Dorings se missie

April 27, 2008 at 8 : 08 71 Kommentaar

Om mee te begin, het ek my blog begin as ‘n forum waar mense mekaar kan ontmoet.  Ons het vriende op ‘n ander blog geraak en was genoodsaak om ander weivelde te soek.  Ek is dus ‘n skivvy vir my blogvriende, ek sit elke dag ‘n nuwe post op sodat hulle deur die dag met mekaar kan kom praat en kan stoom afblaas as dit nodig is.  Dit is lekker om iemand te vloek, maar dit is nog lekkerder as ander mense ook die iemand vloek. 

Ek is nogal verstom oor watter groep mense op my blog verenig word.  Hier tel goed soos status, velkleur, opleiding, rykdom, geloof ens nie.  Basies al wat tel is persoonlikheid.  Of jy het wat dit vat om dit hier te geniet of nie.  Borrelende persoonlikhede raak vinnig gevestig en met ‘n skootjie fantasie sal jy jou gate uit geniet.  Dan moet jy kan kophou, dikwels word daar geen sin gepraat nie.  Of net meer korrek, min mense weet waaroor word daar gepraat.  Dus moet jy maar net inval.

Dorings het min reëls, juis om spontane deelname aan te wakker.  So min, dat ek skaars aan een kan dink.  Een besliste een is, dat jy nie ‘n ander se naam mag steel nie.  Daar sal erenstige nagevolge wees en jy sal nie daarvan hou nie.  Jy hoef geen respek teenoor niemand te hê nie, maar vir God sal jy hier eerbiedig.  As jy jou vir ‘n toffie uitgee (en dit sluit myself in) sal jy gekou word.  En verder maak ons dit aan soos wat dit nodig word.

Ons hou van Helen Zille (party onder dwang) en sing graag al 4 strofes van die stem.  Ons luister dieselfde radiostasie en hou van ‘n sekere nuusleser.  Ons is trotse Afrikaners en beskerm mekaar se rûe.  Ons weet dat oom Vlokkie kroonwild is.  Ons het verskillende titels en is baie trots daarop.

Ons is dus basies ‘n mal spul, wat jy moontlik as vriende wil hê, maar beslis nie as vyande nie.  Noem ons bitches, maar moet ons nie dom noem nie.  Vat aan een en vat aan almal.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Streepsuiker Voorheen bekend as latswaaiers

71 Kommentaar Add your own

  • 1. sonkind  |  April 27, 2008 om 9 : 57

    Bwahaha – en toe is ek tog hierdie keer eerste. Seker omdat al die ander iewers langnaweek hou. Ongelukkig het Liefie gewerk, maar volgende week is dit ons beurt!

    Ek hou van hierdie mal spul, normale mense het my nog altyd bang gemaak, BAIE bang😈

  • 2. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 8 : 35

    😆
    Kyk nou net hoe mooi beskryf Adrie ons!

  • 3. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 06

    He He

  • 4. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 14

    Rus jy lekker Adrie?

  • 5. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 25

    Hmmmmm

    Ek blog net met een oog oop.

  • 6. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 25

    Testing 1 2 3

  • 7. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 27

    EK KAN WEE BLOG! HIE HA!

  • 8. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 28

    DRIELING!!!!!!!!!

  • 9. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 29

    DRIELING!!!! WIP!!!

  • 10. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 30

    Hoe gaan dit? Mag ek weer grappies maak?

    Sam het my Vrydag uit haar kamer gejaag omdat ek haar laat lag het.

  • 11. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 31

    Ek sing somme van blydskap!

  • 12. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 32

    Red ons daarvan.

  • 13. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 33

    I feel pretty, o so pretty…..

  • 14. Liewe Heksie  |  April 28, 2008 om 9 : 35

    Tannie Ousie

    Ek het nog rooi koeldrank van my verveldag.

  • 15. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 35

    Ek het amper my industrial size staples geskeer vanni lag!

  • 16. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 39

    LH! Huganit my se kjind? Het B3 jou geskenk v jou gegee? Skink daai rooi koeldrank suster, skink!

  • 17. Liewe Heksie  |  April 28, 2008 om 9 : 40

    Watse geskenk Tannie Ousie?

    B3 se tannie kan nie van Tannie Verslonsie se rooi koeldrank kry nie. Tannie is op merikattie.

  • 18. Liewe Heksie  |  April 28, 2008 om 9 : 43

    Tannie Ousie

    Tannie Wipplank is baie lelik met my. Sy lag vir alles wat ek se.

  • 19. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 43

    Sam !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ek het so na jou verlang, smack!! gee ek jou ‘n klap soen

  • 20. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 44

    B3 het seke AL jou se tjoklits opgeëet! Moeti worry oori pille nie, ek drink dit net inni aand

  • 21. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 46

    WIPPIE!!!

  • 22. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 46

    Dit klink of jy sommer baie beter is Sam!

    Liewe Heksie moet nou nie weer aan die skinder gaan nie, sies Ouma Levinia het jou mos nie so geleer nie!! tsk

  • 23. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 46

    Ha Ha Ha

    Ek het die dag beleef waarop Sam gesoen word.

  • 24. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 47

    Adrie jy is nou net jaloers!!

  • 25. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 48

    He he!

  • 26. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 48

    Adrie jy is nou net jaloers!!

  • 27. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 49

    Sam is deur pyn en leiding sy soek bietjie TLC. Hier’s vir jou ‘n mooi bos blomme en ‘n tjoklit Sam. (Kyk ek Adrie vermakerig aan)

  • 28. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 51

    4kit! Eks blêrrie moeg. Voel of ek nog 3 jaar lank kan slaap

  • 29. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 52

    Wip

    As drieling vreet ek al Sam se tjoklits op. Sam het mos weer alles van Karma geleer.

  • 30. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 52

    Sam jy moet dit maar rustig vat (ernstig) en slaap maar, dit kan nie kwaad doen nie. Die lekkerte is jy hoef nie werk toe te gaan nie. hie hie

  • 31. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 53

    Sam

    Jy hou my al 3 dae uit die slaap op mxit.

  • 32. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 53

    Dankie Wip! Dis pragtige blomme. Kom dit uit jou tuin?

  • 33. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 53

    Karma?

  • 34. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 54

    Sam

    Slaap????? Neva.

  • 35. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 54

    Ja Sam ek het dit spesiaal vir jou gegroei, die plant se naam is Sam.
    Jinne mxit julle 24/7

  • 36. Samantha q  |  April 28, 2008 om 9 : 55

    A3! Jyt saam geleer van karma! Tsk!

  • 37. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 56

    Adrie is die stoutste dogterjie wat ek ken..

  • 38. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 58

    Sam

    Ja, maar ek kon die afgelope week lag soveel as wat ek wil. Jy nie. Raai wie het vir die gelag betaal. Letterlik – seker Discovery.

  • 39. Adrie  |  April 28, 2008 om 9 : 59

    Wip

    Soos Hugh Grant in 2 weeks notice se.

    Dit is absurb. Het jy al die dogtertjies al ontmoet?

  • 40. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 59

    Julle moenie lag nie, Ouma is ook nou op mxit – ek moes vinnig leer dit gaan maar nog moeilik, ek kry gereeld boodskappe terug wat sê waar’s jy nou, want ek moet blog en mxit gelyk…ek neem aan dit kort bietjie oefening!

  • 41. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 02

    Ek weet nie of ek al, al die stoute dogtertjies ontmoet het nie, maar in my klein prentjie lyk dit so:

    stout baie
    stouter Sam
    stoutste Adrie

  • 42. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 02

    My ma dink nie julle is snaaks nie. Ek het nou so gelag dat krul van d pyn! Ha ha! Discovery betaal! He he he!

  • 43. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 02

    🙂

    Wip

    Dan moet jy weet, blog (‘n paar), mxit, epos en donners baie werk. Dan is jy ‘n expert van kommunikasie.

  • 44. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 03

    Vryf ek gou Sam se wond, sorry tannie

  • 45. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 04

    A3 is die stoutste! A3 is die stoutste!

  • 46. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 05

    Adrie jy moet my tips gee, ek kan nie meer hou nie….dit is net te veel vir my, ek het altyd gedink ek is goed op multi tasking, probleem is die werk hoop op….en ek kry sulke skewe, kwaai kyke van teddie…..ons kan tog nie blogs eet nie…hoor ek deesdae?

  • 47. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 06

    Wip

    Jy is nie die eerste een wat daardie trappe van vergelyking maak nie. Ons drieling het dit baie gese, voordat ons bliksempies geword het.

  • 48. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 06

    Eish! Hie kom die warm water bottel wee…..

  • 49. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 06

    Adrie is die stoutste! Klink daar ‘n koor van stemme op

  • 50. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 07

    Jinne Sam, moeder Sam bederf jou!

  • 51. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 07

    Adrie vryf jy nie Sam se wond nie, dis seer, is altwee jou oë al oop?

  • 52. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 08

    Wip

    Selfs die Bybel se kos vir die siel is belangriker.

    Sorry Tannie Sam-se-bloed-ma

    Sal nou baie erenstig gesels.

  • 53. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 09

    Wip

    Sam het 2 hande. Sy kan self vryf as dit nodig is. Ek weet waar sit daardie wond.

  • 54. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 09

    Wip, almal sê dit tot hulle ons met die hand groet! Dan wonder hulle maar net…..

  • 55. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 10 : 09

    Julle ek gaan gou winkels toe, terwyl Sam bietjie gaan rus met die warmwater bottel en Adrie die ander oog ook oopmaak om te gaan stort!

    Soet wees hoor!

    Cheerio

  • 56. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 10

    Ek sien hier is alweer heelwat rooflesers. Ek hoop julle pie julleself nat van die lag.

  • 57. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 11

    Baai Wip!

  • 58. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 14

    A3, daas net 2 ander saam met ons. Miskien is hulle bang v ons.

  • 59. Samantha q  |  April 28, 2008 om 10 : 17

    Ek gaan gou d blogs lees wat ek gemis het. Check jou later op mxit.

  • 60. Adrie  |  April 28, 2008 om 10 : 19

    Sam

    Sien later dan. Wie kan hulle blameer dat hulle bang is?

    Hulle het Eden nog nie met die hand gegroet nie.

  • 61. KruidjieRoerMyNie  |  April 28, 2008 om 1 : 42

    GhallO. Bly om te sien jy lewe nog Sam. Staples en al. Ek dink ek gaan my blog in ‘cash’. Niks meer issues om oor te skryf nie. Sal maar net van A3 sin kom lees. Lekker af-dag verder.

  • 62. Adrie  |  April 28, 2008 om 4 : 04

    Roer

    Jy moet Sam maar verskoon, my vorige blog het haar ontstel.

    Ek sal verseker issues he tot ek die dag sterf. Dus gaan jy nog lank lees aan my blog. Ek beplan om 133 jaar oud te word.

    Maar ek is seker jy sal nog genoeg issues kan uitgrou voor die einde van jou lewe.

  • 63. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 5 : 00

    Adriana Swanepoel, ek sien nou eers hoe lelik het jy met Sam baklei gister! Wag net tot môre oggend, streepsuiker is jou voorland! Die vrou lê daar en krul van die pyn, met ‘n warmwatersak, sy is heeltemal ge-overdose van die myprodol, die staples hang halfpad uit, die helfte het al verloor…. jy wag tot sy op haar swakste aan ‘n draadjie hang……

    en ek wou nog my eier gaan lê oor streepsuiker, woerts is ons by Dorings se missie en woerts is ons nou al weer by latswaaiers, ek hou nie by nie, ek kom nog aan gehardloop na die missie een toe dan moet ek al weer gaan lat swaai… lat swaai is tog vir my so lekker :lol (ek het my roeping gemis, ek sou al wat kind is lekker gewiks het met my “boud byt” as ek ‘n latswaaier was) Toemaar baklei maar môre met my hieroor……..:lol:

    (ek druk my ore toe en hardloop gou weg)

  • 64. Adrie  |  April 28, 2008 om 5 : 05

    Wip

    Tyd vir n nuwe bril. Ek en Sam het vandag daaroor baklei. Nie gister nie, gister het ons net gemxit.

    Sam is eindlik mal oor daardie onderwerp. Dit is agv daardie onderwerp dat ons van mekaar notisie geneem het. Almal weet ek is Sam se gunsteling Drieling.

  • 65. Adrie  |  April 28, 2008 om 5 : 07

    O ja – Wip

    Gaan le gerus jou eier op Streepsuiker. Ek sal met jou ook baklei.

  • 66. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 5 : 10

    Bril wag dat ek hom net gou hier op die vloer optel….jy baklei met almal!!! Selfs met jou Ouma en drieling…. dit is natuurlik omdat jy weer te veel rus gehad het, die “ref counter” is nou weer in top kondisie.

  • 67. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 5 : 10

    Ek hou tog …. so ….. nie … van baklei nie…. dis so “vile”

  • 68. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 6 : 23

    My afsluiting vir … (net gou my bril opsit) uhmmmm ” Dorings se missie” …. ek let op dat Rose nou nie meer tel nie ….
    nee, nou is ek so ontstig dis diskriminasie, verskoning asb, ek eis onverskoning vir hierdie titel!!!! Hierdie is diskriminasie teen my geslag hoekom het net Dorings ‘n missie…..

    Ek dring aan op ‘n verskoning omdat ek wat ‘n Roos is oorgesien is in hierdie titel.

  • 69. ADRIANA  |  April 28, 2008 om 6 : 50

    Hierdie blog se naam is dorings en SOMS rose. Was nie n dag vir rose nie. Punt.

  • 70. Wipneus!  |  April 28, 2008 om 9 : 39

    Ek gaan dit op die waarheids en versoenings kommissie se tafel lê, dis geslags diskriminasie punt. Dis teen die grondwet!
    Hoekom moet ek af tjop omdat ek rooi is, met sagte velvet blaartjies en nog lekker ruik ook.

    Ek dring aan op ‘n verskoning!!! Ek sal al die bloggers bymekaar kry dis tyd vir toi-toi….

    Lees weer comment 69 Juf Swanepoel, Dorings ag en as dit nou regtig moet, gooi dan maar soms ‘n roos by…gooi die roos sommer daar links van die wasbak neer, laat hy maar vrek van die dors ook…nie my probleem nie 👿 😆 😆

  • 71. Adrie  |  April 29, 2008 om 7 : 39

    Wip

    Hardloop voor die pad vol duwweltjies raak.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: