7 Mense

April 9, 2008 at 4 : 21 163 Kommentaar

Hulle reken die aarde is 7 mense groot.  Tussen jou en enige ander mens op hierdie aarde staan daar dus 7 mense.  Dalk moet ek ‘n prentjie teken.  In Ysland woon Mnr B.  Mev A ken persoon 1, wat persoon 2 ken, wat persoon 3 ken,  wat persoon 4 ken,  wat persoon 5 ken,  wat persoon 6 ken,  wat persoon 7 ken, wat Mnr B ken. 

Is dit moontlik of het iemand net bog praatjies gemaak.  Tussen my en Sandra Bullock is daar 3 mense.  Ek ken vir Franklin, sy goeie vriend Ben ken vir Mike wat ‘n lodge besit waar Sandra Bullock gereeld tuis gaan.  Ek belowe.  Daar is net een mens tussen my en Ryk Neethling.  Net een!  So naby maar tog so ver. 

Wat beteken dit as jy  iemand ken?  Beteken dit dat jy hulle goed genoeg ken om te groet?  Of is dit iemand met wie jy gereeld in kontak is?  Moes jy iemand ontmoet het (face to face) om hulle te ken?  Niemand sal met my stry dat ‘n mens nooit ‘n ander ten volle ken nie. 

Ek gaan dadelik planne beraam om daardie een mens tussen my en Ryk te omseil.

Blogvraag:  Waarin was die wetenskaplike term, interferon, eerste gepubliseer?

Blogantwoord:  Roer was reg.  Stompies kan nie afgebreek word nie en bly vir altyd op ons planeet.  Dink 40 keer voor jy dit weer by ‘n venster uitskiet.   

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gifpyltjies 8 Things tag

163 Kommentaar Add your own

  • 1. Erns  |  April 10, 2008 om 12 : 36

    A3

    Iblog mors met die mense kan nie eens sommer daar komment nie

  • 2. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 12 : 36

    Zoekoe jaag jy met daai gevaarlike ding?

  • 3. ADRIANA  |  April 10, 2008 om 12 : 38

    Zoekoe ry ‘n donkie kar. Dat die man so op ‘n openbare blog kan lieg.

  • 4. Erns  |  April 10, 2008 om 12 : 42

    A3

    is daar ‘n verskil tussen die twee

  • 5. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 12 : 43

    ‘n donkie kar met 17″ wiele!!

  • 6. Mary-Nash  |  April 10, 2008 om 12 : 47

    smart

  • 7. Adrie  |  April 10, 2008 om 12 : 50

    Wip

    Zoekoe is ‘n man en weet jy hoe kan hulle lieg?

    Julle almal het huiswerk. Nuwe blog.

  • 8. Adrie  |  April 10, 2008 om 12 : 51

    Nuwe blog.

  • 9. Zoekoe  |  April 10, 2008 om 12 : 54

    Sjoe, Adrie, amper dog ek jy gaan die mense vertel van my pride en joy die Mustang….

  • 10. Adrie  |  April 10, 2008 om 12 : 58

    Zoeks

    Daardie Mustang van jou is so klein, almal loop nie met mikroskope onder die arm rond nie.

  • 11. Samantha Q  |  April 10, 2008 om 1 : 21

    Eks trug! Ek moes nogal ver hol oorlat daai kliënt so fiks is!

    Hy het ‘n Merc gekry (huur) om mee te ry TOT die kak uitgesort is. Ek weet nie eens mee watte kant toe nie. Hulle bigen nou lelik met my blogtyd inmeng!

  • 12. Adrie  |  April 10, 2008 om 1 : 23

    Sam

    Nief blog.

  • 13. Robert Shumake  |  Februarie 2, 2010 om 8 : 26

    Your blog is so informative … ..I just bookmarked you….keep up the good work!!!!

    Hey, I found your blog in a new directory of blogs. I dont know how your blog came up, must have been a typo, anyway cool blog, I bookmarked you. 🙂

    Robert Shumake Fifth Third

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Rosies vir Little Angels

Photobucket
The ARK; Standard bank; Hermanus ReK no: 085133698; Takkode: 050312

Rooflesers

website counter

Liedjie Doring Augustus – Max

Liedjiedorings September

Willes: 100

Olga: 13

Max: 37.5

Wip: 8

Kaneels: 2

Spesies

Potpourri

Posduifhok

amaal3@gmail.com

Gevreetjie Fabriek

http://en.gravatar.com/

Facebook

Dorings en Soms Rose het 'n groep op Facebook gestig. Soek ons gerus op.

Hoe vaar ons?

ZA TOP Sites
saTopBlogs.co.za

%d bloggers like this: