Vloek

April 30, 2008 at 11 : 12 123 Kommentaar

Ek sal maar die hand in eie boesoem steek.  My taal is glad nie aanvaarbaar vir ordentlike geselskap nie.  Ek weet party dae nie hoe ek kan eet of bid met my mond nie.

Wat my deesdae opval is hoe baie die Suid-Afrikaanse programme kras taal gebruik.  Ek is seker die meeste mense gee nie om vir boerevloeke nie, maar dit is woorde wat ‘n 18 L beperking regverdig.  Die Engelse omroepers is veral skuldig om regtig onaanvaarbare woorde te gebruik.  Dit is seker nie so erg in Engels nie, maar ons sal dit nie sommer in Afrikaans gebruik nie.

Hoe voel julle?  Raak ons onsensitief vir ons taalgebruik?  Moet ons beter daarop let?  En die media, moet hulle weerspieël soos ons regtig praat? Wanneer raak dinge regtig kras?

Blogvraag:  In Kringe in ‘n Bos, watter woord gebruik Saul as hy kwaad raak?

Blogantwoord:  Sam was reg met Joan Booysens

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Heal the world Wie kan nog langnaweke bekostig?

123 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 14

    Eerste! Fok!

  • 2. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 15

    Nou tevrede? Huh?

  • 3. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 16

    Hallo my se maaikies! Dankie A3!

  • 4. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 18

    Sam

    Ek wonder net waar is al jou maatjies

  • 5. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 19

    A3, wat bedoel j met JY vloek te veel? Wat moet ek dan sê?

  • 6. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 20

    Sam

    Wip kan vir jou uitvind of ek lieg, maar ek het glad nie gevloek voordat ek 19 was nie. Ek vloek te veel vir my gewete.

  • 7. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 20

    Jyt seke vigeet om v hulle te sê daas ‘n nief blog

  • 8. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 23

    Ek het nie. Hulle is ook nie daar nie. Ek kan sien wie comment waar.

  • 9. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 23

    Jy kannie eers vloek spel nie! Jy het nog baie om te leer van kras vloek woorde.

  • 10. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 25

    Sam

    Ons weet hoekom jy nie jou ma soen nie.

  • 11. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 26

    Noudat ek daaraan dink.

    Die is darem moeronregverdig. Ek was al baie aangeval oor my vloekery en behalwe tannie Stienie het niemand ‘n woord oor jou te se nie.

  • 12. Bos  |  April 30, 2008 om 11 : 26

    Derde!!!

    Taal gebruik, hhmmmm, ja, sommige mense is seker baie kras en ek dink op sekere vlakke kan dit verbeter en ja ek vloek ook te veel, en rook en drink en o, ja, ek is besig om te skei, so ek doen nie nou sulke goed nie …….😆

  • 13. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 26

    Ek soen niemand nie.

  • 14. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 28

    Drieling

    Want jy vloek te veel.

    Bos

    Ek is net skuldig aan vloek en ‘n bietjie drink. Ek voel offended. Waar is jou boek oor die onderwerp?

  • 15. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 28

    BOS!!!

  • 16. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 32

    A3, en van 4kin wanne af 4kin vloek die 4kin ousie te 4kin veel? Ek vloek nie, ek praat in tale! Tsk! En auntie Stienie se gat in ‘n visblik!

  • 17. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 32

    Bos is ‘n bietjie skaam.

  • 18. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 11 : 33

    Adrie was ‘n vreeslike soet en voorbeeldige klein dogtertjie, geen vuil taal het uit haar mond gekom nie!

    Vloek sy nou in vreemde tale?

  • 19. Bos  |  April 30, 2008 om 11 : 33

    Sam!!!!!

    Hoe voel jy my beste ousie vriendin????? Sien jy kans om saam Adrie Nelspruit toe te ry???

    Adrie

    Geen boeke nie. Ek kan nie preek vir ander mense nie, veral nie as ek dit self doen nie.

  • 20. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 33

    Los v Bos. Sy skryf jou blêrrie boek!

  • 21. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 34

    Sam

    Waar moet antie Stienie so groot visblik kry?

    Tale!!!! Gmf!!!!!

  • 22. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 11 : 34

    Sam voel jy beter?

  • 23. Bos  |  April 30, 2008 om 11 : 37

    Het net gou kom inloer, sal weer oor so tien minute gou kom oe wys. Elke keer as ek wag dat iets van month end print dan kom loer ek in!!

    Sien netnou weer!!

  • 24. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 38

    Bos, ouma Wip…. Dis P**S seer! Ma ek lewe nog:mrgreen:

  • 25. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 11 : 40

    Sam

    Sal seker na die langnaweek beter wees 😆

  • 26. Verons  |  April 30, 2008 om 11 : 40

    Sam ek was eintlik EERSTE!! Toe ek inkom sien ek die nuwe blog en toe wil die fokken ding nie my comment vat nie!! Toe gaan ek uit en toe ek weer inkom sien ek jy is eerste toe sê ek maar TWEEDE toe wil die fokken ding alweer nie my comment vat nie!
    Ek besluit toe fok die blog ek gaan eers koffie soek!! Nou is ek terug en probeer maar weer!!
    En die moet sommer ook as my insetsel oor die fokken onderwerp ook wees!!!😆

  • 27. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 45

    Ek het vandag 6km gestap! My ma wil my moer en ek wil my drol sus moer! Ek vra haar om my asb tot by die ATM te ry solat ek geld kan trek. Sy kak mos toe in ha broek en ek strip toe my moer. Fok ha! Dis my ma se kar, wat EK ha gegee het, en EK gooi die petrol in. Gmpf!

  • 28. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 47

    MA!!!!

  • 29. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 48

    Sam

    Bly jy het dit oorleef. Wanneer kry jy jou hoerkar?

  • 30. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 51

    Hulle sê ek kry die 4kin ding vandag. Anders stap ek Vrydag Wilgers toe om die staples uit te haal!

  • 31. Adrie  |  April 30, 2008 om 11 : 53

    En hoe ver is dit?

    Kry ‘n taxi.

  • 32. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 55

    Ek het halfpad trug by die ouma marbles (rolbal) gestop. He he…. Hulle dog ek watch hulle game en alli tyd rus ek toe net op hul bankie!

  • 33. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 11 : 58

    @ Sam😆

  • 34. Samantha q  |  April 30, 2008 om 11 : 58

    Wilgers is ‘n goeie 10km + van my huis af en ek stap voor ek in ‘n taxi klim.

  • 35. Samantha q  |  April 30, 2008 om 12 : 01

    Ouma Wip… Speel jy ok marbles?😉

  • 36. Samantha q  |  April 30, 2008 om 12 : 05

    My battery ga nou nou kak. Ek praat later wee met julle

  • 37. Verons  |  April 30, 2008 om 12 : 05

    Sam jy moet maar vir my skree, ek bly mos nie baie ver van jou af nie ek sal jou Wilgers toe vat as jou suster probleme het!
    En van vandag af gooi jy fokkol verder petrol in daai kar van haar in nie!! Sy moet maar self sien en kom klaar!!!

  • 38. Samantha q  |  April 30, 2008 om 12 : 09

    Ek het ha in ha moer gestuur en glad nie petrol ingegooi nie. Sys hier uit met ‘n buskaartjie om gou iets inni stad te ga doen. He he…

  • 39. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 16

    Sam nee ek speel nie gewone marbles

  • 40. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 33

    Bye almal lekker naweek hou!! Ek is nou weg….

  • 41. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 33

    👿

    Ek gaan moord pleeg. Het iemand al vir my ‘n verskoning?

  • 42. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 36

    Adrie, werk jy nie flexi tyd nie

  • 43. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 37

    Middag almal!!

    Ja, vreemdeling is ok nou weer ‘n bietjie hier.

    Oor die onderwerp; Ek stem, ons raak hopeloos te sedeloos. Toe my oudste klein was het hy altyd sy pa betig as hy ‘n kras woord gebruik. Die middelste egter, kan net so lekker kras raak, maar nou kla die oudste nie mer nie. Hy sê “Ag ma, almal praat so” En dis net daar waar ek vasskop. Dis nie nodig dat ons sulke kras woorde gebruik nie. Daar is “mooi” skelwoorde wat vir my aanvaarbaar is (wat ouma natuurlik glad nie meer saam stem nie) soos blêrrie. Ek dink tog ons moet maar bietjie dink wat ons sê voor ons dit sê.

  • 44. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 38

    Nie amptelik nie en nie vandag nie. Agv fokken tydzones

    Ek gaan pluk iemand sommer uit sy bed uit.

  • 45. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 38

    Saloompie!!!!!!!!!! waar was jy net toe ek wou waai!

  • 46. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 39

    Samantha
    Jy lyk vir my sommer perdfris. Jou ou eie selwers. Ek is bly!

  • 47. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 40

    Adrie nou sal jy maar daar moet sit….. 😦

  • 48. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 40

    Salome

    Ek het jou al alles hoor se wat ek ook gebruik

  • 49. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 41

    Hallo Wip
    Man, ek het darem nou die Wit haas die pad gewys en dinge gaan nou rustiger. Laat my nou nie meer in ‘n bondel jaag nie.
    Gaan dit nog goed?

    Jislaaik, mens mis julle nogal hoor.

  • 50. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 42

    Adrie
    Ek dink jy is ok maar bietjie aan die besadigder kant. Daarom dat ons so uit die selle woordeboek uit skel.

  • 51. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 43

    Adrie
    En buitendien, ek comment net op jou blog se onderwerp. Het nie kom staan en skoor soek nie.

  • 52. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 43

    Saloom ek was ook maar besig, moes projekte afhandel – vandag einde van die maand, boeke afsluit, salarisse – ek voel stok flou!
    Ek mis ook my gespeel hierso, maar het darem gereeld ingesluip…moes maar net later werk👿

  • 53. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 44

    Verskoon maar vir Adrie Saloom sy baklei altyd met almal…. sy is nou weer geniepsig met daai lemmetjie omdat sy nie kan huis toe gaan nie

  • 54. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 46

    Ek loop oor 10 minute. Gaan gou saam met Liefie en die kinners Wimpy toe (WIE KOM SAAM?) Dan kuier ek weer.

    Ons internet dingetjie was bietjie op die koffie. Hulle reken hy het een of ander virus opgedoen. Liefie het hom vanmore gaan haal, en daarom sal ek nou weer kan kuier.

  • 55. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 48

    Oe! Salomè gaan op ‘n date!!! Geniet dit! 🙂

  • 56. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 48

    Wip
    Ek kan nie worrie as Adrie haar ou self is nie. Dis beter so.

    Adrie
    Ek bly glad nie so ver nie en gaan middag Cremora tert maak . . . Jy’s welkom.

  • 57. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 48

    Salome

    As hy darem weer werk.

  • 58. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 48

    Salome

    Ry eers more oggend.

  • 59. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 49

    Al het my “gunsteling” minister my hele naweek kom bedonner.

  • 60. Salomè  |  April 30, 2008 om 12 : 49

    Dankie Wip
    Sal aan julle dink as ek so smuuul aan my hoenderslaai.
    Eintlik verneuk ek want ek was gisteraand al op ‘n date. Ons het by die Casino gaan eet.

    Sien julle later.

  • 61. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 50

    Geniet Saloom.

    Hene Adriana watse werk doen jy?

  • 62. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 51

    Wip

    Hoe bedoel jy watse werk doen ek? Ek blog.

  • 63. Wipneus!  |  April 30, 2008 om 12 : 54

    😆 ja-nee, ek skud net my kop………………..

    Jy moet versigtig ry en lekker naweek hou!

  • 64. Adrie  |  April 30, 2008 om 12 : 56

    Wip

    Selfde vir jou

  • 65. Adrie  |  April 30, 2008 om 1 : 16

    Jennifer’s wedding day was fast approaching. Nothing could dampen her excitement – not even her parent’s nasty divorce.
    Her mother had found the PERFECT dress to wear and would be the best dressed mother-of-the-bride ever!
    A week later, Jennifer was horrified to learn that her father’s new young wife had bought the exact same dress!
    Jennifer asked her to exchange it, but she refused.
    ‘Absolutely not, I look like a million bucks in this dress, and I’m wearing it,’ she replied.
    Jennifer told her mother who graciously said, ‘Never mind sweetheart. I’ll get another dress. After all, it’s your special day.’
    A few days later, they went shopping and did find another gorgeous dress. When they stopped for lunch, Jennifer asked her mother, ‘Aren’t you going to return the other dress? You really don’t have another occasion where you could wear it.
    Her mother just smiled and replied, ‘Of course I do, dear. I’m wearing it to the rehearsal dinner the night before the wedding.’

  • 66. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 36

    Hallo daar , ek hoop hier is nog iemand oor ….of is almal al weg op langnaweek???

  • 67. Adrie  |  April 30, 2008 om 1 : 39

    Sadly not

  • 68. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 44

    Van vloek gepraat …..ons praat mos almal mooi ….party mense sit net die verkeerde konnotasie aan die woord.

    Ander ou se nou die dag vir my …..jou ma se e-pos
    Toe wonder ek ….my ma het nie eers e-mail nie …die ou tannie leef nie eers meer nie.

  • 69. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 45

    Adrie , is jou Europese customers al wakker. Bly om te sien jy is nog hier

  • 70. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 48

    Partykeer se n mens iets wat ander mense seerder maak as n vloekwoord…..dan loop hulle vir jare met daai seer rond

  • 71. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 51

    Jy moet net van hierdie preutse mensies onder druk sit, dan moet jy die woorde hoor wat uitkom…….

  • 72. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 1 : 52

    Van die mense wat nie vloek nie….hulle poep stink ook mos nie ???

  • 73. Adrie  |  April 30, 2008 om 1 : 57

    Stone

    Niemand diskrimineer teen die vloekers nie.

  • 74. Verons  |  April 30, 2008 om 2 : 12

    Daar is vloek en daar is vloek!
    Ek self kan ‘n matroos skaam laat kry maar ek weet waar om te stop en wanneer om my te “gedra” daar is net party mense wat eenvoudig net nie weet waar om die streep te trek nie en dit pis my af, ek meng ook nie te graag met sulke vuilbekke nie want dis nou een ding van vloek mens leer dit so gou aan en voor jy jou oë uitvee praat jy net so lelik…….
    Nee wat dis nie die moeite werd nie!

  • 75. Bos  |  April 30, 2008 om 2 : 24

    Loer net gou weer in!!

    Ja, ek vloek ook lekker maar daar is sekere woorde wat ek slegs sal uiter as ek hoogs de moer in is. Basiese vloek woorde soos moer, donder,bliksem en goed soos gat en pis is vir my soos alledaagse woorde. Ek tel my woorde voor mense want nie alle mense voel so oor daai tipe taal gebruik nie, so ek respekteer dit, maar anders se ek n ding soos ek hom sien en basta met die res!!

  • 76. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 39

    Ek stem saam ….ek vloek en ek vloek ook nie , en soos jy se Bos , voor party mense gebruik jy maar ander woorde .

    Ek het nou net met n manager gesels , en wou ek VLOEK …die moer ….ja ek loop met baie opgekropte woorde hier binne my …..en ek moet se dat die blog nogals baie help om van daardie furstrasie ontslae te raak

  • 77. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 43

    Boks wyn help ook om woorde beter te stel …….

  • 78. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 51

    Desiderata

    Go placidly amid the noise and the haste, and remember what peace there may be in silence. As far as possible without surrender be on good terms with all persons. Speak your truth quietly and clearly; and listen to others, even to the dull and the ignorant, they too have their story. Avoid loud and aggressive persons, they are vexations to the spirit.

    If you compare yourself with others, you may become vain or bitter; for always there will be greater and lesser persons than yourself. Enjoy your achievements as well as your plans. Keep interested in your own career, however humble; it is a real possession in the changing fortunes of time.

    Exercise caution in your business affairs, for the world is full of trickery. But let not this blind you to what virtue there is; many persons strive for high ideals, and everywhere life is full of heroism. Be yourself. Especially do not feign affection. Neither be cynical about love; for in the face of all aridity and disenchantment it is as perennial as the grass. Take kindly the counsel of the years, gracefully surrendering the things of youth.

    Nurture strength of spirit to shield you in sudden misfortune. But do not distress yourself with dark imaginings. Many fears are born of fatigue and loneliness. Beyond a wholesome discipline, be gentle with yourself. You are a child of the universe, no less than the trees and the stars; you have a right to be here. And whether or not it is clear to you, no doubt the universe is unfolding as it should.

    Therefore, be at peace with God, whatever you conceive Him to be. And whatever your labors and aspirations in the noisy confusion of life, keep peace in your soul. With all its sham, drudgery and broken dreams; it is still a beautiful world. Be cheerful.

    Strive to be happy.

    — Max Ehrmann, 1927

  • 79. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 52

    Nou raak ek lekker DIEP

  • 80. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 55

    Stand before me on the Sign of Infinity all you of the Earth.
    With the granting of “The Law of Probenation” comes the application of change. I will give you the key. And with this knowledge, please realize, comes the responsibility of sharing it. I will show you the way:
    (It’s very simple).
    Throughout the Universe there is order. In the movement of the planets … in nature … and in the functioning of the human mind. A mind that is in its natural state of order is in harmony with the Universe, and such a mind is timeless. Your life is an expression of your mind. You are a creator of your own Universe, for as a human being you are “free to will” whatever state of being you desire through the use of your thoughts and words.
    There is great Power there.
    It can be a blessing or a curse.
    It’s entirely up to you, for the quality of your life is brought about by the quality of your thinking.
    Think about that. Thoughts produce actions. See the pettiness and the envy and the greed and the fear and all the other attitudes that cause you pain and discomfort.
    Realize that the one thing you have absolute control over is your attitude. See the effect that it has on those around you, for each life is linked to all Life and your words carry with them chain reactions like a stone that has been thrown into a pond. If your thinking is in order, your words will flow directly from the heart, creating ripples of love. If you truly want to change your world, my friends, you must change your thinking.
    Reason is your greatest tool. It creates an atmosphere of understanding which leads to caring which is…Love. Choose your words with care.
    Go forth … with Love.

  • 81. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 2 : 55

    Nog n bietjie dieper……

  • 82. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 09

    Stone

    Ek is nou hier tot die son sak.

    My blog is juis daar vir mense om stoom af te blaas.

  • 83. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 12

    Eish! Is da nog ‘vlak’ mense hier?😉 Hallo Rollende klip

  • 84. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 12

    Klip

    Jo!! Stadig jong!! Jy raak nou heeltemal te diep so voor n lang naweek!!! (Maar dit is waar en baie, baie mooi!!!)

  • 85. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 13

    Sam

    Jaaaaa

  • 86. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 14

    Hallo Bos, A3

  • 87. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 16

    Lo Sam en A3

  • 88. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 18

    Hi Bos en Sam

  • 89. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 19

    Die blog is nou stadiger as kanker

  • 90. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 19

    My middag is heel aangenaam ten spyte dat ek my nog op kantoor bevind.

    Mej Bosselina, ek hoop jy het jou maandeinde bevredigend voltooi.

    Mev Samantha, ek hoop jy herstel na wense.

  • 91. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 20

    Ag net sodra ek dink ek is los dam loop hier iemand in , en ek kan mos baie praat ,

    Welkom terug Sam ,Bos, en al die rooflesers

  • 92. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 20

    Wie se kanker is stadig? Huh?

  • 93. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 21

    Hier moet ek sit en hoop julle steek nie kerse op vannaand nie

  • 94. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 21

    Bos

    My posduif probeer sy uiterste bes om by jou ‘n draai te maak.

  • 95. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 22

    Klip

    Jy beter sommer bid ook, ek moet vanaand nog pak. TSK

  • 96. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 23

    Adrie

    Nee, is eintlik nog besig, ons het so ligte krag onder brekeing gehad vir so 45min, niks ernstig nie, so terwyl my goed op die ander program druk, kuier ek hier, so as julle sien ek raak vir rukkies weg is dit omdat ek nog iets print!

  • 97. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 24

    Klip! Jy kan soveel praat soos jy wil. Bly jys hier. Huganit?

  • 98. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 28

    Adrie

    Hy is oppad terug.

  • 99. Verons  |  April 30, 2008 om 3 : 28

    Ja fok ek moet ook nou sit tot toemaaktyd, die fokken baas weier dat ons bietjie vroeër moet loop!
    Is seker omdat ek hom de moer in gemaak het nou kak almal!
    Hy wil mos my inteligensie mos onderskat en toe vertel ek hom mooi dat hy nou die verkeerde een se inteligense onderskat het en maak toe sy naam gat voor al sy bestuurders!
    Hy is nie bietjie die moer in nie! Maar hy het probeer om my naam gat te maak en toe ontplof die koek in sy eie gesig op!!! DOOS!!

  • 100. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 28

    Dit gaan sommer puntjie in die windtjie

  • 101. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 31

    So gepraat van posduifies…. Ek wonner hoeveel sit op my stilasie by die werk. Eish! Ga my seke ‘n week vat om deur alles te lees.

  • 102. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 31

    Ek wil ook n baas wees ….en almal afgee wat vroeg wil loop

  • 103. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 32

    Verons

    Hoe laat is toemaak tyd vandag?

  • 104. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 33

    ‘n Week?

    Maar hoe de duiwel sal jy dan kan blog???

  • 105. Samantha q  |  April 30, 2008 om 3 : 34

    MA! Net ek mag die doos woord gebruik! Sê v ma se baas ek sê hys ‘n groot doos!

  • 106. Adrie  |  April 30, 2008 om 3 : 35

    Sam

    Van wanneer af het jy eksklusiewe regte op daardie woord?

  • 107. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 35

    Bos , ek hoop net nie hulle maak die laeveld se hekke toe voor Vrydag nie ….ek wil nog inkom.
    Die higway hier by ons is lekker besig……

  • 108. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 36

    Sam jy kan die woord gebruik , ek is meer bevoorreg , ek is een😆

  • 109. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 42

    Klip

    Druk in, jy het mos GP nommer plate?😆

  • 110. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 46

    Adrie

    Posduif!! Dit is nie baie exciting nie, maar kyk maar wat jy wil bylas en of jy dit wil gebruik!!

  • 111. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 50

    BOS nee ….MP nommer plate , maar myne is nog in spyker skrif

  • 112. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 50

    My bakkie is so oud hy ry nog soos daai anner oom se trekker op kragparrafien

  • 113. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 51

    Klip

    O, wel ek sal dan maar vir hulle vra om die hekke oop te hou en nie die paaie op te rol nie!!

    Mooi ry!!

    Adrie

    Nog n posduif ….

  • 114. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 52

    GP = groot potholes
    MP = moerse potholes
    FS = fokken slote

  • 115. Bos  |  April 30, 2008 om 3 : 53

    Klip
    🙂 Nee wat dit is nie so erg nie, as jy hier kom en daar is twee gate voor vir jou voete dan het ek saam gestem!! En as jy groot kuite het gaan ek darem lekker lag want dan wil ek jou bakkie sien!!

  • 116. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 55

    Adrie , jy moet net nie vergeet om n ietsie lekker sterk ook in te pak nie .

    7 uur loop ek hier uit …en dan gee ek …@#$%^ verder om

    Gelukkig kan die rally ouens darem ook in die donker ry

  • 117. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 56

    Ek het moerse kuite , maar hulle het nog nie afgesak nie …hulle sit nog hier om my pens😆

    Bos ek het kultuur ..ek dra nog safari suits met n yster kam in my kous

  • 118. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 3 : 58

    Ek wou nou die dag my deel vir die samelewing bydra, toe gaan probeer ek bloed skenk….en wragtag , my bloed groep het verval

  • 119. ADRIANA  |  April 30, 2008 om 4 : 00

    Safari Suits????

    Eeuw!!!

  • 120. Rolling Stone  |  April 30, 2008 om 4 : 01

    Petrol op met 55c en diesel met 71c volgende week , ek sal hierdie naweek sommer die hele jaar se ry moet klaar ry

  • 121. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 06

    Ek ruil my kar vir ‘n goeie donkie.

  • 122. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 07

    Hoekom is Sam weer se stil?

  • 123. Adrie  |  April 30, 2008 om 4 : 09

    Bos se blog is op.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: