Dit is weer sulke tyd . . .

Junie 30, 2008 at 12 : 05 30 Kommentaar

Ons het lanklaas ‘n behoorlike blogjol gehad.  Een van die wat net in binnekringe oor gepraat word. 

Ons het die leemte gesien en besluit om iets daaraan te doen.  Dus:

BLOGJOL 5 Julie 2008 – dit is nou Saterdag

Wie:    Almal wat wil.  (Ons behou onsself die reg voor om idiote aan die seekoeie uit te lewer)

Waar:  Rietvlei Natuur Reservaat

Tyd:    Van so 11 uur af.

Wat moet jy bring:  Alles en jouself. 

Meer besonderhede:  Mail my by amaal3@gmail.com 

Vir diegene wat nog nooit by ‘n jol was nie.  Dit werk eindlik baie maklik.  Jy pak jou drank, jou vleisie, snacks en bykosse in ‘n coolerbox of 3.  Onthou jou kampstoel en iets om die kinders mee besig te hou.  Jy daag op, word aan almal bekend gestel en dan kuier jy dat die biesies bewe. 

Hoop om julle almal, van heinde en verre te sien.  As als goed gaan, het ons ‘n Kaapse gas.

Die Blogkommittee

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wie nie telefoon moet antwoord nie . . . GROOOOT Skoene

30 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 12 : 52

    EERSTE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 2. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 12 : 54

    @ A3

    Is dit nou by die selle plek wa ons laas was? Bedoelende die plek wa meeste mense TWEEDE ingedraai het?

  • 3. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 1 : 00

    Sam

    Einste.

  • 4. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 1 : 11

    Tweeling

    Ek kon wragtig nie self beter nie.

  • 5. Nats  |  Junie 30, 2008 om 1 : 12

    TA DA!

    Ek moet nou ophou rond speel en bietjie werk… ek het so baie daarvan!!!

    Cherio

    Chat later!!

  • 6. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 1 : 37

    @ Nats

    Het jy nou almal saam gevat?

  • 7. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 1 : 37

    Ek is hommer!!!

  • 8. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 1 : 37

    Baie hommer!!!

  • 9. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 1 : 39

    Ek ook en ons braai eers Saterdag.

    Bewaar Zoekoe se siel as hy MIA is.

  • 10. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 2 : 25

    @ 3ling

    Zoekoe het kla gesê hy kommi Sat nie. Sy vriende is belangriker as sy blog familie!

  • 11. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 2 : 51

    Is da ‘n nief blog wat ekkie van weeti?

  • 12. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 2 : 55

    Sorry, ek het ‘n baie belangrike deadline waarvan ek vergeet het.

  • 13. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 2 : 57

    Hallo Amal… ek vat net hier en daar grond !!!

    Julle datum clash met ‘n groot bday bash wat ek daai dag ook het, maar ek reken dit gaan daai saterdagaand wees, so maybe kan ek nog kom deur die dag, en so 3 uur waai dan kan ek nog jaag om die ander Bday party by te woon !!

  • 14. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 2 : 59

    Zoekoe

    Dit is ‘n plan en ‘n half. Klink na ‘n plan.

  • 15. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 3 : 04

    Ek probeer altyd my bes om al my familie verantwoordelikhede na te kom !! 😀

  • 16. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 3 : 06

    Mits dit nie met jou sosiale verpligtinge inmeng nie.

  • 17. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 3 : 09

    ZOEKOE!!!!! MWAH!!!

    Het jy gesien ek ga more in Hatfield begin?

  • 18. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 3 : 11

    The marriage of an 80-year-old man and a 20-year-old woman was the talk of the town.
    After being married a year, the couple went to the hospital for the birth of their first child.
    The attending nurse came out of the delivery room to congratulate the old gentleman and said, ‘This is amazing. How do you do it at your age?’
    The old man grinned and said, ‘You got to keep the old motor running.’
    The following year, the couple returned to the hospital for the birth of their second child.
    The same nurse was attending the delivery and again went out to congratulate the old gentleman. She said, ‘Sir, you are something else. How do you manage it?’
    The old man grinned and said, ‘You gotta keep the old motor running.’
    A year later, the couple returned to the hospital for the birth of their third child.
    The same nurse was there for this birth also and after the delivery, she once again approached the old gentleman, smiled, and said, ‘Well, you surely are something else! How do you do it?’
    The old man replied, ‘It’s like I’ve told you before, you got to keep the old motor running.’
    The nurse, still smiling, patted him on the back and said: ‘Well, I guess it’s time to change the oil. This one’s black.’

  • 19. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 3 : 23

    Sam

    Waarmee het jy weer almal bang gemaak toe ek my rug gedraai het.

  • 20. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 3 : 25

    Haai Baie Geluk Sam Q !!!! 😀 😀

  • 21. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 3 : 35

    @ A3

    GMPF!!!!!

    @ Zoeks
    :mrgreen:

  • 22. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 3 : 38

    Wanneer is dit huis toe gaan tyd?

  • 23. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 3 : 54

    OE EK WIL HUISTOE GAAN
    NA MAMMA TOE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 24. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 4 : 03

    Ek wil huis toe gaan na my dopshop toe !!!

  • 25. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 4 : 30

    Ek wil suip.

  • 26. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 4 : 35

    Q: What is the closest thing similar to a woman’s period?
    A: Your salary, it comes once a month lasts about 5-7 days and if it does not come means you are in big trouble.

  • 27. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 5 : 39

    😳 😯

  • 28. Zoekoe  |  Junie 30, 2008 om 5 : 39

    Adrie, wat weet jy van suip af? 🙄

  • 29. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 6 : 51

    Zoekoe

    Mens spel dit s-u-i-p!

  • 30. neykie  |  Julie 1, 2008 om 9 : 06

    Klink heerlik sal kyk hoe dinge lyk dan join ek ook. Maar ek sal heel moontlik verdwaal. Lekker dag vir almal verder

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: