Kom ons maak ‘n dop!!

Junie 5, 2008 at 8 : 21 146 Kommentaar

Dit is die naaste wat aan die week aan drank gaan kom. 

Drank speel ‘n groot deel van ons sosiale omgang.  Ek is streng ‘n sosiale drinker, maar dit beteken glad nie dat ek by elke sosiale geleendheid drink wat ek bywoon nie.  Ek sorg dat ek onder die limiet bly (ek werk dit uit) aangesien ek my eie bestuurder is.  Ek wissel ook gewoonlik my drankies met water af.  Ek het nie drank nodig om lekker te kuier nie, maar ek sien nie die nodigheid in om van drank af te sien nie.

Ek het groot afkeer aan dronk mense, veral as hulle op ‘n gereelde basis dronk word.  As jy voor jou siel weet dat jy nie jou drank kan hanteer nie, hoekom dan drink?  Jy behoort jouself mos te ken.  Ek dink ook daar is geen verskoning vir dronk bestuur nie.  Drank kan ook nie geblameer word vir swak gedrag nie.

Daar is baie ou tannies wat my al skeef aangekyk het, maar my gunsteling drankie is Spice Gold en Sprite / Dry Lemon.  Ek is ook ‘n voorbok met shooters en cocktails.  Ek drink glad nie bier of Savannah nie, drank moet nie sleg proe nie.  Ek hou ook nie van brandewyn of whisky nie.  Maar ek drink wel tequila en is regtig dol oor OBS.

Daar is mense wat graag alle alkoholiese drank van die mark sal wil verwyder.  Vir baie mense is drank ‘n euwel, maar dit is eerder hulle benadering tot die drank wat ‘n euwel is.  Die meerderheid van gebruikers is dit iets wat binne perke geniet word. 

Wat drink jy graag?  Is jy dalk ‘n geheelonthouer?

Blogvraag:  Hoe oud moet jy in Denemark wees om te kan drank koop?

Blogantwoord:  Pikkelik was reg, Midas het gewens dat alles waaraan hy raak moet in Goud verander.

********Belangrike Aankondiging*********

Miniblogjol vanaand (6 Junie 08) in Pretoria op die gewone plek.  As jy die malhuis wil kom ontmoet, is jy baie welkom.  Stuur my net ‘n posduif na amaal3@gmail.com as jy nie weet waar die gewone plek is nie.  Van so na 6 af.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wat vir my belangrik is. Vry gebore

146 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 8 : 31

    eerste

  • 2. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 8 : 34

    Ja ek sal sosiaal ‘n wyn drink, “goeie wyn” ek is ‘n snobistiese wyndrinker ha ha sorry julle ……… en ek hou ook van Brutal fruit.
    Ons is nie groot drinkers nie. Ek drink net ongelooflik baie koffie.

  • 3. Roer  |  Junie 5, 2008 om 8 : 50

    Naand. Ek is ‘n geheelonthouer, maar in my wille jong dae het ek graag tequila sunrise gedrink. Lekker slaap. Wil net gou kom oE wys het. My warm bedjie roep. Mooi bly.

  • 4. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 8 : 52

    👿 16 oor die toonbank

  • 5. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 8 : 53

    Fok! Wat ‘n gesukkel! Ek ga nou vi my ‘n dop skink…

  • 6. sonkind  |  Junie 5, 2008 om 9 : 13

    My huiswerk is gedoen!

    My gunsteling is Jackie-Lee. Dis dubbel Kahlua gemeng met single Jack Daniels op crushed ice. Njammies.

    En dan natuurlik Tequila ook, maar dit drink ek per geleentheid!

    Ek hou nie van wyn en bier nie, ek hou nogals van Spice Gold met lemoensap. En ek kan nogal baie goed my drank dra. Ek wasnog min kere in my lewe dronk, maar kon darem altyd my “pose” hou😆

  • 7. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 10 : 12

    Ek moet ‘n Jackie-Lee probeer. Klink lekker.

  • 8. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 10 : 14

    Almal wat in die gees by ons gaan wees more, onthou om ons te vertel wat julle drink. Dat ons namens julle ‘n ietsie kan drink.

  • 9. Zee  |  Junie 5, 2008 om 10 : 17

    Nee kyk, ek het so 5 jaar terug lekker dronk geword vir die eerste keer in my lewe. Ek was siek vir ‘n hele week, seker alkohol vergiftiging. Van daardie dag af drink en nie meer nie. Voor die episode het ek regtig maar gesip aan een drankie per geleentheid.

    Wippie, bly om te sien dat jy so bietjie bydra tot my salaris elke maand, en Adrie, imagine bier is lekker dan gaan ek mos darem ‘n lekker bonusie kry😉

  • 10. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 10 : 21

    Zee

    As jy vir SAB werk, ek en Zoekoe baklei oor wie maak Heineken. Kan jy hom dalk vertel dat ek reg is.

    YUK!!!! Bier is kotssleg.

  • 11. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 10 : 24

    Wip

    Ek gaan nie name noem nie, maar iemand wat ek ken mors altyd drank op blogjols. Ek het foto’s om dit te wys.

    Iemand anders drink haar wyn met coke verdun. Te gross vir ‘n foto.

  • 12. SAM Q  |  Junie 5, 2008 om 10 : 38

    Adriana! Skinner jy op ‘n openbare blog van my katembas!? Ek ga vi jou hard bliksem! Gmpf!

  • 13. Zee  |  Junie 5, 2008 om 10 : 40

    Adrie, Heineken word deur ons aards vyand Windhoek (ag, nou kan ek nie die maatskappy se naam onthou nie LoL) versprei. SAB het dit wel ‘n paar jaar terug versprei, so ook Amstel. Maar ek is absoluut oortuig dat dit nou redelik sleg proe, geen wonder dat jy nie van bier hou nie.😛

    En o ja, drink maar ‘n Southern Comfort met limenade vir my. Ek het dit altyd gedrink en het daarvan gehou!

  • 14. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 7 : 20

    Ek ga baja stil wees vandag. My wordpress willi saam werki👿 en ek lek niks en niemand se gat nie!

  • 15. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 7 : 20

    O ja…. More!

  • 16. Salomè  |  Junie 6, 2008 om 8 : 19

    More Almal
    Nou nie iets waaroor ek kan saampraat nie, maar as ons gaan uiteet hou ek van ‘n Kahlua Dom Pedro vir nagereg. Met Liefie se mediese toestand kan hy dit nie waag om aan drank te vat nie. Het ook nooit rêrig gedrink nie en hulle sê dis wat sy lewe gered het.

    Adrie, ek dink ok bier is yukkie. Dit gee my sooibrand. ‘n Bier shandy kan nog dalk gaan, maar dis ok ‘n groot dalk.

    Ek verpes dit ok as iemand so suip dat hulle iemand anders word. Dit ontstel my nog meer as ek die persoon ken en hom dan skielik so ander sien. Ek verloor dadelik my respek vir so ‘n persoon.

  • 17. Salomè  |  Junie 6, 2008 om 8 : 20

    More Sam!

    {en natuurlik is dit nog erger as Sam die arme underage heks dop voer op die blogpartytjies}

  • 18. Zee  |  Junie 6, 2008 om 8 : 26

    Adrie, kyk dit het my lekker gepla dat ek nie die naam kon onthou nie. Brandhouse versprei Heineken….

  • 19. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 03

    Snaaks dat ma en Zoeks noggi kom oë wys hetti….

  • 20. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 05

    Saloom…. Jy het die 1ste wet van blog parties oortree! Geen inligting word uitgelap nie. What happens in Vegas… Stays in Vegas!

  • 21. Verons  |  Junie 6, 2008 om 9 : 16

    More More!!
    Aaaaaaaa my gunsteling onderwerp!😉
    Ek drink baie water, koeldrank en soms koffie – solank daar alkohol in is!😀

    ADRIANA, MAGDALENA SWANEPOEL ek sal jou ore trek as jy so staat en skinner!!! :X

  • 22. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 9 : 21

    More ma

  • 23. Verons  |  Junie 6, 2008 om 9 : 24

    Ietsie interssant vir die bierdrinker!😆
    7 year old Tim:
    ” I think beer must be good. My dad says the more beer he drinks the prettier my mum gets ”
    7 year old Mellanie:
    ” Beer makes my dad sleepy and we get to watch what we want on television when he is asleep, so beer is nice ”
    7 year old Grady:
    “My Mum and Dad both like beer. My Mum gets funny when she drinks it and takes her top off at parties, but Dad doesn’t think this is very funny ”
    7 year old Toby:
    ” My Mum and Dad talk funny when they drink beer and the more they drink the more they give kisses to each other, which is a good thing ”
    7 year old Sarah:
    “My Dad gets pissed on beer. He is funny. He also wets his pants sometimes, so he shouldn’t have too much ”
    7 year old Lilly:
    ” My Dad loves beer. The more he drinks, the better he dances. One time he danced right into the pool ”
    7 year old Ethan:
    ” I don’t like beer very much Every time Dad drinks it, he burns the sausages on the barbaque and they taste disgusting ”
    7 year old Shirley:
    ” I give Dad’s beer to the Dog and he goes to sleep”
    7 year old Jack:
    ” My Mum drinks beer and she says silly things and picks on my father. Whenever she drinks beer she yells at Dad and tells him to go bury his bone down the street again, but that doesn’t make any sense”

  • 24. Verons  |  Junie 6, 2008 om 9 : 24

    Hallo Sam!! Sien jou vannaand???

  • 25. Nats  |  Junie 6, 2008 om 9 : 26

    Bbbbbbbbbbbbrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr….

    Ek is ook ‘n Spice Gold drinkertjie, maar met Coke! En ‘n stukkie suurlemoen. Njammies!

    Coktails – Beslis!! Pina Colade / Cosmo / Long Island Icetea you name it!!!

    Shooter – ek vrek oor tequila drink dit altyd eerste! En natuurlik jagabombs!!

    Ek was ook ‘n groot Southern Comfort drinker met Coke / lime. Maar verkies Spice!

  • 26. Pikkelik  |  Junie 6, 2008 om 9 : 28

    More almal, Mynick is ‘n geheelonthouer en ons is nie sosiale mense nie, met die gevolg ek drink ook niks. Ek sal by ‘n geleentheid ‘n glasie wyn drink of ‘n Amarulatjie maar dit is dit. Drank akkodeer glad nie met my nie, twee glasies wyn en ek doen ‘n tango met my wimpers, so ek bly maar liewers ver van drank af…

  • 27. Katvis  |  Junie 6, 2008 om 9 : 29

    Katvir drink water ek bedoel ek swem daar in en jy weet wat doen ek nog daar in?????? Hiha

  • 28. demoerin  |  Junie 6, 2008 om 9 : 48

    More more, Nee man, as ek ooit die wworde teetotal oor my lippe laat kom, moet iemand my maar eerder net skiet! ‘n Drankie op sy tyd is baie lekker, en kom dit in ‘n blik of bottel sal ek dit drink, behalwe vir brannewyn en rum! Gustelinge egter is goeie wym, whiskey en JC tequila!

  • 29. demoerin  |  Junie 6, 2008 om 9 : 49

    Ek bedoel wyn, wym lyk te veel an wim..hehehe

  • 30. Verons  |  Junie 6, 2008 om 10 : 15

    Haai wie kloon my!!!!!! (25)????????????

  • 31. Nats  |  Junie 6, 2008 om 10 : 25

    DAAI WAS EK!!!!!!!!

    Wat gaan met wordpress aan??? Ek het NIE Verons ingetik nie… sorry Verons, iets is nie lekker hier by my nie!!!!!

    Bbbbbbbbbbbbrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr….

    Ek is ook ‘n Spice Gold drinkertjie, maar met Coke! En ‘n stukkie suurlemoen. Njammies!

    Coktails – Beslis!! Pina Colade / Cosmo / Long Island Icetea you name it!!!

    Shooter – ek vrek oor tequila drink dit altyd eerste! En natuurlik jagabombs!!

    Ek was ook ‘n groot Southern Comfort drinker met Coke / lime. Maar verkies Spice!

  • 32. Salomè  |  Junie 6, 2008 om 10 : 25

    Verons
    Nou waar het jou pienk sign heen verdwyn? (daai een wat sê jy’s die ma van die witch)

  • 33. neykie  |  Junie 6, 2008 om 10 : 27

    Dit sal lekker wees om julle te join, maar tot hoelaat dit aanhou en die pad terug Vanderbijlpark toe. As julle dit volgende keer op ‘n saterdag hou kan ek vroeg da wees en vroeg terug ry.

    Lekker naweek en geniet die kuier

  • 34. Salomè  |  Junie 6, 2008 om 10 : 27

    Tea-time is bietjie laat. Sal ek maar vir julle koffie met Amaralu in maak aangesien julle nou so op die warm-maak-goete is?

    Raait my plig is afgehandel, sien later.

  • 35. Nats  |  Junie 6, 2008 om 10 : 30

    Die ding skop my ook elke keer terug na die vorige blog toe… wat gaan aan!?!?

    Regtig jammer Verons, it was me maar ek het regtig egtig nie jou naam ingetik nie! En ek het nie eens na die naam gekyk voor ek submit het nie want die ding safe mos al jou detail!!!!

    Ek sal bietjie later terug kom wanne die ding beter werk…

    TWEELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 36. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 32

    Testing 1 2 3

  • 37. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 10 : 34

    👿

  • 38. Verons  |  Junie 6, 2008 om 10 : 35

    Is okay Nats, maar skielik het my gevreetjie verdwyn!!!!

  • 39. Verons  |  Junie 6, 2008 om 10 : 36

    Nats is oor seker dieselfde ip adres het??

  • 40. Nats  |  Junie 6, 2008 om 10 : 42

    TESTING!!!!!!!!!

    DIT WIL NIE WERK NIE…. DALK HELP DIT AS EK SKREE!!!
    👿

  • 41. Nats  |  Junie 6, 2008 om 10 : 44

    DA IS EK SOMMER WEER VERONS!!!!!

    AG NEE MAN… SIEN JULLE LATER!

    Ek gaan nou baie drank soek… gelukkig is dit Vrydag!

  • 42. Emil  |  Junie 6, 2008 om 11 : 23

    O Griet, en ek genoet so my wyn! Blog selfs daaroor – maar ja, die geheim is matigheid – en ek dink die keuse van drank speel ‘n groot rol. Daai hardehout en spirits is die euwel. Mens kan nog ‘n bottel wyn drink en redelik ok wees (nie vir bestuur nie) maar drink nou ‘n bottel brandewyn!!

  • 43. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 23

    Emil…. Skink daai wyn boeta, skink hom!

  • 44. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 25

    Adriana het nou baja dop norig klink dit vi my…

  • 45. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 26

    Ek ga alli drank opsuip!

  • 46. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 27

    Wie kom saam dop vanaand❓

  • 47. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 29

    Ek watch vi julle met my houtoog!

  • 48. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 30

    Tra la la la la…..

  • 49. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 32

    La la la la! Tra la la la la!

  • 50. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 34

    Dop iemand?

  • 51. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 35

    En dis net I&J…

  • 52. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 12 : 38

    Ek ga nou my warmwater bottelS vat en inni kooi ga klim. Dis te blêrrie koud. Entertain jou later wee

  • 53. Verons  |  Junie 6, 2008 om 1 : 32

    Emil ja skink solank daai wyn ek’s nou daar!

    Amper is ek Nats!!!!!
    Nats net toe ek wou post toe sien ek dat ek Nats is kompleet met jou email adres en als!!!!
    Het dit nou verander hoe lyk dit nou daar by jou??

  • 54. Verons  |  Junie 6, 2008 om 1 : 34

    Sam skink solank my kjind ek is nou vrek dors! Ek is noggie eers gesuip nie en ek is al klaar iemand anders!!
    Gelukkig is dit darem Nats…………

  • 55. Nats  |  Junie 6, 2008 om 1 : 52

    Hello!!

    Ek sien Nats inni blokkie… kom ons kyk of ek Nats bly…

    Verons
    By jou ook! Ait tog wonder of dit onse eie persoonlike IP adres is wat vandag die gek met ons speel!!

  • 56. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 1 : 55

    Hallo!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Welkom in die malhuis (of is dit malkroeg??) Emil.

    Waar moet ek die kak begin uitsort.

  • 57. Nats  |  Junie 6, 2008 om 2 : 01

    Tweeling!!!

    Dankie tog… ons is besig om so deurmekaar te raak mens sal sweer ons is regtig getrek soos ‘n rek!!!

    Jou blog wil soms glad nie refresh nie… ek kry van tyd tot tyd jou ou posts en sien dan glad nie eens die nuwes nie!! nog minder die nuwe comments.

    En Verons se detail het in my blok verskyn… wat gaan aan??

  • 58. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 07

    Tweeling!!!!!!

    Ek soen jou sommer.

    Ek dink daar is ‘n bolsup met die IP’s. Is dit dalk nou al uitgesort?

  • 59. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 27

    Ek gaan ‘n middagslapie in werk. Onthou om my betyds wakker te maak vir die jol

  • 60. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 28

    Ek mis ook altyd alles.

  • 61. Nats  |  Junie 6, 2008 om 2 : 37

    Sien nou sien ek alweer ‘n ou comment… ek sien Sam se “Emil… skink daai wyn boeta, skink hom!”

    Dit gaan my mal maak!!!!!

  • 62. Nats  |  Junie 6, 2008 om 2 : 41

    Da is die nuwe comments!

    Adrie
    Jy soen my sommer?? Wat het ek gedoen?

    Oor vannaand… ek glo nie ek sal dit kan maak nie. My skindbord is nog nie kla nie, hulle wil hê ek moet vanmiddag soontoe gaan en dit gaan kla maak want die glas moet 24 uur op wees voor ek dit kan vat. En die ding moet gevarnish word. En dit donker… ek wil nie so laat ry nie!

    Jammer julle… ‘n dag sal ek eerder kan maak, aand raak nou moeilik.

  • 63. Verons  |  Junie 6, 2008 om 2 : 41

    Kom onsj kyk hoe gisjuip ekke isj, is ek nog *hik* Verjonsj of Natsj *hik* !!

  • 64. Verons  |  Junie 6, 2008 om 2 : 43

    *Hik* eksj darim nou Verjonsj maar nousj my gisjig weg! *hik*

  • 65. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 43

    Nats
    👿

    Trek jy ‘n Megan op jouself. Jy chicken uit, Zoekoe chicken uit. Wie bly nog oor. Ma is uitgepass lank voor ons daar opgedaag het.

  • 66. Nats  |  Junie 6, 2008 om 2 : 46

    Adrie
    Haai sies, jy weet ek wil gaan, maar dis vêr en ek is vrou alleen… en ek moet my sus se geskenk kla gaan maak!
    😥

    Verons😆

  • 67. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 48

    Tweeling
    👿 Ek gaan ‘n week lank sulk hieroor. 😈

  • 68. SAM Q  |  Junie 6, 2008 om 2 : 49

    Nats…. Het jou kar se ligte loadshedding?

  • 69. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 51

    Sam

    Sy het seker nie die ligte betaal nie.

  • 70. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 2 : 53

    Yes Yes!!! Wies almal hier??

  • 71. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 2 : 54

    Tienks

    Vat ook maar jou tyd, om hier uit te val. Het jy beter dinge gehad om te doen as suip???

  • 72. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 2 : 56

    Nee!!! Nooit!!

  • 73. AMH  |  Junie 6, 2008 om 2 : 57

    Hallo almal hoe gaan dit nog hier long time no hear.
    ek kan nie se long time no see nie want ek het julle nog nie gesien nie

  • 74. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 2 : 57

    Ek raak by die minuut al hoe banger… het een van julle dalk baie skerp tande? Waarsku my asseblief vroegtydig..😉

  • 75. AMH  |  Junie 6, 2008 om 2 : 59

    HALLO ADRIE.
    HOE GAAN DIT NOG?
    KAN JY MY NOG ONTHOU?

  • 76. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 00

    AMH

    Natuurlik onthou ek jou nog. Hoe gaan dit? Bly jy het die adres nog.

    Tienks

    Ontspan, vanaand gaan ‘n jol wees. AL STEEK MY TWEELING ONS IN DIE RUG. 👿

  • 77. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 02

    Is julle mense te goed om te praat vandag?

  • 78. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 03

    Adrie
    baie goed met my en met jou?
    wat is nuus?
    wie is nuut hierso op die blog?
    ek het promotion gekry.

  • 79. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 05

    AMH

    Kom jy vanaand saam met ons kuier? AANGESIEN MY TWEELING GATVOL IS VIR ONS GESELSKAP.

    Nie veel nie, same old same old.

  • 80. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 05

    ek sien julle praat van n dop maak.

  • 81. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 06

    Ek sal waar en hoelaat.
    ek het net eers ‘n beauty pageant aan van half 8 dan kan ek na die tyd sien

  • 82. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 08

    AMH

    Sal jou mail.

  • 83. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 16

    Hallo AMH.. wie jy? Jou nog nie hier raak gelees nie..

  • 84. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 16

    okay

  • 85. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 17

    A3.. wie gaan almal sover?

  • 86. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 19

    waarvoor wil jy weet?

  • 87. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 19

    Nats, kan jy nie plan maak nie.. ek wil jou ook so graag ontmoet en wat hoor ek dan Zoekoe ook nie kom nie.. sies julle wil my nie ontmoet nie…

    Adrie mamma soek ‘n padkaart van hoe om daar uit te kom, waar kan ek die kry?

  • 88. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 20

    Tienks

    Lyk my dit is ek, jy, Sam en Verons.

  • 89. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 20

    AMH… stel maar net belang dis al..

  • 90. Pikkelik  |  Junie 6, 2008 om 3 : 21

    Tinkey het jy my e-mail gekry??

  • 91. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 22

    Pik

    Hoekom mag Tienks posduiwe kry,maar ek nie. Gaan jy vanaand kom kuier?

    Tienks

    Ek het jou mos gese ek kan jou kom haal.

  • 92. Pikkelik  |  Junie 6, 2008 om 3 : 23

    Ai, ai Adrie, wee jy hoe ver is dit????? Ek het vir Tinkey ‘n Tinkerbell movie gestuur, dis so sweet!!

  • 93. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 26

    Julle is almal lelik met my. Net Tinks mag mooi video’s kry en MY EIE TWEELING VERLAAT MY IN MY UUR VAN EENSAAMHEID

  • 94. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 28

    Ek gaan die Lotto wen, ‘n moerse groot kasteel laat bou dat niemand ‘n verskoning het oor hoekom hulle nie na ‘n blogparty kan kom nie.

  • 95. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 29

    Wel moenie want ek wil nie hê jy moet weet wie ek is nie.
    Die mense wat my op die blog gesien het is al wie hoef te weet wie ek is

  • 96. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 30

    Dankie Tannie Pik ek sal Maandag daarna kyk ons gaan nou ry.

    A3.. ons gaan nou ry dan sal ek jou later bel ek sal jou vroegtydig laat weet as jy my iewers moet kry naby die plek.. is dit okay so?

  • 97. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 31

    Haai AMH hoekom so kwaai met my?

  • 98. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 34

    AMH

    Tienks is al baie langer ‘n maatjie as jy. Hier is vir jou ‘n dubbel tequila om te bedaar. Dit is Vrydag middag.

    Tienks, AMH is ‘n nuwe skaam maatjie. Sy is bang almal gaan haar boelie.

  • 99. Tinkerbell  |  Junie 6, 2008 om 3 : 37

    Okay Koningin By ek sien julle dan vanaand… ek bel jou nou nou.. eers bietjie vir mamma by die huis gaan help dan sê ek ses na julle toe.. ek hoop julle sien net so baie daarna uit soos ekke!!!

  • 100. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 3 : 38

    Tienks

    Gaan jy ons nou vingeralleen laat?

  • 101. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 46

    Tinkerbell
    ‘n mense stel jou eers voor voordat jy vra wie is jy.

    Adrie
    Gooi die Tequila weg ek soek asb dubbel brandewyn en coke light

  • 102. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 3 : 48

    AMH

    Moet nou nie ‘n pissie wees nie. Weet jy waar die Eiland is?

  • 103. kaaskop  |  Junie 6, 2008 om 3 : 49

    hallo daar mense

  • 104. kaaskop  |  Junie 6, 2008 om 3 : 50

    wil niemand met my praati

  • 105. AMH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 51

    Adrie
    nee maar ek is seker ek kan uitvind.
    Kaaskop
    Kan jy nie ‘n beter naam kies nie

  • 106. WOMANH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 52

    WTF

  • 107. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 3 : 52

    Hallo Hollander (Kaaskop)

    AMH, stuur my jou selnommer, en ek sms jou aanwysings.

  • 108. WOMANH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 53

    AMH GAAN SPEEL OP WTI WATI

  • 109. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 3 : 53

    Woman ek het jou al as Kaaskop raakgesien.

  • 110. WOMANH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 53

    ADRIANA SUSANA UM WHAT A KAK COME BACK

  • 111. WOMANH  |  Junie 6, 2008 om 3 : 55

    WA JY AHM

  • 112. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 3 : 58

    Woman / Kaaskop

    Skriftelike waarskuwing. Jy is welkom om saam te kuier, maar as jy kak soek gaan ek jou laat verdwyn.

  • 113. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 00

    En dit is Adriana Magrieta. 😆 Hoor Ma????

  • 114. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 10

    goeie dag almal

  • 115. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 12

    Hallo Jy

  • 116. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 12

    Mary

    Ek hoop ons sien jou darem vanaand.

  • 117. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 13

    Hoe gaan dit met almal

  • 118. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 13

    weet nie waar nie laat my weet asb, ek is darm in pta

  • 119. Roer  |  Junie 6, 2008 om 4 : 16

    Adriana, jy nog hier? Wil nou gou se^ lekker naweek en gedra vir julle sover moontlik.😉

  • 120. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 17

    Mary

    Kyk vir ‘n posduif.

  • 121. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 18

    ROER!!!!!!!!!

    Hallo

    Hoe gaan dit vandag.

    Ek gedra my altyd, selfs is dit sleg.

  • 122. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 20

    gekry dankie

  • 123. Roer  |  Junie 6, 2008 om 4 : 20

    Adriana, haha. Dan sal jy maar ‘n ogie oor Sam moet hou. Ek wil nie oproepe kry in die middernagtelike ure van arrestasies en onbetaamlikheid in die openbaar of so iets nie.

  • 124. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 22

    Roer

    Gmph!!!! Hoe stel jy voor bel ek jou? Huh? Ek het nie eers jou nommer nie.

    Mary

    Weet jy waar dit is? Ek stuur vir jou my selfoon nommer ook.

  • 125. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 23

    Ek is kla met al my werk… behalwe filing, maar moet vir niemand sê nie!!!!

    So ek kan vir die volgende 30min chat!!!!

  • 126. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 24

    Jy kan al ry en ons in Pretoria kry.

  • 127. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 29

    In die verkeer sien julle my dan eers vlg week die tyd!!!

    Wie is die Kaaskop wat ek so vinnig raak gelees het??

  • 128. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 31

    dis seker koolkop se broer sies sies spoeg uit ga ga sies maar ek is lekik jammer hoor

  • 129. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 31

    Nats

    Ek glo nie ons wil haar beter leer ken nie.

  • 130. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 31

    Dit lyk darem of wordpress weer ok werk, nog nie probleme gehad nie…. touch wood!

  • 131. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 32

    Hello Mary Nash!
    Welkom ek dink ek het jou al hier gesien nie…

  • 132. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 35

    Hi Nats

    nee ek was al hier maar het so bietjie van die aardbol af verdwyn

  • 133. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 37

    Mary
    Ek sien… wil jy nie ‘n vinnige quiz invul om ons bietjie meer in te lug oor jouself nie. Dis beter as ons weet met “wie” ons chat. (nie name of te persoonlik nie)

    Dis daaaaaarrrr bo onder die opskrif “wie is ek wie is jy”

  • 134. ADRIANA  |  Junie 6, 2008 om 4 : 39

    Nats

    Baie goeie idee daardie. Ek vergewe jou amper.

  • 135. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 41

    Adrie
    Ek voel regtig sleg daaroor… sal jou by Beker en Boontjie stick vir koffie en ‘n lekker stukkie tert!!!! Mmmmmm…. wanne is jy weer in my valley dat ons weer na werk kan gaan chat?

  • 136. Mary-Nash  |  Junie 6, 2008 om 4 : 42

    1. Wanneer vervel jy en hoeveel kringe sal jy dan he? baie 34
    2. Sit of staan jy as jy pieps? net sit
    3. Hoeveel mini jys is daar? 2
    4. Wat drink jy? wyn
    5. Hoeveel bang hare het jy? nie baie nie
    6. Wat stoot jou moermeter in die rooi? leunaars en mense wat maak of hul jou vriende is en die algemene, kindermishandeling en die petrolprys
    7. Wat moet met siek idiote gebeur? van petrol gemaak word
    8. Beskryf jou lepel. lekker groot
    9. Vir wie skree jy? enige span wat teen die bulle speel en stomers
    10. Hoe ver gaan jy vir ‘n goeie saak? tot ek omval

  • 137. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 4 : 44

    Mary

    Ek is mal oor jou antwoord by nommer 7.

    Kan ek jou vra om jou antwoorde op die wie is ek en wie is jy page te sit?

  • 138. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 4 : 45

    Nats

    Sal jou moet laat weet. GMF!!!!

  • 139. AMH  |  Junie 6, 2008 om 4 : 46

    WOMANH
    Doen my ‘n guns jyu het vlerkies gekry vlieg weg!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • 140. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 47

    Da sit ek weer in die “verlede” terug na 2pm toe…

    AAAAARRRRGGGGG!!!!

    Hoekom vandag wordpress!!!!!!!!

    Hoekom ek!!!!!!

    Ok genoeg gekla… kom ons probeer weer!

    Testing!! 1 2 3

  • 141. WOMANH  |  Junie 6, 2008 om 4 : 48

    GAAN KAK NO NAME AHM

  • 142. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 50

    Mary
    Ek like nommer 7!!😆
    Dankie!

    AMH
    Lo da!!! Sal jy ook daai quiz in vul? Ek is seker ek kan jou onthou, maar ook nie!

    – Julle moet maar verskoon my internet / wordpress hak bietjie vas, ek is nie ‘n mal mens nie… belowe😉

  • 143. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 51

    WomanH
    Sjoe maar jy is omgekrap so laat op ‘n Vrydag…

  • 144. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 4 : 53

    AHM en Woman

    Hoekom kry ek die idee julle sit in dieselfde kantoor?

  • 145. Nats  |  Junie 6, 2008 om 4 : 54

    Ek moet gaan…

    Tweeling, geniet vannaand se kuier! Sê vir daai ma van ons sy moet nou nie weer staan en laf wees nie! En groete vir jou Drieling!! En neem asb ‘n foto van Tienks ek wil sien hoe daai merrie lyk!!!

    Lekker naweek almal!!!! Veilig wees!!!!

  • 146. Adrie  |  Junie 6, 2008 om 4 : 56

    Tweeling

    Ma het duidelik te lanklaas jou ore getrek. Tyd dat sy jou weer in die hande kry. Ek sweer jy het alweer oor boord met die krediet kaart gegaan. Haar kaart bedoel ek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: