Wat is in ‘n 100?

Mei 24, 2008 at 8 : 29 14 Kommentaar

Wat is so spesiaal aan ‘n 100?  Dit is immers nie ‘n kuns om teen 100 km / h te ry nie.  In Kwazulu-Natal is dit die spoedgrens, wat bitter stadig vir ‘n Gautenger is.  Vliegtuie vlieg baie vinger as dit. 

10 kwadraat is ‘n 100.  100 is gelykstaande aan die  som van die eerste 9 priemgetalle.  SI voorvoegsel van 100 is hecto.  Honderd is ‘n Leyland getal.  Almal weet wat 100 % is.  Dit kan baie goed wees (toets uitslae) of baie sleg (petrol prysverhoging.)

100 sente maak R1.  Waarmee ‘n mens nie juis veel kan maak nie.  R100 is ook maar eindlik nie, maar darem baie beter as niks.  100 cm maak 1 meter.  ‘n 100 meter is olimpiese atletiek item, almal van ons het al ‘n 100 m gehardloop.  ‘n 100 lopies in krieket is century, wat ‘n prestasie is vir die speler.  Water kook by 100 grade Celcius.  Daar is ‘n 100 senators op die Amerikaanse senaat.  Daar is ‘n 100 jaar in ‘n Eeu.

Pous Valetien het die 100ste pous geword in Augustus 827.  Daar was al ‘n 100 jaar oorlog gewees.  Daar is groot feesvieringe as ‘n dorp 100 word.  Basies 100 is ‘n klein, maar belangrike mylpaal.

En dit is Dorings en Soms Rose se 100ste inskrywing.

Blogvraag:  Wie was 100ste op die lys van “The 100 greatest South Africans”?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Om ‘n man te ontman Eet grille

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Mei 24, 2008 om 10 : 48

    En ek is eerste jou 100ste inskrywing. Geluk!

    😆 😆 EERSTE 😆 😆

  • 2. Pikkelik  |  Mei 24, 2008 om 11 : 54

    En ek is tweede, Baie geluk!!!! Wow! 100!!!!!!! Doen so voort!!!!

  • 3. Wipneus!  |  Mei 24, 2008 om 11 : 56

    Derde geluk met jou inskrywing Heksie Hie haaaa! bring die koek!

  • 4. Skaduwee  |  Mei 24, 2008 om 12 : 15

    Vierde geluk met jou 100 ste inskrywing. Adrie, raak van pikkie ontslae en ek kom kuier meer!!!

  • 5. Wipneus!  |  Mei 24, 2008 om 6 : 36

    Skaduwee hoekom moet ons van Pikkie ontslae raak, sy is ‘n liewe mens, en my vriendin. Wat is jou probleem met haar👿

  • 6. Wipneus!  |  Mei 24, 2008 om 6 : 37

    Hoe kan ons nou een van ons pelle laat waai en dit vir ‘n skaduwee, bye bye

  • 7. Pikkelik  |  Mei 24, 2008 om 8 : 20

    💡 Skaduwee, gaan speel op ‘n ander plek of kom vat my aan op my eie blog… 😈

  • 8. Wipneus!  |  Mei 24, 2008 om 8 : 45

    Ja nee Pikkie laat sy gaan pop speel. gmf…so onmanierlike skaduwee wat al die son hier kom weg vat…..

    Wat word van vandag se mense????

  • 9. Adrie  |  Mei 24, 2008 om 8 : 59

    Skaduwee

    Het ek jou nie hoek toe gestuur nie? Moet Tannie ousie jou kom maniere leer?

  • 10. Adrie  |  Mei 24, 2008 om 9 : 13

    Dankie vir almal se gelukwense.

  • 11. Samantha q  |  Mei 24, 2008 om 9 : 53

    Mag daar nog 100de meer wees! En die antwoord is……. Athol Fugard.

  • 12. Adrie  |  Mei 24, 2008 om 9 : 54

    Sam

    Daar gaan nog 1000e meer wees. Miskien miljoene meer.

  • 13. demoerin  |  Mei 26, 2008 om 11 : 47

    Gelukkige honderd! Wat was dit nou weer…verjaarsdag?

  • 14. Adrie  |  Mei 26, 2008 om 1 : 20

    Demoerin, moenie dat ek jou moer nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: