Wie nie telefoon moet antwoord nie . . .

Junie 29, 2008 at 6 : 00 112 Kommentaar

Bly ons nie in ‘n wonderlike wêreld nie.  As jy weet hoe, kan jy enige iets telefonies doen.  Orals is daar 24 uur hulplyne, van versekering, padbystand tot selfoon hulp en banksake.  Iets wat so maklik behoort te wees, tot jy die sekere tipe telefonis kry.

Ek hoef nie eers te beskryf van wat ek praat nie.  Almal haat dit, dit maak van almal rassiste.  Thembi van die plaas.  Wat net 10 woorde Engels verstaan, nie kan spel en nie enige telefoon etiket het nie.  Dit kan seker met ander groepe ook voorkom, maar ek ervaar dit gewoonlik met die Tembi’s. 

Eerstens het hulle die wêreld se tyd.  Hulle verstaan net mooi niks wat jy van hulle vra nie.  Hulle het geen idee van die dienste wat hulle kan aanbied nie.  Dan mors hulle ook die maklikste takies op. 

Hoe moeilik kan dit wees om die regte mense vir ‘n skakelbord of inbelsentrum aan te stel.  Iemand wat kan spel, algemene vanne ingesluit, en weet wat van hulle verwag word.  Is dit onmoontlik om mense behoorlik op te lei sodat die klient hulle nie hoef te vertel wat hulle moet doen nie.

Ek het ‘n rukkie terug ‘n lessie geleer met inbelsentrums.  As die eerste operateur jou antwoord wat jy wil hoor nie, bel weer.  Elkeen vertel ‘n ander storie.

Hoe voel julle oor inbelsentrums?  En van Tembi van die plaas?  Is ek dalk net rassisties?  Die volgende Tembi van die plaas, gaan ‘n foon in haar oor neergegooi kry.

Blogvraag:  Wie het die eerste outomatiese sentrale in 1888 ontwikkel?

Blogvraag:  Sam was reg met Evelyn Ntoko Mase.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wie beheer 46664? Dit is weer sulke tyd . . .

112 Kommentaar Add your own

  • 1. Olga  |  Junie 29, 2008 om 6 : 12

    ???

  • 2. Olga  |  Junie 29, 2008 om 6 : 20

    Eerste.?

  • 3. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 6 : 35

    TWEEDE!

  • 4. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 6 : 36

    Almond Brown Stroger

  • 5. Olga  |  Junie 29, 2008 om 6 : 40

    Tembi vani plaas is 1 ding wanneer sy die telefoon antw en se ‘the madam she is not here. ‘ maar dan kry jy vir tembi by die hospitaal, die bank, telkom, die lughawe, waar ook al. Sy bel jou en stel haarself bekend as ms khumandi. Dan gebruik sy jou 2de naam. Sy weet niks, sy verstaan niks. Dit kan ook nog gaan. Maar wat my n wille kak gee is wanneer ek bel en jy kry die keuse. Druk 1 vir engels, 2 vir afr ens. Dan druk jy 2 en sela. Tembi kom praat met jou. En jy kry niks uit tembi nie. Jy kani met haar argumenteer nie want sy is geprogrameer om te se golf is volkswagen. Niks anders as dit maak vir haar sin nie. En jy wat bel, betaal om te hoor hoe dom sy is. Sy sal jou nie deur sit na iemand anders ni, oki iemand anders roep omdat jy vra nie. So either way, is jy GESKROEF.

  • 6. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 6 : 48

    Hallo

  • 7. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 6 : 49

    Ek like dit as dit ‘n recorded lyn is. As ek kla met die imbisiel gepraat het dan vra ek hom/ha om my deur te sit na hul manager. As die manager ook ‘n imbisiel is dan vra ek vi sy/ha baas en so gaan ek aan tot ek by die poephol kom wat die slimste klink. Ek gee dan al die details deur en dwing daarop aan dat daai persoon/e gaan vi training. Ek skakel wee oor ‘n maand trug en praat met die selle imbisiel. As ek nie tevrede is nie dan gaan ek net weer deur my kanale. Die tweede keer ga dit baja vinniger.

  • 8. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 6 : 51

    Drieling! Olga!

  • 9. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 6 : 52

    Sam

    Dit is ‘n plan van aksie. Ek moet dit probeer.

  • 10. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 6 : 59

    Ek het 1dag discovery health gebel en het met Thembi gepraat. Na ‘n gesukkel en sy wat weier om my deur te skakel na iemand anders het ek ha getune ek ga in my kar klim, ry tot by hulle en ha bliksem. Ek het ‘n uur later voor die meid gestaan en sy was 2 minute weg van ‘n hartaanval. Syt ha baas geroep en die was net so geskok. Eish! Dink die mense ek ga hulle wragtag moer as ek 8 maande swanger is en lyk of ek self enige oomblik kan uitpass😯

  • 11. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 02

    Sam

    Jy is gelukkig dat jy wel instaat was om na Thembi te ry. Gewoonlik sit hulle in die kaap.

  • 12. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 7 : 03

    He! He! Ek wonder wat van daai arme vrou geword het. Sy was maar 3 weke by Discovery en hie kom hierie 4kin mal (hoog swanger) vrou om ha te bliksem. He! He!

  • 13. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 04

    Jy word seker nou in hulle training gebruik.

  • 14. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 7 : 09

    3ling… Ek was so be4k daai dag dat ek tot inni Kaap sou gery het. The price of a phone call – R10. The price off petrol – R50. The look on Thembi’s face😯 – PRICELESS!!

  • 15. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 7 : 10

    He! He!

  • 16. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 11

    And look on supervisor face – worth the effort.

  • 17. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 7 : 13

    Ek praat later wee. My badwater word koud.

  • 18. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 14

    Hallo almal

    Olga….ek kla nie en ek sing nie ook nie ……net gedink ek deel iets wat nogal relevant is

  • 19. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 16

    Hallo Klip

    Ek het eindlik gehoop jy het ons die Divorce Lawyer se nommer. Vir wanneer ons dit nodig kry. Vir Bossie om mee te begin.

  • 20. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 16

    At the end of the tax year, the Tax Office sent an inspector to audit the books of a synagogue.

    While he was checking the books he turned to the Rabbi and said: “I notice you buy a lot of candles. What do you do with the candle drippings?”
    “Good question,” noted the Rabbi. “We save them up and send them back to the candle makers, and every now and then they send us a free box of candles.”

    “Oh,” replied the auditor, somewhat disappointed that his unusual question had a practical answer.

    But on he went, in his obnoxious way: “What about all these biscuit purchases? What do you do with the crumbs?”

    “Ah, yes,” replied the Rabbi, realising that the inspector was trying to trap him with an unanswerable question.

    “We collect them and send them back to the manufacturers, and every now and then they send a free box of holy biscuits.”

    “I see!” replied the auditor, thinking hard about how he could fluster the know-it-all Rabbi.

    “Well, Rabbi,” he went on, “what do you do with all the leftover foreskins from the circumcisions you perform?”

    “Here, too, we do not waste,” answered the Rabbi. “What we do is save up all the foreskins and send them to the Tax Office, and about once a year they send us a complete dick.”

  • 21. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 18

    Hallo Adrie …..dis goed om jou weer te “:sien” ..hoe gaan dit , en wanner laas het jy va Bossie gehoor?

  • 22. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 22

    Jode het darem nie Thembi’s nie.

    Klip

    Lanklaas, sy soek nog werk.

  • 23. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 23

    Dis een ding om met Thembi te praat as jy bel …..maar dis bad want sy werk saam met my vannag en nou bel sy my ……ek hoop ek klink ook stupid genoeg……

  • 24. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 27

    Ek is seker sy sal gou regkom , at least is sy nou in n dorp waar baie van ons graag sal wil wees.

  • 25. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 30

    Klip

    Laat die Thembi’s in die donker sit vanaand.

  • 26. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 32

    A woman went to her psychiatrist because she was having severe problems with her sex life. The psychiatrist asked her many questions but did not seem to be getting a clear picture of her problems. Finally he asked, “Do you ever watch your husband’s face while you are having sex?”

    “Well, yes, I did once.”

    “Well, how did he look?”

    “Very angry.”

    At this point the psychiatrist felt that he was really getting somewhere and he said, “Well that’s very interesting, we must look into this further. Now tell me, you say that you have only seen your husband’s face once during sex; that seems somewhat unusual; how did it occur that you saw his face that time?”

    “Well he was looking through the window at us.”

  • 27. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 33

    Klip

    Toegegee, mens kry van die swart dames wat darem professioneel is.

  • 28. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 33

    Adrie ….dis die probleem sy is aan die stuur van n masjien wat sommer baie krag maak ..maar gelukkig …is alles op auto pilot, en daar is genoeg mense om oor te hardloop as iets verkeerd gaan

  • 29. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 36

    Ja nee ek stem saam…tot hulle die hoender slag , dan spring die voorvader geeste uit . Want alles loop reg altyd reg ….Toyota….

    Wel laat ek nou nie weg gevoer raak hier nie , ek hoop net die nag verloop sonder probleme.

  • 30. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 38

    Adrie , watter kant van oor die water was jy gewees?? het jy dit geniet ? of was dit so n bietjie te kort gewees?

  • 31. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 41

    Bietjie baie kort. En my kamera het die gees gegee. Daarom praat ek nie daaroor nie.

  • 32. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 44

    Maar ek is seker jy het sommer n klomp mooi “memories”

  • 33. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 50

    Klip

    Is jy weer op nagskof?

  • 34. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 52

    Ja , alweer ….tot Vrydag . Ek geniet dit nogal, want die nagte is maar gewoonlik stil , en n mens kan so n bietjie sonskyn deur die dag geniet .

  • 35. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 54

    Ek was ook al darem oorsee….tot op robbeneiland, my oom se hotel gaan besoek. Sy kamer is darem groter as wat n Formule 1 hotel se kamer is

  • 36. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 7 : 54

    Dit is te damn koud om in die aande te werk.

  • 37. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 7 : 58

    Hier by ons is alles arificial…..ons kan tot die koue beheer . Dis altyd lekker om na 12 ure weer daglig te sien. Ek moet maar oor naweke die helfte van die ligte afsit net om my te herinner dis naweek en ook dat dit nag is daar buite

  • 38. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 00

    Klip

    Watter oom sou dit nou wees? Nie geweet jy is Klip Mandela nie.

  • 39. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 01

    Maar gelukkig brand almal se bedliggies vannaand …en vir die sn wat nie brand nie …..gelukkige klomp

  • 40. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 04

    Ja ek het al gerol toe die oom nog op sy lekkerste daar in die hotelkamer gebly het . As ek so na al die stygende pryse kyk dink ek dit sal nogal lekker wees om vir so n ruk daar oorkant die water in n hotel kamer te sit , met jou daaglikse menu vir jou uitgewerk…..

  • 41. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 07

    Think Outside Your Box

    You are driving along in your car on a wild, stormy night. You pass by a bus stop, and you see three people waiting for the bus:

    1. An old lady who looks as if she is about to die.
    2. An old friend who once saved your life.
    3. The perfect man (or) woman you have been dreaming about.

    Which one would you choose to offer a ride to, knowing that there could only be one passenger in your car. Think before you continue reading. This is a moral/ethical dilemma that was once actually used as part of a job application.

    You could pick up the old lady, because she is going to die, and thus you should save her first; or you could take the old friend because he once saved your life, and this would be the perfect chance to pay him back. However, you may never be able to find
    your perfect dream lover again.

    The candidate who was hired (out of 200 applicants) had no trouble coming up with his answer.

    THINK ABOUT IT BEFORE YOU SCROLL DOWN. THINK THINK THINK

    WHAT DID HE SAY?

    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .
    .

    He simply answered: “I would give the car keys to my old friend, and let him take the lady to the hospital. I would stay behind and wait for the bus with the woman of my dreams.”

    Sometimes, we gain more if we are able to give up our stubborn thought limitations. Never forget to “Think Outside of the Box.”

    Personally, I would have run the old lady over and put her out of her misery, shagged the perfect woman against the bus stop and drove off with my old friend.

  • 42. Pikkelik  |  Junie 29, 2008 om 8 : 07

    *hoes* *hoes* *athiesho* *hoes* allo julle, hou ook nie van telefoonnopsies nie… 3/4 is stupid en die ander 1/4 hou hulle onnosel… hou aan, ek dink julle is by die verkeerde afdeling, ek sit jou deur na Ntoli toe… Di,da,di,lamdiedie, di, da,la…. Hallo Ntoli speaking how can I not help you!!

  • 43. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 09

    Adrie , jy moet maar van my post delete….ek paste maar so n paar grappies en gedagtes hier vir al die laatnag rooflesers

    Baie van dit is seker nou nie vir die onder 18’s nie

  • 44. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 10

    Hallo Pikkelik. Wat van so n ietsie om te snuif vir daai nies van jou ???

  • 45. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 12

    Ek kan alles hanteer , maar as hulle vir jou se , “I will phone you back ” ……wel ek weet nie wat ek sal doen nie , want niemand het nog ooit terug gebel nie

  • 46. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 13

    Hi Pikkie

    Moes jy my ook aansteek? Hoop jy voel gou beter.

  • 47. Pikkelik  |  Junie 29, 2008 om 8 : 13

    Hulle maak my ook mal, veral as hulle jou telefoonnommer probeer afskryf – flip, hoeveel keer moet ‘n mens ‘n nommer herhaal voordat hulle verstaan???????

  • 48. Pikkelik  |  Junie 29, 2008 om 8 : 14

    Askies Adrie, ek het bronkaaithies…

  • 49. Pikkelik  |  Junie 29, 2008 om 8 : 15

    Julle moet soet slapies hoor, ek gaan nou ‘n liter Borstel drink en in Mynick se arm inklim en kyk of ek my longe kan uithoes…..

  • 50. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 16

    Adrie …… is jy ook siek? Ek hoop julle voel beter vir die week wat voorle

  • 51. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 17

    Pik

    Ek se mos Thembi van die plaas.
    Ek hoor die soentjies is ook siek? Hopenlik sonder bronkaaities?

  • 52. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 18

    Pik jy moet lekker slaap , en ek hoop nie jy hoes die honde in die buurt wakker nie

  • 53. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 18

    Klip

    Die bure verwens al die nuwe brak in die buurt. Intussen is dit ek.

  • 54. Pikkelik  |  Junie 29, 2008 om 8 : 20

    Ouboet het lugweginfeksie en Popsie, mangelontsteking!!!! Julle ek gaan nou regtig slaap, hierdie studeerkamer is flippen koud… Ek asem ys in… *hoes*
    Adrie ek hoop jy voel gou beter…
    Bye bye RolKlip…

  • 55. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 23

    Tata Pik

    Sterkte.

  • 56. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 24

    Sweet dreams Pik.

    Ek verstaan Adrie , ek gee ook altyd die hond die skuld. n wind is n wind , en n hoes is n hoes…

  • 57. Rolling Stone  |  Junie 29, 2008 om 8 : 28

    TOP TEN TIMES IN HISTORY WHEN USING THE “F” WORD WAS APPROPRIATE

    “What the *&%# was that?”
    – Mayor of Hiroshima

    “Where did all these *&%#ing Indians come from?”
    – Custer

    “Any *&%#ing idiot could understand that.”
    – Einstein

    “It does SO *&%#ing look like her!”
    – Picasso

    “How the *&%# did you work that out?”
    – Pythagoras

    “You want WHAT on the *&%#ing ceiling?”
    – Michelangelo

    “I don’t suppose it’s gonna *&%#ing rain.”
    – Joan of Arc

    “Scattered *&%#ing showers…my ass!”
    – Noah

    “I need this parade like I need a *&%#ing hole in my head!”
    -JFK 1)

    “Aw, c’mon, who the *&%# is going to find out?”
    – Bill Clinton

  • 58. Olga  |  Junie 29, 2008 om 8 : 32

    Wat van … Jy bel die tannie oorkant die pad om te kla oor haar hond en haar 3 jarige antw die telefoon en weier om vir mamma te roep? Maak mens mal.

  • 59. Adrie  |  Junie 29, 2008 om 8 : 35

    He He He

    Olga, ek wens ek kon dit sien.

  • 60. Olga  |  Junie 29, 2008 om 10 : 26

    Wat wil jy sien a3? Ek hoop julle is almal gou gesond. Julle hoes nou tot julle backfire. Dink net hoe leke sal thembi vi julle lag. Leke wrk klip. Nag amal. Lalies nes julle wil.

  • 61. Wipneus!  |  Junie 29, 2008 om 10 : 34

    Ek sien almal het lekker gekuier hier vandag.

    Inbel sentrums ek haat die goed…..Druk 1 vir Afr en 2 vir Eng…… As jy ‘n navraag het druk 1, as dit oor die en daai gaan druk 4…… hou aan die operateur is net besig….. en jy hou aan tot “dooms day” of tot jy gaan beswyk aan beroerte soos die woede in jou opstoot…..

    Eventually antwoord een of ander menslike wese die telefoon, hulle verstaan nie Afrikaans… hoekom het ek dan 1 gedruk, dan hoef julle my nie te laat knoppies druk nie en ek spring weg in Engels….. nee duidelik verstaan hulle ook nie engels nie.

    Die moral van die storie…. vermy inbelsentrums so ver as moontlik. Dis sleg vir jou gemoed.

    Lekker slaap almal!

  • 62. Sam q  |  Junie 29, 2008 om 11 : 41

    Ek kan alweer nie slaap nie. Miskien moet ek vi Thembi bel en ha vra om vi my ‘n lullaby te sing……

  • 63. alta  |  Junie 29, 2008 om 11 : 55

    😀 😀 😀 Julle is skerp!

  • 64. demoerin  |  Junie 30, 2008 om 8 : 06

    Ek dink hulle sit daai mense by die call centres juis vanweë die feit dat hulle nie gebliksem kan word oor die telefoon nie. Die mense wat weet wat hulle doen word gehou vir die “walk-in” customer care.

  • 65. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 8 : 12

    More Almal

    Demoerin, jy het ‘n punt beet.

  • 66. Wipneus!  |  Junie 30, 2008 om 8 : 14

    Mole Mole almal!!

    Dm ek stem hulle hou die dommes agter die fone, want ek sal hulle wragtig met ‘n handsak bykom, op my bad hair days!! 😆

  • 67. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 8 : 30

    More Wip

    Alta, baie welkom aan jou. Hoop om jou meermale hier te sien.

  • 68. Nats  |  Junie 30, 2008 om 8 : 48

    Goeie more julle!!

    Hello my Tweeling! Welkom terug!

    Ek haat die “call centre” wat Std Bank het… ek moet uitvind of daar ‘n kaart is in een tak vir die werk. Bel hulle… nee jong hulle praat self met die tak terwyl ek op hold is en 5 min later “Nee die kaart is nie daar nie”

    Ek sê toe die kaart is nie da nie, maar ons manager sê toe vir my die kaart is da hy het ‘n sms ontvang.

    Bel weer vir Thembi en viola die kaart het toe da uitgekom binne sekonded!!!!

  • 69. Verons  |  Junie 30, 2008 om 8 : 49

    More!!!
    Lekker koud vandag………….
    Ek is uiters ongeskik as ek bel en Tembi verstaan niks! Ek moer vinnig daai foon in haar oor neer!!

  • 70. Nats  |  Junie 30, 2008 om 8 : 52

    More Ma!

  • 71. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 8 : 58

    More Tweeling

    More Ma

    Tweeling, ons moet oor jou prentjies praat.

  • 72. Nats  |  Junie 30, 2008 om 9 : 03

    Adrie
    Nou wat is fout met Matthew?? Hy het jou nog nooit iets aan gedoen nie!!

    Ek dog ek sit a signature by jou blogs wat ek gepost het!
    Maar fine ek salli weer nie!!

    Het jy nie fotos waarna ons kan kyk nie??? Ag tooooooo!!

  • 73. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 03

    ((((((((((MORE!!!!!!!!!!!!!!!!!))))))))))

    EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!! EK GA HATFIELD TOE!!

    EK BEGIN MORE!!!! HEEEEEE HAAAAA!!!!!!!!!!! :mrgreen:

  • 74. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 09

    @ Nats

    Daas absoluut 4kol fout met daai prentjies nie.

  • 75. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 09

    Tweeling

    My kamera het gekalf.

    En nee, ek het gewonder of jy verder prentjies wil soek vir die posts.

  • 76. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 17

    En weg is almal

  • 77. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 18

    @ My 3ling

    Wa jy??? Ek hoop jy dans saam my oppi tafels!!

  • 78. Nats  |  Junie 30, 2008 om 9 : 29

    SAM!!!!!

    GELUK MY TWEELING SE DRIELING!!!!!!!!!!!!!!! Ons MOET dit gaan vier!!!!

    Tweeling
    Ooooooo ek sien… so het ek nou uiteindelik my roeping gekry?? Nie dat ek om gee om nuwelinge welkom te heet nie ek sal dit deeltyds doen!

    Yipppeeeee!!!!

  • 79. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 31

    @ Nats

    Ek is so hêppie dat my smile sommer reg rondom my kop gaan!!!

  • 80. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 38

    Geluk Drieling

    Tweeling

    Jy doen ‘n kak job met die verwelkoming. Ek het nie gesien dat jy Alta, Olga of Cybersakkie welkom heet nie. Gmfff.

  • 81. Nats  |  Junie 30, 2008 om 9 : 39

    Sam
    Ek is regtig baie bly vir jou!!! Het duim vas gehou vir jou… jy verdien dit!!!

  • 82. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 42

    Drieling

    En nou wil my tweeling dit nie saterdag saam met ons vier nie.

  • 83. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 9 : 53

    Nou is al wat ‘n tafel is stukkend gedans.

  • 84. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 9 : 57

    Ek hol nou so rond om al my goetertjies uit te sort dat ek skaars grond vat. Die drol kon ten minste vi my VRYDAG al gesê het ek moet my goeters begin pak!

  • 85. Nats  |  Junie 30, 2008 om 9 : 58

    Ons het sopas baie slegte nuus ontvang…

    Een van ons kliente en sy vrou is oorlede in ‘n vliegtuig ongeluk, dit was glo op die nuus gister.

  • 86. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 00

    @ 3ling

    Ek dans oppi dak!!!!!

  • 87. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 03

    @ Nats

    NEEEEE!!!!!!! 😯

  • 88. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 10 : 04

    Tweeling

    Dit is bad. Eish.

    Drieling

    Dog jou tasse is al lankal gepak.

  • 89. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 09

    @ A3

    My tassie is al geskeer van al die in en uit gepakkery!!

    Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… Jy gaan….. Jy gaani…… JY 4KIN GAAN!!!!! O 4K WAAS MY TAS????

  • 90. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 10

    :-p

  • 91. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 10 : 10

    Sam

    En jy steur jou aan die jy gaan nie.

  • 92. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 10

    :-)~

    Dit werk nie😥

  • 93. Verons  |  Junie 30, 2008 om 10 : 11

    SAM!!!!!!! YIPEEEEEEEEEE!!!!!!!! Eish my kjind ma is so bly vir jou part ek dans sommer hier op my tafel!!!

    More Nats, jammer om te hoor!

    Hello A3 ek stem ons sal Sam se geluk moet gaan vier!!!

  • 94. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 12

    @ A3

    Da was ‘n paar benoude oomblike! Ek het genuine nie gedink hulle ga val virri “ek vat my tas en fokkof” gedeelte nie! Ek moes dit laaaaaankal getry het.

  • 95. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 10 : 13

    Ma

    Ons gaan dit mos Saterdag vier. Dink ma on hou blog jol vir love and charity?

  • 96. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 19

    Today’s Inspirational Quote:

    “To acquire knowledge, one most study but to acquire wisdom one most observe.”

  • 97. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 20

    @ A3

    Wa ga die blogjol wees?

  • 98. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 10 : 21

    Sam

    Jou seun bel my met elke geleendheid wat hy kry, Zee s’n sms my. Ek wil dit net duidelik maak dat ek nie ‘n cradle snatcher is nie. Hulle snatch my.

  • 99. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 10 : 22

    Sam

    Het ons nie gese Rietvlei RESERVAAT nie?

  • 100. Nats  |  Junie 30, 2008 om 10 : 53

    Tweeling
    Moet asb nie skiet nie…
    I can like to put pretty pictures in ya post!🙂

  • 101. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 10 : 54

    Eish!!! Ek ga myself oorgee aan drank en skool laaities!!!

    @ A3

    Dis JOU kant vanni storie…….

  • 102. Nats  |  Junie 30, 2008 om 11 : 06

    Sam
    Net nie dit nie!!!

  • 103. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 11 : 25

    TESTING TESTING 1 2 3!!! Werk die ding nog?

  • 104. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 11 : 35

    TESTING!!!!!

  • 105. Verons  |  Junie 30, 2008 om 11 : 36

    Sam ekke gaan nie Saterdag daar wees nie! Ons klomp pelle gaan Ellisras toe vir die wildsfees! Het dit al 3 weke terug gereël!

  • 106. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 11 : 38

    Tweeling

    Waar kry jy die prentjies vandaan?

    Is jy op standby, nuwe post gou oppad.

  • 107. Samantha Q  |  Junie 30, 2008 om 11 : 42

    @ Verons

    Ma hoefie te warrie nie. Ek is gewoont aan stiefkjind speel:mrgreen: Die Wildsfees is belangriker as ‘n ousie kjind……

    @ 3ling

    Issit ek, jy en die kjinders Sat?

  • 108. Adrie  |  Junie 30, 2008 om 11 : 43

    Sam

    En Ouma Sandi en Oupa Jan. Moerse dalk Bibi

    Shit, laat ek gou ‘n uitnodiging opsit.

  • 109. ADRIANA  |  Junie 30, 2008 om 11 : 49

    Ek gaan wordpress vandag nog iets aandoen.

  • 110. Nats  |  Junie 30, 2008 om 11 : 51

    Tweeling
    Google is ‘n wonderlike ding!!!

    Julle ek moet skinder! Ek het gister soos ‘n wille weste bitch aan gegaan, as jy my nie geken het nie sou jy sê ek is willer as die wiltuin!!

    My jonger sussie se BF dink mos hy is die man inni huis… maak toe so flou grappie van ‘n “Daar is ‘n oue tehuis net om die draai van my ma”

    Hy mik so na my ouma hulle toe (die drie kom glad nie oor die weg nie)

    Ek vertel hom toe gister sommer sy fortuin vir hom!!!! Daai mannetjie gaan mooi moet trap!!

    Skies dog ek kry dit uit my sisteem!

  • 111. ADRIANA  |  Junie 30, 2008 om 11 : 54

    Tweeling

    Jy weet mos dit is almal se blog die.

  • 112. neykie  |  Junie 30, 2008 om 2 : 23

    😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: