Covers

Junie 24, 2008 at 4 : 47 48 Kommentaar

Vandag kan ek weer oor een van my passies blog.  Covers.  ‘n Kunstenaar wat ‘n ander se lied opneem en vrystel.  Wat dan gewoonlik die lied opmors en bekotsingswaardig maak.  Ek HAAT covers met ‘n passie.

Ek het eendag gehoor dat enige mens reg kan laat geskiet aan sy eie liedjies, maar ‘n ware talentvolle sanger kan iemand anders se treffer sy eie maak.  Ek kan nie eers ‘n lied skryf nie.  Al sou ek kon, sou ek dit nooit ‘n treffer kan maak nie.  Ek kan nie sing nie, daarom sal alles wat ek ooit opneem in die asblik land.  Wanneer ‘n kunstenaar sy eie goed sing, maak hy seker dat dit by hom pas.  Liedjies word ook dikwels geskryf vir ‘n spesifieke kunstenaars.

Groot dele van ABBA se musiek was aangepas vir Mamma Mia.  Dit was vir Agnetha en Frida geskryf, niemand anders kon daaraan voldoen volgens Benny en Bjorn se standaarde nie.  Nadat hulle dit onder hande geneem het, kon almal dit sing.  Klein verskille wat ons nie regtig hoor nie.  Ek het nog nooit ‘n Abba cover gehoor wat aan my standaarde voldoen nie.  Dit klink aaklig, maar ek het Mamma Mia baie geniet.  Dus het hulle ‘n punt.

‘n Belangrike deel van ‘n liedjie is die sanger.  Stel julle voor, Steve Hofmeyr sing ‘n Chris Chameleon lied.  Dit gaan net nie werk nie.  Dit is juis die sanger se vertolking van ‘n lied wat dit ‘n gunsteling maak.  Baie van julle is gek oor Rock daai lyfie, maar sonder Nicholis gaan dit nie werk nie.

Selfs ek moet die waarde van ‘n cover insien as ‘n baie ou lied ‘n nuwe baadjie aangetrek word.  Ons ken almal Dr Victor se “If you wanna be happy”, maar wie het al Trini Lopez s’n gehoor.  Ek het in ‘n fliek, maar lank nadat ek Dr Victor s’n geken het.  Nog ‘n voorbeeld is Spirit in the Sky wat Gareth Gates afgestof is.

Wat is in jou opinie die swakste cover nog?  Ek kan aan niks ergers dink as Melanie Lowe en Garth Taylor se Islands in the stream nie. 

Wat is julle siening oor die kloon drolle wat ander se liedjies steel en daarmee weg kom?

Blogvraag:  Vir wie het Billy Steinberg en Tom Kelly “I drove all night” geskryf?

Blogantwoord: Helen Morgan

Sam was reg!!

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Miniatuur Floppies Voorsorg

48 Kommentaar Add your own

  • 1. Katvis  |  Junie 24, 2008 om 4 : 51

    laaste vir die dag

  • 2. Zoekoe  |  Junie 24, 2008 om 5 : 46

    nie noodwendig nie

  • 3. Olga  |  Junie 24, 2008 om 5 : 48

    Sam jyn ni eerste geskree nie.!! Huh?

  • 4. Samantha Q  |  Junie 24, 2008 om 5 : 50

    Roy Orbison

  • 5. Olga  |  Junie 24, 2008 om 6 : 02

    Ek dink covers stink. Ek het amper my beste stukkie onderklere bevuil toe ek op jakaranda gehoor het van stofsuier se summer holiday opvoering jaar of wat terug. Ek het koekoes geraak en my radio gese ‘helsem speel nou daai … en ek trap jou dood. Bid jou aan kurt darren sing bohemian rhapsody. Wheck!:-/. Nee, wat. Dan trap ek wragtig my blou telefunken dood. (A3, hkm mag ek nie die blogvraag antw of eerste skree nie? Jy mislik met my.)

  • 6. Wipneus!  |  Junie 24, 2008 om 6 : 22

    Covers – wel ek het al ‘n paar kunstenaars gehoor wat ‘n liedjie baie mooier sing as die oorspronklike kunstenaar. Maar nie baie kry dit reg nie. As jy ‘n liedjie gaan opduiwel moenie eers dink om dit te doen nie.

    My gunsteling sanger doen ‘n paar baie goeie covers!!! Kyk nou maar sy Neil Diamond songs :mrgreen:

  • 7. cybersakkie  |  Junie 24, 2008 om 9 : 38

    Ek sal enige dag met jou saamstem as dit gaan oor Engelse covers. Maar as dit by Afrikaans covers kom is dit ‘n ander storie. Die Cover Queen is natuurlik Laurika Rauch – sy is soos Midas vir my, enigiets waaraan sy raak, verander in goud. Dink maar aan Lisa se klavier en Vier Seisoene kind. Koos Kombuis kan wonderlike lirieke skryf, maar o hel, ek het hom al te veel saam met Tassies gehoor sy eie werk verkrag. Dan dink ek natuurlik ook aan Stef Bos se vertolking van Onder in my Whiskeyglas (Johnny K, a.k.a. Johannes Kerkorrel) en Mathys Roetz se Sprokievi ‘n Stadskind (Koos Doep). Dit laat my ook dink aan Laurica se Kinders van die See (ook Koos Doep).

    As jy nie saamstem nie – wees eerik – is enigeen van hierdie liedjies nie rerig mooi nie. Ek stop vir eers hier, maar kan eintlik die hele aand aangaan en liedjies opnoem.

  • 8. Olga  |  Junie 24, 2008 om 10 : 47

    Ai, wipneus, ek sit en luister nou na theuns j. En wheck, kan meer van sy, dozi en stofsuier se liedjies ma covers word. Hoekom luister ek dan na theuns wonder julle? Dit was n geskenk, nes my ander 3 rapport, ons sing jou taal cd. Demmit hemel op tafelberg is n stunning song. Tot dozi sy bek oopmaak. Soos bloed, ai, gee my rillings. Ai, danki vir die lit skud cd wat ek het. Dit het soos bloed gecover to a t. Niemand sing neil diamond soos neil diamond nie. Ek belowe julle as stofsuier ooit ma ooit cliff richard opi radio begin sing, dooi daai blou telefunken. Hy moet sy bek daar afhou.

  • 9. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 7 : 11

    Môre mense !!!!

  • 10. Roer  |  Junie 25, 2008 om 7 : 36

    Die CRAPste cover wat ek nog gehoor het, was van Everlasting Love. Die ergste is dat toe Gloria Estefan dit verkrag het, het ek gedink dit was Sandra (ek dink) se liedjie. Toe nou nie, Sandra het dit ook gecopy van Robert Knight (dink ek), maar Sandra se weergawe daarvan ROCK. (Ek dink dit was Sandra…so fyn stemmetjie). Anyway, my 2cent.

  • 11. Roer  |  Junie 25, 2008 om 7 : 36

    Môre Zoekoe!

  • 12. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 7 : 45

    Hallo Roer !!! gaanit?

  • 13. demoerin  |  Junie 25, 2008 om 8 : 11

    Ek het nie ‘n probleem met covers as hulle ordenklik gedoen word nie. Veral nie as die sanger sy eie verwerking doen nie. Kan nie op die oomblik aan ‘n kak. Sekere songs sal maar net eie aan sekere sangers bly. bv Soos Bloed, Imagine, Bohemian Rhapsody ens. Dit sal selfmoord wees om sulke GROOT songs te probeer cover.

  • 14. demoerin  |  Junie 25, 2008 om 8 : 12

    …een dink nie. Die res van my sin.

  • 15. Olga  |  Junie 25, 2008 om 8 : 18

    More more. Sommige kunstenaars kan cover a3, ander kan gecover word.

  • 16. Nats  |  Junie 25, 2008 om 8 : 51

    Goeie more!!

    Ek het nie ‘n probleem met seker covers nie… soos Steve moet ek sê sing van Neil Diamond se liedtjies baie goed. (ek sê dit nie net omdat hy my pa is nie😉

    Maar die cd’s wat so uitkom wat van die liedtjies probeer “vinniger” maak is simpel!! Jy kan sommer dadelik hoor die cd gaan goor wees! Sal nooit daai cd’s koop nie!

    Ek kan nou weer nie meer lekker na Dozi se cd’s luister nie… weet nie hkm nie maar ek het ‘n gly in hom gekry!!

  • 17. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 9 : 14

    more more

    soms is dit ‘n ramp ja, kyk nou na al jou stamp cd’s wat j kry! dis somme plein weg ‘n gemors.

  • 18. Verons  |  Junie 25, 2008 om 9 : 27

    More more!!
    Daar is kunstenaars wat cover liedjies kan doen en daar is wat nie kan nie, dit is maar nou net so! Ek weet nie of julle dit weet nie maar Kurt Darren kan meeste Elton John liedjies damn goed sing so goed dat ek hoendervleis uitslaan as hy dit begin sing! Net soos Steve wat Neil Diamond net so goed doen! Daar is sekere Neil Diamond liedjies wat ek meer van Steve se weergawe hou!
    @ Olga het jy ooit Summer Holiday gaan kyk???? Wel ek het en ek het gedink dit was puik!!!!! Steve het sy eie stempel op die musiekblyspel afgedruk en dit het baie goed gewerk!!!!!

  • 19. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 9 : 43

    Summer Holiday, was of is dit voor my tyd gewees???

  • 20. Verons  |  Junie 25, 2008 om 9 : 55

    Ogies dit was so in 1995/6 gewees as ek reg kan onthou!

  • 21. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 9 : 58

    verons

    toe is ek in graad 1. ek sal bq google dalk kry ek iets,ek is mal oor steve, veral daai song van agter elke man wat so ware woorde is!!

    wie het al nicholas en elizma theron se nuwe song gehoor??
    iets van komons vat vanaand ‘n kans??

  • 22. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 12 : 34

    Is dit net ek ….?

    of is die plek gedooi …. ?

  • 23. Olga  |  Junie 25, 2008 om 1 : 00

    I, verons, ek wil graag summer holiday gaan kyk. Maar ek sukkel al jare om dvd of video van summer holiday te kry. As jy steve se blyspel bedoel . . . . ek ken vinniger en aangenamer maniere om te kots. Steve self dink sy eie werk suig daarom dat hy sy idols se liedjies sing. Ek wens michael bolton wil afr leer sing en steve se liedjies cover. Hy blerrr tog so graag ander sangers se liedjies. Ek hoor merino hamel elke keer dat hy percy sledge se when a man love a woman uitdruk. Sam, fite jy vandag met die poepholle by die werk?

  • 24. meermin  |  Junie 25, 2008 om 1 : 37

    Ek weet Celine DIon sing die song! Lekker dag verder!!

  • 25. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 1 : 39

    Goeie Ganade……… 🙄

  • 26. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 2 : 05

    ek wil ook weet wa jul so party????

  • 27. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 2 : 40

    As Adrie weg is gaan slaap die plek….. mens sou sweer die mense laaik haar !!! 😮

  • 28. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 2 : 50

    zoekoe
    kom ons chat ma!
    wat gaan jy vanaand maak?

  • 29. neykie  |  Junie 25, 2008 om 3 : 04

    covers is oky solank ‘n kunstenaar weet hoe om dit sy eie te maak wat bitter min gebeur.

  • 30. Zoekoe  |  Junie 25, 2008 om 3 : 10

    Haai Bruinogies, vanaand…. seker maar aant suipe gaan na werk iewers !!

  • 31. Olga  |  Junie 25, 2008 om 3 : 25

    Like vi a3? Sy gaan julle rol en vra of julle dink julle is familie. Lol.

  • 32. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 3 : 27

    zoeks

    dis ontrent al vi jou ‘n 2de werk om te doen!!!
    my bf vat my vanaand uit om te gaan eet!! yyyeeeaahhh

  • 33. bruinogies  |  Junie 25, 2008 om 3 : 29

    my facebook werki vandag nie!!
    nou het ek nix om te doen nie,dink ma ek gaan huis toe!!geniet jul aand verder,hopenlik is hier mees spoed more opi blog!

  • 34. Samantha Q  |  Junie 25, 2008 om 5 : 10

    Eish!!!!

    Dit was ons finansieële jaar einde vandag en WAT ‘N DAG!!!! POK!! Ek het gedink dit ga nooit ent kry nie. Nog net 45 minute oor voor die stelsel sluit. Ek is more wee op my pos dan ka ons gesels lat die biesies bewe! :mrgreen:

  • 35. Pikkelik  |  Junie 25, 2008 om 7 : 44

    Liewerster maar laat as nooit!!! Ek is bietjie screwed up!!! Ek is mal oor musiek. PUNT. Ja, daar is tjorts songs, maar bly dit tjorts maak nie saak wie dit sing nie. Maar party covers is beter as die oorspronklike…

  • 36. Olga  |  Junie 25, 2008 om 8 : 02

    Yeeeeaaahhh! Jy het oorleef sam.

  • 37. Samantha Q  |  Junie 26, 2008 om 6 : 32

    Mirrag!!!

    Ek wens ek kon huistoe gaan. Ek haat dit as iemand my iets belowe en dan omdraai en op my bêttery pis! DROL!!! Eers sê hy ek KAN Hatfield toe gaan en nou kan ek nie mee nie. Fok hom en die meid wat hom ge-abba het! DOOS!!!

  • 38. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 7 : 33

    Naand mense !!!! 😀

  • 39. Erns  |  Junie 26, 2008 om 7 : 45

    More Zooks gaan dit goed

  • 40. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 8 : 04

    Hallo Erns !! 😀

    Gaan goed dankie en met jou ?

  • 41. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 8 : 10

    Sam Q, moer hom met die kop…. bleddie drol baas van jou !!! 😡

  • 42. bruinogies  |  Junie 26, 2008 om 8 : 13

    mre mre..
    hu ganit met julle?

  • 43. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 8 : 15

    Hallo Bruinogies ! goed en jy ?

  • 44. bruinogies  |  Junie 26, 2008 om 8 : 17

    kopseer ma eks is fine dankie, ekt gestraand iets bja weird gesien!!

  • 45. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 8 : 22

    en dit was?

  • 46. bruinogies  |  Junie 26, 2008 om 8 : 30

    dit was ‘n moffie!!
    ekt al moffies gesien nê,ma die 1 het die koek gevat!!!
    jy sienie bja skewe mense in ons dorp nie,ek weti huko nie,ma gestraand toe ons by die dros gaan kye het toe was die 1 da gewees, hy het sykouse aangehad,wat rooi was saam met ‘n mini romp,bootse en si rooi leer jacket,sy hare was uitgeblaas,hyt make up opgehad,moet se hy make up bja mooi en en hyt tot boobs!!! wtf!!! almal het hom soos uitgefreak ma hy heti hom rerig gesteur ani ander nie!!
    dit was iets om te sien en jy moet sien hu wikkel hy sy boudtjie!!hehe

  • 47. Erns  |  Junie 26, 2008 om 8 : 32

    Zooks goed dankie

    More ogies hoop jy voel beter gou gou
    vertel ons wat jy gesien het

  • 48. Zoekoe  |  Junie 26, 2008 om 8 : 37

    hy sou so iets gewaag het as ek by daai restaurant was…. ek sou hom reg gebliksim het…. 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: