Van tehuise aan die UP . . .

Mei 6, 2008 at 8 : 40 177 Kommentaar

In 1926 het die eerste dames koshuis op Tukkies hulle deure geopen.  ‘n Groot wit gebou, wat ook vinnig na die “Great White Elephant” herdoop is.  Dit het het nie lank geneem nie, toe word daar van Die Fant gepraat.  Seker een van Tukkies se grootste Tong-uit-steek geboue.

Die Fant het sy naam te danke aan die feit dat die mans nie geglo het dat Tukkies ooit genoeg dames sal hê om dit te bewoon nie.  Daar was drie keer aangebou aan Die Fant voordat die administrateurs die lig gesien het.  In 1957 was die volgende dameskoshuis, Asterhof voltooi gewees.  Daarna het die koshuise soos sampioene opgeskiet en vandag is almal bewoon en het almal lang waglyste.  Daar is immers meer dameskoshuise as manskoshuise.

In die sestigs is Die Fant herdoop en het hulle ‘n anneks tot Asterhof geword.  Die inwoners is uitgeskop om die eerste inwoners van Jasmyn te word en hulle het die mascot, ‘n groot wit olifant saam geneem.  Die Asters het tot in 2000 nog gereeld probeer om die Olifant terug te steel.  Die olifant het in die tyd afgetree en met ‘n kleiner weergawe vervang.

Blogvraag:  As wat staan Die Fant vandag bekend?

Blogantwoord:  Roer was reg met Frances.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Noemwoorde Die opsitkers

177 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 25

    TWO FRIENDS WERE WALKING
    THROUGH THE DESERT
    DURING SOME POINT OF THE
    JOURNEY, THEY HAD AN
    ARGUMENT; AND ONE FRIEND
    SLAPPED THE OTHER ONE
    IN THE FACE

    THE ONE WHO GOT SLAPPED
    WAS HURT, BUT WITHOUT
    SAYING ANYTHING,
    WROTE IN THE SAND

    TODAY MY BEST FRIEND
    SLAPPED ME IN THE FACE

    THEY KEPT ON WALKING,
    UNTIL THEY FOUND AN OASIS, WHERE THEY DECIDED
    TO TAKE A BATH

    THE ONE WHO HAD BEEN
    SLAPPED GOT STUCK IN THE
    MIRE! AND STARTED DROWNING,
    BUT THE FRIEND SAVED HIM.

    AFTER HE RECOVERED FROM
    THE NEAR DROWNING,
    HE WROTE ON A STONE:
    ‘TODAY MY BEST FRIEND
    SAVED MY LIFE’

    THE FRIEND WHO HAD SLAPPED
    AND SAVED HIS BEST FRIEND
    ASKED HIM, ‘AFTER I HURT YOU,
    YOU WROTE IN THE SAND AND NOW,
    YOU WRITE ON A STONE, WHY?’

    THE FRIEND REPLIED
    ‘WHEN SOMEONE HURTS US
    WE SHOULD WRITE IT DOWN
    IN SAND, WHERE WINDS OF
    FORGIVENESS CAN ERASE IT AWAY.
    BUT, WHEN SOMEONE DOES
    SOMETHING GOOD FOR US,
    WE MUST ENGRAVE IT IN STONE
    WHERE NO WIND
    CAN EVER ERASE IT’

    LEARN TO WRITE
    YOUR HURTS I N
    THE SAND AND TO
    CARVE YOUR
    BENEFITS IN STONE.

  • 2. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 26

    Ek verstaan Steve het hom soos ‘n idioot gedra by deurimikke.

  • 3. Jannas  |  Mei 6, 2008 om 1 : 28

    AdrieWie het nou kon dink dat jy sulke nice storetjies kon skryf?

  • 4. *lilly*  |  Mei 6, 2008 om 1 : 29

    Jannas

    Weet jy dis regtig viestelik van jou. Om so jaloers op een ou te wees en dit net oordat daar so baie mense is wat van hom hou en oordat hy nog op sy ouderdom kinders kan maak. Dis eintlik ‘n skande as jy my vra om al jou kwaad en jaloesie op een mens te moet plaas. Ai ja jai ja jai

  • 5. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 31

    Lilly

    As jy slae kry, kom huil jy nie by my nie.

    Jan

    Ek kan nie, ek het dit van ‘n epos gesteel.

  • 6. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 33

    Ek dink ‘n man kan in sy 90’s nog kinders maak. 41 is dus niks.

  • 7. *lilly*  |  Mei 6, 2008 om 1 : 40

    A3

    Weet jy dis nie dat ek vir skoor soek of lelik wil wees nie maar almal pik alewig op steve. Kan jy dalk vir my se hoekom?

  • 8. platterfuss  |  Mei 6, 2008 om 1 : 41

    Sit ek nou weer en smile….

    Interessant hoe ‘n onderwerp kan verander so met die comments langs…

    /me verlang terug na haar studente dae….. PUKKE rock!!!

  • 9. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 43

    Lilly

    Want Steve is op sy beste ‘n boks.

    Erenstig nou: Jan se comments is tong-in-die-kies. Dan speel ‘n mens saam, jy val nie aan nie. Jy is nie die enigste Steve aanhanger op die blog nie. Wip, Verons en Bos het hulle aan Steve se kant geskaar. Dan raak dit ‘n lekker bekgeveg, wat mense geniet en wat nie ‘n bitter smaak in iemand se mond laat nie.

  • 10. *lilly*  |  Mei 6, 2008 om 1 : 46

    A3

    Nou kom ons los dit by elkeen het sy eie opinie oor ‘n onderwerp. Hier is steve die onderwerp en my opinie is dat hy ‘n baie goeie sanger is, baie aantreklike man is en baie vir die woord afrikaanse musiek gedoen het.

  • 11. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 46

    Platter

    Het jy dan nie skool klaar gemaak voordat jy varsity toe is nie? Seker nie, want jy het net van skool verander.😉

    Snaaks hoe verknog ‘n mens aan jou ala mater kan word en nog 10 keer meer oor jou koshuis.

  • 12. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 47

    Lilly

    Steve was die enigste man wat ‘n miljoen plate in SA verkoop het, maar dit maak hom nie koning nie.

  • 13. Jannas  |  Mei 6, 2008 om 1 : 50

    Lilly

    Steve is die laaste mens op aarde op wie ek jaloers sal wees. Ek gebruik sy openbare image om vir jongmense as voorbeeld aan te dui oor hoe populariteit jou sedes korrup kan maak. Hy is ‘n voorbeeld van hoe ‘n man nie moet wees nie. As hy jou man was sou jy hom lankal geskei en ‘n hond genoem het. Adrie is reg, ek het net geterg voordat jy jou gebrek aan humor ten toon gestel het.

  • 14. Zoekoe  |  Mei 6, 2008 om 1 : 53

    uhm ek is bly julle kan uitmaak wat daai picture van my is want ek kan nie……..

  • 15. *lilly*  |  Mei 6, 2008 om 1 : 54

    Wel dan vra ek maar onverskoning aan jul almal veral aan jan aan my gebrek vir humor vandag. Ek is maar net biekie moeg vir mense wat so aldag op steve pik. Ek meen kyk vir Paris en vir Britney. Ja as hy my man was was hy al lankal ‘n vark hond. Weeneens sorry

  • 16. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 55

    Ek het gister iets in die koerant gelees wat vasgesteek het.

    “Steve se aanhangers dink hy is God en nou dink hy self ook so.”

    Of so iets.

    Wat dink julle van die lied Waarmaker?

  • 17. Zoekoe  |  Mei 6, 2008 om 1 : 55

    hey elke keer as ek komment dan verander my picture W T F?

  • 18. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 56

    Lilly

    Ons pik netso op Paris en Britney en Schalk en Kieno en Darren en Rian en en en. . . .😉

    Ons is nie verniet Bitches en Witches nie.

  • 19. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 1 : 57

    Zoeks

    Jan het nie van sy mannetjie gehou nie, toe kry julle almal monsters.

  • 20. Salomè  |  Mei 6, 2008 om 2 : 05

    Adrie
    Ek kan ok nie wen nie. Jy het seker vir WordPress gesê waar ek bly nê

  • 21. Zoekoe  |  Mei 6, 2008 om 2 : 06

    Ja hier pik amal op amal !!!! 😆 en moet nie die blog te ernstig opneem nie…..

  • 22. Salomè  |  Mei 6, 2008 om 2 : 06

    maar witches en monster werk ok gewoonlik saam.

  • 23. Jannas  |  Mei 6, 2008 om 2 : 07

    Lilly

    Jammer as ek jou onstel het. Openbare figure het ‘n keuse oor hoe hulle in die openbare oog wil lewe. As jy anders lewe as wat die sosiale norme is, dan gaan jy beslis gekritiseer word. Steve het dit gedoen deur sy seksualiteit te ‘flaunt’. As Anneli van Rooyen diselfde ding gedoen het, sou al wat ‘n vrou was haar ‘n hoer genoem het en toe sy haar stem verloor het ‘Justice’ geskree het.

  • 24. Salomè  |  Mei 6, 2008 om 2 : 07

    Zoekoe
    Ek beny jou daai middeltjie. net jammer van die boesman boutjies.

  • 25. Zoekoe  |  Mei 6, 2008 om 2 : 08

    mind you ek laaik nogal my monster(tjie)

  • 26. Salomè  |  Mei 6, 2008 om 2 : 09

    Janna jou ou bul.
    en hoor, hoor vir die comment. ek stem. As mense openbare figure wil wees moet hulle weet om hulle te gedra.

  • 27. Salomè  |  Mei 6, 2008 om 2 : 10

    Zoekoe
    Ek sê jou mos, te dieeeerbaar. Ek is seker ouma sal jou nog nog meer teen die bors koester.

    My monstertjie lyk net bietjie te veel na die grootkop tipe, maar ek sal vir hom reg kry. watch net.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: