Helpende Hand

Julie 8, 2008 at 5 : 06 110 Kommentaar

Ek dink ons het al almal een oggend op gestaan met die idee dat ons die volgende Moeder Theresa gaan wees.  Ons gaan die onselfsugtige ding doen en onsself vir ander gee.  Ons besef nie altyd dat dit guts vat om intiem by ander se probleme betrokke te raak.  As jy nie vooraf mooi dink nie, gaan jy meer aanjaag as goed doen.  Die hartseer waarheid is, party mense moet net nie betrokke raak nie.

Waarvan praat ek?  Goeie dokters, maatskaplike werkers, sielkundiges ens is mense wat emosioneel onbetrokke bly.  Dit beteken hulle is in staat om nie ander mense se probleme hulle eie probleme te maak nie.  Hulle voel nie ander se pyn nie al verstaan hulle presies waardeur hulle gaan.  Dit klink hard en wreed, maar dit stel hulle instaat om te oorleef.  Om elke dag ander mense te help. 

Dit is om verskeie redes belangrik om altyd emosioneel onbetrokke te bly wanneer jy by ander se probleme betrokke raak.  Die belangrikste is dat jy nie jouself vernietig nie.  ‘n Stukkende mens kan nie ander help nie.  As jy self breek, kan jy die situasie van die persone wat jy help vererger.  Die oomblik wanneer jy emosioneel betrokke raak, is jy nie meer opjektief nie.  Die raad wat jy gee sal nie die beste wees nie.  Jy dink dan met jou hart en nie verstand nie.

Dit laat my nogal wonder of empatie regtig so ‘n goeie eienskap is.

Hoe dikwels het ons nie al belowe om nie ‘n siel te vertel van iemand se hartsgeheime nie?  Leke wat ons is, dink ons dat ons goed doen.  The road to hell is paved with good intentions.  Professionele beraders het hulle eie terapeute dat hulle kan ontlaai.  Om die las van geheimhouding te verlig, sodat hulle onbetrokke kan bly.  Ek neem aan hulle weet van beter.  Ek sê darem nou nie dat jy al die geheime moet uitlap wat jy het nie.  En nooit sonder toestemming nie.

Is jy ‘n emosionele mens?  Raak jy by ander betrokke?

Blogvraag:  Wie is die Hoof Uitvoerende Beampte van Inter Trauma Nexus?

Blogantwoord: Ek dink Sam was reg, sy is altyd reg!! … terloops die is Nats wat praat ek het nou maar oorgeneem omdat my Tweeling glo nie internet het nie!!!

Ek sal terug kom na die blog antwoord toe!🙂

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

En die magtigste is: Kinder speletjies

110 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Julie 8, 2008 om 5 : 11

    En da is ek sommer Eeeeeeerste!!!

  • 2. Rolling Stone  |  Julie 8, 2008 om 5 : 26

    Net so ietsie om die middag mee af te sluit

    Definition of a nervous wreck …..

    A man who has a house payment, a car instalment, a wife, a girlfriend….

    and they are all a month late !!

  • 3. Samantha Q  |  Julie 8, 2008 om 5 : 33

    @ Nats

    Jy blêrrie kroek!!!!

  • 4. Samantha Q  |  Julie 8, 2008 om 5 : 34

    Antwoord = Rev Barbara Louw

  • 5. Samantha Q  |  Julie 8, 2008 om 5 : 35

    KOEBAAI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek moet huistoe ga!!!!

  • 6. Samantha Q  |  Julie 8, 2008 om 5 : 37

    O JA!!!!! EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 7. Rolling Stone  |  Julie 8, 2008 om 5 : 45

    A social worker asks a collegue: “What time is it?”
    The other one answers: “Sorry, don’t know, I have no watch.”
    The first one: “Never mind! The main thing is that we talked about it.”

  • 8. Rolling Stone  |  Julie 8, 2008 om 5 : 48

    For his birthday Little Matt asked for a 10-speed bicycle.
    His father said, “Son, we’d give you one, but the bond on this House is R680
    000.00 and your mother just lost her job. There’s no way We can afford it.”

    The next day the father saw Little Matt heading out the front door
    With a suitcase. So he asked, “Son, where are you going?”

    Little Matt told him, “I was walking past your room last night and I
    Heard you tell mum you were pulling out. Then I heard her tell you
    To wait because she was coming too. And I’ll be damned if I’m
    staying here by myself with an R680 000.00 bond and no F**king Bike

  • 9. Rolling Stone  |  Julie 8, 2008 om 5 : 49

    “Doctor, are you sure I’m suffering from pneumonia? I’ve heared once about a doctor treating someone with pneumonia and finally he died of typhus.”
    “Don’t worry, it won’t happen to me. If I treat someone with pneumonia he will die of pneumonia.”

  • 10. Zoekoe  |  Julie 8, 2008 om 6 : 21

    Lo Maaikies !!!! sjoe ek was besig vandag by die werk !!!!

  • 11. Salomè  |  Julie 8, 2008 om 6 : 44

    Naand julle

    Adriana Magrieta Swanepoel, jy loose uit as jy nie vanaand my huis se reuk vang nie. Koekies uit die boonste gestoeltes, sê ek vir jou!! Jou naamgenoot is definitief Jamie Oliver se opvolger.

  • 12. Adrie  |  Julie 8, 2008 om 8 : 45

    Saloom

    Ek klim sommer nou in my kar en ry.

    Dankie Nats, mens kan altyd op jou staat maak. Jip Sam was reg. The name “Brent” comes from the naming policy of Shell UK Exploration and Production, operating on behalf of Exxon and Shell, which originally named all of its fields after birds (in this case the Brent Goose). It also refers to the formation layers[citation needed]—Broom, Rannoch, Etive, Ness and Tarbert, which are named after geographical features—lochs and glens—of the Scottish Highlands).

    Oor die onderwerp, ek stem saam.

  • 13. Zee  |  Julie 8, 2008 om 11 : 05

    Ek dink ek is nogal ‘n baie Is jy ‘n emosionele mens. Manlief se hoeka ek moet maar liewers nie te betrokke raak nie. Maar dit is maar nou hoe ek is!! Partykeer ook ten koste van myself.

    Ek soek ook van daar die koekies Salome!

  • 14. Sam q  |  Julie 9, 2008 om 5 : 26

    My tone is gevries. Ek het die heater aangesit en trug inni kooi gespring.. Ek ga eers 10 min wag voor ek dit wee uit die vere jaag.

  • 15. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 6 : 42

    A little girl was talking to her teacher about whales.

    The teacher said it was physically impossible for a whale to swallow a human because even though it was a very large mammal its throat was very small.

    The little girl stated that Jonah was swallowed by a whale. Irritated, the teacher reiterated that a whale could not swallow a human; it was physically impossible. The little girl said, “When I get to heaven I will ask Jonah”.

    The teacher asked, “What if Jonah went to hell?”

    The little girl replied, “Then you ask him”.

  • 16. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 7 : 42

    😳 😳 😆😆

    Môre almal…

    Eerstens is ek baieeee goed met geheime, boetie ek sal hom dra tot ek langbome toe gaan!! Maar as ek sien die geheim is bietjie van die pad af, gaan ek waar mense betrokke is tog probeer help! Al kos dit nou dat ek ‘n geheim moet uitlap om die lewe ‘n beter plek te maak vir ander!! Het al my alie gesien! Jy moet onbetrokke bly!! Dis die geheim van geheime!! 😉

    Oor die intiem betrokke raak by ander se probleme, nou ja, almal ken en lees my nou al soos ‘n oopboek….. ek is daarmee ge-issue tydens geboorte. Ek het ‘n slegte eienskap: empatie

    Lekker dag
    Moeder Theresa!! 😆

  • 17. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 8 : 38

    More Almal!!

    My Jamie Oliver is baie heilig op sy koekies so ek sal maar vir julle net koffie en beskuit kan gee.

  • 18. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 8 : 39

    Oor die onderwerp; Need I say anything. Ek is ‘n lost case as dit by empatie kom.

  • 19. Pikkelik  |  Julie 9, 2008 om 8 : 51

    Ek is heeltemal te emosioneel en trek myself ander se probleme aan…

  • 20. Pikkelik  |  Julie 9, 2008 om 8 : 51

    BTW – jy het huiswerk!!! :mrgreen:

  • 21. Nats  |  Julie 9, 2008 om 8 : 55

    Goeie more!!!

    Ek raak baie vinnig emosioneel betrokke, so ek sal nie die volgende Moeder Teresa kan wees nie al wil ek!!

    Ek het gehoor Dokters maak baie keer grappe oor hulle werk en mense se beserings ens om nie hartseer te raak en emosioneel betrokke te raak nie.

    Ek het ‘n 911 ou geken, en hy het al vir ons stories vertel dat mens se hare rys!!! Dit vat aan ‘n mens, en ek sal dit nie maak nie… groen dakkies hier kom ek!!

  • 22. Verons  |  Julie 9, 2008 om 8 : 59

    More julle!!! Geheime kan ek bewaar maar soos Wip gesê het as dit ten koste van ander mense is sal ek dit liewer ook probeer help met wat ek weet!
    Ek kan nogals onbetrokke wees, veral as die persoon ‘n martie martelgat of jannie jammergat is! Vir sulke mense het ek geen simpatie nie! Ek het een vriendin wat heeltyd deur haar oë pis en ek kan my bedinges as sy so aan die tjank gaan! Ek het al vir haar gesê as sy my simpatie wil hê beter sy ophou so tjank want die oomblik as ek haar getjank hoor slaan ek sommer net toe, wat gaan gebeur as sy regtig die dag nodig gaan hê om te huile en ek weier om te luister??

  • 23. Nats  |  Julie 9, 2008 om 9 : 22

    Tweeling
    Dis ‘n plesier!

    Wa is almal nou weer vandag!!??

    More Ma!!

  • 24. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 9 : 34

    Verons ek huil nie voor ander mense nie… dis in my oë sonde!! As hulle sien jy is swak, gaan jy jaaaare se probleme kry. Al sit ek daar met trane in die oë en ‘n gekers van tande :mrgreen:

    Die lewe is hartseer en sonder dat ek myself kan keer, doen ek nogal baie hierdie sonde, maar ek hardloop weg en gaan droog my trane agter die toe deur af!! 😉

    Op die oomblik werk ek regtig baie hard daaraan om emosioneel onbetrokke te bly, dit gaan maar swaar, maar dis vir die beste.
    Ek het nie die guts om betrokke te raak nie, ek handle ander se hartseer en trauma nie baie goed nie …en dan verander ek in ‘n heks, ek is beneuk oor die lewe se onregverdigheid…

    Jinne ek wil iets vertel, maar sukkel om dit reg oor te dra…. ek is nog nie mooi wakker nie :mrgreen:

  • 25. Zoekoe  |  Julie 9, 2008 om 9 : 55

    Hallo julle ! ! Ek blog van my foon, my internet werk nie by die kantoor nie ! ! Grrrr !

  • 26. Nats  |  Julie 9, 2008 om 10 : 34

    My kantoor is semi onder water!!!!!!

    Help!! Die water kom by die een lig deur… scary ek is nie een vir water en elektrisiteit nie!

  • 27. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 10 : 59

    Hallo almal

    Hemel was dit ‘n soek tog na almal wat het gebeur op Jacaranda se blog !!!!!

    Sorry ek het verlede jaar laaste met jul ge-chat net voor ek die groot trek gedoen het na die Kaap van Storms en glo my dit is ontrent nat en koud hierdie kant.

    Hoop ek is nog welkom onder julle spul !!!!

  • 28. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 00

    Mirrag!!!!

    @ Zoeks

    Ek ken van, Ek haat dit as ek van my sel af moet blog omlat die ding so starag is.

    @ Nats

    Jy moet maar op ‘n stoel staan en die mains afsit met ‘n besem stok.

  • 29. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 01

    SHARKY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 😆

  • 30. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 03

    Wa alli mense??

  • 31. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 04

    Hallo Sam. Huganit met jou vandag?

  • 32. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 05

    @ Sam

    Nee jong….. dit ga punt inni wind! En da by jou?

  • 33. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 06

    Hallo Sam Q

    Shoeee dus lekker om weer met julle te kan chat. Wat gaan aan maaikie lig my kortliks in wat het ek gemis die afgelope paar maande

  • 34. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 07

    @ Sam

    Jip! Hie by my ga dit ok punt inni wind. Nou wat het van alli maaikies geword?

  • 35. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 09

    @ Sharky

    Jy het absoluut nokkol gemis nie. *fluister* Ek het jou darem bq gemis.

  • 36. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 11

    Sam Q

    Selfe die kant, lig my in wie is nog van die ou maaikies en wie is amtelik weg om nooit weer terug te kom.

  • 37. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 11

    Hellooooo Sharky!!!!

    Ek soen jou sommer!!!

    Sam
    Dankie ek het alles af gesit, en die water!! Plubmers kom eers vanmiddag!!

  • 38. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 12

    @ Nats

    Hemel oukie vlieg gou deur die blog om te kyk wie ek onthou …. en hier sien ek nog ‘n bekende naam.

  • 39. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 14

    @ Nats

    Nou toe …. ek het so baie gemis ek voel skoon verlore tussen julle hoe gaan dit nog met jou?

  • 40. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 18

    Sharky
    Selle bollie ander dag🙂

    Vul asb die in vir ons… veral omdat ons jou so laaaannk laas gesien het!!

    1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he?
    2. Sit of staan jy as jy pieps
    3. Hoeveel mini jys is daar?
    4. Wat drink jy?
    5. Hoeveel bang hare het jy?
    6. Wat stoot jou moermeter in die rooi?
    7. Wat moet met siek idiote gebeur?
    8. Beskryf jou lepel.
    9. Vir wie skree jy?
    10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak?

    Thx!!

  • 41. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 18

    Kan iemand vir my se wat gebeur het met A3 en Sterretjie ag toggie so baie name en kan ek nie nou dink nie …. ek dink die reen is besig om my brein te verspoel.

  • 42. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 21

    Sharky
    O ja dis onder “Bly te kenne” da bo aan die linker kant…

    Verder gaan hier nie juis veel aan nie, my Tweeling (Adrie) wil alleen in ‘n kasteel gaan bly iewers in ‘n swart woud! Net sy sal weet hoekom.

    Sam – Adrie se Drieling… sy gee nog steeds obs by die tonne uit!
    Wipneus – Ouma
    Verons – Ons ma!
    Zoekoe – My verloofde😉
    Salome – Bak koekies en gee altyd heerlike koffie

  • 43. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 23

    @ Nats

    SOVEEL VRAE !!!!

    Kortliks

    1. Ek sit en piepie
    2. Shark ondersteuner
    3. My moer-meter ongeskikte motor-bestuurders
    4. Doodstraf kan maar terug kom

    Shoeee ek sal maar antwoord sover ons chat.

    PS: Die slegte ding ek werk net tot 13hoo en sal nie na dit kan chat.

  • 44. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 11 : 25

    GGGRRR!!!!!!

    @ Sharky

    Sorry man. My internet skop my gereeld uit dan moet ek weer van oor af wee inlog. Dit ga goed diekant dnkie. Het jy darem al nief maaikies gemaak inni Kaap?

  • 45. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 31

    @ Sam Q

    Nee jong ek sukkel in die Kaap kan net nie gewoond raak aan die mense en hul dinge jy weet mos ek is ‘n Tranvaal-meisie in bloed. Jy sal maar moet raad en nommers gee ek glo ek het dit nodig die kant

  • 46. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 36

    Sharky
    Hoe het jy van Dorings uit gevind?

  • 47. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 39

    Ek het gou deur Jacaranda ge-scan en toe op Verons se naam ge-kliek en …. HOU OULIK by julle uitgekom. Snaaks maar dit was pure geluk aan my kant.

  • 48. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 50

    Sharky
    Dis cool!!

    Adrie sê welkom!!!! Haar internet is nog steeds af!!

  • 49. Nats  |  Julie 9, 2008 om 11 : 54

    Sharky
    Jy het gevra oor Adrie en Sterretjie??

  • 50. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 11 : 58

    @ Nats

    Jip dus ek wat gevra het oor hulle.

    Se vir Adrie ek se dankie en dus tyd dat sy internet kry dus lekker gagga sonder een vra my wat gesukkel het vir die afgelope tyd.

  • 51. Nats  |  Julie 9, 2008 om 12 : 01

    Sharky
    Dis reg ek sal vir haar sê sodra dit weer da by haar aan is! Dan kan sy sommer self hier vir jou kom hallo sê!!

    Sterretjie blog nie meer… in geval jy wonder waar sy is.

  • 52. Sharky  |  Julie 9, 2008 om 12 : 08

    @ Nats

    Dankie sal waardeer.

    Nou wat het gebeur met ons Ster dat sy nie meer blog. Het iemand haar afgepiepie of wat?

  • 53. Nats  |  Julie 9, 2008 om 12 : 10

    Sharky
    Da was baie baie baie drama op Jac… ons almal was om die bos gely deur ‘n “Megan” En daai “Megan” het op almal se battery gepieps en so het ons baie maatjies verloor… en dis ook hoe Dorings ontstaan het.

  • 54. Verons  |  Julie 9, 2008 om 12 : 13

    Hallo Sharky!!!!

    Welkom terug, *tjie het haar gewip vir ‘n paar manse en nou blog sy nie meer nie maar ek is seker sy rooflees nog so nou en dan. Sy sal seker weer een van die dae regkom, verder is die meeste van die Jac klomp nou maar hier!!

  • 55. Verons  |  Julie 9, 2008 om 12 : 14

    Ek bedoel *tjie het haar gewip vir ‘n paar mEnse!!! Eish

  • 56. Samantha Q  |  Julie 9, 2008 om 12 : 22

    Testing

  • 57. Nats  |  Julie 9, 2008 om 1 : 14

    Sam
    Earth to Sam Earth to Sam…

    Beam me up Scotty ek is nou moeg gesukkel met ‘n gebarste geyser… CCTV cameras en boonop Std bank wat na 10min van ‘n pre-recorded voice message vir jou sê bel asb die nommer!! WTF!!

  • 58. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 26

    Hallo

  • 59. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 32

    Sharky!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Mens, jou donners lanklaas gesien.

    Kan jou met ‘n soen groet, nevermind ‘n hand. Welkom, welkom.

  • 60. Zoekoe  |  Julie 9, 2008 om 2 : 34

    Ek loer nog so dan en wan hier in ! !

  • 61. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 35

    Thembi van die plaas het so waar as wragtig aangejaag. Gmf.

    Gelukkig het Thembi van die stad haar kastaiings uit die vuur gekrap. Hoed af vir Thembi van die stad.

  • 62. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 36

    Zoekoe

    Blog met ‘n selfoon suig.

  • 63. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 39

    O ja.

    Oom Trevor ( http://blog.jacarandafm.com/sports/?p=135 ) smeek dat ons moet kom groet. As julle dit in julle hart kan vind (Nats, Wip, Verons, Katvis . . .)

  • 64. Zoekoe  |  Julie 9, 2008 om 2 : 40

    Dis blerrie verseker Adrie ! ! Grrrrr!

  • 65. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 42

    Zoeks,

    Dit is nou as jy gelukkig genoeg is om te kan inkom.

  • 66. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 43

    TTTTWWWWEEEEELLLLLLIIIIIINNNNNNGGGGGGGG!!!!!!!

    DDDDDRRRRRIIIIIIEEEEELLLLLLIIIIIIIINNNNNNNG!!!!!!

  • 67. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 45

    Girlie Wisdom!

    Women over 50 don’t have babies because they would put them down and forget where they left them.

    A friend of mine confused her Valium with her birth control pills… she has 14 kids but doesn’t really care.

    One of life’s mysteries is how a 2-pound box of chocolates can make a woman gain 5 lbs.

    My mind not only wanders, it sometimes leaves completely.

    The best way to forget your troubles is to wear tight shoes.

    The nice part about living in a small town is that when you don’t know what you are doing, someone else does.

    The older you get, the tougher it is to lose weight because by then, your body and your fat are really good friends.

    Just when I was getting used to yesterday, along came today.

    Sometimes I think I understand everything, and then I regain consciousness.

    I gave up jogging for my health when my thighs kept rubbing together and setting fire to my knicker’s.

    Amazing! You hang something in your closet for a while and it shrinks 2 sizes!

    Skinny people irritate me! Especially when they say things like…’You know sometimes I forget to eat!’ ……Now I’ve forgotten my address, my mother’s maiden name and my keys, but I have never forgotten to eat. You have to be a special kind of stupid to forget to eat!

    The trouble with some women is that they get all excited about nothing and then they marry him.

    I read this article that said the typical symptoms of stress are eating too much, impulse buying, and driving too fast. Are they kidding? That’s my idea of a perfect day!

  • 68. Tinkerbell  |  Julie 9, 2008 om 2 : 49

    Hallo Adrie… welkom!!

  • 69. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 49

    Hi Tienks

    Welkom aan jou ook.

  • 70. Tinkerbell  |  Julie 9, 2008 om 2 : 51

    Dis nie die selle as jy nie hie is nie so da blog ek nie so baie nie😉

  • 71. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 55

    Tienks

    Die res van die Familie is dan nog hier. Sommer ‘n slegte verskoning daai.

  • 72. Nats  |  Julie 9, 2008 om 2 : 55

    (((((Heeeeellllloooooo))))))

  • 73. Nats  |  Julie 9, 2008 om 2 : 57

    Adrie
    Ek het gou da vir oom Trev gaan hallo sê!

  • 74. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 2 : 59

    TWEELING!!!!!!

    Ek kan jou amper soen. As ek jou nou nie ‘n dop geskuld het nie.

  • 75. Tinkerbell  |  Julie 9, 2008 om 3 : 01

    Hello Nats.. Gaan dit met jou.. ek sien jy is nou ‘n seekoei.. hi hi

  • 76. Tinkerbell  |  Julie 9, 2008 om 3 : 02

    Issie Adrie as ek kom blog dan loop almal weg..

  • 77. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 06

    Tienks

    Hier is ek dan. Gaan se vir oom Trevor gou hallo. En maak asof jy iets van Rugby weet.

  • 78. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 07

    Hallo Almal!!

    Welkom terug Adrie. Ek het gesien jy het gisteraand iewers langs die snelweg verdwaal, want jy het ok nie HIER uit gekom nie.

  • 79. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 08

    En daar was doodse stilte

    Ek het omtrent weggekwyn en nou swyg almal.

    Nats

    Moet nie so hart aan jou blog werk nie. Ons wil met jou praat ook.

  • 80. bruinogies  |  Julie 9, 2008 om 3 : 09

    hallo almal!

    adrie
    dink jy dalk ek sit en nix doeni???

  • 81. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 10

    Hi Salome

    Ek het my naamgenoot se koekies probeer soek, maar in die koue verdwaal.

  • 82. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 11

    Vandag is die dag vir ou pelle.

    Hi BO!!!!!!!

    Mwah!!!!

    Ons verlang ons dood na jou.

  • 83. bruinogies  |  Julie 9, 2008 om 3 : 13

    adrie

    regtig???
    ek het altyd gekla dat en nix het om te doen nie, ma my baas het nou vi my baie baie werk gegee😦 nou kan ek nie altyd kom inloer nie!

  • 84. Nats  |  Julie 9, 2008 om 3 : 13

    Adrie
    ‘n Lekker Pina Colade dankie baie!!

    Tinks
    Jip ek is die koei hierso!!🙂

  • 85. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 15

    Nats

    Jy mag die koei wees, maar ek bly die bitch.

    Wanneer gaan ons daardie pina colada drink? Jy was net gelukkig, Sharky gaan my moet refund.

  • 86. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 15

    Adrie
    Maar ek sien die koerier het darem by jou uitgekom. Ons het vandag Macaroons gemaak. Jy mis nog steeds.

  • 87. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 16

    BO

    Rerig erig. Jy is mos een van die kleutertjies hier rond. Hoe moet ons ‘n oog op jou hou as jy weg is.

  • 88. bruinogies  |  Julie 9, 2008 om 3 : 18

    adrie
    hehehehe
    as jul na my kyk mag ekke nie stout wesi.:( 😦
    ek sal ma net die blink kant bo hou🙂

  • 89. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 3 : 18

    Jinne Adrie waar wil jy nou hê moet Ouma gaan rondkuier.. ek ken mos nou nie vir Jacaranda nie!! 😯

  • 90. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 19

    Saloom

    Jy weet hoe voel ek oor Witbang. Netnou trek ek daarheen net om by julle te kom eet.

  • 91. Nats  |  Julie 9, 2008 om 3 : 19

    Adrie
    My blog is kla! Nou nie jou wow materiaal nie, maar ek het gedink dit kan werk… dis nou as jy nog nie daaroor geskryf het nie. Jy het al oor alles geskryf!!

    Salome
    Deel bietjie ‘n soet koekie resep met ons… ek is nou sommer lus om te gaan bak en brou!!!

  • 92. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 21

    Wip

    Gaan net in, se iets oor die onderwerp en se dat ek jou gestuur het. Julle almal kan gerus ook vir oom Trevor gaan groet. Dit gaan hom natuurlik kos. He He He.

  • 93. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 23

    Nats

    Ons sal dit netnou sien. As ek by Juffrou Pik pak kry omdat my huiswerk nie gedoen is nie, is dit jou skuld.

  • 94. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 31

    En nou is almal weg.

  • 95. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 31

    Ek sal maar alleen 100 comments opsit.

  • 96. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 33

    Ek kom, ek kom. Kry net gou vir Nats die link vir al die njammie koekies

  • 97. Nats  |  Julie 9, 2008 om 3 : 34

    Adrie
    Jy kan more jou huiswerk op sit… my bloggie is kort en nie soooo interesant nie.

    Salome
    Dankie skat!

  • 98. Nats  |  Julie 9, 2008 om 3 : 36

    Adrie
    Laat ek dit gou op sit… dan kan jy vroeg more oggend jou huis werk op sit!🙂

  • 99. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 37

    Nats 🙂

    Dit is die plan.

  • 100. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 37

    En die 100ste..

  • 101. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 38

    http://www2.kelloggs.com/Search/RecipeSearch.aspx

    Julle gaan in by Cookies and Snacks.
    Ek en “Jamie Oliver” het die Cherry Dot Cookies en die Corn FLake Cookies gebak.
    En met die eierwit wat van die Corn Flake koekies oorbly maak jy Meringues / of ons weergawe Macaroons.

  • 102. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 39

    Wat is ‘n Macaroon?

  • 103. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 40

    Macaroons
    Klits 3 eierwitte tot dit sagte punte vorm. Klits nou 250ml strooisuiker lepelsgewys by, asook 15ml kitskoffiepoeier (opgelos in 10ml water) asook ‘n knippie sout.
    Vou 2 koppies klapper daarby in en skep lepelsvol op bakplaat. Bak 20 minute by 150 grade C en laat in oond afkoel.

  • 104. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 41

    Man Adrie, ek sê mos jy moet wag. Mens is nie so nuuskierig nie.

  • 105. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 42

    Adrie, moet ons nou vir 200 probeer.

    Waaaaar is ouma Wip tog dat ek en sy hiri blog aan die brand kan sing.

  • 106. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 43

    En nou is Adrie tevrede met haar 100ste comment en sy ignore die aanhangers.

  • 107. Salomè  |  Julie 9, 2008 om 3 : 44

    O ja, en net so vir die rekord; Jou naamgenoot en Liefie sê dis maar oraait as jy hier wil kom bly/eet

  • 108. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 45

    Issie Salome

    Daar is egter ‘n nuwe blog op.

  • 109. Adrie  |  Julie 9, 2008 om 3 : 46

    Saloom

    Ons sal eers oor die losies moet praat. Onthou my petrol gaan baie hoog wees as ek moet werk toe ry elke dag.

  • 110. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 3 : 48

    Macaroons mmmmm….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: