GROOOOT Skoene

Junie 30, 2008 at 7 : 32 142 Kommentaar

   VS 

Ek het die eerste keer van Paul Rogers gehoor in 1997.  Hy is 17 Desember 1949 in Middlesbrough.   (Hy sal hom wat verbeel om met Tannie Roer ‘n verjaarsdag te deel.)  Van 1969 is hy bedrywig in die musiek bedryf, hy het veral in die 70’s groot treffers gehad met die groepe Free and Bad Company.  Name wat vir my niks beteken nie. 

In 2004 was hy deur Brian May genader om te sing by Queen se opname in die UK Music Hall of Fame.  Na Freddy Mecury se dood, was Queen beduidend stil gewees.  John Deacon, Queen se baskitaarspeler, het in 1992 afgetree.  Hy het wel deelgeneem aan Queen se laaste opname in 1997.  Na die optrede het May, Roger Taylor en Paul Rodgers besluit om saam te toer.  Die toer was afgeskop by die 46664 konsert in Suid Afrika in 2005.  Die afgelope naweek het hulle weer saam opgetree. 

Niemand kan sê dat Paul Rogers swak is nie.  Maar hy is nog lank nie Freddy Mercury nie.  Enige optrede van Queen is basies ‘n huldeblyk aan Freddy Mercury.  Ek laat my nie vertel dat Rogers dit nie weet nie.  Hy moet vir Freddy vervang, sonder dat hy ooit ‘n Freddy sal wees.  Tog geniet die man hom gate uit op die verhoog.  Hy besef blykbaar dat hy nooit die skoene sal kan vul nie en geniet net die ride.  Maar, van sy verhoog toertjies is tipiese Freddy handelinge.  Soos dat hy die mikrofoon staander orals rondswaai. 

Moes Brian May en Roger Taylor nie saam met John Deacon afgetree het nie?  Hulle sal nooit weer op dieselfde golf kan ry as Queen nie.  Altwee van hulle is egter sangers van formaat en meesters van hulle instrumente.  ‘n Mens kan verstaan dat hulle nog nie reg is om op die outehuis se stoep te gaan sing nie.  Mens verstaan ook dat hulle meestal optree vir vigs bewusmaking.  Queen is ook die beskermliggaam van heelparty liefdadigheidsorganisasie. 

Laaste, maar nie die minste nie, die QUEEN het immers gesê:  The show must go on.

Blogvraag:  Wat was Queen se laaste lied gewees, wat in Oktober 1997 opgreneem is.

Blogantwoord:  Sam was reg met Almon Brown Stroger.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dit is weer sulke tyd . . . Feite, mites en pleinweg ouvroustories

142 Kommentaar Add your own

  • 1. Sam q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 04

    Eerste!

  • 2. Sam q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 06

    GGGRRR! Ek dink die antwoord is MOTHER LOVE. 4k! Ek weeti👿

  • 3. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 11

    Ek het dit. Ek het dit. Die antwoord wat die ousie nie het nie.

    Vanaand kan ek lekker slaap

  • 4. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 13

    Ek wonder waar is Olga vanaand?

  • 5. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 18

    Goeie naand aan almal

  • 6. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 19

    Enige versoeke , vir die woorde van enige spesifieke Queen liedjie???

  • 7. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 19

    Klip

    Waar het jy daardie volstruis uitgekrap.

  • 8. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 20

    Stone

    Kry die antwoord se woorde, dan sit ek die video o.

  • 9. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 20

    Hy le al so n ruk hier op my desktop

  • 10. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 21

    Is dit so? 😆

  • 11. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 22

    A3 nou is ek so n bietjie blond , wat was die antwoord gewees?

  • 12. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 24

    Die ouens hier by die werk krap van tyd tot tyd die snaakste goed uit. Op n staduim was daar n site waar n mens al die snaakse goed kon kry maar die firma het nou daai link geblok

  • 13. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 26

    Stone

    Ek gaan dit nie so maklik vir jou maak nie. ‘n Oom soos jy behoort die antwoord te ken. Ai tog, die bejaardes van vandag. 😛

  • 14. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 31

    A3 as jy die volgende link besoek …..daar is sommer baie snaakse en interresante fotos
    http://jokes24.co.za/pictures/

  • 15. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 32

    Ek was die meeste van die tyd op n trip toe Queen n hit was …..my plaat hak nog vas in die 80’s

  • 16. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 34

    Nou moet , n search engine tot my redding kom …..laat ek maar google of iets

  • 17. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 35

    Of iets . . . .

  • 18. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 42

    Soos hulle gese het ……

    The Show Must Go On

    Empty spaces – what are we living for
    Abandoned places – I guess we know the score
    On and on, does anybody know what we are looking for

    Another hero, another mindless crime
    Behind the curtain, in the pantomime
    Hold the line, does anybody want to take it anymore

    The show must go on
    The show must go on
    Inside my heart is breaking
    My make-up may be flaking
    But my smile still stays on

    Whatever happens, I’ll leave it all to chance
    Another heartache, another failed romance
    On and on, does anybody know what we are living for

    I guess I’m learning, I must be warmer now
    I’ll soon be turning, round the corner now
    Outside the dawn is breaking
    But inside in the dark I’m aching to be free

    The show must go on
    The show must go on
    Inside my heart is breaking
    My make-up may be flaking
    But my smile still stays on

    My soul is painted like the wings of butterflies
    Fairytales of yesterday will grow but never die
    I can fly – my friends

    The show must go on
    The show must go on
    I’ll face it with a grin
    I’m never giving in
    On – with the show –

    I’ll drop the bill, I’ll overkill
    I have to find the will to carry on
    On with the –
    On with the show –
    The show must go on

  • 19. Rolling Stone  |  Junie 30, 2008 om 9 : 45

    Meeste van die links waar ek die antwoord kan kry is “geblok”.

  • 20. Sam q  |  Julie 1, 2008 om 6 : 16

    4ki antwoord. Ek het presies 8 min gery tot by die werk😆 . Ek kan nou ‘n uur later slaap! Heeee Haaaa!

  • 21. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 7 : 11

    Hallo Sam Q !!! lekker by jou nuwe werk?

  • 22. Wipneus!  |  Julie 1, 2008 om 7 : 22

    Môre almal

    Ek is mal oor Brian May. Hy is groot in Astronomie in!! Phd die works…. slim mannetjie. Hy het ‘n vreeslike goeie boek geskryf: Bang.
    Dus ek sien Brian eerse as onder die maan en sterre en daarna as Queen lid….. maar ek is nogsteeds mal oor van Queen se songs.

    Lekker dag vir almal, vandag gaan ek werk dat ek hop!

  • 23. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 7 : 29

    dis ‘m moeilike vraag… dalk “No One but You” , of miskien “A winters tale? het mercury nie gedooi in 1991 nie?

  • 24. Verons  |  Julie 1, 2008 om 9 : 34

    More, more!!
    Sam ek kan nie glo jy is wragtig in Pta nie! Ek is soooo bly vir jou part, en nou gaat jy natuurlik baie vroeër by die eiland uit kom!
    A3 sien ek jou ook vanmiddag? Jax verjaar en ons gaat ‘n dop saam met haar drink,,,,,,,,,,,,,,,,,

  • 25. Nats  |  Julie 1, 2008 om 10 : 32

    Hello hello!!!

    QUEEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Hulle was briljant en sal nooit “dood” gaan nie!!!! Roger op sy eie is net nie Queen nie!

  • 26. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 40

    Hallo Almal

  • 27. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 40

    Tweeling

    Met daardie foto’s is daar nie woorde nodig nie.

  • 28. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 10 : 43

    Hi almal
    Wat gaan aan dat die blogs so stil is?

  • 29. Nats  |  Julie 1, 2008 om 10 : 44

    Adrie
    Presies wat ek gedink het!!

  • 30. Nats  |  Julie 1, 2008 om 10 : 45

    Jannas
    Maar my!!

    *vee ogies twee keer om seker te maak*

  • 31. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 46

    Wip

    Ek is ook mal oor Brian May.

    Zoekoe, jy ken van as jy die dag lus is. Queen se laaste opname was 6 jaar na Freddy se dood. Jy is reg, dit was No-one but you.

  • 32. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 47

    Amper val ek ook om en dooi toe ek vir Jan sien.

  • 33. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 10 : 48

    Ek het groot waardering vir Queen en veral vir Freddy Mercury se sang gehad totdat ek die klomp mowwe op ‘n DVD knypboutjie sien rondtrippel het. Nou is hulle gerelegeer tot Mugabe se amtelike rioolplaas.

  • 34. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 48

    No-one but you se nie amptelike titel is natuurlik “Only the Good die Young.

  • 35. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 10 : 51

    He he he … Ja ek is terug na my laaaaang kuier in die berge en Bloemies. Kontrak nou afgehandel en daar is uitstekende nuwe geleenthede op die nabye horison. Hoop dit gaan goed met julle almal.

  • 36. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 10 : 54

    Jan

    Jy weet mos, onkruid vrek nie.

    Terloops, mens kan sien jy het verlang. Wat het iemand se seksuele orientasie met sing uit te waai . . .

  • 37. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 10 : 57

    Hallo Jan lanklaas gesien hoegaanit?

  • 38. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 10 : 59

    Jan, jy was so lank weg ek dink dalk moet jy weer daai bly te kenne ding gaan invul daar bo aan die blog !! 😀

  • 39. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 11 : 00

    Hi Adrie, Nats & Zoeks, Natuurlik het ek na my vriende verlang.

    Adrie
    Op jou vraag. Wat vir God walglik is kan ek mos nie ondersteun nie?

  • 40. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 11 : 02

    Zoeks

    Het jy al vergeet hoe ek lyk?

    Adrie
    Is die Blogjol nog aan?

  • 41. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 06

    Jan

    Jy het dalk ‘n punt beet, maar mens moet die duiwel gee wat hom toekom. Freddy was geniaal. Ja, hy was pervers (en nie net omdat hy biseksueel was nie), maar nie meer as ander van sy tyd nie. Hy kon baie goed perform en ek is jammer dat ek dit nooit live sal kan sien nie.

    Eindlik hartseer. Freddy was nie ‘n Christen nie, hy is ‘n Moslem gebore. Hy (en die hele Queen) was groot op dwelms en erge parties. Hy het baie goed gedoen ook, maar mens kan nie betwis dat hy immoreel was nie.

    Maar sy talent is bo die mens.

  • 42. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 07

    Jan

    Ja, al daag net ek en my drieling op. Kom jy nog?

  • 43. Jannas  |  Julie 1, 2008 om 11 : 18

    Adrie

    Ja ek kom. Sien julle daar.

    Satan was ‘n Engel in die Hemel en die mooiste van aansien. Hy het teen God in opstand gekom en is met ‘n derde van die engele uit die Hemel gewerp na die aarde. Dis nie snaaks dat hy mense wat mooi is en mooi sing gebruik om ander van God weg te lei nie. Queen se sang is van die beste ooit en dit het hulle gewild gemaak – mense wou hulle navolg – hulle het die voorbeeld met hulle lewensstyl gestel. Dis waarteen ek dit het.

  • 44. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 18

    Nog ‘n bietjie useless info – No-one but you is eindlik vir Diana geskryf. Al hoe wel dit ook ‘n tribute vir Freddy is.

  • 45. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 21

    Jan

    Dit is dalk waar, maar elke mens moet verantwoordelikheid aanvaar vir hulle eie keuses. Queen is my 2de gunsteling groep en ek volg nie hulle lewenswyse na nie. Min Queen aanhangers van vandag doen. My ma was haar lewe lank ‘n groot fan van hulle, maar het haar altyd betaamlik gedra.

    Ek wou jou vra. Olga het nou die dag genoem dat Mandiba voorheen (in die sestigs) as die Swart Pimpernel bekend was. Weet jy hoekom?

  • 46. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 11 : 33

    MIRRAG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 47. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 11 : 37

    My piesie is nou gekonnêkt en nou is daar niemand hie nie!

  • 48. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 11 : 41

    OK FINE!!!

  • 49. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 48

    SAM!!!!!!

  • 50. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 48

    Is jy nou ingeburger? WordPress maak my gek. Ek sweer.

  • 51. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 55

    Het almal nou weer huisbesoek gaan doen? Los my ook altyd alleen.

  • 52. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 11 : 57

    Fine

    Ek gaan koffie soek.

  • 53. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 11 : 57

    Ek sit hier en kyk hoe die wolke verby sweef.

  • 54. Nats  |  Julie 1, 2008 om 12 : 00

    Hello hello!!!

    Eks terug vir 5 min…

    Ek gee nie juis om dat Freddie albei kante geswing het nie, ek is die laaste een om iemand te oordeel!!

    Sam
    So jy is nou connected?? Het jy darem onthou om jou obs ook in te pak??

  • 55. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 12 : 03

    Ek dog jy het ‘n nuwe werk, nie ‘n nuwe leegle nie.

  • 56. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 12 : 05

    Tweeling

    Raak jy nou aan ‘n belangrike punt.

    Drieling

    Waar is die OBS?

  • 57. Nats  |  Julie 1, 2008 om 12 : 24

    En toe raak ek dors… en honger!!!

  • 58. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 12 : 31

    En eensaam.

    Salome is mos in ‘n kongres. Pik is siek. Hierdie blog se naam moet hongerbly gewees het.

  • 59. Nats  |  Julie 1, 2008 om 12 : 37

    Adrie
    Ek het aper gister ‘n kind aan geneem!! Maar manlief probeer my nog keer… anders gaan ek net met die enetjie by die huis aan kom!

    Ek was op Wet Nose se website nadat ek ‘n artikel van hulle gelees het oor ‘n Great Dane (my ultimate hond eendag wanneer ek ‘n groot erf het) vir weke sonder kos was en skaars water gekry het!!

    Da is die mooiste diertjies en my hart wil almal vat! Behalwe die Chows ek weet nie hoekom nie ek is nie ‘n chow mens nie.

    Anyway die een wat ek wil aan neem het net drie beentjies, maar omdat dit ‘n mannetjie is is dit maar moeilik omdat ons mannetjie baie dominerend is!

  • 60. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 12 : 41

    Nats

    Ek is mal oor chows. Hulle het persoonlikheid.

    Ek het gisteraand toevallig Oprah gekyk. Dit het gehandel ook honde teel plase. Dit is om van siek te word.

  • 61. Nats  |  Julie 1, 2008 om 12 : 44

    Tweeling
    Ag nee!! Ek wil dit nie sien nie, al van dit gelees en fotos gesien ek het amper gegin moord pleeg!!

    Dis hoekom ek nie weer ‘n pet shop sal ondersteun nie.

    Ek het ook vir Manlief gesê ons volgende hond(e) is of vanaf ‘n gerigistreerde teler of van Wet Nose (of een van daai plekke) af.

    Hy het ingestem en gevra ek moet nou ophou na sulke website kyk want ek kan nie da na kyk sonder om hartseer te word nie.

  • 62. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 12 : 46

    Tweeling

    Gaan jy nou mooi luister soos dit ‘n gedienstige vrou betaam?

    Is jy DOODSEKER dat jy nie Saterdag kan kom nie? Jy is ver agter met blog parties.

  • 63. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 1 : 00

    @ My 3ling se 2ling

    Ga jy nou wragtag nie Sat kom nie?

  • 64. Nats  |  Julie 1, 2008 om 1 : 04

    Tweeling en Tweeling se Drieling
    Ek het ‘n haar afspraak die oggend, my Moeder het ‘n rolbal wedstryd net da na… en my vriendin sien ek die middag en ‘n ander vriendin se B-Day die aand.

    Hoe vêr is dit presies?

  • 65. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 04

    Sam

    Dit is net I & J & die kjinners & Zoekoe & Jan & Sandi & Salomi dalk wanneer sy klaar kongres het. Ek het nou net vir almal ge-email. Sal sien wie kom nog.

  • 66. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 08

    Tweeling

    Skip die hare en die rolbal en sleep die vriendin saam.

    Daar waar I & J gewoonlik ontmoet, seker so 5 km verder.

  • 67. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 15

    Julle moet sien hoe gorgous is my kind deesdae.

  • 68. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 17

    Laat ek julle sommer wys

  • 69. Nats  |  Julie 1, 2008 om 1 : 27

    Tweeling
    Sy is te mooi vir woorde!! Kan nie dink sy het so vinnig groot geword nie!

    Ek is ook mal oor haar beddegoed!!

  • 70. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 37

    Nats

    Sy is nog steeds ‘n bietjie mens, maar sy is en bly gorgous. Ek gaan haar steel. Watch my. Sy is ook die soetste ou dingetjie onder die son. Sy slaap al deur ook. Aard na my, ek se julle.

    My kloon (lees die bitch) begin eers 4 Augustus werk.

  • 71. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 1 : 45

    Ai tog

    Ons Suid-Afrikaners is gedoom. Blykbaar is dit nie ‘n mite dat braaivleis kanker kan veroorsaak nie.

  • 72. Nats  |  Julie 1, 2008 om 2 : 00

    Adrie
    Dis lekker… nog ‘n maand by die huis!!

    Wat van braaivleis wat kanker veroorsaak??

  • 73. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 2 : 01

    Nats

    Glo my, jy wil eerder nie weet nie. Blykbaar moet ‘n mens nie gebrande vleis eets nie.

  • 74. demoerin  |  Julie 1, 2008 om 2 : 29

    Nee, ek dink hulle moes maar afgetree het. Jy kan nie FM se skoene probeer vul nie. Hy was ‘n musical genius, miskien as hulle wou aangaan moes hulle die groep se naam verander, alhoewel hulle goed is in eie reg, word die naam Queen met Freddie geassosieer.

  • 75. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 2 : 35

    DMI

    Ek stem saam met jou. Vandag se Queen het dan net 2 lede van die oorspronklike Queen. Maar die Queen was Freddy en dit is maar klaar.

  • 76. Nats  |  Julie 1, 2008 om 2 : 41

    Adrie
    Ek sou nou weer gedink het dis gesond om braai vleis te eet omdat da geen olie ens gebruik word nie.

    Ag wat, gaan my nou nie stop om nie braai vleis te eet nie!

  • 77. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 2 : 42

    Vir my ook nie.

    Net soos ek nog steeds koffie drink. Alles in moderation.

  • 78. Nats  |  Julie 1, 2008 om 2 : 47

    Adrie
    Daar is so baie dinge wat sleg is vir ‘n mens en een of ander iets veroorsaak!

  • 79. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 2 : 47

    Nats

    Dan het ek goeie nuus vir jou. Selfone veroorsaak blykbaar nie kanker nie.

  • 80. Nats  |  Julie 1, 2008 om 2 : 48

    Adrie
    Ons een klient wat oorlede is… is iets soos R50mil sterk!! En hulle het nie kinders gehad nie!!!!

    Ek hoop nou maar ek is da binne in sy testament iewers… :mrgreen:

  • 81. Nats  |  Julie 1, 2008 om 2 : 50

    Adrie
    Het jy daai e-pos van ‘n mede blogger vanoggend gekyk?? Dis in ‘n excel gesit. ‘n Video hoe Chinese popcorn maak met hulle selfone.

    Dink jy dis waar?

  • 82. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 3 : 00

    Tweeling

    Ek hoop ook jy het die ouerskap instinkte in hom wakker gemaak.

    Ek weet nie van die selfone nie, ek wil dit nog gaan toets.

  • 83. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 03

    Adrie
    Die dogter wat hy nog altyd wou hê!!! Ek hoop net hy het geweet ek is een van ‘n Tweeling!!!

    Dit sal mos nou lekker wees… hy het soos 3 wildsplase gehad… 7 motors en 2 vliegtuie!! Wie weet wat nog!!

    Ai ai die lewe sal dan so anders wees… en dan kan ek al my “kinders” gaan aan neem!!

  • 84. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 3 : 05

    Dit sal jou nie lank vat om daardie erfporsie te verkwis nie. Veral as ek jou kom help nie.

    As jy die wildsplase erf, moet jy maar met Zoekoe trou. Dan kan ons elke naweek by julle ‘n blog jol kom hou.

  • 85. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 3 : 12

    Tweeling

    Is jy klaar besig om die 50 mil te blaas?

  • 86. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 14

    Tweeling

    Met Zoekoe trou?? Is hy ‘n wilds plaas man? Gaan hy net da wees vir die wildsvleis en my geld!!!

    En met daai geld vlieg ek ons na ‘n eiland toe vir ‘n blog jol!!!

  • 87. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 3 : 17

    Eish!!! Ek voel nou skoon kak oorlat ek my 3ling en my 3ling se 2ling net so gelos het.

    My nief baas het my uitgevat vi ete omdat hy van more af nie hie ga weesi. Hy kom eers Maandag trug.:mrgreen:

  • 88. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 3 : 17

    Tweeling

    Ek moet se, Zoeks sal omtrent sy sokkies moet optrek vir my tweeling.

    ‘n Eiland versus die Eiland. Wag tot ek YQMQ wen. Dan gaan ek Mauritius toe. Thinking about it, ek kom juis van ‘n eiland af.

  • 89. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 3 : 18

    Sam

    Is kos vir jou belangriker as familie?

  • 90. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 23

    Sam
    Dis fine!! Jy los ons hier alleen, en dan los jy ons nog honger ook!!!

  • 91. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 24

    Adrie😳

    Dan gaan ons na ‘n regte eiland toe!!

    En hoe weet ons jy was regtig da… jy het dan nie eens een foto nie??? Huh??

  • 92. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 3 : 24

    Nats

    Ek se vir jou, die blog se naam moet verander na honger bly.

  • 93. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 3 : 26

    Tweeling

    As jy Saterdag kom, wys ek vir jou elke foto wat ek op die trip geneem het. Ek het ‘n memory card reader.

  • 94. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 28

    Adrie
    Wat van “Food for thought”

    Was dis al waaraan ons kan dink is kos!!! En ons dink aan kos wat baie lekkerder is as ons toebroodtjies!!

  • 95. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 3 : 29

    Nats

    Mens kan blykbaar rose eet . . . .

  • 96. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 31

    Adrie
    Ons het sulke snaakse blomme op een van my niggies se troue geeet… wat nou nie iets om oor huis toe te skryf nie!

    ‘n Roos is mooi, maar ek sal dit nou nie eet nie!

  • 97. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 3 : 32

    Nats

    Dit is al wat eetbaar is op die blog. Wie het in elk geval vir Salome verlof toe gestaan.

  • 98. Nats  |  Julie 1, 2008 om 3 : 57

    Adrie
    Presies… en wa is haar verlof brief???

    Dit gaan haar ‘n sjokolade koek en meer kos!!

  • 99. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 3 : 59

    Nats

    Dit vra groot opmaak en baie gatkruip. Waar kry ‘n mens tog ‘n betroubare kok.

  • 100. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 07

    Adrie
    Jip! Ons moet net seker maak sy eet ook van daai sjokolade koek… net ingeval sy brutlax of iets ingegooi het omdat ons haar daarin gaan boelie!!

  • 101. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 07

    Tweeling

    Jy het nog nie haar Cremora Tert beleef nie. Dit is to die for.

  • 102. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 13

    En so gaan dit maar aan…..

  • 103. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 18

    Zoeks

    Jy weer lelik met ons?

  • 104. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 21

    Zoekoe
    Wag tot ons trou!!

  • 105. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 23

    Nats

    Nee wat, ons kry vir jou ‘n ander man. Netnou kry jy Zoekoe in ‘n oomblik van swakheid jammer.

    Jou posduif gekry?

  • 106. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 28

    Adrie
    Ek sit nou juis daarna en kyk… dit lyk of die een ding iets geskryf het in die agter grond.

    Ek kan dit nie heeltemal uitmaak nie, maar dit lyk soos “Beeeeech”!!!

    Ek is lekker jaloers!!!!:mrgreen:

  • 107. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 32

    Nats

    Laat ek net die goed edit, dan stuur ek alles. Wel die mooiste van alles.

  • 108. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 38

    Adrie
    Net asb nie alles nie… my rekenaar sal nie alles kan vat nie!

    Wil jy my rekenaar finaal knak??

  • 109. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 42

    Trou?????😯 ok, maar dan moet ek vinnig ‘n rumparty reel !!! 😀

  • 110. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 42

    Nats

    Ek dog dan dit is tyd vir ‘n nuwe.

    Jy kan gaan kyk, die nuwe blog is klaar geskryf. Ek soek net gou eers ‘n nice blogvraag.

  • 111. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 43

    shit ek moet minder drink !!!

    Nats, wanneer het ek ge-propose? ek onthou nie die dinge so lekke nie….

  • 112. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 44

    O heng

    Zoeks, jy kan nie jou eie rumparty reel nie.

    Maar gee jy my nou ‘n plan. Raak jy en Nats verloof. Dan hou jy jou Ramparty en ons Nats se “tee”. Daarna verbreek julle die verlowing. Jy weet ons moet opwarm, ingeval iemand iewers dalk miskien wil trou.

  • 113. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 46

    Klink na ‘n lekker plan Adriana, maar as ek reg onthou is haar manlief ‘n groot fris seun, ek wil nie in ‘n anner man se slaai krap nie…. ek is bang ek word gemoer !!!

  • 114. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 47

    Zoekoe

    Jy kruip mos so lekker onder Ouma se rok weg.

  • 115. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 48

    mmmm en dis nogal lekker warm daar !!!

  • 116. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 48

    Adrie
    Dis ‘n plan… ek hou van daai opwarm idde!!

    Zoeko
    Zoekoe is bang!! Zoekoe is bang!!

    Wil jy dan nie met my trou nie???😥

    Lyk my dis maar dan dit!!
    🙂

  • 117. Nats  |  Julie 1, 2008 om 4 : 52

    Tweeling
    Ek sien nog nie die nuuf blog nie…

  • 118. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 53

    Nats

    Snork!!!!!!!

    Hy kan sy ou skoene en nuwe skoene agterna gooi deur net jou naam in dieselfde sin te he as sy naam.

  • 119. ADRIANA  |  Julie 1, 2008 om 4 : 54

    Nats

    Dit is nog nie gepost nie, in draft vorm nog.

  • 120. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 56

    Nee nee Nats, ek is nie bang nie, net ordentlik !!! Soos Adriana sê ou skoene en nuwe skoene en al daai goete !!!

    yeah right…. I’ll be so lucky !!

  • 121. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 58

    Die ou skewe geroeste pot, kan mos nie ‘n mooi blink AMC classic deksel soos jy verwag nie…. 😉

  • 122. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 4 : 58

    😆

    Zoeks, jy moes maar eerder gesjarrap het en opgedaag het waar ons jou gese het om op te daag.

  • 123. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 4 : 58

    nou gaan ek my tweede dop skink.. kan ek julle iets aanbied vir die keel?

  • 124. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 00

    opdaag? waar van praat julle nou ??? ek mis iets . . .

  • 125. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 5 : 01

    Obs, dankie Zoeks

    Nee, toemaar, ons hou van jou as jy half deurmekaar is.

  • 126. Nats  |  Julie 1, 2008 om 5 : 02

    Zoekoe
    Ha ha ha!! Dankie
    😳

  • 127. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 03

    OK hierso Adrie, mooi glasie vol OBS vir jou !! Nats, hierso ook ‘n mooi glasie OBS !!!

  • 128. Nats  |  Julie 1, 2008 om 5 : 04

    Ek moet nou gaan…

    Julle moet ‘n lekker aand hê!!

    Zoekoe
    Opdaag vir wat?? Kry jy dalk koue voete???

    PS: Onthou ek mag dalk ‘n multi miljoener wees met 3 wilds plase!!!

  • 129. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 5 : 05

    Nats

    Amper vergeet jy die vliegtuig.

    Dankie Zoeks

  • 130. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 07

    Nats uhm… wanneer het jy in gedagte vir die GROOT dag ? 😀

  • 131. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 08

    Nats, uhm… wanneer dink jy is ‘n goeie datum vir ons GROOT dag ?? 😀

  • 132. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 08

    fokken wordpress….. haak vas en dan sê ek alles twice !!! 😡

  • 133. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 5 : 09

    Zoekoe

    Ek is as huweliks koordineerder aangestel.

    Die datum wat ek ingedagte het is 31 Februarie. Waarskynlik 2010. Alles gebeur mos 2010.

  • 134. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 11

    O, so jy besluit oor ons lot (eish) nee dit klink reg, dalk net biekie vêr van nou af !!!

  • 135. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 12

    Kan nie wag vir die … uhm… wildsplaas honey moon nie ! 😀

  • 136. Samantha Q  |  Julie 1, 2008 om 5 : 12

    TESTING 1 2 3!!!!!

  • 137. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 13

    Hallo Sammy Q 😀 😀 !!!

  • 138. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 5 : 14

    Zoeks

    Maar jy moet onthou, ons gaan jou fyn dop. Jy wil nie mnr Bos se skoene volstaan nie.

  • 139. Adrie  |  Julie 1, 2008 om 5 : 15

    Ek moet nou ry. Soet wees.

    Zoeks, kry jy ons op die gewone plek?

  • 140. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 16

    Eish !! nee ek sal versigtig wees, maar Adrie, jy weet mos ek is ordentlik, meeste van die tyd !!

    ps wat het julle toe met mnr bos gedoen, of moet ek eerder nie vra nie?????

  • 141. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 17

    wanneer waar wat? gewone plek? saterdag?

  • 142. Zoekoe  |  Julie 1, 2008 om 5 : 25

    shit !!!! moer !!!! ek moet meer rooflees… ek mis alweer iets

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: