Jammer

Junie 4, 2008 at 6 : 47 16 Kommentaar

Wat????  Ek, my eie blog bedank?  Ek blameer my medikasie.

Ek moet seker verduidelik.  Die afgelope paar dae het uitdagings aan my geduld gestel.  Teen die tyd wat ek die vorige blog geskryf het, was alles op gebruik.  Ek is woedend, maar vir heeltemaal ander redes.  Die laasste strooi was nadat ek my vir ‘n kollega vererg het.  Daardie blog het net as ‘n uitlaatklep gedien. 

Ek vra dus nederig om verskoning vir my kinderagtige gedrag.  Ek is hier om te bly, of julle daarvan hou of nie.  Dankie vir almal se kommentaar en aanmoediging. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hand in eie boesem Juffrou, jy is swanger

16 Kommentaar Add your own

  • 1. SAM Q  |  Junie 4, 2008 om 6 : 57

    EERSTE!

  • 2. SAM Q  |  Junie 4, 2008 om 6 : 58

    Kry ons nie ‘n vraag vandag nie?

  • 3. Adrie  |  Junie 4, 2008 om 6 : 59

    Sam

    Later, daar kom nog ‘n blog netnou.

  • 4. Wipneus!  |  Junie 4, 2008 om 7 : 11

    Tweede, ek het jou gesê, dis jou blog, jy mag doen wat jy wil…..

  • 5. Wipneus!  |  Junie 4, 2008 om 7 : 13

    Almal het hulle dae, dit gebeur in beste van families. Jy het my al baie gehelp as dinge verkeerd loop. Veral die week. My e pos aan jou was my uitlaat klep 😆

  • 6. Wipneus!  |  Junie 4, 2008 om 7 : 44

    Buitendien jy het net ge-over-dose 😆

  • 7. Pikkelik  |  Junie 4, 2008 om 7 : 51

    Thanks heavens, daar begin ek jou op die vorige post van een dizzzy hight af uitk@k en toe sien ek darem hierdie een iewers verskuil….

  • 8. Pikkelik  |  Junie 4, 2008 om 7 : 53

    Luister karretjie wipgat, nie jy nie Wipneus, Adrie!!!! My liefste heksie, jy het huiswerk!!!!!!!!! 😛 😈

  • 9. Wipneus!  |  Junie 4, 2008 om 7 : 58

    Whahaha ja gee haar huiswerk vir straf!!

  • 10. Pikkelik  |  Junie 4, 2008 om 8 : 07

    Whahahahahahaha, Wipneus, joune wag by jou blog!!!!!!! 😆 😈

  • 11. riaanoosthuysen  |  Junie 4, 2008 om 8 : 17

    Eich, julle maak my moeg

  • 12. Adrie  |  Junie 4, 2008 om 8 : 18

    😳

    Sorry Pik, weereens.

    Riaan, ek was hoog. Dit is my storie en ek bly daarby.

  • 13. Adrie  |  Junie 4, 2008 om 8 : 19

    O ja Pik, ek het seker daardie uittrap van ‘n dizzy height verdien.

  • 14. Verons  |  Junie 5, 2008 om 11 : 21

    A3 dit is defnitief een van jou sterreteken se eienskappe!!😉

  • 15. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 11 : 41

    Gmph!!!

  • 16. neykie  |  Junie 5, 2008 om 1 : 06

    baie bly jy gaan nerens heen nie.

    Drie hoera’s vir A3😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: