‘n Ander verkragtings slagoffer

April 22, 2008 at 12 : 52 148 Kommentaar

Ek het al van te vore gesê:  Ek sal my lewe daaraan wil wei om kindermishandeling en verkragting uit te roei.  Ek werk net nog omdat ek nog nie ‘n werkbare oplossing het nie.  Vandag wil ek praat van die vyande in die pad om die onheile uit te roei.  Mense wat op ‘n brandstapel tuis hoort. 

Ek verag iemand wat valse verkragtings aanklae maak.  Dit is een van die laagste goed wat ‘n mens ‘n ander mens kan aandoen.  Eerstens maak dit vir ander slagoffers moeiliker om gehoor en dus gehelp te word.  Tweedens maak dit ‘n verspotting van wat slagoffers deurgaan.  Derdens verwoes dit ‘n man se lewe.  So ‘n vrou / man beroof dus ‘n ander se lewe, respek en trots. 

Stel jouself voor.  Mnr Lambert en Mnr Kruger, beide skoolhoofde, word van verkragting op ‘n jong meisie aangekla.  Niemand kan dit glo dat hulle so iets kan doen nie.  Die skole is tot in hulle diepste wese geskok.  Albei die mans het ‘n jare lange goeie reputasie.  Mnr Lambert het ‘n meisie gestraf en sy neem weerwraak.  Mnr Kruger is ‘n vark en hy het (nie vir die eerste keer nie) homself op ‘n kind afgedwing. 

Scenario 1:  Beide word skuldig bevind en gaan tronk toe.  Mnr Lambert is onskuldig van sy lewe beroof.  Mnr Kruger is waar hy hoort.

Scenario 2:  Meneer Lambert word onskuldig bevind.  Almal wonder altyd oor hom.  Mnr Kruger se regspan gebruik dieselfde argumente.  Mnr Kruger word ook onskuldig bevind en gebruik dit om toekomstige slagoffers meer af te dreig.  Sien julle hoeveel mense se lewens het die meisie wat Mnr Lambert beskuldig verwoes?

Daar is net een soort mens wat laer is as sulke mense.  En dit is die wat ‘n kind beinvloed om vals aanklagte teen ‘n ander te lê.  Eerstens word die kind aan “pornografie” blootgestel wat ook mishandeling is.  Geen kind kan so iets uit hulle duim uitsuig nie, hulle was of voorgesê of het dit in pornografiese materiaal gesien. 

Blogvraag:  Wie het “Dit is ek, Anna” geskryf?

Blogantwoord:  Bosmuis was eerste reg.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Troeteldiere Diere Mishandeling

148 Kommentaar Add your own

  • 1. Verons  |  April 22, 2008 om 1 : 10

    EERSTE!!!!!!!!!

  • 2. Adrie  |  April 22, 2008 om 1 : 13

    Tweede!!!!!

  • 3. Verons  |  April 22, 2008 om 1 : 17

    A3 mense wat sulke vals klagtes gaan lê moet beslis ook gestraf word!
    Ek weet nie of die mense besef watter groot skade hulle aanrig met vals klagtes nie! Nie net skend jy daai mens se regte nie jy kos hom/haar sy lewe en dan kos dit die belasting betaler ook ‘n klomp geld wat kon gebruik word om regte misdadigers aan die pen te laat ry!
    Soos Nats se storie op die vorige blog, dis nou ‘n vrou wat lyk of sy elke dag ‘n moerse pakslae moet kry! Kyk net wat het met die ou gebeur wat haar probeer help het! Sy moet tronk toe gaan vir valse klagtes, naamskending en menseregte skending en hopelik fok hulle haar net so lekker op in die tronk!!

  • 4. Adrie  |  April 22, 2008 om 1 : 20

    Verons

    In my opinie moet iemand wat valse klagte le dieselfde straf kry as wat die ander ou sou gekry het as hy skuldig was.

  • 5. neykie  |  April 22, 2008 om 1 : 34

    ek haat dit, mense worry nie oor ander nie en dan het hulle nie eers ‘n gewete nie.

    Ek is Anna was ‘n hartroerende boek ek sal hom nog vyftig keer kan lees en sal elke keer net meer geskok wees. ek weet nie of ek reg is nie maar Elbië lotter het hom geskryf?

  • 6. Jaco  |  April 22, 2008 om 1 : 36

    Real men don’t rape. Real woman don’t make false rape charges. Daarby sal ek volstaan.

  • 7. Adrie  |  April 22, 2008 om 1 : 36

    Neykie

    Jy is reg. Mense soos dit het geen gewete nie. Ek het Anna net nog eenkeer gelees en ja, dit het my ogies ook oopgemaak.

  • 8. Adrie  |  April 22, 2008 om 1 : 39

    Jaco

    Ek weet nie of jy sulke idiote tot dieselfde vlak as mense kan verhef nie.

  • 9. Nats  |  April 22, 2008 om 1 : 47

    Hello!

    Was gou uit vir so paar minute…

    Ek sal nooit so iets kan doen nie, ek sal nie met myself kan lewe nie… wat nog om te sê dat daai ou maar net daar was omdat sy die Polisie gebel het vir hulp.

    BITCH! Ek moet haar kry!

  • 10. Adrie  |  April 22, 2008 om 1 : 47

    Hier is ‘n brief wat onlangs in die Huisgenoot was. Elke keer dat ek die brief lees, raak ek van vooraf die bloublesbliksem in. Dit is geplaas nadat dit aan die lig gekom het dat daardie onderwyseres onskuldig was.

    Dit kom nou daarvan as ’n kind nie meer mag pak kry nie. Die ergste van alles is dat die kind geglo word.
    As my kind so iets doen, sal hy eers ’n ordentlike outydse pak slae kry en dan sal ek gaan hoor wat die waarheid is.
    Bring die roede terug in die skole. Ek praat nie van mishandeling nie, net dissipline met ’n lekker rottang, want ’n kind se ore sit op sy sitvlak! ’n Goeie pak slae het nog geen kind kwaad aangedoen nie. Inteendeel!

    Wat de fok gaan sy doen? As haar kind kom kla dat iemand peuter met hom/haar, hom/haar eers doodslaan en daarna gaan bevestig of die pak slae welverdiend was? Watse boodskap laat dit by die kind? Grootmense mag doen wat hulle wil, ma gaan nie na my luister nie? Hoekom moet ek vir ma vertel (‘n vrou het die brief geskryf). As ek die vrou ooit tee kom bliksem ek haar.

  • 11. Nats  |  April 22, 2008 om 1 : 56

    Adrie
    Ja nee kyk, jy doen meer skade as enige iets anders om soos die vrou soos ‘n moroon te redineer.

    Ek vat my kind se woord bo die van (bv) onderwyser… maar boeta my kind gaan hard moet bid en tien teen een ‘n non / “father” word sou ek uitvind dit was ‘n bog storie!!

  • 12. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 01

    Nats

    Ek sal my kind se woord ook bo alle twyfel vat. Die kenners se jy moet die kind dadelik in terapie kry, die saak by polisie aanmeld, dan jou kind probeer opbou. Soos in vergeet van die saak, tot dit hof toe gaan. Soos ek myself ken, sal daar ‘n hofsaak vir moord wees.

    As my kind / vriendin / kennis / familielid oor so iets jok, gaan ek ook tronk toe vir moord. Dubbele moord, eers vir die beskuldigde, dan vir die liegbek.

  • 13. Nats  |  April 22, 2008 om 2 : 14

    Adrie
    Dit gaan tien een ‘n drie moord storie wees… eers wraak moord, kwaad moord en dan self moord. Jy kry my nie in ons tronke nie!

  • 14. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 16

    Nats

    Watse pissie raak jy op jou ou dag?

    Hulle sal my seker uit die tronk skop omdat hulle nie met my kan huishou nie.

  • 15. neykie  |  April 22, 2008 om 2 : 24

    EK is groot gemaak met lyfstraf laat ek weet hoe dit voel om gebliksem te word. Of ek wel die waarheid gepraat het of nie.

    Vandag dank ek my sterre dat ek so pa gehad het. Dit alles is liefde- om jou kind te mag leer van respek en te weet as jy ander onreg aan doen jy jouself dalk meer skade berokken….

    Tronke van vandag is plein weg sif…. ek sali ek wili en ek gani….
    😆

  • 16. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 2 : 28

    Kom loer gou in!!

    Onthou daai brief in die huisgenoot en ek was net so geskok, gun wonder kinders gaan praat met niemand oor sulke goed nie, hulle is te bang!!

    Ek haat dit as mans en vrouens dink hulle kan advantage vat van ander mense en veral kinders en hulle nie nee vir n antwoord kan vat nie!! Sulke mense moenie eens toegelaat word om weer terug in die samelewing intekom na hul tronkstraf nie!! Dit is walglik en siek en veral vir die slagoffers!!!

  • 17. Nats  |  April 22, 2008 om 2 : 30

    Adrie
    Hoekom dink jy gaan sien ek dan ons kop doktor… jy het al die guts gekry, ek het niks gekry nie!

    MA!!!

  • 18. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 34

    Neykie

    Eendag as ek lus is vir groot bakleiery, sal ek ‘n blog post oor lyfstraf. Ek steun dit nie. Daar is baie redes daarvoor.

    Een wat ek vandag sal deel: Ons kon vir my ma gese het: fok jou en sy sou dit aanvaar het. As sy gedink het jy lieg vir haar, dan het jy klippe gekak. Weet jy hoeveel onnodige pak slaes het ek gekry omdat sy gedink het ek lieg?

    Een spesifieke geval, ek was seker so 8 jaar oud. My broer het sy bed nat gemaak (3 jaar jonger as ek) en my ma was vas oortuig dat ek en my niggie sy bed nat gegooi het. Ons moes elkeen in ‘n toilet sit tot ons die waarheid praat. Later van tyd het my ma die polisie “gebel” omdat ons lieg. Hulle sou die waarheid uit ons geslaan het as ons nie die waarheid wil vertel nie. Ons “waarheid” was dat ons sy bed met ‘n beker nat gegooi het. Toe kry ons ‘n moerse pak omdat ons vir haar gelieg het.
    😆 Dit was seker verdien, op die ou einde het ons vir haar gelieg. Ek is eerlik as ek se dat ek haar nou nog nie vergewe het vir daardie een nie. Ek sal nog wraak neem.

  • 19. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 36

    Nats

    Die oorlamse ding het ook geen einde nie. Ek gaan lankal nie meer nie. Drol.

    Bosmuis

    Dan publiseer die *&(% dit onder haar eie naam. Ek hoop sy skaam haar dood.

  • 20. Nats  |  April 22, 2008 om 2 : 47

    Ja dis net geld mors om vir my iets te vertel wat ek al reeds weet!!

    Ek was ook nou nie dood geslaan toe ek jonk was nie, maar oo as ek my Ma sou gevloek het was ek ses voet onder! My Pa het dit glad nie geduld om eens terug te praat met my ma nie! Maar by gesê my Pa het nooit nodig gehad om ons pak te gee nie… een kyk was genoeg om te weet as jy aan hou gaan hy op staan… darem het hy nooit nodig gehad om op te staan nie🙂 So “who knows” wat dan sou gebeur het!

  • 21. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 50

    Nats

    In alle eerlikheid. My ma het my eendag ‘n bitch genoem. Ek was al 19. Ek het geantwoord: “Dit vat ‘n groot bitch om ‘n kleintjie te sien.” Die was een van daardie mastercard oomblikke. Sy het ‘n scene opgeskop omdat sy gevoel het sy moes, maar was so dik van die lag.

  • 22. Nats  |  April 22, 2008 om 2 : 55

    Ha ha ha!!
    Jou ma het seker gedink dis baie skerp, maar terselfde tyd baie lelik! Mixed feelings!

    Ek het nog nooit my ma gevloek nie, maar ek kan ongelukkig nie dieselfde sê vir my jonger sussie nie. Maar nou ja!

  • 23. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 2 : 56

    Adrie

    Nee, ons was ook goed warm gemaak in die huis. Ek se nie lyftraf is die antwoord nie. maar dinge het soveel beter gegaan in die huise toe daar nog so iets soos respek en dissipliene was.

    Ons het ook baie keer onnodig pak gekry, maar ek is danbaar dat my ouers my gefoeter het en ek sal eendag my kinders(as ek gaan kry) ook klop as hulle, hul nie gedra nie!!

  • 24. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 57

    Nats

    Toegegee, ek sal nie regtig my ma, pa of enige mens sommer vloek nie. As jy mense begin vloek, dan het jy verloor.

  • 25. Adrie  |  April 22, 2008 om 2 : 59

    Bos

    Ek het nie regtig iets teen ‘n verdiende pak slae nie. Al wat my ma met my reggekry het is dat ek vandag baie goed kan lieg. Ek het nooit as kind gelieg nie. Ja, ek sal nie vir myself lieg nie, maar ek het al gelieg om ander te beskerm.

  • 26. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 02

    Adrie
    Sou jou Kloon nie kom hallo sê het nie???

  • 27. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 03

    Ek moet dalk erken dat dit nie vir my oor die pak slae gaan nie, maar oor die onregverdigheid daarvan.

  • 28. neykie  |  April 22, 2008 om 3 : 03

    A3

    Lyfstraf sal ek steen tensy dit ‘n goeie doel het, en dit nie onnodig is nie. Hoe anders gaan mens leer as jy lieg is daar gevolge of as jy steel ens?

    Ek kan onthou toe ons so 14 of 15 was moes ons iets gedoen het en net ons gatte daaraan afgesmeer. tot pa by die huiskom- toe is ons goed geslaan en toe is daar gepreek ook nog. Eish bly is ek nou ek is al 21 en nie meer onder my ouers se hande nie…..

  • 29. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 04

    Nats

    Lyk my my kloon doen huiswerk.

  • 30. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 09

    Neykie

    Steel – daar is ‘n paar jaar terug die geval van die dogtertjie (sy was seker 4) gewees wat ‘n paar sent by haar ma’le gesteel het. Ek dink die totaal was 28c. Weet jy hoe was sy gestraf? Sy was eers bewusteloos geslaan (haar ma’le noem dit pak) en toe was haar hand op ‘n warm plaat gebrand.

  • 31. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 10

    Toegegee – daardie geval is ‘n duidelike voorbeeld van kindermishandeling en nie as straf nie (al het haar ouers dit so verduidelik). Daar moet perke wees, maar party mense verstaan nie wat die grens is nie. En dit is waar die probleem in kom.

  • 32. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 16

    ek hop by troeteldiere in dan is julle al by verkragting, alles is uit roetine uit????????? wie se honde is by die vorige skrywe??
    nou moet ek eers die nuwe inskrywing gaan lees

  • 33. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 3 : 21

    TESTING 1 2 3

  • 34. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 21

    Ok ek is met julle, ek weet nie veel van vals aanklagte nie, maar iemand in ons vriendekring is skuldig bevind aan verkragting…..’n skoolhoof, ek hoef seker nie verder uit te brei nie… daardie vriendskap het net daar ‘n ewige dood gesterf, het gehoor hy verkoop nou versekering…… bastard! (kan jy dink dat ‘n skoolhoof ‘n kind verkrag) siek!

    Gelukkig het die kinders vir hulle ouers vertel en die ouers het hulle geglo.

  • 35. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 3 : 22

    YIPEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( ( HALLO!!! ) ) ) ) ) ) ) ) ) ) ) )

  • 36. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 22

    Adrie wie se honde is op die vorige inskrywing???

  • 37. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 22

    Wip

    Dit is Nats se honde of was haar honde of so iets.

  • 38. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 23

    Dis dierbaar!!! Nats,

    Hello Samie Ek sien jou! Gaan dit goed?

  • 39. neykie  |  April 22, 2008 om 3 : 25

    A3 dis plein weg wat mens noem geen gewete nie.

    Lees nou die dag ‘n pa in Australia het sy 2maande oue baba dogtertjie herhadelike kere teen die muur vas gegooi en toe in ‘n yskas gesit en toe in ‘n mikrogolf oond? Sy het oorlewe maar het erg brandwonde en weet nie nog wat alles nie.

    Afgryslik

    /me knyp oë toe

  • 40. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 26

    Kinders moet paplepel kry as hulle stout is 😦 Ek is ‘n baie kwaai ma Hulle kan my maar toesluit, ten minste sal ek daar rus kry…:)

  • 41. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 26

    Neykie

    Wat de fok? Daardie ou se kop raas.

  • 42. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 27

    Nekie wat???? Is hy nou in die malhuis??

  • 43. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 28

    Iets wat ek nooit ooit sal oor kan kom is nie is iets wat gebeur het toe my tannie hulle nog oppi plaas gewoon het.

    Die skool hoof het ons altyd baie weird gedruk en het ‘n mens sommer dadelik afgesit. My ma kon hom nooit vertrou nie en het gesê ons moet van hom af weg bly… hy het iets met my niggie probeer en sy het so vêr gegaan om pille te sluk en land toe in die hospitaal op…

    Die eerste woorde wat my oom vir haar sê is “Wat gaan die mense nou hiervan dink, want het jou besiel” of so iets. Daai ou het nog lank na dit da gekuier… toe hou my ma op om da te kuier wanneer hy da was.

  • 44. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 28

    Wip

    Ek sal tot my laaste asem se dat ‘n mens dissipline kan handaf sonder ‘n paplepel.

  • 45. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 3 : 29

    HEEEEEE!!!!!!!! HAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 46. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 30

    Sam

    Jy raas, weet jy dit?

  • 47. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 32

    Wipneus
    Madonna (die wit hond) bly huidiglik by ons nou al vir so jaar, die ander enetjie was ons hond maar kon haar nie hou nie. Nou is sy baie gelukkig by van ons vriende in goeie sorg.

    Neykie
    WTF??? Malkoppie verby, hy hoort op ‘n eiland waar niks en niemand naby hom kan gaan nie.

    Ek het gelees van ‘n ou wat sy 2maande / weke oue babtjie in die oond gesit het. Sy is ok net haar oortjie het brandwonde opgedoen en is dadelik in foster care gesit.

    Jy kry regtig mal mense da buite!!

  • 48. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 35

    Miskien is dit “hierdie” skoolhoof Nats, hulle is skelm, hulle doen dit so goed, niemand kom agter nie, of is te bang vir die skoolhoof… se dinges die een wat net skeef vir my kleinkinders kyk, sal ‘n kwaai kyk kry, dis genoeg om enige mens die wildernis in te jaag 🙂 Mens moet baie wakker wees vir die soort mens……ek het dit nou met my eie oë beleef…. ek sou nooit, ooit geglo het die ou sal die goed aanvang nie. Sies dis grillerig! Maar die storie dat kinders jok oor verkragting (te sê hulle is verkrag as dit nie so is nie) is vir my net so snaaks, wat sou die motiewe wees? Hoe weet hulle om reg te jok bv in die hof. Hoe weet ‘n kind wat nog nooit verkrag is nie wat regtig in so verkragting situasie gebeur. (as ek deurmekaar klink verskoon ek doen nou 100 goed gelyk, shit en ek is mos nou nie meer vandag se kind nie)

  • 49. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 36

    Nats

    Wat het die arme eiland aan jou gedoen.

  • 50. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 38

    Wip

    Jy sal moet kophou soos ‘n weeluis.

  • 51. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 40

    Wipneus
    As dit in ‘n klein dorpie met die naam Waterval Boven is, is dit seker dieselfde skurk!

    Adrie
    Ek het nog nie kla gepraat nie… dan moet da ‘n tsunami kom, die skurk weg vat en alles weer mooi maak en dan kan boompies weer groei!

  • 52. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 41

    Adriana, by my gaan jy paplepel kry, hy wag vir jou!! 😀 Adrie kinders word vreeslik stout, my kinders het seker elkeen so 1 pak in hulle lewe gekry…. maar natuurlik het ek en Teddiebeer ons byna dood gehuil in die kamer, as ‘n kind so gr 5 kom kan jy hulle nie meer slaan nie want dit is nie goed vir hulle selfbeeld nie, veral nie seuns nie….. ag maar elkeen maak maar kinders groot soos hulle dink…. dankie tog ek is klaar…

    Nats, Madonna is so mooi naam vir ‘n hond. Ek dink ek moet bietjie oor my ou baba’tjie skryf op my blog. Hy is die dierbaarste honde dingetjie op die planeet!!

    Weer sê ek hello Sammie.

  • 53. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 42

    Nats

    En wat het die see aan jou gedoen?

  • 54. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 43

    Sam

    My donner, groet nou die blerrie ou vrou.

  • 55. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 44

    Nats, nee dis nie Waterval nie dit is Kempton Park area, hoeveel van die goed is dan daar buite…??? Ek sê ‘n verkragter moet gekastreer word…. op kerkplein

    Adrie’tjie ek probeer kop hou ek is al byne ‘n weeluis

  • 56. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 45

    Adrie Sam wil net skreeu en niks sê nie?? 😦

  • 57. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 46

    SAMMMMMMMMMMMMMMMMMMMMMMMMM!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 58. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 48

    Nee Sam speel weer in die verdomde ghries vandag!

  • 59. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 49

    Wip

    Die Ousie se kop is met ander goed besig. Verskoon maar.

  • 60. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 49

    Adrie
    Die see is groot genoeg, hy kan dit handle!! Dit laat my nou aan iets dink… ek wonder hoeveel skepe en seilbootjies ens ens lê in die see?? Dit is nog altyd vir my vrek interesant…

    Terug na topic…

    Wipneus
    Ek weet nie waar hulle aan haar naam gekomhet nie, een van hulle vorige bulldogs se naam was MonaLisa!

    En jy sal verbaas wees wat in klein dorpies aan gaan, sal jou hare laat rys!!! Ek weet nou nog nie hoe ek in daai dorpie gekuier het nie!

  • 61. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 51

    Nou hierdie storie van die skoolhoof het die Rapport se agterblad gehaal, sy vrou is vandag nog met hom getroud… kan julle dit glo, ek sweer ek sal nie by so man kan bly nie! Hulle kinders was nog in die laerskool toe dit gebeur het! 2 meisies en ‘n seun hê? sal julle by so man bly?

  • 62. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 52

    Ek is jammer en julle kan my maar op ‘n brandstapel sit hiervoor.

    Ek frons met manlike onderwysers, veral dit wat op laerskool is. Wat op aarde maak hulle daar?

    Ja, ja – ek weet. Die meeste van hulle is doodonskuldig besig om hulle roeping te vervul.

    Nats, gaan loer gou jy-weet-waar.

  • 63. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 3 : 52

    GGGRRR!!!!!

    Dit ga so tussen die boom enni bas jong. Sleg bliksems soos ek vrek mossi maklik nie!

  • 64. Nats  |  April 22, 2008 om 3 : 53

    Wipneus
    3 Kinders in totaal!! Nee nooit ek skei daai man so vinnig as wat ek my krediet kaart kan swipe!! Het hulle kinders??

  • 65. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 54

    Wip

    Toe jy vir botter en wors belowe het, het dit nie so iets ingesluit nie? So ver as wat ek onthou is daar nie goed uitgesluit nie.

    Ek self sal nie skei nie, vermoor en uitskop ja.

  • 66. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 57

    Ag nee Sammie ek het dan gedink jy is so oulik!!

    Nats is dit waar van die klein dorpies, maar dan ken almal mos jou besigheid, berge val op my ……

    wag net ek gaan ook loer

  • 67. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 57

    Wip

    Waar nogal? Het jy Nats se mailbox?

  • 68. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 58

    maar ek kry dan nou niks Adrie????

  • 69. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 3 : 58

    Adrie wat gaan nou aan?

  • 70. Adrie  |  April 22, 2008 om 3 : 58

    Wip

    *fluister

    Sam haat dit om Sammie te word. Sy se dit is Sammy

  • 71. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 00

    Adrie ek sal hom uitskop met net sy kouse aan… Teddiebeer voel ook dat hulle sulke man moet kastreer, hulle gaan tronk toe, kom uit en doen weer dieselfde ding, dit gaan altyd in hulle wees om daardie daad te doen…..

  • 72. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 00

    Wip

    In plein Afrikaans? HUH????

    Ons verwys na Sonkind se toets.

  • 73. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 00

    Sorry SammYYY!!! Net nou klap sy my met ‘n ghries hand!!

  • 74. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 01

    Wip

    Ek sal hom ‘n lewe laat ly dat hy vinnig van my sal skei.

  • 75. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 01

    Nee ek praat van iets anders!!!!

  • 76. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 01

    Adrie

    Posduif – foto van Ches. Net kant foto, sal later kyk of ek erens n beter een het.

  • 77. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 02

    Wip

    Gmph!!!! Die drieling ken nie van klap nie. Ons laat waai met ‘n vuis.

  • 78. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 03

    Waar is Zoekoe is hy dalkies by die see? Ek het ‘n nuwe muis gekry, die ander een het die gees gegee, die dingetjie is so klein ek het omtrent ‘n vergrootglas nodig om die ding te sien, dis ‘n vieslike muis….teddie sal ‘n ander een moet kry..

  • 79. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 4 : 03

    @ Wip

    Ek is vandag in ‘n anne mood. Jy kan my maar noem net wat jy wil…………..

  • 80. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 04

    Hallo maats

  • 81. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 06

    Sammy hier is vir jou so druppeltjie OBS en ek gooi vir jou ‘n drukkie!

    Hello Mathilda

  • 82. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 06

    Hoe gaan dit in blogland ?

  • 83. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 07

    *Mathilda*!!!!!!!

    Gaan dit goed mens? Het vanoggend foto’s gesien van baba, ag jinne masie, sy is te opvreetbaar vir woorde!!!

  • 84. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 08

    Wipneus!

    Ken ek jou ? Daar is soveel nuwe naampies dat ek nie kan byhou nie – as ek by die werk was sou dit ‘n ander saak gewees het !

  • 85. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 4 : 08

    Kloon

    *Adrie donner van haar stoel af.

  • 86. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 4 : 08

    Kloon

    Wip is ‘n nuwe maatjie. Sy het haar sommer jou Ouma gemaak.

  • 87. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 09

    Muis

    Hallo my maaikie – sjoe, ek verlang vir julle vreeslik – nou juggle ek maar tussen baba en loadshedding ! Gaan dit goed ?

  • 88. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 11

    Kloon – ek het mos gesê ek sal vanmiddag kom draai hier !

  • 89. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 4 : 11

    En nou sal my eige kloon my ignore.

  • 90. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 12

    *M*

    Nee wat, gaan so tussen die boom en die bas jong!! Ons mis vir jou net so baie!! Is maar stil hier sonder jou jong!!

  • 91. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 12

    Dissie jou kloon se skuld nie – dis die rekendingetjie soos LH sal sê wat rondotter !

  • 92. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 4 : 12

    Jy het gese 2 h

  • 93. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 13

    Wanneer die krag weer aan is ja – anyway – ek is nou hier so gesels !

  • 94. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 14

    Almal

    Julle brakke is op.

    Kloon

    Eerder laat as nooit.

  • 95. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 15

    Adriana

    Stadig jong, kan jy nie hoor jou kloon se dit is Eskom se skuld nie, my magtig, wees bly sy het kom😯 wys!!! Sy is n besige vrou!!! tsk!!!

    (my posduif gekry?)

  • 96. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 16

    Bos

    Kyk op die troeteldiere blog.

  • 97. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 17

    sorry ek het eers die toets gaan doen 47 links en 53 regs, waat? ek het al so toets gedoen toe was ek ‘n regter brein…. ja nee ek word nou oud!! Die brein duiwel die hele tyd links as hy moet regs hou

  • 98. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 17

    Brakke – huh ?

  • 99. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 18

    Het jy ‘n mooi baba gekry Mathilda???

  • 100. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 18

    Nou weer terug – baba skree op ouma ! Gaan haar net gou collect

  • 101. Nats  |  April 22, 2008 om 4 : 19

    Wipneus
    Klein dorpies kan gevaarlik wees… mense raak verveeld en werk is ook nie maklik nie so geld is maar mis. In die dorpie was ‘n man wat sy dogtertjie aan werkers verkoop het as ‘n seks slaaf. Ek het gesien hoe ‘n prostituut haarself verkoop, en hoe mans op haar stoep sit en hulle beurt af wag. Dis wild!

    Maar beslis nou nie alle dorpies nie, jy kry skurwe dorpies!!

    Wat van berge??

  • 102. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 19

    Adrie

    Dankie, ma kan hom nie sien nie😦 en my hond is gn brak nie!! Hy word beter as sommige mense behandel!!!

    Nats jou woefs is beautiful!!!!! Ma, ek wag nog in spanning om vir gizmo te sien …..

  • 103. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 19

    Tilla

    Wanneer kan ek my kind kom haal?

    Kyk op die vorige blog.

  • 104. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 21

    Grrrrr

    Bos, ek kan al 4 die brakke sien.

  • 105. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 21

    Nats verstik ek in my provita!! My oë is oopgerek tot by my haarlyn. Het hulle ooit die man gevang wat sy dogtertjie verkoop het? Hoe oud was die kind?

  • 106. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 23

    Nats?

    Waterval Boven? Dit is fokken siek. Hoe oud was dit kind? Ek hoop sy watsenaam vrot af van gangreen.

    Almal

    Sorry, ek vloek te veel vandag.

  • 107. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 24

    Ag mense hierdie honde is te pragtig, en hulle het almal die mooiste name!

  • 108. Nats  |  April 22, 2008 om 4 : 25

    ****MMMMMMMMMMMMM*********
    Hallo my 2ling se kloon!!!!!!!!!!!!!!!

    Dis soooooo lekker om jou hier te sien!!!!!!

  • 109. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 26

    Hei, wa my comment heen??

    Adrie

    Dankie, en my hond is g n brak nie, hy word beter behandel as meeste mense!!

    Nats

    Jou woefs is beautiful!!!

    Ma, ek wag nog in spanning om vir giz te kan sien…..

  • 110. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 27

    Ek weet nie waar het ek nou comments gelos nie…op ‘n heeltemal ander blog ek sal nou eers moet gaan soek….o help my dinge is nie meer lekker nie!! whaaaahaaaha

  • 111. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 27

    Bos

    WordPress is weer oppie koffie. Whats new.

    Watse soort brak het jy?

  • 112. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 28

    O.k, ek sien my comment het deur gegaan, verdomde pc is stadig verby, sollie Adrie!!!!

  • 113. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 30

    Ek moet se, ek sal moeilik kan besluit watse hond om te steel.

  • 114. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 30

    Nee hier is die comment nou weer hier, my senuwees kan dit nie hou nie

  • 115. Nats  |  April 22, 2008 om 4 : 30

    Bosmuis
    Chess is te blerrie oulik!! Ek soek ook so hontjie met die lang oretjies!!

    Adrie
    Ja nee die mense in die dorp het gesorg daai soort ding gebeur nie weer nie!

    Gizmo
    Maak nie saak hoe ek vir Gizmo kyk nie, daai ou dingetjie kan net nie lelik wees nie… die ou fluff bolletjie!!

  • 116. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 31

    Adrie

    n Basset. Sal later die maand weer foto’s van hom gaan neem, hy is reeds in komati, so ek verlang my dood …..

  • 117. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 32

    Ok

    Ek sal 3 honde steel. Zille, Gizmo en Chess. Madonna is cute, maar te wit.

  • 118. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 32

    Bos

    Jou brak verdien hond status.

  • 119. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 33

    My kloon se 2ling ! Gaan dit goed ?

    Wipneus

    Die heel mooiste in die hele wye wêreld – vra maar vir Adrie !!!

  • 120. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 34

    Ma!!!

    Gizmo is te prastas!! My vriendin het n swart en wittetjie en sy naam is Ming, ma giz is absoluut stunning!!!

    Nats

    Dankie!!

    Was n helse gesukkel toe hy kleiner was, het die heeltyd oor sy ore geval as hy hardloop, en dit is altyd in die pad as hy eet of water drink!! Nou gebruik hy sy ore as sy gunsteling tyd verdryf, gooi sy kop dan probeer hy sy ore raak hap … my hond is ook net sy baas …. glad nie lekker nie!!!😆

  • 121. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 34

    Ek sal liewer nie oor my mannetjie (hond) skryf nie, ek roep hom nie graag ‘n hond nie, hy is eindelik ‘n mens. Maar Adrie gee hom net-nou ‘n minderwaardigheids kompleks, dan moet ek hom vir terapie neem. Ai!

  • 122. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 35

    Tilla

    Kan Tillie-Lief al blog?

  • 123. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 36

    Adrie kyk gou in jou duiwehok?

    Mathilda, ek glo jou baba is mooi as Adrie hom wil steel!

  • 124. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 36

    Wip

    Ek gee altyd ‘n mooi hond die eer wat hom toekom.

  • 125. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 36

    Ma natuurlik – sy hou julle fyn dop ! Sy sit hier op my skoot en skreeu wat ek moet sê

  • 126. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 38

    En my Shane Adrie? gaan jy hom eer….. as jy hom sien, mens hy het ‘n bloedlyn tot by koningin Elisabet!! Daar is blou bloed in sy are. Hy verstaan tot Afrikaans, en is vreeslik lief as hy maatjies kry, solank dit net nie honde is nie, hy is nie vreeslik lief vir honde nie.

  • 127. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 38

    Tilla

    ‘n Kind so na my hart.

    Nats

    Watter brak is watter een? (Tang is die een met swart?)

  • 128. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 39

    Tillie-Lief!!!

    Jy moenie so skaars wees nie!! Jy moet saam ons kom spoeg hie op die blog sodat ons klomp oor jou kan koer!! Ek het jou foto’s gesien en wil net se aangename kennis!! Jou mammie en pappie is baie gelukkig om so n klein engeltjie soos jy te ontvang!! Jy is ougat verby!!

  • 129. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 4 : 40

    Bosselina

    Hierdie blog is nie ‘n spoeg blog nie. Dit is baie beter as ‘n spoeg blog.

    Kyk hoe laat jy Sam kots.

  • 130. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 41

    Adrie

    Sy leer by ‘n meester – hoe anders ?

  • 131. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 42

    ADRIANA

    Bla bla bla bla.

    Sorry Sam

    Hier is vir jou n tissue ….

  • 132. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 44

    So van Sam gepraat – waar is sy ?

  • 133. Nats  |  April 22, 2008 om 4 : 44

    Adrie
    Ja sy is wit en swart, Milo lyk en is vernoem na die “Mask” se hond (baie oorspronlik ek weet – maar dis al hoekom ek hom mag gekry het as ons hom Milo nie)

  • 134. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 4 : 48

    Maters

    Ek gaan groet!!

    Julle moet almal n baie lekker aand he!!

    *M*

    Mooi bly en hoop om gou weer met jou te kan gesels!!
    gee vir tillie-lief n lekker soen en druk!!

    BAAAAIIIII!!!!

  • 135. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 49

    Nats

    Jou brakke is op.

    Tilla

    Ek sal jou later Sms. Ek weet nie waar die ousie is nie.

  • 136. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 4 : 50

    Ek groet ook lekker aand vir almal!! Hoop dis môre warmer!!!

  • 137. *Mathilda*  |  April 22, 2008 om 4 : 51

    Adrie

    Saak is reg. Sal julle op mxit sien later. Gaan nou eers groet, Tillie-Lief skree nou op my ook !

  • 138. Nats  |  April 22, 2008 om 4 : 53

    Dankie 2ling!!

    Baai *M* Drukkies vir Tillie-Lief sy is pragtig!!!!

  • 139. Adrie  |  April 22, 2008 om 4 : 54

    Tata Kloon

    Onthou dat ek vir my kind die meeste soentjies en drukkies stuur.

  • 140. Bosmuis  |  April 22, 2008 om 5 : 02

    Adrie

    Whateva!!! Ons het dit egter eerste gegee!!! (soentjies en drukkies vir Tillie-Lief)

  • 141. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 5 : 03

    Is ek nou alleen hier?

  • 142. Adrie  |  April 22, 2008 om 5 : 05

    Sam

    Nee, is jy ooit alleen hier?

  • 143. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 5 : 26

    DRIELING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! My 4kin blog hak hak die heel tyd. Ek kan ook nie van my foon af post nie (maar kan rooflees).

    Ek gaan my mxit vir die volgende paar dae permanent aan het. As ek nie slaap nie, sal ek julle kan antwoord.

  • 144. Adrie  |  April 22, 2008 om 5 : 27

    Ek gaan nou waai

  • 145. Samantha Q  |  April 22, 2008 om 5 : 34

    BAAI!

  • 146. Roer  |  April 22, 2008 om 6 : 01

    Adrie, hoe is dit dat jy so baie goed skryf waaroor ek saam stem. Gewoonlik is ek maar ‘n bietjie van ‘n dwarsgat. Die hoeveelheid mans wat regtig vals aangekla word is skokkend. Vrouens het die mag om ‘n man se lewe binne ‘n oogwink te verwoes. Ons loop net gou Polisie stasie toe en lê ‘n vals klag van verkragting. Ok, hy mag dalk op die ou einde van die dag onskuldig bevind word, maar die hel wat hy moet deur maak om homself onskuldig te kry of uit die tronk uit, want borg word dalk geweier. Dis hectic en hartseer, want die arme vrouens wat dan werklik verkrag word…

  • 147. Roer  |  April 22, 2008 om 6 : 02

    Howzit Sam!

  • 148. ADRIANA  |  April 22, 2008 om 7 : 07

    He he.

    Roer, jy weet mos. Great minds!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: