Jou arme bloedjies

Mei 26, 2008 at 11 : 28 209 Kommentaar

Ek het eendag gelees dat kinders hulle ouers se monumente is.  Wat wel waar is, is dat ouers dit haat om hulleself in hulle kinders te sien.  Dikwels is struwelinge tussen ouer en kind juis omdat die ouer iets van hom of haarself wil doodsmoor.  Beteken dit dat mense hulle self diep binne in haat?

Vandag vra ek, watter eienskappe wil jy graag aan jou kinders oordra?  Indien jou kinders al groot is, wil ek weet of jy suksesvol daarmee was?  Hoe trots is jy op jou kinders? 

My ma het nog nooit vir my gesê dat sy trots op my of my prestasies is nie.  Ek hoor dit maar altyd via die grapevine.  Ek het altyd ‘n disclaimer in my kar gehad as jy die eerste keer saam met my iewers ry.  “My ma weier om saam met my te ry, sy wil nog lank lewe.”  Dit is wat sy altyd vir my vertel het, lw, my ma het my geleer bestuur.  Ek het die skok van my lewe gekry toe ek die dag verneem my ma dink ek bestuur beter as sy.  Ek weet ook dat my ma dink dat ek hopeloos te veel bollie van ander opeet.  Tot op ‘n punt, sy weet self om my nie te ver te druk nie. 

Dwaal ek nou van my eie punt af.  Julle is natuurlik welkom om julle ouers se opinie van julle op die blog te sit.  In my droomwêreld sal my kinders die volgende wees.

  • Hulle sal heeltemaal tweetalig wees en sal kan spel in beide tale.
  • Hulle sal hulle tafels ken.
  • Hulle sal vir die waarheid kan opstaan, ongeag wat die prys is.
  • Hulle sal vir hulleself kan dink.
  • Hulle sal vir hulleself en ander kan baklei.
  • Hulle sal nie hulle integriteit ondergeskik stel nie.
  • Hulle sal respek toon waar dit iemand toekom.
  • Hulle sal verantwoordelik wees waar dit regtig saak maak.
  • Hulle sal God ken en lief hê.

Geen spesifieke volgorde nie.

Blogvraag:  In fliek Divine Secrets of the Ya-Ya sisterhood, wat is Siddalee se ma se naam?

Blogantwoord:  Effense spelfout gemaak.  :oops:  ‘n Poisson chef berei vis voor.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Eet grille Assumption, my dear, is the mother of all *******

209 Kommentaar Add your own

  • 1. Verons  |  Mei 26, 2008 om 2 : 48

    Hallo Sam
    Weet nie of jy boontoe gelees het nie, wil net sê ek laaik jou hare soos wat jy dit Saterdag gehad het, jy lyk stunning!!!!!!!

  • 2. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 2 : 48

    Sam.. nee ek rooflees nie vandag nie..

  • 3. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 48

    Sam

    Sy het gou iets gaan doen.

  • 4. Pikkelik  |  Mei 26, 2008 om 2 : 49

    Laat ek net gou sê voor ek weer moet hardloop om ‘n kind uit ‘n boom te red, of een uit ‘n kas te haal….. (Ouboet sluit vir Poppedyn in die kas toe as sy hom irriteer). My onmiddelike ideaal vir my kinders is eenvoudig dat hulle van mekaar moet begin hou… Oe, hulle knou mekaar vreeslik af.
    Langtermyn – Hulle moet net die kinders wees wat God hulle gemaak het om te wees.

  • 5. SAMANTHA Q  |  Mei 26, 2008 om 2 : 49

    @ Verons

    Huh??? Wa het ma my dan gesien sonder om te groet? Dis te veel om alles da bo te lees.

  • 6. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 49

    Lilly

    Even die kakpratery? Ons praat 99.999% van die tyd kak.

  • 7. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 51

    Pik

    Hoekom het ek nie daaraan gedink nie? Ek moes my broers 20 jaar terug toegesluit het en die sleutels verloor het.

  • 8. *lilly*  |  Mei 26, 2008 om 2 : 52

    ag toe nou a3 u know what i mean

    hoekom lyk die blog nou anders?

  • 9. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 2 : 53

    Haai sies Adrie.. jy kan altyd jou boeties vir my gegee het.. ekt nie gehad nie.. aan almal wat nog wil kinders hê moet hulle asb nie so straf om net een te he nie.. dis baie alleen. Ek sou veel eerder my boetie of sussie se oe wou uitkrap as om glad nie een te he nie.. dis nie lekker nie!!

  • 10. SAMANTHA Q  |  Mei 26, 2008 om 2 : 53

    O VREK!!!!!!! Ek moet ry. My dogter het ‘n afspraak by die dentist en ek moet ha nog ga haal.

    DANKIE REMINDERS OP SELFONE!!!!!!!!!!

  • 11. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 53

    Lilly

    Hoe anders?

  • 12. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 55

    Tinks

    Dit is nog nie te laat nie. Jy kan 2 boeties en ‘n sussie kry. Let wel, hulle stamp en krap jou kar.

    Bye Sam

  • 13. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 2 : 56

    Dis okay ekt nie ‘n kar nie!!

  • 14. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 2 : 57

    Bye Sam.. sien jou oor so rukkie.. onthou jy mag nie blog en bestuur nie!!!

  • 15. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 2 : 57

    Tienks

    Hulle kos baie geld ook.

  • 16. *lilly*  |  Mei 26, 2008 om 3 : 00

    A3

    toemar nou wys hy weer reg

  • 17. *lilly*  |  Mei 26, 2008 om 3 : 02

    Tienks

    wil jy nie dalk my sussie he nie. Syt op skool altyd my ex ouens gan staan en vry voor my net om vir my te wys sy kan ok kry dit wat ek gehad het en nou is sy nie eers bly sy gaan ‘n tannie word nie. Maar tog bly ek lief vir haar

  • 18. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 06

    Lilly daar is net een rede vir haar aksies.. SYS NET JALOERS! Wees net lief vir haar sy sal groot word.. dit sal oorwaai!!

  • 19. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 3 : 06

    Lilly

    Ons moet dalk ‘n sibling mark hou.

  • 20. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 07

    Adrie dan beter hulle solank gewoond raak aan sop!!! Ek weet jy haat dit net soos ek..

  • 21. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 3 : 09

    Tienks

    Hulle eet darem net by jou as dit hulle pas. My sus is mal oor sop.

  • 22. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 09

    Lilly.. jy sal tog nie iemand se “left overs” wou gehad het nie.. julle gaan eendag lag daaroor!!

  • 23. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 11

    Adrie dan kan sy maar bly..

    Ek is al so gatvol vir ou meneer K van Heerden se donerse Army liedjie..

  • 24. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 3 : 17

    Tienks

    Ek ken nie daardie lied nie.

  • 25. *lilly*  |  Mei 26, 2008 om 3 : 17

    Tienkie

    seker maar nou maak die donners haar verlief en dan breek hul haar hart. ek meen dink jy ekt hul gelos oorlat ek sommer net lus was?…nee ekt hul gelos want hul het pateties en assholes uitgedrai.

  • 26. *lilly*  |  Mei 26, 2008 om 3 : 21

    tata

  • 27. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 22

    Lilly sy moet self leer anders gaan sy nooit groter probleme in die “grootmenswereld” kan verwerk nie.. Gee raad, dis haar besluit of sy vir jou wil luister of nie… Ek het self ‘n paar keer hard geval.. partykeer my kop twee keer op dieselfde plek gestamp maar dis al hoe mens leer. Sy gaan og baie in jou arms kom tjank.. dis maar deel van die lewe..

  • 28. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 23

    Adrie.. lui “voorwaarts mars” ‘n klokkie?

  • 29. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 25

    Baai Lilly.. Sterkte!!

  • 30. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 26

    Praat ek met myself alweer? A nee a eks nie mal nie!!!!

  • 31. ADRIANA  |  Mei 26, 2008 om 3 : 27

    OIC

  • 32. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 30

    Wie rooflees? Come show yourself!!!

  • 33. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 32

    Ag kom nou..🙄

  • 34. ADRIANA  |  Mei 26, 2008 om 3 : 34

    Tienks

    Poep jy alweer hier?

  • 35. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 34

    FINE!!!👿

  • 36. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 35

    Nee hierdie keer wasit nie ek nie maar iemand het ‘n vette gelos!!! Almal is weg..

  • 37. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 37

    Gelukkig is my neus toe..

  • 38. ADRIANA  |  Mei 26, 2008 om 3 : 38

    Maar jy jaag dan almal weg.

  • 39. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 43

    Haai sies.. ek sal maar gaan koffie maak en kyk wie kom terug terwyl ek weg is..

  • 40. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 51

    Sien dissie ekkie?

  • 41. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 3 : 53

    Die ander werk seker ‘n bietjie.

  • 42. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 56

    Wie wil nou werk op ‘n Maandag..? Wa almal.. kom kom.. ek sal koffie maak.. al haat ek dit!!

  • 43. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 3 : 58

    Tienks

    Kry eerder OBS, dit is te koud vir koffie.

  • 44. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 3 : 59

    Okay baai mensies.. sien more!!! Mooi ry!!

  • 45. Tinkerbell  |  Mei 26, 2008 om 4 : 01

    Nee ek deel nie my drank nie…!!! Hi Hi😆

    Tarra Adrie was nice om met jou te chat!!

  • 46. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 22

    Is hier nog mense? ek was te besig vandag om baie te blog…. !!

  • 47. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 27

    Hand op

  • 48. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 32

    sug… is dit nog net jy hier ??? anubody else ?

  • 49. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 34

    Is my geselskap nie meer goed genoeg nie?

  • 50. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 35

    nee, dis fine, ek dog maar net…… eish !

  • 51. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 37

    Zoeks

    Tienks het almal met vrot eiers gegooi en van daar die stilswye.

  • 52. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 38

    So wat kan jy my vertel Adrie, wat nuus is?

  • 53. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 38

    Eeeuw wel die reuk is darm nou al weg….. ek ruik dit nie meer nie…..

  • 54. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 40

    Zoeks

    KFC in Nylstroom is pateties. Amper ‘n uur gewag nadat hulle ons order geneem het.

    Tilla het baba in JHB gewys. TL raak al hou pragtiger.

    En ons het vir Ouma ontmoet.

  • 55. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 4 : 42

    O dis nice !!!

    En toe waar het julle vir ouma ge ontmoet?

  • 56. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 46

    In Cresta

  • 57. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 4 : 48

    Ek, Sam en Nats het Vrydagaand besluit om Tilla in JHB ontmoet. Ek het Ouma genooi en sy het nee gese. Toe besluit sy tog om ons te kom verras.

  • 58. Zoekoe  |  Mei 26, 2008 om 5 : 00

    O cool, ek weet nie waar is cresta nie, ek kom nooit in jozie se wereld nie…..

  • 59. ADRIANA  |  Mei 26, 2008 om 5 : 03

    Zoeks

    Ek ook nie, my tweeling moes my baie mooi verduidelik het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: