Koffie

Mei 29, 2008 at 5 : 06 243 Kommentaar

Jammer om julle teleur te stel, maar hierdie blog gaan nie oor die ontstaan of oorsprong van koffie nie.  Dit is hoekom Wikipedia daar is.  Ek het al wel agter gekom dat daar heelwat koffie junkies rondloop.  En enige mens is vol nonsens wat dit sy of haar koffie betref.

Hulle sê ware koffie liefhebbers drink dit swart en bitter.  Dit is blykbaar die enigste manier wat jy regtig die koffie proe.  Van die goedkoper koffies bevat ‘n gedeelte sigorei.  Oor die algemeen hou die Duitsers van sterk koffie.  Die Turke se koffie is nog sterker.  Die Boere het in die oorlog perskes gebrand en die aftreksel daarvan gedrink vir koffie.  Die Italiaanse naam daarvoor is Caffe.  Niks hiervan maak eindlik saak nie, mits jou koffie is soos jy daarvan hou.

So hoe drink jy jou koffie?  Rooster jy dit self of trek jy die streep by die brou van jou koffie?  Wat is jou gunsteling soort koffie?  Het jy enige rituele om jou koffie drinkery?  Hoe baie koffie drink jy ‘n dag?  Enige interessante staaltjies omtrent koffie?

Ek is nie die grootste koffie drinker nie.  In die somer drink ek nie eers elke dag koffie nie.  Wanneer ek 4 koppies ‘n dag gedrink het, het ek baie koffie gedrink.  Dit gebeur wel in die winter.  Ek hou van my koffie sterk, soet (2 suiker) en wit.  Cremora is net daar vir Cremora Tert, nie vir my koffie.  Myne soek vars melk of selfs room.  Ek is mal oor beskuit, maar eet dit net saam met koffie.  Mocca Java is my gunsteling geur koffie.  By die huis gebruik ek kitskoffie (‘n perkoleerder vir my gee net te veel koffie).  Ek koop net Jacobs Kronung.  ‘n Bottel hou my ten minste 3 maande.

Almal weet kaffiene is sleg vir jou.  Maar het julle geweet dat koffie jou kanse om Alzheimers en Parkinsons te voorkom.  So drink gerus nog ‘n koppie.

Blogvraag:  Watse kerk verban die gebruik van Koffie?

Blogantwoord:  Sam was weer reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Boney M My grootste pyn . . .

243 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 1 : 46

    Zoekoe

    Die drol is nie eers jou effort werd nie. Dit is net bekotsings waardig.

  • 3. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 03

    Dankie Adrie, ek het gesien ja, en jys reg, dis nie my effort werd om die drol te gaan vloek nie…. mense wat slapgat is gooi klippe na ander !!!

  • 4. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 07

    Zoeks

    Ek is selde verkeerd.

  • 5. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 08

    Nats eet nou so lekker, sy kan nie eers comment nie.

  • 6. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 12

    Weet ons dit nie Adrie…..

  • 7. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 16

    Lyk my almal eet nou.. …

  • 8. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 17

    He He He

    Ek moet seker aan ‘n nuwe blog begin dink.

  • 9. Nats  |  Mei 30, 2008 om 2 : 18

    Skies gou vir Meermin gaan sê ons het gedink sy het ‘n skroef los🙂

    Daai Megan se naam volgens haar e-pos is dieslefde as die Megan van Jacaranda!!

  • 10. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 21

    Wat snaaks is is dat “die” megan wat jou so haat Adrie, nog nie op die plekkie afgekom het nie, of al hier kak gemaak het nie !!

  • 11. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 21

    Nats

    Well, I never. Hoe de moer het jy dit uitgevind? Kan een mens regtig so dom wees?

  • 12. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 23

    Zoekoe

    Moet nou nie dinge aanroep nie!!!! 👿 Netnou dink sy ons mis haar.

  • 13. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 25

    Ja nee kyk, is darm maar ‘n siek koekie daai !

  • 14. Nats  |  Mei 30, 2008 om 2 : 25

    Adrie
    Hoe ken jy my?? Ek het my kontakte…😉

  • 15. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 31

    Zoeks

    Hoort in ‘n inrigting.

    Nats

    Wat doen jy die naweek?

  • 16. Nats  |  Mei 30, 2008 om 2 : 34

    Adrie
    Ek gaan more oggend na my ou Learskool toe vir ‘n honde skou, dan speel manlief die middag golf! So ek is vry!!!

    Sondag seker nie veel nie… niks waaraan ek nou kan dink nie. Seker na my ma’le toe, sy speel weer rolbal die naweek.

  • 17. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 37

    Nats

    As jy ooit van naam wil verander, moet dit seker golf weduwee wees.

  • 18. Tinkerbell  |  Mei 30, 2008 om 2 : 40

    Heloooooooooooooooooo Adrie.. Nats en Zoeks!! Ganit hieso? ♫ ♫ ♫ ♫ ♫

  • 19. Verons  |  Mei 30, 2008 om 2 : 42

    A3 ek het ook gou by meermin gaan inloer so 2 blogs terug het sy vir Megan gesê sy het haat e-mail adres en volgens dit is Megan se naam Sandra!
    Lui dit nie ‘n klokkie nie?????

  • 20. Tinkerbell  |  Mei 30, 2008 om 2 : 43

    O was Megan toe die KLOON KOEI of het ek die storie mis..?

  • 21. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 43

    Dit is darem net te toevallig, Verons. Ek stem saam, maar een mens kan nie so dom wees nie.

  • 22. Tinkerbell  |  Mei 30, 2008 om 2 : 44

    Verons? Ek verstaan jou glad nie?

  • 23. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 44

    Tienks

    Onder andere. ‘n Merrie wat beter moet begin hardloop, want as Sam haar ooit in die hande kry . . .

  • 24. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 48

    Dalk moet ek en Meermin ‘n paar posduiwe ruil

  • 25. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 49

    Ja Tinkerbell, ons klomp kom met baie “baggage” 😛

  • 26. Nats  |  Mei 30, 2008 om 2 : 49

    Adrie
    My naam op die oomblik is Nats Golf… of is dit nou Golf Nats… ek kom mos 2de!!!

    Tinks
    Jip, dis ‘n vrou / girl wat haarself Megan genoem het en ons almal (veral Adrie) grieve gegee het!!!!

    Ons sal Sam uit die tronk moet gaan bail as sy ooit “Megan” aan die hande kry!!

  • 27. Nats  |  Mei 30, 2008 om 2 : 50

    Paddy and his missus are lying in bed listening to the next door
    neighbor’s dog barking. It had been barking for hours and hours.

    Suddenly Paddy jumps up out of bed and says “I’ve had enough of this”.
    He goes downstairs.

    Paddy finally comes back up to bed and his wife says, “The dog is
    still barking. What have you been doing?”

    Paddy says “I’ve put the dog in our yard . Fookin’ see how THEY like it !”

  • 28. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 52

    Nats

    Jy kom 2de, 2de van agter af.

    Ons sal net vir Megan op die highway te gooi nadat Sam haar beet gekry het.

  • 29. Tinkerbell  |  Mei 30, 2008 om 2 : 52

    Adrie gaan gou poshok toe asb ek verstaan iets regtig nie??

  • 30. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 2 : 55

    daar sal nie eers genoeg van megan oor wees om enigiets op die highway te gooi nie…..

  • 31. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 2 : 56

    True. Mense, ek vrees daardie dag.

  • 32. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 2 : 58

    hello julle

    Tinky hier is vandag vir jou ‘n boks sjokelade omdat jy my die hele week sjokelade gevoer het… 😉

  • 33. ADRIANA  |  Mei 30, 2008 om 2 : 59

    Hallo Ouma

  • 34. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 01

    Hello Adriana is jy soet vandag??? Ouma kyk jou onder haar brille aan…. glad nie gelukkig met jou wipgatgeite van gister nie

  • 35. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 05

    Mens ek was uit, ek moet nou eers gaan lees wat gaan by Meermin aan👿

  • 36. Tinkerbell  |  Mei 30, 2008 om 3 : 05

    Ek groet julle ek gaan vroeg huis toe.. sien weer Maandag!

  • 37. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 3 : 06

    Ouma

    Ek is elke dag soet. Waar kom ouma aan Wipgat?

  • 38. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 13

    Bye Tinky…

    Was jy gister soet, toe jy so met my en Zoekie baklei het? Huh??

    Is daardie Megan dieselfde Megan, Adrie? Shame ‘n siek poppie as jy my vra…. nee haai mense ons moet hulle jammer kry… ek dink dit moet vreeslik wees om met jou self saam te leef, as jy so af is, soos vrot vleis…..

  • 39. Nats  |  Mei 30, 2008 om 3 : 14

    Baai Tinks!!

  • 40. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 3 : 15

    Tata Tienks

    Wip, ironies genoeg, die girl wat aan Paulo verloof geraak het se naam was Kastig Sandra. Megan as nic.

  • 41. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 3 : 17

    Don’t eat chicken sandwiches, no matter what…..

    A little boy and a little girl attended the same school and became friends.
    Every day they would sit together to eat their lunch. They discovered that they both
    Brought chicken sandwiches every day! This went on all through the fourth and fifth
    Grades, until one day he noticed that her sandwich wasn’t a chicken sandwich.
    He said, ‘Hey, how come you’re not eating chicken, don’t you like it anymore?’
    She said ‘I love it but I have to stop eating it.’

    ‘Why?’ he asked.
    She pointed to her lap and said ‘Cause I’m starting to grow little feathers down there!’
    ‘Let me see’ he said.
    ‘Okay’ and she pulled up her skirt.
    He looked and said, ‘That’s right. You are! Better not eat any more chicken.’
    He kept eating his chicken sandwiches until one day he brought peanut butter. He said
    To the little gir l, ‘I have to stop eating chicken sandwiches, I’m starting to get feathers
    Down there too!’ She asked if she could look, so he pulled down his pants for her!

    She said

    ‘Oh, my Goodness,
    it’s too late for you! You’ve already got the NECK and GIBLETS!!!

  • 42. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 23

    😯 huh….. o nee definitief het ons hier te doen met persoonlikheids probleme…..

    whahahahaha neck and giblets

  • 43. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 26

    Hi Nats, het jy en Liefie lekker opgemaak??? 😆

  • 44. Nats  |  Mei 30, 2008 om 3 : 31

    Wipneus
    Nope!! Ek het seker te veel gelag gisteraand!! Jy moet die knop op sy kop sien!!!

    En Brothers en Sisters het weer gister aand begin, so toe skyf ek hom bietjie 2de toe vir TV!!! Ha ha ha!!!👿

    Adrie😆

  • 45. Pikkelik  |  Mei 30, 2008 om 3 : 31

    Hallo sê ek vinnig voor een van die Pikkies weer skree vir aandag???

  • 46. Pikkelik  |  Mei 30, 2008 om 3 : 37

    Te laat, daar gaan die serenes…. Bye,bye… 😈

  • 47. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 41

    Hi sies Nats hy het nou genoeg gely, vanaand moet jy opmaak😆

    Watse knop op sy kop??? het jy hom geslaan?

  • 48. Nats  |  Mei 30, 2008 om 3 : 48

    Wipneus
    Nee!! Jy gaan dink ek het hom met die bauer pan geslaan maar hy het eintlik in ‘n deur vas geloop, een van daai swing gas deure by die gym!😆

  • 49. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 51

    Haai shame Nats….. moenie meer met hom baklei nie😦

  • 50. Nats  |  Mei 30, 2008 om 3 : 56

    Skies wou sê glas nie gas nie!!

    Vir nou is da vrede…🙂

  • 51. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 3 : 58

    Dit het seker vir hom gevoel of sy kop ” gas” kry en nie glas nie 😆 Dis baie seer!!!

  • 52. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 3 : 59

    Syt hom gemoer, nou gebruik sy die deur ding as ‘n verduideliking !!!

  • 53. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 03

    Dink jy so Zoeks? 😯 Sy was gister baie kwaad vir hom….. ons moet die waarheids en versoening kommissie inkry 😆

  • 54. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 04

    Zoekoe Adrie gaan haar nou weer wip vir ons tweetjies … whahaha

    Ouma trek net haar bloomer op vandag is ek lus vir daardie merrie….

  • 55. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 07

    Ouma, dit kan dalk ook Adrie wees wat die arme man gemoer het, jy weet sy laaik om ons te boelie !!!!! 😉

  • 56. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 13

    Zoekoe ek stem, sy en Nats het dit seker afgespreek, hierdie tweeling en drieling storie moet nie ligtelik opgeneem word nie….. ek kry snuf in die neus…. en ouma kyk nuuskierig vir Zoekoe

  • 57. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 4 : 16

    Nats

    Vang ek jou dat jy sag word en man kak opvreet? Moet ek jou kom bliksem?

    Wip

    Gedra jou

  • 58. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 17

    Sien sien… nou draai sy self op haar tweeling…..😯

  • 59. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 20

    ‘n Boelie sê ek julle !!!!!!!!!!!!!!!

  • 60. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 21

    mm mmm nou net gesmul aan lekka piesang brood !!! die beste in die land !!!!!!!!

  • 61. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 4 : 21

    Zoekoe

    Is nie man, ek tugtig haar in liefde.

  • 62. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 22

    O sure !!!

  • 63. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 23

    Wil julle ook ‘n “slice of heaven” proe?

  • 64. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 4 : 23

    Zoeks

    Ek hoop nie jy beplan om eendag voort te plant nie.

  • 65. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 26

    😯 jy is al die tyd hier Adrie, kry ons nooit bietjie tyd om te skinder nie

  • 66. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 4 : 26

    Zoeks

    Onthou net, ek en Nats het deur ‘n bakleiery ‘n tweeling geword.

  • 67. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 26

    Sjoe Zoeks jy maak my lus vir al die lekker goed wat jy eet man😈

  • 68. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 27

    Oooo gee my krag hier kom die tweeling se drieling se sesling alweer 😆

  • 69. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 4 : 28

    Fine

    Dan skoert ek al weer van my eie blog af.

    Gmpf, ek mag nie eers op my eie blog blog nie. Weeskind terwyl ek eienaar is. Ek is mos net die blog se skivvy (loop brom brom weg.)

  • 70. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 28

    Adrie, nie nou dadelik nie, hoekom wil jy weet?

    Hiers ‘n stukke Ouma, met lekker regte botter op

  • 71. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 28

    Adrie daar begin jy weer, pissie …. 😈

  • 72. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 29

    Vang Adrie….. (pakkie nuwe minora’s)

  • 73. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 30

    He he ha ha Zoekoe sy gaan daai tong nou so skerp maak dit gaan lyk soos ‘n spies ….

  • 74. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 30

    Adrie is ‘n pissie Adrie is ‘n pissie Adrie is ‘n pissie

  • 75. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 31

    😆 Ouma, die pakkie was eintlik vir anner snywerk bedoel…😆

  • 76. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 32

    wat is ‘n skivvy ? is dit ‘n tipe siekte ?

  • 77. Nats  |  Mei 30, 2008 om 4 : 34

    Los my Tweeling uit!! Sy weet wats goed vir my!

    En sy het hom met die bauer pan geslaan… manlief onthou dit net nie so mooi nie toe sê ek hy het in die glas deur vas geloop!!
    😈

    Ek soek ook asb piesangbrood!!!!

    (Nats sit haar puppy face op)

  • 78. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 36

    Ek het iewers, lank lank gelede, gelees dat daar iets soos ‘n nuwe blog gaan kom, maar ek dink dis maar net “urban myths”
    😮

  • 79. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 37

    OK Nats, dit klink amper na die waarheid… .hiers jou slice banana brood, met lekker plaas botter op !!! 😀

  • 80. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 37

    Zoeks jonk en naief gaan kyk…..

  • 81. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 38

    Whahaha puppy face, arme liefie dis geen wonder hy loop met ‘n knop op die kop rond nie 😆 hy word gebrain wash

  • 82. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 39

    brainwash !!! bwaaa hhaa hahhahahah lmFga 😆

  • 83. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 42

    Nats hierso Ouma gee vir jou koffie saam jou piesangbrood, Zoekoe het dik botter op gesmeer….

  • 84. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 42

    sjoe, nout ek lekke gelag…. ek soek nog my gat, moes hier iewers onder die bed ingerol het . . . !

  • 85. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 43

    “lol” soek jou gat Zoekoe….. dit sal nie deug om sonder ‘n gat rond te loop nie 😯

  • 86. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 44

    Adrieeeeeee!!! toemaar ek en Zoekoe is nie meer kwaad vir jou nie, kom maar uit… 😆

  • 87. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 45

    Aag nee jong syt haar weer gewip… en dan kan mens mos met haar toor… (punn intended)

  • 88. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 45

    Ek en Zoekoe sal mooi speel op “jou” blog

  • 89. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 47

    whahaha sy ist ‘n wipgat……. sy het die verkeerde naam ons moet haar wipgat noem……

  • 90. Zoekoe  |  Mei 30, 2008 om 4 : 49

    Ek moet waai… gaan OUma weer later geself bAAI !!

  • 91. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 4 : 58

    bye zoeks

  • 92. Adrie  |  Mei 30, 2008 om 5 : 02

    En nou is almal huis toe. Mag ek nou maar praat?

  • 93. Wipneus!  |  Mei 30, 2008 om 5 : 08

    Whahaha ons het mooi gepraat op jou blog dis nie te sê ons het nie op ander blogs aangegaan nie 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: