Blogprojek

April 14, 2008 at 8 : 25 122 Kommentaar

Ons het verlede jaar ‘n baie suksesvolle joolprojek gehad.  Die mense se bydraes was verstommend en Lolla hulle het beslis ‘n kommerlose Kersfees gehad.  Vir die wat nie die storie ken nie. . . .

Ons het verlede jaar agtergekom dat een van die bloggers leef onder die broodlyn.  Samantha Q kon dit nie toelaat nie, en het toe die eerste jaarlikse joolprojek geloots.  Met ‘n bietjie hulp van ‘n paar ander bloggers (Sam en ek het nie met Lolla gepraat nie) kon ons haar behoeftes vasstel.  Almal het ‘n bietjie inkopies en geskenke vir die kinders bygedra.  So het Sam dan ook vir Lolla die fonds gevat. 

Ons het Lolla belowe dat ons haar gaan bliksem.  Die Saterdagoggend het ons haar maar net gebel en gevra waar ons haar kan kom bliksem.  Verbasend genoeg het sy opgedaag, met haar pa wat ‘n ogie gehou het.  Ek moet sê Lolla was seker maar dapper.  Sam het nog gedreig, toe sy die kattebak oop maak.  Al wat Sam gesê het is laai oor.  Hulle karretjie was te klein.

Lolla se oë was dadelik vol trane – dit was die laaste ding wat sy verwag het.  Die kinders was buite hulle velle van opgewondenheid.  Dit het ons laat besluit, volgende jaar doen ons dit weer.  Dus:

1.  Wie gaan ons help?  Ons besluit nog, maar dit gaan iemand wees wat dit nodig het. 

2.  Wat gaan ons doen?  Almal vra om van nou af nie-bederfbare goedere te begin versamel tot en met November.

3.  Hoe?  Ek gaan ‘n page opsit getiteld Blogprojek waar ek almal op hoogte sal hou.  Dorings gaan konsentreer op iemand in/naby Gauteng.  Ek en Sam sal die projek bestuur en sal vennote betrek. 

4.  Uitdaging:  Ek en Sam daag hiermee iemand in die Suide uit om dieselfde te doen.

Almal wat wil deelneem, kan op vandag se blog so aandui.  As jy met die bestuur betrokke wil wees of iemand wat hulp nodig het wil nomineer, stuur my gerus ‘n epos.  As jy ‘n geldjie wil skenk, hou dit eers vir jouself.  Ons sal in Oktober ‘n bankrekening beskikbaar stel daarvoor. 

Troepe, laat ons vandag begin om die kruideniersware en selfs klere te versamel.

Blogvraag:  Wie het Band Aid gestig in 1984 gevorm?

Blogantwoord:  Roer was eerste reg.  :oops:  Ek het eindlik nie van die pleister gepraat nie, maar het ‘n tikfout gemaak. 

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Operasie Honger The Story of the Trapp Family Singers

122 Kommentaar Add your own

  • 1. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 8 : 34

    EERSTE!!

    Adrie se vir my julle party was GREAT!! Ek is so jammer ek nie daar was nie..

  • 2. neykie  |  April 14, 2008 om 8 : 41

    Ek is in, help enige iemand wat dit nodig het.

    TWEEDE!!!!

  • 3. Adrie  |  April 14, 2008 om 8 : 43

    More Tienks en Neykie

  • 4. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 8 : 47

    Adrie, sal ook help waar ek kan mens kan altyd ‘n bietjie iewers afknyp.. baie groot hart wat jy het.. nice dat daar nog sulke mense is..

  • 5. Verons  |  April 14, 2008 om 8 : 47

    More julle! Tieks jy het gemis en ek hoop jy voel lekker kaka!
    A3 is reg ek sal ‘n bydrae maak…………

  • 6. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 8 : 50

    Die jol was cool mense ! 😀

  • 7. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 8 : 51

    Ja Verons ek voel baie kaka maar ek het vir Adrie laat weet hoekom ek nie daar kon wees nie.. wou so graag saam jou en Sam OBS drink…

  • 8. bruinogies  |  April 14, 2008 om 8 : 53

    more julle almal!

    adrie
    het jy ‘n pos adres vir my, as ek iets wil stuur vi die blogprojek?

  • 9. Adrie  |  April 14, 2008 om 8 : 56

    BO

    Sal jou in Oktober deen gee. Ek sal gaan aansoek doen vir ‘n posbus in tussen.

    Ek hoop jy weet jy het gemis.

  • 10. bruinogies  |  April 14, 2008 om 8 : 58

    adrie
    ja ek weet ek het uitgemis!
    het jul pic’s geneem?

  • 11. Adrie  |  April 14, 2008 om 9 : 01

    BO

    Kan ‘n vis swem? Kan Ma haarself gedra? Vreet ‘n seekoei gras?

  • 12. bruinogies  |  April 14, 2008 om 9 : 02

    adrie
    sal jy vi my stuur asb?

  • 13. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 9 : 03

    Nou posduif bietjie van die pics Adrie.. seblief?

  • 14. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 9 : 04

    Miljoene fotos is geneem ! ! ! 😛

  • 15. Adrie  |  April 14, 2008 om 9 : 05

    BO en Tienks

    Ek gaan gebliksem word as julle pics kry. Die blog reels se jy moet self by ‘n party wees voordat jy foto’s kan kry.

    BO

    Jy kan foto’s kry as ek foto’s van die Kaap kan kry.

    Tienks

    Jy kan kry nadat ek ‘n foto van jou gesien het EN ons saam gaan koffie drink het.

  • 16. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 9 : 11

    Sies!!! Ek wou so graag daar gewees het..

  • 17. Adrie  |  April 14, 2008 om 9 : 15

    Tienks

    Dit is nie my skuld jy het gechicken nie. Daar is ‘n belangrike reel daaroor. Die reel is juis geskep omdat mense ons in die rug gesteek het. As ons jou met die hand gegroet het, het jy reg op foto’s.

  • 18. Nella  |  April 14, 2008 om 9 : 17

    A3

    Ok dan kwalifiseer ek vir ‘n foto – so ek wag. Ek sal deur die loop van die jaar kos bymekaar maak – my pa is ‘n direkteur by Nestle so hy kom aan die einde van April terug van sy 3 jaar projek in Anglo so ek sal goed soos kos en poeirmelk en sulke goed teen minder as kosprys kan kry vir die doel – laat weet wat jul benodig en ek sal dit in ‘n hamper opmaak wat jy by my kan kom haal

  • 19. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 9 : 28

    Ja ja okay, dis verstaanbaar.. sal so gou moontlik plan maak vir daai koffie of OBS…

  • 20. Adrie  |  April 14, 2008 om 9 : 28

    Nella

    Jy kwalifiseer net vir foto’s van my en Sam. Die ander moet ook jou hand skud.

  • 21. Tinkerbell  |  April 14, 2008 om 9 : 38

    Ai julle ek het vrek baie werk om in te haal, ek sal weer later kom inloer.. Tarra

  • 22. Nella  |  April 14, 2008 om 9 : 41

    A3
    Nou goed ek is seker daar is ‘n foto net van julle 2 so jy dit maar aanstuur.

  • 23. Adrie  |  April 14, 2008 om 9 : 52

    Nella
    😉 ons is allergies vir kameras.

    Almal

    Bos skree vir julle almal Hallo.

    WordPress

    Ek dink nie jy is donners snaaks nie.

  • 24. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 10 : 34

    ((((((HALLO))))))) Bos !!

  • 25. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 10 : 37

    Fokken WordPress… tune my elke keer ek comment te vinnig !!!! fok ! ! ! GRRRRRR !!!!!

  • 26. Adrie  |  April 14, 2008 om 10 : 37

    Zoekoe

    Ek deel jou frustrasie.

  • 27. Nats  |  April 14, 2008 om 10 : 41

    Hello!!

    Ek was nie deel van julle projek laas jaar nie… maar gaan beslis die jaar betrokke raak!!!

    Kan ek maar fotos kry Tweeling??

  • 28. Adrie  |  April 14, 2008 om 10 : 49

    Ag my goeie fok!!!! W-O-R-D-P-R-E-S-S !!!!

    Tweeling

    Jy sal heel eerste foto’s kry, al het jy ons geruil vir Rugby.

    *spoeg sywaarts

  • 29. Verons  |  April 14, 2008 om 11 : 00

    Nella my goeie donner vergeet van die blogprojek kry vir ons hope tjoklits en stuur aan!!😉
    Ek het ‘n ruk lank by Nestle getemp en glo my my kinders het gedink dit hemel op aarde al was hulle altwee al lankal uit die huis uit! Hulle het sommer in die aande net daar ingeval en hulle self aan al tjoklits gehelp! Ja daar was baie ande goed ook wat ek kon kry en dis ‘n baie goeie idee daai hamper van jou!

  • 30. Adrie  |  April 14, 2008 om 11 : 12

    👿

  • 31. Adrie  |  April 14, 2008 om 11 : 15

    My comments gaan net deur as ek negatiewe emosies weerspieel. NJRRRRRR!!!!!!!

  • 32. Adrie  |  April 14, 2008 om 11 : 16

    Sien julle? Grom net en jy word gehoor.

  • 33. Samantha q  |  April 14, 2008 om 11 : 47

    Gggrrr!

  • 34. Adrie  |  April 14, 2008 om 11 : 51

    DRIELING!!!!!!!

    Howzit?

    NJRRRRR!!!!!!!!

  • 35. Verons  |  April 14, 2008 om 11 : 52

    Foooooooooookkkkkkkkkkk die fokken ding vat ure om my comment deur te sit en dan kom die fokken ding en sê ek post te vinnig!! Hoe werk jy dit uit?!?!?!

  • 36. Adrie  |  April 14, 2008 om 11 : 56

    Ma

    Ek verstaan dit ook nie.

    Drieling

    Het jy my posduif gekry?

  • 37. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 11 : 56

    reëls, ek haat die goed, ek wou foto’s gesien het! 😦 Julle is nou net lelik met die res van ons.
    (eish hoe belustig raak ek nou vir ‘n Nestle chocolate)

    Adrie ek is ook in! Dit is ‘n blink idee!

  • 38. Roer  |  April 14, 2008 om 11 : 56

    Kom ons probeer weer…my kommentaar wil om die lewe nie vanmôre gepost word nie. A3 my epos gekry?

  • 39. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 00

    Roer

    Dankie, ek het. Ek het jou geantwoord ook, maar die donnerse posduif het seker iewers gaan suip. Watch dit, ek gaan koop netnou ‘n windbuks.

    Wip

    Ek hou julle almal aan julle woord in November.

  • 40. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 01

    Roer

    My naam is nie regtig Adrie nie. Verwag ‘n epos van CB af.

  • 41. Verons  |  April 14, 2008 om 12 : 07

    ((((((((((((((((SALOOM))))))))))
    Ek het gister toe my “poering” geëet en wil net sê dit was uit die boeke! Ek is nou spyt ek het nie meer gevat nie, daai cremore tert is ‘n wenner en die tjoklit koek…………….. NJAMMIES!!!
    Jammer om van julle verlies te hoor, hoop julle kry darem kompensasie vir dit, sal vir julle duim vashou!!

  • 42. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 08

    ‘n belofte is ‘n belofte en word nooit gebreek nie, ek is altyd in as iemand swaar kry!

  • 43. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 15

    Ma

    ‘n Mens sal wil moord pleeg vir daardie tert.

    Wip

    Volgende keer party jy saam.

  • 44. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 20

    Adrie ek “diet” julle eet julle oorhoeks aan al die lekker goed!! 😀

  • 45. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 21

    Jy kan by my kom ryskoekies eet en miskien gooi en ‘n ekstra droë wyntjie in as bonus!! 😀

  • 46. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 22

    Wip

    Jy kon ook, as jy nie Saterdag moes gaan kyk het hoe iemand hulle lewe weggooi nie.

  • 47. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 23

    Ek sal jou onder hande moet neem, dis glad nie so sleg om ‘n diertjie aan te hou nie!

  • 48. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 28

    Adrie moes hardloop voordat sy oor haar rekenaar kots.

  • 49. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 29

    Watch this space people!!

  • 50. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 38

    Zoekoe het jy die jol geniet? Was jy soet?

  • 51. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 12 : 42

    hoekom?

  • 52. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 12 : 43

    O eh Hallo Wipneus, ek het my gate uit geniet, en soos die res wat daar was sê, Salomè se koek en tert was devine !!!! 😀

  • 53. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 47

    Zoeks

    Al het jy amper in my vasgery nadat Sam my belieg het?

  • 54. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 12 : 47

    En ek is altyd soet, vra maar vir Adrie !

  • 55. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 12 : 49

    Vasgery? waar? ek onthou niks daarvan nie…. moenie my die skuld gee as jy nie kan bestuur nie ! 🙄

  • 56. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 49

    Zoeks wangedra hom mos net as hy in die cortina is.

  • 57. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 12 : 50

    uhm ek weet nie of Zoeks soet was nie…. klink nie regtig so nie,
    jok hy weer Adrie?

  • 58. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 51

    He He

    Ja, jy sou deur Sam in my moes vasry.

    Sam bel my mos en vra of ek die jagluiperd gesien het. Ek maak mos net daar ‘n udraai en gaan soek die ding. Toe lieg sy vir my.

  • 59. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 12 : 55

    Sy maak ‘n u-draai, sonner om te kyk of daar dalk anner karre aankom !! tipies !! !!

  • 60. Adrie  |  April 14, 2008 om 12 : 58

    Wip

    Jy moet onthou dat ek daar was en Zoekoe weet dat ek nie Kak van Kabouters vat nie.

    Zoeks

    Jy sou ook om ‘n cheetah te sien.

  • 61. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 01

    Eish ja, die arme Zoekoe, kan my die prentjie voorstel, hy sit in sy cortina in ‘n hoekie en weg kruip!

  • 62. Adrie  |  April 14, 2008 om 1 : 07

    Wip

    Zoeks moes sy coolbox oppas. Ek wou dit net oorneem.

  • 63. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 11

    Nee kyk dit word nou erger, die arme mens kan nou nie eers sy bottie in vrede vat nie. Skaam jou Adriana!!

  • 64. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 1 : 13

    Gmpf !!! ek kruip vir niemand weg nie !! Ek staan my man as ek moet !

  • 65. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 1 : 14

    Ja sê haar Wipneus…. sy maak lelik met mense ! steel hulle drank en raak dan so besope en dan bakleierig !

  • 66. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 15

    Zoekoe my seun aanvaar nou Ouma se hulp teen hierdie Adriana se stoutighede, dis niks om voor skaam te wees as jy bang is vir Adrie nie

  • 67. Adrie  |  April 14, 2008 om 1 : 20

    *Adrie sluip saggies nader en moer Wip en Zoekoe se koppe teen mekaar.

  • 68. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 1 : 27

    Ha ha ha ha MIS Adrie. ek het lankal weg gehol, ek staan nou aan die annerkant vannie blog en lag vir jou !!! 😆

  • 69. Adrie  |  April 14, 2008 om 1 : 31

    Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie, Zoekoe is ‘n pissie.

  • 70. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 49

    Ha ha ek het uitgemis! Zoekoe sy is ‘n boelie, ek kom ook aan die ander kant van die blog staan. Adrie jy leer ons altyd so mooi van boelies, wat het jy nou weer gesnuif?

  • 71. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 1 : 53

    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,
    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,
    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,
    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,
    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,
    Adrie haak vas, Adrie haak vas, Adrie haak vas,

  • 72. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 58

    whaahaha, hierdie word ‘n lekker maandag!

    Zoekie volgende keer kom ek daai drank boks oppas, so kan dit nie aangaan nie!

  • 73. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 1 : 59

    Adrie waar is Sam? Het julle haar nie dalk by die blogjol vergeet nie?

  • 74. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 07

    Wip

    Ek weet nie. Sy speel seker met die ghries. Ek versuip jou eerste dan help ek myself.

    Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool. Zoekoe bly ‘n Nool.

  • 75. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 2 : 10

    Testing 1 2 3

  • 76. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 13

    Hello Sam, is dit blou Maandag tussen die ghries? Adrie speel lelik met ons. Praat bietjie. Ek en Zoekoe sit al in die anderkant van die blog in ‘n hoekie en bewe

  • 77. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 2 : 14

    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,
    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,
    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,
    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,
    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,
    Adrie maak snaakse woorde op, Adrie maak snaakse woorde op,

  • 78. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 16

    Sam

    Terwyl hulle in die hoekie sit en bewe, kan ons ‘n knertsie maak sonder om te deel. Het jy die OBS?

  • 79. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 17

    Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie. Zoekoe kan nie snaakse woorde maak nie.

  • 80. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 2 : 18

    @ Wip

    Kry vi jou! Julle wil mos lelik is met die ous en die blog breek solat ek nie kan saam speel nie!

    @ Drieling

    Natuurlik het ek…… VANG!!!

  • 81. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 20

    Zoekie ek deel my broodjies en sweeties met jou, kom ons gaan sit in die cortina, sy is net lelik met ons. Ek en Zoekoe drink buitendien nie! Ons vloek ook nie….

  • 82. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 21

    Sam

    Wip se sy gaan die jaar meer vir die blogprojek skenk as jy. Sy wil saam met die groot honde piepie.

  • 83. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 23

    Wip

    Ja, ja – julle haal ook nie asem nie.

  • 84. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 24

    Nou net baklei jy met my, nou moet ek weer saam die groot honde pee, wat gaan aan met jou?

  • 85. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 2 : 25

    @ Wip

    Jy moet uit haal en wys jong! En ek het tog lekka eerste in Zoekels se Cortina gery! Wê la ke pê la!

  • 86. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 25

    Zoekoe sal jy aandag gee en ophou rondspeel op ander plekke, jy kan nie moeilikheid maak en my alleen los nie, a, nee a

  • 87. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 27

    Wip

    Verskoon. Dit is Adriana wat weer wil oorneem. Die teef weet ook altyd van beter.

  • 88. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 28

    Sê haar Adriana!, ek voel volksvreemd hier, Zoekoe maak moeilikheid dan loop die mannetjie rond en Sam begin nou saam Adrie moeilikheid maak! 😀

  • 89. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 28

    Wip

    Ek het jou gese hy gaan onder jou rok wegkruip.

    Jy moet Zoeks verskoon. Hy is maar kort, dik en ongeskik. Lyk soos ‘n vullisblik – vol puisies.

  • 90. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 30

    Onder my rok, hierts uit daar jou vabond!!

  • 91. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 31

    Wip

    Bel mnet. Ek hoor hulle gee om.

  • 92. Minke  |  April 14, 2008 om 2 : 31

    Baie dankie aan almal wat my al in die verlede gehelp het met die insameling van kos, en klere vir die kinderhuise en vir die minderbevoorregtes, dit word opreg wardeer. Ongelukkig is daar so baie mense wat hulp nodig het, dat mens nie altyd vir almal kan help nie, ek probeer altyd help waar kinders betrokke is, tans is daar ‘n blanke dame met 2 kinders (4 en 8 jaar oud) sy het haar werk by Spar verloor en het geen inkomste vir haar en die 2 kinders nie, Laerskool Generaal Nicholaas Smit het vir haar en die 2 kinders ‘n “Wendy huis” gesenk en hulle woon tans in mense se erf teen R20.00 ‘n dag, sy soek stukwerk en is bereid om mense se huise skoon te maak en te stryk om vir haar kinders te kan sorg, indien jul dalk weet van so ‘n werkie – help asb! Sy moet ook vir die kleuterskool betaal om na die kleintjie van 4 om te sien terwyl sy moet werk.

    Die kinders het so te se geen klere of skoene nie, kos is ook baie skaars, indien julle dalk kan help kontak my gerus.

    Baie dankie

    Ursula Els

    0768952860 of 084 082 9943 Minke Robbertze

  • 93. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 2 : 31

    @ A3

    SIES!!!! Hoe kan jy so lelik van my se Cortina maaikie praat! Skaam jou!

  • 94. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 33

    Sam

    Bel Bears – hulle gee regtig om

  • 95. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 34

    Minke

    Dankie, ek sal hulle in gedagte hou.

  • 96. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 2 : 45

    Ek is skaars 10 sekondes weg en Adrie sê my so sleg, sien wat ek bedoel Wipneus, sy maak lelik met mense…. net oordat ek ‘n cortina ry en nou nie juis ‘n oilpainting is nie dink sy sy kan my so treiter !!!! 😯

  • 97. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 49

    Zoekoe, Ja dis vreeslik op hierdie blog, ek kan verstaan hoekom jy so treurig voel, mens kan mos nie help hoe jy lyk nie

  • 98. Adrie  |  April 14, 2008 om 2 : 50

    Zoekoe

    Jy moet die trane in my diepblou ogies sien.

  • 99. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 2 : 52

    brom brom brom fietspomp brom brom daar kom geen vloeistof brom brom uit daai kykers!!

  • 100. Verons  |  April 14, 2008 om 2 : 58

    Julle toe ek Saterdag gery het, het ek ‘n springbokkie gesien! Hy het so al langs my kar innie bosse gehardloop ek kon net kort-kort sy ruggie sien as hy spring en een keer het ek sy hele lyfie gesien!
    Eers wou ek niks sê nie want ek kon nie dink dat daar Springbokke is nie dis mos nie hulle natuurlike habitat nie, toe gaan kyk ek in die brosjures wat ons by die ingang gekry het en sowaaar daar staan toe dat daar Springbokke is! Toe weet ek, ek het my nie verbeel nie!😀

  • 101. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 3 : 02

    Adrie, jou oe is nie eers blou nie dis rooi, die kleur van evil 👿

  • 102. Verons  |  April 14, 2008 om 3 : 02

    Wip ek het vanoggend probeer om vir jou te sê dat dit jammer is dat party mense onder die blog party reëls moet ly, maar ons het al lelike stelle afgetrap omdat ons foto’s vir mense gestuur het wat nie by die parties was nie.
    Maar dis ‘n goeie ding want ons maak die wat nie daar was nie lekker nuuskierig en jaloers en dan sal hulle volgende keer wel ‘n plan maak om by die party uit te kom!😉

  • 103. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 05

    Verons dis pure afpersing! Skaam jou!

  • 104. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 06

    Ek moet bietjie daardie springbokkies gaan kyk, sal graag daar wil foto’s neem, dit klink lekker daar! Maar is daar nie dalk diere wat mens kan vreet nie?

  • 105. Erns  |  April 14, 2008 om 3 : 10

    Hello

    A3 en die ander dankie die jol was lekker ons moet weer so maak

  • 106. Erns  |  April 14, 2008 om 3 : 15

    Wip

    dis baie mooi daar ek het besluit ek gaan die kiddies een naweek weer soentoe vat dan mooi al die diertjies gaan kyk

  • 107. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 3 : 16

    Wip, daar is seekoeie en krokodille… maar so ver ek weet mag hulle nie mense eet nie, dis op die reelboek vir die diere daar !

  • 108. Erns  |  April 14, 2008 om 3 : 18

    Zoeks😆 😆

  • 109. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 20

    Zoekoe ek gaan nie meer jou wyn boks oppas nie hoor! Ek gaan my definitief nie laat jaag deur ‘n seekoei!

  • 110. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 20

    Zoekoe Adrie het in die anderkant gaan wegkruip, ons het haar uiteindelik stil…vee ek die sweet van my voorkop af

  • 111. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 23

    Hello Erns is jy kiddies nog klein

  • 112. Zoekoe  |  April 14, 2008 om 3 : 25

    Ja Wipneus, ek dink ons het haar bang nou !!! well done !! spanwerk maak mag !

  • 113. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 28

    Eendrag maak mag ek salute jou Zoekoe

  • 114. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 35

    Adrie’tjie kruip jy nie dalk onder Sam se rok weg nie?

  • 115. Erns  |  April 14, 2008 om 3 : 46

    Wip

    ni te gou opgewonde raak nie sy sal jou met haar graaf bliksem

  • 116. Erns  |  April 14, 2008 om 3 : 48

    Wip

    soort van hulle is 3 en 10

  • 117. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 3 : 54

    Erns ek is lankal nie meer bang vir die merrie nie, Zoekoe gaan my buitendien help.
    Ja jou kiddies is nog klein hulle gaan dit gate uit geniet! Ek is mal oor kinders…

  • 118. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 4 : 09

    Ek dra nie rokke nie……..😉

  • 119. Wipneus!  |  April 14, 2008 om 4 : 18

    Sam probleme helloo???, sy het in die broekspyp ingekruip!!

  • 120. Samantha Q  |  April 14, 2008 om 4 : 25

    @ Wip

    WHUHAHAHAHAHAHAHAAAA!!!!!

  • 121. Hans Matthysen  |  April 14, 2008 om 9 : 22

    I.V.M. Christen wanbegrip, ek plaas my komentaar hier aangesien dit nie op die ander blad wil werk nie.

    Sorg maar dat jy ‘n Christen is en wandel waardig die roeping van ‘n Christen. Daar is geen een sonder sonde en net deur genade kan ons gered word. Hulle wat by die bruilof uitkom sonder die regte kleed, sal tog uitgewerp word. Christenne wat nie by die kerk uitkom, is nie ware Christenne nie, want Jesus het altyd by die “Tempel” aangedoen. Lees ook Heb. 10 v 25 in die verband. Christenne volg Sy voorbeeld. Mens moet nie in oordeel teenoor hulle staan nie, vergewe hulle, hulle weet nie altyd wat hulle doen nie. Probeer hulle eerder held deur ‘n goeie voorbeeld te wees.
    Sterkte

  • 122. Salomè  |  April 15, 2008 om 6 : 28

    More Almal!!!

    Adriana
    Jy het mos gesê jy reël volgende maan weer ‘n blogjol nè . . .

    Verons
    Wat wou bokkies; het jy oppad uit die groot renoster aan die linkerkant van die pad gesien? Hy is so breed soos ‘n huis.

    Zoekoe
    Moenie dat die vroumense met jou mors nie, EK sal hulle opdons.

    Erna
    Volgende keer sorg jy dat jy vroeer daar is want ons sal jou kiddies dubbel porsies moet voer om op te maak vir als wat hul uigemis het. Hoop kleintjie is al beter.

    Adrie
    Ons ontdek gister dat hul wragtag blou-oog se nuwe rooi driewiel ok gegaps het.

    Geniet julle dag. Sien julle dalk middag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: