What is in a name?

Junie 2, 2008 at 10 : 04 139 Kommentaar

Ek weet nie of dit ‘n suiwer Suid-Afrikaanse verskynsel is en of dit orals gebeur nie.  Daar is sekere instansies wat ‘n naam het en ‘n naam onder die publiek het.  Dikwels is die laasgenoemde meer van pas.  Dit bly in elk geval langer in almal se geheue agter.  Amper vergeet ek van Helkom en Eksdom.

Kom ek gee ‘n paar voorbeelde.  Baie van ons besoek gereeld Incredible Corruption.  Dan is daar my liewe bank, GABSA of BLABSA soos sekere mense daarna verwys.  Wie het almal by Health & Fachet gegym voordat dit Virgin Active geraak het?  Daar is ook Aventura Tuks, waar daar nie net graad gekry word nie.  Ek sal vandag bieg, ek luister nog al die jare na Kacaranda.  En kyk af en toe nog na Pateet laan, ook bekend as 7de Traan.

Dit kan partykeer goed ook wees.  Wanneer laas was jy by P.E.P Boutiques?  Jy kom seker meer gereeld by A. C.  Kermann? 

Watse verdraaiings het julle nog?  Of is julle die enigste mense in die land wat nou in die donker is?

Blogvraag:  Van wie het Raymond Ackerman Pick & Pay gekoop?

Blogantwoord:  Nico was reg met Volkskas, Allied, United en Trustbank.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Terug na die gat in die grond ‘n Kwessie van Respek

139 Kommentaar Add your own

  • 1. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 16

    Jippeeeee!! EERSTE

  • 2. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 17

    Hallo Salome

  • 3. Zee  |  Junie 2, 2008 om 10 : 24

    Ok, 3rde….

    Ek het net gister bietjie gaan shop by my boutiques…. Mens tel nogal lekker bargains op by hulle, veral vir die kleingoed. By A.C. Kermans het ek vir my 2nuwe jeans gekoop teen R70 elk wat so lekker sit, ek dink ek sal terug gaan en nog gaan kry.

    By P.E.P Boutiques het ek vir Zeethan die oulikste sweetpakkies gekoop… so ‘n blou ene wat sy BLOU BUL bloed wys en ook sy ogies nog blouer laat lyk!

    Ek dink ek moet bietjie weer ook ‘n draai gaan gooi by M.R. Periece…..

  • 4. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 24

    Fok! Laaste!

  • 5. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 25

    Goldin vanni Clicks groep

  • 6. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 25

    Harry Goldin

  • 7. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 26

    Of was dit nou Gary Goldin?

  • 8. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 26

    Zee

    Dit is nou een plek waar ek nie my voete sit nie, Mr Price.

    Jy gaan met my te doen kry as jy Zeethan mishandel. Genade, die kind sal siek word van blou bul klere.

  • 9. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 34

    In kort wat gebeur het by die bank…. Stjoepid meid tune my daas 4kol wat sy kan doen nie. Ek skree. Sy😥 . Ha baas kom. Ek vloek👿 . Hy vat my na sy kantoor. Ek vloek. Hy kyk op sy peecee. Ek vloek. Hy kan niks vi my doen nie. Ek vloek. My neus begin bloei. En vloek. My aar staan 10cm op my voorkop. Hy skrik. Ek vloek. Nous ek besig om vinger afdrukke te kry vi my file. Ek smile

  • 10. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 34

    Adrie en Zee
    Ek shop graag by Mr Price Home (het mos hierdie swakheid vir breekgoed)

    Adrie
    Ek dink jy het die meeste genoem. Jou naamgenoot eet natuurlik nie “Kay Wi Cee” se hoender nie, hy reken dit stink.

  • 11. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 10 : 35

    9 ste !!!!

  • 12. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 37

    Zee
    A C Kermans het ok baie mooi klere vir die seuns. Koop ok altyd my sus se dogtertjies se goed daar – veral die dogters slaapklere. Die kinners groei so vinnig dat ek nie die nut daaraan sien om iets te koop vir R100 as hy dit net 3 maande gaan dra nie. Die goedkoop goed hou net so lank en ek kan dit nog aanpass na iemand anders toe.

  • 13. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 10 : 37

    ok nevermaaind !! my internet is starrig vandag !!,

    Sam nou waars die deel dat jy die manager gemoer het??????

  • 14. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 38

    Ja toemaar Zoek. Hulle los ons ok net daar soos vrot pampoen.

  • 15. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 41

    Salome

    Op die oomblik maak KFC my ook naar.

  • 16. SAM Q  |  Junie 2, 2008 om 10 : 41

    Zoeks… Ek het gereken dat mnr bos eerder ‘n moer norig het. Ga nie help ek sit inni tronk met innibos nie😉

  • 17. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 42

    Sam

    Moet ons nou die storie uit jou uit bliksem? Wat gaan nou aan?

  • 18. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 10 : 43

    Ek kry nie my size klere by pep, en ackermans of mr crapy (price) nie…. so ek koop net by woolies en markhams 😛

  • 19. Nats  |  Junie 2, 2008 om 10 : 44

    Hiers ek ook!

    Tweeling, ek dink jy het almal genoem.

    Ek koop nie by Mr. Price nie, weet nie hoekom nie, hou net nie van van hulle klere nie… hulle denims sit ook nooit vir my reg nie. Het al ‘n toppie of twee da gekoop maar was regtig lank terug da.

    Mr. Price Sport is ok, was toevallig gister da, en hulle het nice goed vir cheap cheap!!! Mr. Price home is baie nice, maar hulle is vrek duur deesdae dan koop ek eerder iewers anders!

    My babatjies se klere sal seker net by P.E.P en A.C Kermans gekoop word! Hulle het regtig mooi goedtjies teen lae pryse, en hulle dra dit net vir ”n paar maande in elk geval!

  • 20. Roer  |  Junie 2, 2008 om 10 : 44

    Hi almal.

    Môre Adriana, Platkuif van Bosparra praat altyd van Suid Aapland. Dan is daar die Muslikkepaliteit (as iemand dit nie al genoem het nie).

    Hi Sam, jou bottel toe sy doel gedien?

  • 21. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 45

    Ja maar Zoekoe, ‘n man met jou soort “unique physice”, kan ok seker nou nie sommer enige ding aan sy lyf trek nie.

  • 22. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 10 : 45

    More almal julle het van die mislike paliteit en die kotskantoor vergeet!!!

  • 23. Roer  |  Junie 2, 2008 om 10 : 45

    Ek koop graag by A C Kermans.

  • 24. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 10 : 46

    Skies Roer, ek skryf en jy skryf en toe kom jy eerste. Daai pailtiet is joune… 😳

  • 25. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 47

    Nats
    Liefie dra NET Mr. Price se jeans (Rivertraders), maar jy weet mos met sy lang maer bene en niks pens, hang die ander goed soos sakke. Hy kerm veral oor die “koffiesak” agter wat van die ander jeans maak.

  • 26. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 10 : 49

    Mynick se klere word net by Trapers Trading gekoop, kon nog nie aan ‘n vieslike naam vir hulle dink nie, want hulle is blerrie duur…

  • 27. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 10 : 49

    Aag tog, jaaa jong daai mislikke paliteit weet ons seker almal van. Ek dink iemand moet net vir die Liksens kantoor ok ‘n gepaste naam kry, want wraggies, daar het almal die woord “diens” al lankal vergeet.

  • 28. Roer  |  Junie 2, 2008 om 10 : 50

    Dis kewl Pikkie!😉

  • 29. Nats  |  Junie 2, 2008 om 10 : 50

    Salome
    Ek weet nie, ek kan net nie hulle denims dra nie! Ek dra meestal Identity en Edgars denims. Ek sukkel ook om denims te kry wat reg is lengte gewys… ek is lekker fimmies dit moet ‘n seker lengte oor my skoene hang anders maak ek dit ‘n 3kwart broek. (Ek het baie sulke denims en swart broeke)

  • 30. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 51

    Kots kantoor!!!! Whaaaahaahahahahaha

    Roer, kan nie glo ek het van die mislikepaliteit vergeet nie. Ek het maar min met hulle te doen.

  • 31. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 52

    Pik

    Vertrappers Trading?

  • 32. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 10 : 57

    Mooi skoot Adrie, ek haat daai blerrie plek, ek is gewoonlik so bankrot as ek daar uitkom daars nie eers meer ietsie vir myself oor nie!!!!

  • 33. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 10 : 57

    Ek koop net by edgars, dit is die minste PT. Sou jet oorweeg het, maar hulle maak my die👿 in. Hulle nommers is nooit reg nie en hulle het hopeloos te veel voorraad op die vloer. Dan is daar ook 1000de mense in die winkel.

  • 34. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 10 : 59

    Stem, Jet het baie oulike kinderklere, maar ek wag not ‘n fk ‘n uur in ‘n ry net om 5 artikels te betaal…

  • 35. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 11 : 00

    Ek koop die kinders se skoene en Poppedyn se rokkies altyd by Woolies. Veral die skoene, dit sit gemaklik en hou lank…

  • 36. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 01

    Pik

    Ek durf JET net aan as ek alweer ‘n uitnodiging na ‘n Baba tee het. Dan kan jy baie persente teen ‘n fraksie van die koste koop.

  • 37. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 03

    Ek het maar op PEP Boutiques groot geword. Edgars vir spesiale geleendhede.

  • 38. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 11 : 03

    Ja, maar dan sukkel die ma weer om om te ruil as dit moet, nee wat ek moet bieg, geskenke koop ek net by Woolies, jy sukkel nooit maar nooit om iets daar om te ruil nie..

  • 39. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 11 : 04

    My kinders word ook maar op PEP groot, hulle klere hou nie lank met ons water en grond nie.

  • 40. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 06

    Ek het agter gekom dat Jet se baba klere baie “nou” is. Die moue sit styf en die broeke moet mens biekie groter koop anders is die rek ok te styf vir ‘n sekere ouderdom.

  • 41. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 11 : 06

    Adrie, ek moet waai, praat weer later….

  • 42. Pikkelik  |  Junie 2, 2008 om 11 : 07

    Salome, Pick en Puke se klere is presies die selfde, ek moet nou dadelik waai, bye, bye…

  • 43. Nats  |  Junie 2, 2008 om 11 : 08

    Ek het enige ding aan getrek toe ek klein was, behalwe denims.
    Ek het ‘n denim soos pes gehaat!!! Weet tot vandag toe nie hoekom nie.

    My ouma het ook baie keer vir ons klere gemaak, sy was mal daaroor! En ek was so lief vir haar ek sou enige iets aangetrek het! Maar ek moet sê sy kon maar!

    Ek hou ook van Legit se klere. Pryse is redelik!

  • 44. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 08

    Pik

    Het julle rooi grond? Dit laat my dink, my LO onnie hulle het daar in Amsterdam geboer. Sy het gedood oor lemoene. Ons het haar eendag gevra hoekom boer hulle dan nie met lemoene nie. Daar hoor ons ‘n hele lesing oor geskikte grond.

  • 45. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 09

    My ma het altyd die Penny Coelen reeks van Edgars gedra (ok goed vol fiemies die ma van my), maar ek dink rêrig hulle is deesdae bietjie duur. Dan gaan koop ek liewer by Woolies. Ek koop in elk geval die seuns se kerk klere daar want dis al plek waar jy ‘n kerk hemp met ‘n das (wat nie soos ‘n borslap lyk) kry vir hulle.

  • 46. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 11

    JAAAA Nats!!
    Dis ok net mense soos JY wat Legit se klere sal kan dra. Daar is mos nie ‘n size bokant 12 op hulle rakke nie. Tannies soos ek sal beslis nie daar reg kom nie al dink ek hul goed is baie pragtig. Al die oranje en groen wat hulle hierdie winter het, trek tog so my oog, maar nou ja.

  • 47. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 25

    EK HAAT FOKKEN BANKE

  • 48. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 27

    Okay, okay, ons sal nie verder oor klere praat nie, ons praat Banke.

  • 49. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 27

    Maar ek wil nie nou al opgeref raak nie, want ek moet hoeka mirrag bank toe

  • 50. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 28

    En hulle kan hulle fokken limiete druk waar die son nie skyn nie.

  • 51. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 11 : 31

    Ek haat OOK fokken banke, munisipaliteite, versekeraars, binnelandse sake, metro polisie, gewone polisie…. sjoe !!! ek haat amper alles !!!

  • 52. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 33

    Gelukkig doen ek die meeste van ons bankbesigheid op die internet, maar Moekie het bankstate nodig vir die nuwe karretjie, nou moet ek maar gaan que.

  • 53. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 11 : 33

    minibus taxis is ook bo aan my 873 bladsy lys van goete wat ek haat !!!

  • 54. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 33

    En SARS

  • 55. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 11 : 36

    SARS is heeeeeel bo !!!! numero uno !!!

  • 56. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 11 : 38

    Souf African RIPYOURFUCKINGGUTSOUT Services !

  • 57. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 42

    Banke is net goed vir ‘n pyn in die gat.

  • 58. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 45

    Ek dink ok SARS is ‘n rip-off. As mens nou nog gesien het wat hulle met onse sentjies doen, maar ons ry op gate, sit meeste van die tyd sonder krag of water, skole het nie meer boeke nie, en, en, en,

  • 59. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 46

    Adrie
    Ek dink ok my geldjies sou beter daaraan toe gewees het in die blikkie onder die bed.

  • 60. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 11 : 49

    Salome

    Ek hoop ek kan my baas oortuig om my in 1sente volgende maand te betaal.

  • 61. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 51

    Zoekoe
    Die finansiele adviseurs is vir my ‘n hengse probleem. As hulle eers jou geld in hul “finansiele portifielje” gekry het, sukkel jy jou morsdood om weer jou geldjies by hulle terug te kry. Daar is net geen rede goed genoeg hoekom hulle van jou geld moet los nie.

  • 62. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 52

    Adrie
    Dan gaan jy nie pay kry nie, daar is mos nie meer sulke goed nie. Die geld begin by 5 sente. Maar dalk kan jy vra vir 10 sente, hulle lyk baie mooier as die 5 sente en is baie kleiner.

  • 63. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 11 : 54

    Ek het nie sulke goete soos finansiele adviseurs nie…. ek betaal ‘n C A om my sars tax te doen eenmaal ‘n jaar en klaar. !!!

  • 64. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 55

    Adrie
    Oulike idee. Dan kan mens elke aand pens en pote op jou bed sit en al die mooi sentjies so in hopies pak of in rytjies al op die rand van die bed, of miskien kan jy nes ou Mc Duck in hulle rol of so iets. Dis tog al waarvoor dit goed is en hoe dit mens pret verskaf, anders is dit ok maar niks werd nie.

  • 65. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 56

    Zoekoe
    Nee man, ons vra sommer die tannie by die kerk (sy werk by SARS) om dit gou te organise. Sy weet mos wat moet waar wees, so sy kan dit maar sommer self doen.

  • 66. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 11 : 59

    Liefie het in elk geval sy “blikkie” wat teen die muur vas is, waar hy al die klein joppies se geld bêre. Waarvoor wil SARS nou nog hul neuse daar ok in hê. Raas maar as julle wil, maar ek dink die soustrein het meer as genoeg spending money.

  • 67. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 00

    Saloom

    Ek wil dit wanneer die bank op sy besigste is gaan bank.

  • 68. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 01

    Saloom

    Die Bybel se ‘n mens moet die keiser gee wat hom toekom en nie EEN sent meer nie.

  • 69. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 07

    Adrie
    Ek hoop jy weet dat hulle jou ekstra “handling fee” vra vir sulke munt inbetalings.

  • 70. neykie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 10

    Midag almal hoe gaan dit ?

    A3 ek was so 10jaar oud toe loop ons in Pick & Pay toe skreeu ek vir my ma ek soek mandela-pap (Matabella). My arme ma het alles net so gelos en ons is huistoe

  • 71. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 12 : 14

    Hallo Neykie….. mandella pap 😆

  • 72. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 14

    Hahahah
    Neykie, ek is seker ou Mangela sou ge-eerd voel as hy dit weet.

    My seuntjie was nog so tjokkertjie toe hul vir Mandela so baie op die TV gehad het. Een dag so in die skoolvakansie sit hy ok weer voor die TV en wag in spanning om iets van belang te sien, dit was ok die een nuusgebeurtenis na die ander. Toe hy later by my in die kombuis kom vra ek hom hoekom hy dan nie TV kyk nie was sy antwoord “Dis net Mangela, Mangela, Mangela”

  • 73. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 12 : 16

    Adrie, vat eerder daai klomm kleingeld, en gaan staan iewers op ‘n straathoek in die stad, en koop mense se stemme vir jou politieke party (wat is die naam nouweer?) dan kyk jy hoeveel stemme jy kan koop !!!

  • 74. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 18

    Salome

    Se moer.

    Neykie

    Ons het geweier om Mandela pap te eet.

  • 75. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 21

    Nee man Adrie, Mandela pap is baie lekker – dit gee my net bietjie sooibrand. As kinders het ek en my sus dit altyd in ‘n glas gegooi en met melk dun gemaak, dan het ons dit gedrink.

  • 76. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 22

    Adrie
    Geld sal die banke uit jou uit maak, maak nie saak hoe nie. Hulle moet seker darem op ‘n manier vir al die leë teller stoele kan betaal

  • 77. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 23

    Zoekoe
    Hulle maak mens dood vir kleingeld ok, so liewer moet Adrie nie haar gevreetjie in die openbaar wys met so baie kleingeld nie. Eish ons ga haar mis . . .

  • 78. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 24

    Nou waar is Sam nou heen. Het hulle met haar vingerafdrukke agter gekom sy is die grootkop van een of ander Mafia bende?

  • 79. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 25

    Jislaaik, nou praat ek ok alweer met my selwers. Ek gaan nou maar opruim solat ek kan huis toe gaan.

  • 80. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 26

    Saloom

    Voertjek jy so vroeg?

  • 81. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 32

    Ek werk net tot 1 uur, maar ek het vandag bietjie vroer ingekom om die papier bestelling te ontvang so ek loop ok bietjie vroer. Kom jy saam? Ek sal vir jou gaan Hot Choklit maak en ‘n muffin gee.

  • 82. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 33

    Saloom

    Natuurlik kom ek saam. Laat ek gou oppak.

  • 83. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 33

    Adrie
    Moet ek vir jou ok by die bank gaan que? Anners gaan drink ons sommer koffie by die Wimpy en ons eet Poppyseed en Lemon muffins.

  • 84. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 35

    Kom kom, ek willie lank wag nie.

    Baaaaaai julle anner. Ons gaan koffie.

    ‘skuus, as Minister van Verversings is dit seker my burgerlike plig om vir julle hier ‘n groot pot Koffie te los. Tevrede?

  • 85. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 37

    Saloom

    Kom ons gaan eerder Beker en Boontjie toe.

  • 86. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 12 : 38

    Hey, wag vir my !!!!!!!!!!! ek kom !!!!

  • 87. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 12 : 40

    Roer jou Zoekoe, my motortjie idle al.

    Adrie, as ek volgende week in jou omgewing is kan jy my by B&B stick vir koffie, ons s’n is up to s….

  • 88. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 12 : 43

    hiers ekke, ek sit al agterin die kar !!

  • 89. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 12 : 55

    Salome

    Deal.

  • 90. meermin  |  Junie 2, 2008 om 12 : 59

    hopenlik nie laaste nie!

    Geniet hierdie elle lange blou maandag!

  • 91. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 05

    Meermin

    Ons Maandag is nie halfpad so blou soos joune nie. Al iets oor jou kar gehoor?

  • 92. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 07

    eintlik is dit maar ‘n gevrekte blou maandag vir my, vir ‘n verandering ! 😛

  • 93. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 09

    Zoeks

    Want jy werk mos net Vrydae.

  • 94. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 11

    Adrie, wat weet jy van wanneer ek werk en nie werk nie, af?

  • 95. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 14

    Zoeks

    Want jy kla net Vrydae dat jy baie werk het.

  • 96. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 17

    Adrie,

    Maar ek kan nie elke dag kla nie, dan dink mense dis al wat ek doen, vrydae is al dag wat ek kla, want dan is ek al moeg van die week se geswoeg !!! en moet uitting gee aan my emosies !

  • 97. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 28

    Zoeks

    Se dit 3 keer vinnig agter mekaar en jy glo dalk jou self.

  • 98. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 43

    gmpf !!!! ek gaan jou nie die plesier gee nie Adrie ! !!

  • 99. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 46

    Zoekoe

    Jy het dit klaar in jou kop gese.

  • 100. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 53

    Aaag Adrie, ons laaik jou nes jy is….🙄

  • 101. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 1 : 59

    Zoeks

    Iemand moet seker.

  • 102. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 1 : 59

    Aaag Adrie, ons laaik jou tog nes jy is !!

  • 103. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 01

    Zoeks

    Iemand moet seker.

  • 104. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 05

    Zoeks

    Iemand moet seker.

  • 105. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 06

    Ja, dis wel ‘n MOET !!!!

  • 106. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 08

    waars die ander mense vandag? jy hulle nou weer afgeskrik met jou briljante sin vir humor…..

  • 107. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 11

    het jy vasgehaak Adrie?

  • 108. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 15

    Zoeks

    Vet weet. Ek sal gou gaan skoon maak. Jy het seker weer al die drank opgesuip die dat almal weg is.

  • 109. Rene  |  Junie 2, 2008 om 2 : 18

    dit gaan verwoedelik vrolik hier vandag.

  • 110. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 26

    wordpress is weer val kakas op ‘n maandag lyk dit vir my !

  • 111. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 27

    Ek wens daar was drank, dit sou help om die dag korter te maak…..

  • 112. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 27

    Rene

    Die blog is dood vandag.

    Zoekoe

    WordPress het seker ‘n virus by my opgetel.

  • 113. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 29

    My maniere is weer soek.

    Baie welkom hier Rene. Mag jy nog baie vreugdelike ure saam met ons deurbring.

  • 114. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 29

    Ek wens daar was drank, dit sou help om die dag korter te maak…..

  • 115. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 36

    As hier drank was, het ek alles vir WordPress gevoer.

  • 116. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 41

    Iets is nie lekke vandag mer wordpress nie…… ? !!! ??!! !

  • 117. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 44

    Zoekoe

    GRRRRRR

    Vir WordPress, nie jy nie.

  • 118. Katvis  |  Junie 2, 2008 om 2 : 51

    Terug op jou onderwerp. Die Lotto se slogen Tata you geld as jy n kaartjie koop is al wat ek hoor as hulle dit adverteer.

  • 119. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 2 : 52

    Katvis

    Jy het ‘n punt beet. Wanneer jy lotto speel is dit Tata met jou geld.

  • 120. Zoekoe  |  Junie 2, 2008 om 2 : 55

    moermy…. ek moet about 3 keer refresh voorlat ek my komments sien…. sug… ek nie lus vir sukkel vandag nie…..😮

  • 121. Katvis  |  Junie 2, 2008 om 3 : 00

    Ek se altyd vir my vriende wat die lotto speel dat hulle moet nie hulle tyd mors om in die lang tou van die lotto te staan nie. Hulle kan sommer net by my huis verby ry hulle hoef nie eers uit teklim nie hulle kan sommer net die geld by die venster uit gooi as hulle verby ry. Dan spaar ek hulle tyd en hoef hulle nie tyd te mors om nog in n tou te staan om die geld weg te gooi.

  • 122. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 3 : 07

    Katvis

    Is jou vriende van die wat R100de op ‘n slag speel. Want dan staan ek met die grootste liefde langs die pad wat hulle ry.

  • 123. Rene  |  Junie 2, 2008 om 3 : 56

    A3 baie dankie- my computer is af op die maandag so ek blog van ‘n ander computer af my wordpress password is ook soek?

    Dis neykie….😆

  • 124. Nats  |  Junie 2, 2008 om 3 : 56

    Hellllooooo!!!!

    Dis amper huis toe gaan tyd!!!

  • 125. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 3 : 58

    Rene
    😳 Sorry, ek het so vermoed en gou jou epos gaan kyk. En dit was nie die adres wat ek van jou het nie.

    Tweeling!!!!

    Hel, jy is omtrent stil vandag.

  • 126. Nats  |  Junie 2, 2008 om 4 : 02

    Adrie
    Ek was so rukkie uit gewees!

  • 127. Nats  |  Junie 2, 2008 om 4 : 03

    Ek het lekker Butternut sop geeet vir lunch!!!

    Mmmmmm….

  • 128. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 04

    Nats

    Jy was vir ‘n lang ruk uit gewees. 😆

  • 129. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 04

    Nats

    Ek het nie geweet jy is siek nie. 😯

  • 130. Nats  |  Junie 2, 2008 om 4 : 35

    Adrie
    Nee wat dis mos hoender sop, ek is net mal oor sop in die algemeen!!

    Ek moet amper gaan… suster wil hê ek moet by haar gaan koffie drink. Weti hoekom nie, ek het haar Saterdag vir laaaaannnkkkk gesien!!

  • 131. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 36

    Nats

    Sy verlang seker ‘n bietjie. Saterdag het haar seker net weer herinner hoekom.

  • 132. Nats  |  Junie 2, 2008 om 4 : 42

    Adrie
    My suster kan omtrent praat… jou ore van jou kop af!!
    Sy het ook altyd iets om te sê! Ek aan die ander kant is stil!

  • 133. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 46

    Nats

    Nou weet ek hoekom jy is soos jy is.

  • 134. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 4 : 50

    Hiers ek weer. Met ‘n rooiwarm Liefie want baie te sê het oor jou vorige blog se onderwerp. Hy kom van ABSA af en jy wil nie hoor watse tale hulle hom geleer het nie.

  • 135. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 51

    Salome

    Dit is swak om soveel gevoelens op te krop. Laat hy dit uit sy sisteem kry. Ek se jou, dit is ‘n burokrasie.

  • 136. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 4 : 52

    Nats
    Wees bly jou sus gesels jou ore af. My sus sit weer altyd daar met ha bek vol tanne en ek moet heeltyd die geselskap aan die gang probeer hou.

  • 137. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 4 : 54

    Salome

    Kan ek maar die prentjie inkleur? Jy is soos Nats se suster, Nats is soos jou kinders. Hulle kry nie ‘n woord in nie. Jy weet self hoe stil is my Tweeling.

  • 138. Salomè  |  Junie 2, 2008 om 5 : 00

    Dankie tog, Liefie gaan nou eers rook. Lyk my hy voel nou beter.

    Adrie, wil jy nou vir my in my ou gevreet sê dat ek baie praat? Haai sies. Hoe kan jy dan nou so wees? Ek is dan so skaam u meisietjie.

  • 139. Adrie  |  Junie 2, 2008 om 5 : 04

    Salome

    Toegegee, ek het jou nog net tussen die bloggers gesien waar almal moet veg vir ‘n spreukbeurt. Maar dit spreek vanself . . .

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: