Amazones

Junie 10, 2008 at 5 : 19 145 Kommentaar

Nadat ek al vandag in die onderwêreld was, kan ek seker ‘n draai in die mitologie ook gaan maak.  Ons verwys na ‘n groot vrou wat mannetjiesagtig voorkom as ‘n Amazone.  Al ooit gewonder waar die verwysing vandaan kom?  Al ooit gewonder waar die naam vir die woud en rivier in Suid-Amerika vandaan kom?

As jy die woord Amazon direk uit grieks vertaal, beteken dit sonder bors.  Daar is ander vertalings ook, maar dit is die mees algemene vertaling daarvoor.  Hulle was ‘n groep vroulike soldate in die Griekse mitologie.  Die regter bors was uitgebrand as baba’s.  Die bors sou hulle verhinder het om die pyl en boog na behore te gebruik.  Dit was ook makliker om ‘n spies akkuraat te gooi met die regter bors uit die pad uit.  Interessant genoeg het die kunswerke van die Amazones altyd beide borste, maar die regterkantse bors is altyd bedek.

Amazones het in Pontus op die oewer van die Swart see gewoon.  Hippolyta was hulle koningin.  Geen mans was in hulle koninkryk toegelaat nie.  Ter wille van voortplanting sou hulle een keer ‘n jaar die mans van ‘n naburige stam besoek.  Seuns is met geboorte doodgemaak, terug aan hulle pa’s gestuur of in die wildernis gelos.  Dogters is deur hulle ma’s groot gemaak en opgelei as soldate. 

Hoe het ‘n woud in Suid Amerika dan die naam van ‘n legendariese stam in Europa / Asië gekry?  Dit was die bydrae van ‘n man genaamd Francisco de Orellana.  Tydens ‘n ontdekkingstog rondom 1541, het hy op stamme afgekom waar die vrouens sy aan sy met die mans geveg het.  Dit het hom aan die Griekse legendes van Herodotus laat dink.

Daar het julle in ‘n neutedop die storie agter die storie.  Vir meer inligting, Wikipedia weet amper alles.

Blogvraag:  Wie het die rol van Xena:  The Warrior Princess vertolk?  (Nee, sy was nie ‘n Amazone nie).

Blogantwoord:  Nats was reg, Fritz was Dawie se vos.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Onnatuurlike karakters Geldmaak dreams, schemes and ideas

145 Kommentaar Add your own

  • 1. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 39

    EERSTE!

  • 2. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 40

    LUCY LAWLESS! (spelling?)

  • 3. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 7 : 40

    Laat gewerk, Sam??

  • 4. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 41

    Wag! Ek ga gou google!

  • 5. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 51

    Eish! Sorry miesies…. Ek het hom nie die miesies gasien nie

  • 6. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 52

    Ek kan anyway nie by google inni!

  • 7. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 54

    Ek het tot gewone tyd gewerk jong. En dit ga net erger raak!

  • 8. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 7 : 55

    Wa jy nou?

  • 9. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 7 : 55

    Het jy google nou weer gebreek?

  • 10. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 00

    😳

  • 11. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 03

    Nous my sel wee starager as kanker

  • 12. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 04

    Eks moeg!

  • 13. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 05

    Sam

    Nie alle kankers is stadig nie.

  • 14. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 07

    Hi julle

  • 15. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 08

    So starag soos ‘n boy se wielietjie?

  • 16. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 08

    Hallo Ouma

    Hoe gaan dit?

  • 17. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 09

    Whahaha Sam werk alles maar vandag stadig by jou?

  • 18. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 10

    Ouma is gedaan ek wou net kom kyk wat vang al my kinders aan die kooi roep vanaand :mrgreen: en dit is vrek koud vanaand… ek sweer hier het sneeu buite geval

  • 19. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 11

    gaan kyk gou….

  • 20. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 11

    Gaan kyk gou wat?

  • 21. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 11

    is jou toe tevrede Adriana, met my werkie

  • 22. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 12

    👿 mompel naand ouma…. My foun willi werki!

  • 23. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 12

    gaan kyk of dit sneeu, Ouma kan nie haar neus by die deur uitsteek nie, hoekom moet ek alles so uitspel, ouma se vingers is al krom jong

    Sam waaaa jy nou?

  • 24. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 13

    Sam gooi die foon teen die vloer!!! Daardie is ‘n nuwe foon!! tsk… maar wordpress is nie lekker vandag nie ek sukkel self

  • 25. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 15

    Ouma,

    Ek dink nog steeds dit is heeltemaal onnodig.

  • 26. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 15

    Wat is nou weer onnodig my kind 😈

  • 27. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 15

    My kjind is siek. Ek sal gou apteek toe moet ry om vi hom mirrisyne te ga kry

  • 28. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 16

    Wat makeer hom Sam?

  • 29. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 16

    Die hele storie. Gmf!!!

    Sam, wat is fout?

  • 30. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 18

    Niks is onnodig, Ouma se brein kan nie meer mooi onthou nie!! Jy weet mos nou al die goed!!!

    Sam se baby kry seker verkoue….

  • 31. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 19

    Snot. Hy lê somme so lusteloos. Shame…

  • 32. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 21

    Ag shame!!!

    Jy moet hom baie sweets voer.

    Ouma

    Gaan ons weer van die begin af oor die hele storie stry?

  • 33. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 21

    Ag siestog Sam, gaan kry maar vir hom medisyne!

    Julle moet lekker slaap. Ouma het haarself bietjie verlof gegee op my blog ek gaan nou net gou die comments antwoord en dan gaan ek lekker chill vir die volgende paar dae!!!!

    Mooi bly 😎

  • 34. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 23

    Ouma is te moeg om te stry my liefie……. jy moet soet wees, en maak jouself warm toe en bly uit die koue…. Ouma het klaar die beeste ingespan môre gaan Ouma bietjie op verlof 😎

    Wens Ouma net ‘n voorspoedige reis toe……

    waai Ouma vir julle bye-bye

  • 35. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 8 : 23

    Cheers julle. Praat later

  • 36. Wipneus!  |  Junie 10, 2008 om 8 : 24

    Bye Sam ek hoop hy voel gou beter!

  • 37. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 26

    Tata Ouma.

  • 38. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 9 : 34

    Eks trug en die laaitie het sy mirrisyne gekry. Hoop dit knock hom uit solat ons (bedoelende EK) rustig kan dux. Lekka slaap almal en ek hoop nie julle jaag spoke op met 1 tiet nie….

  • 39. SAM Q  |  Junie 10, 2008 om 9 : 38

    😆

  • 40. SAM Q  |  Junie 11, 2008 om 4 : 43

    Gggrrr!!!

  • 41. Zoekoe  |  Junie 11, 2008 om 7 : 11

    Hallo Hallo ! me back !!!!

  • 42. SAM Q  |  Junie 11, 2008 om 7 : 43

    ZOEKOE!!!

  • 43. SAM Q  |  Junie 11, 2008 om 7 : 46

    Ek kry koud! Ek moet vi my ‘n anne job soek wa ek nie buite hoef te staan nie! Ek is anyway nie veronderstel om buite te staan nie!

  • 44. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 7 : 49

    More Almal

  • 45. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 01

    More Almal!!

    KOFFIE EN BESKUIT!!!
    Adrie – milo spisinjaal vir jou.
    Sam – soek jou koffie met dop (skuus skop) in?

  • 46. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 02

    My sus sê as sy so by haar sitkamer venster uit kyk, is die berge spierwit gesneeu. (sy bly op Escourt) G’n wonner ons vrek so vanni koue nie. Ek het haar gevra om die deur daar by hulle toe te maak.

  • 47. SAM Q  |  Junie 11, 2008 om 8 : 03

    Mirrag A3

  • 48. SAM Q  |  Junie 11, 2008 om 8 : 05

    Mirrag Saloom. Skoon obs sal nou gaaf wees😆

  • 49. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 10

    Samantha
    Ek is nie die local kroeg nie tsk! Ek is die minister van verversings – koffie *fluister*(en ek darem ‘n ekstratjie by smokkel)

  • 50. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 11

    Ek kan natuurlik vir jou sop aanbied. Nie cup-a-soup nie, regte groentesop!

  • 51. Zoekoe  |  Junie 11, 2008 om 8 : 23

    Hi Sam Q
    Hi Adrie
    Hi Salomè

  • 52. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 27

    More Zoekoe
    Wat kan ek vir jou maak om te drink?

  • 53. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 8 : 32

    Salome

    Milo het nou my stem. Waar is die koekies?

    Pikkie is bitter ongelukkig omdat jy loop voor middagete.

  • 54. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 8 : 37

    Adrie
    Dis nog te vroeg vir koekies, ons sal vir tee-tyd koekies kry. (het vars gebakte – gekoopte koffie koekies. Jy weet die wat mens met die meuletjie draai en opmekaar plak met icing.)
    Ja, ja, ek het gesien Pikkie skel my, maar ek kan ok nou nie help sy praat te laat nie.

  • 55. demoerin  |  Junie 11, 2008 om 8 : 56

    Cool stukkie, mmm, ek kry so baie idees vir posts. Griekse mitologie sal dalk nog ‘n goeie reeks wees! Shame, net bietjie sad oor dei regterbors though.

  • 56. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 8 : 58

    Salome

    Sy is bitter onsteld. Jy sal moet opmaak. En dit is nooit te vroeg vir koekies nie. 👿

    More DMI

    Dit kan ‘n interessante reeks wees. Net baie navorsing. Sterkte.

  • 57. Verons  |  Junie 11, 2008 om 9 : 17

    More more!
    A3 ek hou van jou inskrywing, Griekse en Egiptiese mitologie was nog altyd vir my interessant….

  • 58. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 19

    Verons

    Dit is baie interessant. Ek wag nou vir Demoerin se reeks. Ek is hopeloos te lui om al daardie navorsing te doen.

    Ek hou ook van Noorwese Mitologie.

  • 59. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 19

    Ek ga nou Wimpy bel vir ‘n brêkfis. Wil een van julle dalk iets hê. Dink net vinnig….. eks baaaaaaja hommer.

  • 60. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 23

    Sam

    Hulle Hot Chocolate.

    Wie vat jy nou saam Innibos toe?

  • 61. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 23

    @ Adriana

    Ek het daai gevreet ding gedoen ma dit silli werki. Ek hetti tyd om te loop soek wat die fout issi. Help tog assamblief jou ousie drieling.

  • 62. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 25

    @ A3

    Ek bliksem vi jou as jy wee met jou InniBos stront beginte kak soek! My drol gee my genoeg stres….. moetie jy ok nog begin nie👿

  • 63. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 26

    Ousie

    Epos net die miesies jou username en password. Dan kyk ek wat gaan aan.

  • 64. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 27

    Eish!!! Nou ka ek mossi onthou wat dit issi……. Ek ga gou bq dink.

  • 65. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 29

    Sam

    Het jy jou werksadres of gmail adres gebruik?

  • 66. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 35

    Werk. En Wimpy se krag is af so daas my brêkkie ok daarmee heen!

  • 67. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 37

    NWT

  • 68. Verons  |  Junie 11, 2008 om 9 : 38

    Ek het ook nou WEER my gesiggie gaan insit en nou lyk dit my hy werk nog steeds nie…………..

    Ek kan nie op demoerin se blog inkom nie want hy het nie Url ingesit nie! Ek kliek gewoonlik net op die name om op hulle blogs in te gaan…..

  • 69. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 41

    Verons

    Hier is sy link, maar hy het nog nie met sy reeks begin nie.

    http://demoerin.wordpress.com/

    Sam

    Dit vat soms ‘n rukkie. Het jy nog die mail wat hulle aan jou gestuur het?

  • 70. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 9 : 49

    Whaaaaahaaaaaaa ek dog ek lag my pap nounet… lees gou hier julle… o ja.. HALLO JULLE!!!

    DIE VERHAAL VAN DRANK .

    Eendag, lank-lank gelede het CAPTAIN MORGAN met sy THREE SHIPS ,
    vanaf CAPE VELVET na CAPE TO RIO uitgevaar.
    Hy kon nie met sy WHITE HORSE ry nie want hy het kwaai aan DRAMBUIE gely.
    JOHNNIE WALKER het op die skip MAINSTAY met Kaptein RICHELIEU se dogter, BERNINI , (wie ‘n lekker OLD BROWN SHERRY was), se PUSKIN gespeel.
    RICHELIEU het vir JOHNNIE WALKER behoorlik met n BLOU SAMBUKA bygekom, hom aan die BOLS beetgekry en ge MARTELL tot die dood.
    Die bemanning VAT 69 dae deur KLIPDRIFT, oor SWARTLAND,
    verby WINDHOEK al langs SIMONSVLEI landgoed tot by CHIVAS REGAL se CASTLE, waar CHICOTO, die leeutemmer en KAHLUA, die diensmeisie,
    JOHNNIE WALKER se lyk vir die sewentien LIONS gevoer het.
    Na die skokkende gebeurtenis was die OUDEMEESTER en SQUADRON lelik die MAMPOER in, en was die WIT BLITZ los. Hulle blaas op hulle 100 PIPERS en net voor die BELLS lui, stort JEREPICO se mure inmekaar.
    Vanaf die CASTLE stuur PRINCE CHARLIE ‘n boodskap met ‘n FISH EAGLE oor DRAKENSIG na KOOS WYE VOETE (KWV ) wat in 5TH AVENUE, JOHANNESBERGER bly.
    Intussen sien FISH EAGLE ‘n GOLD DUCK, kry ‘n bonsende RED HEART en
    land onmiddelik op haar DIMPLE TEQUILA. Met die noodlanding breek hy ongelukkig sy een HANEPOOT en beskadig sy SAKKIES .
    Die forteinsoeker, ene HEINEKEN, gaan die bouvalle van JEREPICO binne,
    opsoek na HUNTERS GOLD en SPICED GOLD en kom sy AMAROELA tee.
    Meneer OHLSON, wat ‘n BLACK LABEL van afkoms is, hou hom HANSA slim
    (maar eintlik is hy net n DOM PEDRO), SNAPPS nie SMIRNOFF en J&B se storie nie en skree VIVA BERNINI!
    Hierdie verhaal sal nooit in der ewigheid sy DOP of einde sien nie.

  • 71. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 50

    Trug

  • 72. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 9 : 51

    Ek het van die Dop in die storie nog nooit van gehoor nie en net nog 10% van dit al gedrink.

  • 73. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 9 : 53

    Adrie dit laat mens nogal dink wie daai storie kon skryf..😆

  • 74. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 9 : 55

    @ Klokkie

    WHUHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!

    @ A3

    Ek het daai mail seke iewers tussen die miljoene ander…….

  • 75. Nats  |  Junie 11, 2008 om 9 : 57

    Hello julle!!

    Brrrrrrrrrrrrr………

    Baie interesant Tweeling! Dit nooit geweet nie! Ek sien Xena voor my maar het geen idee wat haar naam is nie!!!

  • 76. Nats  |  Junie 11, 2008 om 9 : 59

    Tienks😆

  • 77. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 08

    @ My 3ling se 2ling

    Sy is Lawless van alli baja drank oppi blog!!! Hoop net sy het nog altwee tieties!

  • 78. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 09

    More Tweeling

  • 79. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 11

    @ My miesies 3ling

    Ek het daai posduif gestuur. Maak net asb sy flessie vol obs voorlat hy hom wee trug stuur.

  • 80. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 12

    Het almal nou gerokof?

  • 81. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 13

    Sam

    Dan verdwaal die Posduif oppad terug???

  • 82. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 14

    Sam

    Daardie duif van jou vlieg weer allerhande draaie.

  • 83. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 18

    @ A3

    Ten minste ga hy nie koud kry nie😉

  • 84. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 19

    As hy opdaag.

  • 85. Nats  |  Junie 11, 2008 om 10 : 20

    Het iemand so litre of twee obs??

  • 86. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 20

    @ A3

    Miskien moes ek hom nie so baja obs ingejaag het nie😯

  • 87. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 21

    @ Nats

    Die fabriek sê hulle amper kla met my 50L bottel wat ek bestel het vir InniBos!

  • 88. Nats  |  Junie 11, 2008 om 10 : 21

    O da is julle!

    More sê 2Ling se 3Ling!
    Hoe voel Mannetjie Sam vanoggend?

    Lo Tweeling!

  • 89. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 21

    Nats

    Ons het ‘n kroeg minister nodig. Die verversings minister se dit is nie haar afdeling nie.

    Enige nominasies.

    Sam

    Hy het gearriveer.

  • 90. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 22

    Sam

    Ek hoop jou kamera is reg vir innibos. Ek tjank sommer.

  • 91. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 24

    Sam

    Jou username en password?

  • 92. Nats  |  Junie 11, 2008 om 10 : 25

    Mmmmm dankie Sam!
    That ill do!!

    Wie gaan almal Inni Bos toe?

  • 93. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 10 : 30

    @ My miesies 3ling se 2ling

    Hy het darem deur die nag geslaap. Ek sal later my ma bel om te hoor hoe dit daar gaan.

    @ A3

    Ek sal sommer myself nomineer vir daai pos.

  • 94. Nats  |  Junie 11, 2008 om 10 : 30

    Tweeling
    Mmmmm… miskien Zoekoe??

  • 95. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 34

    Vir al my maaitjies..djulle bitekin vi my baja!!!

    Mwah mwah!!!

    A Woman has strengths that amaze men.
    She can handle trouble and carry heavy burdens.
    She holds happiness, love and opinions.
    She smiles when she feels like screaming.
    She sings when she feels like crying, cries when
    she’s happy and laughs when she’s afraid.
    Her love is unconditional!
    There’s only one thing wrong with her:
    She sometimes forgets
    what she is worth…

  • 96. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 36

    Die nominasies is Sam – Dan kry ons net OBS
    Zoeks – sal daar nog tyd vir hom wees om vir ons te braai?
    Verons – Gaan sy elke dag opdaag vir die job?

  • 97. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 37

    Ek wil ook ‘n tjorrie he om Inniebos toe te gaan… het iemand dalk vir my ‘n perd om te leen??

  • 98. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 39

    Tienks

    Jy sal maar met my drieling moet praat.

  • 99. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 39

    Wat is fout met WordPress of is dit net ek??

  • 100. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 40

    Dit is net jy.

    En moontlik Verons en Nats.

  • 101. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 41

    Dankie Adrie maar dis okay.. ek sal in die gees by julle wees..

  • 102. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 10 : 44

    Tienks

    Is jy bang vir die ousie of rassisties?

    Ek weet in elk geval nie of sy plek in haar kar het nie.

  • 103. Nats  |  Junie 11, 2008 om 10 : 47

    *Hand op*

    Ek het ook probleme met wordpress!!!

  • 104. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 48

    Ag sies Adrie defnitief nie een van die twee nie..

  • 105. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 10 : 50

    Nats wa is my pap? Jy’t gister so bietjie vir my gelos…

  • 106. vecksy1  |  Junie 11, 2008 om 10 : 54

    Sam

    As jy daardie gevreet kan gebruik, verander ek nou dadelik my gevreet.

  • 107. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 10 : 58

    TEATIME!!! mit koekies

    oh okay, ek sien julle verkies ander verversings

  • 108. Tinkerbell  |  Junie 11, 2008 om 11 : 00

    Saloompie… Neeeeeee!!! Koekies is njam.. watter ga jy vi ons gee?

  • 109. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 04

    Sam

    Jou gevreet wys by my.

    Ek gebruik sommer ook Ryk se gevreet. Dit is unfair.

  • 110. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 06

    Salome

    Jy bly aan in jou pos. Jy weet mos ek drink net so baie as jy. Dankie vir die koekies.

  • 111. Pikkelik  |  Junie 11, 2008 om 11 : 08

    Is ek alweer te laat vir die koffie en die koekies…. :mrgreen: Ek’t nie geweet hulle het net een bors gehad nie…. shame….

  • 112. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 11 : 08

    Tinkerbell
    Koffie koekies – die wat jy met die meuletjie maak en met icing opmekaar plak.
    (ons het al begin bak vir die basaar, maar die goed word gouer opgekoop as wat ons kan emmers vol kry)

    Adrie
    Baie dankie. Ek sal my mooi gedra en probeer om van volgende week af vir julle meer gereeld koek te bak.

  • 113. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 09

    Dit maak my woedend as iemand nie hul foon antwoord nie!!!

    Hoe moeilik kan dit wees??

  • 114. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 11 : 09

    Nee Pikkie!!! Hiers nog vir jou ok aangesien jy gister middagete gemis het.

  • 115. Salomè  |  Junie 11, 2008 om 11 : 09

    Adrie
    Moet nou nie weer al die koekies vir jouself hou nie. Pikkie wil ok hê.

  • 116. Pikkelik  |  Junie 11, 2008 om 11 : 10

    Ag dankie tog Salami, ek is omtrend honger….. Thanks jy red ‘n lewe… Nats- verander die ringtone…. ‘Tel op jou 4ken foon’… of so iets, my pa het een gehad met iets van ‘die groen knoppie…’

  • 117. Verons  |  Junie 11, 2008 om 11 : 11

    Ek ook!! WordPress laaik my eenvoudig net nie!!😦
    Ek skink nie drank nie ek drink drank!!😉

  • 118. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 11

    Tienks
    Vandag is dit Kellogs!

    Salome
    Dankie baie!!

  • 119. Pikkelik  |  Junie 11, 2008 om 11 : 14

    O K, bye-bye, praat weer later….

  • 120. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 17

    Saloom

    Jy doen nog verversings/koekies/koffie/tee, maar ons het ‘n minister vir die kroeg ook nodig.

  • 121. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 31

    Ek dink ons moet Sam se prentjie in beheer sit van die kroeg!
    Hy kan dan maar net obs aan dra as hy regtig wil, dis ook fine!🙂

  • 122. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 34

    Nats

    As ek nou Ryk kry vir my prentjie, kan hy Went mos help.

    Kroegdrag: Blink swart skoene en ‘n denim broek. Niks anders. Ons sal hulle warm hou.

  • 123. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 40

    Adrie
    Natuurlik! Ryk kan die cocktails aandra… of altans so in slow mo aan draf!!!!

    Kroegdrag: Die wanneer dit regtig koud is (frienspunt) kan hulle missies dra, mens verloor mos meeste van jou hitte deur jou kop!

  • 124. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 41

    Skies vriespunt! En ek wou sê die DAE wanneer…

    Dis blerrie koud ek kan nie tik nie!

  • 125. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 11 : 43

    Jitte nee!!!!!! Ek kom trug en my drieling het somme my gevreet ge hi jill!!!!!

  • 126. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 43

    Tweeling

    Presies. Ons sal hulle op ‘n kursus stuur vir al ons gunsteling cocktails.

    Ek is net nie besonders lus om te deel nie. Ons kort meer kelners. Ek dink ou Matt(hew) McCoughney kan ook maar nader staan. En Paul Walker.

  • 127. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 44

    Sam

    Sorry!!! Was ‘n glips.

  • 128. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 44

    WordPress!!! Nou is al die kleur van die website weg!

    Lyk my ek kan nie wen nie!!

  • 129. Nats  |  Junie 11, 2008 om 11 : 47

    Sjoe dis terug!!!

    As dit so aan hou gaan ek binnekort mal wees!!

    Kan ek maar ‘n springbok man nadertrek?? Ek belowe ek sal sooooo baie cocktails bestel dat hy nog steeds sy oefenin in kry!😉

    Wat is sy naam alweer??

    NWT

  • 130. Samantha Q  |  Junie 11, 2008 om 11 : 50

    😥

  • 131. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 55

    Sam

    Waaroor tjank jy nou weer?

    Nats

    Hangaf van watter Springbok jy praat.

  • 132. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 11 : 57

    Ek dink nogal Dorings en Soms Rose is ‘n goeie naam vir ‘n kroeg. Veral die dag wat ons almal Harley’s het.

  • 133. Nats  |  Junie 11, 2008 om 12 : 04

    Die wordpress se nonsens kom en gaan!!

    Die hele blog was nou deur mekaar… kon nie kop of stert uit maak nie!

    Sam
    En daai lang gesiggie!!!???

  • 134. Nats  |  Junie 11, 2008 om 12 : 05

    Ek dink sy naam is Jacques Fourie… mens daai mannetjie mag maar!!

  • 135. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 12 : 06

    Nats

    Solank hy my laat kwyl en nie kots nie, kan hy maar gaan.

  • 136. Nats  |  Junie 11, 2008 om 12 : 20

    Adrie
    Hy is nou nie Ryk nie, maar hy doen net iets vir my!! Ek hou mos van ‘n donkerkop man!!

  • 137. Nats  |  Junie 11, 2008 om 12 : 34

    Topic
    Dit moes darem maar baie seer gewees het om jou bors af te laat brand as babatjie!!!! So bly ek was nie een van daai vrouens nie. Wonder hoekom hulle so gly in mans gekry het??

  • 138. ADRIANA  |  Junie 11, 2008 om 12 : 38

    Want hulle het nie die dorings kroeg gehad nie.

    Nats

    Onthou, hulle is darem maar net ‘n storie wat waarskynlik deur ‘n man geskryf is.

  • 139. Nats  |  Junie 11, 2008 om 12 : 47

    Adrie😆

  • 140. ADRIANA  |  Junie 11, 2008 om 1 : 05

    Nats

    Nuwe blog.

  • 141. riaanoosthuysen  |  Junie 11, 2008 om 1 : 32

    Dis is baie interessant.

  • 142. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 1 : 39

    Riaan

    Ek identifiseer nogal met die Amazones, mits ek nou nie vir hulle primitiewe chirurgie hoef te gaan nie. Of voort te plant nie. Eindlik wil en net die koningin wees.

  • 143. Nats  |  Junie 11, 2008 om 3 : 22

    GREAT!!!

    Nou is ek alweer gestuck op die ou blog…

    WORDPRESS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 144. Adrie  |  Junie 11, 2008 om 3 : 24

    Nats

    Kliek op die 5 sente.

  • 145. Die week in ‘n neutedop…. « Demoerin’s Klasak  |  Junie 13, 2008 om 8 : 40

    […] Op kultuur vlak kan daar van ‘n “vroulike pous” gelees word en warriors sonder tieties, en moenie van die uit die geledere van die parras vigilante beweging vergeet […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: