Boney M

Mei 29, 2008 at 9 : 20 180 Kommentaar

Vir die van julle wat nog nie weet wie die hoofoptrede by inniebos gaan doen nie, hier is iets wat dalk kan help.

Boney M was ‘n disco groep van die 70’s wat vir treffers soos Belfast, Sunny, Daddy Cool, Mary’s Boy Child, We kill the World, Rasputin en natuurlik Ma Baker gegee het.  Hulle is ook nogal bekend daarvoor dat hulle musiek gesample het vir hulle treffers.  So het Rasputin byvoorbeeld musiek van tradisionele Serbiese en Turkse Musiek.

Alhoewel Boney M ‘n swart groep is, die lede afkomstig van Jamaika, is dit eindlik ‘n Duitse groep.  Die lede was Liz Mitchell, Marcia Barrett, Maizie Williams en Bobby Farrell.  Die groep se gewildheid het sterk in die tagtigs getaan, maar hulle het gereeld opslae gelewer.  Soos in 1993 met die vrystelling van hulle Gold Album.

Die man agter Boney M was Frank Farian.  Hy was ontevrede met sy platemaatskappy omrede hy nie swart musiek kon opneem nie.  Hy het toe onder ‘n skuilnaam Baby, do you wanna bump opgeneem.  Dit het ‘n wyle geneem, maar het wel in Nederland en België ‘n treffer geword.  Farian het besluit om ‘n groep te huur as ‘n front.  Vandaar Boney M.  Farrall was as die as die enigste manlike sanger bekend en dit was ook die geval wanneer die groep opgetree het.  Die manlike stem in opnames was egter die van Farian.

Liz Mitchell was die hoofsanger van die groep.  Haar vriendin Maizie Williams het haar oortuig om van London na Duitsland te trek om lid te word van Boney M.  Sy tree nog gereeld op.  Maizie se stem is ook dikwels uitgesny van die studio werk.  Farrell het eers in die 80s deel geneem in die studio werk, in die tyd wat Boney M nie meer op die kruin was nie.  Marcia Barrett was nie saam genooi studio toe nie, maar sy het dikwels saam met Mitchell gesing.

Elke lid van die groep toer as Boney M, elkeen sonder die res van die oorspronklike groep.  Dit sal baie interessant wees om te sien watter Boney M tree in Nelspruit op.  Ek wil nie vir 25% van die groep koud kry nie.

(Bron:  Wikipedia)

Blogvraag:  Wat is Frank Farian se geboortenaam?

Blogantwoord:  Sam was reg met Anna.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kinderbeskermingsweek. Koffie

180 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Mei 29, 2008 om 2 : 09

    Dis nie ek wat Airwick nie dis my kompie, hy ruik so lekker na al die “refresh” dat hy in sy eie mode ingaan!!!!!

  • 2. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 2 : 10

    Adrie, natuurlik is ek ‘n oulike ou, selfs al ignore mense my !! 😉

  • 3. Pikkelik  |  Mei 29, 2008 om 2 : 10

    Hi Nats, hoes die weer daar by julle???

  • 4. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 12

    Zoeks

    Mens kan nie oulik drink of eet nie.

  • 5. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 14

    Pik

    Nats gaan vanaand eers haar donderweer streke uithaal.

  • 6. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 2 : 15

    Dis wat jy dink Adrie….. !

  • 7. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 16

    Piet and Anna went to the Garies Landbou Skou every year.
    Every year, Piet would ask:
    “Anna, ek wil bietjie in daai helikopter vlieg.”
    And every year, Anna would answer:
    “Jong, Piet, daai helikopter vlug kos vyftig rand. En vyftig rand is
    vyftig rand!”

    One year, Piet and Anna went to the fair again. Piet said: “Jong,
    Anna, vandag is ek 71 jaar oud. As ek nie nou op daardie helikopter
    klim nie, dan kan ek maar vergeet.” Anna replies: “Jong Piet, daai
    helikopter vlug kos vyftig rand. En vyftig rand is vyftig rand!”
    The pilot overheard them, and since it was a quiet day, he decided to
    have some fun. “Ek se julle wat. Ek neem julle altwee vir ‘n rytjie. As
    julle vir die hele vlug stil bly, dan is die vlug verniet. So nie, dan
    betaal julle vyftig rand!”

    Piet and Anna agree to the conditions, and into the chopper they got..
    The pilot took off, and did all sorts of rolls,dives, twists, turns
    and tricks. Not a word was said. He did all his tricks over again, this time even
    scaring himself. Still not a word was said.

    They landed and the pilot turned to Piet:
    “Bliksem! So iets het ek nog nie gesien nie! Ek het tot myself bang
    gevlieg, maar julle twee het niks gese nie!”

    Piet replied: “Ek wou so graag iets gese het toe Anna uitgemoer het,
    maar vyftig rand is vyftig rand!”

  • 8. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 2 : 17

    wat noem mens daai siekte waar iemand sommer net spontaan vloek en ruk en trek ?

  • 9. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 20

    Zoeks

    Weet nie, se maar?

  • 10. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 2 : 22

    Nee dis hoekom ek vra, ek weet ook nie, somige dae voel ek asof ek die komp dom fokkers hier by my werk net wil vloek, dan kan ek dit op daai siekte blameer !!

  • 11. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 23

    Zoekoe

    Bosbefokheid.

  • 12. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 29

    Ou Suid-Afrika sindroom

  • 13. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 30

    Vinger alleen.

  • 14. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 33

    Zoekoe
    Intermittent explosive disorder (IED)

  • 15. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 34

    Bipolar Disorder (Manic Depression)

  • 16. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 34

    Zoekoe
    Dis jou keuse watse disorder jy watse dag wil hê!!
    😆

  • 17. *lilly*  |  Mei 29, 2008 om 2 : 35

    hey hey hoe gaan dinge hier

  • 18. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 35

    MVHSSK – sindroom

    Moeg vir homo sapien sapien ka**erius sindroom

  • 19. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 36

    Lo Lilly

  • 20. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 2 : 36

    he he ja partydae wil ek mense net vloek !! dis hoekom ek van honde hou !

  • 21. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 38

    Zoeks

    Want hulle vloek nie terug nie.

  • 22. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 41

    Hi *Lilly*
    Hoe gaan dit met mommy to be??

    Pik
    Skies het jou nie probeer ignore nie…

    Die son skyn, weet net nie vir hoe lank nie. Da was gister ‘n lekker storm in ‘n kwessie van minute… so enige iets is moontlik!!

  • 23. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 42

    Zoekoe
    Ek hoop nie jy vloek jou honne nie!!! Jy sal maak dat ek hulle kom haal!!!

    Adrie 😆

  • 24. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 44

    Nats

    Met die twee olifante wat jy reeds het, plus jou eige brakke, waar gaan jy nog honde aanhou? Huh Tweeling

  • 25. Nats  |  Mei 29, 2008 om 2 : 49

    Adrie
    Dis nog ‘n ding waaroor ek en manlief vassit!! Hy soek met ‘n seer hart ‘n pitbull – ek is erg bang vir daai honde!! Soek nie een nie… en ek mag nie nog ‘n hond kry nie maar hy mag??
    Maak nie sin nie!!

    Ek sal vir hulle ‘n plekkie maak, breek deur na die bure se tuin (erf uitgesort) slaap plekkie is langs my inni kooi!! Manlief gaan in elk geval in die spaar slaapkamer slaap!🙂

  • 26. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 52

    Nats

    Jy is te goed. Laat Manlief in sy kar slaap.

    Sal ‘n pitbull hondjie (6 weke) aan jou brakke gewoond kan raak en hulle nie vermoor as hy ouer is nie?

  • 27. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 2 : 58

    Sam wag vir ons op die vorige blog.

  • 28. Pikkelik  |  Mei 29, 2008 om 2 : 59

    Nats, ek soek ‘n baba boerboel, daai groot soort, nie die kortbeeneen nie. Maar ek soek ‘n be4kte een….

  • 29. Adrie  |  Mei 29, 2008 om 3 : 02

    Pik

    Dan moet hy seker in die besigheid slaap.

  • 30. Zoekoe  |  Mei 29, 2008 om 3 : 06

    Pitbulls is ‘n kak hond, die goete is nie reg in die kop nie, en hulle byt te graag hulle eienaars (byt darm skelms ook)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: