Vry gebore

Junie 6, 2008 at 4 : 42 58 Kommentaar

Een van die mens se grootste voorregte is dat ons die reg het om vry te wees.  Vryheid wat ons tot elke prys beskerm en koester.  Basies beteken vryheid dat ons in staat is tot keuses.

Dikwels gaan die aborsie debat oor die ma se reg oor haar liggaam.  Sy het die reg om te besluit of sy kans sien om ‘n baba in die wêreld te bring.  Heeltemaal regverdig ook, dit is immers haar liggaam en haar keuse om te maak.  Net soos ek die reg het om te kies om my gunsteling minister aan te rand, by ‘n bank in te breek en my buurvrou te vermoor. 

Mense vergeet dikwels wat die prys vir vrye keuse is.  Verantwoordelikheid vir jou dade.  Daar bestaan nie so iets soos dat jy nie ‘n keuse gehad het nie, jy kon of met die nagevolge van jou besluit lewe of nie.   Jy kan kies of jy wil positief of negatief wees.

Dit bring my by wat werklik in Suid-Afrika verkeerd gegaan het.  Niemand aanvaar enige verantwoordelikheid vir hulle dade nie.  As ons iewers drooggemaak het, pak ons die skuld vierkantig op iemand anders se skouers.  Om een of ander rede glo ons dit is swak om te erken dat ons verkeerd was, om verskoning te vra en reg te maak wat jy verbrou het.  Die regering het bv gesondheidsorg in Suid-Afrika ‘n grap gemaak.  Hulle blameer apartheid. 

Dit is regtig op toepassing op almal van ons.  Ons sal eerder almal beskuldig, voordat ons sal self ondersoek sal doen.  Is dit regtig so moeilik om met jouself eerlik te wees.  Ek kry dikwels die gevoel dat mense glo dat hulle niks verkeerd kan doen nie. 

Dit is tyd dat ons van ons slapperige klei trone afklim en onsself aanspreek wanneer dit nodig is.  Niemand is volmaak en sonder foute nie.  Nie eers ek nie.

Blogvraag:  Hoekom het Macbeth nie vir Macduff gevrees nie?

Blogantwoord:  Sam was reg met 16.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kom ons maak ‘n dop!! Huisvrou

58 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 4 : 54

    eerste

  • 2. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 4 : 58

    Briljante inskrywing, mense neem nie meer verantwoordelikheid vir hulle dade nie. Verantwoordelikhede word afgeskuif. Nie net in die regering nie, orals.

    Ek sit juis die week met so storie. Hoekom moet ek altyd die verantwoordelike een wees? Omdat ek so groot gemaak is. Jy kan onmoontlik nie almal se verantwoordelikheid dra nie. Jy sal uitbrand. Jy jaag hiernatoe, dan daarnatoe. Natuurlik bring ek die dinge oor myself. My hart is soos ‘n taxi en as dit swaar gaan met iemand of iemand is in die moeilikheid is ek eerste daar om te help.
    Want ek maak dit my verantwoordelikheid. Mense gee nie meer ‘n veer om vir ander nie.

    Soos jou laaste paragraaf sê mense moet hulle slapgat geite laat staan en afklim van daardie slapperige klei trone.

  • 3. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 4 : 59

    2de!

  • 4. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 5 : 04

    Daai vraag… Eish! Ek het Macbeth in std 8 laas gelees. Ek weet dat die hekse goeters voorspel het en dat hy koning ga word ens. Laat ek nou mooi dink. Lady Mcbeth het uitgevind en hom gedwing om die koning dood te maak. Hyt dit toe gedoen en koning geword. Die hekse het weer verskyn en hom vertel van Macduff en dat hy nie van ‘n vrou gebore was nie. Macbeth het van sy trollie geraak en was toe nie bang vir Macduff nie.

  • 5. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 5 : 08

    Ek dink Macbeth se woorde was “how can i be afraid of somebody that is not from a woman’s womb”. …. Of so iets

  • 6. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 5 : 13

    Baie mooi inskrywing. Maar wag… Ek moet gou my neus ga poeier vi die blogjol! Yipee!

  • 7. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 6 : 42

    Testing

  • 8. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 6 : 44

    Die miesies het ha glas omgebliksem. En da wassi eens ‘n druppel dop inni😯

  • 9. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 7 : 18

    En ons wag nogsteeds vir die ere gas! Eish! Africa time se moer!

  • 10. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 8 : 18

    Ons ere gas is hier en sys blêrrie ongeskik! Tsk!

  • 11. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 8 : 48

    A3 loop hie rond met net ‘n t-shirt aan! Sy weier om ha baadjie aan te trek TOT sekere mense na die party toe kom!

  • 12. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 8 : 50

    Die ere gas is toe nie so bêd nie….. Syt vi my ‘n dop gekoop!😉

  • 13. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 8 : 53

    En ek kuier alweer al1 hier in cyberspace!

  • 14. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 04

    En da breek die ere gas ha glas MET dop in! Thats it! Niks mee drank vi ha en die miesies nie!:mrgreen:

  • 15. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 08

    Oom jewels mis ons baja! Shame…

  • 16. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 9 : 12

    Sam voer my drank ek neem geen verantwoordelikheid vir my aksies nie!!

  • 17. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 16

    He he! Tienks drink nog die hele aand net SoCo. Ek het absoluut 4kol met ha dronkgatgeid uit te waai nie! Tsk! Vebeel jou…. Die ousie maak mense dronk! Ga!

  • 18. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 22

    Hei julle moet vir julle gedra daar, Adrie trek warm aan, dadelik

  • 19. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 23

    Sam moenie vir Tinky drank voer nie, kan Ouma jou nie een minuut alleen los nie. Verons jy moet kyk na hierdie kinders van ons

  • 20. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 24

    Sy willi ouma!

  • 21. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 24

    Whahaha ek kry die foto’s dis skreeu snaaks, julle lyk of die glase nie een minuut van julle monde af weggaan nie….. Ouma gaan sowaar die ossewa start as julle nie nou ophou nie!!!

    Adriana!! 👿

  • 22. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 25

    Ons ere gas het ‘n pa gekry! POENA! WHUHAAHA!

  • 23. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 25

    Tinky OUma gaan jou maandag heeltyd in die hoek laat sit. Ouma het jou glad nie so geleer nie, my kind

  • 24. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 26

    Waaaat ek sit geskok hier!!

  • 25. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 26

    A3 loop in ha bra rond!

  • 26. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 26

    Sam gedra vir jou!! Kyk dat Adrie warm is, en dat Tinky haar kuis gedra!!

  • 27. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 27

    Tienks sê daas niks tjoklit vi ouma nie!

  • 28. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 28

    Adrie ‘n vrou mag nooit haar private’s flaunt nie, hou iets vir die verbeelding my kind. Hou bietjie toe, dat ‘n man eers bietjie wonder…..

    Breek julle die eiland af?

  • 29. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 28

    Sy is seker te dronk om tjoklits uit te deel 👿

  • 30. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 28

    Ek skaam my vir julle!

  • 31. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 29

    Ek gedra my ouma… Al is dit sleg!

  • 32. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 30

    😯

  • 33. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 30

    Sam, ek weet jy kan jou mooi gedra, onthou mens moet matigheid voor oë hou, hoeveel van daardie OBS het jy nou al in?

  • 34. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 31

    Ja jy moet groot oog daarsit Maandag is daar groooooot moeilikheid in hierdie huis

  • 35. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 33

    Ek hetti 5 glase gedrink nie…. Net 7😳

  • 36. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 34

    Julle moet lekker party hou, stuur liefde en groete vir almal.
    Ek sal by die volgende eiland party wees.

    Ek is baie jaloers vanaand.

    Mooi bly

  • 37. Wipneus!  |  Junie 6, 2008 om 9 : 36

    7 …. nou wil jy nou meer, hoe wil jy by die huis kom…… jy mag nie drink en bestuur nie!!! Jy beter die taxi bel !!

    Lekker party

    Liefde vir jou, Adrie, Tinky en Verons en al die ander wat ook daar is !!!

    Mooi ry huistoe

    cheerio

  • 38. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 36

    Nag ouma!

  • 39. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 9 : 59

    O bliksem! Hier kom die tequila.

  • 40. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 01

    O fok! Hie kommi tequila!

  • 41. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 06

    Adrie het sam se sel. Sam het die 3 glas gebreek. Vol drank. Kan die blerrie ousie nerens vat.

  • 42. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 10

    Ek ga A3 MOER!

  • 43. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 12

    Die is nou net ‘n gesjuipery wat hie aangaan! Ek ga huistoe!

  • 44. Adrie  |  Junie 7, 2008 om 12 : 25

    Gou al die suiplappe persoonlik in hulle bedde gaan sit. Wat die spul sonder my sal doen . . . .

    Ek hoop julle koppe pyn more erg.

  • 45. Pikkelik  |  Junie 7, 2008 om 8 : 50

    😆 😆 😆

  • 46. SAM Q  |  Junie 7, 2008 om 10 : 20

    Eish! Ek het skoon viby my 2 uur alarm geslaap en NOOIT wildtuin toe gegaan nie. Ons is maar oppad ZOO toe! En dis alles Klokkie se skuld!

  • 47. Von  |  Junie 7, 2008 om 10 : 29

    Whahaha…… Onthou die verantwoordelikheid oor julle dade! Goeie inskrywing A3 – ek sit gedurig ook en wonder oor mense en hul dade waaroor hul nie bereid is om verantwoordelikheid te neem nie. Mens moet ook maar net onthou dat jy met die nagevolge van jou besluite moet saamleef – hetsy goeie of slegte besluite.
    Klink of julle die aand baie geniet het!

  • 48. SAM Q  |  Junie 7, 2008 om 11 : 34

    Eish!

  • 49. Zee  |  Junie 7, 2008 om 11 : 42

    AI, hoe laat jy my nou dink aan al my foute… Het bietjie werk om te doen.

    1) Het jy my drankie gedrink?
    2) Ek antwoord nooit weer ‘n vraag vir jou nie….

  • 50. Wipneus!  |  Junie 7, 2008 om 2 : 19

    Julle beter wegkruip, julle is in grooooot moeilikheid by Ouma👿

  • 51. SAM Q  |  Junie 7, 2008 om 2 : 51

    Sorry ouma Wip…. NOT! Gmpf! As ouma saam geparty het dan was ons nie so gesjuip nie!

  • 52. Adrie  |  Junie 7, 2008 om 3 : 48

    HALLO ALMAL!!!!!!

    Pik, volgende keer party jy saam.

    Zee,
    1. Natuurlik het ek jou drankie gedrink. En Sonkind se favourite, Wip se wyn, Pikkie se amarula en selfs Roer se koffie. Self het ek net 1 OBS en seker so ‘n 100 tequila’s gedrink. Of was dit 200?
    2. HUH????
    3. Volgende keer kom drink jy jou eie drankie.

    OUMA!!!!!!

    Wat se moeilikheid?

    Von

    Ek stem saam met jou. (Op ‘n erenstige noot).

  • 53. SAM Q  |  Junie 7, 2008 om 5 : 48

    Ek wonner nou net of vryheid van spraak ook tel…..

  • 54. Seekoei  |  Junie 7, 2008 om 6 : 10

    Natuurlik tel dit. Ek sal more of Maandag ‘n nuwe geVREET ophe wat met my nuwe naam pas.

  • 55. SAM Q  |  Junie 7, 2008 om 6 : 25

    Gie gie! He he! Whuhaha! Seekoei…. Jys 4kin snaaks!

  • 56. Seekoei  |  Junie 7, 2008 om 6 : 31

    Bly jy geniet dit.

  • 57. Zee  |  Junie 7, 2008 om 10 : 48

    A3ana. Wie was reg? Jy of Zoekoe oor die Heineken. Ai die memory van vandag se jeug tog!

  • 58. Seekoei  |  Junie 7, 2008 om 11 : 11

    Ag sorry Zee

    Ons altwee was verkeerd. Ek het gese dit is SAB en Zoekoe het gese dat Heineken die grootste brouery op aarde is. Ek was darem nader aan die waarheid as Zoeks.

    Mens sal dink hy weet van beter as om met my te stry.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: