Finansies

Mei 7, 2008 at 10 : 42 145 Kommentaar

Ek moet erken ek leef nogal in ‘n kokon.  Ek voel basies net die petrolprysstygings, maar nie so om myself oor te verknies nie.  Ek is nog nie in die huismark nie, ek gaan ook geen drome droom voordat die rentekoers weer daal nie.  Ek het my kar met ‘n vaste rentekoers gekoop.  My woonstelhuur sluit elektrisiteit in en ek koop nie regtig kos nie.

Gister het ek so ‘n bietjie gaan rondkrap.  Daar is baie mense wat bankrotskap in die gesig staar met die rentekoers verhogings.  Mense wat hulle huis MOET verkoop teen ‘n laer prys, want hulle kan nie die paaiement bybring nie.  Mense wat dan kapitaal verloor.  Dan kry jy die wat net doodeenvoudig nie hulle karre kan bekostig nie.  Gekoop toe die rentekoers laag was en het tred verloor met die stygings in hulle paaiemente.  Almal is deesdae allergies vir petrol.  Ek weet van mense wat begin kyk vir alternatiewe vervoer.  Ek sal nie eers oor elektrisiteit praat nie.

Asof dit nie erg genoeg is nie, is daar mense wat hongersnood in die gesig staar.   Mense wat nie karre of selfs elektrisiteit gehad het nie, kan nie meer kos koop nie.  Wat bly dan oor?  Steel of Sterf?  Dalk stel ek dit te kras, maar dit is ‘n realiteit.  Mense wat nie meer kan bekostig om te werk nie, die vervoerkostes is meer as wat hulle verdien.  Catch 22?

Wat is die oplossing?  Ek weet nie, ek sal moet gaan dink en ‘n blog daaroor skryf op ‘n ander dag.  Intussen, het julle enige idees?  Is julle koppe nog bo die water?

Blogvraag:  Wanneer is die Johannesburg Effekte Beurs gestig? 

Blogantwoord:  Roer was na rukke en stote reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die opsitkers Slaansakke

145 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 10 : 50

    Finansies, ek het nie meer finansies, my geld is opgebruik…. hulle eet my uit die huis uit….en my kar suip petrol soos ‘n vis……
    ek is alreeds bankrot…ek leef nou uit my spaarvarkie

  • 2. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 10 : 53

    8 nov 1987 ???

  • 3. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 10 : 54

    laas jaar 120 jaar oud gewees feeste

  • 4. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 10 : 59

    Tweede?

  • 5. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 01

    Sam ek het nog nie geskreeu nie whaahaahaa

  • 6. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 01

    een twee drie kom ons kyk wie is ………. eerste

  • 7. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 11 : 03

    My sel is te starig

  • 8. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 11 : 05

    Het ouma gaan google?

  • 9. Pikkelik  |  Mei 7, 2008 om 11 : 08

    Ok darem net 9 de, moes toe nou mos eers winkel toe karring… Ek HAAAAAATTTTTTT Pastel!!!!!!!!!!

  • 10. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 11 : 11

    Ouma

    Kyk weer na die datum. Erenstig. Of gaan leer somme.

    Pikkie

    Ek dink jy is derde.

  • 11. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 12

    Pastel, Pikkie?

    100km winkel toe?

  • 12. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 13

    1887 dis die vingers na al die bewe met die gesukkel met julle kinders…

  • 13. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 13

    Adrie niemand is nog eerste 👿 ek en Sam is nog in kompetisie

  • 14. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 11 : 15

    Eerste!

  • 15. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 11 : 19

    Ek antwoord nog terug op die vorige blog toe laat staan julle vir my net so.

    Ek is ok bekommerd vir die mense met vaste salarisse. Ons is in die gelukkige posisies dat Lammie kan inspring en ‘n ekstra paar joppies doen as hy sien die sente gaan dit nie maak tot aan die einde van die maand nie, maar daar is baie ander wat nie so bevoorreg is nie. Nog meer ontstellend is dat van die kinders in oudste se skool dink ons is “ryk” en dit bloot net oor wat in my kind se kosblik is. Dit laat my wonder oor hoe swaar ander mense regtig kry.

  • 16. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 20

    Adrie jou posduif hartjie, sit in die hoek 😳

  • 17. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 11 : 24

    Sam het jou vervlakste foon turbo charge, Gee Ouma ‘n kans ek sukkel nog met ‘n baksteen, ek het nie geld vir selfone ek moet eers brood en melk koop, voor ek fone kan koop…. my pienk varkie het nie meer baie sentjies in nie (vee Ouma bekommerd die sweet van haar voorkop af)
    Adrie julle sal vir Ouma moet kollekteer dat ek net vanaand ‘n broodjie kan bak…

    Salamie, sal jy vir Ouma ‘n kosblikkie kan pak🙂 Ouma kyk met belustige ogies vir Salamie

  • 18. Salami  |  Mei 7, 2008 om 11 : 25

    KOFFIE, KOFFIE

    Woorde: Tradisioneel
    Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT

    Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!
    Koffie, koffie, anders val ek om!
    Bly die koffie in die rugsak
    sal ek net hier inmekaar sak.
    Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!

  • 19. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 11 : 26

    Salami… Dis baie hartseer. Ek onthou toe ek nog ‘n tjokker was het ek altyd gedink die blankes het nie arme mense nie. En weet jy wat…. Dis hartseer om te dink dat ons nooit in die (ouma druk toe jou ore) apartheids era so gesuffer het nie. Nie eers die boys en meide het honger gaan slaap nie.

  • 20. Salami  |  Mei 7, 2008 om 11 : 27

    Ouma
    met die grooootste liefde. As ek vir 20 ander kindertjies kan brood organise elke dag, kan ek definitef vir jou ok iewers inpas.

  • 21. Salami  |  Mei 7, 2008 om 11 : 29

    Ouma
    met die grooootste liefde. As ek vir 20 ander kindertjies kan brood organise elke dag, kan ek definitef vir jou ok iewers inpas.

  • 22. Salami  |  Mei 7, 2008 om 11 : 30

    Ouma
    Met groooot plesier. As ek vir 20 ander kinners elke dag kan broodjies organise kan ek jou ok definitef iewers inpas.

    Maar ernstig julle. Die toebroodjies wat ons maak is baie van hierdie kinders se enigste kos wat hulle vir die dag kry.

  • 23. Salami  |  Mei 7, 2008 om 11 : 31

    WordPress confuse my nou weer. Se vir my die comment is nie deur nie en as ek die anner een insit sê ek die selle ding 2 maal.

  • 24. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 11 : 34

    Samantha
    Dis waar. Deesdae is dit wit mans en vrouens wat ok by die deur kom aanklop vir ‘n ietsie om te eet. Dis wreed julle.

    Nou wil hulle nog aan die pensioene ok karring. Mense wat jare bymekaar gemaak het sal nou moet deel met die wat nie het nie. Unfair volgens my, maar hoe gemaak

  • 25. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 11 : 39

    Eish! Ek moet gou ry. Vat gou my ma dokter toe. Praat later

  • 26. neykie  |  Mei 7, 2008 om 11 : 41

    Finansies gewys dink ek darem ek is nou biekie beter af.

    Wip wat praat jy van kofee? wa is myne

  • 27. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 11 : 50

    A3

    Ja weet jy dit wat nou vir my die ergste opgegaan het is vleis. Maar alles het wel opgegaan maar vleis ruk ons sak die meeste. En moet nie praat van die diesel nie. Vrek ons ry nou op R200 per week en dis net werk toe en trug. Ja ja ok dit is dalk nie baie vir jul klomp nie, maar as jy dit vat teenoor dit wat dit was in desember. Ons het die hele desember maand met R350 deur gekom en ons het m@#r baie rond gery in die dorp. Gelukkig sluit ons huur ook water en ligte in anders het ons wraggies probleme gehad.

    Ons kyk nou rond vir baba goedjies en weet jy dis vrek duur hoor. R900 min vir ‘n ondentlike pram. R1200 vir ‘n carry kot. Imagine jou waar ons gaan opeindig.

  • 28. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 12 : 18

    Nee man Lilly, wa shop jy? Ackermans het baie mooi kotte vir R400 rand. ‘n redelike Stootkarretjie behoort jou nie meer as R350 te kos nie. Ek praat nou nie van hierdie 4×4 karre wat hulle deesdae die kinners in rond stoot nie.

  • 29. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 12 : 42

    Neykie

    Ek kan duidelik nie met geld werk nie. Ek bly maar bankrot.

    Lilly

    Nou weet jy hoekom het ek nie ‘n baba nie.

  • 30. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 12 : 42

    Ha Ha Ha Salome

    Onthou net ekt nou eers begin rond kyk en dit was by Game.

  • 31. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 12 : 43

    A3

    Tot jy uitvind jy verwag. Dis die wonderlikste dingetjie op aarde. ‘n Groot seen as jy my vra.

  • 32. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 12 : 44

    Lilly

    Ek het ‘n onfeilbare metode on nie swanger te word nie.

  • 33. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 12 : 50

    A3

    Ja Ja en ons almal weet wat dit is. Maar in anyway. Dis vir ons ‘n groot seen en ‘n voorreg. Kan jy glo ek sal maandag 2 maande wees? Dit klink al so lank en voel so kort. Wens net die verdomde morning sickness was nie so erg nie. En jy moet die gravings hoor wat ek kry. As ek nie swanger was nie sou ek gross gese het maar dis so lekker nou.

  • 34. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 12 : 51

    Trug!

  • 35. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 12 : 54

    So ek was reg Lilly. 7 weke. Eish! Dis nog laaaank om te gaan. Dit gaan eers baja erger raak voor dit beter raak😉

  • 36. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 12 : 54

    Wat se cravings het jy?

    Sam

    Jy kan Lilly nou interogate.

  • 37. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 12 : 56

    Sy ga 10 teen 1 weer weghol soos gister

  • 38. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 12 : 57

    Wa ouma?

  • 39. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 12 : 58

    Bind haar vas.

  • 40. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 12 : 59

    A3… Het jy wee almal weggjaag?

  • 41. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 12 : 59

    Lilly
    Gelukkig het ek op 4 en ‘n half maande eers uitgevind so ek het nie so lank gewag nie.

    Onthou nou net dat iemand iewers vir jou sal ‘n ooievaars reel. Moet dus nie te veel goed koop nie want mens kry gewoonlik baie van die nodigste by so geleentheid. (hoor nou weer hoe wys hou die oues van dae hulle)

  • 42. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 12 : 59

    Sam dis nie weghol gewees nie. Jy het nie my baas nie. Vra vir A3 sy weet. Sy moet baie na my gemoanery luister.

    Gravings: Salti cracks met chocolate spread op. Toast met smarties en peanut butter op. Piesang brood met Boverol op. sulke goed.

    Sam as jy my wil vrae vra moet dit net gou wees martin is net gou op lunch

  • 43. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 1 : 00

    Samantha
    Nou tel ek dan nou alweer nie in jou apartheidsogies as “iemand” nie.

  • 44. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 1 : 01

    Salome

    Ooievaars? Ja dis reg. Weet net nie wie dit gaan reel nie. Het nie regtig baie vriendinne nie.

  • 45. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 02

    Lilly

    Dan sal jou ma vir jou een reel.

  • 46. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 1 : 02

    Ai tog Lilly, g’n wonner jy het morning sickness nie. Dis al daai weard konkoksies

  • 47. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 04

    Testing

  • 48. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 1 : 05

    Adrie
    Dis maar gewoonlik hoe dit werk nè. of die sussies. Het jy nie sulke goed nie. Oooh die opu klomp tannies by die kerk het myne gereel en dit was pret want hulle was almal so broeis dat ek sommer kaste vol goed gekry het. Die een het nogal reguit gesê, dit was so lekker om die baba goedjies te koop dat toe sy begin kon sy nie ophou nie.
    Ek hoop daar is so iemand vir jou ok

  • 49. Nats  |  Mei 7, 2008 om 1 : 05

    HEEELLLLLLLLOOOOOOOO!!!!!!

    Finansies… wat is dit?? Ek het ook my tjorrie op vaste rente koers gekoop… maar my versekering maak my dood! Gaan alweer op want hulle verskoning is “da is te veel claims, en die nat weer ens ens ens…” wat de hel!!?? Maar nou ja sy moet verseker wees😦

    Eish dis lekker om terug te wees!! Werk nou op ‘n ander rekenaar, ons een server het sy gat gesien met die “load shedding”

  • 50. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 05

    Gggrrr!

  • 51. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 06

    Nats!

  • 52. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 1 : 07

    Salome

    Maar dis so lekker

  • 53. Salomè  |  Mei 7, 2008 om 1 : 08

    Ag ek is tog so excited om my sê te sê dat ek nie spasie los tussen Adrie en Lilly se gesprek nie.
    Adrie, moenie bekommerd raak nie. Net die eerste sin was vir jou bedoel. Maar ‘n goeie begryper het mos net ‘n halwe woord nodig nè

  • 54. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 08

    T
    W
    E
    E
    L
    I
    N
    G

    Ek gaan my polse byt as versekering ook opgaan.

  • 55. Nats  |  Mei 7, 2008 om 1 : 09

    2LING SE 3LING!!!!!!!!

    Is jy nou weer 100%??

  • 56. Nats  |  Mei 7, 2008 om 1 : 12

    2ling
    Ek het begin met R500 per maand vir obvious redes… goedkoper as ander plekke. Toe Nov skuif hulle dit op na R650 en nou weer na R800… en dan sê hulle vir my hulle het my te min gevra in die begin??? Nou hoekom het hulle dit approve… sommer lus en lys hulle op Hello Peter… jy kan nie so kliente kry nie! Varke! En my kar se waarde gaan af, maar nie my versekering nie!

  • 57. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 15

    Mwah! Mwah! Huganit met my 3ling se 2ling!? Met my ga dit goed dankie. Net die slaap wat nie wil kom nie!😯

  • 58. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 15

    Tweeling

    Waar is jy verseker? Begin om hulle op Dorings te lys.

    Ek se hulle moer. Daar is nie ‘n manier nie. Ek sal ander soek as ek jy is.

  • 59. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 18

    Ek sal hulle v jou moer Nats. A nee a!

  • 60. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 22

    Sam

    Moer is nie die antwoord nie. Dit is roof.

  • 61. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 22

    A3… My comments wil nie deurgaan nie!

  • 62. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 24

    Ek moer alles reg!

  • 63. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 26

    Sam

    Dit is nie al spam gemerk nie, dus is dit seker nog oppad.

  • 64. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 29

    Ja ma nou dink klip se girlfriend dat ek ha ignoreer!

  • 65. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 36

    Sam

    Sy moet maar ‘n brug bou.

    TWEELING????

    Wie het gese jy kan maar loop?

  • 66. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 38

    My bat raak gou pap

  • 67. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 41

    Soos dit my lyj issit net I&J

  • 68. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 1 : 41

    Sam

    Jip. Ons is seker te goed vir die ander.

  • 69. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 42

    Jy beter nice is met my!

  • 70. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 1 : 44

    Hallo hoor ek is ok nog hier kan nou net nie so babbel en klets soos jul klomp 2ling en 3lings nie

  • 71. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 47

    Lilly

    Daar is net een tweeling (sorry Sam, jou tweeling word uitgesluit) en een drieling op die blog.

  • 72. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 48

    Nou wat keer jou lilly?

  • 73. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 50

    My 2ling MOET bygetel word… Al is sy👿

  • 74. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 52

    Jou tweeling is nie hier om almal te confus nie.

  • 75. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 54

    As ek net verdwyn is dit die battery se skuld. Die ding kla nou al ‘n rukkie lank en ek sit nog hie by medicross en wag vir my ma.

  • 76. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 1 : 55

    A3

    Jul maak my elke dag net meer confused met 2lings en 3lings op die blog.

  • 77. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 1 : 55

    Sam

    My baas keer my.

  • 78. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 56

    Ja maar sy bestaan wel in al ha evilness!

  • 79. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 1 : 58

    Maar sy is nerens op die blog. Tensy sy nie die guts het om te erken dat sy hier is nie.

    Sam se tweeling is ‘n pissie.

  • 80. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 1 : 58

    Lilly… Kak verskoning!

  • 81. Samantha q  |  Mei 7, 2008 om 2 : 00

    My 2ling is ‘n groooot pissi!

  • 82. Nats  |  Mei 7, 2008 om 2 : 02

    Sorry ek is gou terug…

    Adrie
    Ek word deur Alex Forbes verseker… wel my tjorrie.

    Sam
    Bly om te hoor jy is hou ou self!! Nie dat ‘n operasie jou kan onder kry nie!!🙂

  • 83. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 2 : 02

    Lilly

    Drieling = Die ousie, die miesies en die blond.
    Tweeling = Ek en Nats
    Ander Tweeling = Sam en Megan
    Kloon = Tilla en ek
    Ma = Verons
    Ouma = Wip (almal s’n)
    Sam se Ouma = Tokkelos
    My Ouma = Sandi
    Almal se oom = Trevor
    Ouboet = Mario
    Boetie = Zoekoe
    Ander susters = almal wat wil
    Minister van verversing = Salome

    Wie het ek vergeet?

  • 84. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 02

    Sam

    Jy mag nie met my lelik wees nie. Dis die reine waarheid. Ek belowe

  • 85. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 2 : 03

    Sam

    Jou tweeling is die grootste pissie nog op die blog.

  • 86. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 04

    Dankie A3

    Hoop net die blond onthou dit als

  • 87. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 2 : 06

    Lilly

    Ek is glad nie bekommerd oor die blond nie, sy weet presies wie is wie en wie skakel waar in.

  • 88. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 06

    A3

    nou trek jy blond op jou self want ek het van myself as die blond gepraat. Ai maar dis moeilik

  • 89. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 2 : 14

    Lilly

    Jy gedra jou dalk blond, maar jy is nie DIE BLOND nie.

  • 90. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 22

    A3

    Nie nodig vir kras wees nie. Ek gedra my nie blond nie, dit vat party dae net langer as ander vir goedjies om in te sink, en ek onthou nie alles wat ek wil en moet nie. Jy mag nie spot met gestremdes soos ek nie.😉

  • 91. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 2 : 29

    Lilly

    Ek stel voor jy gaan kla by Ouma. Sy het dalk vir jou simpatie.

  • 92. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 31

    ai ja jai ja jai maar iemand het aan jou gekrap vandag. Ek vra nie vir simpatie nie en vir verstaan. Chat later as jy beter voel

  • 93. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 2 : 34

    Adriana👿 kan ek jou nie 5 minute alleen los nie?

  • 94. Bos  |  Mei 7, 2008 om 2 : 34

    Lo daar maters

    Kom loer net gou in!!

    Oor die topic: ek het net twee goed om te se oor my finansies:
    My geld hou van die einde van die maand tot die einde van daai aand en I am so poor I cant even pay attention ….

    Sal kyk of ek weer later kan kom inloer!! Ek sal more so bietjie kan saam kuier!!

    Baai!!

  • 95. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 44

    Hallo bos

    Bye bos

  • 96. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 49

    Why did the 3 blondes jump off the building?
    They wanted to see if their maxi-pads really had wings.

  • 97. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 53

    10 Husbands, Still a Virgin
    A lawyer married a woman who had previously divorced ten husbands.

    On their wedding night, she told her new husband, “Please be gentle, I’m still a virgin.”

    “What?” said the puzzled groom.

    “How can that be if you’ve been married ten times?”

    “Well, Husband #1 was a sales representative: he kept telling me how great it was going to be.

    Husband #2 was in software services: he was never really sure how it was supposed to function, but he said he’d look into it and get back to me.

    Husband #3 was from field services: he said everything checked out diagnostically but he just couldn’t get the system up.

    Husband #4 was in telemarketing: even though he knew he had the order, he didn’t know when he would be able to deliver.

    Husband #5 was an engineer: he understood the basic process but wanted three years to research, implement, and design a new state-of-the-art method.

    Husband #6 was from finance and administration: he thought he knew how, but he wasn’t sure whether it was his job or not.

    Husband #7 was in marketing: although he had a nice product, he was never sure how to position it.

    Husband #8 was a psychologist: all he ever did was talk about it.

    Husband #9 was a gynecologist: all he did was look at it.

    Husband #10 was a stamp collector: all he ever did was… God! I miss him! But now that I’ve married you, I’m really excited!”

    “Good,” said the new husband, “but, why?”

    “You’re a lawyer. This time I know I’m gonna get screwed!”

  • 98. *lilly*  |  Mei 7, 2008 om 2 : 58

    A Blonde Goes On Who Wants To Be A Millionaire
    Regis: “Barbara, you’ve done very well so far – $500,000 and one lifeline left — phone a friend.

    The next question will give you the top prize of One Million dollars if you get it right … but if you get it wrong you will drop back to $32,000 — are you ready?”

    Barbara: “Sure, I’ll have a go!”

    Regis: “Which of the following birds does not build it’s own nest?

    Is it……..

    A-Robin

    B-Sparrow

    C-Cuckoo

    D-Thrush

    Remember Barbara its worth 1 Million dollars.”

    “I think I know who it..but I’m not 100%…

    No, I haven’t got a clue. I’d like to phone a friend Regis, just to be sure.

    Regis: “Yes, who, Barbara, do you want to phone?

    Barbara: “I’ll phone my friend Maggie back home in Birmingham.”

    (ringing)

    Maggie (also a blonde): “Hello…”

    Regis: “Hello Maggie, its Regis here from Who Wants to be a Millionaire-I have Barbara here and she is doing really well on $500,000, but needs your help to be a Million.

    The next voice you hear will be Barbara’s and she’ll read you the question.

    There are 4 possible answers and 1 correct answer and you have 30 seconds to answer — fire away Barbara.”

    Barbara: “Maggie, which of the following birds does not build it’s own nest? Is it:

    A-Robin

    B-Sparrow

    C-Cuckoo

    D-Thrush”

    Maggie: “Oh Gees, Barbara that’s simple…..It’s a Cuckoo.”

    Barbara: “You think?”

    Maggie: “I’m sure.”

    Barbara: ” Thanks Maggie.” (hangs up)

    Regis: “Well, do you want to stick on $500,000 or play on for the Million, Barbara?”

    Barbara: “I want to play, I’ll go with C-Cuckoo”

    Regis: “Is that your final answer?”

    Barbara: “It is.”

    Regis: “Are you confident?”

    Barbara: “Yes fairly, Maggie’s a sound bet.”

    Regis: “Barbara…..you had $500,000 and you said C-Cuckoo …you’re right! – You have just won ONE MILLION DOLLARS.

    Here is your check. You have been a great contestant and a real gambler. Audience please put your hands together for Barbara.”

    (clapping)

    That night Barbara calls round to Maggie and brings her down to a local bar for a celebration drink and, as they are sipping their Champagne, Barbara turns to Maggie and asks “Tell me Maggie, How in God’s name did you know that it was the Cuckoo that does not build its own nest?

    Maggie: “Listen Barbara, everybody knows that a Cuckoo lives in a clock.”

  • 99. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 09

    “Roer was na rukke en stote reg”
    Snert! Bog!! Kan ook nie net aanvaar dat ek REG was nie. Gmf.

  • 100. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 10

    Roer

    Die Ousie leer jou ook net slegte manier. Julle sit nie meer langs mekaar nie.
    👿

  • 101. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 16

    Dis nou tipies. Blameer altyd die ousies…

  • 102. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 18

    Roer

    Ousies? Ek weet Sam is ‘n handvol, maar sy is darem net een. Sy het darem nie ousie boude nie.

    Bly in jou baan. 😆

  • 103. boendoe  |  Mei 7, 2008 om 3 : 28

    Sherbit, nee, my kop draai nou van al die comments! Hoe hou jy dit, Adrie?? En dit word nou my lewensideaal om eendag EERSTE te skree!! Hoe laat pos jy? Hmmm??

    In elk geval, wat ek wou se, ek dink ons het dalk vir te lank bietjies te lekker gelewe. Vir die eerste keer in my lewe moet krag bespaar word, kinders word gemoker as ligte net aangelos word, ens. Ons spring ook nie net in die kar om gou-gou te gaan ry nie. As daar nie ‘n paar goedjies is wat gedoen moet word IN DIESELFDE rigting nie, staan dit oor tot later. Dae van ‘gou-gou mall toe ry’, is nou verby!

  • 104. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 3 : 30

    Boendoe

    Stuur my ‘n epos dan kan ek jou laat weet wanneer ek gaan post. Moet nie vir iemand se nie, dan skree hulle dat ek kroek.

    Daar sal seker na 5 iewers weer ‘n post verskyn.

  • 105. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 34

    Jy kroek!!!!! KROEKER!!!!!!!!!!!!!

  • 106. boendoe  |  Mei 7, 2008 om 3 : 36

    Kalmeer, Roer, kalmeer! Gun Adrie haar favourites! (dis nou ekke! :wink:)

  • 107. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 37

    Boendoe

    In ons huis was ons nog nooit toegelaat om krag te mors nie. Daar was moeilikheid as jy nie ‘n lig agter jou stert afgesit het nie. Dit was of die Hi-Fi of die TV (wat na baie bloed, snot en blou oe gelei het) ens ens. Ons het in die platteland groot geword wat beteken het daar was kaggelvure, nie verwarmers nie. My ma het selfs ‘n gasstoof gebruik om krag te spaar.

  • 108. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 38

    /me sluk ‘n paar prozac’s

    Waar’s Sam wanneer jy haar nodig het. Mind you, sy kry ook seker eposse voor die tyd. Ok, ek’s in my baan A3.

  • 109. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 39

    Roer

    * fluister – ek probeer Boendoe verslaaf maak. Tsk.

    Sam se sy gaan jou moer omdat jy se sy is vet.

  • 110. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 40

    Nou wie’t my nou weer gesplit? Kan ook oor niemand hier skinner nie.

  • 111. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 42

    Ek spring nogal baie rond. Sy gaan sukkel.

  • 112. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 43

    Roer is bang vir die ousie. Roer is bang vir die ousie. Roer is bang vir die ousie. Roer is bang vir die ousie. Roer is bang vir die ousie. Roer is bang vir die ousie.

    Die eerste skree was lank ‘n kompetisie tussen my en Sam. Daarom waarsku ek haar nie, dan verloor ek in elk geval. Ek kan mos nie op my eie blog Eerste nie. Gmph. Dit sal kroek wees. Ek skree vir almal wat vinniger is as Sam.

  • 113. Jannas  |  Mei 7, 2008 om 3 : 44

    The Washington Post’s Mensa Invitational once again asked readers to take any word from the dictionary, alter it by adding, subtracting, or changing one letter, and supply a new definition. Here are this year’s winners. Read them carefully. Each is an artificial word with only one letter altered to form a real word. Some are terrifically innovative

    1. Intaxication: Euphoria at getting a tax refund, which lasts until you realize it was your money to start with.

    2. Reintarnation: Coming back to life as a hillbilly.

    3. Bozone (n.): The substance surrounding stupid people that stops bright ideas from penetrating. The bozone layer, unfortunately, shows little sign of breaking down in the near future.

    4. Cashtration (n.): The act of buying a house, which renders the subject financially impotent for an indefinite period.

    5. Giraffiti: Vandalism spray-painted very, very high.

    6. Sarchasm: The gulf between the author of sarcastic wit and the person who doesn’t get it.

    7. Inoculatte: To take coffee intravenously when you are running late.

    8. Hipatitis: Terminal coolness.

    9. Osteopornosis: A degenerate disease. (This one got extra credit.)

    10. Karmageddon: It’s like, when everybody is sending off all these really bad vibes, right? And then, like, the Earth explodes and it’s, like, a serious bummer.

    11. Decafalon (n.): The gruelling event of getting through the day consuming only things that are good for you.

    12. Glibido: All talk and no action.

    13. Dopeler effect: The tendency of stupid ideas to seem smarter when they come at you rapidly.

    14. Arachnoleptic fit (n.): The frantic dance performed just after you’ve accidentally walked through a spider web.

    15. Beelzebug (n.): Satan in the form of a mosquito, that gets into your bedroom at three in the morning and cannot be cast out.

    16. Caterpallor (n.): The color you turn after finding half a worm in the fruit you’re eating.

    And the #1 pick:

    17. Ignoranus: A person who’s both stupid and an asshole.

  • 114. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 44

    Nie bang nie. Net so effe versigtig. Waar is die skepsel?

  • 115. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 46

    Roer

    Sy probeer slaap. Die kan mos nie meer in die nag slaap nie.

  • 116. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 48

    Jan

    Een van my grootste probleme.

    6. Sarchasm: The gulf between the author of sarcastic wit and the person who doesn’t get it.

  • 117. Roer  |  Mei 7, 2008 om 3 : 49

    Ag shame man. Regtig. Sê asb vir haar sy moet nou gesond word.

  • 118. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 3 : 55

    Ouma kom hier in geswing. “n Vriendin gee my toe die verkoue resep, gemmer brandewyn, ginger ale en med lemon gemeng maak warm in mikrogolf….. ta da en Ouma skryf ‘n post maar alles is skuins en deurmekaar a word s en x word b , teddie sal maar my werk moet deurgaan, die programme gaan glad nie werk nie!!!

  • 119. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 3 : 57

    Sam wou nou-nou weer by ouma kla.

    Roer, ek sal haar se. As sy vanaand weer kiertsregop wakker sit.

  • 120. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 3 : 58

    Wat het met Sam gebeur Adrie 😯 Ouma is bietjie deur die brandewyn geklits….

  • 121. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 4 : 05

    Iets van ek wat glo weer lelik is. Of was dit nou oor haar tweeling? Dalk het sy net geselskap gesoek.

  • 122. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 05

    Adrie………Ouma roep

  • 123. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 07

    Ek het ook die tweeling en drieling goed gecopy ek raak deurmekaar, Ouma’s snap nie maklik al die goedjies nie. Ouma gaan nou leer van tweelings en drielings en klone ens…

    Ek wonder of Sam toe gaan slaap het?

  • 124. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 4 : 09

    Wip

    Sy antwoord nie haar smse nie, sy is nie op mxit nie, so dit is moontlik.

    Die tweeling(e), drieling en klone is maklik.

  • 125. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 13

    Dan het Sam gaan slaap, uit……eindelik…..

  • 126. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 16

    Wip

    Of sy speel games of ry rond of maak of sy slaap.

  • 127. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 18

    😯 o nee! dan moet Ouma weer babysit! Mens kan nie jong meisies sonder toesig by die opsitkers los nie!

  • 128. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 20

    Geen wonder sekere mense is siek nie.

  • 129. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 26

    Ja die kinders het Ouma nou ‘n griep besorg wat nou na aan dronkenskap gaan draai 😆

  • 130. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 27

    Sam is wakker. Sy kan nie blog nie. Ag shame.

  • 131. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 30

    Wat gaan jy doen? 😯

  • 132. Von  |  Mei 7, 2008 om 4 : 34

    Wow, jy moenie praat van finansies en rentekoerse nie – ons is in die eiendomsbedryf – oorlewing is taai! As iemand dalk nog belangstel om in vandag se dae ‘n eiendom te bekom met hierdie stygende rentekoerse, word hulle male sonder tal ‘n lening geweier agv die nuwe kredietwet – te veel ysters indie vuur, bekostigbaarheid. Ons sukkel regtig, julle moet maar bietjie saambid!

    Sterkte aan Ouma met die griep – dronkenskap klink na ‘n beter opsie!

  • 133. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 34

    Ek?

  • 134. Zoekoe  |  Mei 7, 2008 om 4 : 37

    Hallo Julle… shits ek was so besig vandag, ek kan nou eers hier inloer. . .

  • 135. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 38

    Von

    Ek verstaan. Ek haat die krediet wet, maar ek het nog nie gesukkel nie. Te bang vir huis koop.

  • 136. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 4 : 39

    Von ek glo dis nie maklik nie…..veral die eiendomsbedryf, so baie huise is hier by ons in die mark

  • 137. ADRIANA  |  Mei 7, 2008 om 4 : 43

    Zoeks!!!!

  • 138. Zoekoe  |  Mei 7, 2008 om 4 : 54

    Ja, die ekke hier….

  • 139. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 4 : 59

    Ek het al gedink jy is weer op vakansie.

  • 140. Zoekoe  |  Mei 7, 2008 om 5 : 00

    Nee jong, sommer vroeg al aan die werk, ek het mos die fout gemaak om die grootbaas te sê ek is goed met word en om tempates te design… en fok dis toe al wat ek die helle bleddie dag moes doen, ek kyk nou nog skeel !

  • 141. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 5 : 02

    Zoeks

    Werk die huis PC weer?

  • 142. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 5 : 11

    waar praat ons nou? by my of hier Ouma kan dit nie meer hou nie, ek het mos nou genoem dat ek op gemmer brandewyn medisyne is😳

  • 143. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 5 : 14

    Op die bogblog

  • 144. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 5 : 17

    Foto gechange thks Adrie!

  • 145. Oddluzeni  |  Februarie 7, 2016 om 10 : 46

    Pretty portion of content. I just stumbled upon your blog
    and in accession capital to claim that I acquire actually loved account your weblog posts.
    Anyway I will be subscribing for your feeds and
    even I fulfillment you get entry to constantly quickly.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: