eers maar net die plek netjies te kry. (Liefie gaan beslis nie baie gelukkig wees as hy terug kom nie, want daar gaan baaaaaie goeters asblik toe . . . )

Salome

Blogvraag:  Wat was Rudolf Diesel se claim to fame?

Blogantwoord:  Sam was reg met Shirley Temple.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Sy leer my om te jodel Romans

59 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Julie 11, 2008 om 3 : 42

    Ek dink ten minste jy moet nou vir nog so ‘n week of twee beplan, en dan nog ‘n week vat om mooi planne te teken. En in tussen hoop jy iemand anders doen dit!😆

  • 2. Multi  |  Julie 11, 2008 om 3 : 57

    Wie is nog hier vir chat?

  • 3. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 4 : 12

    Hallo!!!!!

  • 4. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 4 : 15

    Multi

    Jy was so lanklaas hier, jy moet amper ‘n aansoekvorm invul. Kyk by Bly te Kenne, Bo

  • 5. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 4 : 17

    My garage . . . . Hie Hie Hie

    Dit moet nog gebou word.

  • 6. aventer  |  Julie 11, 2008 om 4 : 31

    ‘n Garage is soos ‘n stoorkamer…embrace it😉

  • 7. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 4 : 34

    Aventer

    Ek het so pas jou epos geantwoord.

  • 8. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 4 : 35

    Dit is nog iets wat ek nie het nie. ‘n Stoorkamer. Ek laap seker in my stoorkamer.

  • 9. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 04

    Ek het net te gou gepraat oor my vernuf om my internet by die werk reg te kry toe kak hy weer !!!

  • 10. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 06

    Ek het net te gou gepraat oor my vernuf om my internet by die werk reg te kry toe kak hy weer !! !!

  • 11. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 08

    Zoekoe

    Ai tog. Dit maak ‘n mens👿

  • 12. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 12

    Ja nee kyk !!!!! maak my so kinderlik demoer in ek kan slange van en dit vir haaie voer in die see !

  • 13. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 13

    Zoekoe

    Ten minstel wil jy nog nie ‘n krokodil borsvoed nie.

  • 14. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 14

    my ou ford cortina slaap buite net onder die afdak !!! die motorhuis is vol anner junk !!! en dink daar is nog amper ‘n hele cortina in parte daar in !!

  • 15. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 14

    ek het nie borste om kroks mee te voer nie 🙄

  • 16. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 16

    Zoekoe

    Jy sien mos Salome is so ‘n goeie skoonmaker. Huur haar.

  • 17. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 17

    Nee my moer dis koud vandag !!! ek moet gaan obs gooi sommer ‘n bierbeker vol …..

  • 18. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 17

    Net omdat jy nog nie kwaad genoeg was om borste te groei nie.

  • 19. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 19

    O, OK as jy so sê 😆

  • 20. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 19

    Zoeks

    Los net vir my ‘n Emmertjie vol in die hoek.

  • 21. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 31

    EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 22. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 32

    GMF!!!!!!

  • 23. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 33

    Dis die ou wat die engine ontwerp het vir internal combustion ontwerp het. Dis waar die piston so in die cylinder head gebou is dat die piston die combustion veroorsaak en die temperatuur hoeër maak as die brandstof!

  • 24. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 33

    Sam

    Kan ek jou na ‘n goeie kleuterskool verwys? Lyk my jy het nie geleer tel nie.

    (Ons moet seker ‘n werkswinkel reel dat die nuwe mense die reels goed kan verstaan.)

  • 25. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 33

    Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!! Ek ga nou huis toe!!

  • 26. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 34

    Sam

    Wat is jou antwoord in Afrikaans?

  • 27. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 34

    @ A3

    Niemand het EERSTE! geskree nie!

  • 28. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 35

    Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!! Ek is by die huis!!!!

  • 29. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 35

    @ A3

    Hoe de fok moet ek nou weet wat internal-combustion is in AFRIKAANS😯

  • 30. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 36

    Duits = Innenverbrennungsmaschine

  • 31. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 38

    Interne verbrandings motor

  • 32. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 38

    OK BAAI!!!!!!! Ek ga nou rerig loop!!!!!!!!!!!!!

  • 33. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 5 : 38

    Sam

    Ek het ‘n baie eenvoudige antwoord. Een wat ek verstaan/

  • 34. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 41

    Met ander woorde….. die poephol het die DIESEL engine ontwerp het.

    KOEBAAI!!!!!

  • 35. Samantha Q  |  Julie 11, 2008 om 5 : 41

    @ A3

    Ek kan vir jou BAIE mooi verduidelik hoe sy patent werk……

  • 36. Zoekoe  |  Julie 11, 2008 om 5 : 44

    Dis die BinneBrand enjin !!!!

    Diesel het die dieselenjin uitgevind, nie die binnebrand enjin nie, dit was Karl Benz !

  • 37. Salomè  |  Julie 11, 2008 om 6 : 31

    Hallo Almal!!!
    Sjoe maar dis blêrrie koud hier!!
    Moes vandag vir Oumatjie dorp toe vat. Dit het ‘n leeftyd geneem.

    Zoekoe
    Jy moet kom dat ek jou beduie hoe om jou “stoorkamer” in orde te kry. Ons sin lyk nou soos ‘n sitkamer – ek het net nie die matte laat was nie. Liefie sal nou nog ‘n kar moet koop vir die ander kant van die garage. (‘skuus dis nie nou meer ‘n garage nie, dis nou ‘n motorhuis)

  • 38. Zee  |  Julie 11, 2008 om 7 : 02

    whawhahwha ek het nie die probleem nie. Kan soos Salome wense nooi vir ete en nie skaam kry nie! (Ok Liefie sal nie skaam kry nie😆 )

  • 39. Zee  |  Julie 11, 2008 om 7 : 03

    Ai die koue…. wense moet mense wees…

  • 40. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 7 : 18

    👿

  • 41. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 7 : 20

    My comments willi deurgaani!

  • 42. Wipneus!  |  Julie 11, 2008 om 7 : 21

    Saloom wat ‘n groot werk!
    Ek is ‘n perfeksionis, ek maak my mense mal. Maar Teddie trek die streep as dit by sy motorhuis en werkswinkels kom.
    Ek mag nie eers iets optel en skuif nie, want dan kry hy dit kwansuis nooit weer nie. 😆
    Ander mense sê sy motorhuis is netjies, ek sal nou obviously nie saamstem nie.
    Lekker naweek almal!

  • 43. Wipneus!  |  Julie 11, 2008 om 7 : 22

    Ek vrek vanaand van die koue!! Wie het die vrieskas oop gelos. Zoekoe is dit jy!! Sam? 😯

  • 44. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 7 : 30

    Iemand nog hier?

  • 45. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 7 : 31

    Wassi ekki!🙄

  • 46. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 7 : 33

    Drieling!!!!!!

  • 47. Wipneus!  |  Julie 11, 2008 om 7 : 45

    Hello Adriana 😛

    Adrie maak toe die yskas, hoekom moet Ouma so met jou sukkel

  • 48. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 7 : 48

    Ouma

    Wassi ek nie. Ek is seker dit is Olga se skuld. Raas met haar.

  • 49. Wipneus!  |  Julie 11, 2008 om 8 : 21

    Olga !! Ek gaan nou nie weer praat nie, maak asb toe die yskas

  • 50. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 8 : 24

    Olga is horende doof.

    Ouma, gaan kyk daardie posduif. Ek lag my as af.

  • 51. Wipneus!  |  Julie 11, 2008 om 8 : 39

    Posduif terug 😯

  • 52. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 8 : 42

    Ek wil in my beste g-string kak as die 4kin blog vi my sê unknown response. Dan het ekki eens gevloekie! TSK!

  • 53. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 8 : 44

    Ouma Wip…. Moer die simpel blog oorlat hy lelik is met my!👿

  • 54. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 8 : 46

    Aag hene! Ek smyt somme die stjoepie foun lat jy net plastic en kak sien spat!

  • 55. Sam q  |  Julie 11, 2008 om 8 : 50

    Ek strip somme my kar se engine en maak lat hy op moerigeid loop!

  • 56. Adrie  |  Julie 11, 2008 om 9 : 07

    Sam

    As jy dit met jou kar reg kry, kom strip asb my kar se engin ook. Ek wil ook he dat dit op moerigheid loop.

    Baie goedkoper as petrol.

  • 57. Zoekoe  |  Julie 12, 2008 om 12 : 28

    mmm mmm mmm BRRRRR dis moerse koud !!!

  • 58. Katvis  |  Julie 14, 2008 om 1 : 50

    Ek lees in die koerant van vandag die Pretoria News dat Santam sy nie winsgewende klieente weg jaag en hulle vorseer om elders versekering te gaan kry. Waavoor wil jy dan versekering he as jy nooit gaan eis?????

  • 59. Francois  |  Oktober 5, 2010 om 10 : 50

    Een van die dae bly jy ook in ñ fokken motorhuis.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: