Nog steeds kans om te kerm

Mei 16, 2008 at 2 : 19 25 Kommentaar

Vorige blog vervolg.

Kerm nou klaar, sing as jy moet.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hugs or kisses? Lig of donker

25 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  Mei 16, 2008 om 2 : 20

    Eerste!

  • 2. Tinkerbell  |  Mei 16, 2008 om 2 : 21

    Tweede!!!

  • 3. Pikkelik  |  Mei 16, 2008 om 3 : 00

    ♪♫ Dis heerlike lente, die winter’s verby,
    weer…. ♫♪♫ Ek sing Adrie ek sing!!!!!!!! 😆

  • 4. Bos  |  Mei 16, 2008 om 4 : 42

    Nats!!

    Elke keer as ek dink ek is alleen dan kom jou stem skielikhie van n kant af!!

    Ek is in mp

  • 5. Bos  |  Mei 16, 2008 om 4 : 43

    Nats

    Ek wou nog vir jou se: gebruik snowflake met wat ook al jy maak …. it’s too fresh to flop!!

  • 6. Bos  |  Mei 16, 2008 om 4 : 47

    Nats

    Ek gaan ook nou maar groet!! Jy moet n lekker naweek he en sterkte met jou kossies sondag!! Geniet dit!!

    Praat weer maandag!

  • 7. Nats  |  Mei 16, 2008 om 4 : 48

    Bos
    Classic, ek sal snowflake gebruik!! Eerste keer wat ek die appel tert gaan maak en sweetcorn gereg! As dit lekker is sal ek die resepte met jou deel!!!

    Ek is mal oor lekker kook, kry net nie altyd die tyd daarvoor nie!

  • 8. Nats  |  Mei 16, 2008 om 4 : 49

    Baai Bos
    Ek is ook oppad!

    Geniet die naweek!!

    XxX

  • 9. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 4 : 50

    Iemand nog hier?

  • 10. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 4 : 52

    Katvis

    Ek is bly jy bly so getrou by die onderwerp. Maar ek het ‘n uitdaging. Maandag se blog gaan oor komplimente. Jy beter almal wat jy vandag ontstel het kom komplimenteer en dit beter opreg wees.

    Sien uit na Maandag.

  • 11. Nats  |  Mei 16, 2008 om 4 : 53

    Adrie
    Is dit nou die tyd om hier aan te kom???

  • 12. Bos  |  Mei 16, 2008 om 4 : 53

    Adrie

    Die uitdaging klink bietjie te groot vir ou baber bek!

    Jy moet ook n leka naweek hou!!

    Baai!!

  • 13. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 4 : 54

    Nats

    Ek werk, meer af as toe, maar ek werk. Was heeldag in jou valley.

  • 14. Nats  |  Mei 16, 2008 om 4 : 55

    Manlief is nou weer in jou valley… bietjie da gaan balletjies slaan!

  • 15. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 4 : 55

    Bos

    Herinner my om dit in Maandag se post in te sluit.

    Wees ‘n klein bietjie verantwoordelik vannag. Net genoeg, maar geniet dit baie.

  • 16. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 4 : 56

    Nats

    Jy noem manlief seker al balletjies.

  • 17. Nats  |  Mei 16, 2008 om 4 : 58

    Ek lyk al soos ‘n balletjie!!!!

    Klink my dit kan lank neem… nou eers van die baan af gestap en gaan nou pryse uit deel ens.

    Nou moet ek seker alleen gaan gym!!!

  • 18. Nats  |  Mei 16, 2008 om 5 : 00

    Tot later 2Ling!!

    Lekker naweek, ek moet nou laat wiel!!

  • 19. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 5 : 00

    Soetwees tweeling.

    Moenie te hard oefen nie.

  • 20. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 5 : 03

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    WIPNEUS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Enige iemand?

  • 21. Bos  |  Mei 16, 2008 om 5 : 07

    Adrie

    Wat moet ek jou herhinder vir maandag, ou baber bek se uitdaging?

    Ek gedra my altyd ……🙄

    Nou gaan ek regtig groet!!

    Baai!!

  • 22. Adrie  |  Mei 16, 2008 om 5 : 10

    Baai Bos!!!!

  • 23. Samantha q  |  Mei 16, 2008 om 5 : 20

    Testing

  • 24. Samantha q  |  Mei 16, 2008 om 5 : 22

    GMPF! Die drol het die blog so vol bees kak gemaak dat ek nie mee kon inkom nie

  • 25. Samantha q  |  Mei 16, 2008 om 5 : 23

    3ling!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: