Guardian Angels

Mei 17, 2008 at 6 : 21 61 Kommentaar

Ek het netnou van Sonkind se feetjies gelees.  Dit het my aan engeltjies laat dink.  Ek het ‘n vriend wat oortuig is dat hy 2 Bewaarengeltjies het.  Hy het hulle selfs name gegee, Bianca en Angelique.  Ja, hulle is vroue.  Hy voel dat ‘n manlike engel hom lankal terug in sy peetjie sou gestuur het.  Net vroue het genoeg guts om hom altyd te volg en nooit te verlaat nie.

Onder sy leiding het ek ook my bewaarengel gedoop.  Haar naam is Alex, ek gaan nie met sy logika van vroue stry nie.  As Alex ooit perongeluk ‘n man is, gaan die naam daarvoor opmaak.  Anders as my vriend praat ek nie met my engel nie.  Sy moet maar net saam tou en haar plig doen.  Waarvoor ek natuurlik baie dankbaar is.

Glo jy aan bewaarengelle?  Dink jy ooit aan jou engel?  Wat is jou engel se naam?

Blogvraag:  Wanneer is die feesdag vir bewaarengele?

Blogantwoord:  Salome was reg met 25 Desember 1977.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Lig of donker I hate careless flattery, the kind that exhausts you in your effort to believe it. ~Wilson Mizner

61 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 06

    Eerste!

  • 2. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 10

    Ek weti wat die antwoord is nie. Krap mos nie SO diep inni ander wêreld nie. Ek weet wat ek weet en dis dit.

  • 3. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 11

    SAAAAAAAMMMMMMMMMM!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Howzit?

  • 4. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 16

    A3!!!!

  • 5. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 17

    Sam

    Jy moet facebook kry. Dit is ‘n lekker krapding.

  • 6. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 18

    My sel is starag!

  • 7. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 21

    Ek dink nie van facebook nie. Snaakse mense in ons wêreld. Wil nie met bees kak opgeskeep sit nie….

  • 8. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 22

    Koop ‘n ander een. Of kry ‘n 3 G kaart vir jou rekenaar.

  • 9. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 24

    Sam

    Ek het iets van jou twin uitgevind.

  • 10. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 24

    Ga jy my sponser met 1?

  • 11. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 26

    Ons kan later op mxit praat oor evil ke nievel

  • 12. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 29

    Hey

    Hou jou in. Ek is nie ‘n ryk ousie nie.

    Kom ons se na 10?

  • 13. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 29

    Of sê dit hier dan delete jy dit:mrgreen:

  • 14. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 30

    Wies ryk?

  • 15. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 31

    Maak gou. My bat is pap

  • 16. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 31

    En sy lees dit van haar selfoon? Daar is mense betrek wat wel hier lees wat nie gaan dink ons is snaaks nie. Ter wille van hulle se ek eerder niks.

  • 17. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 33

    Ons is al1

  • 18. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 7 : 37

    My foon gaan nou af gaan. Praat later op mx

  • 19. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 7 : 37

    Cheers!!!!

  • 20. Salomè  |  Mei 17, 2008 om 9 : 09

    Nou hoekom gesels julle nie meer op Lig en donker nie? Het ek nou kamma weer te vinnig geantwoord? Ek hou maar net baie van CC.

    Ja, ons het definitief bewaar engele, en nee ek praat nie met hulle nie. Ek luister wel na my “stemmetjies” want dis hulle wat vir jou sê pasop.

  • 21. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 9 : 37

    Saloom want hulle skinder 👿

  • 22. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 9 : 44

    Hallo

    Salome

    Ek het verveeld daar geraak, toe dink ek aan iets anders.

    Wip

    Ons? Skinder? Never? Waar?

  • 23. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 9 : 47

    Is julle skinder, sies 😆 Jy het verveeld geraak….tjol man kyk bietjie in my 2 oge as jy so jok… Ouma is bitter teleurgesteld….

  • 24. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 9 : 49

    Wip

    Waaroor of oor wie skinder ons nogal? Huh?

    Daardie vorige onderwerp is erg vervelig. Kan nie glo ek het dit gepost nie. Was seker dronk.

    Wat is jou engel se naam?

  • 25. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 9 : 49

    Adrie

    Ouma is met die helmet gebore….ek weet altyd alles 😆
    al sit die helmet partykeer skeef…

    Lekker aand vir julle

  • 26. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 9 : 53

    Soete drome Wip

    Het jy facebook?

  • 27. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 9 : 54

    Na jou skrywe is ek besig om vir my engel ‘n naam uit te dink, dit moet ‘n besondere naam wees, want hy gaan met die naam opgeskeep sit tot ek eendag dood gaan…. my engel is ‘n man, ‘n liewe ding…. ek gesels soms met hom.. hy het my al baie keer gered en beskerm en help my altyd op as ek val…..

    Ek glo in die dinge, jy weet mos my kop vat nie altyd reg nie, ek hardloop met holy water en wierrook stokkies rond, was my kristalle vir nuwe energie, en my aura moet altyd opgefix word…..

    Jy gaan as jy my eendag regtig sien, vir ‘n week gelawe moet word 😉

  • 28. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 9 : 55

    Natuurlik is ek op face book dink jy ek is antiek👿

  • 29. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 00

    Ek is klaar in my warm pj’s ek gaan nou milo kry by teddie en woerts gaan ek my nuwe dvd’s kyk in die bed…..ek het vir my baie romantic comedy dvd’s gekry…..moet net onthou om die kleenex saam te vat bed toe…. whuhaahaahaa

    Ok lekker aand, stuur vir Saam groete “10 uur” as julle op mxit begin skinder 😆

  • 30. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 00

    Posduif my asseblief die naam wat jy gebruik vir facebook.

    My kop vat reg en ek glo daar aan.

  • 31. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 01

    Ok dis nie Saam nie maar Sam, die bed roep ek kan nie eers spel nie….. terug graad 1 toe vir my 🙂 night

  • 32. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 03

    Blind ook. Ek vra iets, maar die ou vrou antwoord niks.

  • 33. sonkind  |  Mei 17, 2008 om 10 : 03

    Ek het 3 bewaarengele – 2 vrou en 1 man – Mignon, Sarah en Liam. Soms het hulle hul hande vol met my.

  • 34. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 04

    Jy het my regte naam – op facebook is ek die real mcCoy… sê tog net eers wie van die 6 persoonlikhede is jy as jy op facebook is 🙄 ek mix nie sommer met enige mens daar nie….as jou naam my nie geval nie, of ek ken jou nie, skop ek jou af ….. 😆

  • 35. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 04

    Sonnie!!!!! dankie vir daardie engele, skrik ek my wawyd wakker

  • 36. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 05

    Sonkind

    Jong, jy moet vir die ander mense ook los. 😉

  • 37. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 05

    Son ek hou al die vergrootglas by jou avatar ek wil sien, maar ek kan niks sien nie

  • 38. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 07

    Wip

    Met die naam wat jou skoondogter-to-be van my het.

  • 39. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 08

    Sy los net so sonstraaltjie hier dan hop sy weer hier uit😦

    Adriana 10 uur is dit mxit tyd, doen jy alles gelyk😯

    Ek is nou honger

  • 40. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 10

    O ja dis nou nie 8ste persoonlikheid, ek begin alweer aan die bewe gaan met hierdie verskillende personalities

  • 41. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 10

    Shit. Ek het van Sam op Mxit vergeet. Ons het klaar geskinder.

  • 42. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 11

    Wip

    Gaan kyk of jy my invite gekry het. TSK!!!

  • 43. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 12

    Adrie ek gaan nou waai! Ek gaan iets soek om aan te kou en fliek kyk stuur groete vir Sam…. soet wees

  • 44. Adrie  |  Mei 17, 2008 om 10 : 13

    Wip

    Ek het netnou al nag gese.

  • 45. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 14

    nee hier is niks op my facebook

  • 46. ADRIANA  |  Mei 17, 2008 om 10 : 15

    Gaan kyk jou posduif

  • 47. Wipneus!  |  Mei 17, 2008 om 10 : 22

    Ok alles is gefix op facebook, jy hou Ouma uit die slaap… lekker naweek hou verder
    over and out

  • 48. ADRIANA  |  Mei 17, 2008 om 10 : 26

    Nag, weer ‘n keer.

  • 49. sonkind  |  Mei 17, 2008 om 10 : 39

    Wip, ek het jou ook genooi op facebook. Adrie, kan ek jou ook nooi op facebook?

  • 50. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 11 : 08

    Gmpf! Dan sê sy nog syt my vigeet! Tsk!

  • 51. Samantha q  |  Mei 17, 2008 om 11 : 10

    Die antwoord is 2 Oktober.

  • 52. ADRIANA  |  Mei 17, 2008 om 11 : 13

    Sam

    Het jy dit gegoogle?

  • 53. Roer  |  Mei 18, 2008 om 8 : 23

    Adriana, check vir ‘n posduifie.

  • 54. Adrie  |  Mei 18, 2008 om 8 : 52

    More Roer

    Hoe gaan dit vanoggend met jou? Nee wat, goed dankie hoor.

    Dankie dat jy my op my maniere gewys het.

    Sonkind

    Soos jy gesien het, het ek jou op facebook ge-add. Ek het jou ook ‘n posduif na jou blog adres gestuur.

  • 55. Roer  |  Mei 18, 2008 om 9 : 49

    😆

  • 56. Roer  |  Mei 18, 2008 om 9 : 50

    Die ds wag Adriana…

  • 57. Adrie  |  Mei 18, 2008 om 9 : 53

    Roer

    Hy moet lekker wag. Ek voel ‘n veer.

  • 58. Pikkelik  |  Mei 18, 2008 om 2 : 48

    O gonna, dis nou al Sondagmiddag, en ja ek was vir ‘n verandering innie kerk en nee ek het nie gehoor wat die Ds gesê het nie want ek het agter my kiddies aangehardloop en ja ek het tee gedrink na die tyd en nee ek het nog nie van my Engeltjie afgesien nie. Sy naam is Antonio en ek weet nie hoe hy lyk nie, maar hy werk sy gat af. Veral as ek in my “wegkruipplek” is…. Baai-baai!

  • 59. Salomè  |  Mei 18, 2008 om 3 : 12

    Aag tog, ek het writers block. Gesls togmetmy sodat my verstand tog aan die gang kan kom.

    Pikkie
    Ek het vir jou so paar ekstra engeltjies gestuur. Hoop hulle sal kan help.

  • 60. Adrie  |  Mei 18, 2008 om 3 : 54

    Salome

    Het Sonkind vir jou ‘n paar oor gelos dat jy dit so mildelik kan uitdeel.

  • 61. Pikkelik  |  Mei 18, 2008 om 7 : 01

    Salome – Baie baie dankie, hulle is to die for…. Devine en al daai dinge…. 😆

    Adrie – Ek dink ek pos hulle vir jou ook, of nee, dis mos nou myne… Ek gaan vir hulle ook hokke koop!!!! 🙄

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: