8 Things tag

April 10, 2008 at 12 : 48 94 Kommentaar

Ja, ja, ek kan tel.  Dit is maar toevallig.  Danksy Wipneus, Roer en Neykie moet ek dit voltooi.

8 Goed waaroor ek erg is (passionate)

Kinders

Onderwys

Afrikaans

Anti-Verkragting

Asterhof

Gesondheidsorg

Familie

Foto’s (my kamera werk oortyd)

En my blog (ja, ek weet dit is nege)

8 Goed wat ek wil doen voor ek ‘groet’

– Amazone toe gaan

– ‘n Boek publiseer

– ‘n Kasteel bou en daarin woon.

– ‘n Biljoener word

– My eie skool laat bou (ek gaan dit nie self run nie)

– Leer swem

– Die Comerades / Argus doen

– ‘n VERSKIL MAAK

8 Goed wat ek gereeld sê

– Ek gaan jou bliksem

– Ek kan jou met die hand groet (Dankie Tannie Fiela)

– As jy jou vir ‘n toffie uitgee.

– Helaas

– Gaan ons koffie?

– Amper se ek fok.

– Ek het ‘n platinum graaf.

– Talk to the hand

8 Boeke wat ek onlangs gelees het

Mattewis en Meraai – Die begin

Mattewis en Meraai – Die kinders

Kan nie verder onthou nie

8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luiter

– Friends will be friends – Queen

– Enige iets van Abba

– The phantom of the opera

– I love rock & roll – Joan Jett

– Karma Chameleon – Boy George

– Big Girls – Mika

– Voshaar nooi – Louis van Rensburg

– Girls just Wanna have fun – Cyndi Lauper

8 Flieks wat ek al 8 of meer kere gesien het

– Dirty Dancing

– Sound of Music

– Divine Secrets of the Ya Ya Sisterhood

– Rocky (Ek sal dit erken) I, II, III

– Grease

– Mr & Mr Smith

– Chicago

– Lethal Weapon 1, 2, 3, 4

8 Bloggers wie ‘moet’ saam speel

Almal wat hier klets.  Sommer net hier op die blog.  Name:

– Sam

– Zoekoe  (op jou blog ook)

– Erns

– Verons

– Jan

– Rooi Koos

– Mary Nash

– Lilly

– En almal wat ek nou vergeet het.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

7 Mense BLOGJOL!!!!

94 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 12 : 54

    Mmm mooi lysie! Ek is ook mal oor Sound of Music, en Rambo!. Jy het jou werk so mooi gedoen ek kan jou sommer met die hand groet😀 moenie my blameer vir die werk nie: “Talk to the hand” 😀

  • 2. Adrie  |  April 10, 2008 om 12 : 57

    Wip

    Jy moet sommer met die skouer praat, want my hande is nou moeg.

  • 3. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 12 : 59

    Siestog, kom dat ouma Zambuk aansmeer!!

  • 4. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 01

    * sulk

    Sallie werk nie. Het my hande nodig om te bestuur.

  • 5. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 01

    Wat speel? ek verstaan nie die game nie…. ????

  • 6. Verons  |  April 10, 2008 om 1 : 02

    Hi julle, julle moet asb vir Trevor gaan ondersteun, hy is after all een van ons gunstelinge!!
    Hy het vir my die mooi comment gelos!

    Hi Verons

    Nice om weer van jou te hoor en bly jy het besluit om weer te post…

    Daai Godslaterlike postings is lank in die verlede en n’ aanpasbare verskoning het ook gevolg…Ek is nie n’ onredelike persoon nie Verons…So nou smeek ek julle almal om terug te keer en kom ons blog away !!!!

    En moenie vergeet nie…SPORTSCAGE met die Oom…Maandag tot Vrydag 7-7.30 innie aande…Luister gerus..lekker musiek/sport ensv…Jy sal nogal besef hoe veelsydig die Oom is oppie radio…

    Groete skarrebol
    Oom Trevs xxx

  • 7. Roer  |  April 10, 2008 om 1 : 02

    Jis, maar jy’s vinnig. Kan nie glo ek het van Mika vergeet nie. Ek kan hom ook OOR en OOR luister. Gaan kry nou maar daai lafenissie. Ek gaan apteek toe. Snotneus. Alweer!

  • 8. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 06

    Roer

    Jy weet mos jy moet dit eet. Dit is dan goed vir jou.

  • 9. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 08

    Verons

    Trevor verwys daarna dat ek hom ‘n Jood genoem het. Ek moes gister my ban oplig om die vir die nuusspan te cover.

  • 10. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 10

    8 Goed waaroor ek erg is (passionate)

    Kinders

    Onderwys

    Afrikaans

    Anti-Verkragting

    Asterhof

    Gesondheidsorg

    Familie

    Foto’s

    8 Goed wat ek wil doen voor ek ‘groet’

    – Parys toe gaan (frans)

    – ‘n Derde taal leer

    – Skuld vry wees

    – ‘n Biljoener word

    – ‘n boot rit vat na ‘n tropiese eiland

    – Scuba diving

    – Bungy jump

    – ‘n VERSKIL MAAK

    8 Goed wat ek gereeld sê

    – Ek gaan jou bliksem

    – Build a bridge

    – Life’s a bitch

    – Put that tv softer (ek het ‘dowwe’ seuns)

    – you stupid idiot (taxi drivers)

    – Pucket (my kleintjie leer nou die ander woorde so ek probeer)

    – What ever

    – Go to your room till you can behave

    8 Boeke wat ek onlangs gelees het

    Murder book

    en die ander kan ek nie onthou nie

    8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luiter

    – Friends will be friends – Queen

    – Bleeding love Lione lewis

    – Red Red wine UB40

    – Power of Love Tony Braxton

    – Appologise Timberland

    – Big Girls dont cry – Gwen Stefani

    – Southern Cross

    – Girls just Wanna have fun – Cyndi Lauper

    8 Flieks wat ek al 8 of meer kere gesien het

    – Dirty Dancing

    – Cats and Dogs (moet saam met die kinners kyk)

    – Silince of the lambs

    – Die Hard 1 – 4

    – Grease

    – Mr & Mr Smith

    – Chicago

    – Lethal Weapon 1, 2, 3, 4

    8 Bloggers wie ‘moet’ saam speel

    Almal wat hier klets. Sommer net hier op die blog. Name:

    – Sam

    – Zoekoe (op jou blog ook)

    – Multi

    – Verons

    – Jan

    – Rooi Koos

    – Mary Nash

    – Lilly

    – En almal wat ek nou vergeet het.

  • 11. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 13

    ek het my deel gedoen nou is ek baja moeg

  • 12. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 17

    Erns

    Die eerste deel is dan direk soos myne. Wat is jou eie passies?

  • 13. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 24

    Skies het vergeet om daar te verander 😳

    8 Goed waaroor ek erg is (passionate)

    my Kinders

    my Ouma

    Mense Regte

    Equal rights fir vroue

    ordenklike straf vir misdadegers

    Gesondheidsorg vir almal

    Gratis onderwys vir almal

    staan op vir jouself

  • 14. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 27

    Erns
    😆

    Ek het so vermoed.

  • 15. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 30

    Dit klink na te veel werk . . . *gaap*

  • 16. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 33

    Mens kan sien wie is die kripvreter hier rond.

  • 17. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 36

    8 Goed waaroor ek erg is (passionate)

    Drank

    Kos

    My Taal Afrikaans

    Vroumense

    My Kar

    Braaivleis

    Bosveld

    Familie & Vriende

    8 Goed wat ek wil doen voor ek ‘groet’

    Europa sien

    Space Travel

    Ryk Word

    In i F 1 kar jaag om i baan

    Scuba diving

    Aftree

    8 Goed wat ek gereeld sê

    My Goeden Fok

    Whatever

    Nê !

    Issit?

    Kom ons braai

    Kom maak i dop

    Dumb Ass

    Knopkop

    8 Boeke wat ek onlangs gelees het

    Hustler Mag, 3

    V Dub tydskrif 2

    Loslyf Mag 3

    8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luister

    Ek het gebraai – Marula

    I want it all – Queen

    Relax – Mika

    Power of love Jenifer Rush – oorspronlik is nog die beste !

    Laat hy val – Blackie Swart

    Lekker by die See – Marula

    Walking on sunshine – Katrina & the waves

    Love generation – Dr Victor

    8 Flieks wat ek al 8 of meer kere gesien het

    Space Balls

    Star Wars 1 – 5

    Rocky 1 – amal

    Spy Hard

    Alien, Aliens, & Alien Ressurection

    Naked Gun – amal

    Lethal Weapon 1 & 2 & 3

    8 Bloggers wie ‘moet’ saam speel

    Almal wat hier klets. Sommer net hier op die blog.

    weetie ! kyk op y blog !!!!

  • 18. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 36

    Zoeks
    moet nou nie so lui wees nie

  • 19. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 39

    zoeks

    was dit nou so moeilik gewees😛

  • 20. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 43

    Erns, maak nou jou mind op, wil jy my nou uitkak of prys? 🙄

  • 21. Erns  |  April 10, 2008 om 1 : 45

    Nou dat jy di kak gedoen het prys ek jou mos

  • 22. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 50

    Ek is bly jy dink ook dis ‘n pot kak…. die 8 goete nou meen ek….

  • 23. Verons  |  April 10, 2008 om 1 : 50

    8 Goed waaroor ek passionate is:
    1. My Dogter
    2. My Seun (kan nie besluit watter een is my softspot is nie)
    3. My vriende
    4. My familie (sal sien ek sit my vriende bo my familie – met ‘n rede)
    5. Kinders
    6. Mishandeling van vroue (fisies/verbraal)
    7. Afrikaans
    8. Water

    8 Goed wat ek wil doen voor ek groet:
    1. Die Lotto wen
    2. Weer gaan duik
    3. Die Lotto wen
    4. Leer vlieg
    5. Die Lotto wen
    6. Ordentlik deur die hele Europa en Asia toer
    7. Die Lotto wen
    8. Groot plot koop waarop baie huisies wil bou vir my vriende wat swaarkry

    8 Goed wat ek gereeld sê:
    1. Fok u
    2. Toe word ons dors
    3. Gooi maar nog ene
    4. Ek klap ‘n ding wat laf raak
    5. Ja-ja
    6. En jou punt is??
    7. Fokketie fok fok tog (veral as die Bulle weer aanjaag)
    8. Nou maar toe!

    8 Liedjies wat ek oor en oor sal luister:
    1. Meeste songs van Queen
    2. Jonk bly (ek is seker daai song was net vir my geskryf)
    3. Lately is ek mal oor Kurt se facebook song (so lekker ritme)
    4. Meeste van Cliff Richard
    5. Man I feel like a woman
    6. Believe
    7. Blou Bul Song!!
    8. Meeste van Neil Diamond

    8 Boeke wat ek onlangs gelees het:
    1. Triomf
    2-7. Ek het die laaste 3 weke 5 Boeke van Wilbur Smith ontdek wat ek nog nie gelees het nie en ek het gister klaar gemaak met die laaste een!
    8. Angels & Demons – Dan Brown

    8 Flieks wat ek 8 keer of meer gesien het:
    1. Grease
    2. Rocky horror picture show
    3. Flashdance
    4. Lion King
    5. Pretty woman
    6. Titanic
    7. Sound of Music
    8. Lipstiek Dipstiek

  • 24. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 53

    Ek hou julle fyn dop. Baie fyn dop.

  • 25. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 1 : 57

    Adrie, kan ek vir jou my verkyker leen? ?

  • 26. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 59

    Zoeks

    Dankie, maar ek het een. Dalk kan ons ruil as joune beter is as myne.

  • 27. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 2 : 03

    8 Goed waaroor ek erg is (passionate)
    Kjinders
    Oumas en Oupas
    Afrikaans
    Molistering
    Kjinders
    Familie bande
    Oumas en Oupas
    POWA
    8 Goed wat ek wil doen voor ek ‘groet’
    – In ONS kasteel in Duitsland ten minste 1 aand slaap
    – My graad kla maak
    – Ophou rook.
    – ‘n MULTI Biljoener word
    – Vir al die oumensies naby my kan sorg
    – Valskerm spring
    – My drol bliksem lat die 4kin kak spat
    – Ophou vloek……….
    8 Goed wat ek gereeld sê
    – Ek gaan jou fokken bliksem
    – Wanne laas was jy gebliksem
    – FOK U!.
    – Doos (ja ja, ek weet)
    – Ongelukig is dit buite my beheer, meneer
    – Fok.
    – Ek moer hard
    – 4kin groot Doos
    8 Boeke wat ek onlangs gelees het
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)
    Hou den bek (eerste 3 bladsye)

    8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luiter
    Uhm………
    8 Flieks wat ek al 8 of meer kere gesien het
    – Dirty Dancing
    – Sound of Music
    – Gummy Bears 1-1000000
    – Barnyard
    – Bee movie
    – Nemo
    – Garfield 1-whateva
    – Sinbad
    8 Bloggers wie ‘moet’ saam speel
    Almal wat hier klets. Sommer net hier op die blog. Name:
    – My 3ling
    – Zoekoe (op jou blog ook)
    – Erns
    – Verons
    – Jan
    – My 3ling se 2ling
    – Nella
    – Michael

  • 28. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 03

    Myne is ‘n stok ou een, maar nog steeds van die bestes in sy dae gewees !!!

    Waars al die anner mense? seker weg gehol toe hulle al die werk sien wat jy vir ons gegee het !

  • 29. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 05

    Zoeks

    MY BLOG IS NIE DIE PLEK VIR ‘N BURP KOMPETISIE NIE.

    G’n wonder almal is weg nie.

  • 30. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 12

    Nou maar moet dan nie so BURP nie Adrie…. gmpf ! ! wil ook altyd alles op ander mense blameer….. !

  • 31. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 15

    burp………..

  • 32. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 2 : 16

    Testing 1 2 3

  • 33. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 16

    Hi Sammie hoe is jou dag daar tussen die ghries

  • 34. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 18

    Zoekoe!!!

    Wipneus!!!!

    Hierdie is ‘n ordentlike blog. B-U-R-P!!!

  • 35. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 19

    Adrie ek het nou die walglikste e pos gekry van iemand se vuil tone en al die k@k wat………………………….man ek is nou so omgekrap, kan jy glo dat ek so e pos ontvang….. ek wil omval van skok

  • 36. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 20

    BELANGRIKE AANKONDIGING

    Blogjol opwarming. Vanaand. Eiland. Wie kom?

  • 37. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 21

    Wipneus, ek het hom vroeg vanoggend ook gesien, en bykans my koffie en beskuit brekfis verloor eeeeuuuuwwwww !!

  • 38. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 21

    Wip

    Ek het daardie een al 3 keer gekry.

  • 39. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 23

    Ek gaan na werk saam iemand uiteet, so sorry, ek kan nie kom nie Adrie !

  • 40. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 24

    Zoekoe

    Jy moet jou naam verander na verskonings toe.

  • 41. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 28

    Hoekom stuur hulle hierdie goed vir my, my nerf sal dit nie hou nie, hier geld ‘n ouderdoms beperking op my rekenaar!!
    Ek is byna dood!! Nee regtig mense, daai flippen foto’s is gedokter!!
    Dis barbaars, ek verban dit na die buitenste duisternis!!

    Adrie ons kan nie kom nie, ons werk raak agter want ons hang heeldag hier rond, wat verwag jy?? Ons het nie so lekker werkie soos jy nie, simpatie is al wat ek vra?

  • 42. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 30

    Wip

    Suip jy op die job????

    Ek? Simpatie? Soek jy dit van my, want jy gaan lank soek.

    Kom man, net een ou rooi koeldrankie.

  • 43. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 30

    Adrie as jy weet wat ek doen sal jy verstaan…..sjjjt

  • 44. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 32

    Wip

    Vertel my wat jy doen.

  • 45. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 33

    Vertel my en dan kyk ons.

    Ek weet waar jy bly.

  • 46. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 33

    Adrie…. wat sê Sam gewoonli…… Fok U ! Ek gaan nie my hot date opgee vir die eiland nie…. !

  • 47. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 38

    Adrie jy weet glad nie waar ek bly nie!!!
    Ha ha Zoekoe dan moet sy hot wees

  • 48. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 43

    Verons en Sam

    Julle comments is released.

    Wip

    Bid jy maar.

  • 49. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 44

    Hoe kan ek my gunsteling seding vergeet.

    Handop almal wat rooflees.

  • 50. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 45

    My kop raas, dit skree sommer.

    Handop almal wat vanaand eiland toe kom

  • 51. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 48

    Sy is !!!! en dalk kan ek more op daai anner blog gaan verslag doen !!! who knows 😈

  • 52. Erns  |  April 10, 2008 om 2 : 51

    A3

    as die eiland nader was was ek daar vandag

  • 53. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 52

    😳

    Erns

    Jy is verskoon, maar Zoekoe gaan Saterdag lekker pak kry by ma.

    Zoeks

    Jy mag haar maar saambring.

  • 54. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 55

    En ek dog ek maak verskonings !! myne is ligitimate !

  • 55. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 2 : 55

    Adrie het jy die video gesien:
    http://diegestorwesoldaat.wordpress.com

    Dit is hillarious!!!

  • 56. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 2 : 56

    Adrie

    Ek wil haar nie nou al afskrik met julle klomp verskriklikes nie….😯

  • 57. Adrie  |  April 10, 2008 om 2 : 58

    Zoekoe

    Jy weet mos ek aard na my Kloon.

    Stil, stemmig, rein, fyn, onbetas en op my plek.

  • 58. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 00

    a3
    Jissie man vrou kon jy nie maar biekie vir ‘n slag van my vergeet het nie. Darrim is martin nou uit kantoor tot 5 so nou kan ek biekie klets

  • 59. Erns  |  April 10, 2008 om 3 : 01

    Zoeks

    teen di tyd dat ek daar aankom loop julle alweer

  • 60. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 3 : 02

    😆 ha ha ha ha ha ha ha ha 😆 ha ha ha ha ha 😆

  • 61. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 04

    Lilly

    Ek praat nie weer nie.

  • 62. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 3 : 06

    Ek verstaan Erns, dan sal ons jou saterdag sien😀

  • 63. Erns  |  April 10, 2008 om 3 : 08

    Zoeks

    jy gaan net nou jou broek nat maak

  • 64. Erns  |  April 10, 2008 om 3 : 12

    Zoeks

    ek mis die party ni vir di wereld ni

  • 65. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 14

    Erns

    Weet jy nou hoe om die plek te kry?

  • 66. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 19

    8 Dinge waroor ek erg is:
    1. Kinders
    2. Musiek
    3. Afrikaans
    4. Netheid
    5. Mishandeling in enige wyse(kinder, diere, vroue, geboue ens)
    6. Natuur
    7. Water
    8. Waarheid

    8 Dinge wat ek wil doen voor my tyd op is:

    1. Travel ( dit sluit die hele wereld in. Ja Ja ek weet dit gaan moer lank vat)
    2. Kinders he
    3. Genoeg geld he om ander te help
    4. Ophou rook
    5. Ophou drink
    6. Trou (dit kom nou voor die kinders)
    7. Jul klomp ontmoet
    8. Maer wees

    8 Dinge wat ek gereeld se

    1. Ag nee man
    2. Ai ja jai ja jai
    3. Moet nou nie simpel wees nie
    4. Lief vir jou (dis nou vir my verloofde hoor)
    5. Eks jammer
    6. Los my uit
    7. Wag nou net biekie toe eks besig
    8. Liewe bliksem

    8 Boeke wat ek onlangs gelees het:

    1. Huisgenoot(die uitgawe oor jurie)
    2. Haas das se nuus kas (vir my vriendin se kinders, slaaptydstorie)
    3. Pot vol winter ( moet nie vir die onnies se ek het nog die boek nie)
    4. My Bybel
    5. Rooikop en Jantaks
    6. Horse Whisperer

    8 Lietjies wat ek oor en oor kan luister:

    1. Happy ending – Mika
    2. Ultimate you – Lindsey Lohan
    3. We are the champions – Queen
    4. My boy lollipop – Ontglip my
    5. You and me – Ontglip my
    6. Grace Kelly – Mika
    7. Big Girls – Mika
    8. Enige iets van Bad Boys Blue

    8 Flieks wat ek oor en oor kan kyk

    1. Dirty Dancing
    2. Just like heaven
    3. Sound of Music
    4. Grease
    5. Lion King – 1 en 2
    6. Alladin
    7. Beauty and the Beast
    8. Klara Vilje (Dink my spelling het my gelos)

  • 67. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 22

    Hoop jys nou happy dol.

  • 68. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 23

    Lillie

    Ek is ook mal oor Klara.

    In my opinie sou ‘n Pot vol Snot ‘n beter naam gewees het vir ‘n Pot vol Winter.

  • 69. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 23

    😳 Ek bedoel Lilly

  • 70. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 28

    A3

    Jissie vrou dit was nie nice nie eers het jy my naam verkeerd en dan kritiseer jy nog vir Pot vol Winter(ek het die boek baie gelike hoor)

  • 71. Erns  |  April 10, 2008 om 3 : 29

    A3

    Ek weet ek moet iewers die delmas pad kry en dan van daar af nee

  • 72. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 30

    Erns

    Met watter pad gaan jy ry?

    Lilly

    Jy sal dan nie van my boeke hou nie.

  • 73. neykie  |  April 10, 2008 om 3 : 31

    Vandag vir my ‘n smart kamera gekoop en al klaar oor die 100 fotos geneem- arme kamera werk nou oortyd

  • 74. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 32

    A3

    My smaak strek baie ver hoor. En ek dink as ek matewis en maraai kon gekyk het kan ek seke hul boeke ok like hoor. TSK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 75. Erns  |  April 10, 2008 om 3 : 34

    Kinross delmas se kant di een wat ek sou ry om kriel to te gaan

  • 76. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 35

    Neykie

    Cool beans. Kameras is beslis nie gemaak om stof te vergader nie.

  • 77. Dellie  |  April 10, 2008 om 3 : 39

    Netjiese lysie! I R Impressed!😀 Veral oor jou eerste fliek…

  • 78. Mary-Nash  |  April 10, 2008 om 3 : 40

    8 Goed waaroor ek erg is (passionate)

    Alecia

    Nicoline

    Hendrie

    my vriende

    dvd’s

    rekenaars

    Familie

    Foto’s (my kamera werk oortyd)

    8 Goed wat ek wil doen voor ek ‘groet’

    – bungi jump

    – valskerm spring

    – nog ‘n taal leer.

    – ryk word

    – tuis onderig kry vir my meisiekinders

    – leer teken

    – gim toe gaan

    – maer word

    8 Goed wat ek gereeld sê

    – gaan sping in die dam

    – ag wetter

    – jou ma se blou hare.

    – is zittte

    – waar’s die koekies (die dat ek moet maer word)

    – ag fok tog

    – hoer bitch slet (sies ek weet dis lelik)

    – ek kan jou nie hoor nie

    8 Boeke wat ek onlangs gelees het

    ek lees nie maklik nie

    die huisgenoot (ja ek weet dis tappet)

    die kinder bybel vir die madam

    die blog (dis amper soos ‘n boek)

    8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luiter

    – gee my ‘n stukkie – DJ Ossewa

    – Alles van Dj Ossewa

    – waarmaker van steve

    – timberland – apologize

    – enige iets van chris Chameleon

    – Big Girls – Mika

    – soos bloed van theuns jordaan

    – snotkop – ek wens

    8 Flieks wat ek al 8 of meer kere gesien het

    – dragonfly

    – face off

    – because i said so

    – harry potter – almal

    – titanic

    – ant bully (tot ek hul eie tv en dvd gekoop het)

    – final distanation

    – the breed

    8 Bloggers wie ‘moet’ saam speel

    – Sam

    – Zoekoe (op jou blog ook)

    – Erns

    – Verons

    – Jan

    – Rooi Koos

    – sonnetjie

    – Lilly

    – bikerbabe

    – En almal wat ek nou vergeet het.

  • 79. Dellie  |  April 10, 2008 om 3 : 41

    Netjiese lysie! I R Impressed!😀 Veral oor jou eerste fliek…

  • 80. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 42

    Ek gaan net gou biekie my kanker stokkie hier uithaal hoor. Die ou longetjies van my klap nou biekie hande.

  • 81. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 46

    Dellie

    ‘n Mens kan mos nie goeie smaak koop nie.

  • 82. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 3 : 52

    Kom ons probeer weer……

    Goeie mirrag al die wonderlike maaikies (ment ‘n fake smile op my gevreet):mrgreen:

  • 83. Adrie  |  April 10, 2008 om 3 : 53

    Sam

    Wil jy my dalk nou kom vertel ek is nie ‘n wonderlike maatjie nie?

  • 84. *lilly*  |  April 10, 2008 om 3 : 58

    Dagse sam

  • 85. Verons  |  April 10, 2008 om 4 : 04

    Laat ek net kyk of ek nou kan comment!!

  • 86. Verons  |  April 10, 2008 om 4 : 07

    Daarsy, Sam jy het my noggie geantwoord nie! Kom jy vanmiddag ‘n draai maak by die eiland?
    Zoeks hoekom is jy bang om jou “hot” date aan ons te kom voorstel? Bang ons vertel haar iets??? Hmmmmmmmm?😉

  • 87. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 4 : 29

    GGRRRR!!!!

    @ Verons

    Ma ek HET ma geantwoord!

    @ 3ling

    Is dit nou net I&J wat by ma ga kuier?

  • 88. Adrie  |  April 10, 2008 om 4 : 31

    Sam

    Dit is mos net I&J wat nie bang is vir Ma se blou kroon aan haar troon nie.

  • 89. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 4 : 56

    Wil iemand nie asb vi my ‘n stomp mes aangee nie?

  • 90. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 5 : 20

    Wie is nog hier?

  • 91. boendoe  |  April 10, 2008 om 5 : 25

    Adrie, ek lees amper elke dag, maar as ek, soos nou, 89 comments sien, sak my hart in my skoene! Dan los ek maar die comment, want dit gaan vir ewig vat om deur al jou honderde comments te lees!
    Maar ek wou net se: Dirty Dancing en Sound of Music en Nottinghill is seker die enigste flieks wat ek meer as een keer gekyk het. Ek sal Sound sommer vanaand weer kyk as ek kon!

  • 92. Adrie  |  April 11, 2008 om 3 : 59

    Boendoe

    Ek het seker gemaak ek kan Sound kyk net wanneer ek wil.

  • 93. boendoe  |  April 11, 2008 om 4 : 40

    Adrie, ek ook. Toe vat my ma my dvd!

  • 94. Adrie  |  April 11, 2008 om 5 : 04

    Boendoe

    Skei haar en gaan soek ‘n Ma wat haar plek ken.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: