Slagspreuke

Junie 19, 2008 at 9 : 28 168 Kommentaar

Alle besighede waarvan ek weet het ‘n slagspreuk.  Een wat die kern van hulle besigheid (of die grootste lieg in hulle besigheid) saam vat.  So is Toyota byvoorbeeld “Lead the way” en Pick ‘n Pay “Inspired by you.”  Baie blogs het ook ‘n slagspreuk, Dorings se slagspreuk is “Die lewe met asyn.”

Ek moes in Kommunikasie ‘n CV geskryf het.  My CV het iets gehad wat bo die ander uitgestaan het.  Ek het vir myself ‘n slagspreuk gegee.  Julle is darem veilig ek gaan dit nie hier herhaal nie.  Daardie slagspreuk was gepas vir die mens wat ek toe was.  Ek het darem gegroei en kan seker nou met iets beters vorendag gekom.  Ek het ook intussen besluit om die persoonlike-ek en die besigheid-ek van mekaar te skei.

As jy vir jouself ‘n slagspreuk moet gee, wat sal dit wees?  En hoekom?  Ek tag hiermee vir Sonkind, Pikkelik, Wipneus, Roer en Zee om dit met ons te deel.  Diegene wat nie blogs het nie, kan ons sommer hier vertel.  Kom ons noem dit ‘n selfbeeld oefening.  As jy nie vir jouself lief is nie, wie anders gaan wees?

Die persoonlike-ek se slagspreuk.  Dit word onderstebo geskryf, elke letter in ‘n ander kleur.  “Die Praktiese Dromer.”  My kop is juis altyd in die wolke, maar wat waar party mense van beter weet as om hulle drome aan te pak, glo ek niks is onmoontlik nie.  Ek sal probeer om my wildste drome te bewaarheid.  Die prakties verwys ook dat ek nie net my lewe omdroom.  Onderstebo, omdat ek nie soos die res wil wees nie.  Verskillende kleure want ek dink nogal dat ek ‘n wye belangstellings veld het.

Dink julle dit is sommer net wensdenkery, of is daar meriete in my denke.

Blogvraag:  Waar het die stigters van Google geswot?

Blogantwoord:  Sam was reg met Magaret Thatcher.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Jy gedra jou soos ‘n man Oor die kleurgrens

168 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Junie 19, 2008 om 3 : 56

    Adrie
    Ma het seker met een hand getik… die ander hand het haar drankie vas gehou!!😉

  • 2. ADRIANA  |  Junie 19, 2008 om 3 : 57

    Tweeling

    Gaan jy more se blog opsit? Titel oor die kleur grens?

  • 3. Adrie  |  Junie 19, 2008 om 4 : 02

    The Judge President of the Cape Bar went duck hunting in rural Limpopo Province. He shot and dropped a bird, but it fell into a farmer’s field on the other side of a fence.

    As the judge climbed over the fence, an elderly Afrikaans farmer drove up on his tractor and asked him what he was doing…

    The Judge responded, ‘I shot a duck and it fell in this field, and now I’m going to retrieve it…’

    The old farmer replied, ‘This is my property, and you are not coming over here.’

    The indignant judge said, ‘I am one of the most important judges in South Africa and, if you don’t let me get that duck, I’ll sue you and take everything you own.’

    The old farmer smiled and said, ‘Apparently, you don’t know how we settle disputes in Limpopo Province. We settle small disagreements like this with the ‘Three Kick Rule.’

    The Judge asked, ‘What is the ‘Three Kick Rule’?’

    The Farmer replied, ‘Well, because the dispute occurs on my land, I get to go first. I kick you three times and then you kick me three times and so on back and forth until someone gives up.’

    The Judge quickly thought about the proposed contest and decided that he could easily take the old codger. He also liked the idea of kicking an Afrikaner so he agreed to abide by the local custom.

    The old farmer slowly climbed down from the tractor and walked up to the Judge. His first kick planted the toe of his heavy steel toed work boot into the judge’s groin and dropped him to his knees!

    His second kick to the midriff sent the judge’s last meal gushing from his mouth. The judge was on all fours when the farmer’s third kick to his rear end, sent him face-first into a fresh cow pat.

    Summoning every bit of his will and remaining strength the judge very slowly managed to get to his feet. Wiping his face with the arm of his jacket, he said, ‘Okay, you old Afrikaans fart. Now it’s my turn.’

    The old farmer smiled and said, ‘Nah, I give up. You can have the duck.’

  • 4. Tinkerbell  |  Junie 19, 2008 om 4 : 11

    Haai Adrie wys net hoe agter is ek.. nou net bietjie raak gelees jy gaan weg? Mag jy sê waar gaan jy kuier? Dit gaan nie die selfde wees sonder jou nie..😉

    O ja! Het jy my laaste posduif gekry?

  • 5. Tinkerbell  |  Junie 19, 2008 om 4 : 12

    Nats ek dink wordpress het ‘n gly in die prentjie, nie in jou nie TSK!!

  • 6. Wipneus!  |  Junie 19, 2008 om 4 : 16

    Hellooooo almal dis so lekker om terug te wees onder die maan en sterre….ek het na julle verlang!

  • 7. Wipneus!  |  Junie 19, 2008 om 4 : 17

    Ouma hou haar handjie vir Tinks

  • 8. Tinkerbell  |  Junie 19, 2008 om 4 : 21

    OUMIEEEEEEEEEE!!!!! Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah Mwah… Hieso sommer ‘n hele boks tjoklits net vir Ouma!!!! Ganit goed?

  • 9. Wipneus!  |  Junie 19, 2008 om 4 : 25

    sjoe Ouma eet lekker tjoklits en sy gaan vir niemand gee nie…..
    Gaan dit goed met almal??? Het hier niks snaaks gebeur nie

  • 10. Nats  |  Junie 19, 2008 om 4 : 25

    Adrie
    Reg met my, gee my ‘n minuut!

    Jou grappie😆

  • 11. Tinkerbell  |  Junie 19, 2008 om 4 : 26

    Okay julle.. ek gaan huis toe..

    Mooi bly en veilig ry!!

  • 12. Wipneus!  |  Junie 19, 2008 om 4 : 27

    Bye Tinks mooi ry!

  • 13. Slagspreuk!!! « Pikkelik se Blik  |  Junie 19, 2008 om 6 : 34

    […] Adrie het my getag om my persoonlike slagspreuk hier te sit.  Keuses, keuses, keuses.  Dis nou iets waarmee ek nie baie goed is nie.  Weereens moet ek ‘n besluit neem, gaan dit komies wees?…   Nee ek dink nie so nie…  Hartseer?…   Never!  Soetsappig?….    Ag nee wat, ek kry genoeg liefde by die huis, so wat bly oor.  Seker net die waarheid.   Vir een keer sal ek ‘the truth, the hole truth and nothing but the truth’ praat so here goes…. […]

  • 14. Sonkind  |  Junie 19, 2008 om 9 : 28

    Juffrou Adrie, ek sal my huiswerk more inhandig. Ek’s te moeg vanaand. Dit het my storms en woeste winde gevat om gisteraand by die huis te kom en vanoggend weer in sneeu en reën werk toe. Dit was een Dondersedag!

  • 15. Antie Stienie  |  Junie 20, 2008 om 10 : 56

    Ek onthou die goeie ou dae toe Toyota nog alles loop reg, altyd reg, Toyotaaa…. was. En toe David Kramer nog die bussie adverteer het. Toe Eskom nog nie diewe was nie en jou telefoon nog deur die poskantoor verskaf is. Goeie ou dae…. nou suffer ons net.

    Slagspreuke verander soos die weer en elke week as mens winkel toe gaan, moet jy maar eers ‘n ou hartpilletjie onder jou tong sit. Wie onthou nog brandstofpermitte? O, koek, nou weet julle die tannie is vrek oud….

    Lank verby ou mense se slaaptyd…. bye 4 now!

  • […] June 21, 2008 Posted by Zee in ~Sommer net~. Tags: glimlag, Slagspreuke, smile trackback Doring’tjie het my getag om ‘n persoonlike slagspreuk uit te dink!  Here […]

  • 17. Slagspreuk tag « kruidjie-roer-my-nie  |  Junie 21, 2008 om 11 : 12

    […] Slagspreuk tag Vir A3. […]

  • 18. Salomè  |  Junie 21, 2008 om 7 : 43

    My slagspreuk: “More skyn die son dan bak ouma koekies.”

    Niks is ooit so erg dat jy nie more se nuwe son sal sien nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: