Voorheen bekend as latswaaiers

April 28, 2008 at 3 : 25 371 Kommentaar

As ek moet eerlik wees, ek verag ‘n onderwyser.  Ironies, as ‘n mens in aanmerking neem dat ek dit baie erenstig op ‘n stadium as ‘n beroep oorweeg het.  Omtrent die helfte van my vriende is ook onderwysers.  Ek sê altyd ek is vriende met hulle, ten spyte van hulle werk. 

Ek is nie suur omdat ek nie ‘n onderwyser is nie.  In teendeel, ek sou ‘n baie swak onderwyser gewees het.  Ek mag briljant in my vakgebied wees, maar ek kan nie my kennis oordra nie.  Nog erger, ek sou nie ‘n kind kom bereik het nie.  Daarom is ek vandag in ‘n beroep waar ek glad nie kinders of selfs mense sien nie.  Ek was slim genoeg om dit vroeg in my lewe te besef.

Hoekom raak mense vandag nog onderwysers?  Het dit dalk te doen met die feit dat dit een van die maklikste kursusse op universiteit is?  Sodat hulle vir die res van hulle lewens kinders kan wees?  Dalk omdat hulle dit nie in die grootmens wêreld kan maak nie?  ‘n Geval van ‘n groot padda in ‘n baie groot dam. 

Onderwysers is vinnig met verskonings oor hoekom hulle nie uit blink in hulle werk nie.  Ek gaan dit nie hier herhaal nie.  Feit is ons onderwys is in ‘n krisis.  Een van die hoofredes is dat die verkeerde mense onderwysers raak.  Hoe behoort dit opgelos te word?  Eerstens:  Betaal ‘n goeie onderwyser wat hy/sy werd is.  ‘n Kompetiewe salaris sal meer mense na die beroep lok.  ‘n Mens wil gerieflik lewe en daarvoor skiet ‘n onderwyser se salaris ver te kort.  Met meer mense, kan daar gekies en gekeur word.  Tweedens:  Ontwikkel ‘n stelsel waarmee goeie potensiële onderwysers gekeur kan word.  Derdens:  Laat net die wat die nodige vaardighede het onderwysers word.

In kort – Gee die onderwys professie status sodat dit ‘n gesogte keuse onder skoolverlaters word en kies dan die room. 

Ek het vir niemand meer respek as vir ‘n goeie onderwyser nie.  Mense wat hulle roeping probeer vervul teen ‘n belaglike salaris en in moeilike omstandighede.  Die mense wat die jeug van vandag na die beste van hulle vermoë opvoed.  Wat hulle vorm en die leiers van die toekoms maak.  Ek haal my hoed vir julle af.

Blogvraag:  Wie is die Misoes (ekskuus, ek bedoel Minister) van Onderwys?

Blogantwoord:  Swede was in 1979 die eerste land wat lyfstraf verbied het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dorings se missie Heal the world

371 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 41

    Dankie Stone, hier gooi ek vir jou ‘n paar Libiërs en al hulle data wat êrens in die woestyn verlore geraak het

  • 2. ADRIANA  |  April 29, 2008 om 5 : 41

    Wip

    Ek gaan nie. Maar Rose se missie sal jou goed keuring wegdra. Ek belowe.

  • 3. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 42

    Jong en die meeste mans kan lekker poep as hulle pp

  • 4. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 43

    Adrie jy het die verkeerde inskrywing gepost jy het gesê jy gaan rose se missie doen ek lees van healing en sulke goed…. jy sal baie moet doen om my ego te heal….

    Stone ek werk vir myself miskien 12 uur as ek volgende maand wil eet en shop

  • 5. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 43

    Ek sal aan enige optog deelneem , solank ek net nie pienk hoef aan te trek nie

  • 6. ADRIANA  |  April 29, 2008 om 5 : 45

    Hoekom poep klein dogterjies nie?

    Hulle kry eers ‘n poephol wanneer hulle die dag trou.

  • 7. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 45

    Nee maar dan moet ons kom help …..ek werk net 14 dae van die maand , en die ander 14 mors ek net geld en word vet

  • 8. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 46

    Ek begin dink aan ‘n geslags verandering hier in my ou jare, dit kan net nie meer so aangaan nie, nou vlei sy my en sê ek gaan die inskrywing van Rose geniet, en weier botweg om te erken sy het ons sommer net vergeet, dis natuurlik al daardie gedokterde rooi koeldrank wat van Heksie se party oorgebly het… pluk ek die verdomde bloomer op, die merrie laat my nou nog gewig ook verloor van al die stres

  • 9. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 47

    Adriana…..dit maak nou sommer baie sin …ek het gewonder hoekom word ek n poephol genoem*S*

  • 10. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 48

    Nou is ek lus vir ROCK en ROLL

  • 11. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 48

    Stone ons gaan more optog hou teen hierdie geslagsdiskriminasie – daar word openlik teen ons Rose gediskrimineer!! Trek rooi aan ons is Rooi rose.. onthou die plakaat!!! Ek het darem al een aan my kant. Beter vir Sam gaan wakker maak….Saloompie ook

  • 12. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 49

    Stone het jy nie vir ons ook werk daar nie… skop jou winamp in met ‘n Rock & Roll song

  • 13. ADRIANA  |  April 29, 2008 om 5 : 50

    Wip gaan loop? Ek moet foto’s daarvan neem.

  • 14. ADRIANA  |  April 29, 2008 om 5 : 51

    Wip

    Dan betoog julle teen iets wat nie bestaan nie.

    Die blog gaan oor geel rose.

  • 15. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 52

    Ja ek en Stone het die optog gereël, ons loop voor met die groot banier:

    WEG MET DISKRIMINASIE TEENOOR ROSE

  • 16. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 53

    Dis oranje rose en daar is nie eers rose nie

  • 17. Adrie  |  April 29, 2008 om 5 : 53

    Ek sal persoonlik beeld vir julle gaan bel.

  • 18. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 53

    Dis oranje rose en daar is nie eers dorings nie

  • 19. Adrie  |  April 29, 2008 om 5 : 54

    Ag fok

    Jou blog het glad nie eers sterre nie.

  • 20. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 54

    Koerante toe hardloop gaan nie help nie, Stone wat luister ons nou op jou winamp

  • 21. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 54

    Ok ek sal die drift kry as julle more met die optog begin ,

  • 22. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 55

    Nou dis onder die maan en sterre daar waar mens vry man dis nie maan en sterre onder…… op die groen grassies

  • 23. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 56

    Stone jy kan nie nou van drift praat nie jy moet voorbereid wees oop oë met die merrie, sy loop paaie om ons eie poeph@l

  • 24. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 56

    Nee ek sit hier en luister na JAC ……ek moet n bietjie my media player opfire …

  • 25. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 57

    Fire hom Stone!!!! Gee hom gas…wat luister ons

  • 26. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 58

    OK ……skuus ek is so n bietjie stadig …WIP ek loop voor saam met jou in die optog ……weg met diskriminasie ….maar o fokkit hoe gaan ek met n bra lyk en met hoe hakskoene oor die weg kom???

  • 27. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 5 : 59

    Poison , van Alice Cooper …is my gunsteling

  • 28. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 59

    Ons sal ‘n plan beraam moenie bekommerd wees nie ek sal gou Tannie Evita op die lyn kry

  • 29. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 5 : 59

    Ons luister poison…..♪ tra la di da bam bam boem ♪ ♪

  • 30. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 00

    Almal vir een en een vir almal …..

  • 31. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 01

    Oom Vlokkie is aan my kant.

    Sam hou nie van blomme nie.

  • 32. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 01

    Pragtig Stone ons sal dit skreeu niks se geviva by ons nie…uh uh almal vir een en een vir almal Rose bo

  • 33. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 02

    Poison is my ringtone

  • 34. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 02

    Kyk ek sal seker met alles reg kom , maar daai G string …nee dan bly ek maar poephol….ek wonder of antie Evita een dra….

    Wip wat gaan ons dan alles aan die brand steek om van hierdie diskriminasie af weg te kom ??

  • 35. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 03

    Oom Vlokkie whaahaa dis een.

    Waar is Sam, sy het seker nou nog ‘n staple verloor tsk

    Jy het nog tyd om onverskoning te vra… Tannie Evita sê sy kom saam stap….

  • 36. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 03

    Your cruel device
    Your blood like ice
    One look could kill
    My pain, your thrill
    I want to love you, but I better not touch (Don’t touch)
    I want to hold you but my senses tell me to stop
    I want to kiss you but I want it too much (Too much)
    I want to taste you but your lips are venomous poison

  • 37. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 04

    Ons steek uhm mans se onderbroeke aan die brand..

  • 38. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 04

    Ja Adrie ek weet Poison is jou ringtone…. merrie!! Pluk ek my kierie nader

  • 39. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 05

    Wip

    Oom Vlokkie sal jou vuil pote was voordat ek om verskoning vra.

  • 40. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 06

    Skop my win amp in met die Briels

  • 41. ADRIANA  |  April 29, 2008 om 6 : 06

    Ek kon nog nie bitch as ‘n MP 3 kry nie.

    My drieling het nie van Girls just want to have Fun gehou nie.

  • 42. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 06

    Wie is oom Vlokkie is hy ryk, Ouma kan nie meer leef op hierdie karige pensioentjie nie

  • 43. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 07

    Wip

    Watter oom Vlokkie ken jy wat voete was?

  • 44. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 08

    Hoekom is jy nou weer Adriana? Ek sweer daar is fout… die blikkie moet geskud word…

    Tjiengeling tjiengeling Klip ek soek ‘n geldjie vir Adrie/Adriana se terapie fonds

  • 45. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 08

    Wipneus

    Ek sien nog nie jou commitment by Rose se Missie nie.

  • 46. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 09

    WOW ……en vir elke onderbroek , n G string ……hoe laat moet ek aanmeld??

  • 47. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 09

    Kyk en nou groot oog vir Adrie wie is oom Vlokkie???

    Stone wat doen jy daar in jou laai?

  • 48. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 11

    Wip

    Ene Meneer Adriaan Vlok.

  • 49. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 11

    Adrie van watse commitment praat jy nou hartjie, Stone ek flippen skud die blik…. dis tyd

  • 50. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 11

    WIP ek het vir jou Poison se woorde op jou blog gepost ..maar jy ken dit seker uit jou kop uit ….

  • 51. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 12

    Wip

    Gaan kyk op Rose se missie en se jy gaan help.

  • 52. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 12

    Adriaan Vlok o my jinne, nee my kind Ouma doen nie die voete was ding nie, my maag is in elk geval te groot om my of enige iemand anders se voete te was

    Skop Tannie met die Rooi Rokkie nou in op my win amp

  • 53. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 12

    OK OK hier is 1000000 ZIM $, ek hoop dit help

  • 54. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 14

    Stone

    Is jy lelik? Ek het niemand se geld gevra nie.

  • 55. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 14

    Oom Vlokkie was lankal terug my baas …het nogal na n paar van sy bevele geluister .

  • 56. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 16

    Adrie ek het al gesê ek is deel van die projek, maar skielik word die rose nou gevra vir hulp!!! Nou word daar weer teen die dorings gediskrimineer, môre sal daar onderbroeke en g strings gebrand word…. jy kom net al dieper in die bollie in

    Stone hoe laat kan jy aanmeld vir daardie toi toi dinge moet voortgaan ons sal die blog more nie kans gee om te kan operate nie…… ons gaan toi toi….

    verskoning Adrie???

  • 57. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 16

    Nee , gee maar net die blikkie .

    As alles nou verbrand is om hierdie diskriminasie ding uit die weg te ruim sal ek met graagte vir al die dames n pedikuur gee

  • 58. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 17

    Dankie Stone elke paar dollars selfs die zim flentertjies help hierdie is ‘n dringende saak soos jy nou self kan sien

  • 59. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 18

    Ek is net na 7 more oggend hier …..met vieriekies en parrafien

  • 60. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 19

    Adrie die geld is nie vir jou nie, dis blikkie skud vir terapie!! Jy het genoeg geld van jou eie om te blaas…

    My hartjie Ouma gaan jou dokter toe neem dat hulle net kyk of die golfies nog kontak maak

  • 61. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 20

    My aflos is seker al op pad , ek moet gou my skof “op wrap”

    Ek sien julle dames more oggend .

    Net een ding …ek skeer nie weer my baard nie en julle ook nie julle beenhare nie ….

  • 62. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 20

    Stone jou samewerking word baie waardeer, ek hoop jou werk besef hoe lojale persoon jy is..

  • 63. Rolling Stone  |  April 29, 2008 om 6 : 22

    Lieflike aand vir julle ……droom van dorings , ek gaan beslis van n paar rose droom

    Ta Ta
    @}~~~~`

  • 64. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 22

    Bye Klip lekker aand, ek belowe ek sal nie skeer nie… ughhh!!

  • 65. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 24

    Wip

    Kom ek verduidelik vir jou in Afrikaans.

    Dorings – alles wat ek skryf wat giftig is.
    Rose – As ek iets doen wat goed is.

  • 66. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 26

    Ek weet maar toe word dit Dorings en Rose, manlik en vroulik ons is dorings en rose wat hier saam kuier. Tog so oorspronlik vir Ouma watse giftigheid praat jy nou weer van?

    Hei gaan jy nooit weer huis toe nie….is jy kwaad vir jou huisie

  • 67. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 28

    Terloops ek is mal oor jou volgende inskrywing…hierdie is ‘n sakie wat my na aan die hart lê

  • 68. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 33

    Wip

    Op die blog is ‘n seuntjie ‘n staan, ‘n dogtertjie ‘n sit.

    En nee, ek gaan nog lank hier bly.

  • 69. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 35

    Delete asb gou my comment op Rose se missie ek wil dit verander
    dankie

  • 70. Adrie  |  April 29, 2008 om 6 : 36

    Verander solangs, ek sal dit nou delete.

  • 71. Wipneus!  |  April 29, 2008 om 6 : 46

    Thks

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: