Parental Guidance – Language

April 18, 2008 at 7 : 27 171 Kommentaar

Eendag was daar ‘n baie stoute tweeling gewees.  Die een klein k@k se naam was Nats en die ander klein k@k se naam was Adrie.  Hulle kon altyd die grootste spul k@k uitdink.  Dit is geen wonder dat hulle altyd in die k@k was nie.

Een blik op ma was genoeg om hulle te vertel dat sy in ‘n k@k bui is.  Net daar besluit die Tweeling om op hulle hakke te k@k en op na die dak te gly. 

“Ek is nie lus vir Ma se k@k en kerm nie.” sê Adrie terwyl sy die coolerbox nader trek.

“Ma k@k verniet in ons oë.  Gelukkig weet sy nie dat Sam gereeld ons k@k uitsort nie.” sê Nats en reik vir die enigste rooi koeldrank.

“As jy die rooi koeldrank vat, gaan ek op jou longe k@k dat jou asem kan stink.”  Dreig Adrie.

“Gee net asseblief vir die hond jou gesig terug, hy wil gaan k@k.” Antwoord Nats.

Adrie wil net vir Nats byt dat die k@k spat, toe Zoekoe van onder af skree.

“Watse k@k het julle nou weer aangejaag?” vra hy vermakerig.

“As k@k praat ‘n siekte was, was jy al lankal dood.” Koor die tweeling.

“Né?” antwoord Zoekoe vermakerig.  “Die welsyntannie is oppad.  Jammer om van julle k@k te hoor.”

Nats kyk vir Adrie met groot oë aan.  “Hier kom groot k@k, ons moet dalk jou drieling bel.”

Adrie:  “Lyk my Bos se k@k selfoon is vir iets goed.”

Teen die die tyd wat die welsyn tannie in die honde k@k trap, ry Sam al die k@k uit haar kar uit.  Natuurlik is Bos afgek@k met die feit dat die Tweeling haar selfoon sonder haar toestemming gebruik het.  Sy verklaar neus in die lug dat sy nie in hulle k@k storie belangstel nie.

 “Watter kraai het jou het uitgek@k?” wil Ma van die welsyn tannie weet.

“Mevrou, jou dogters was weke laas in die skool.”

“ Vee tog net die k@k van jou lippe af, want jy praat nou k@k.” Brom Ma.  “Jy is soos altyd net vol k@k.”

“Mevrou, hulle toekoms . . .”

“. . . sal nie naastenby so k@k wees soos jou hede nie.” val Sam hulle in die rede.

“Ek het jou mos laaskeer gesê, as jy weer hier kom k@k maak gaan jy deur die oog van die naald k@k.”

Daar is net een k@k streep agter die welsyn tannie soos sy ‘n lyn na die hek sny.

 Ma was glad nie beindruk met die tweeling se bankery nie.  K@k is hulle nommer.  Sy is vas van voorneme om die k@k uit hulle te slaan.  Die tweeling weet egter wanneer die k@k die fan gestrike het.  Hulle het hulleself amper bek@k  in die haas om ‘n vredeoffer te kry.  Ma mag vol k@k wees, maar ‘n bottel laat haar vinnig van die k@k vergeet. Hulle is nie verniet bekend vir al die k@k wat hulle uitdink nie.

Jannas skuld maar net sy kop, die Tweeling het hom weer vir ‘n k@k een gevang.  “K@k en betaal, is die wet van Transvaal.” Sug hy filosofies.

As jy k@k voel omdat jy nie in die k@k storie feature nie, trek maar jou vinger uit jou hol.

Blogvraag:  Waar is die eerste gebruik van toilet papier opgeteken?

Blogantwoord:  Christmas for the broken hearted is onder die titel “It must have been love.” van Roxette bekend.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Prostitusie Familie vs Vriende

171 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 35

    kyk gou jou duifhok

  • 2. ADRIANA  |  April 18, 2008 om 4 : 36

    Ek doen my inkopies daar.

  • 3. ADRIANA  |  April 18, 2008 om 4 : 37

    Een is al oppad terug na jou toe.

  • 4. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 37

    Dis te duur!!!! Ek het pryse vergelyk die ander een by R en E is beter en dan ook by die een waar jy uithang!!

  • 5. Salomè  |  April 18, 2008 om 4 : 40

    Hiers ek weer. Mmmm dit ruik baie lekker hier met al die vars koekies saam. Ek is bly ouma kon Adrie se bollie verbloem met die koekies. Dankie nè, dit gaan nou goed werk saam my tee.

  • 6. Salomè  |  April 18, 2008 om 4 : 42

    Ek wou hier by ons “wonderlike” mall (wat eindlik ‘n glorified shopping centre is) ‘n sjokolade winkel oop maak, maar ek sal duisende baie tjoklits moet verkoop net om die huur te betaal. Dan praat ons nog nie ander uitgawes, wins en arbeid nie. Belaglik dat die ouens met die winkels die besigheidsmense so wil uit mergel.

  • 7. ADRIANA  |  April 18, 2008 om 4 : 42

    Wip

    Ek koop net melk, jogurt en vrugte.

  • 8. Salomè  |  April 18, 2008 om 4 : 44

    *sjuut . . . * ek wil nie hê iemand moet agterkom ek kan normaal gesels nie.

  • 9. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 46

    Adrie dit kan nie jou sak so seer maak nie, ek het vergeet jy word so lekker bederf!!

    Hi Saloom is jy ook nog by die werk, ek sou jou goed ondersteun het met so sjokelade winkel, ek lees van die kolwyntjie winkel wat so goed doen, allerhande soorte en kleure kolwyntjies.

  • 10. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 48

    Saloom ek het jou ietsie gevra oor die kerk daar op my plekkie

  • 11. ADRIANA  |  April 18, 2008 om 4 : 50

    Wip

    Glo my, ek betaal wel vir daardie bederf.

    Saloom

    So ek kan maar uitlog?

  • 12. Salomè  |  April 18, 2008 om 4 : 50

    Wip
    Nee, ek is van die gelukkiges wat halfdag werk en dan werk ek ok net 2 minute se loop van my huis af. Lucky nè!!

  • 13. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 51

    Adrie begin pak op jou goedjies en staan solank reg by die deur dis amper 5 uur

  • 14. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 4 : 52

    Saloom maar dis lekker om so naby van die huis af te werk, bly jy in ons stad?

  • 15. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 5 : 00

    Lekker naweek hou Adrie!!!!

  • 16. ADRIANA  |  April 18, 2008 om 5 : 01

    Cheers

  • 17. Salomè  |  April 18, 2008 om 5 : 09

    Wip
    Nee, ek bly in Adrie se minder gunsteling dorp. Sy het altyd gesê ons Witbankers is stupid en, en, en, Weet nie of sy nou al so klein bietjie van plan verander het nie. Dit lyk my nie of al die tjoklit koek en tert haar kan soft-soap nie.

  • 18. Salomè  |  April 18, 2008 om 5 : 10

    As jy op my naam klik sal jy sien wat ek doen.

  • 19. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 5 : 49

    Hi Saloom dis geen wonder jy sing soos ‘n nagtegaal so mooi op noot nie!!!

    Ja ou Saloom, die Adrie maak my grys!! hê hê

  • 20. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 5 : 56

    Lekker naweek almal

  • 21. Salomè  |  April 18, 2008 om 6 : 02

    Wip
    Moenie mislei word nie. Ek tik maar net die teorie soos die tannie dit skryf. Dis nie te sê ek is soooo musieklik nie. Kan darem noot hou. en bobbejaan tientoon op die klavier tokkel.

    Baai Wip. Mag jy ‘n geweldige naweek hê.

    Baai Adriana

    Baai Adrie

    Baai al die blogmaatjies.!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: