Donald Duck Vervel

Junie 9, 2008 at 2 : 39 55 Kommentaar

Ek hoop julle almal ken die befoeterde eend, wat met ‘n blou baadjie, ‘n seemanhoedjie wat snaaks gepraat het.  Die Deense eend, was al in Finland verban gewees en nie omrede hy broekloos was en saam met ‘n ongetroude dame gewoon het nie.  Die verbanning was vir suiwer ekonomiese redes.  My die Donald Duck strokies prente van die rak af, kon jeug sentrums eerder stokperdjie en sport uitgawes koop.

Donald Duck het op 9 Junie 1934 vir die eerste keer die lig gesien in “The Wise Little Hen”, as deel van ‘n Mickey Muis storie.  Daarna het dit ‘n paar jaar geneem voordat hy hoofkarakter geword het.  Sy rol het ook later van ‘n komiese een na ‘n avontuur verander.

Volgens Don Rosa, is Donald rondom 1920 gebore.  Die enigste seun van Hortense McDuck en Quackmore Duck.  Hy het vermoedelik ‘n tweeling suster gehad, die moeder van sy neefs, Huey, Dewey en Louie.  Hy het met ‘n 1934 Belchfire Runabout gery, alhoewel hy ook soms met ander motors gery het.

Daar is selfs ‘n geval waar ‘n Donald Duck storie ‘n sinkende skip gered het.  In Desember 1964, het die Al-Kuwait met 6000 skape aanboord begin sink in die Persiese Golf.  Karl Kroyer, die Deense vervaardiger, het onthou van ‘n Donald Duck verhaal, waar Donald ‘n seiljag met ping pong balle gered het.  Duidelik was dit haas onmoontlik om genoeg balle vir ‘n 2000 ton skip te kry.  Kroyer het die balle met polistririen vervang, wat aan boord opgepomp was.  Hierdie is ‘n sukses verhaal, met omtrent 27 miljoen polistririen balle, teen 25% van die koste van die skip.  Selfs die versekeringsmaatskappy het geglimlag.

Wie het nou ooit gesê sprokiesprente is waardeloos?  ‘n Spul bleskop omies in Helsinki moes dalk meer Donald Duck boeke gekoop het.

Lekker verjaar, ou Donald.

Blogvraag:  Wat is Donald se tweeling suster se naam?

Blogantwoord:  Sam was reg met Frances Hayward in 1923.  Dis het sy nie ‘n madalje gekry nie. Die bystaanders het ha wel ‘n silwer tee stel gegee as ‘n prys.

Ander Bron:  Wikipedia.  Prent ook by hulle geroof.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die Comrades Marathon Die nag wat by my spook . . .

55 Kommentaar Add your own

  • 1. Nats  |  Junie 9, 2008 om 2 : 47

    EERSTE!!!!!!!!

  • 2. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 2 : 49

    Nou skitter Pik in haar afwesigheid, nadat sy vir die blog gesmeek het.

  • 3. Nats  |  Junie 9, 2008 om 2 : 50

    Ek ken die antwoord!!

    Haar naam is Della!!!

  • 4. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 2 : 52

    He He he

    Net omdat jy nog harder as ek navorsing gedoen het. Ek moet seker ‘n bron in sit.

  • 5. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 2 : 52

    Ag magtig Adrie, ek is derde en ek het ‘n poefdoek gaan skoonmaak… Haar naam was Della amper soos in Delila… en sy moes ‘n moewiese geduld gehad het om daai drie wetters groot te kry…..

  • 6. Nats  |  Junie 9, 2008 om 2 : 53

    Wa is ‘n prentjie van ou Donald??

    Hy is darem al 88 jaar oud, hy verdien sy prentjie op jou blog!!!

  • 7. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 2 : 53

    Ek stem Nats, ‘n Mooi tecnicolour prentjie!!!!

  • 8. Nats  |  Junie 9, 2008 om 2 : 54

    Wie is die rykste eend???

  • 9. Nats  |  Junie 9, 2008 om 2 : 55

    Pik
    Dankie, die Donald Duck post is heel oulik! Soos ek al tevore gesê het ek leer elke dag iets nuuts by my Tweeling!!

  • 10. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 2 : 56

    Is sy darem nie te oulik nie. En so ordentlik en op haar plek. Sy luister darem so mooi na my… Vrok, my kind speel alweer in die toilet, laat ek eers gou holllll…..

  • 11. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 01

    Gmf!!!!

    Of eerder GRRRRRR!!!!!!!!!!!!

    Of dalk NJRRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!!!

    Is julle dames nou tevrede met die blog? As julle nie is nie, moet julle dit self verbeter.

  • 12. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 02

    Wha ha ha ha!!!

    Donlad het ‘n troeteldier gehad… wat was dit en wat was sy naam??

    Nou da is vir jou nog ‘n blog vraag Tweeling!

  • 13. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 03

    Dis ‘n mooi prenjie!!

    Thx!

  • 14. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 03

    Nats

    Was dit nie Pluto nie?

  • 15. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 05

    Adrie
    Nope, jy dink aan Goofy.

    As my sources reg is…a pet St. Bernard named Bolivar

  • 16. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 06

    Pluto en Goofy was baie saam met DD in die stories.

    Tweeling, wie is jou gunsteling cartoon?

  • 17. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 09

    Adrie
    Sjoe dis moelik…

    Van Donald Duck / Goofy / Mickey en daai klomp? Of AL die kartoons?

  • 18. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 3 : 10

    Dis pragtig!!!!!! 10/10

  • 19. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 13

    Al die cartoons, Tweeling.

    Pikkie, wie is jou gunsteling karakter?

  • 20. Tinkerbell  |  Junie 9, 2008 om 3 : 13

    Myny is Tweety..” I tod I taw a putty tat”… hi hi

  • 21. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 14

    Tienks

    Tweety is seker my 2 de gunsteling.

  • 22. Tinkerbell  |  Junie 9, 2008 om 3 : 17

    Ai julle ek het nou net seker 5kg opgetel.. sies eks ‘n vraat.. Nou net vir my gaan “jumbo” chippies gaan koop by die Hotdog Saloon.. met drie souse op..

    Cheese & Biltong
    Mayonaise
    BBQ

    Vetmaak kos is darm maar njammies.. maar nou pyn my maag!!

  • 23. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 19

    Tienks

    Ek hoop jou maag pyn seer en lank. Jy wou mos alleen eet.

  • 24. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 21

    Dis baie moeilik da is sooooo baie.

    Ek moet eerlik wees, my gusteling kartoons was afrikaanse cartoons.

    Neels Hogerson (spelling)
    Die Smurfs
    Dawie die Kabouter
    Heidie
    Brakenjan
    Gummy Bears

    En dan sal ek sê
    Xmen – was mal daaroor
    Donald Duck
    Tweety en Silvester
    Flinstones

    So kan ek aan hou, ek het al die cartoons gekyk!!

  • 25. Tinkerbell  |  Junie 9, 2008 om 3 : 24

    6 Truths of Life

    1. You cannot touch all your teeth with your tongue.

    2. All idiots, after reading the first truth, will try it.

    3. The first truth is a lie.

    4. You’re smiling now because you’re an idiot.

    5. You soon will forward this to another idiot.

    6. There’s still a stupid smile on your face.

    Sorry about this, I was an idiot too, and needed company….

  • 26. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 29

    Tinks

    Ek het nog nooit vir daardie een geval nie.

    Tweeling

    Ek plaas Afrikaanse stories in ‘n ander liga. Dalk moet ek eendag ‘n post oor kinderstories plaas.

    My favourite cartoon is Droopy. Hy is die cuteste.

  • 27. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 30

    ULTIMATE FEMALE JOKE

    It has long been contended that there are male jokes and there are female jokes, and there are unisex jokes. Here is a joke I consider a true female joke. I offer it to you in the hopes that women will love it and men will pass it along to a woman who will love it.

    A woman was sitting at a bar enjoying an after-work cocktail with her girlfriends when an exceptionally tall, handsome, extremely sexy, middle-aged man entered. He was so striking that the woman could not take her eyes off him.

    The young-at-heart man noticed her overly attentive stare and walked directly toward her. (As men will.)

    Before she could offer her apologies for staring so rudely, he leaned over and whispered to her, “I’ll do anything, absolutely anything, that you want me to do, no matter how kinky, for $20.00…on one condition.”

    Flabbergasted, the woman asked what the condition was. The man replied, “You have to tell me what you want me to do in just three words.”

    The woman considered his proposition for a moment, and then slowly removed a $20 bill from her purse, which she pressed into the man’s hand along with her address. She looked deeply into his eyes, and slowly and meaningfully said:

    “Clean my house.”

    (YOU GO, GIRL!)
    Money well spent!!!!

  • 28. Samantha Q  |  Junie 9, 2008 om 3 : 35

    TEST 4KIN TING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 29. Tinkerbell  |  Junie 9, 2008 om 3 : 38

    Adrie… ek het ongelukkig geval vir daai een.. JIP MONDAY IDIOT!!!

    Het jy al die foto vir my gemail wat ek gevra het.. ek hoop jy weet van watse een praat ek.. baie dankie vir die wat jy gestuur het my mamma het lekker gelag.. nie geweet ek lyk so lelik as ek my gesig trek nie.. Siesa!!

    Ek se maar totsiens almal ons ry bietjie vroer vandag paar goedjies om te gaan doen.

    Lekker aand vir almal en veilig ry.. Mwah!!😉

  • 30. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 39

    Sam

    Dit werk.

  • 31. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 39

    Adrie 😆 😆😆😆
    Hy wou mos!!!

    Uit die engelse outjies sal ek sê is my gunsteling Tigger van Winnie the Pooh

  • 32. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 42

    Eye-Orr is cuter.

  • 33. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 43

    Tienks
    Ek het ook al daai gekry, maar ek het net vir myself gedink “Wie kan nie al hul tande raak nie?” My ook nie gevang nie!

  • 34. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 49

    I’m Tigger, T – I – Double Guh – Er

    Dan Piglet
    Eeyore
    Winnie
    Rabbit
    Die uil
    Kango
    en laaste die laaitie Christopher

  • 35. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 58

    Het julle geweet dat Winnie the Pooh ‘n regte beertjie was? Haar ma was geskiet en die jagter het haar verkoop.

    Die seun in die boek (Christopher) is die skrywer se seun en het baie saam die beer in die hok by die Dieretuin gaan kuier.

    Haar naam was eintlik Winnipeg.

  • 36. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 3 : 58

    Dashing and daring,

    Courageous and caring,

    Faithful and friendly,

    With stories to share.

    They march through the forest,

    They sing out in chorus,

    Marching along as their song fills the air.

    [Chorus:]

    Gummy bears, bouncing here and there and everywhere.

    High adventure that’s beyond compare.

    they are the gummy bears.

    Well, magic and mystery are part off their history.

    along with the secret of gummy beary juice

    Their legend is growing, they take pride in knowing,

    They do what is right in whatever they do.

    [Chorus]

    Dashing and daring,

    Courageous and caring,

    Faithful and friendly,

    With stories to share.

    They march through the forest,

    They sing out in chorus,

    Marching along as their song fills the air.

    [Chorus 4x]

  • 37. Nats  |  Junie 9, 2008 om 3 : 58

    En da is ek alleen!!!
    😦

  • 38. Nats  |  Junie 9, 2008 om 4 : 00

    Ag oulik!!!! My suster het ‘n DVD gekoop met baie van die Gummy Bear stories op… ja wel haar BF het haar net aangekyk!!

    Ha ha ha! Sy is tog 26!! Maar ek sal dit weer en weer kyk!!

  • 39. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 4 : 00

    Nats

    Regtig? Wow, dit is interessant. Was die beer ook geel?

  • 40. Samantha Q  |  Junie 9, 2008 om 4 : 09

    Ag nee man!!!!! Ek laaik nie die firewall wat hulle opsit nie en hier wa ek sit kan ek nie van my sel af blog nie. Die sein is uiters kak. En ek wil tog so graag saam praat van die Gummy Bears en Winni en en en ene

  • 41. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 4 : 15

    Praat Sam

    Ons luister.

  • 42. Nats  |  Junie 9, 2008 om 4 : 20

    Adrie
    Nee sy was nie geel nie, sy was ‘n donker bruin / swart beer… geen idee watse tipe nie, sal bietjie google!!

    Sam
    Ons wag in stilte en luister… gaan voort!

  • 43. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 4 : 25

    Sam is al weer gefire(wall)

  • 44. Nats  |  Junie 9, 2008 om 4 : 45

    Sien julle more!!!

    Ek gaan amper ry!!!!

  • 45. Samantha Q  |  Junie 9, 2008 om 4 : 47

    Vandag ga ek 17h00 huistoe! POK HULLE ALMAL!!!!! Ek het 75 karre in my yard en ek moes hulle SELF gaan rondstoot om plek te maak. Ek het nooit meer as 15 karre per dag gehad wat “oorgeslaap” het nie. En my karre was altyd netjies gepark en mooi gewas. Vandag het dit gelyk of ek in ‘n oorlog zone ingestap het. Dan die cherrie oppi koek…….. HULLE FIREWALL MY!!!! NOT FUNNY!!!!

  • 46. Adrie  |  Junie 9, 2008 om 4 : 57

    Sam

    Dit is reg. Se hulle.

  • 47. Samantha Q  |  Junie 9, 2008 om 5 : 16

    UHM…….. Ek moet seker sê koebaai nê……

    Ek ga myself dronk sjuip vandag!

  • 48. ADRIANA  |  Junie 9, 2008 om 5 : 21

    Sam

    Cheers, dit is al lank na 5.

  • 49. SAM Q  |  Junie 9, 2008 om 5 : 45

    Oe yippee! Die traffic staan doodstil oppi N1!

  • 50. Von  |  Junie 9, 2008 om 5 : 57

    Jou navorsing was nou wraggies interessant om te lees! Leer sowaar van Barbie, Donald en wie ookal in my latere jeug!

  • 51. SAM Q  |  Junie 9, 2008 om 7 : 00

    Tuis…. Uitfreakenuindelik! POK!

  • 52. Zee  |  Junie 10, 2008 om 8 : 51

    Whawha….. Zee kan al “duck” sê!! Oulike post.

  • 53. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 8 : 56

    Zee is mos ‘n slim laaitie, al word hy met blou bul klere geboelie.

  • 54. Verons  |  Junie 10, 2008 om 10 : 15

    More julle!!
    Aan almal wat nie Vrydagaand da was nie julle het lekker uitgemis hoor!! En julle wat daar was jammer ek was nie myself nie, ek is nog steeds nie lekker nie maar ek moes net vandag inkom.
    Siek of nie siek nie ek het dit nog steeds geniet, Tinks was lekker om jou te ontmoet………….

  • 55. Verons  |  Junie 10, 2008 om 10 : 16

    A3 ek sien my gesiggie is nog steeds weg, as ek by Wip gaan kuier is hy op!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: