Wie kan nog langnaweke bekostig?

April 30, 2008 at 4 : 04 96 Kommentaar

Dis lang naweek. Sommige van julle se tassies is gepak en die laaste goedjies word nou gekoop om bietjie weg te gaan om stoom af te gaan blaas. Sommiges, soos ek, bly by die huis. Dit val my eintlik op hoeveel mense nie die naweek kan weggaan nie omdat dinge eenvoudig net te duur is, brandstof vir een, akkomodasie, kos, tolhekke en natuurlik daai hardverdiende paar randjies wat jy jouself mee moet gaan bederf en wat eintlik veel later hierdie maand broodnodig gaan wees.
 
So, hier is my vraag, as julle gaan waarna toe gaan julle vir die naweek? As jy nie weg gaan nie, wat is jou planne om nie die naweek totaal en al te vergaan van verveling nie?  Miskien kan iemand soos ek dan n paar idees by julle steel om myself besig te hou!
 
Verder wil ek dan ook sê, as julle ry, wees veilig!! Dit is maandeinde en ongelukkig gaan daar n paar dronk bestuurders wees. Wees maar op die uitkyk vir die padvarke!! Gaan geniet die langnaweek saam met julle vriende en familie en kom asseblief veilig terug!! Geniet!!

Bos.

Blogvraag:  Wanneer en waar was dit besluit dat Werkers Dag gevier moet word?

Blogantwoord:  Saul het gewoonlik “Bliksem” herhaaldelik geuiter.

 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vloek Lied as verteenwoordiging

96 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 07

    EERSTE!

  • 2. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 10

    EK WAS REG! Ek het v jou mos gesê dis bliksem! Ek het dit, eks gebore metit!

  • 3. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 16

    Sam

    Jy het nie geantwoord nie. Ek dink bliksem was omtrent die enigste woord wat jy nie gebruik het nie.

  • 4. Verons  |  April 30, 2008 om 4 : 21

    Ja langnaweke!
    Dis eenvoudig net te duur om weg te gaan! A was veronderstel om die naweek na my toe te kom en VANMIDDAG laat weet hy dat hy nie kan kom nie!
    Ek is eintlik so de moer in want ek kon saam met ‘n klomp pelle weggegaan het en dit sou my net my eie kos en drank gekos het, maar ek het dit toe van die hand gewys omdat die naweek al in Februarie bespreek is met A!! Nou sal ek seker soos piet snot by die fokken huis moet sit want die meeste pelle is weg!!
    Ek gan gelukkig saam met ‘n vriendin uit en more gaan ek saam met ‘n ander ene rondloop, die res van die naweek………….. fuck knows????

  • 5. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 22

    Ek het nie ‘n probleem met petrol nie. Ek en die kjinders spring gewoonlik net inni kar dan ry ons tot wa ons wil. Backpackers is baie goedkoop en meeste vanni tyd hoef jy nie te bespreek nie.

  • 6. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 23

    Verons

    Soek jy ‘n seel om hom te pos?

    Die Lae Lak!!!!!

  • 7. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 24

    Sam

    Helaas, petrol is ‘n baie beperkende faktor in my impulsiewe planne.

  • 8. Verons  |  April 30, 2008 om 4 : 24

    Okay julle ek gaan nou oppak en skoert!
    Lekker naweek vir julle almal en ry asb versigtig!!!
    Praat Maandag weer………………….. BAAI!!!!!!!!!!!!!!

  • 9. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 25

    Baai Ma

  • 10. Verons  |  April 30, 2008 om 4 : 26

    A3 not to worry ek dink sy ore gaan vir die res van die naweek tuit!!😉

  • 11. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 27

    Adrol…. Gaan lees sms wa ek gesê het ek kanni verder blog nie. Swernoot!

  • 12. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 33

    Wa julle nou?

  • 13. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 35

    Sam

    Fok jou. Ek het al jou comments deur gelees en die woord bliksem is nie in een van hulle nie.

  • 14. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 36

    LEES JOU 4KIN SMS!

  • 15. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 37

    WATSE FOKKEN SMS????

  • 16. Bos  |  April 30, 2008 om 4 : 37

    Baai almal!!

    Julle moet regtig n baie lekker naweek he!! Wees veilig asseblief!!

    Praat weer maandag met julle!!

  • 17. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 40

    My goeie de fok! Die 1 wa ek gesê het ek kanni mee blog nie omdat da te veel comments is. En dat ek nog wou antwoord en jy moet v alli maaikies groet. Tsk!

  • 18. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 42

    Sam

    Ek het nie so ‘n sms ontvang nie.

  • 19. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 46

    Gmpf! Ek gaan dit op my foon hou as bewys.

  • 20. ADRIANA  |  April 30, 2008 om 4 : 47

    Sam

    Jy moet maar. Want na die laaste sms wat ek vir jou gestuur het is die battery pap. Charger by die huis.

  • 21. Samantha q  |  April 30, 2008 om 4 : 51

    Ek staan in Pep besig om skoene aan te pas. Praat later

  • 22. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 5 : 05

    Ok hier praat ons oor langnaweke, ek wou vloek want die IT ou bsluit sonder om enige iemand in kennis te stel om n router of iets te vervang, dit lyk of ons nou weer op die lug is

    Pas die skoene Sam???

  • 23. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 5 : 13

    Ek gaan die naweek laeveld toe om rally te gaan kyk —- alleen , maar ek sal n paar pelle daar raakloop. gaan minder drink en meer karre kyk

    Cooler box , stoel , tannepasta , skoon onderbroek, en baie planne.

    Ek verstaan dit is koud en bewolk daar buite…..ek hoop die weer speel saam die naweek.

    Verons kom laeveld toe …daar gebeur sommer baie .

    Dis die eerste keer dat ek iewers heen gaan en ek het nie slaap plek nie , ek slaap sommer in my bakkie as ek nie die hele nag wakker bly nie

  • 24. Samantha q  |  April 30, 2008 om 7 : 23

    Klip, die skoene pas. Ek koop my kjinders se skoene en klere by P.E.P BOUTIQUE solat ek kan geld spaar vir meer dop😉

  • 25. Samantha q  |  April 30, 2008 om 7 : 44

    Nou dat ek daaraan dink…. Ek het al baja kere net gery sonder om te weet wa ons ga dux. Ons het al menig male by ‘n Formule 1 geslaap en as ons die tent het, slaap ons somme in hom. Ek het nog net 1 keer in my se kar geslaap en ek was alleen. Dit was verlede jaar by innibos!

  • 26. Samantha q  |  April 30, 2008 om 10 : 06

    Ek het sopas I AM LEGEND van Will Smith gekyk. Dis ‘n MOET kyk fliek. Net jammer ek moet dit more terug vat, anders het ek dit oor en oor gekyk!

  • 27. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 7 : 08

    More almal!!

    Dis yskoud en mislik buite, so ek is baaaie bly ons is by die huis.
    Met die onlangse diefstal in die middel van die dag en ‘n tweede probeerslag van ons vrinne gedurende die week, sal ons maar vir eers hierdie naweek met Jan-tuis-bly se karretjie ry. Eindlik beter so want daar is nog honderd en een goedjies wat by die huis reggemaak, opgesit, aangesit en vervang moet word. In die buitekamer is ok nog so ‘n paar bokse wat ek nog nie uitgepak het nie en middelste se kamer moet opgefix word.

    Ons gaan dus ‘n baie produktiewe vkansietjie hê.

  • 28. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 7 : 11

    Samantha
    Ons het dit op die big screen gesien. Dis ‘n baie mooi fliek maar daar is darem verskriklike stukke tussenin. Ek haat dit as hulle sulke onheilspellende stiltes het en dan SKIELIK gebeur daar iets. {fluister – dis darem maar die allermooiste man. daai spiere . . . }

  • 29. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 7 : 12

    Roilling Stone
    Jy gaan hopeloos te veel met vakansie. Wanneer gaan ons eendag weer tyd kry vir ‘n Wimpy ontbyt as jy so baie rondry?

  • 30. Samantha q  |  Mei 1, 2008 om 9 : 56

    Mirrag! Ekt nou net WEER my fliek gekyk. Saloom… Ek like daai spiere kwaai😉 . Ek moet gou gaan stort voor ek d dvd trug vat. Praat later

  • 31. Pikkelik  |  Mei 1, 2008 om 11 : 13

    Grote griet maar ek’s laat. Seker om dat ek ook maar by die huis bly. Verveeld, kry vir jou kinders om op te pas!! Whahaha… Ons gaan net een keer ‘n jaar vir een week iewers heen. As ons meer weggaan word ons in alle geval net besteel. Die blerries het mos oral oë!!! Lekker naweek.

  • 32. ADRIANA  |  Mei 1, 2008 om 1 : 29

    Hallo Almal

    Weer lekker koud.

    Sam, ek sal die fliek gaan soek.

    Pikkie, welkom terug. Hoop jy het jou naweek geniet.

    Saloom, moet nou nie die eerste mens raak wat dood gewerk het nie.

  • 33. Samantha q  |  Mei 1, 2008 om 3 : 26

    Ek is nou die armste! Kom nou van die winkels af….. Eish! En die cherry oppi koek is dat ek my kar volgemaak het en self daarvoor moes betaal. R500 later en ‘n moerse fight, kom ons toe agter dat die rede hoekom die kaart nie wou deurgaan nie….. DIT HET GISTER VERVAL! Virri eerste keer weet ek hoe julle voel. My asem het skoon weggeslaan. JOH! JOH! JOH! 4kin nooooit wee nie! Jinne nee! R500 is blêrrie baja geld.

  • 34. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 5 : 04

    Samantha
    Welcome to the real world – ha ha ha !

    Adriana
    Moenie die fliek gaan “soek” nie. Gaan kyk hom sommer by Menlyn. Dis waar ons dit gesien het.

    Pikkelik
    Ken ek daai kinners oppas storie . . .

  • 35. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 5 : 10

    Adriana
    Ek sal my nie doodwerk nie {belowe}. Maar weet jy, Oupa het altyd gesê “as werk ‘n speletjie was, het hy nooit saam gespeel nie”

  • 36. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 5 : 12

    Adriana
    Ek sal my nie doodwerk nie {belowe}. Maar weet jy, Oupa het altyd gesê “as werk ‘n speletjie was, het hy nooit saam gespeel nie”

  • 37. Samantha q  |  Mei 1, 2008 om 5 : 23

    Saloom jyt ‘n wyse oupa! Ek sal okkie saam speeli!

  • 38. Salomè  |  Mei 1, 2008 om 5 : 30

    Samantha
    Het jy nou al die DVD gaan terug gee? Hulle gaan jou beboet hoor. Jy kan nie die ou so lank vir jouself hou nie hoor.

  • 39. Samantha q  |  Mei 1, 2008 om 5 : 49

    Eish! Ek het dit net net gemaak om dit terug te gee Saloom. Ek dink daar was nog 2 minute oor voor hulle my sou begin beboet het. Ai jai jai!

  • 40. Samantha q  |  Mei 1, 2008 om 5 : 52

    Ek is nou lekka hommer. Ek ga nou Mr Delivery bel. Wat kan ek v julle kry?

  • 41. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 8 : 39

    More almal. Ek is oppad om die staples te ga uit haal. Ek hoop die dok het ‘n groot staple remover. Die wond jeuk verskriklik!

  • 42. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 10 : 02

    Eks trug. Staples is uit en die wond lyk mooi. Die uitslae het gekom van die groeisel en ek is bly om aan te kondig dat dit nie kwaadaardig was nie. Ek is vir nog 5 weke by die huis en ek gaan elke oomblik daarvan geniet

  • 43. Wipneus!  |  Mei 2, 2008 om 12 : 53

    Hi Sam,

    Ek is bly jy is in een stuk terug, geniet die 5 weke!!

  • 44. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 5 : 50

    5 weke! Jinne nee! Wat ga ek met myself aanvang?😯

  • 45. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 5 : 56

    Ouma Wip, jy sal ma v die ousie ‘n plan moet beraam. Ek het al die blêrrie movies by Mr Video gekyk. Iemand sal ma v my ‘n nintendo wii moet leen… Anders ga ekkiti maaki!

  • 46. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 6 : 00

    Adianna Swanepoel! Wat loer jy so?

  • 47. ADRIANA  |  Mei 2, 2008 om 6 : 45

    Ek het ogies en brille. Dit is hoekom, Samantha Queen

  • 48. Wipneus!  |  Mei 2, 2008 om 7 : 23

    Adriana hou jy lekker naweek.

    Sam, nou wat gaan ons met jou doen? Speel rekenaar speletjies, leer koekbak, rolskaats, bungee jumping, leer brei, wat van hekel.
    Lekker naweek hou.

  • 49. ADRIANA  |  Mei 2, 2008 om 7 : 29

    Wip

    Lekker en jy? Net blerrie koud. Verlang jy na my?

  • 50. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 8 : 32

    Wip… Ek moet eers moer baie rooiwyn syp voorlat ek beginte hekel! Eish! En nou kan ek eers wee my sexy dok oos bq minder as 5 weke sien.

  • 51. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 8 : 39

    A3tjie…. Ek hoop jou ma se spens is darem vol koekies en goed.

  • 52. Salomè  |  Mei 2, 2008 om 8 : 52

    Ek gaan nie baie praat nie want ek moet met ‘n keyboard op die skerm tik. Die seuns het gisteraand uit pure excitement hot choklate op die keyboard uit gegooi. nou is helfte van die key’s gebogger. sal maar more ‘n ander een kry.

    Hoop julle hou lekker laaaangnaweek.

    Sam, ons sal definitief iets moet kry om jou besig te hou. Ek sien ‘n ding in die grootpad aankom met jou ledigheid.

  • 53. Salomè  |  Mei 2, 2008 om 8 : 55

    Sam
    Ek dink jy sal Hildatjie se patrone goed kan gebruik. [Niemand sal agterkm as jy dalk ‘n steek mis of laat val].

  • 54. Samantha q  |  Mei 2, 2008 om 10 : 42

    Saloompie…. Ek ry eerder ‘n ystevark sonner ‘n saal voorlat ek lemmetjie groen, poephol bruin en baba giggel blou ding brei of hekel. En ‘to top it all’, weet ekki wanne ek my petrol kaart ga kry nie. So ek ga met Jan tuis bly se karretjie ry.

  • 55. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 12 : 11

    Ek is te lui om te google of te wiki virri antwoord. Ek was of in std 9 of matriek toe dit die honderste herdenking was van die eerste ‘May day’. Ek gaan met my matriek jaar, so my antwoord sal 1891 wees. En dit was natuurlik die amerikaners wat besluit het…. Wie anders? En as j my gaan dwing om ‘n stad te noem, dan sal ek ma ‘n antwoord uit my duim moet suig…… Uhm……. Detroit sit vas inni peanut, so ek sal sê dit was Detroit in 1891

  • 56. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 9 : 59

    Adriana Magrieta Swanepoel! Wat is die blêrrie antwoord?

  • 57. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 10 : 00

    O ja…. More almal!

  • 58. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 10 : 48

    More Almal.

    Sam jou antwoord is verkeerd.

  • 59. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 10 : 57

    Hi Almal

    1880’s Amerika (1886?) Mayday weet nie, dis langnaweek nou moet ons werk 😦

    Adrie natuurlik verlang ek na jou, hoop jy is soet?😆 Is jy by ma? Laai seker weer ‘n groot hoop gevriesde kos in, mens kan ook net soveel pizza eet 😆

    Saloom Hot chocolate, hoe lus kry ek so vroeg in die oggend vir die lekker goed 😆

    Sam ek sal solank ‘n ystervark soek…. sonder ‘n ryding en met die dat jy nou nie wil hekel nie, sal die ystervark jou besig hou en orals vervoer waar jy wil gaan 😉

    Ek is al gevries van die koue…wat gaan hier aan? Hoop julle is lekker warm in die kooi! 😆

  • 60. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 12 : 05

    Wip… Ek het my nuwe kar gekry so jy kan maar ophou soek vir ‘n ystervark. Ek kak behoorlik vanni koue vandag. ‘n Mens kan ok NET soveel pyn verdra! Eish!

  • 61. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 2 : 04

    Sam nuwe kar, gelukkige meisiekind🙂

  • 62. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 2 : 18

    Wip, hoe het jy geraai.

    Jy is ook verkeerd, al het jy en Sam altwee feite beet.

  • 63. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 3 : 09

    In SA was dit vanaf 1994. 1890 in USA

  • 64. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 3 : 14

    Ouma Wip, ja jong, dit is nogal ‘n lekka perk om elke paar maande ‘n nuwe kar te kry😉

  • 65. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 3 : 18

    Sam, SA vier al baie langer as dit werkers dag. 1890 is nie die antwoord nie.

  • 66. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 3 : 19

    *fluister* Natuurlik het ek WEER die datums uit my duim uit gesuig

  • 67. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 24

    1958?

  • 68. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 25

    1886?

  • 69. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 27

    1887

  • 70. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 27

    1888?

  • 71. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 28

    1889?

  • 72. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 29

    A3?

  • 73. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 5 : 31

    Fok! Praat!

  • 74. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 5 : 42

    1869 Philadephia???? Sy sit lekker en word bederf en die res van ons moet nou aan ‘n vraag werk. In jou lewe😯

    Sam dis ‘n lekker perk! Word ek nou sommer groen! 😆

    Ek lêêê……….😆

  • 75. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 5 : 43

    B3 Waar is jy

  • 76. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 5 : 54

    Sam en Wip. Julle is ver uit. Ek maak slaai wat Hilda sal groen maak.

  • 77. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 6 : 42

    September 5 1882 New York????

  • 78. Wipneus!  |  Mei 3, 2008 om 6 : 44

    Watse slaai?

  • 79. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 6 : 47

    Wip

    Nee.

    Mengelslaai. Met alles denkbaar in.

  • 80. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 7 : 13

    1884

  • 81. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 7 : 14

    1872

  • 82. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 7 : 38

    Sam

    Jy is in die verkeerde eeu en land. Onthou ek vra waar en wanneer was dit besluit om dit orals te vier. Nie die gebeurtenis wat dit herdenk nie.

  • 83. Samantha q  |  Mei 3, 2008 om 8 : 29

    Aag 4kkit. Ek gee op. My laaste antwoord is 1904 of 1904 in Frankryk of Engeland. Gmpf!

  • 84. ADRIANA  |  Mei 3, 2008 om 8 : 36

    Sam.

    Jy is baie naby aan reg. Met die jaar, nie met die land nie.

  • 85. Samantha q  |  Mei 4, 2008 om 1 : 47

    Fok! Ek wou sê 1904 OF 1907.

  • 86. Samantha q  |  Mei 4, 2008 om 4 : 37

    EK KRY KOUD EN HET 4KIN MOER BAIE SEER! Ek het vandag nog net 3 keer uit die bed geklim om my blaas leeg te maak.

  • 87. Samantha q  |  Mei 4, 2008 om 4 : 39

    O ja…. Mirrag almal!

  • 88. Wipneus!  |  Mei 4, 2008 om 5 : 46

    1917 Rusland 1986 of 1996 in Suid Afrika. Adrie jy gaan bars as ek jou in die hande kry 👿

    Hello Sam en Adrie, ek vrek ook van die koue en die weer het vanoggend die modem uitgeslaan moes sonder my geliefde ADSL klaar kom.

    Hoop julle het lekker gerus😉

    Die koue is erg as mens nog seer het Sam!🙂

  • 89. ADRIANA  |  Mei 4, 2008 om 6 : 03

    Hallo

    Julle is altwee nog uit

  • 90. salome  |  Mei 4, 2008 om 7 : 14

    Workers’ Day is a national public holiday in South Africa and since 1994, it has been celebrated on 1 May of each year. It has its origins within the historical struggles of workers and their trade unions internationally for solidarity between working people in their struggles to win fair employment standards and more importantly, to establish a culture of human and worker rights and to ensure that these are enshrined in international law and the national law of those countries aligned to the International Labour Organisation. In pre-1994 South Africa, the demand for the annual observance of the day as a public holiday became a rallying point for workers and their trade unions and was one of a number of annually significant days to symbolise and mobilise resistance to the Apartheid government and its racial policies.

  • 91. salome  |  Mei 4, 2008 om 7 : 22

    International Workers’ Day is the commemoration of the Haymarket Massacre in Chicago in 1886, when Chicago police fired on workers during a general strike for the eight hour day, killing a dozen demonstrators. In 1889, the first congress of the Second International, meeting in Paris for the centennial of the French Revolution and the Exposition Universelle, following a proposal by Raymond Lavigne, called for international demonstrations on the 1890 anniversary of the Chicago protests. These were so successful that May Day was formally recognized as an annual event at the International’s second congress in 1891. The May Day Riots of 1894 and May Day Riots of 1919 occurred subsequently. In 1904, the International Socialist Conference meeting in Amsterdam called on “all Social Democratic Party organizations and trade unions of all countries to demonstrate energetically on May First for the legal establishment of the 8-hour day, for the class demands of the proletariat, and for universal peace.” As the most effective way of demonstrating was by striking, the congress made it “mandatory upon the proletarian organizations of all countries to stop work on May 1, wherever it is possible without injury to the workers.”

  • 92. Wipneus!  |  Mei 4, 2008 om 8 : 04

    Uiteindelik dankie Saloompie, waar was jy dan nou die hele naweek! Sy het ons “a workers weekend” besorg!

    Merrie perd, gee ons nie eers ordentlike leidrade nie, bv ‘n www plekkie om te krap 👿

  • 93. Samantha q  |  Mei 4, 2008 om 8 : 50

    Ek is NOGSTEEDS inni bed… En skielik klink 5 weke te kort om te herstel. Ek wonder nou net wat sou van die groeisel geword het as ek dit net da gelos het. Aan die anderkant het die ding my baie ongerief verskaf. Ek moet seker ma net sjarrap en die pyn verdra aangesien dit ‘n kwessie van KARMA was. Ek hoop net die weer klaar bietjie op sodat ek darem uit die bed kan klim. Ek het kla besuit om more twee keer te stort! Enigste probleem is…….. HOEVEEL MOVIES GA EK MOET KYK OM DIE TYD OM TE KRY😯 ❓

  • 94. salome  |  Mei 4, 2008 om 9 : 27

    jul het na Iz geluister, nou beveel ek Selena aan
    http://selena.selenaforever.net/

  • 95. salome  |  Mei 4, 2008 om 9 : 28

    Wip
    gehot-tjoklitte keyboard. . .

  • 96. Samantha q  |  Mei 4, 2008 om 11 : 54

    Saloom… Ek het Selena se dvd. Ek het ‘n ruk trug die movie gesien wa J LO Selena speel en somme dadelik besluit om die cd te koop. Ek het die cd loop en soek, toe kom ek af oppi dvd:mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: