Rugby, braaivleis, sonskyn en Chevrolet

Julie 3, 2008 at 6 : 23 84 Kommentaar

Ons is weer in die alles-word-opsy-geskuif-vir-rugby-tyd.  Ek is nie die grootste rugby fan nie, maar ek probeer onthou wie die wêreld beker kampioene is (asof iemand kan vergeet) en wie die Curriebeker oppas.  Die jaar weet ek egter die Curriebeker gaan terug waarheen die hoort.

Ek skree skaamteloos net vir 2 provinsionale spanne.  Dit is WP en almal wat teen die Sharks speel.  WP kan dalk vir Weer Probeer staan, maar almal weet dat probeer is die beste geweer.  WP het aanhou probeer en aanhouer wen.  Die jaar, 2008, gaan die Curriebeker terug na Nuweland.  Hopenlik gaan dit ‘n baie lang tyd daarstaan. 

Ek moet seker my guts sit waar my mond is.  Gewoonlik blog ek onder die ander span se naam as WP my drop.  Wat al te veel kere gebeur het.  Almal is natuurlik dood wanneer WP wel wen. 

Vandag se blog gaan oor wie die Curriebeker wen.  En wat is jy bereid om daarop te wed.  Moet nou nie sê ek het julle nie gewaarsku nie.  Ek is bereid om ver te gaan, maar daar is perke.  Ek maak onder geen omstandighede my identiteit bekend nie, ek maak myself nie bankrot nie en ek doen niks wat onwelvoeglik is nie.  Nie eers vir WP nie.  Enige uitdagings?

Blogvraag:  Wanneer was die eerste amptelike wedstryd op Nuweland gespeel?

Blogantwoord:  Frankryk en Duitsland was die eerste lande wat bestuurslisensies uitgereik het.

Vir die Manne…😉

Vir Nats!!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kan jy dryf? Gister en Vandag

84 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Julie 3, 2008 om 6 : 30

    Amper vergeet ek!

    PPPRRRRROOOOOVVVVVVVIIIIIIIIIIIIIIIINNNNNNNNNNNNNCCCCCEEEEEE

    WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!! WP!!!

  • 2. Nico  |  Julie 3, 2008 om 6 : 40

    Daar’s net een staat, en dis die

    VRYYYYYYYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!

    (wat is hierdie 2 postings ‘n dag ding?)

  • 3. Wipneus!  |  Julie 3, 2008 om 6 : 45

    Eerste

  • 4. Wipneus!  |  Julie 3, 2008 om 6 : 47

    Nou vir wie moet ek nou skreeu???

  • 5. Pikkelik  |  Julie 3, 2008 om 8 : 03

    Ek sal vir jou skree Siamees…. Ek ken nie eers die spanne nie!!! 😳 WIIIIIIIPPPPPPPPNNNNNNEEEEEUUUUUSSSSS!!!!! Olè, olè, olè, olè, oooooolè, oooolè!

  • 6. Adrie  |  Julie 3, 2008 om 8 : 13

    Ai tog. Die ou vrouens.

    Pikkie

    Sam se mos sy skree net vir haar kinders. Ek se julle wat. Skree die wenspan. Wat WP is die jaar.

  • 7. Adrie  |  Julie 3, 2008 om 8 : 14

    Nico

    2 posts gebeur af en toe.

  • 8. Sam q  |  Julie 4, 2008 om 5 : 37

    MMIICCHHAAEELL!!!!!! TTÈÈGGAANN!!!!!!

  • 9. Zoekoe  |  Julie 4, 2008 om 7 : 18

    😆 😆 😆 😆 he he he he he he lmga !! 😆 😆

    wp gaan die jaar wen ha ha ha ha ha ha ha nee o jinne !!!! 😆 😆 ek lag so die trane rol !!!!

  • 10. meermin  |  Julie 4, 2008 om 7 : 39

    lekker naweek

  • 11. Zoekoe  |  Julie 4, 2008 om 7 : 45

    Hallo Meermin !!! ja dis vrydag !!! die naweek lê en wag vir ons !!!

  • 12. Jaco  |  Julie 4, 2008 om 8 : 17

    Oor my dooie liggaam skreeu ek vir die WP. Sies.

  • 13. Jannas  |  Julie 4, 2008 om 8 : 48

    Moresê almal

    Ek het rugby afgesterf agv die politieke inmenging. Mens verwag die beste vir jou geld – ek betaal nie vir ‘n ander ou se politiek as ek dit kan verhelp nie.

    Vir watter span speel Ernie Els?

  • 14. neykie  |  Julie 4, 2008 om 8 : 58

    😆 A3q jy moet ‘n lekker naweek hê

  • 15. Pikkelik  |  Julie 4, 2008 om 9 : 13

    Heyjy Adrie, wie is nogal jou ouvrouenssss….. Jy moet ons sien vry, dan sal jy ‘n ander liedjie sing! 😆 😆

  • 16. Nico  |  Julie 4, 2008 om 9 : 23

    Jan, ek dink Ernie Els boks vir die Orlando Sundowns…

  • 17. Katvis  |  Julie 4, 2008 om 9 : 44

    Ek hou van alle sport. My spanne is Bulls supper 14, Blou bulle currie cup, Titans krieket en Mamelodi Sundowns sokker en dit is die waarheid.

  • 18. Nats  |  Julie 4, 2008 om 9 : 45

    Hello da!!!

    Ek is ‘n Leeu!!!!!!!

    Amper vergeet ek van die Leeus… nou terug!!

    Tweeling
    Jy mag nie die Leeus af haal nie!!!

    Ps: Ek kry nie videos gelaai nie…

  • 19. Nats  |  Julie 4, 2008 om 10 : 00

    Rugby – Leeus
    F1 – Merc natuurlik!!
    Golf – Ernie

    Ek stel nie juis belang in Krieket, sokker en tennis nie.

  • 20. Jannas  |  Julie 4, 2008 om 10 : 07

    Nats

    As jy nie van sokker hou nie, hoekom hou jy van Ernie Els? Ry hy deesdae ‘n Gholf?

  • 21. Nats  |  Julie 4, 2008 om 10 : 21

    Jannas
    Hy sal maar altyd ‘n legend wees vir my, al het hy deesdae die bal bietjie verloor. Ek het hom by Sun City gevolg en ek dink hy is great!!

    Ek het ook sy huis gesien inni Kaap, en hy het die dag voor ons da aangekom het ‘n paar manne genooi om saam hom te gaan golf speel. Hy het meer as genoeg geld maar het nie juis na sy kop toe gegaan nie.

  • 22. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 10 : 21

    More!!!!!

  • 23. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 10 : 36

    En weg is almal!!!

  • 24. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 10 : 37

    Ek ga nou rook!!! Roep my as iemand wil praat…..

  • 25. Nats  |  Julie 4, 2008 om 10 : 37

    My 2LING se 3LING!!!!

    Dag sê!!!

  • 26. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 10 : 48

    Hi daar my 3ling se 2ling!!!!!! Huganit?

  • 27. Nats  |  Julie 4, 2008 om 10 : 52

    Sam
    Help seker nie om te kla nie!!

    Het jy my aanstaand dalk gesien? Of my 2Ling en jou 3Ling?

    Dis maar stil hierso…

  • 28. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 11 : 00

    @ Nats

    Jinne nee!!!! Ek check die plek is stil. Nee jong…… Smaak my ek het nokkol gemis😉

    @ A3

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 29. Nico  |  Julie 4, 2008 om 11 : 11

    Sam – ek is bly ek is nie die enigste mens hier wat rook nie!

  • 30. Zee  |  Julie 4, 2008 om 11 : 11

    BLOU BUL……….

    Wen of verloor, sal hulle altyd maar my span bly.

    Mag die beste span maar die naweek wen!

  • 31. Verons  |  Julie 4, 2008 om 11 : 19

    More!! More ons internet het gister afgegaan en is nou eers weer in werking!!!

    EK SKREE NIE WP NIE EK BLY ‘N BUL!
    EK SKREE NIE OP NIE EK BLY ‘N BUL!
    EK SKREE NIE VRYSTAAT NIE EK BLY ‘N BUL!
    LAAT STAAN DIE SHARKS EN DIE LEEUS EN DIE HELE BLERRIE SPUL !
    BLOU BUL!!

    A3 jy’s reg die Curriebeker gaan hierdie jaar sy regmatige plek in die trofeekas op Loftus inneem………..

    EN AL WAT JY SIEN IS DIE BLOUMASJIEN!!!

  • 32. Nico  |  Julie 4, 2008 om 12 : 22

    /me wonder oor hierdie blou balle ding wat die afgelope jaar sy verskyning aan karre en sleutelhouers gemaak het… dis amper of die Pretorianers nou gewoond raak daaraan dat hulle… wel, jy wat, blou is aan die einde van die afgelope paar Curriebeker seisoene…

  • 33. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 1 : 32

    GENADE!!!!! Maak almal of hulle werk?

  • 34. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 1 : 57

    The first official rugby match was played at Newlands on Saturday 31 May 1890 when Villagers played against Stellenbosch.

  • 35. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 3 : 47

    Ienkie Pienkie Ponkie
    My father had a donkey
    The donkey died
    Father cried
    Inkie Pienkie Ponkie

  • 36. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 3 : 52

    Dieng Dong Della
    Parra Nefie Sella
    Terrie Wakkie Takkie
    Pellie Takkie Wakkie

  • 37. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 3 : 54

    Wielie Wielie Walie
    Aap sit op sy Balie
    Tjoef Tjaf
    Val hy af
    Wielie Wielie Walie

  • 38. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 20

    Anna Panna koek en tert,
    vat die besem, vee die herd,
    vat die skop en tel dit op,
    gooi dit in die vark se hok.
    Anna Panna bosluisblad,
    loop in die pad dat haar pote so klap.

  • 39. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 20

    Kaatjie, Kaatjie, kekkelbek,
    val van die trap en breek jou nek

  • 40. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 21

    DRIELING!!!!!!!

    Jy nog hier?

  • 41. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 21

    So hoog is die solder
    so laag is die vloer,
    so mooi is die suster,
    so lelik haar broer.

  • 42. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 21

    Olke
    bolke
    riebeek-stolke
    olke
    bolke
    knor

  • 43. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 22

    Ek ook nie die blog vir 10 sekondes alleen laat nie. Julle mag kuier, al is ek nie hier nie.

  • 44. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 22

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 45. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 23

    Ousie!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Stopstraat jy my?

  • 46. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 23

    Ina, dina, daina, dou,
    skotle, fina, faina, fou,
    ing, ping, die muskadel,
    kom verby, jou vrotte vel.

  • 47. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 24

    My pa het ‘n plaas,
    op die plaas staan ‘n huis,
    in die huis is ‘n kamer,
    in die kamer staan ‘n tafel,
    op die tafel is ‘n kas,
    in die kas is ‘n laai,
    in die laai is ‘n brief,
    in die brief staan geskrywe:
    “Jan Kolonie Hoenderdief.”

  • 48. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 25

    Nursery rhime day.

  • 49. Nats  |  Julie 4, 2008 om 4 : 25

    HEEELLLLOOOOO IEMAND HIER????

  • 50. ADRIANA  |  Julie 4, 2008 om 4 : 27

    Tweeling!!!!!

    Mwah

    Al van plan verander oor more?

  • 51. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 29

    WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!! WP!!!!!!!!!!!!!!

  • 52. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 29

    MY 3LING SE 2LING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Antjie my kind,
    so gou as die wind.
    Maandag getroud,
    Dinsdag ‘n kind,
    Woensdag gedoop,
    Donderdag laat loop,
    Vrydag gespeen,
    Saterdag weer een !

  • 53. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 30

    Antjie my kind,
    so gou as die wind.
    Maandag getroud,
    Dinsdag ‘n kind,
    Woensdag gedoop,
    Donderdag laat loop,
    Vrydag gespeen,
    Saterdag weer een !

  • 54. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 30

    Fyn

    Ek gaan aan my skiet werk.

  • 55. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 31

    Skiet? Waai skiet?

    Daar is ‘n ou vrou,
    sy woon in ‘n skoen.
    Sy het so baie kinders
    sy weet nie wat om te doen.
    Sy gee hulle sop
    sonder botter of brood.
    Dan kry elkeen ‘n pak,
    van klein tot groot.

  • 56. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 32

    Wa Nats nou? Issit net I&J❓

  • 57. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 33

    Sam

    Jy nie die game by ma gekry nie?

    Gaan ons more vroeg ontmoet en gaan jagluiperde soek terwyl die ander ontwaak?

  • 58. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 33

    Ek het mos weer ‘n strikvraag gevra.

  • 59. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 34

    Nie dat dit my gaan help as ek een sien nie, my kamera was gewees.

  • 60. Nats  |  Julie 4, 2008 om 4 : 35

    Adrie
    Ek kan nie… al wil ek hoe graag!! En ek wil genuine!!

  • 61. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 37

    Nats

    Ek gaan sulk en jou leeu prentjie afhaal. Ek het klaar sjampers gekoop en als.

  • 62. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 42

    Tweeling

    Staan stil as ek teiken op jou skiet.

  • 63. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 4 : 47

    En los almal my weet alleen hier. Fine.

    Sien julle dan more.

  • 64. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 48

    @ A3

    GGGRRR!!!!!! My firewall pla wee. Ek het more oggend ‘n haar afspraak. Sal seke eers 10 se kant da kan wees.

  • 65. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 49

    Elke keer as ek comment dan skop die stjoepid ding my uit!!!

  • 66. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 51

    Hompie Kedompie sit op die wal,
    Hompie Kedompie het afgeval,
    Die koning se soldate
    probeer al wat hul kan,
    Maar Hompie Kedompie bly plat soos ‘n pan.

  • 67. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 54

    Duimpie
    Duimpie se maat
    Langeraat
    Fiela Vlooi
    en piepie in die kooi

  • 68. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 55

    Duimpie het in die water geval
    Duimpie se maat het hom uitgehaal
    Langeraat het hom huistoe gedra
    Ringman het hom in die bed gesit
    En Pinkie het vir pappa gaan sê!

  • 69. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 56

    Handjies klap
    koekies bak
    bring die meel
    nie te veel
    klits die eiers gou-gou
    lekker eet ons nou-nou

  • 70. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 56

    Eerste varkie-parkie het gaan boer..boer..boer…
    Tweede varkie-parkie het die mieliepap geroer…
    Derde varkie-parkie bring die wortels en die beet…
    Vierde varkie parkie het van alles iets geweet…
    Maar die vyfde varkie-parkie wou net vreet-vreet-vreet!

  • 71. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 58

    Lees jy lekka??

  • 72. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 4 : 59

    Handjies klap, koekies bak …
    Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak …
    Duimpie het in die water geval …

  • 73. Nats  |  Julie 4, 2008 om 5 : 04

    Adrie
    Ek sal op maak vir dit!

    Ek moet ry… praat weer Maandag met julle!!!!

    Moet nou nie TE mal gaan more nie!🙂

    Cherio!!!!

  • 74. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 5 : 05

    EK KEN ‘N OU OU LIEDJIE
    VAN LEWENSWEL EN WEE
    VAN LANK-VERGANE SKEPE IN
    DIE KELDERS VAN DIE SEE

    DIE WOORDE IS VERGETE
    EN TOG, DIE DEUNTJIE DRAAL
    SOOS VAAG-BEKENDE GREPIES IN
    ‘N BAIE OU VERHAAL

    KOOR:
    VAN SWERWERS SONDER RIGTING
    VAN SOEKERS WAT NOOIT VIND
    EN EINDELIK WAS ALMAL MAAR
    NET KINDERS VAN DIE WIND

    GESIGTE, DROME, NAME
    IS DEUR DIE WIND VERWAAI
    EN WAARHEEN DAARDIE WOORDE IS
    SOU NET ‘N KIND KON RAAI

    KOOR:
    SWERWERS SONDER RIGTING
    SOEKERS WAT NOOIT VIND
    EN EINDELIK WAS ALMAL MAAR
    NET KINDERS VAN DIE WIND

  • 75. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 5 : 06

    Koebaai my 3ling se 2ling!!!

  • 76. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 5 : 08

    As my besem loop
    voor my voete oor
    ‘n stof getrapte spoor

    wil alles rympies raak,
    wat my lewens spoor
    onwrikbaar, koersvas maak.

    Voort gejaag deur geen wind,
    maar die huppel
    van ‘n kaalvoet kind.

    Ongebonde en vry!
    Laat so, die Swart Boek op my kas
    my veilig voorwaarts lei…

  • 77. Samantha Q  |  Julie 4, 2008 om 5 : 18

    OK baai julle!!!! Ek ga nou ‘n glasie rooiwyn drink en wag virri traffic om te kalmeer. Check julle more

  • 78. Zoekoe  |  Julie 4, 2008 om 6 : 16

    Hallo ! ! ek mis my internet by die werk !!! dom blerrie IT van ons !!

  • 79. Wipneus!  |  Julie 4, 2008 om 8 : 00

    Julle moet almal lekker naweek hou!! Geniet die rugby!!

  • 80. Jo-Ann Schou  |  Julie 4, 2008 om 8 : 12

    Ek skree WP, ek smous WP goed en ek skree Stormers en ek smous daarmee ook. Ag, ek vat die Bul en die Cheetah se geld vir die goed op my tafel met graagte, maar ek HOU ten minste van die WP kopers. Ek dink ook die beker kom Kaap toe. Die jaar gaan ek plan sien om daardie beker te gaan soen – sal foto plaas as ek dit tog regkry. Jy het my e-pos adres – laat weet hoe kry ek ‘n WP presentjie by jou…. nee, nie almal nie… net hierdie WP girl!

  • 81. Pikkelik  |  Julie 4, 2008 om 8 : 30

    WAT GAAN AAN!!!!! 😯 IS HIER DAN NIEMAND, MAAR NIEMAND WAT OP HIERDIE VRYDAGAAND POST NIE!!!! 👿 Ek kan sowaar as vet ‘n comment copy en net op elke (ou) post gaan paste!!!! 😯 👿

  • 82. Adrie  |  Julie 4, 2008 om 8 : 59

    Pikkie!!!!!!!

  • 83. Hentie Smit  |  Februarie 24, 2009 om 2 : 34

    Bulle wen verseker super 14 hierdie jaar.

  • 84. Adrie  |  Februarie 24, 2009 om 2 : 40

    Hentie

    Jy droom groot drome. Bulle. EEEEUUUUWWWW

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: