Wat vir my belangrik is.

Junie 5, 2008 at 12 : 06 58 Kommentaar

Dit is baie moeilik om vir my 5 goed uit te sonder wat vir my belangrik is

  1. Kinders.  Ek sal dit graag my lewensdoel wil maak om te verseker dat elke kind gevoed, geklee, beskermd en veilig is.  Ek sal gelukkig dood gaan as ek weet dat daar geen kinders met grootmens of nog erger – dooie ogies is nie.  As jy met my vriende is, moet jy aanvaar dat ek eerste jou kind se vriendin is, daarna jou vriendin. 
  2. Mense en instansies waarvoor ek lief is – Dit sluit familie, vriende en selfs troeteldiere in.  Ek dink dit sluit die goed waarvoor ek lief is ook in.  Glo dit as jy wil, maar my werk is ook hierby ingesluit.  As ek tussen my liefdes moet kies, kyk ek gewoonlik waar ek die nodigste is.  Gewoonlik is mense hoër as instansies, maar ek het al werk verpligtinge nagekom in plaas om ‘n familie geleendheid by te woon. 
  3. Geregtigheid – Ek het lank getop of dit nie dalk tweede moet wees nie.  Ek dink dit staan gelyk aan my liefdes.  Ek kan nie ‘n verkeerde ding aanvaar nie, dit skree teen alles waarin ek glo.  Ek sal my lewe gee solank reg kan geskiet. 
  4. My woord – ek wil graag iemand wees wat ander kan vertrou.  Oor die algemeen kan jy almal met jou lewe vertrou, daar is min mense met genoeg moed om te kan moor.  Daar is bittermin mense wat jy met geld kan vertrou en nog minder mense wat jy met jou hart (en hartsake) kan vertrou.  Ek dink dat ek veilig is met al drie. 
  5. Kennis – Dit loop hand aan hand met opvoeding.  As meer mense die nodig kennis het en daardie kennis toepas, sal daar minder hartseer en onreg op aarde wees.  Kennis is mag, maar mag mag nooit misbruik word nie.  Kennis moet gebruik word om jouself en ander te verbeter.  Elke dag waarin jy nie ‘n beter mens geword het nie, is ‘n dag wat gemors is. 

Almal anders het twee goed genoem wat ek nie genoem het nie.  Met rede.  Liefde (soos in naaste liefde) maak al hierdie goed vanselfsprekend.  Hoeveel van ons is in staat om werklik alles en almal lief te hê?  Ek is beslis nie, maar ek kan die bogenoemde volg.  Baie mense het God ook in die eerste plek gestel.  Ek het Hom glad nie ‘n plek gegee nie, want ek glo Hy moet in alles wees.  Om aan God ‘n plek toe te ken, is soos om in ‘n plek te sit waar dit vir my gemaklik is.  God is in plek nommer 1 – 1 miljoen en verder.  In alles wat belangrik is en in alles wat onbelangrik is.

Ek het met myself ‘n pack gemaak.  Ek sal nooit my integriteit in boet vir enige iets nie.  As ek dit die dag doen het ek as mens gefaal. 

As julle nou so deurmekaar is as ek, blameer vir Pikkelik.  Ek tag dan hiermee vir almal wat by my kuier om die 5 belangrikste goed in hulle lewe te gee.  Ek dink ook Sonkind het nou lank genoeg onder die radar gevlieg.

Blogvraag:  Baie maklik, wie was Koning Midas?

Blogantwoord:  Sam was reg met Adcock Ingram.  Zee was reg met Tiger Brands.  Jammer vir die foutjie. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Juffrou, jy is swanger Kom ons maak ‘n dop!!

58 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 12 : 20

    Mooi skoot Adrie, ek is trots op jou. 100 %
    Jy het dit ongelooflik goed uiteengesit. Jy is ‘n besonderse mens…

  • 2. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 12 : 20

    BTW – Eerste!!!!!!!!!!!

  • 3. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 12 : 22

    Pik

    Dans jy nou van vreugde omdat jy uiteindelik eerste is? As die vraag antwoord, dan wen jy vir Sam nog ‘n keer.

  • 4. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 12 : 24

    tweede

  • 5. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 12 : 27

    Baie mooi inskrywing…

  • 6. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 12 : 28

    Ek sal maar vir Pikkie kans gee vir die antwoord😉

    Nou gaan ek verder swoeg

  • 7. Zee  |  Junie 5, 2008 om 12 : 29

    Adrie, gaan nou nou vir jou posduifie stuur. Tigerbrands maak Purity en nie Adcock nie. Adcock het aan Tigerbrands behoort maar nie meer nie.

    Ongelooflike post hoor! Is jy ‘n skrywer?

  • 8. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 12 : 40

    Zee

    Ek sien uit na daardie posduif.

    Hier is waar ek my info gekry het. http://www.adcock.co.za/ConsumerCareProduct.aspx?ProductId=368 Ongelukkig maak die internet soms foute.

    Ek wil eendag wanneer ek oud is skryf. Kort nog baie lewenservaring.

  • 9. Zee  |  Junie 5, 2008 om 12 : 47

    Adrie, ek wag net vir die mail om van Tiger af te kom, dan stuur ek dit vir jou, sy sê ons sal daar sien dat Tiger dit maak. Snaaks, ek het presies die link gaan google, en toe ek hulle bel sê hulle ek moes die nommer bel waar ek my inligting gekry het.

    NSBTW, my liefie (volgens my skoonma) was die eerste baba wat Purity in SA ge-eet het. Sy het blykbaar elke aand ‘n jar huis toe gevat om te kyk of hy daarvan hou!! Dis eintlik hoekom ek gebel het, om uit te vind wat die naam was wat Purity oorskronklik vervaardig het, maar hulle kon my nie help nie.

    Mmmm, het jy gedink ek is ‘n walking encyclopaedia😆

  • 10. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 12 : 52

    Zee

    Ek plaas met die grootste liefde ‘n regstelling as jou epos die net weerspreek.

    Wanneer het Adcock van Tiger weggebreek? Net verlede week was hulle nog geassosieer met mekaar.

  • 11. Zee  |  Junie 5, 2008 om 12 : 59

    Adrie, alles wat ek hier kwytraak het ‘n Allison van Tiger in die Kaap my vertel. Hoorsê! Ons wag nou maar vir die posduifie van haar af, ander kyk ek maar gou vanaand op Zee se botteltjies wat sê dit. Jinne, ek hoop nie ek maak my naam nou bollie hierso nie!
    Wag, ek bel Adcock sommer nou!

  • 12. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 03

    Zee

    Duidelik gaan iemand se naam gat wees. As jy reg is, is myne gat. Been there, done that en het dit oorleef.

  • 13. neykie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 04

    Dagsê

    ek is nou flou van al die werk. 😦

    Geniet julle dag

  • 14. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 06

    Hi Neykie

    Vlieg jy ook onder die radar? Ek tag jou hier en nou oor die belangrikste goed in jou lewe.

  • 15. Zee  |  Junie 5, 2008 om 1 : 06

    Adrie, cool ek het nou Adcock gebel en hulle sê Tiger maak Purity. Sy sê ook dat hulle wel so maand terug weggebreek het van mekaar. Hulle web is nog net nie updated nie.

    Kan jy nou glo dat net met jou vragie het ons iets nuuts geleer vandag!

  • 16. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 08

    En daar vlieg my posduif weer weg.

    Ek gaan die res van die middag sulk. 😦

  • 17. Zee  |  Junie 5, 2008 om 1 : 10

    Nee man, jy sal hom kry, al moet ek nou self die foto gaan neem vannaand!😛

  • 18. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 1 : 13

    Ai Adrie, dit was die ou wat alles waaraan hy gevat het in goud verander het as ek reg onthou, maar laat ek maar eers gaan google

  • 19. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 13

    Zee

    Weet jy, ek dink ons is nou een voor die Media. Dit is hulle wat heeldag verkondig dat Adcock aan Tiger Brands behoort.

  • 20. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 1 : 14

    In Greek mythology, Midas or King Midas (in Greek Μίδας) is popularly remembered for his ability to turn everything he touched into gold: the Midas touch. In alchemy, the transmutation of an object into gold is known as chrysopoeia.

    Midas was king[1] of Pessinus, a city of Phrygia, who as a child was adopted by the king Gordias and Cybele, the goddess whose consort he was, and who by some accounts was the goddess-mother of Midas himself.[2] Some accounts place the youth of Midas in Macedonian Bermion[3] In Mygdonia[4] Midas was known for his garden of roses: Herodotus[5] remarks on the settlement of the ancient kings of Macedon on the slopes of Mount Bermion “the place called the garden of Midas son of Gordias, where roses grow of themselves, each bearing sixty blossoms and of surpassing fragrance. In this garden, according to the Macedonian story, Silenos was taken captive.”[6] According to Iliad (v.860), he had one son, Lityerses, the demonic reaper of men; but in some variations of the myth he had a daughter, Zoë or “life” instead.

    For the legend of Gordias, a poor countryman who was taken by the people and made king, in obedience to the command of the oracle, see Gordias.

    Volgens Google – antwoord genoeg.

  • 21. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 14

    Pik

    Ek gaan ook eerder google voordat ek verniet se jy is reg. Of vir Zee vra. Google is deesdae useless. 😆

  • 22. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 1 : 15

    Ok volgens Wikipedia , Oi!

  • 23. Zee  |  Junie 5, 2008 om 1 : 15

    Pikkie, jy is mos by die huis, het jy nie ‘n Purity botteltjie daar by jou nie, kyk gou vir ons!

    Lol Adrie! Dalk lees die media hierso en dis in die koerante vanaand😆

  • 24. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 16

    Wikipedia is die beste site nog.

  • 25. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 1 : 17

    Manufactured by: Tiger Food Brands Ltd
    Tegistration no: 1972/006590/06
    3010 William Nicol Drive
    Bryanston
    2171
    Manufactured in South Africa

  • 26. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 17

    Zee

    Ek gaan netnou uitsluip en sommer in Spar gou gaan kyk.

  • 27. Zee  |  Junie 5, 2008 om 1 : 17

    O gaats, sien nou eers ons is op die verkeerde posting! Sorry hoor!

  • 28. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 1 : 18

    Skies, Adrie / Zee dit was Purity!

  • 29. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 18

    😳

    Van nou af vra ek vra uit die mediese woordeboek. Google wil mos vir my lieg. My reputasie in sy kanon in.

  • 30. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 19

    Zee

    Dit is net so ‘n goeie plek as enige ander.

  • 31. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 22

    En dit is vrae, nie vra nie. Tikfout.

  • 32. Nats  |  Junie 5, 2008 om 1 : 28

    Baie mooi inskrywing!!

    Dis ‘n baie moeilike een.

    1
    Familie en diere is baie na aan my.
    Ek kan nie sonder my familie nie. Wil ook kinders hê in die toekoms, ek sal aanneem as ek moet.

    2
    Wie ek is. My woord, hoe ek leef, my gesondheid.
    Wat doen ek vir ander? Help ek iemand / iets?

    3
    Natuur. Ek moet weg breek en die natuur gaan beleef, dan besef ek weer hoe klein ons is en die mooi wêreld waarop ons bly. Ek kan nie te lank in die stad wees nie.

    4
    Sukses. Kan by my no 2 wees, maar geld is ook hier vir my belangrik. Kan nie sonder dit nie.

    5
    Positief. Ek probeer altyd positief wees, soms baie moeilik maar ek glo alles gebeur vir ‘n rede en mens moet positief bly. Die kan eintlik by no 2 in kom, maar ek is nie altyd positief nie.

  • 33. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 32

    Nats

    Ek moes dalk ook geld ingesit het.

  • 34. Nats  |  Junie 5, 2008 om 1 : 38

    Word press willi werk nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    HELP!!!!!!

  • 35. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 41

    Ag nee donner tog.

  • 36. Nats  |  Junie 5, 2008 om 1 : 52

    Kom ons probeer weer….

    Adcock is al ‘n hele rukkie onder Tiger Brands, maar hulle vervaardik nog steeds purity… Tiger Brands is groot en het verskillende afdelings sovel as meer as een registrasie nommer.

    1944/017881/06
    Enterprise Name TIGER BRANDS
    Registration Date 21/09/1944
    Business Start Date 21/09/1944
    Enterprise Type Public Company
    Status History
    Current Enterprise Status In Business
    Standard Industrial Classification PRIVATE HOUSEHOLDS, EXTERRITORIAL ORGANISATIONS, REPRESENTATIVES OF FOREIGN GOVERNMENTS AND OTHER ACTIVITIES NOT ADEQUATELY DEFINED
    Telephone Area Code
    Telephone Number
    Fax Area Code
    Fax Number
    Registered Address 3010 WILLIAM NICOL DRIVE
    BRYANSTON
    2021
    Postal Address P O BOX 78056
    SANDTON
    2146
    Email Address
    Docex Address
    Web Site Address (URL)
    Additional Information

    1972/006590/06
    Enterprise Name TIGER CONSUMER BRANDS
    Registration Date 26/06/1972
    Business Start Date 26/06/1972
    Enterprise Type Public Company
    Status History
    Current Enterprise Status In Business
    Standard Industrial Classification WHOLESALE AND RETAIL TRADE; REPAIR OF MOTOR VEHICLES, MOTOR CYCLES AND PERSONAL AND HOUSEHOLD GOODS; HOTELS AND RESTAURANTS
    Telephone Area Code
    Telephone Number
    Fax Area Code
    Fax Number
    Registered Address 3010 WILLIAM NICOL DRIVE
    BRYANSTON
    2021
    Postal Address P O BOX 78056
    SANDTON
    2146
    Email Address
    Docex Address
    Web Site Address (URL)
    Additional Information

    Enterprise Name ADCOCK INGRAM
    Registration Date 03/08/1949
    Business Start Date 03/08/1949
    Enterprise Type Public Company
    Status History 17/05/2005 In Deregistration CC/CO (A-List or B-list)
    15/06/2005 Cancellation of Deregistration Process
    11/04/2007 In Deregistration CC/CO (A-List or B-list)
    29/05/2007 Cancellation of Deregistration Process

    Current Enterprise Status In Business
    Standard Industrial Classification FINANCIAL INTERMEDIATION INSURANCE, REAL ESTATE AND BUSINESS SERVICES
    Telephone Area Code
    Telephone Number
    Fax Area Code
    Fax Number
    Registered Address 3010 WILLIAM NICOL DRIVE
    BRYANSTON
    2021
    Postal Address PRIVATE BAG X69
    BRYANSTON
    2021
    Email Address
    Docex Address
    Web Site Address (URL)
    Additional Information

    Adcock Ingram – A leading South African pharmaceutical company
    Adcock Ingram, part of the JSE listed Tiger Brands Group, is a leading South African pharmaceutical company. It is also the longest standing pharmaceutical company, with humble beginnings from a small pharmacy in Krugersdorp 116 years ago. The company has an extensive range of prescription, generic and OTC products and also provides life saving hospital equipment, diagnostic products and services.

  • 37. Nats  |  Junie 5, 2008 om 1 : 52

    Ek dink my post is te lank…. ek mail jou gou Adrie!

  • 38. ADRIANA  |  Junie 5, 2008 om 1 : 56

    Nats

    Toemaar, ek het dit gaan uithaal.

  • 39. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 2 : 42

    GGGRRR! Ek het so lekka geslaap toe bel iemand my wakker. En die cherry oppi koek is dat my eie 3ling my veraai en vi Pik sê sy moet gou antwoord voor ek hie aankom. Sies! Skaam jou. Gmpf!

  • 40. neykie  |  Junie 5, 2008 om 2 : 57

    A3 ek is klaar getag…

  • 41. Katvis  |  Junie 5, 2008 om 4 : 22

    Wat is belangrik vir my????? Ek kan nou n lys van goed gaan maak soos God my Familie vriende kolegas geld huis kinders my eie kinders die bure se kinders die kinders wat ek nie eers van weet nie die kinders in ander lande en die medemense dan het ek nou die hele wereld se mense op genoem naderhand.Die diere an die natuur ag jy kan die lys so lank maar as wat jy wil. Dan intergiteid geregtigheid alles wat verhoudings laat suksesvol wees en so voorts.

    Dan lieg ek

    Die belangrikste ding nou hier op aarde is ek moet tevrede met my self wees want met my self moet ek saam leef solank as wat ek asem haal. As ek nie daarme tevrede is nie dan is alles verniet hier op aarde. Die enigste manier om dit reg te kry is om dan weer terug te gaan na die lys en dan maak die lys sin.

    Stem saam met Adrie oor God.
    So my nommer een moet wees!!!!!!!

    1 my familie met my vrou as nommer een in daar die verhouding.
    2 my werk rede dit bring my geld
    3 dan sal ek se verhoudings met ander mense wat oormy pad kom
    4 eerlikheid
    5 geregtigheid sal ek saam met liefde hier plaas want geregtigheid kan nie sonder liefde bestaan nie.

    Ag ek kan seker nog baie ander goed ook noem maar die see wie ek graag wil wees. Regkry ander saak Hiha!!!!!!!!!!!!!

  • 42. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 5 : 01

    Watse dooi geite ga hie aan?

  • 43. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 5 : 02

    Of rooflees ons nogsteeds?

  • 44. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 5 : 44

    Eish!

  • 45. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 6 : 23

    Is almal by ‘n party wat ek nie van weeti?

  • 46. Zoekoe  |  Junie 5, 2008 om 6 : 33

    Hallo !!!!!

  • 47. Zoekoe  |  Junie 5, 2008 om 6 : 36

    DIs ‘n moelike antwoord om te gee op die vraag…. mense gaan dink ek is vlak…. wel dalk is ek….. ek kan wees nes ek wil !

  • 48. Zoekoe  |  Junie 5, 2008 om 6 : 39

    Nommer een – EK en myself
    Nommer twee -Familie
    Nommer drie – Vriende
    Nommer vier – Geld
    Nommer vyf – Geluk (happiness)

  • 49. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 6 : 48

    Zoeks!!!!!!

  • 50. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 7 : 23

    Zoeks…. EK is ook heelbo op my eie lysie. As jy nie vi jouself belangrik is nie tel die res nie. Punt!

  • 51. ADRIANA  |  Junie 5, 2008 om 7 : 24

    Sam

    Waar trek jou kinders?

  • 52. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 7 : 29

    My kjinders is 2de. Geld 3de. Eerlikheid 4de. En ander mense se welstand 5de

  • 53. ADRIANA  |  Junie 5, 2008 om 7 : 30

    Interessant

  • 54. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 7 : 31

    As ek nie myself 1ste plaas nie help dit nie ek skryf ‘n lys nie. En dis nie iets wat ek by Oprah of dr Phill geleer het nie!

  • 55. ADRIANA  |  Junie 5, 2008 om 7 : 32

    Sam

    Het Tinkerbell jou vanmiddag gebel?

  • 56. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 8 : 19

    Wat gaan hier aan!!!!! Adriana, waar is vanaand se post!!! Nee alla wêreld, so kan dit nie aangaan nie… 😈

  • 57. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 8 : 22

    Pik

    Wie het jou blog polisie gemaak? Maak jou😯 oop.

  • 58. Numero Uno « Sonkind  |  Junie 5, 2008 om 9 : 06

    […] Posted on June 5, 2008 by sonkind Adriana vra hier dat ek moet […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: