BLOGJOL!!!!

April 10, 2008 at 4 : 19 139 Kommentaar

Mense dit is weer sulke tyd.  Ons gaan bos.  Vriende gaan gemaak word.  Almal wat al van te vore by ‘n jol was weet dat dit vet pret is.  As jy nie genooi is nie, maar graag wil kom epos my gerus vir besonderhede.  amaal3@gmail.com  Die jol is in Pretoria, Saterdag 12 April.  Bring jou eie kroeg, want daar is nie ‘n kontant kroeg beskikbaar nie.  As jy jou wangedra, sal jy versuip word.

Van vriendskappe gepraat.  Hier is my absoluut gunsteling liedjie van aller tye.

Blogvraag:  Vir wie het Freddy Mercury Love of my Life geskryf?

Blogantwoord:  Interferons was eerste in ‘n Flash Gordon Strokiesprent gepubliseer.  Die ontdekker van ‘n interferon en die skrywer van Flash Gordon was vriende

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

8 Things tag Operasie Honger

139 Kommentaar Add your own

  • 1. Samantha q  |  April 10, 2008 om 5 : 26

    EERSTE!

  • 2. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 5 : 40

    Ek weti? Seke ma vi daai Austin wat sy hart gebreek het en gemaak het lat hy gay word? Sy was after all die liefde van sy lewe……… Of so sê hulle

  • 3. Samantha q  |  April 10, 2008 om 6 : 57

    Mary Austine! Ha! Slimste ousie wat julle ken! Hie ha!

  • 4. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 03

    Korreksie… Austin!

  • 5. Verons  |  April 10, 2008 om 7 : 14

    Sam hy was dan n moffie! Hoe kan hy dit vi n vrou geskryf het?

  • 6. Roer  |  April 10, 2008 om 7 : 18

    Verons, hy was BI.

    Julle maak my net jaloers met julle jols daar bo in Gauteng. Geniet.

  • 7. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 19

    MA! My moer! Ek dog ma het al die teerpad opgerol en ga dux! En dit sal NET ‘n vrou (of man) wat iemand skyns van die regering sal laat wees!

  • 8. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 20

    ROER!

  • 9. Roer  |  April 10, 2008 om 7 : 21

    Wat ek nou gedoen?!

  • 10. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 22

    Kry v jou ‘n vliegtuig kaartjie v Sat! Dan kom kuier jy saam met ons:mrgreen:

  • 11. Roer  |  April 10, 2008 om 7 : 27

    /sug
    Moet my nie dare nie.😉

  • 12. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 33

    Ek double dare jou!

  • 13. Roer  |  April 10, 2008 om 7 : 40

    Sam, ek het dit aan die hoof van die huis voorgestel en ‘n vuil kyk gekry. Iets gebrom van “dooie liggaam” en “menopause”. Anyway… rain check. Nou gaan ek wragtag slaap. Te veel excitement vir een dag.

  • 14. Samantha q  |  April 10, 2008 om 7 : 44

    Nag

  • 15. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 7 : 55

    Adrie oor Freddy se liedjie, dit is so mooi liedjie oor die liefde en hartseer, en Brian doen die kitaar so mooi! Ek is ‘n groot fan, het selfs ‘n dvd en wat van Another one bites the dust…
    Vanaand is ek “flat”
    Geniet julle partytjie, moenie verdrink nie.
    Soet wees ……………..

  • 16. Salomè  |  April 10, 2008 om 8 : 25

    Is almal wraggies nou al bed toe? Iemand moet tog weer nagskof begin want dis al wanneer ek tyd het om so baaaaie te klets soos julle.

    Adrie
    Vergun my die geleentheid om te sê;
    Die van julle wat te skaam is om jul se gevreetjies te wys, bou ‘n brug en kom daaroor. Die meeste van ons is doodgewone mense nes jy. Jy sal big time uitloose as jy nie kom nie.

  • 17. platterfuss  |  April 10, 2008 om 10 : 14

    So wragtig dink ek die ‘jol’ is ‘n goeie idee…….

  • 18. Samantha q  |  April 11, 2008 om 6 : 39

    More. Moet asb om hemels naam nie hard praat vandag nie. Ek kom nou eers by die werk aan en ek het babalas. Ek het net 3 ure se slaap in so ek is verby moeg. Praat later

  • 19. Jannas  |  April 11, 2008 om 7 : 00

    MORE SAM!!!! Oops!

    More almal ……… sjuut, Sam is fragiel.

  • 20. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 7 : 45

    Goeden Moren Mensen !!!

  • 21. Roer  |  April 11, 2008 om 8 : 24

    /me fluister
    môre Sam en al die ander. A3 wa jy?

  • 22. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 8 : 43

    More maaikies. Al wat ek kan sê is EISH!!! En EINA!!!

  • 23. Verons  |  April 11, 2008 om 8 : 43

    MORE! MORE!!
    Sam nou waarvan het jy babalas???😉

  • 24. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 8 : 46

    @ Verons

    Ma…… dis oorlat ek my halwe bottel rooiwyn ondek het en.. ja

  • 25. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 8 : 47

    Sam Q, nou tot hoelaat het julle gisteraand geparty? 😀

  • 26. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 8 : 51

    @ Zoekels

    Die probleem is nie die kuier tot 10 nie. HU UH!!! Nee jong…. Die ousie het mos toe bos gegaan met daai bottel wyn!

  • 27. Mary-Nash  |  April 11, 2008 om 8 : 56

    goeie dag julle almal

  • 28. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 8 : 56

    ((((((((((A3!!!!!!!!!))))))))))

  • 29. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 8 : 58

    More Mary

  • 30. Mary-Nash  |  April 11, 2008 om 8 : 59

    moenie my groet nie dis reg

  • 31. Mary-Nash  |  April 11, 2008 om 9 : 00

    ag skuus more sam

    hoe gaan dit vanoggend pyn die koppie

  • 32. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 9 : 07

    Ai ai Sam ! ek hoop rerig jy sal jouself more darm kan gedra byrrie dam !

  • 33. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 9 : 08

    Lo Mary Nash !!!!

  • 34. Mary-Nash  |  April 11, 2008 om 9 : 15

    hi Zoekoe

  • 35. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 20

    @ Nash

    Ek voel darem bq beter as my 3ling. Sy voel naar EN ha ore pyn!

    @ Zoeks

    Ek hak net 1 keer ‘n jaar uit! En gisteraand was daai 1 keer:mrgreen:

  • 36. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 26

    Weg!

  • 37. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 9 : 29

    O, OK, ek is bly jy het jou jaarlikse uithak sessie gehad Sam ! 😀

  • 38. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 32

    @ Zoeks

    He he!! En vandag sit ek met die babalas van die jaar!

  • 39. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 35

    @ A3

    Rooflees jy lekka?

  • 40. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 39

    Wie werk vandag net halfdag?

  • 41. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 9 : 46

    Toema Sam, hiers vir jou Zoekoe se babalaas cocktail !
    (dis 2 panados. 2 disprins, 2 anadins en sluk dit af met ‘n glaas OBS)

  • 42. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 9 : 53

    @ Zoekoe

    Dan sal ekki die blogjol more kan bywoon nie!🙂

  • 43. Nats  |  April 11, 2008 om 9 : 54

    HEELLLLLOOOOOO!!!

    DIS AMPER NAWEEK!!!!!!!

    Ek dink ons krag gaan 10uur af… so ek sien julle in 4ure!!!

    As dit nie af gaan nie, sien ek julle nou weer!!!

  • 44. Verons  |  April 11, 2008 om 9 : 56

    Net ‘n ietsie om bietjie te stir:😉

    Hy vra die jawoord letterlik ten aanskoue van duisende aanhangers en het dit gelukkig, tot groot ongeloof, van sy aanstaande skoonpa gekry.

    Só vertel die sanger Paulo Azevedo (32) nadat hy die tweede lid van die gewilde manssanggroep Eden geword het om eersdaags die strop om die nek te kry.

    Dít terwyl sy kollega Johan Vorster reeds regmaak om binnekort pa te word.

    Azevedo het onlangs die uitreiking van hul jongste CD, Knieë lam, gebruik om sy meisie van die afgelope ses jaar, Marlene Britz (26) van Pretoria, te vra om te trou.

    Die gewone op-die-knieë-sak en vra was ook nie vir dié sanger romanties genoeg nie.

    Hy het ewe doodluiters in sy bedankingsboodskap in die CD se boekie gevra: Marlene, sal jy met my trou?

    “Ek het net geweet dis nóu die regte tyd om haar te vra, juis omdat die groep baie rustiger is.”

    Dié vraag staan in die omslag van elke kopie wat onlangs uitgereik is vir elke aanhanger om te sien.

    “Ek het gedurende ’n klein byeenkoms met familie en die ander lede vir Marlene die heel eerste kopie van die nuwe CD gegee en gevra sy moet my boodskap hardop lees.

    “Toe sy heel onverwags by daai sinnetjie kom, kon sy die trane nie meer keer nie,” skerts hy.

    Jaco “Jay” du Plessis, sy mede-sanger, kon sélf nie sy oë droog hou nie en is ewe opgewonde dat dié troue “uiteindelik” gaan gebeur.

    Britz sê dit was vir haar die grootste skok en verrassing, deels omdat sy glad nie daarvan geweet het nie en omdat haar aanstaande se kollegas dit ook so stil gehou het.

    “Ek was in trane en toe ek my ouers met die nuus gebel het, het my pa heel buite sy natuur uitgeroep: Prys die Here!”

    Dié twee wil so gou moontlik met ’n gesin begin sodra die troue verby is.

    “Jy verstaan nie hoe broeis is ons albei nie, maar ons oefen solank al,” het Britz gespot.

  • 45. Verons  |  April 11, 2008 om 10 : 04

    Sam wil jy vir my vertel A3 is babalas!😯

  • 46. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 10 : 15

    @ Verons

    Jip!!!

  • 47. bruinogies  |  April 11, 2008 om 10 : 26

    more julle almal!

    ek is bja jammer oor more! regtig ek is!

    hier is ietsie vi julle!
    stukkie koek en julle mag van my platter se snax ook kry!

  • 48. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 10 : 33

    Hallo Bruinogies….. sies sies en sies vir jou, ons het juis die blogjol geskuif van laasnaweek solat jy ook kon bywoon… maar dis reg ons verstaan…..🙄

  • 49. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 10 : 37

    @ BO

    PISSIE!!

  • 50. bruinogies  |  April 11, 2008 om 10 : 39

    sies ma julle is mean met my!
    as ek nie da voor kan help nie, kan ek nie okay!

  • 51. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 11 : 00

    @ BO

    Ja ja! Ons ken jou tipe…… Jy is bang om daar op te daag omdat jy niemand ken nie!

  • 52. bruinogies  |  April 11, 2008 om 11 : 14

    sam q
    nee disi my probleem nie ek is ini Kaap!!!
    al ken ek niemand nie, sou ek opgedaag het! julle almal klink na cool materkies as oz so chat opi blog!

  • 53. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 11 : 25

    @ BO

    Jys vigewe! Jy stel dit dan soooooooooo mooi!

  • 54. Pikkelik  |  April 11, 2008 om 11 : 45

    Like jou song! Lekker dag….

  • 55. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 11 : 49

    @ Pik

    Val jy net in dan hol jy weg?

  • 56. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 14

    Sammie waar is Adrie?

  • 57. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 12 : 21

    Wip

    Sys besig om die ottertjies bymekaar te maak wat sy uitgekak het!

  • 58. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 24

    Waaaaat?

  • 59. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 26

    Moet ons gaan help?

  • 60. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 12 : 27

    Eish !!!! dis lekke stil hier… is amal besig met shopping vir more se jol???

  • 61. Verons  |  April 11, 2008 om 12 : 29

    Hi julle wat miskien nog nie die pad kaart na die jol gekry het nie hier is hy:
    RIETVLEI NATURE RESERVE

    From the R21 take the IRENE RIETVLEl DAM off-ramp drive in a easterly direction, at the 4 way stop street turn right towards OLIFANTSFONTEIN, drive for 1,5Km crossing the SESMYL SPRUIT. On the left is a sign indicating RIETVLEl NATURE RESERVE, turn left and follow the road up the hill to the MAIN GATE.

    Die wat nie gaan/wil kom nie gaan BIG TIME uitmis!
    So ‘n jol is gewoonlik moer lekker!!😆

  • 62. Samantha Q  |  April 11, 2008 om 12 : 29

    Wip

    Ek dink syt nou alles onder beheer. Dit was ‘n glipsie van epidermiese porporsies!

  • 63. Adrie  |  April 11, 2008 om 12 : 46

    More

    Wie wil ‘n ottertjie of 12 aanneem? Daar is ook ‘n 1000 ystervarkies beskikbaar?

    Verons

    Daar is ‘n rede hoekom ek my epos adres gegee het. Ek hou jou verantwoordelik vir elke drol wat opdaag.

  • 64. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 48

    Hi Almal
    Geniet daai jol, matigheid voor oë hoor, ouma wil nie stories hoor nie!!

    Sh*t Sam dit klink woes en leeg daar by Adrie!

  • 65. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 49

    Adrie!!!!!!!!!!! ouma het so na jou verlang!!!!!!!!!!!!!kindjie

  • 66. Adrie  |  April 11, 2008 om 12 : 50

    Ouma moet sommer 2 ottertjies en 10 ystervarkies neem.

    My damn ore is donners seer en ek wil net kots.

  • 67. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 12 : 54

    Ek verstaan niks van ottertjies en ystervarkies nie is dit veilig om aanneem te oorweeg?

  • 68. Adrie  |  April 11, 2008 om 12 : 56

    Hulle soek darem ‘n goeie huis. Ystervarkies soek ‘n lekker groentetuin. Ottertjies ‘n plekkie om in te swem.

  • 69. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 00

    Adrie, ek sie jys weer in ‘n “goeie” bui vandag !!!!

  • 70. Adrie  |  April 11, 2008 om 1 : 02

    Zoekoe

    Elke oomblik moet ek my inhou dat ek nie kots nie. My kop makeer niks!!! Ek wonder of ek oor infeksie het.

  • 71. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 05

    Nee iets is fout met Adrie ek sal maar verder rooflees tot ek agter die kap van die byl uh ottertjies kom……

  • 72. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 07

    Adrie, dis daai wyn van Sam, ek sê mos daai goete is gespike met mampoer of iets !!!!

  • 73. Adrie  |  April 11, 2008 om 1 : 07

    Roer

    Ek sien jy val nie vir ‘n double dare nie? IS JY SIEK?? ABNORMAAL??

    Jy weet mos die man is die hoof en die vrou se plek is bo-op die hoof.

  • 74. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 12

    Adrie het jy babbelaas!! whahaahaa

  • 75. Verons  |  April 11, 2008 om 1 : 13

    A3 terwyl jy nou so grom-grom! Vertel vir ons hoekom is jou ore seer en hoekom is jy naar??

  • 76. Adrie  |  April 11, 2008 om 1 : 17

    Ek weet nie hoekom is my ore seer nie. En geen mens bly solank babelas van so min OBS nie. Ek het soos in glad nie hoofpyn nie, maar so naar soos iemand met morning sickness. En nee, ek is beslis nie swanger nie.

  • 77. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 24

    Adrie jy het maaggriep gekry van OBS….weet nie hoe wil jy môre jol nie. Jy sal vir jou ‘n “potjie” moet saam vat. whahaahaa
    Ag toemaar drink maar bietjie Valoid nou-nou is jy sommer baie beter!!

  • 78. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 25

    O B S = Old Babalas Sherry 😆

  • 79. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 27

    Ja Zoekoe sy het OBS babelaas!! whaahaaha jy moes by ouma koffie kom drink het dan was jy nie nou tussen die ottertjies en ystervarkies nie!!!

  • 80. Adrie  |  April 11, 2008 om 1 : 27

    Sies

    Wees lelik met my. As ek Maandag afsiek is, soek ek geen simpatie van julle drolle

  • 81. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 30

    Adrie, en ek dog jy leer by jou Ma om te kan drink…. lyk my nie jy is die beste student in haar klas nie….😆

  • 82. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 30

    Sies nou is ons drolle, ons kan nie help as jy heeldag besig is met uitwerpsel nie, jy sien ons ook sommer nou as akkies!! 😦

  • 83. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 33

    Zoekoe whaahaha sy het die potjie gaan gebruik!! vomit vomit vomit

  • 84. Adrie  |  April 11, 2008 om 1 : 34

    Lag!!!! Ek hoop julle kry almal maagpyn.

  • 85. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 37

    Dis nie ons wat die maagpyn gaan kry nie sussie, dis jy wat hom gaan kry na die “vomit” OBS is medisyne!! Mens drink dit per lepeltjie, lees jy nie die instruksies nie?

  • 86. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 41

    Wat is die beste raad as mens leer perdry en af val? nou pas dit toe met die drinkery ook, dis les nommer 1 paragraaf 1 bladsy een !

  • 87. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 43

    Ha ha Zoekoe sy gaan nie vir ons luister nie, môre gooi sy dit sommer so in die keelgat af uit die bottel!!!

  • 88. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 44

    Adrie hang alweer oor die potjie.

  • 89. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 49

    Sjoe, ja ek hoor die geluide….. whaoooo whahoooo urg urg !!!

  • 90. Nella  |  April 11, 2008 om 1 : 49

    A3
    En jy durf se jy is nie kwaad vir my – ek het al vroeg vir jou ‘n posduif gestuur en jy ignoreer my soos ‘n stopstraat. Ek het al gedink jy het van die aarde verdwyn – maar as ek hier lees is jy omtrent nie deel van die samelewing vandag nie?

  • 91. Nella  |  April 11, 2008 om 1 : 51

    Sam
    Hoekom maak jy ons maatjie siek – ek is seker jy het weer hand uitgeruk en haar ook betrek ne??? shame – stuur vir haar ‘n redbull of iets en naar pilletjies – anders is sy teen more nog net ‘n halwe mens. 😛

  • 92. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 1 : 52

    Those who can, do, those who cant, teaches !!! 😛 😛

  • 93. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 1 : 52

    Nella gee net kans, sy is net oor die potjie,,,, kan jy nie die geluide hoor nie! 😀

  • 94. Salomè  |  April 11, 2008 om 1 : 53

    Hallo almal!!

    Zoekoe
    Jippeeeeee, meer koek vir ons. {hoop net die spul se morning sickness hou tot na more}

  • 95. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 2 : 02

    Hi Salomè…. ja jou koek is baie lekker, meer vir ons !!!!

  • 96. Salomè  |  April 11, 2008 om 2 : 03

    Zoekoe
    uuhm, skies, seker die sjokoldae koek nè

  • 97. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 2 : 08

    Huh? Salomè? natuurlik die sjokolade koek? watse koek gaan jy nog bring? 😉

  • 98. Jannas  |  April 11, 2008 om 2 : 18

    Don’t stress

    One day a man was sitting in his office on the 19th floor of a building. A man came running into his office and shouted, “John, your daughter, Anna just died in an accident right opposite this building”

    The gentleman was in panic. Not knowing what to do, he jumped out through his office window. While coming down, when he was near the 14th floor he remembered he didn’t have a daughter named Anna. When he was near the 7th floor, he remembered he was not married yet.

    When he was about to hit the ground he remembered he was not John.

    MORAL OF THE STORY………………….DON’T STRESS!

  • 99. Salomè  |  April 11, 2008 om 2 : 23

    Hallo Janna
    Jou ok jaaaare laas gesien.

    Zoekoe
    Ek hoop jy kan baaaie vinnig hardloop.

  • 100. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 2 : 47

    Hardloop? hoekom? wat ek gedoen?

  • 101. Salomè  |  April 11, 2008 om 2 : 47

    Nou waar is julle almal dan nou . . . ??

    Okay, wees dan maar so. Ek gaan maar die sjokolade koek versier. Sal die icing DIK smeer sodat julle morning sickness dit nie kan weerstaan nie.

  • 102. Verons  |  April 11, 2008 om 2 : 54

    Zoeks die kjinners moet maar oppie harde manier leer!
    As jy saam met die groot honne wil pis moet jy jou been hoog kan oplig!!
    Salome wat gaat jy als bring? Gaat jy vir ons piekniek broodjies maak?🙂

  • 103. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 2 : 59

    Maar Vee, ek is dan een van die Groot Brakke !!!! 😉

  • 104. Verons  |  April 11, 2008 om 3 : 14

    Zoeks miskien maar ek is seker daarvan jy kom nog nie naby my nie!
    Maar is reg laat die kjinners suffer hulle wou mos vir my gelag het gisteraand!
    Toe ek so ewe plegtig sê ek gaan my opie jol mooi stil, stemmig en soos ‘n dame gedra toe val hulle mos van hulle stoele af soos wat hulle vir my lag!😡

  • 105. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 22

    Ek is al weer terug en my ore pyn nog steeds

  • 106. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 23

    Moet my net nie weer laat lag nie.

  • 107. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 3 : 29

    (steek ek my lag weg) hoe voel jy nou?

  • 108. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 3 : 30

    Adrie jou ore kan nie pyn van babelaas is dit nie dalk griep nie?

  • 109. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 39

    My ore pyn want hulle kan. My ore is lekker op die koffie beste van tye. (Ek sukkel kwaai met sinus)

  • 110. Verons  |  April 11, 2008 om 3 : 39

    Wip nee is oorlat ek dit getrek het toe sy vir my gelag het!😉

  • 111. Verons  |  April 11, 2008 om 3 : 41

    Wip nee dissie griep nie dis omlat ek haar ore getrek toe sy vir my gelag het!😉

  • 112. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 43

    Verons

    Ek versuip jou more – as my ore my dit toelaat.

  • 113. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 3 : 53

    Drink dan sinutab…dit kan mos nie so aangaan nie….. Verons sies vir jou dis al die tyd jy wat haar af geknou het!! As ek my sonde nie ontsien nie!

  • 114. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 55

    Wip

    Sy het my hand ook gister fyn en flenters gedruk.

  • 115. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 06

    Verons nee nou gooi ek hande in die lug!! Die kind is naar, oorpyn en loop nog met flenter hande ook rond geen wonder sy weet nie waar sy is vandag nie.

  • 116. Adrie  |  April 11, 2008 om 4 : 07

    Wip

    Ek dog jy gaan Verons ten minste bliksem!!!

  • 117. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 10

    Ek gaan Adrie jy weet mos ek het ‘n “boud byt” Ek wil net my bolla regskuif en my bloomer optrek!

  • 118. Adrie  |  April 11, 2008 om 4 : 11

    Wip

    Jy weet jy en Verons is omtrent ewe oud?

  • 119. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 12

    Ja maar ek is groter!!

  • 120. Adrie  |  April 11, 2008 om 4 : 13

    Ek wonder . . . .

    Jou kar is beslis. Verons ry met ‘n halwe kar rond.

  • 121. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 15

    Adrie is jy dalkies van die CIA wat weet jy van my kar?

  • 122. Adrie  |  April 11, 2008 om 4 : 17

    Wip

    Nee. Ek is een van Karel se Engele. Ek weet alles.

  • 123. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 21

    Karel Kat? Ek ry ‘n beetle is Verons my een voor? Ek wil by Zoekie hoor of hy nie wil ruil nie.

  • 124. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 24

    Nee man, ek is nie LH nie.

    As jy ‘n kaskar ry is, Verons in ‘n groter kar as jy. En haar kar is nog nuut.

  • 125. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 26

    Ek ry ‘n kaskar!!

  • 126. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 27

    Nie ‘n winkel trollie nie?

  • 127. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 29

    uh uh ‘n hout kaskar…

  • 128. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 31

    Ek wil dit sien. Stuur ‘n foto?

  • 129. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 34

    my kamera moes ek gaan inruil by die pantjies winkel om die elektrisiteit te betaal sorry

  • 130. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 35

    Wip

    Wat is fout met jou prioriteite? Mens verkoop jou kamera vir drankgeld.

  • 131. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 38

    Adrie ek kan nie meer drink nie ek is nou op ‘n halwe brood en water…… vandaar nou die kaskar ook, weet jy nie dalk van iemand met ‘n goeie tweedehandse perd nie.

  • 132. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 44

    Zoekoe

  • 133. Wipneus!  |  April 11, 2008 om 4 : 45

    Ok sal maar dan by Zoekoe my kaskar gaan inruil, hoop julle het môre ‘n heerlike jol, en dat jy gou gesond word!

  • 134. ADRIANA  |  April 11, 2008 om 4 : 56

    Tara

  • 135. Samantha q  |  April 11, 2008 om 4 : 59

    Is hie darem iemand oor?

  • 136. Salomè  |  April 11, 2008 om 5 : 07

    SAMANTHAAAAA!!!
    Sorry man ek het nou eers die Cremora Tert klaar gemaak. Moes toe eers hierdie hele plek platry want ek het die aarbeie vergeet.
    Maar dis nou klaar en inni yskas. Werk jy nog?

  • 137. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 5 : 19

    Hey Hey…. ek dis weer ekke – “never fear, when Zoekoe is near” 😀

  • 138. Zoekoe  |  April 11, 2008 om 5 : 21

    EN nou bleddie drup/reen dit daarbuite, ek wou my ou blou cortinatjie mooi gewas het solat julle nou ‘n ordentlike groot kar kon appreciate more !!! maar nee…

  • 139. Samantha q  |  April 11, 2008 om 7 : 13

    En da mis ek wee alles!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: